HUMAN AUTO
Kimberley 053-831 3661 | Bloemfontein 051-430 1011 | Welkom 057-352 6241
TROTSE ONDERSTEUNER VAN SKOLE RUGBY www.humanauto.co.za
OFFICE: +27 53 832 9809
FAX: + 27 86 503 0558
GPS CO ORDINATES: S28 44.592 E24 45.246
VOORWOORD FNB CLASSIC CLASHES 2018 Baie welkom aan Hoërskool Noord-Kaap. Welkom aan me. J. Venter, skoolhoof van Hoërskool Noord-Kaap, onderwysers, ouers, afrigters en leerders van die twee skole. Ek hoop julle geniet die dag! Hierdie wedstryde is `n hoogtepunt op die skoolkalender en word met groot verwagting deur die rugby- en netbalpubliek van Kimberley, en selfs buite die provinsie, dopgehou. Die sport en sportmanskap sal, soos in die verlede, uiters kompeterend wees en dit is my wens dat hierdie dag onthou sal word as een waar die deelnemers dit sal geniet, hul talente ten toon sal stel en dat herinneringe vir reüniekuiers geskep sal word. Baie dankie aan FNB CLASSIC CLASHES en al die ander borge vir hul belegging in skolesport. Baie dankie aan almal wat hard agter die skerms gewerk het om die dag moontlik te maak: ouers, onderwysers en afrigters. Ons waardeer dit opreg! JUST PLAY, HAVE FUN, ENJOY THE GAME….Michael Jordan LC VICTOR Wnd.Skoolhoof
VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press.
Diamantveld hoping to overturn the tables against Noord-Kaap The season is well underway and Diamantveld High School have started to gain considerable momentum, having played ten matches so far this season, the Northern Cape side enjoyed some fine form during the Wildeklawer Festival. Diamantveld recorded six wins so far, which included a morale-boosting victory over Pretoria based Helpmekaar College. The massive Northern Cape derby lies in wait for Diamantveld when they will face off against Noord-Kaap HS at home. This promises to be a classic clash of note as the home side will be looking to avenge the 2017 defeat. Neither side will want to lose this one, more so it will mean that bragging rights will reside with the victors for a full calendar year. Speaking to Awsum News, Jaco Dames, Diamantveld head coach realises the magnitude of this match and believes his charges have what it takes to go all the way. “This game is the one game you must win in Kimberley,” Dames said. “Not nice losing this one, you will be reminded of the loss for the whole year.” Dames, however, hopes that he along with his coaching staff can ensure that the players are mentally ready, especially after the massive victory over Helpmekaar. He will be wanting to get his players into the mindset of being ready to go for this big clash. “[We have to] keep the players focused [especially] after the big win against Helpmekaar during the Wildeklawer as well as looking after the injured players and making sure they are fit for the clash. Diamantveld will head into the derby as the underdogs but after their brilliant performances at the recent Wildeklawer, they would be a tad more confident despite having been on the wrong side of the scoreboard in 2016 and 2017. Noord-Kaap overturned a 0-14 deficit in last year’s clash to record an emphatic 26-19 win. Two quick tries from the Noord-Kaap saw them equal the scoreboard as the players headed into the locker rooms for halftime. A brilliant secondhalf shift from Noord-Kaap gifted them a memorable win. Dames will have a few key players that he can rely on, to get Diamantveld over the line. Prop Rudolph Fourie, who played Grant Komo in 2016 and was also selected for Griquas Craven Week side in 2017. “His work rate is exceptional, for a 115kg boy, a machine in the scrum. He works extremely hard to stay on top of his game.” Riaan de Klerk has been a powerhouse and strong ball carrier. The flanker has been instrumental on attack and an absolute beast on defense. Captain Charlie Louw has what they call the x-factor and his decision-making abilities makes him a very dangerous player, both on attack and defense. The educated boot of Handre Bruwer along with the blistering pace of outside centre Cole Arnoldus and fullback Keenan Beckett will be hoping to keep the Noord-Kaap defense busy all match. Dames and co will be hoping to overturn the last two years and with the likes of Arnoldus and Beckett it might just be the year that Diamantveld will be on the right side of the scoreboard when the final whistle sounds. Bladsy 2
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
QUESTION... QUESTION...
IS TROTSE IS TROTSE ONDERSTEUNERS ONDERSTEUNERS VANVAN PAARL PAARL INTERSKOLE INTERSKOLE RUGBY? RUGBY?
SUPASUPA QUICK QUICK PAAR P
SUPA SUPA QUICK QUICK PAARL, PAARL, NATUURLIK! NATUURLIK!
Supa Quick Kimberley
14 Cecil Sussman Street. Tel: 053 831 1189
Supa Quick Long Street
102 Long Street. Tel: 053 832 5864
18 Jan18Van JanRiebeeck Van Riebe D
021 021 872 872 16371637 Kilotreads Kilotreads Paarl Paarl
www.supaquick.com www.supaquick
TYRES TYRES l BATTERIES l BATTERIES l BRAKE l
PROUD PROUD SUPPLIER SUPPLIER OF OF
BAIEBAIE STERKTE STERKTE AANAAN AL DIE AL DIE SPANNE. SPANNE. SUPA SUPA QUICK QUICK GROETE. GROETE. CALL CENTRE: CALL CENTRE: 086 001086 6911 001 69
AWSUM News verander die wêreld van skoolnuus na ‘n kreatiewe omgewing Die grootste skolenetwerk in die land is pas bekendgestel waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za. Meer as 1 700 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. Skole is opsoek na blootstelling buiten hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg, daarom was die stap om nuus digital te deel die volgende logiese stap. Die skole stuur direk die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar. Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by ons multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd • AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd • AWSUM App for Schools, vir selfoonkommunikasie tussen die skool, ouers en leerders
• AWSUM Radio, die eerste radiostasie eksklusief vir skole in SA en ‘n baanbreker in die industrie • AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie.
www.awsumnews.co.za
BUCO KIMBERLEY, GEORGE STRAAT 87. 053 833 4214
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
Bladsy 3
053 110 0020
Shop A1 and A2, 12 Fabricia Street.
HOËRSKOOL DIAMANTVELD
EERSTE SPAN
1. A Rosenstrauch Loskopstut
2. V Hugo Haker
3. R Fourie Vaskopstut
4. F van Soelen Slot
5. N Swartz Slot
6. S Maketlo Flank
7. A de Viliers Flank
8. R de Klerk Agtsteman
9. C Louw (k) Skrumskakel
10. M Mathewson Losskakel
11. N Casper Linkervleuel
12. H Bruwer Binnesenter
13. C Arnoldus Buitesenter
14. C Burger Regtervleuel
15. K Beckett Heelagter
16. R Vink Reserwe
17. J van Rooyen Reserwe
18. A Carstens Reserwe
19. L Stadler Reserwe
20. J Pretorius Reserwe
21. J Rosen Reserwe
22. D Valentine Reserwe
23. E Skermand Reserwe
HUMAN AUTO
Kimberley 053-831 3661 | Bloemfontein 051-430 1011 | Welkom 057-352 6241 • www.humanauto.co.za
Bladsy 4
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
053 110 0020
Shop A1 and A2, 12 Fabricia Street.
HOËRSKOOL NOORD-KAAP
EERSTE SPAN
1. Alexander Engelbrecht Loskopstut
2. Nolan Coetzee (k) Haker
3. Edwill Speelman Vaskopstut
4. Leon Koortzen Slot
5. Ronewa Thenga Slot
6. Jeffrey Muzaza Flank
7. Jean Engelbrecht Flank
8. Ruan van Loggerenberg Agtsteman
9. Craig Ockhuis Skrumskakel
10. Elzandro Fredericks Losskakel
11. Revano Muller Linkervleuel
12. DS van Niekerk Binnesenter
13. Tiaan Swanepoel Buitesenter
14. Jacquin van Wyk Regtervleuel
15. Godwill Romain Heelagter
16. Alnino Lorten Reserwe
17. Andries Jacobs Reserwe
18. Devin Steenkamp Reserwe
19. Kyle Maritz Reserwe
20. Luthando Vass Reserwe
21. Seanrique Daniëls Reserwe
22. Sisipho Nofuya Reserwe
23. Tertius Mostert Reserwe
MAZDA KIMBERLEY 71 LONG STREET, KIMBERLEY | TEL: 053 832 1654 | DP@MAZDAKIMBERLEY.CO.ZA
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
Bladsy 5
FROM
FROM
R189 995
R327 995
Single Cab
Double Cab
Contact Mahindra Kimberley (053) 832-1654 71-75 Long Street, Kimberley dp@kby.lambons.co.za
BREAKING
^
HOKKIEBEPALINGS
KIMBERLE DATUM
TYD
SEUN / DOGTER
SPAN 1
8 Mei
14:50
Dogters
Diamantveld O/18A
9 Mei
15:45
Seuns
Diamantveld O/16A
10 Mei
14:50
Dogters
Diamantveld O/16A
11Mei
15:40
Seuns
Diamantveld O/19A
NETBALBEPALINGS | V
Tyres
Sound
Suspension
Shocks
Alarm
Towbars / Bullbars
Batteries
Nitrogen
28 Long Street | (053) 831 2920
RONDTE
TYD
BAAN 1
1
14:25 -15:00
DHS O/14B vs HNK O/14B
2
15:00 -15:35
DHS O/14A vs HNK O/14A
3
15:40 -16:15
DHS O/16A vs HNK O/16A
4
16:20 -16:55
DHS O/15A vs HNK O/15A
5
17:00 -18:00
DHS O/19A vs HNK O/19A
RUGBYBEPALINGS | SA TYD
HELFTE
08:30
25 min
09:30
25 min
10:30
30 min
11:45
30 min
13:00
VOORSTELLING 1ste SPANNE (SKOOLHOOFDE)
13:15
35 min
Purchase the Volkswagen Amarok 2.0 BiTDi Highline Plus 8 speed and get up to R60 000 towards your deposit or trade in. Visit Volkswagen Kimberley Cnr of Phakamile Mabija and Roper Streets Tel: 053 831 2190
Terms and conditions apply. Offer only on the Amarok 2.0 range and excludes the Extreme model. Offer ends 30 June 2018.
Bladsy 6
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
Sign-up to receive news of the school of your choice.
S | 8 – 11 MEI 2018
EY ASTRO SPAN 2 Noord-Kaap O/18A
Go to www.awsumnews.co.za
Noord-Kaap O/16A Noord-Kaap O/16A Noord-Kaap O/19A
VRYDAG 11 MEI 2018 BAAN 2 DHS O/15B vs HNK O/15B DHS O/16B vs HNK O/16B DHS O/15C vs HNK O/15B DHS O/14C vs HNK O/14B
ATERDAG 12 MEI 2018 A - VELD Diamantveld O/14A vs Noord-Kaap O/14A Diamantveld O/15A vs Noord-Kaap O/15A Diamantveld O/19B vs Noord-Kaap O/19B Diamantveld O/16A vs Noord-Kaap O/16A Diamantveld O/19A vs Noord-Kaap O/19A
Y RLET MBE I E K E T R T TW NG S
7 9400 0 8 3 5 0 81 LO
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
Bladsy 7
RUGBYSPANNE
HOËRSKOOL DIAMANTVELD HOËRSKOOL NOORD-KAAP
Rugby 0.16A
Rugby 0.16A Danie Botha, Henrico Badenhorst, Hugh Murray, Sean Hardimd, Rohan Theron, Brendan Greyling, Dennie Ludick, Stefan Swart, Ryno Van Rensburg, Hennie Ludick, Janu Badenhorst, Janrico Malan, Rudolph Steinman, Louis Vermeulen, Jan Potgieter, Jacques Snyman, Gian Van Zyl, Wynand Pool, Jamie Greeff, Dirkie Beukes, Dian Rossouw, Gehan Venter.
Rugby 0.15A
Rugby 0.15A
CJ Marx, Theron Van der Merwe, Sybrand Brink, Henno Nel, Ajay Meades, Carlo Louw, Frans Williams, Niel Bekker, Dewald Duminy, Divan Moller, Charl Swarts, Quintin Kruger, Geo Lochner, Tiaan Pretotius, Jeandre Le Roux, Kroshan Pretorius, Dian Barnard, Pieter Le Roux, Ethan Van Wyk, Dylan Douglas, Devon Steenkamp, Fouche Naude, Henlo Van Niekerk.
Rugby 0.14A
Rugby 0.14A Gareth Bosman, AJ Conradie, Franco Dauth, Hannes Burger, Marc Van Dyk, Dolf Hohls, Wynand Botha, JP Vorster, Marcus Maree, Ruben Pienaar, Ruben Prite, Smittie Stadler, Alwyn Odendal, Gerhard Bueger, Franco Jansen, Henco Van Der Merwe, Marnus De klerk, Junior Van Niekerk, Janco Sciocati, Ludwig Pretorius, Marais Brewis, Ulrich Haasbroek.
Bladsy 8
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
NETBALSPANNE
HOËRSKOOL DIAMANTVELD HOËRSKOOL NOORD-KAAP
Eerste Span Netbal
Eerste Span Netbal
Micke Engelbrecht, Anne Diedericks, Charlene Grevelink, Tharien v.d. Walt, Franli Kriek, Charné Williams, Stephanie Hanekom, Tasha Muller, Liané Burger, Elbé Oosthuizen.
Netbal 0.16A
Netbal 0.16A
Monique Hugo, Talita du Toit, Ilana Rossouw, Leoné van Zyl, Ilmoné van Zyl, Lené Botha, Tessa Tintinger. Reserves: Carike Southey, Ruchelle van Rooyen.
Netbal 0.15A
Netbal 0.15A
Tannika Welgemoed, Cara-Lé J.v. Rensburg, Ané Hugo, Jodene Crew, Charné van Staden, Hencha Burger, Jomari Lubbe, Bea Kruger, Janke Coetzer.
Netbal 0.14A
Netbal 0.14A
Melainé Fourie, Marjuzel Venter, Marli Kriek, Diané Olivier, Melaine Visagie, Adrine Jonk, Naidine Prretorius.
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
Bladsy 9
DIAMANTVELD HOKKIESPANNE
Eerste Span Hokkie - Seuns Adrian Donoghue, Rudolph Hattingh, Henlo Burger, Marnus van Zyl, Heinz Botha, Dianlo Stoltz, Erlank Barnard, Robert Summers, Julian Viljoen, Deniel Economon, Anro De Bruin, Dc Wilken, Michael Wakeford, Ian Myburgh.
Hokkie Seuns 0.16A Janco Sciocatti, Julian Viljoen, Henlo Burger, Ben-Tony Gerber, Ian Myburgh, Deniel Economon, Pierre van Niekerk, Michael Wakeford, Robert Summers, Lourens De Kock, JuandrĂŠ Venter, Tiaan Grobbelaar, Anro De Bruin, Heinz Botha, Pieter Le Roux.
Eerste Span Hokkie - Dogters Bianca Weideman, Heleen Tredoux, Marne Ras, Lehandre Visser, Zane Wiese, Mine Buys, Eune Venter, Linell Wiese, Anya Bruwer, Shannon Ralph, Tane Barnard, Kiara Wakeford, Anja van Niekerk.
Hokkie Dogter 0.16A Shirene Viljoen, Marli Coetzee, Mart-Mari De Wet, Wiana Botha, Rian-Mari Coetzee, Jana Breytenbach, Martinique Postumus, Lene Ackerman, Jessica Venter, Janike Jacobs, Lize Mari Tredoux, Ursula Higgs, Duane Noeth, Vicayla-Ann an Meyeren, Carmen Jacobs. Bladsy 10
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
NOORD-KAAP HOKKIESPANNE
Eerste Span Hokkie - Seuns
Hokkie Seuns 0.16A
Eerste Span Hokkie - Dogters
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018
Bladsy 11
GET TOUGHER-ER FROM
Accessorised model shown. Ts&Cs apply.
R4950
PM*
ORANJE
TOYOTA KIMBERLEY
89 Memorial Road • Tel: (053) 836-4700
www.oranjetoyotakimberley.co.za
OFFER AVAILABLE ON HILUX DC 2.4 GD-G RB SRX MODEL ONLY.
Noord-Kaap se jonglatte reg vir Diamantveld Na twee verlore by die 2018 uitgawe van die Wildeklawer fees, sal Hoërskool Noord-Kaap spoedig wil opmaak. Die twee nederlae was teen Stellenberg en Oakdale en mag dalk effe kommer wek, maar met die groot NoordKaap derby stryd, sal die manne van Kimberley beslis dinge wil regstel wanneer hulle teen Diamantveld te staan kom. Noord-Kaap het wel hul jaar op ‘n goeie noot afgeskop toe hulle drie oorwinnings behaal het aan die begin van die seisoen. Die wedstryd teen Diamantveld bied die perfekte geleentheid om hierdie momentum weer terug te kry. Dinge gaan dalk moeiliker wees vir Noord-Kaap as wat dit lyk aangesien daar heelwat beserings opgetel is tydens die begin van die seisoen. Die strawwe opposisie wat hierdie relatiewe jong Noord-Kaap span in die begin van die jaar teegekom het, het sy tol geëis op talle sleutel spelers. Hierdie wedstryd word deur Noord-Kaap geag as een van sy grootste op hul rugbykalender en dit belowe op ‘n baie opwindende maar tog harde wedstryd te wees. Diamantveld sal en gaan moet hard werk om die geesdriftige en talentvolle Hoërskool Noord-Kaap te tem. Die losvoorspeler en onder-kaptein, Jeffrey Muzaza, ‘n harde werker by die afbreukpunte, gaan ‘n doring in die vlees wees vir Diamantveld. Sowel as losskakel Elzandro Fredericks, nommer agt Ruan van Loggerenberg en veelsydige agterspeler Godwill Romain is van die spelers in die Noord Kaap span om dop te hou. Die Classic Clash teen Diamantveld is beslis een wat Noord-Kaap baie graag wil wen, nie net omdat dit vir hulle baie sal beteken en spogregte toedien nie, maar omdat Diamantveld ‘n gedugte en baie goeie span is. Dit sal ook NoordKaap se jong manne ‘n goeie morele hupstoot gee as hulle die oorwinning kan beklink.
Bladsy 12
AWSUM CLASHES: DIAMANTVELD VS NOORD-KAAP MEI 2018