Eldoraigne vs Zwartkop 2019

Page 1

Kry al die foto’s aanlyn by awsumnews.co.za


Hoërskool Eldoraigne

Hoërskool Zwartkop

Barend Bezuidenhout

Raymond Dodd

Eerste Rugbyspankaptein

Eerste Rugbyspankaptein

Posisie: Vaskopstut (#3) Geboortedorp: Potchefstroom Hoogte: 1.73m Gewig (kg): 103kg Eerste rugbyspan debuut: 2017 Teen engelse toerspan Bynaam: Borris

Posisie: Agtsteman (#8) Geboortedorp: Centurion Hoogte: 1.82m Gewig (kg): 92kg Eerste rugbyspan debuut: 2018 Bynaam: Dodd

Beste herinneringe op die veld? Die wedstryd teen Marais Viljoen 2018 in die Semi-finaal van die Virseker Beker.

Beste herinneringe op die veld? Dit is toe ons die Classic Clash wen.

Stokperdjies buite rugby: Gym en roadtrips

Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding: Dit het baie goed gegaan en ons is baie tevrede.

Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Dit gaan goed. Ons probeer om elke dag ‘n gymsessie en veldsessie in te kry, sodat ons weet ons is goed gekondisioneerd vir die seisoen wat voorlê.

Stokperdjies buite rugby: Karate.

Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Zwartkop te kom? Beide my susters was in Zwarkop en ek het van die vibe gehou en die gees.

Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Eldoraigne te kom? Om eerlik te wees, is dit omdat die skool se sport en akademie so sterk is wat my oorreed het om na Eldoland toe te kom. Ek was nog nooit spyt oor my keuse nie, dit was beslis die beste keuse wat ek nog gemaak het.

Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Dit is ‘n voorreg om vir Zwartkop se 1ste span te speel.

Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Dit is baie spesiaal, omdat dit ‘n eer is om jou skool te verteenwoordig en om die trots van die skool uit te leef op die veld. Jy weet dat die hele skool jou ondersteun maak nie saak wat die resultate is nie.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Pieter en Gerrie. Hulle maak altyd jokes en lig die gees van die span.

Wat is jou gunsteling posisie? Vaskopstut (#3).

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Ek gee my beste om die span te laat wen.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Marvelous Marven, want hy sit ‘n glimlag op elke speler se gesig en maak ons dood met sy grappies. Hy is net ‘n ongelooflike snaakse persoon en hy is die spark wanneer ons die vibe wil lig in die wedstryd en in die oefeninge. Wie is die Gym Bom in die span? Bradley Buys. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Om te speel soos wat die Here wil hê ek moet speel, om net dankie te sê vir die wonderlike talent waarmee hy my geseën het. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Ja, daar is ‘n baie spesiale meisie wat my in al die wedstryde ondersteun. Dit is niemand anders as Micaela Koen nie. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd was na die finaal in 2018 toe ons die Virseker Beker Plaatfinaal gewen het.

Wat is jou gunsteling posisie? 6 flank.

Wie is die Gym Bom in die span? Hein.

Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? My meisie ja – Danielle van der Westhuizen. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Die ete by Burger Bistro. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Graad 8 – Henco Grobler ook ‘n 6 flank en was kaptein en hoofseun. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal en hokkie speelsters? Netbal – die hele span. Kies Een: Tackle of Clean: Tackle Dummy of side-step? Dummy Wendrie druk of wenskop? Wendrie

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Mornay Smit. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal en hokkie speelsters? Gunsteling netbalspeler is Emri Kriel en hokkiespeler is by die manne Stian Havenga en by dames Lisa Oosthuysen. Kies Een: Tackle of Clean: Tackle Dummy of side-step? Dummy Wendrie druk of wenskop? Wendrie druk

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. Page 2

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019


Oud-Eldo’s presteer

Stephan Lewies Anneke Beukman

Pikkie de Villiers

Shayne Bolton

SA 0/21, NWU Pukke

Leeus Super Rugby

Kovsies Young Guns

Springbok, Sharks Super Rugby, Leeus Super Rugby

Robbie Coetzee Leeus Super Rugby

Mornay Smith SA 0/21, Blou Bulle Super Rugby

CTM CENTURION

CTM Centurion

Highway Business Park, Old Johannesburg Road, Rooihuiskraal, Centurion

012 661 2196

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019

Page 3


TYRES BATTERIES BRAKES SHOCKS

SUPA QUICK CENTURION LIFESTYLE Opposite Builders Warehouse | 012 653 0995

HOËRSKOOL ELDORAIGNE EERSTE XV

3. Barend Bezuidenhout (k) Vaskopstut

1. Edrich Reynecke Loskopstut

2. Luhan Oosthuizen Haker

4. Robin Roelofsz Slot

5. Divan Immelman Slot

6. Bradley Buys Flank

7. Francois Bezuidenhout Flank

8. Riwan Ramann Agtsteman

9. FJ Griesel Skrumskakel

10. Marven Petersen Losskakel

11. Adriaan Botha Linkervleuel

12. Waldo Noëth Binnesenter

13. Kenneth de Klerk Buitesenter

14. Rohann Rossouw Regtervleuel

15. Ricardo Smit (o/k) Heelagter

Reserwes: 16. Ewan Nel 17. Quinten du Preez

18. Ruben Lubbe 19. Dian Reynecke

20. André-Meyer Oelofse 21. Kael Oosthuizen

22. Phillip Theunissen 23. Wian Bäcker


TYRES BATTERIES BRAKES SHOCKS

SUPA QUICK CENTURION LIFESTYLE Opposite Builders Warehouse | 012 653 0995

HOËRSKOOL ZWARTKOP EERSTE XV

1. Alek de Bruyn Loskopstut

2. Janico van Rensburg Haker

3. Driek Grobler Vaskopstut

4. Romario Dias Slot

8. Raymond Dodd (k) Agtsteman

5. Hein van Rheede Slot

6. Gerrie van Dalen Flank

7. Pieter de Jager Flank

9. Chanluke v Nieuwenhuizen Skrumskakel

10. Damian Rabie Losskakel

11. Ruan Clayton Linkervleuel

12. Dieter Groenewald Binnesenter

13. Keanu Coetzee Buitesenter

14. Kevin Marais Regtervleuel

15. Pierrie Smit Heelagter


HOËRSKOOL ELDORAIGNE

Rugby o.19B Voor: Abré Nieuwoudt, Carlo Lotz, Adriaan Stoltz, Dian Reynecke, Rohann Rossouw, Ewan Nel. Middel: Rudy Bordonne, JJ Meyer, Quinton du Preez, WR du Preez, Lihan Kriel, George Jones, Duvan van der Merwe. Agter: Franco Swart, Kael Oosthuizen, André-Meyer Oelofse, Phillip Theunissen, Ruben Lubbe, David Malherbe.

Rugby o.16A Voor: Deaan de Kock, Theunis Swart, Ethan Botha, Dirk Pottas. Middel: Kenan Kwak, Kyle Jansen, Luka Nel, Phillip de Villiers, Andrew de Bruyn, Rossouw Naude. Agter: Duncan Loubser, Freddy Newman, Willem-Andries Rossouw, Andrian Kodde, Wilhelm Wessels, Darius Botha, Wayne van Sittert.

Rugby o.15A Voor: JD du Plooy, André Erlank, Jared Clark, Werner de Kock, Nicolas de Bruyn, Brandon Bosch. Middel: Christo Fourie, Luan Ramann, Jacques Taljaard, Henko Wessels, Marcus Mostert, Armand van Heerden, Rayno Hough. Agter: Danie van den Berg, Ruan Bezuidenhout, Cohan Swart, AJ Miller, Géan Slabbert, Pieter Coetzer, Christoff van Rooyen, Jayd Austin.

Rugby o.14A Voor: Christiaan Labuschagne, Erich Waldemeyer, Donovan Naude, Katlego Maleka, Hanru Bezuidenhout, Renier Kidson, Vickus Diffenthal, Jayden Nieuhaus. Agter: Christopher van Wyk, Lancé Dingelstad, Marchant Nel, Jean Heymans, Francois Labuschagne, Juan Bothma, Johan Coetzee, Shane Henery, Elandré Momberg, Aldo Janse van Rensburg, Divan de Beer, Willie Diffenthal, Christiaan Momberg. Page 6

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019


HOËRSKOOL ZWARTKOP

Rugby o.19B Voor: Stephan du Plessis, Mnr Kevin Jackson (Afrigter), Franco du Toit (Kaptein), Willem van der Merwe, Mnr Joelie Erasmus (Afrigter), Hendry Nel. Middel: Xavier Schoeman, Kyle Coleman, Dian Verhagen, Francois du Plessis, Stephen Barry, Ruan Clayton, Jeandre Cloete. Agter: Bertu Burger, Ian Kruger, Keanu Diedericks, Hein van Rheede van Oudtshoorn, Dieter Groenewald, Ruan Barnard, Ben Viviers, Kevin Marais.

Rugby o.16A Voor: Keegan Morehan, Wessel van Deventer, Ric la Marque, David Gouws, Jarno Snyders, Douw Pretorius, Brendon Smith. Middel: Wouter du Toit, Corné Erasmus, Jacques du Plooy, Hendrik Prinsloo, Christopher Kruger, Anton Naude. Agter: Cayden vd Merwe, Hugo van Nieuwenhuizen, Justin van Heerden, Malcolm Steyn, Juan de Bruyn.

Rugby o.15A Voor: Divan Lourens, Wimpie Nel, SJ Bezuidenhout, Piet Sterk, Zander Bezuidenhout, Dewald de Kock, Xander Schoeman. Middel: Sheloon Ferreira, Jan-Henri Sterk, Ruan Chamberlain, Henlu Roos, Chistion du Toit, Diaan de Beer, Travis Roets, Owen Schröder, Eslin Kastoor. Agter: Chris du Plessis, Devon Stelling, Dylan van Heerden, Jason Jones, Christiaan Rossouw, Bernard Buitendach, Ayden Spaans, Pieter Jansen van Vuuren, Divan Barkhuizen.

Rugby o.14A Voor: Xavier Rabie, Jacques Horn (Afrigter), S G Roode (Kaptein), Kevin van Staden (onderkaptein), Adam Barnard ( Afrigter), Lood Groenewald Middel: Lian Jordaan, Jonathan Schutte, Ronan McCrimmen, Alexander Moorcroft, Roger Swanepoel, Kevin Smit, Jordaan Stoop, Hanre du Preez, Noah Boks. Agter: Dylan le Roux, Stiaan Bekker, Johan van Heerden, Reagan Smit, Daniel Erasmus, Zander Jacobs, Reuben Janse van Rensburg, Adrian Swarts, Werner Brink.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019

Page 7


HOËRSKOOL ELDORAIGNE EERSTE NETBALSPAN

Emri Kriel (K)

Antoinette van der Merwe

Carla van Rooyen

Christina van der Merwe

Chrystal Shaihia

Monique Stephens

Kristen Prinsloo

Lee-Anne van Zanten

Madeleen Human

Netbal o.19B Helen Behr, Marcel Mills, Chrisinda van Tonder, Lara de Wet, Simoné Holtshauzen, Elzanie Vorster, Simone de Klerk.

Netbal o.17A

Netbal o.16A

Lizaan Taljaard, Tania Slabbert, Megan de Clerk, Kaylene van Loggerenberg, Celesté Mulder, Saskia Brandt, Simoné Landman, Eliska Dalhouzie, Morgan Shaw.

Michelle Kruger, Kayla Sherriff, Ané Lamprecht, Mari-Louise Botha, Bianca Smit, Marlé Meyer, Liezl van der Spek, Nika van Heerden.

Netbal o.15A

Netbal o.14A

Simoné Heymans, Kristie van der Walt, Francis van Raavenswaay, Caydé Joseph, Amoné Venter, Joné Wildenboer, Marli Harmse, Elnette van den Berg, René Jones, Suné Muller.

Liezel du Plessis, Nicole Boucher, Mia Theunissen, Nicola Rabie, Christelle Koekemoer, Winne Slabbert, Liani Gilmour, Nina Kriel, Georgia de Jongh.

Page 8

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019


HOËRSKOOL ZWARTKOP EERSTE NETBALSPAN Netbal o.19A Voor: Iné Smit, Eloise van Wyk (Medic), Linell Terblanche, Irené Vorster (Afrigter), Ina-né O’Callaghan. Agter: Melissa van Blerk, Leané van Zyl, Bernice Armstrong, Marichelle Visagie, Hannli Olivier, Almé Hugo, Kayla Ritter.

Netbal o.19B Voor: Erika Richardt, Danica Strydom, Johan Beukman (Afrigter), Charlinda Olivier, Daniëlle van der Westhuizen. Agter: Amber van Deventer, Lilly-Cara Pieterse, Nerine de Jager, Mareli Botha.

Netbal o.17A

Netbal o.16A

Voor: Tiné Nëu, Cailyn Harford, Cherezna van der Vyver, Anastasha Raubenheimer. Agter: Me Daniëlle van der Westhuizen, Veniecé Janse van Rensburg, Hanke Terblanche, Jeanette Louw, Charné Erasmus, Karli Prinsloo.

Voor: Theonè Marx, Marguerite Rootman (Afrigter), Marnel Piekaar. Agter: Nicole Janse van Vuuren, Elis-Mari Marx, Kayla Burger, Mia Roux, Catelin Robson.

Netbal o.15A

Netbal o.14A

Voor: Gazelle Jordaan, Celinne Visagie, Michelle Kemp (Afrigter), Zinè Swart, Marcelle Naudè. Agter: Bernelize Rudolph, Bernice Buitendag, Linnè Hurter, Mekayla Theunissen, Unè Deysel.

Voor: Renate le Roux, Jonelle Rossouw (Afrigter), Kenisha Wiese. Agter: Anika Williams, Micayla van Rooyen, Charissa Botha, Michaela Parkhurst, Lize Theron.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019

Page 9


A product of

Baan 1

Baan 2

Baan 3

Baan 4

Tennis 1

Rondte 1 08:30 - 09:05

0/14A

0/15B

0/19C

0/16D

0/14C

Rondte 2 09:10 - 09:45

0/15A

0/17B

0/16C

0/14B

Rondte 3 09:50 - 10:25

0/19B

0/16A

0/15D

0/19D

Rondte 4 10:30 - 11:05

0/17A

0/16B

0/14D

0/15C

11:05 - 11:15

Eerstespan voorstelling

Rondte 5 11:15 - 12:00

0/19A

Tyd

A-Veld

Tyd

B-Veld

08:00

0/14A

08:00

3de span

09:00

0/15A

08:50

0/14C

10:00

2de span

09:35

4de span

11:10

0/16A

10:40 11:20

0/15B 0/14B

12:20

Gees vertoning

12:40

Voorstelling

12:45

1ste span

MASTER SCIENCE

MASTER MATHS

GRADE 10 - 12 SCIENCE TUITION www.masterscience.co.za | Tel: 012 654 9979 |

GRADE 4 - 12 MATHS

CENTURION

| Cell: 071 727 8884 | www.mastermaths.co.za

Covering more than 350 school events nationally


Vrydag 17 Mei Tyd

Eldo Astro

Tyd

Eldo Gras

16:00

0/14A D

14:30

0/14B D

17:00

0/14A S

15:30

0/15B D

18:00

2de D

19:00

2de S

Saterdag 18 Mei Tyd

Eldo Astro

Tyd

Sutherland Astro

Tyd

Eldo Gras

07:45

0/16A D

07:45

0/16B D

08:00

0/14CD

08:50

Voorstelling

08:35

0/15A D

09:00

0/15C D

09:00

1ste D

10:00

3de D

10:10

Voorstelling

10:20

1ste S

9:45

0/16B S

11:30

0/16A S

10:50

0/14B S

Water

Alle wedstryde vandag wat op die Rugby A-Veld, Eldo-Astro en Netbal Baan 1 gespeel word, word regstreeks op ons EldoTV-kanaal uitgesaai. Registreer gratis op www.digitv.co.za, kies EldoTV as jou voorkeur kanaal en geniet al die 2019 Classic Clash aksie.


Hoërskool Eldoraigne

Emri Kriel Eerste Netbalspankaptein Posisie: AV Geboortedorp: Centurion Hoogte: 1.68 m 1ste Span debuut: 2018 Bynaam: Emma

Beste herinneringe op die baan? Ons het vroeër die jaar vir Hoërskool Menlopark gewen – hard geveg en nog nooit so goed gespeel nie. Lewenslange droom is deur die telling bewaarheid (37-26). Stokperdjies buite netbal: Sagtebal en familietyd. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons berei al lank voor vir die netbalseisoen, maar ons oefen week in en week uit om te verseker dat ons elke week beter word. Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Eldoraigne te kom? Ek het besluit om na Hoërskool Eldoraigne toe te kom omdat ek tuis gevoel het. Ek is net ‘n normale kind wat die beste maak van dit wat ek het. Eldoraigne bied vir die gewone kind, buitengewone geleenthede. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Dit is spesiaal om vir die eerstespan uit te draf, want elke wedstryd beteken een minder geleentheid voordat ek klaar is met skool. Dit is ook spesiaal, omdat ek my beste gee om my skool trots te maak. Wat is jou gunsteling posisie? AV Wie is die grapgat in die span en hoekom? Monique Stephens – grapgat weet presies hoe om ‘n grappie te maak as almal moeg en moedeloos is. Wie is die Gym Bom in die span? Daar is nie regtig iemand nie, maar ek sou sê Kristen Prinsloo. Sy oefen gereeld springtou en doen oefeninge op haar eie. Antoinette dink ek oefen die hardste en is die mees toegewydste van almal. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Ek wil maar net my beste gee vir my span en dat ons kan voel dat harde werk beloon word. Is daar een spesiale ou wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is sy naam? Definitief, my pa Kallie. Hy is solid en probeer my altyd ondersteun ten spyte van sy besige skedule. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? As ons mekaar in die oë kyk en kan sê ons het die beste gegee ten spyte van die telling. Wie was jou matriekheldin toe jy in Gr 8, Gr 9 was? My netbalheldin was definitief Melissa Nel. Wie is die eerste netbalspan se gunsteling rugby en hokkiespelers? My netbalspan hou van Barend Bezuidenhout en Stian Havenga.

Page 12

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019


hoërskool eldoraigne eerste seunsHokkie

Stian Havenga (K)

Arend Swanepoel

Armand Botha

Carllo Düring

Dewald Truter

Duncan Weakley

Hendri Wentzel

Johard Havenga

Luan Swart

Marcus Havenga

MJ Roothman

Quinton Hollenbach

Rico Coetzee

Schalk Burger

Stefan Oberholzer

Seunshokkie o.19B Voor: Willlie Broekman, Sean Anderson, Sean Dicker, Henrique Wessels, Werner Fourie. Middel: Hanro Van Zyl Renardo Dockerdoff, Ulrich Rabie, Heinrich Bester, Louis Conradie. Agter: Andrew Greef , Daniel Collinet, Devan Nel, Wian Van Zyl, Connor Robinson. Afwesig: Heinrich Bester, Laukie Krogh, Matthew King, Zander Hanekom, Conrad de Beer.

Seunshokkie o.16A

Seunshokkie o.14A

Voor: Sego Motswasele, Wian Van Straaten, Marnus Fouche, Ruan Voges. Middel: Dandré Hattingh, Juan Venter, Abrie Kotze, Martin Wentzel, Jeandre Nel. Agter: Franco Prins, Keagen Hunter, Christian Roux, Christian Oberholzer, Bernard Van der Walt, Joubert Düring.

Zander Smit, Kallie Kotze, Hendre Schalkwyk, Kyle Abrahamse, Janko Grobler, Anthony Bain, Thomas Arpin, Jeroen van Heerden, Divan Kuhn, Gawie Broekman, Christiaan van der Merwe.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019

Page 13


HOËRSKOOL ZWARTKOP EERSTESPAN SEUNSHOKKIE Seunshokkie o.19A Voor: Johan Hough, Jandre Scholtz, Marthinus Gouws, KC Boshoff (Onder kaptein), Marco Ackermann (Kaptein), Rehta van Zyl (Spanbestuurder), Tiaan van Wyk, Edwin van Heerden Agter: Ronan Behr, Janco Barnard, Franco van der Walt, Wian Grobler, Markus Wissekerke, Hendre Venter, Wiedrich Mare, Brendon van Rijn, Cornel Pretorius.

Seunshokkie o.19B Voor (op die grond): Hendrico Greese. Middel: Janlo Zaayman, Dawie Theron, Mnr H. Weich, Xander Grove. Agter: Thomas de Vries, Dylan van Deventer, CJ Oberholzer, Lourence Steyn, Sias Rabie, Luan Daniel, Tiaan Joubert, Zane Augusteyn.

Seunshokkie o.16A

Seunshokkie o.14A

Voor: Marno Mienie, Josua de Waal, Johan Janse v Vuuren, Gerhard Beukman (Kaptein), Marnus Kriel, Zak Barnard. Agter: Frances Denton (Afrigter), Henco Laubscher, Zander Bronkhorst, Owen Pelser, Lourens v Aardt, Anton Steenkamp, Bernard Vermeulen,Tian Roode, Henrique Jacobs, Jaden Scholtz.

Voor: Xander Marais, Xander Botha (Kaptein), Schalk Viljoen (Afrigter), Zander de la Ray, Hilton van Zyl. Agter: Nathan Janse van Rensburg, Tomas Wissekerke, Dewald Visagie, Heinrich Pretorius, Herman Grobler, Rudolph Brits, Henry Els, Ryno van Niewenhuizen, Henko Brandt.

Page 14

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019


HOËRSKOOL ELDORAIGNE EERSTESPAN DOGTERSHOKKIE

Kelsey Goosen (K)

Annabelle van der Merwe

Chyanne Oberholzer

Dané van den Berg

Danielle De’Ath

Jani Hills

Kayleigh van der Merwe

Liezl van der Wal

Liné Ruytenberg

Lisa Oosthuizen

Marlene Plomp

Miché Benadé

Monica Jacobs

Rita Hofmeyr

Shandri Taljaard

Dogtershokkie o.19B

Dogtershokkie o.16A

Mikayla Maree, Leeanne Gillepsie, Taylor Lotterie, Elné Fourie, Jennika Lorist, Marie-Louise van As, Eunice Verwey, Kayla Mulder, Marlizaan Coetzee, Chantelle Smith, Sune Swart.

Voor: Elisna Wessels, Jani Wolmarans, Liné Crafford, Anri Smit. Agter: Kaylan Poonasamy, Claryn Beukes, Kelly Muller, Chene Bosshoff, Michan Le Roux, Marné Zeelie, Marlie Ruytenberg, Jessica Wilemse, Carlé Kotze.

Dogtershokkie o.15A

Dogtershokkie o.14A

Voor: Dominique Potgieter, Carly Hollenbach, Romandie Pretorius, Annemieke van Wyk, Abigail van der Merwe, Tenielle Goedhart. Agter: Silvie Botha, Mine du Plessis, Caitlin Shuster, Catherine Dyason, Kaylin Voster, Imogene De’Ath.

Anika Crafford, Christine Swanepoel, Caila Earle, Petri Nienaber , Kara de Kock, Jessica van der Merwe, Darnelle Myers Karli Loots, Jana Cronje, Mieke van Heerden, Camika Vermeulen, Chene Schoeman , Ané Beukes, Petronell Muller.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019

Page 15


HOËRSKOOL ZWARTKOP EERSTESPAN DOGTERSHOKKIE Dogtershokkie o.19A Voor: Quinne Oosthuizen,Sune Pretorius (Onder kaptein.), Elsie Gouws, Zoe Makkink (Kaptein), Elmien van den Berg, Andria Marais (Onder kaptein), Jeanemie Vorster. Agter: Jessica Coetzee, Marne Venter, Jade Grobler, Tamryn Botha, Tharina Mynhardt, Karlee de Vries, Meacke Pienaar, Rozaan Piekaar, Maria van Niekerk, Abigail Prinsloo.

Dogtershokkie o.19B

Dogtershokkie o.16A

Voor: Kala Pienaar, Caylee Crous, Brendon Heysteck, Kyla Vermaak, Tania Scheepers. Agter: Georgia Vorster, Chrisna Marie Groenewaldt, Xianate Visagie, Danielle Pretorius, Chanelle Potgieter, Elle Knoesen, Jenna Wittstock, Lune Cloete. Afwesig: Ashlen Gibbon, Natalese Niemand, Johandri Carstens.

Voor: Adele Bokkert, Kristen Janse van Rensburg (Kaptein), Zandri Reynders, Miche Celliers, Janel Behr. Agter: June Etsebeth, Marne Snyman, Shani Eksteen, Daniel Jansen, Bianca van der Nest, Ruzelda Groenewald, Marelize van der Merwe, Kyla de Jager, Hope Pholoba, Zelmari van der Merwe.

Dogtershokkie o.15A

Dogtershokkie o.14A

Voor: Lisa Hill, Danielle Hurn (Kaptein), Martin Williams, Caitlyn Crous, Orrmay Kruger. Agter: Lerisha Leeuwner, Chris Marie Kruger, Amike Jacobs, Micarney Janse van Vuuren, Carla Hugo, Lizelle Venter, Chezelle Botha, Anja Reyneke, Danielle Jonk, Siante Muller, Annika Joubert.

Voor: Tarryn Mosdell, Deonne van Heerden (Kaptein), Nicola Wiggle, Arwen Eybers, Jenna Stanton. Agter: Nadia du Toit, Sky Venter, Danica Ackermann, Megan Marais, Tya Schultz, Deidre Rossouw, Tiane Smit, Jeanmarie Riekert, Mia Cronje, Elsje Flemming.

Page 16

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019


Hoërskool Eldoraigne

Stian Havenga Eerste Seunshokkie-Kaptein Posisie: Regter Middel Back Geboortedorp: Pretoria Hoogte: 1.85 m 1ste Span debuut: 2018 Bynaam: Stian/Cappy/Rots/Stu/Stientjies

Beste herinneringe op die veld? Om my eerste doel aan te teken en altyd as ‘n span te kan speel. Stokperdjies buite hokkie: Geen. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Die span het groot vordering gemaak in tegniek en spanwerk. Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Eldoraigne te kom? Al my vriende is hier. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Om die eer te hê om voor ons skool uit te draf en vir die skool te kan speel. Wat is jou gunsteling posisie? Regter Middel Back. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Carllo Düring, want hy glo daar is altyd tyd vir ‘n grap en vat min goed ernstig op. Wie is die Gym Bom in die span? MJ Roothman. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Om te bewys dat ek vir ‘n rede gekies is deur die keurders, en dat hulle nie ‘n fout gemaak het nie. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? Nee. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om saam te staan as ‘n span na ‘n harde wedstryd. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Shaun Rynners. Wie is die eerste hokkiespan se gunsteling rugby, netbal en hokkiespelers? Barend en Tjoppie (Rugby). Antoinette (Netbal). Lisa (Hokkie).

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019

Page 17


Hoërskool Eldoraigne

Kelsey Goosen Eerste Dogtershokkie-Kaptein Posisie: Back Geboortedorp: Centurion Lengte: 1.76m 1ste Span debuut: In Graad 11, 2018. Bynaam: Kelsey

Beste herinneringe op die baan? Elke wedstryd waar ek my skool verteenwoordig is ‘n goeie herinnering, daarom het ek nie een spesifieke een nie. Stokperdjies buite hokkie: Ek hou van hardloop en gym. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? In die voorseisoen se voorbereiding het ons baie geleer en ons foute van die vorige seisoen reggemaak. Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Eldoraigne te kom? Die Opedag het my laat tuisvoel en dit is `n vriendelike omgewing. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Dit is ‘n eer om my skool te kan verteenwoordig. Wat is jou gunsteling posisie? Back. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Jani Hills. Sy het altyd ‘n positiewe energie en baie grappies om almal beter te laat voel. Wie is die Gym Bom in die span? Almal Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Ek het ‘n passie vir hokkie en daarom sal ek altyd my beste gee en om my skool se naam hoog te hou. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? As jy van die baan af loop en jy weet elke speler het sy bes gedoen en die skool se naam hoog gehou het. Wie was jou matriekheldin toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Anneke Beukmann. Wie is die eerste netbalspan se gunsteling rugby en hokkiespelers? Ons as eerste hokkiespan ondersteun die rugby, netbal en hokkieseuns as ‘n span en nie net individuele spelers nie. Jy het elke speler nodig vir die span om suksesvol te wees, daarom het ons nie ‘n gunsteling speler nie. Ons gunsteling speler is elke speler wat Eldoraigne verteenwoordig.

Page 18

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019


Hoërskool Eldoraigne - Dirigente & Mascot

Hoërskool Zwartkop - Dirigente & Mascot

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL ELDORAIGNE vs HOËRSKOOL ZWARTKOP 2019

Page 19


Verwelkoming van Hoërskool Eldoraigne Baie welkom by Hoërskool Eldoraigne! Dit is ‘n wonderlike voorreg om as gasheer op te tree in die jaarlikse FNB Classic Clash byeenkoms waar ons en ons gaste, Hoërskool Zwartkop, kragte meet op die sportveld. Sterkte vir elke deelnemer wat hulle skool verteenwoordig want dit is nie net ‘n eer nie, maar ook ‘n groot verantwoordelikheid. Die waarde van lojaliteit, deelname en leierskap dra daartoe by dat elke leerling reeds van jongs af leer om ‘n gesonde balans te handhaaf. Mag hierdie dag dus vir almal ‘n ervaring wees van dankbaarheid vir talent en vriendskapsbande. Ons groot dank aan die borge vir hulle ondersteuning en bydrae. Al die borge se bydraes en insette, in besonder ons ankerborg, FNB, bring mee dat hierdie dag suksesvol verloop. Mag ons ook op hierdie dag onthou dat ouers en afrigters ‘n groot aandeel het in ons kinders se opvoeding en daarom sê ons dankie vir elkeen se motivering en ondersteuning regdeur die seisoen. Ons grootste dankbaarheid aan ons Hemelse Vader vir wonderlike talente en die vreugde van sulke geleenthede. Geniet die dag! Dr Anton Prinsloo Hoof: Hoërskool Eldoraigne


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.