FREE STATE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
with elegance
FREE / GRATIS
NOVEMBER 2019 www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Free State
HOËRSKOOL FICHARDTPARK (t) 051 522 6927 (e) fichpos@fpark.co.za
Franco Smit
Meelewingstrofee
Janco Mollentze
Elaine Pretorius
Sportman van die jaar Binneskool verband
Jay-Dee Stadhouer & Jandré van der Merwe
Sportvrou van die jaar Binneskool verband
Hestine Bosch
Veelsydigheidstrofee
Edric Page
Sportvrou van die jaar Buiteskool verband
Sportman van die jaar Buiteskool verband
FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL (t) 051 522 8166 (e) info@fichies.co.za
Danielle vd Merwe
Jomari Siebert
Josua Deacon
Shiloh Smith & Daniëlle Lombard
Wynand Potgieter
Chenique Erasmus
Eben Sander
Junior Musiek
Kultuur Graad 4-dogter
Kultuur Graad 4-seun
Kultuur Graad 5-dogter
Kultuur Gr. 5-seun
Junior Redenaar: Dogter
Junior Redenaar: Seun
Lindsey Neveling Gr.7 Senior Musiek Veelsydigheid Kultuur Graad 7-dogter
Lisa Botha
Gr.6 Senior Redenaar: Dogter Gr.6 Buitengewone kultuurprestasie
Ansua du Buisson & Suné Deacon Kultuur Graad 6-dogter
Page 2
Beaunay Fransman
DJ Bredenkamp
Gr.6 Fichie Klub 300 Trust: Dogter
Wian Potgieter Kultuur Graad 7-seun
AWSUM NEWS NOVEMBER 2019
Gr.6 Fichie Klub 300 Trust: Seun
Karla Marais
Gr.7 Entrepreneur van die jaar
Danelle Pienaar
Gr.7 Fichie Klub 300 Trust: Dogter
Ethan Burger Gr.7 Senior Redenaar: Seun
Quintus Senekal
Gr.7 Fichie Klub 300 Trust: Seun
Schalk Herbst Kultuur Graad 6-seun
Karla van der Westhuizen
Bertie Cruywagen Gr.7 Victor Ludorum
Gr.7 Victrix Ludorum Gr.7 Veelsydigste sportvrou
Anja Fourie
Gr.7 Beste Prestasie Voortrekkers
Imoné Coetsee Dux Leerder
Luise Jv Rensburg
Gr.7 Beste Sportprestasie
Eben Botha & Zaine van Zyl Veelsydigste Sportman
SENTRAAL HOËRSKOOL (t) 051 410 1800 (e) info@sentraal.co.za
Mia Coetzee
Veelsydigste graad 9 leerder
Marius van der Merwe
Jan-Albert Pienaar
Franco Smit
Pam Golding dienstrofee
Enric Smith
Dux Leerder
Danielle Ceronio
Mischa van den Berg
Veelsydigste graad 12 leerder
Donoven Havenga
Kaitlin Vorster
Erasmus Wisseltrofee
Moné de Jager
Lambrecht Scheeprers
Veelsydigste graad 8 Leerder
Heike de Nysschen
Beste musiekprestasie graad 8 - 9
Beste Musiekprestasie graad 10 – 12
Uitsonderlike Kultuurprestasie graad 8 – 12
Besondere Kultuur prestasie graad 8 - 12
Beste sportprestasie buite skoolverband
Beste sportprestasie binne skoolverband (Dogters)
Petro- Mari van Pletzen
Elri Groenewald
Francois du Plessis
Lalla Du Plessis
Hanno Strauss
Nicolaas Jansen van Rensburg
Veelsydigste graad 10 leerder
Veelsydigste graad 11 leerder
Veelsydigste Sportprestasie graad 12
Besondere Kultuurprestasie graad 8 – 12
Time is free, but it’s priceless. You can’t own it, but you can use it. You can’t keep it, but you can spend it. Once you’ve lost it, you can never get it back. - Harvey MaKay
Veelsydigste Kultuurprestasie graad 12
Beste sportprestasie binne skoolverband
Waar was dié bekendes op skool en watter tipe tieners was hulle? Corne Krige: Ons het in Zambië gewoon, maar ek is Klein Boishaai toe toe ek 5 was. Ek was dus twee jaar te vroeg in Graad 1. 3 500 km weg van my ouers het ons eers by mense gebly na wie toe ons uitgeplaas is en naweke by my ouma. Omdat ek so ver weg van my ouers was, het sport my ding geraak. Ek het gehou van tackle van ‘n jong ouderdom af. In Graad 11 het ek vir WP 0.19-Cravenweek gespeel en in Graad 12 SA Skole. Ek het baie van sport gehou! Die groot ding met enige sport is dat jy dissipline nodig het. Paarl Boys’ High het vir my die dissipline gegee om hard te werk as jy iets wil bereik. Daardie dissipline het ‘n kritieke rol gespeel in beide my opvoeding en my sportloopbaan.
Early B: Op laerskool was ek by Triomf Primary en hoërskool by Bethelsdorp Comprehensive High. Die groot rede hoekom ek na Bethelsdorp toe gegaan het, was omdat dit die enigste skool in ons area was wat Motor Meganika as ‘n vak gehad het. Ek is mal oor enjins. My onderwysers op laerskool sou seker sê ek was griewelik en op hoërskool was ek lekker stout. Ek was die een wie almal wou laat lekker voel. Ek het baie gehou van video games en ook om in die straat speel. Partykeer het ek gaan speel in my skoolbroek wat my baie in die moeilikheid gebring het by my ma. Ek het maar altyd ‘n kans gevat en dit het my baie kreatief gemaak.
Kurt Darren: Ek was in Lyttleton Manor Hoërskool wat in Pretoria geleë is. My pa was Afrikaans en my ma was Engels, so ek het in Engels skool gegaan, maar naweke wanneer almal bymekaar gekom het, het ons gekuier in Afrikaans. Ek sal altyd my vriende van skool onthou en my onderwysers sal sê ek was ‘n soet-stout seun en ek het altyd poetse gebak met almal om my, maar my skoolwerk was altyd ingehandig. Ek sal sê ek was ‘n sorgelose tiener, in daai dae was dit nog veilig om saam met jou vriende huis toe te loop as jy die skoolbus verpas het, wat gereeld gebeur het! Ons as tieners het baie vryheid gehad en dit was regtig goeie tye.
Katlego Maboe: Ek was in Laerskool Tsepho in Potchefstroom, waarna ek in my Graad 4-jaar na Potch Central School geskuif het en toe na Potch Boys’ High. Ek was altyd daardie ambisieuse kind. Ek onthou een keer tydens ‘n saalbyeenkoms by Laerskool Tsepho, was ons gevra wat ons wil word as ons groot is, en ek het met my hand in die lug gestaan en gesê ek wil ‘n wetenskaplike word! Ek was beslis die nerd-tipe kind en ek was nooit vriende met die “cool kids” nie! Dit was ek en my boeke, want ek wou akademies en ook op die krieketveld goed presteer. Ek het nooit probeer om myself met die cool kinders te assosieer nie en ek het baie min vriende gehad.
Francois van Coke: Ek het in Bellville groot geword. Ek was in Bellpark Laerskool en in Hoërskool Bellville. Ek het goeie herinneringe van skool. Ek het ‘n klomp uiteenlopende goed gedoen en saam met unieke mense uitgehang. Ek was wild aan die begin van hoërskool, maar redelik voorbeeldig daarna. Ek het redelik goed presteer, baie buitemuurse aktiwiteite gehad, rugby gespeel en in bands gespeel. Ek was soms in die moeilikheid, maar niks te erg nie. Die punks het gedink ek is ‘n jock en die jocks het gedink ek is ‘n punk.
Rolene Strauss: Ek was in Laerskool Pionier en Hoërskool Volksrust. Ek het grootgeword in ‘n baie beskermende omgewing. My ouers het vir my en my broer grootgemaak met die wete dat ons enige iets kan bereik indien ons hard werk. Ons omgewing en ouers het bietjie naïviteit verseker maar ek sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Ons het ‘n reël gehad in die huis, terwyl die son skyn speel ons buite. Ek onthou vele kere waar my ma ons letterlik moes vang sodat ons in die huis in moet gaan. Ek is so dankbaar vir my kinderdae en raak emosioneel as ek moet dink ander kinders kon nie so sorgvry soos ons groot geword het nie. Ek glo sterk die feit dat ek skool gegaan het in ‘n klein dorpie het my gehelp om te oorleef in die grootmens wêreld. Om rede ons ‘n klein skool was moes al die leerders aan al die skool aktiwiteite deelneem. Ek onthou ek het eerstespan hokkie en netbal gespeel, deelgeneem aan atletiek, debat kompetisies, CSV leier, hoofdogter en ek moes fokus op my akademie om seker te maak ek word aanvaar om medies te gaan studeer. Hierdie het my geleer om my tyd goed te bestuur en hard te werk vir wat ek wil bereik in die lewe.
Page 4
AWSUM NEWS NOVEMBER 2019
HOËRSKOOL JIM FOUCÉ (t) 051 502 1760/1 (e) hoof@jf.co.za
Simoné Färber
Jeanine Louw
Dion Phillips
Gr. 12, Dux Leerder 2019
Gr. 12, Top 5 Akademie
Arina van Zyl
Junior Kultuurpersoon 2019
Wian Duvenhage
Gr. 12, Top 10 Akademie
Len - Douglas MacKay
Senior Sportpersoon 2019
Gr. 12, Top 5 Akademie
Johan Rossouw
Gr. 12 Top 10 Akademie; Holtzhausenbeurs 2019
Meghan Maasdorp
Johan Lambinon
Gr. 12, Top 5 Akademie
Chandré Erasmus
Gr. 12, Top 10 Akademie
Marle vd Merwe
Jaki Du Plooy
Junior Sportpersoon 2019
Gr. 12, Top 10 Akademie
Gr. 12, Top 5 Akademie Veelsydigheidstrofee 2019
Elizri Malan
Senior Kultuurpersoon 2019
VRL 2020
Elizri Malan (Sekretaresse), Lehana vd Merwe (Onderhoofdogter), Ancke de Kock (Hoofdogter), Zane Bester (Hoofseun), Stephen Hiten (Onderhoofseun), Annamé Fourie (Tesourier).
LAERSKOOL JIM FOUCÉ (t) 051 522 5951 (e) info@psjf.co.za
Zani Botha
Beste Prestasie in Musiekteorie
Natasha De Waal
Vonnie Conradie trofee vir Beste Prestasie in Praktiese Musiek
Sietske Gryzenhout
Annerina Verschoor trofee vir Veelsydigste Prestasie in Praktiese Teorie
Robyn Viljoen
Beste individuele Sportprestasie
Christian Strydom
Jandré vd Berg
Veelsydigste sportseun Sportseun van die jaar
Anneke Veldtsman
Veelsydigste sportdogter Sportdogter van die jaar
Shayleen Stoltz
Christiaan Kotzé
Veelsydogste Dogter Gr 3
Veelsydigste Seun Gr 3
Dux leerling van die jaar Saai om te Oes toekenning: Leerling wat op al die vlakke by skool presteer het: sport / kultuur / leierskap en akademie
NOVEMBER 2019 AWSUM NEWS
Page 5
GREY COLLEGE
(t) 051 444 1513 (e) post@gc.co.za (w) greycollegesecondary.com
Joubert Klopper
Louis Esselen-Beker vir Uitstaande Akademieseen Sportprestasies: Erewapen vir Tennis
DJ Liebenberg
Dirkie Laas
J M B Faure-Beker vir Uitstaande Akademieseen Kultuurprestasies: Erewapen vir KULTUUR
Luan de Waal
Daniel Raath
A K Volsteedt Medal for Outstanding Academic, Cultural and Sports
Gawie Nortjé
Gr. 10 C H J MaraisBeker Sport (individueel)
Gr. 11 H J Van AardeBeker Sport (individueel)
J M Smuts-Medalje vir Sport: Erewapen vir Swem Sport (individueel)
Nabo Sokoyi
Sisonke Vumazonke
George Cronjé
Gr. 11 H J Van AardeBeker Sport (span)
Gr. 11 H J Van AardeBeker Sport (span)
Gr. 12 J M SmutsMedalje Sport (span)
Marcus vd Merwe
D Marquard Medal for the 2nd Highest Marks in Grade 12
Jandré Nel
Dok Malan-Trofee vir Sportmansakp Sport (individueel)
Karel Nel
Frank van Duuren Beurs vir Ingenieurswese
Waldo Reinach
S Franklin Dux-Medalje vir die hoogste punte in Graad 12: Beurs vir Wiskunde en Rekeningkunde
Sikha Nkosi
Dok Malan-Trofee vir Sportmansakp Sport (individueel)
Hanno Geldenhuys
Nollie van Blerk Bursary for Medical Sciences Lieberman Bursary for Best Science Student
Jean-Jacques Holtzhausen
Gr. 8 “Sarge” Walker-Beker Sport (individueel)
Samkelo Lephoto
Caleb Abrahams
Aron Alvarez Aranda Gr. 9 Westphall-Beker Sport (individueel)
Neels Volschenk
Gr. 8 “Sarge” WalkerBeker Sport (span)
Gr. 9 Westphall-Beker Sport (span)
Gr. 10 C H J MaraisBeker Sport (span)
Emile Streicher
Kyle de Villiers
Brahm van Straaten
Sir Laurens van der Post Memorial Trust: Bursary for Creative Writing
Reünie-Beurs- vir Tweetaligheid
Reunie Bursary for Bilingualism
GREY COLLEGE PRIMARY (t) 051 444 3150/2 (e) info@gcpb.co.za
2. Stefan Rheeder 7A1
Tennis: o.13A Vrystaat Interprovinsiaal, Koor, VS NK Wiskunde Uitdaging, SAMC, Wêreldkennisolimpiade, Conquesta, VCSV, Monitor, Grey Fischer Merietebeurs (naas Duxmedalje hoogste punte in graad 7 in die Afrikaanse klas).
3. Hugo Muller 7A3
Krieket: MMC o.13A, Hokkie o.13A, Bergfiets, Junior Stabilis Redaksie, VS NK Wiskunde Uitdaging, Wêreldkennisolimpiade, Conquesta, Monitor, SAMC, ABSA Merietetoekenning vir Afrikaans Huistaal. Best achievement in English First Additional Language. Hoogste punte in Natuurwetenskap.
5. Danie Kruger 7A3
Rugby: Cravenweek, o.13A, Tennis: Mangaung Metro o.14, o.13, Hokkie o.13B, Redenaars: ATKV 1ste rondte, Radikale, Grey, Drama, Junior Stabilis, Redaksie, Kunswedstryd, VS NK Wiskunde Uitdaging, SAMC, Conquesta, Monitor, Tegnologiebeker, Jock Meiring Medalje vir Veelsydigheid.
6. Ivan Huang 7E1
Squash: League, Music: Piano, String instruments, Theory: Royal Schools, Practical: Royal Schools, FS NC Maths, SAMC, Eisteddfod, Monitor, Mike de Kock Trophy for the highest marks in Mathematics, Grey Fischer Bursary for Merit (2nd best to Dux Medal in Gr7 in the English class).
7. Jayden Leech 7E1
Cricket U13B, Hockey U13A, Swimming: Interschools, Karate, Junior Stabilis Editor, FS NC Maths, SAMC, World Knowledge Olympiad, Conquesta, Quintathlon, Eisteddfod, Music: Piano, Monitor, Beste prestasie in Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Bilingualism.
1. Chris Goosen 7A1
Rugby: o.13D Redenaars: ATKV, Radikale, Grey, Netwerk 24 Wiskunde Finaal, VS NK Wiskunde Uitdaging, Beste Entrepreneur, Junior Stabilis Redakteur, Wêreldkennisolimpiade, Monitor, Drama, Nautilus, VCSV, SAMC, Koor, Stabilis Voci, BFN Kinderkoor, Kunswedstryd, Conquesta Riël Scheepers Trofee vir die Beste Redenaar, Junior Stabilis Trofee vir die beste bydrae tot die Stabiliskoerant, Grey Kollege Trofee vir Tweetaligheid, Senekal Trofee vir Sosiale Wetenskap, Hugh Fraser Trofee vir die beste prestasie in Ekonomiese en Bestuurswetenskap. Skoolhooftrofee vir Veelsydigheid in Kultuur. Gustav Fichardt Dux Medalje vir die hoogste punte oor 3 eksamens.
4. Hanko Buys 7A3
Tweekamp: Suid-Vrystaat, Rugby o.13B, Hokkie: o.13B, Swem: Interskole, VS NK Wiskunde Uitdaging, SAMC, Kunswedstryd, Monitor.
8. Hano Pienaar 7A3
Rugby: Vrystaat Sewes, o.13A, SAMC, Monitor, VS NK Wiskunde Uitdaging.
9. Kean Geustyn 7A2
Skiet o.14, Junior Stabilis, Redaksie: Subredakteur, Bloemskou, Kuns.
10. Shaheen Henney 7E2
Athletics: SA Championships, Free State, Motheo-Xariep, Zone, Soccer U13A, Monitor, Ian Barr Medal for the Soccer player of the Year.
PRIMÊRE MEISIESKOOL ORANJE (t) 051 447 6845 (e) kantoor@oranjeprimer.co.za
Mia Delport
Daniëlle Jacobs
Nicolette du Plessis
Onderhoofmeisie 2020
Hoofmeisie 2020
Jessica Barnard
OMS Sportster van die jaar
Le Roux Koshuis Hoofmeisie 2020
Donna le Roux
Letitia de Smidt
OMS Sportster van die jaar en Sportveelsydigheid van die jaar
Uitmuntende Sportprestasie
Marianne Louw
Le Roux Koshuis Onderhoofmeisie 2020
Monet Meyer
Veelsydigheid op Kultuurgebied vir die top presteerder vanaf gr. 1-7
Ellé Cloete
Beste Grondslagfase Kultuur- en Sportpresteerder
Elri Cloete
Veelsydigheid op Akademiese-,Sport- en Kultuurgebied
Jenna Barnard
Grondslagfase beste prestasie op Sportgebied
Nqcwele Nyandeni
Uitvoerende Kunstester van die jaar
LAERSKOOL PRESIDENT BRAND (t) 051 422 4941 / 051 422 5910 (e) info@presidentbrand.co.za
Mignon Veldsman GSF Kultuurdogter
Devlin Louw
Amoré van Lill
GSF Sportseun en Kultuurseun
EJ van Zyl en Ziaan van Heerden
GSF Sportdogter
GSF Veelsydigheidsbeker
Minette Wessels
Rochelle Matthee
Katelin van Eeden
Beste presteerder in Graad 6
Jayhden Swart
Besondere Akademiese Hardwerkendheidsbeker
Page 8
Muso Mokomela
Veelsydigste Sportdogter
Henko Venter
Buitengewone Deursettingsvermoë
Veelsydigste Sportseun
Ruben Jacobs
Buitengewone Hoflikheidstrofee
AWSUM NEWS NOVEMBER 2019
Anell Stander Sportdogter
Lienka Smith
Buitengewone Hulpvaardigheid
Germari Venter
Beste akademiese presteerder in Graad 4
Beste akademiese presteerder in Graad 5
Elseri Venter
Jaco Taljaard
Kultuurpenning en Vriende vir Afrikaanstoekenning Veelsydigheidsbeker en DuxLeerling
Sportseun Goue medalje tydens SA’s vir hoogspring
HOËR MEISIESKOOL ORANJE (t) 051 447 4681 (e) admin@oranjemeisies.co.za
Monique Davidson Veelsydigste sportster
Megan van der Walt
Verskilmaker in Joostehuis
Flo Truter
Hoofdogter
Miché Johns
Sportambassadeur
Amori Roos
Kaptein, 1ste hokkiespan (beeldbouer)
Jana Meyer
Onderhoofdogter
Arina Nicolaisen
Beste sportprestasie
Carien de Wet Dux-leerder Gr. 8
Jaden Henney
Surené Fourie
Chrismie Smith
Onderhoofdogter
Lize de Wet
Gr. 12 wat haar Christenskap & Oranje se waardes die beste uitleef.
Dux-leerder Gr. 9
Chané Nel
Prestasie in leierskap, akademie, sport en kultuur
Dux-leerder Gr. 10
Roné Bresler
Joostehuis hoofdogter
Lara Delport
Trots Oranje Gr. 9
Ané Steenkamp
Joostehuis onderhoofdogter
Rehanjo Swanepoel
Dux-leerder Gr. 11 Uitsonderlike kultuurprestasies
Gabriela von Eschwege Dux-leerder Gr. 12
Marianne du Plessis
Le Rouxhuis hoofdogter
Lees die onderhoud met jou skool se sportseun en sportvrou van die jaar, slegs op www.awsumnews.co.za
SCHOOL NEWS
The biggest school news network in SA
HOËRSKOOL WITTEBERG (t) 058 303 5271 (e) wittes@lantic.net
Marisca Stander Eerste Dux
Anroné van Tonder & Chrisné Kruger Tweede Dux
Shannon Freeman Service above self
Dries Stemmett Junior Sportman
Chris Briel
Mees Veelsydige Seun Senior Kultuurseun
Ivé van der Westhuizen
Junior Sportvrou
Dian Honiball & Chrisné Kruger
Matrikulant van die jaar
Chrisné Kruger
Mees Veelsydige Dogter
Gustav Hauptfleisch
Junior Kultuurseun
Kry al die foto’s aanlyn by www.awsumnews.co.za
Jessica Nel
Mees Buitengewone Prestasie, Senior Sportvrou
Hendré Geldenhuis
Mees Veelsydige Sportman
Ann-ne Venter
Junior Kultuurdogter
Marnus Zaaiman
Leierskapstrofee Ambassadeurstrofee
Michaela Naude
Mees Veelsydige Sportvrou
Hoofleiers Seuns
Ian Cilliers
Ru-han van den Berg
Marnus Nel
Jené van Heerden
Integritas Toekenning
Lourens van Rensburg, Phileo Lodewyk, Niël van Rensburg, TD Botha, Fritz Crous en Chris Briel.
Senior Sportman
Verdienstelikheid
Senior Kultuurdogter
Hoofleiers Meisies
Nicola di Mezza, Corli-Mari Bruwer, Solé Meades, Inge Willemse, Alicia Smit en Yolani Fourie.
LAERSKOOL JORDANIA (t) 058 303 4116 (e) jordania@jordaniapri.co.za
Simoné Venter Jurie Wessels Veelsydigste seun
Veelsydigste dogter, Kultuur dogter en Dux leerder
Heiken Venter
Niel Kriek
Kultuurseun
Mike Gilliam toekenning
Simoné Venter en Marco Grobler Nuwe Hoofleiers Hoofseun: Nolen du Plooy, Onderhoofdogter: Ilne le Roux, Hoofdogter: Amy Kotzé, Onderhoofseun: Christian de Boer.
Johan Vorster en DF Theron deel hierdie toekenning
Heili Pretorius
Sportseun
Sportdogter
Knobel toekenning vir verdienstelikheid gaan aan ons hoofdogter en hoofseun van 2019
VOORTREKKER HOËRSKOOL BETHLEHEM (t) 058 303 4006 (e) admin@bvhs.co.za
Laura Wessels
Dux-Leerder: Akademie
Beate Boshoff
2de Dux-Leerder: Akademie
Naudé Pretorius
Mehmood Khan
Johan en Gert Claasen-Beker vir Veelsydigste Sportseun
Johan Blignaut-Floating Trophy Culture Boy of the Year
Hannes Kruger
Wynand Swanepoel
1964 Matriekreunie-Beker Leierskap - Erekleure, Hoofseun
Sportman van die jaar
Cara van Wyk
Brummer-Beker vir Veelsydigheid Michelle Van Huysteen – Trust vir dogter met simpatieke hart Leierskap - Erekleure Hoofdogter VRL – Getroue Dienstrofee
Margaux le Roux
Herka Erkentlikheidstrofee vir Veelsydigste Sportdogter
Chinelle Becker
Sportvrou van die jaar
Joshua Dalton
Verdienstelikheidsbeker
Dane van Graan
Kultuurdogter van die jaar Foto krediet: Herman Booyens/VisuallySpoken
2019
LAERSKOOL TRUIDA KESTELL (t) 058 303 4888 (e) kantoor@truidakestell.co.za
2019 TOP Presteerders / TOP Achievers
2020 Hoofleiers / Head Leaders
2020 Skoolleiers / School Leaders
GOUDVELD-HOËRSKOOL (t) 057 352 7187 (e) admin@gouties.co.za
Maroché Viljoen
Nicoliena van der Merwe
Duxleerder
Simone Denner
Gr. 9 Dux Leerder
Imelda Hamman Modelleerder
Kultuurpersoonlikheid van die jaar
Redenaar van die jaar
Elzandri Nortje
Kelvin Olivier
Miné de Klerk
Rian Lombard
Tuane Radyn
Junior Sportvrou van die jaar
Senior Sportman van die jaar
Senior Sportvrou van die jaar
Kry al die foto’s aanlyn by www.awsumnews.co.za
Junior Victor Ludorum
Megan Wepener
Junior Victrix Ludorum
Juandre Bezuidenhout
Junior Sportman van die jaar
Allarice Wessels
Prestasie buite skool verband
WELKOM VOLKSKOOL (t) 057 352 5996
Jeugleiers van die Voortrekkers 2020
Shalea Pretorius Dux leerder
Mia de Jonge en Waldo Baretto
Hoofleiers 2020
Ryan Martin
Kultuur Persoonlikheid van die jaar
Dirone Hans (Onderhoofdogter), Mia de Jonge (Hoofdogter), Waldo Baretto (Hoofseun) en Shanzo Marais (Onderhoofseun).
Willem Odendaal
Lojaalste Rugbyspeler vir 2019
Ian de Jongh
Sportster van die jaar
Mienke Nieuwenhuis Sportster van die jaar Modelleerder van die jaar
Leerlingraad 2020
Shalea Pretorius en Willem Odendaal Voorslag Evaluering: Hoogste punte
Voor: Shanzo Marais (Onderhoofseun), Waldo Barreto (Hoofseun), Mia de Jonge (Hoofdogter) en Dirone Hans (Onderhoofdogter). Middel: Janke Janse van Rensburg, Keagan Frankenfeld, Ivan Graaff, Willie v. Zyl, Mando Furtado, Johan Naude. Agter: Keanu De Sousa, Tamsin Parsons, Kaydeigh Frankenfeld, Kaylee Botha, Heid McLaren, Nicola v.d. Wath, C. Serfontein, Donald Schoombee, Kara Marx, Necharne Casquilho, Malan Marx.
As industries evolve and new ones emerge, the world of work is changing too, and is now calling for different set of skills. After Complex Problem Solving and Critical Thinking, Creativity will become one of the top three skills that workers need by 2020. While machines and robots may be able to complete a task faster, there is no machine that can match the unique perspective and skill that a creative human being can bring to the table. Creativity is more than an endearing personality trait listed on a CV or a way to relax when we’re stressed. In the world of work, creativity is a pragmatic and soughtafter skill. In fact, the World Economic Forum listed creativity as one of the top ten skills needed to thrive career-wise in 2020. “Creativity allows a person to see the world from different perspectives, to find unique solutions to problems and to come up with ideas that can change brands and businesses in meaningful ways,” says Shevon Lurie, MD at Vega. From a career perspective, creativity is an incredibly useful skill in almost every work environment. However, creatives often find themselves pigeon-holed to certain jobs that are considered better suited to their ‘artsy’ abilities and are constantly told that
their tendency toward ‘right-brain thinking’ means they’ll be better off pursuing conventionally-creative careers (art, fashion, etc). The world needs more creatives – not just for the purpose of making it more beautiful and more interesting, but to help solve its biggest challenges and propel industries forward in meaningful ways. Getting creative for success Particularly as we enter a new and unprecedented professional landscape, creatives are in high demand in a variety of sectors and positions. In fact, creativity is a skill that offers an edge over competitors – whether you’re applying for a job or looking to start your own venture. Entrepreneurs with creative flair are undeniably better positioned to run
successful businesses. Consider the challenges involved in running a business – from making tough decisions to manging people, all while trying to build a profitable enterprise. It takes someone with creativity, who is able to see a problem from different angles and find solutions that no one else can think of, to achieve that. In the same way, employees need creativity as a skill in order to thrive in their jobs and contribute ideas and work of substance.
direction (a position that is increasingly available internally in corporate environments too), strategic planning, communications, marketing, and so much more.
Employers are searching for candidates who can do more than just adequately complete the tasks they’re given. They want sharp thinkers who can bring new and interesting perspectives to the table to solve problems and execute briefs in an excellent and outstanding way. Lurie adds that some of the many career avenues open to a creative include creative
“We encourage creative students and parents of creatives to consider all their options when it comes to choosing what to study to ensure they get a well-rounded mix of skills and insight into their fields, whether they want design games and apps, climb the corporate ladder or start an NGO.”
“There are many misconceptions around what it means to be creative, the most problematic of which is that people often believe that creativity limits a person’s career prospects,” says Lurie.
PRIMÊRE SKOOL UNIVERSITAS (t) 051 522 1371 (e) office@tjokkies.co.za
Ivana Carstens
Beste prestasie Atletiek Dogters
Jenilee Kotze
Netbal beste vordering
Herman v Niekerk
Rugby gedeelde beste voorspeler en beste vordering
Page 16
Heinrich Janse v Rensburg
Adriaan de Necker Krieket beste Kolwer
Beste prestasie Atletiek Seuns
Danika Jonker
Hokkie beste aanvallende speler (dogters)
Riaan Benade
Beste Veelsydige Sportprestasie en rugby beste agterspeler
Jana Rossouw
Alwyn Smith
Beste Bouler en gedeelde beste prestasie Krieket
Elanie Vosloo
Hokkie beste Verdedigende speler (dogters)
Hokkie beste Vordering (dogters)
Heinrich Geyser
Francisca v Rooyen
Skaak beste prestasie
AWSUM NEWS NOVEMBER 2019
Swem beste prestasie: Hokkie (dogters) en beste veelsydige sportprestasie
Collin Basson
Roechelle vd Merwe
Gedeelde beste prestasie Krieket & Gedeelde Rugby beste voorspeler
Netbal beste aanvallende speler
Juanco Botha
Wildré Lloyd
Lee-Ann Usher
DUX leerder en Netbal beste Verdedigende speler
Tiard de Klerk
Hokkie beste aanvallende speler (seuns)
Hokkie beste Verdedigende speler (seuns)
Hokkie Beste Vordering (seuns)
El –Jay Linde
Johannes v Wyk
Thiamé Hoffman & Heinrich Lintvelt
Swem beste prestasie (seuns)
Redenaarstrofee
Beste Unisa musiek praktiese eksamen