054-337 0250 13 TOEKOMS STREET, UPINGTON, 8801
UPINGTON TREKKERS & IMPLEMENTE Yvon Heyns - 082 565 6837 | Ivan Heyns - 082 773 3308
UPINGTON
C/o River & Dr Nelson Mandela Drive Upington 8801
t 054 332 7333 e upington@rawsonproperties.com www.rawson.co.za
Upington Dries 063 857 7490 | Fred 082 795 4414
Welkom van Hoërskool Duineveld Soos almal weet, is Augustus-maand vernoem na befaamde eerste Romeinse keiser, Augustus Caesar. En hierdie Latynse naam beteken “great, magnificent”. In verskeie lande deur die eeue het die naam “Augustus” verskillende betekenisse aangeneem, maar Upingtonners het AUGUSTUS herdoop: dit beteken: INTERJOL, gees-vang, gesonde en opwindende kompetisie, herinneringe opdiep en jou beste gee – en vandag sal die WARE betekenis van hierdie woord vir Veltie-land, sowel as Uppies van voor af weerklink en nuwe betekenis kry. ‘n Strydlustige keiser het vir Augustus laat weet: “Give me back my legions!” en ons sê: “Mag die beste span wen”! Ja, gewis is Interjol vir ons in Upington en ook baie oud-leerders van beide skole “great and magnificent”, want dit is die een geleentheid wanneer oud en jonk in ‘n gees van sportmanskap en gesonde kompetisie bymekaar kom en bietjie skouers skuur, bietjie vere regskud en pronk. Met die Sokker Wêreldbeker nou iets van die verlede en die Wild boar-spannetjie veilig uit die grot, sak die massas en kamera’s nou op Upington se sportvelde toe met kleurvolle vlae en plakkertjies, en met harte vol hoop en opwinding. As gasheer-skool vir 2018 Interjol wil ons graag ons buur-skool , Uppies, hartlik verwelkom in ons midde. Want dit is hier waar hegte bande weer eens gesmee word, ou herinneringe afgestof word. Ons wens elke besoeker ‘n vreugdevolle Interjol 2018 toe. Mag die kompetisie van hoogstaande kwaliteit wees, want dis deur sport en speel dat ons lewenslesse leer en karakter vorm. Spel en kompetisie beteken inderdaad “great and magnificent” - want dis op die sportveld dat ons ook leer van nederigheid, saamstaan, hande vat en ons menswees uitbou. En natuurlik, met die lente wat reeds loer, is die belangrikste vir elke deelnemer om sy sport te GENIET! Stertkte aan elke deelnemer en afrigter. Lizelle du Plessis Hoof: Hoërskool Duineveld
We build great apps for great schools. Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za
Bladsy 2
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
THINK GAS!!! Johan Van Zyl (Snr) - 082 254 2982 - johan1@vanzylagri.co.za Johan Van Zyl (Jnr) - 071 337 6824 - sales@vanzylagri.co.za
Elke industrie het sy Leier!!!
THINK GAS CITY!!!
Tel: (0) +2754 331 3610 | Email: gascity@mweb.co.za | Toekomsstraat 23 | Upington Like us on Facebook! gascity/facebook
6
Hoe was julle seisoen hierdie jaar? Die seisoen is byna klaar en sover het ons 2 wedstryde verloor, 1 gelykop gespeel en die ander 11 gewen. Ons is Griekwas Grootskole liga wenners vir 2018. Wat beteken hierdie wedstryd vir jou span en vir die skool? Enige wedstryd is belangrik, veral ‘n tuiswedstryd en daarmee saam teen ons buurskool. Het julle huidiglik enige uitdagings? Beserings toets ons diepte op die oomblik, maar dit is belangrik om te kompeteer ten spyte van die beserings.
Wie sal jy beskryf as julle grootste teenstanders? Ons grootste teenstanders is altyd ons volgende wedstryd. Enige spelers waarvoor ons moet uitkyk die naweek? Jannie Visser (2), SJ Oberholster (6), Nicky Dippenaar (9), Stef Boshoff (10) Wat is lê nog voor vir julle die jaar? Op hierdie oomblik net om ons volgende wedstryd vir 70 minute op vorm te wees. Ons het nog ‘n wedstryd oor na hierdie een wat die semi-finale is van die Kovsie liga op 18de Augustus in Kimberley teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein.
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. ALL-NEW NISSAN
Kry al die spanfoto’s aanlyn by awsumnews.co.za
MICRA
ENGINEERED FOR THE STREETS
NISSAN UPINGTON
19 Schroder Street, Upington, 8800 (054) 338 8000 www.nissanupington.co.za
HOËRSKOOL DUINEVELD EERSTE XV
6. SJ Oberholzer (K) Flank
1. Nicky Ras Loskopstut
2. Jannie Visser Haker
3. Johhny Markram Vaskopstut
4. Hanco von Abo Slot
5. Lourens van Heerden Slot
7. Quintin Immelman Flank
8. Fanie Viljoen Agtsteman
9. Nicky Dippenaar Skrumskakel
10. Emmanuel Basson Losskakel
11. Linton Maritz Linkervleuel
12. Braam Nel Binnesenter
13. Jean Cloete Buitesenter
14. Valdo Pieters Regtervleuel
15. Herman Visser Heelagter
Reserwes Janko Oberholzer, Jean-Re Buys, Pollie Agenbag, Hans Visser, Ernst Carstens, Herman Jacobs, Cameron van Rhyn.
Bladsy 4
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
| 054 334 0140
HOËRSKOOL UPINGTON EERSTE XV
1. PG Human Loskopstut
2. Kemp Kotze Haker
3. Michael Wessels Vaskopstut
4. Cobus Engelbrecht Slot
12. Henro Kotze (K) Binnesenter
5. Marco van der Merwe Slot
6. Johan Teessen Flank
7. Venter Scholtz Flank
8. Bobby Duvenhage Agtsteman
9. Benré Engelbrecht Skrumskakel
10. Henco Kotze Losskakel
11. Naiden Jaarts Linkervleuel
13. Wilco Visagie Buitesenter
14. Harry Nell Regtervleuel
15. Lee-Charm van Wyk Heelagter
Reserwes Bradley Gouws & Lemley Mulder
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
Bladsy 5
HOËRSKOOL DUINEVELD RUGBY
STERKTE AAN BEIDE SKOLE, Dr Nelson Mandela Rylaan 3, Upington | Tel: 054 337 8955 | Tiaan Sel: 082 418 4067
Rugby 0.19B
Rugby 0.19C
Johan van Zyl, Nolan Diergaardt, Yugen Draaier, Bernardes Marais, Driaan Janse van Vuuren, Herman Jacobs, Ernst Carstens, Arno Ehlers, Luhan van Zyl, Elan Schutte, Michael Fox, Adriaan Agenbag, Janko Oberholzer, Jean-Re Buys, Lukas Daniel Oosthuizen, Rinus Pieters, Pearson Bothma, Duan Olivier, Franco Kuhn.
Jaco O’Callaghan, Michiel Lubbe, Cobus Rose, Pearson Bothma, Kobus Saayman, Tiaan van Niekerk, Eddie Collen, JC Strauss, Gedre Noeth, Jaco Louwrens, Quintin van Wyk, Johan Esterhuyse, Franco Kuhn, Lyle Maasdorp, Koot Becker, Dawie Malan, Jeevin Claassens, Corbin Smit, Willouw van Zyl, William Nel, AJ Kruger, Marno Kotze, Jeandre Valentin, Daniel Kotze, Niel Oosthuizen, Duan Olivier, Tristan Swiegers.
Rugby 0.16A
Rugby 0.16B
Dirkie De Vos, DW Swart, Retief Grobbelaar, Altus van der Merwe, JJ Roodt, Cassie Bubb, Rikus van Zyl, Muller Du Plessis (k), Stephan Kuhn, Kobus Burger, Waldo Kuhn, CJ Hayes, Hardus Steyn, Gladwin Strauss, Aiden Jansen.
John van der Merwe, Louwrens Reynecke (k), Ruben Verdoes, Otto Janse van Vuuren, Rudolph Reynecke, Sarel Janse van Rensburg, Henru Botma, Revano Alexander, Griffort van Wyk, Jonathan Adams, Franco Peza, Berrit von Weilligh, Wian Geldenhuys, Christiaan Engels, Triston Barnard.
Rugby 0.15A
Rugby 0.15B
Rugby 0.14A
M. Hanekom, F. du Plessis, I.van Der Merwe, S. Venter, U. Fourie, M. Steyn, J. van Wyk, A. Lange, J. van der Heever, J. le Roux, R. Nel, I. Terblanche, L. Nel, S. Opperman, J. Smit, B. Boltman, H. Mostert, D. Kotze, G. Myburgh, D. Steenkamp, J. Grobbelaar, B. Peens.
B. Boltman, H. Mostert, D. Kotze, G. Myburgh, W. Buys, N. Kruger, J. Grobbelaar, Jc. Marx, D. Scheepers, T. Steenkamp, B. Peens, M. Maree, L. Pieters, J. Smith, V. van Wyk, A. Lubbe.
Lombaard Conradie, Dewan van der Vyver, Johan van Rooyen, AJ Wiese, Enrico Gagian, Jandre Marias, Johandre Terblanche, Stefan Klindt, Christo Victor, Malan Geldenhuys, Franco van den Poel, Corne du Plessis, Dillan Raademeyer, Juan Agenbag, JM van Heerden, Ian Drotskie.
054 332 2111 – 054 332 2615 054 331 3740 – 087 805 8540 082 854 4445 Faks: 086 647 3720/054 332 1544 E-mail: johan@bbspares.co.za
CK2000/041664/23~BTW 4360189015~BUS 2503,
VAN COPPENHAGENSTR.17, UPINGTON
Bladsy 6
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
HOËRSKOOL UPINGTON RUGBY
MAG DIE BESTE SPAN WEN! Henco Sel: 076 780 4357 | Tertius Sel: 076 702 7875
Rugby 0.19B
Rugby 0.17A
Voor: Herman Harper, Hardie Koegelenberg, FC vd Heever, Jihan Jordaan, Neocolin Pretorius. Middel: Jacques Swanepoel (Afrigter), Maxwell Smith, Edward Willemse, Benno Bezuidenhout, Clemence Terblanche, Eldrin Engelbrecht, Dean Willemse, Bone Bonzaaier (Afrigter). Agter: Chebaneam Saal, Jason Fisher, Adri Hudson, Chrisjan Labuschagne, Mangoba Manale, Duan Snyders, Chad Minnaar.
Voor: Jayran Du Plessis, Mpho Joseph, Randy Nte (o/k), Eric Swanepoel (K), William Smith, Taylon Farmer. 2de Ry: Gerhard Visser (Afrigter), Dehano van Rooi, Darren Delie, Dametri Okkies, Bulumko Hinana, Neo Colin Pretorius. 3de Ry: Jaymin Basson, Pollie Wickens, JP van Riel, Thando Present, Boyka Prins. Agter: Ghraham Coetzee, Chebaneam Saal, Petrus Labushagne, Ceenan Schreiner, Lumen Everson. Afwesig: Juan Hough, Monré Bezuidenhoudt, Siya Rafisa.
Rugby 0.15A
Rugby 0.14A
Voor: Shumba Monyana, Gideon Breedt, Bradwell Koko, Thumi Masenge (k), Geo Engelbrecht (o/k), Jaden Fortuin. 2de Ry: Thapelo Masenge (afrigter), TJ Majiedt, LJ Kotze, Ethan May, Edgar Mafa, Garmon Green. 3de Ry: Kirschley Scott, GT Geldenhuys, Ferdie Richter, Brend Mulder, Nel Hanekom, Phenyo Masagela. Agter: Daylon Beukes, Kobus Loots, Gustav Loots, Duan vd Merwe, Grannen Brand.
Voor: SW Strauss (afrigter), Samkelo Bosman, Shaldon Cloete, Murray Louw (K), Mikail Willemse. 2de Ry: Shamaro de Klerk, Franco Basson, Gift Dibetso, John Tshlope, Gareth Smith. 3de Ry: Owen Loxton, Khanyakwezi Bekisi, Shinier Visagie, Tyrell Isaacs, Jaden Visagie. Agter: Pharrel van Wyk, Emilio Jantjies, Will Angwenyi, Lebogang Sam, Wesley Ponie. Afwesig: Beno Friedberg (o/k).
Dege Trekkers BK | Toekomsstraat 23 | Upington | 8801 | Faks: 054 331 1229 | Epos: info@degetrekkers.co.za AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
Bladsy 7
HOËRSKOOL DUINEVELD NETBAL
Netbal 0.19A
Netbal 0.19B
Elize Human (K), Mari Slabber (o/k), Carli Thomas, Lounari Lamprecht, Charnie Kuhn, Talana Rossouw, Janke Myburgh, Elmé Slabber, Melisa van Zyl, Suzanne Smit.
Elana Badenhorst (K), Carmen Bekker, Ané Jonas, Elizna Goussard, Mia Benadé, Megan Berrangé, Monja du Toit.
Netbal 0.16A
Netbal 0.16B
Linique Botha (K), Réé du Plessis (o/k), Anel Human, Chambré Martin, Anika van Blerk, Suzelle Fourie, Triska Coetzee.
Anika Kotzé (K), Suné Young (o/k), Jana Boshoff, Janike de Klerk, Simoné Gerber, Kylin Kotzé, Rojanne Eilard.
Netbal 0.15A
Netbal 0.15B
Brenda du Toit (K), Sanmarie Visser (o/k), Carisna Alberts, Alice Burger, Paula Burger, Janeske de Klerk, Judika Taljaardt.
Nilitha Alberts (K), Ansune Smit (o/k), Jana Beukes, Rize Liebenberg, Lihani Basson, Mienke Nagel, Marni Fick.
Netbal 0.14A
Netbal 0.14B
Cornél Slabber (K), Mianke Burger (Onderkaptein), Ronelda Smit, Marli Janse van Rensburg, Lenize Wolstenholme, Beneatha Barnard, Riana Archer.
Chrina du Raan (K), Kelita Scholtz ( Onderkaptein), Melaine du Toit, Elizma Boshoff, Hen-Via Beukes, Jeane Terblanche, Ulé Prinsloo.
Bladsy 8
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
HOËRSKOOL UPINGTON NETBAL
Netbal 0.19A Voor: Melonice Kordom, Cleo Minnaar, Chané Avenant (K), Gillian du Plessis, Di-Marie Visser. Agter: Liché Prinsloo, Nicolene Loots, Dirette Oberholster, Lorraine Groenewald, Janice Avenant, Christine Esterhuizen (Afrigter).
Netbal 0.17A Voor: Dolla Lombard (Afrigter), Nina Slabbert, Lara-Mari Geldenhuys (K), Ayanda Esau (o/k), Beryl Ndhlovu. Agter: Kaylynn Hanekom, Jessi Wessels, Marnel Oberholster, Berna Kilian, Annelé Burger.
Netbal 0.15A
Netbal 0.14A
Voor: Dolla Lombard (Afrigter), Anke Engelbrecht (o/k), Riana Steenkamp, Susan Hanekom, Kate Nugent. Agter: Jolize Swanepoel, Liané Kapp (K), Abongile Mchlauli, Anri Kotze.
Voor: Amukelani Amu Majebele, Janneke Engels (K), Uviwe Vivi Mbiza, La Rochelle Janse van Rensburg. Agter: Wilmarie Barnard, Uyathandwa Uya Ncoko, Monique Lombard, Bea Engelbrecht, Milize Symington (Afrigter).
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
Bladsy 9
PPE | RAYMOND WEBSTER 082 823 1323 rayweb009@gmail.com
BY PICK 'N PAY SENTRUM | DAPPIE 082 300 6185 VIR ALLE SPORT BENODIGHEDE
PROGRAM RUGBY
Tyd
A Veld
NETBAL
Tyd
B Veld
Tyd
A
08:15
Opening
08:30
DV 14 A tn HU 14 A
DV 15 B tn HU 15 B
10:40 DV O/15 A tn Uppies
09:10
DV 19 B tn HU 17 A
DV 16 B tn HU 17 B
11:40 DV O/13 Mini-Interjol
09:50
DV 15 A tn HU 15 A
DV 14 B tn HU 14 B
12:40 DV O/16 A tn Bellville O/16 A
10:30
DV 16 A tn HU 17 A
11:10
Mini-Interjol
11:30
Voorstelling
11:35
DV 19 A tn HU 19 A
08:30 DV O/19 C tn CVH/SD
08:30 DV O/15 B tn CVH/SD
09:40 DV O/14 A tn Uppies
DV O/16 B tn Uppies 09:30 O/17A
13:50 DV O/19 B tn Uppies Voorstelling en Terugblik 15:10 1968 Eerste Groot Interjol 15:40 DV O/19 A tn Uppies
B
HOKKIE A-VELD Begin Eindig
ALUMINIUM • MIRRORS • PATIO DOORS • SANDBLASTING • SHOWER DOORS • DISPLAY WINDOWS Phone: 054 331 1223 Email: glaswerke@telkomsa.net Physical Address: 25 Mark St, Upington, 8801 BUSINESS HOURS Monday - Friday: 8.00 - 17.00 Saturday: 8.00 - 12.00 Sunday: Closed
Span 1
Span 2
08:30
09:15
Dogters
Duineveld 0/18 B Upington 0/18 B
09:15
09:40
Dogters
Mini-Interjol Duineveld 0/14 B vs Oranje-Noord 0/13
09:40
10:05
Seuns
Mini-Interjol Duineveld 0/14 vs Oranje-Noord 0/13
10:10
10:55
Dogters
Duineveld 0/16 A
Upington 0/16 A
11:00
11:45
Seuns
Duineveld 0/18 B
Upington 0/18 B
11:50
12:00
Dogters
Voorstelling van Eerste Spanne
12:00
12:55
Dogters
Duineveld 0/18 A
12:55
13:05
Seuns
Voorstelling van Eerste Spanne
13:05
14:00
Seuns
Duineveld 0/18 A
Upington 0/18 A Upington 0/18 A
Sterkte aan albei spanne!
B-VELD Begin Eindig
Span 1
Span 2
08:30
9:15
Dogters
Duineveld 0/16 B
Upington 0/16 B
11:10
11:55
Dogters
Duineveld 0/14 A
Upington 0/16 B
Tyres Shocks Exhausts
Batteries Wheel Alignment Balancing
054 331 3202 | 082 411 7546 STERKTE AAN ALMAL WAT VANDAG DEELNEEM! SPEEL. HÊ PRET EN GENIET DIE INTERJOL.
Upington Cnr Dr Nelson Mandela & Swartmodder street, Upington
054 331 2577
FOR THE
HUNGRY
Grab something to eat or drink in-between the action!
STERKTE SKOLE, BESTE S
FOR THE
054 331 1130/3 083 386 8535 | 083 39
HUNGRY
MAGALIES UPINGTON DEPOT | ONS VERHUIS! Winkel 16 + 51 Kg
Bottled water | Refills | Tank refills | Juice | Ice | Dispensers
4
REFRESH REVIVE REFILL
6
1
Can supply 500ml and 1.5l with new machine in any application.
9
2
7
8
58 Mark Street | upington@oasiswater.co.za Tel/Fax: 054 332 7691 | Cell: 082 303 5689
5
Free Delivery in U
UNREAL BREAKFAST SERVED DAILY TILL 11AM
pington!
2 Fried eggs, 2 grilled rashers of bacon & fried tomato. Served with chips, 2 slices of toast, jam & butter.
On order more than R100. Delivery with card facilities. Fully lisenced.
36
90
Pizza | Pizza Pies | Subs | Burgers | Fish & Chips | Pasta | and more... T 054 331 1402 • 054 331 3884
Trading hours: Mon-Thurs 09:00-21:00 Fri-Sat 09:00-21:30 • Sun 10:00-14:00 & 17:00-21:00
Bi-Lo bp are situated in Scott Street Upington.
1175S
Tel: 054 331 1264
Ts & Cs apply. Available daily until 11am. Eat-in only. Not in conjunction with other promotions. The visuals are for descriptive purposes and meals served could vary.
DESERT WOLF SPUR
Kalahari Mall, Upington, Tel: 054 331 3701.
also available in store!
PIZZAS, GATSBYS & VETKOEKE
AAN BEIDE MAG DIE SPAN WEN!
95 8890 | 083 272 2951
galagadi Pick ‘n Pay Sentrum | POSBUS 1059 | UPINGTON | 8800
2
11
FOR THE
HUNGRY
10
3 9
1. Oasis Water 2. Wimpy 3. Spur 4. Pizza Place 5. Bi Lo Foods 6. Magalies & Perfect Water & Kalahari Sappe 7. Debonairs Pizza 8. Upington Slaghuis 9. KFC 10. Panarotti’s 11. Ocean Basket
Ons doen delivery's in dorp en tot 3km vanaf WIMPY KALAHARI MALL.
Ons doen delivery’s in dorp en tot 3km vanaf winkel gratis vanaf R65. 28 Schroder str.
Skakel ons by 054 331 3814
Skakel ons by 054-331 0267 054-331 0266
NEW ALL STAR LUNCH BOX
59
.90
Tel (054) 332 1781 | Faks (054) 332 1782 | dalene@uptslaghuis.co.za Scottstraat 24, Posbus 108, UPINGTON, 8800
NEW ZINGER WINGS LUNCH BOX
49.90 Panarottis Upington upington@panarottis.co.za SHOP 55, KALAHARI MALL Tel: 054 331 3765 www.panarottis.co.za
Also available in the Variety and Chicken Lunch Box for only R49.90
HOËRSKOOL DUINEVELD HOKKIEDOGTERS
Hokkie 0.18A
Hokkie 0.18B
Jana-Mari Botha, Tharina Snyman, Carli Pretorius, Cara Coffee, Jenna Corbett, Marisa Victor, Olivia Du Preez, Danelle King, Carmia Nortjé, Riandri Steenkamp, Christel Van Zyl, Jani Botes, Kristie Stander, Carli Van Zyl, Mariete Strauss (o/k), Annadee Barnard (k). Afrigter: C. Nel.
Frede Groenewald, Jessica vd Merwe, Annika du Toit, Luzaan Niemann, Lené Herholdt, Leonie Strauss, Jana Olivier, Amelia Kemp, Mariaan Burger, Liandri du Toit, Annerie Wessels, Lianet Moller, Charmaine de Scande. Afrigter: M. Loots.
Hokkie 0.16A Anja Benade, Charlize De Klerk, Monja Dippenaar, Marlene Gresse (K), Jeane Joubert, Elani Liebenberg, Talitha Liebenberg, Christine Marais, Carla Möller, Cara Nel, Zané Smit, Anne-Mieke Smith, Caitlin Spangenberg, Minette Swart (o/k), Mianca Visser.
Hokkie 0.14A
Hokkie 0.16B Jana Barnard, Anne Kruger (o/k),Rachel Maritz, Janka Mayer, Elseri Pienaar, Adrienne Smit (K), Caitlin Spangenberg, Jo-Mari Steenkamp, Milandi van der Westhuizen, Anne van Niekerk, Simoné van Zyl.
Bladsy 14
Dorette Hanekom, Lerie Beukes, Leoney Olivier, Anika Groenewald, Anel Pearson, Eljani Louw, Elizma Reynecke, Crystal Daude, Emae Fourie, Aneli Groenewald, Mia Oberholzer, Mabri Oberholster, Adene Fourie, Megan Viljoen. Afrigter: A. Esterhuyse.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
HOËRSKOOL UPINGTON HOKKIEDOGTERS
Hokkie 0.18A Voor: Yulin Steenkamp, Almari Bruwer (o/k), Inge Wessels (K), Zoë Strauss, Erica Wessels (Afrigter). Middel: Christine Richter, Toa Strauss, Gabbi Nell, Jolene Goussard, Teliza Zaayman. Agter: Lize van Niekerk, Anneri van der Merwe, Liza Slabbert, Zani du Plessis, Ela Arnon.
Hokkie 0.16A Voor: Jana Nel, Inge Smit, Chaneyka Kulsen, Nancy van Niekerk, Joané vd Heever, Yolandi Botes (Afrigter). Middel: Narike Hoft, Marize Bruwer, Alitze vd Merwe, Carli van der Merwe, Simoné Lonte, Nelmarie Lubbe. Agter: Elizabeth van Niekerk, Monja Voster, Jade Swanepoel, Karla de Beer, Caitlyn Coert.
THE ONE YOU TRUST! • BANDE • SKOKBREKERS • TREKSTANGE • SUSPENSIES • WIELSPORING • UITLAATSTELSELS • ALLOOIWIELE • CV JOINTS • REMME
Nick 082 338 7070
Dries 060 733 7108
Christo 072 431 8208
CJ 076 791 6690
Ivan 082 823 1290
Ons jol saam op die 50ste Interjol! Oasis Hotel Gebou | Schröderstraat 26, Upington 8801 | Posbus 6 & 53, Upington 8800 Docex 3, Upington
H/V Le Roux en Kort Str
T: +27 (0)54 337 5000 | F: +27 (0)54 337 5001 | E: mail@lcw.co.za www.lcw.co.za
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
Bladsy 15
HOKKIE SEUNS
Hoërskool Duineveld - Hokkieseuns 0.18A
Hoërskool Upington - Hokkieseuns 0.18A
Johan von Wielligh, HC van der Merwe, Koos Strauss, Eugene Reynecke, Davy Botha, Willem Gresse, Christo Maritz, Johan le Grange, Johann Greenberg, Lohan van Zy, Louis du Raan, Jason Marais , Jandrè Kellerman, Hanno Möller, Roelf Louw, Adriaan Coetzee .
Voor: Ethan Morris, Hendri de Beer (K), Hein Neser (o/K), Monwabisi Phillips, Mnr. SD Botes (Afrigter). Middel: Theuns Theunissen, Cyrikus Cloete, Ruan le Roux, Anver Ferrus. Agter: Paulo de Gois, Joshua Coghlan, Juan Swanepoel, Cobus Fourie, Gerhard Janse van Vuuren.
Hoërskool Duineveld - Hokkieseuns 0.18B
Hoërskool Upington - Hokkieseuns 0.18B
Phillip Strauss, Nicky van der Merwe, SJ Corbett, Wian Kruger, Adriaan Coetzee ( o/k ), Mpho Ntlapo, Hugo Visagie, Roelf Louw (k), Jarod Snyders, Robert van der Merwe , Luchin Job, Jandrè Kellerman, Hanno Möller.
Steven Smith, SP Janse van Rensburg, Angelo Ferrus, Louis Schönborn, Francois Jeppe, Ryan Isaacs, Jay-f van den Heever, Awie van der Westhuizen, Joshua Hendricks, Reagan Cupido, Kyle Britz, Enrique Ortell, Rian Mostert.
ANDER SPORTE
Hoërskool Duineveld - Tennis Eerste Span
Hoërskool Upington - Tennis Eerste Span
Meisies: Joline van Zyl (Kaptein), Ané Jonas, Ahbé Fölscher, Riana Archer, Christel van Zyl, Carli Thomas, Jeanne Terblanche, Melaine du Toit. Seuns: George Brink (Kaptein), Müller du Plessis, Johanré Terblanche, Ruan Kuhn, Loubser Nel, Igmon Tetblanche, Lombaard Conradie, Johan van Rooyen.
Voor: Elanie Brand, Chané Avenant (K), Benré Engelbrecht (K), Janneke Engesl, Liesel Giliomee. Middel: Dian Kapp, Stefan Joubert, Geo Engelbrecht, Jessi Wessels, Berna Killian. Agter: Lemley Mulder, Liané Kapp, Adri Hudson, Janice Avenant, Awie v/d Westhuizen.
Hoërskool Duineveld - Skiet
Hoërskool Upington - Skiet
Veer: Carmi van Wyk, Hermi Schreuder, Wian van Blerk, Hannes van Blerk. Reserwe: Rian Engelbrecht. Sporter: AJ van Niekerk, Hano Jordaan, Andreas Engelbrecht, Maricel Jordaan. Reserwe: Stian Steenkamp.
Voor: Janko Botma, Quinette van Niekerk, Elne du Toit, Keenan Kulsen, Michelle du Plessis. Agter: Rian Loots, Juan Steenkamp, Petrus Labuschagne, SJ Buys, Wian van As.
Kry al die spanfoto’s aanlyn by awsumnews.co.za AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
Bladsy 17
ANDER SPORTE
Hoërskool Duineveld - Skaak Eerste Span
Hoërskool Upington - Skaak Eerste Span
Eerste span: William Nel, Driaan Hanekom, Justin Feris, Declon Pretorius, Andreas Engelbrecht, Maricel Jordaan. Tweede span: Lyle Maasdorp, Abigail Basson, Rian Engelbrecht, JP Marais, Mia Poolman, Ragel Maritz / Stehan Kruger.
Voor: Rian Mostert, Steven Smith (Kaptein), Dean Willemse. Agter: Alet Kuhn, Hendri de Beer, Andries Engelbrecht, Juan Swanepoel.
Hoërskool Duineveld - Redenaars
Hoërskool Upington - Redenaars
Jodi Page, Jana Olivier, Carli Thomas, Ané Kruger, Leané Hanekom, Brendan Barnard.
Voor: Geralda de Wee, Bernadine Nugent, Jana Nel. Agter: Chrizelle Strydom, Lara-mari Geldenhuys, Teliza Zaayman, Nina Ferreira (afrigter).
Hoërskool Duineveld - Vasvra Span
Hoërskool Upington - Vasvra Span
Franco Kuhn, Carli Thomas, Emme Smith, Cornel Swanepoel, Rudie Venter, Ashwin Titus, Linton Maritz, Ane Jonas, Gustav Compion, Stephani van Heerden, An-mari Liebenberg, Elize Human, Koot Becker, Andre van Zyl en William Nel.
Teliza Zaayman, Petro Siemens, Christian de Wet, Lesley Swart (afrigter).
Bladsy 18
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
Hoërskool Duineveld - Dirigente Dawie Malan, Daniel Fourie, Willem Gresse, Jordan Jansen, Mariette Strauss, Annadee Barnard, Elize Human, Lounari Lamprecht.
Hoërskool Duineveld Sjampanje nooi
Hoërskool Duineveld - Gelukbringer Groot Piet
Riandri Steenkamp
#VELTIELAND
TACKLE
YOUR TASTE BUDS
VISIT OCEAN BASKET UPINGTON
for delicious seafood specials
sterkte aan al die deelnemende spanne!!! UPINGTON
OCEAN BASKET UPINGTON 054 331 2459 Entrance 2, Kalahari Mall
Dr Nelson Mandela Rylaan Pick & Pay Sentrum Upington 8801 | Tel: 054 331 3908 AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
Bladsy 19
Alle oud-Uppies en ondersteuners Alle Uppies, reünie-groepe en vriende is welkom by ons saalbyeenkoms om 9:00 Vrydagoggend, 10 Augustus. Dit is wel `n skool vakansiedag, maar ons program gaan voort. Tydens die saalbyeenkoms om 9:00, sal prof. Chris Brink, voormalige Matie-Rektor en oud-Uppie, die byeenkoms inlei met `n praatjie. Om 10:30 is dit Groot Brag en terselfdertyd is daar tee vir die reünie-groepe in die klubhuis. Kom gerus en deel die besonderse oggend met ons. Saterdag word die dag by Hoëskool Duineveld aangebied en Saterdag sluit ons die dag af met `n heerlike vleisbraai by die Klubhuis. Daar sal `n kontantkroeg wees en dié heerlike ete is net R160. So, kom ons maak ook van dié geleentheid `n groot sukses soos net Uppies kan. Pak jou stoel, jou entoesiasme en `n groot klomp, Interjol-gees in jou sak en geniet dié heerlike dag saam met ons.
Hoërskool Upington - Dirigente Voor: Inge Wessels,Zoë Strauss, Brian Plaatjies Gillian du Plessis. Agter: Tal Arnon, Dian Kapp, Andisiwe Cetiywe en Cyrikus Cloete.
Bladsy 20
Hoërskool Upington Sjampanje nooi Zani du Plessis
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
#UPPIETROTS
COACH INTERVIEW
STEFAN VAN WYK
RIAAN KOTZÉ
Hoërskool Duineveld Hoofafrigter
Hoërskool Upington Hoofafrigter
Is jy tevrede met wat jou span sover bereik het hierdie seisoen?
Ons is ongelooflik trots op die span. Daar sal altyd ruimte vir verbetering wees, maar ons is verseker positief oor die seisoen tot dusver.
Hoogtepunte van die seisoen sover?
‘n Groot hoogtepunt van die jaar het op Riversdal plaasgevind, waar ons vir Kempton Park 21-10 gewen het en ook met die beker vir die “Mees aanskoulikste rugby” weggestap het. Die groot hoogtepunt van die jaar vind natuurlik Saterdag plaas.
Wat geniet jy die meeste van skolerugby afrigting?
Die geleentheid om elke dag op `n ander vlak met die kinders te kan werk. Jy leer jou kinders eenvoudig net beter ken op die sportveld en het jul `n beter verhouding met mekaar.
Wat geniet jy die minste van skole rugby afrigting?
Die lang ure op die bus is nogal uitputtend, maar `n goeie wen maak die rit huis toe altyd lekker.
Wat beteken hierdie Interjol vir jou as afrigter?
Elke jaar is daar net groter passie in ons, die span en in die skool. Die genade om nog ‘n jaar die 1ste rugbyspan te kan afrig is so ongelooflike groot voorreg. Die Interjol is nog ‘n geleentheid vir alle Uppies om hul trots teenoor die skool te kan betoon.
Is jy tevrede met wat jou span sover bereik het hierdie seisoen?
Ek dink ‘n afrigter sal nooit regtig tevrede wees nie. Hierdie is ‘n span wat mooi ontwikkel het en ons het klomp van ons doelwitte bereik. Dit is ‘n span wat groot vordering gemaak het.
Wat is julle hoogtepunte van die seisoen sover?
Een van ons hoogtepunte van die seisoen was toe ons by Oakdale aangewys was as een van die spanne wat die mees aanskoulikste rugby speel. Dit is hoekom mens maar afrig, sodat die kinders dit geniet en aanskoulike rugby kan speel.
Wat geniet jy die meeste van skolerugby afrigting?
Om te sien hoe ‘n kind gegroei het van die begin van die seisoen. Hulle individuele talente het mooi ontwikkel. Van die spelers het al kontrakte gekry vir volgende jaar so dit is alles lekker.
Wat geniet jy die minste van skole rugby afrigting?
Wanneer die seuns teleurstelling ontvang of dalk beseer word, selfs wanneer ‘n seun nie vir die Craven Week span gekies word nie. Dit is teleurstellings wat ‘n afrigter maar saam ‘n speler deurgaan.
Wat beteken hierdie Interskole vir jou as afrigter?
Die ongelooflike passie vir die trui, die span, die afrigters en die skool.
Vir my, Jerard en vir Theuns is dit dalk net nog ‘n wedstryd maar vir die seuns is Interjol hulle laaste wedstryd wat hulle vir die skool speel. Mens probeer om dit maar so normaal as moontlik hou, maar die seuns en die Interjol idee maak dat dit ‘n baie groot wedstryd is.
Hoe verwerk jy die druk van so interskole week want dit moet enorm wees?
Wat is spesiaal omtrent die groep van 2018?
Wat is spesiaal omtrent die groep van 2018?
Deur elke aktiwiteit te gaan bywoon en net die gees van Interjol saam met die skool te beleef. Sing, lag en geniet die week saam almal.
Is julle reg vir Interjol op 11 Augustus 2018?
Ek dink nie reg is die korrekte beskrywing nie. Goed voorbereid, verseker.
Hierdie groep is baie spesiaal en dit is ‘n groep waarmee ons al ‘n tydjie saamkom. Ons het ook ‘n heerlike ouergroep wat bussies reël en dinge saam die seuns doen en die seuns ondersteun. So ons gaan dit mis. Dit is ‘n spesiale groep seuns wat die etos en die kultuur van die skool uitleef en dit laat voortleef in Hoërskool Upington.
Hoe verwerk jy die druk van Interjol week want dit moet enorm wees?
Ja, die druk is enorm vir die seuns. Vir ons onderwysers vir wie dit al ‘n 10de of 12de Interjol gaan wees is dit al bietjie makliker. Ek dink mens probeer maar so kalm as moontlik bly. Vir ons is dit net nog ‘n wedstryd en mens probeer om liewer te fokus op die prosesse eerder as ander dinge. Die oomblik wat jy die seuns laat glo dat die prosesse werk, jou verdediging, skrums en lynstane, is dit makliker om die spanning af te vat.
Is julle reg vir Interjol 2018?
Sal mens ooit reg wees? Ons gaan Saterdag, 11 Augustus in as die underdogs. Hoërskool Duineveld het ons in die vorige wedstryd gewen. Hulle het ‘n goeie seisoen en hulle is ook die beste o.19 rugbyspan in die Noord-Kaap met al hulle oorwinnings. So dit gaan ‘n groot poging veg maar ons sien baie uit na Saterdag en dit gaan lekker wees om teen ons buurskool te kompeteer.
Covering more than 250 school events nationally AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL DUINEVELD vs HOËRSKOOL UPINGTON
Bladsy 21
AWSUM News verander die wêreld van skoolnuus na ‘n kreatiewe omgewing Die grootste skolenetwerk in die land is pas bekendgestel waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za. Meer as 1 700 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. Skole is opsoek na blootstelling buiten hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg, daarom was die stap om nuus digital te deel die volgende logiese stap. Die skole stuur direk die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar. Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by ons multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd • AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd
• AWSUM App for Schools, vir selfoonkommunikasie tussen die skool, ouers en leerders • AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie.
www.awsumnews.co.za
Dankie aan ons borge wat Interjol moontlik maak!
Interjol spanfoto’s! Onderhoude! Kry dit alles op awsumnews.co.za Volg ons vir die nuutste Noord-Kaap skolenuus!
AWSUM!
AWSUMNoord-Kaap
STATIONERY & FURNITURE
DESIGN & PRINT
054 332 2041 | 46A SCOTT STREET, UPINGTON