16 - 17 AUGUSTUS 2019
vs
Sterkte aan beide spanne! M: 022 433 8300 | F: 022 433 2956 Cnr. Long & Main Road PO Box 30 Moorreesburg 7310 www.overbergagri.co.za
RUGBYKAPTEINS - SPELERSPROFIEL
Hoërskool Dirkie Uys
Hoërskool Jan van Riebeeck
Lyall April
Tarick Otto
Eerstespan Rugbykaptein
Eerstespan Rugbykaptein
Posisie: Slot Geboortedorp: Constantiaberg, Kaapstad Hoogte: 1.87 m Gewig: 89 kg Eerstspandebuut: 2018 Bynaam: Moerat
Posisie: Oopkant Vlank Geboortedorp: Kaapstad Lengte: 1.79 m Gewig: 71kg Eerstespandebuut: Maart 2018 teen Kalahari HS Bynaam: TC Otto
Beste herinneringe op die veld? Tony Stoops toernooi waar ek as man van die wedstryd aangewys is.
Beste herinneringe op die veld? Ek het in ons eie halfte weggebreek met die bal en byna ‘n drie gedruk!
Stokperdjies buiten rugby? Draf, fliek en braai.
Stokperdjies buiten rugby? Fiks te bly, atletiek en Playstation speel.
Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Die seisoen het sover baie goed verloop, ons doen baie beter as laasjaar, maar ons wil graag die seisoen goed afsluit Saterdag teen Jan van Riebeeck.
Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Stadig begin maar goed momentum opgetel en die span speel tans met baie selfvertroue.
Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Omdat dit ‘n skool is sonder grense.
Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Die rugby en die goeie dissipliene.
Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Ons rugby in Hoërskool Dirkie Uys is altyd ‘n hoogtepunt vir ons skool en om vir die jonger leerders ‘n voorbeeld te probeer stel is altyd vir my spesiaal.
Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Die broederskap wat ons kweek. Wat is jou gunstelingposisie? Vlank.
Wat is jou gunstelingposisie? Slot en flank. Wie is die grapjas in die span en hoekom? Jason-Lee Damons, want hy doen alles met spoed. Wie is die gym bom in die span? Ek probeer die gym man wees, maar Francois de Wet vat dit as dit by bene kom.
Wie is die grapjas in die span en hoekom? Al ons ouens gooi n grappie so nou en dan! Wie is die gym bom in die span? Rowan Simon.
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te lewer? Die spanpraatjie in die kleedkamer voor die wedstryd, dit motiveer my altyd!
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te lewer? Ek is groot gemaak om altyd my beste gee!
Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Daar is iemand, haar naam is Britney Prins.
Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? O daars baie!
Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Die glorie van my mede-spelers se gesigte na ‘n goeie wedstryd.
Lekkerste oomblik na ’n wedstryd? Rustige stort of bad by die huis, ontspan voor die TV en speeletjies speel.
Wie was jou matriekheld toe jy in gr. 8 was? Gerhard Bester.
Wie was jou matriekheld toe jy in gr. 8 was? Helgard de Villiers en Gabriël Yssel.
Wie is die eerste rugbyspan se gunstelingnetbal- of hokkiespeelster? Netbal: Anika Bester. Hokkie: Louwrens Smit en Nina Louw.
Wie is die eerste rugbyspan se gunstelingnetbal- of hokkiespeelster? Nie enige gunstellinge nie, ons is almal dieselfde.
Duikslag uitvoer of ’n gaping neem? Duikslag uitvoer. Pypkan of systap? Systap. Wendrie druk of wenskop? Wendrie druk.
Duikslag uitvoer of ’n gaping neem? Duikslag uitvoer. Pypkan of systap? Systap. Wendrie druk of wenskop? Wendrie druk.
Kry die onderhoud aanlyn by awsumnews.co.za
Bladsy 2
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
DIRIGENTE & SJAMPANJENOOI
2019
Hoërskool Dirkie Uys - Dirigente
Hoërskool Jan van Riebeeck - Dirigente
Voor: Juf. Lona Baguley, Anika Bester, Rumeeca Boois en Anlia Erwee. Agter: Danika Odendaal (hoofdirigent), Riano-Lee Fisher en Rhonwan Charles.
Voor: Mienke Uys, Katelynn-Dee Lewis, Eugene Shitikule,Jenna Scott en Casey Hawkins. Agter: JP Evert, Ruan Liebenberg, Migael Mouton en Jacques Botha.
Hoërskool Dirkie Uys Sjampanjenooi en heer
Hoërskool Jan van Riebeeck Sjampanjenooi en heer
Anika Bester en Louwrens Smit.
Jacques Botha en Mika Lonte.
MC BAKWERKE BK THE BODY REPAIR ALTERNATIVE
MAY THE BEST TEAM WIN! Kerneels Mckrieling
Cell: 079 814 4517 | Tel: 022 433 1543 mcbakwerke@pcnetmail.co.za Kerkstraat 21, Moorreesburg, 7310
Action Ford Moorreesburg 35 Long Street | 022 4332288/9 | edyason@um.co.za AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
Bladsy 3
AFGRI JOU LANDBOUVENNOOT VIR GENERASIES ALLE STERKTE MET DIE MOORREESBURG INTERSKOLE
HOËRSKOOL DIRKIE UYS EERSTE XV
5. Lyall April (k) Slot
1. Johandri Truter Loskopstut
2. Hannes Mostert Haker
3. Wynand Mostert Vaskopstut
4. Houston Pharoah Slot
6. Ashwell vd Merwe Flank
7. Dirk Bester Flank
8. Francois de Wet Agsteman
9. Wiehan Louw Skrumskakel
10. Herschelle Persens Losskakel
11. Jason-Lee Damons Linkervleuel
12. Lieyton Fortuin Binnesenter
13. Peter Theron Buitesenter
14. Charlton Andrews Regtervleuel
15. Bradley Danster Heelagter
Reserwes
Afrigter
Esra Pietersen, Heinrich Dippenaar, Hendrik Smit, Mj van Zyl, Louis Botha en Timo Papier.
Arian Bester.
Basie Carstens 082 457 2238 & Hendrik Thiersen 082 457 2239 (t) 022 433 3735 | (f) 022 433 3737 | (e-pos) info@hct.za.net | (webwerf) www.hct.za.net Bladsy 4
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
AFGRI JOU LANDBOUVENNOOT VIR GENERASIES ALLE STERKTE MET DIE MOORREESBURG INTERSKOLE
HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK EERSTE XV
1. Liam Stevens Loskopstut
2. Ethan Stoop Haker
3. Werner Bartz Vaskopstut
4. Herbst Visser Slot
7. Tarick Otto (k) 6. (k) Flank
5. De Wet Marais Slot
6. Jackquin Coetzee Flank
8. Liam Peyper Agsteman
9. Armand Visagie Skrumskakel
10. Marcus Isaacs Losskakel
11. Juan-Pierre Evert Linkervleuel
12. Mikyle Blouw (o/k) Binnesenter
13. Rowan Simon Buitesenter
14. Ruan Liebenberg Regtervleuel
15. Angelo Pieterse Heelagter
Reserwes
Afrigter
Alpha Bam, Kristen Bence, Jobrie du Preez, Louis Jordaan, Ruben Mclachlan, Andre Prince, De Villiers Smit, Ethan Smith, Dillan Swanepoel, Tiaan Theron, Jacques van der Westhuizen, Damian van Tonder en Revaldo Warnick.
Albert Keet en Sampie Griessel.
Covering more than 350 school events nationally
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
Bladsy 5
DIRKIE UYS RUGBYSPANNE
o.16A Rugby Voor: Francois Malan, mnr. Anton Volschenk (afrigter), Derick Bester (kaptein), mnr. Hein Gunter (skoolhoof), Rezin Cleophas, mnr. Faf Joubert (afrigter) en Tiaan Korkie. 2de Ry: Damian Frazenburg, Faizel Joubert, Liam Nel, Aubrine Solomon, CJ Frans, Lieben Prins en Eathan van Rooyen. 3de Ry: Justin Markus, Gino Markus, Gurschwin Smith, Herschelle Markus, Joshua van Heerden en Gavin Williams. Agter: Steven Laubscher, Ewald Stanley, Stephan Liebenberg, Lloyd April en Zac Booinzaaier.
o.15A Rugby Voor: Christian Bosman, Juan Kitshoff, mnr. Louwtjie Smit (afrigter), Cheswill Damon (kaptein), mnr. Jaco Wessels (afrigter), Schalk Senekal, Joël Cloete. Middel: Joshua-Paul Swarts, Will-Thino Cupido, Jayden Appollis, Corbin McKrieling, Terence Swarts, Khalipha Wisani. Agter: Ryan Adams, Haile-Selassie Fick-Fumian, Tev-Ron Greeff, Keewan Titus, Dirk du Toit, Anton Volschenk en Seymour Lawrence.
PCTECH PC Sales & Repairs Upgrade Internet Café 022 4332324 | pcnetmail.co.za 49 Hoofstr, Moorreesburg, 7310
PCNet PC Sales & Repairs Upgrade Internet Café 022 913 3600 | pcnetmail.co.za 19a Main Street, Piketberg, 7312
Bladsy 6
Dr AM Stander Sterkte met die
INTERSKOLE!
(022) 433 2200 Hoofstraat 10, Moorreesburg
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
Sterkte met die
TIERE! Malmesbury Malmesbury 022 487 2544 022 487 2544 Riebeek Kasteel
022 448 1445 Moorreesburg Moorreesburg 022 3651 022 433 433 3651
JAN VAN RIEBEECK RUGBYSPANNE
o.16A Rugby Voor: Francios Theron, JJ Swartbooi, Francios Roux, Dylan Heiberg, Seth Louw en Mark Arends. Agter: Lucian Witbooi, Lorenzo Mars, Nicodemus Olivier, Sebastiaan Wolvaardt, Tertuis Fourie, Gregory Barends, Keagan Stoltz, Francios Potgieter en Ashwin Wilson.
o.15A Rugby
o.14A Rugby
Voor: Ruan van der Merwe, Daniël Strydom, Dawid Agenbag, Obed Bam, Jack Nel en Arno van der Merwe. Agter: Christiaan Prinsloo, Jordan Lot, Shuan Strydom, Darren-Lee Botha, Conrad de Swardt, Zinnedean Robyn, Jacques Willemse, Neil Barkhuizen en Danielson Matumba.
Voor: Bernardt Wiese, Gerard Snijders, John Willcox en Eathan Stevens. Agter: Ruben Brink, Elermo Blaauw, Daniël Grutter, Stef Mostert, Damien Bosch, Lu-Wyk Steyn, mnr. Meiring Oosthuizen (afrigter) en Dillin Marias.
Vorige Uitslae DIRKIE UYS 17 32 17 28 19
JAAR 2014 2015 2016 2017 2018
JAN VAN RIEBEECK 32 17 19 25 11
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
Bladsy 7
HOËRSKOOL DIRKIE UYS NETBALSPANNE
o.19A Netbal Voor: Elmarie Nieuwoudt, Anika Bester, juf. Annemarie Bester (afrigter), Marchay Kalumpie (kaptein) en Rumeeca Boois. Agter: Margaruete Cordon, Danika Odendaal, Tracey Swarts en Amy van der Westhuizen.
o.16A Netbal
o.14A Netbal
Voor: Lakeisha Heyns, Nienke Smit, juf. Annemarie Bester (afrigter), Amaï Bester (kaptein) en Lerandi Jansen. Agter: Almy Carstens, Jorestline van Wyk, Annika Visser en Ashlyn Joubert.
Voor: Mariah Heyns, Zia van Dyk, juf. Nicola du Plessis (afrigter), Alica Bester (kaptein) en Wayneede Kanka. Agter: Lize Bester, Anka Crous en Carleigh Morris.
Salon René
Unisex Haar Salon 022 433 1117
AMT Gebou, Hoofstraat, Moorreesburg, 7310
Baie sterkte aan al die spanne wat deelneem aan die interskole.
Kry die onderhoud aanlyn by awsumnews.co.za
Ons wens vir julle alle voorspoed toe.
Bladsy 8
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK NETBALSPANNE
o.19A Netbal Voor: Zoë van der Vyver, Mienke Uys, Lydia-Mari Erasmus en Gabriella Hamman. Agter: Natasha Munro, Mila Yssel, Jana-Mari Beukes, Mika Lonte en Kayla Redgard.
o.16A Netbal
o.15A Netbal
Voor: Ritabile Mfolu, Misha Kapot en Dominique Jordaan. Agter: Ashanti van Eeden, Hailey Marsh, Caylee Saul en Elzaan Daniels.
Voor: Megan Vorster, Mickayla Japhta, Sima Ngwenya en Zoë Snyders. Agter: Kayla Smit, Elmarie Combrink, Anke Kellerman en Andrea Venter.
102 skole maak gebruik van ons AWSUM App vir skole es in 2019, vir aw tg ui le ko rs te in 0 5 1 s n En o yd, wys ons is sw d n la e ed th en le ge rt o sp passievol oor skolenuus! AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
Bladsy 9
HOËRSKOOL DIRKIE UYS HOKKIESPANNE
o.19A Hokkieseuns Voor: Jáno Brand, juf. Lizmi Koch (hulp-afrigter), Johan van der Westhuizen (kaptein), mnr. Hein Gunter (skoolhoof), Louwrens Smit, juf. Lehandi Eygelaar (hoof-afrigter) en Gerhard Bester. Middel: Walter Bester, Henro du Preez, Ruben Labuschagne, Pierre van Heerden, Hanry Turner, Christiaan Bester en Christiaan Eksteen. Agter: Ruben Duvenhage, Kyle van der Walt, Roald Langenhoven en Chris van der Westhuizen.
o.19A Hokkiedogters Voor: Nina Hanekom, Sandri Steyn, mnr. Hein Gunter (skoolhoof), Helizé Dippenaar, juf. Lizmi Koch (afrigter), Anika Louw (kaptein) en Elzaan Gast. Middel: Renica Smit, Caithlynn Pekeur, Mia Meeding, Janke Brönn en Danelle Mentoor. Agter: Jumaine Greeff, Ané de Waal, Annami Gunter en Nina Louw. Bladsy 10
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK HOKKIESPANNE
o.19A Hokkieseuns Voor: Jacques Botha, Sebastien du Bois, Eugene Shitikulu, Emil van der Walt en Ryan Olivier. Agter: Phillip Herbst, Ryan-Will Pretorius, Jos de Wet, Braam van der Vyver, Wian van der Merwe, Hayden Webster en Simon van den Berg.
o.19A Hokkiedogters Voor: Mia Stoffberg, Louré Deacon, Eliose Botha, Magdaleen Jansen, Juliana Sieberhagen, Melissa Spangenberg, Anna van Rooyen, Chanté Beaurain, Charlize Beaurain, Jenna Scott, Danielle de Vries en Jan-né Hattingh. Afwesig: Juané Meyer. AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
Bladsy 11
STERKTE AAN BEIDE SPANNE!
WENS JULLE ALLE STERKTE TOE TEL: 021 981 1270 | FAKS : 021 981 1286 E-POS: books247@vodamail.co.za Webwerf: www.books247.co.za
Adres: Langstraat 43, Moorreesburg Tel nr: 022 433 1065 | Sel nr: 082 323 1990 / 084 517 5419 Epos: admin@nickylateganslagtery.co.za
Vrydag, 16 Augustus 2018
Almal kom by skool bymekaar vir verwelkoming GOLF
TENNIS
DEBAT
SKAAK
VASVRA
Moorreesburg Gholfklub Ontvangs: 09:00 Afslaan: 09:30
Begin: 09:30 Skool tennisbane
Ontvangs: 13:30 Aanvang: 14:00 Skoolsaal
Aanvang: 14:00 Skool
Aanvang: 15:00
Saterdag, 17 Augustus 2018 RUGBY - GENE LOUW
HOKKIE - GENE LOUW
Tyd
Helftes
A-Veld
Tyd
A-Veld
09:00
25 min
O/15 A
08:25
Voorstelling 0.19 Dogters
10:00
20 min
0/11 A
08:30
Dogters eerstespan
11:00
25 min
0/16A
09:35
Voorstelling Seuns
12:00
25 min
O/13 A
09:40
Seuns eerstespan
12:55
25 min
Aankoms van dirigente
10:40
Dogters tweedespan
13:34
10 min
Voorstelling van 0/19 Rugby
13:45
35 min
O/19 A
RUGBY - GENE LOUW
NETBAL – DORPSBANE Tyd
BAAN 1 BAAN 2 BAAN 3 BAAN 4
TYD
BAAN 5 BAAN 6
08:30
0/13A
0/14B
0/12A
0/16B
08:30
0/10B
0/8B 0/9B
Tyd
Helftes
B-Veld
09:05
0/16A
0/12B
0/16C
0/13B
09:00
0/7A
09:00
10 min
0/7 A; 0/8
09:40
0/19B
0/11A
0/19C
0/14C
09:25
0/9A
09:30
10 min
0/9
10:15
09:50
0/10A
09:55
20 min
O/19 B (10’s)
10:25
10:15
0/7B
10:55
25 min
DU O/15 B (staties) vs JVR 0/14A
11:00
8 min
DU 0/7A vs JVR 0/7B
11:20
8 min
DU 0/8A vs JVR 0/9B
Bladsy 12
11:25
Voorstelling van 0/19 Netbal 0/19A
0/14A
0/11B DU 0/16B VS JVR 0/15A
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
DU 0.16D Vs JVR 0.16C
DU 0/19D VS JVR 0/19C
0/8A