Goud - Gim FNB Classic Clash 2019

Page 1


Inhoud Voorwoord van Goudveld-Hoërskool......................................................3

Goudveld-Hoërskool se eerste rugbyspan..............................................4

Welkom Gymnasium’s first rugby team.................................................5

Program..............................................................................................6 - 7

Spelersprofiel: Eerste rugbyspankapteine.............................................8

Netbal A-spanne.....................................................................................9

Hokkie A-spanne: Goudveld-Hoërskool................................................10

Hockey A teams: Welkom Gymnasium.................................................11 ‘n Boodskap van elkeen van Goudveld-Hoërskool se eerstespankapteins................................................................................12

Designers Ruveix Venter Aniena Venter Nadia Matthee

To advertise Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 Pieter@tiemedia.co.za

Advertising Coordinator Zinta Visser Schools Coordinator Linda Huysamen Distribution Yolande Brittnell Steyn

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

Page 2

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

AWSUM CLASHES: GOUDVELD-HOËRSKOOL vs WELKOM GIMNASIUM 2019


Verwelkoming van Goudveld-Hoërskool Namens die Goutie-gemeenskap nooi ons alle belangstellendes, oud leerlinge, ouers, besoekers en die hele gemeenskap om die “Goud - Gim FNB Classic Clash 2019” saam met ons te kom geniet. Dit is vir ons sowaar ‘n groot voorreg om die Gimmies te verwelkom in Goutieland. Hierdie dag wat ons weer laat herinner aan die goeie ou dae, waar ons gemeenskap weer kan saamtrek om ‘n gemeenskaplike doel, die DERBY van 2019. My wens bly altyd dat ons die opvoedkundige waarde van ‘n gestruktureerde buitmuurse program nie moet vergeet nie. Dat altwee ons skole nog bevoorreg is om dit as deel van opvoeding te sien. Ek glo dat hierdie dag in groot sportmangees, welwillendheid, maar tog gesonde kompetisie gaan plaasvind. Dit is met groot dankbaarheid dat ons, ons lojale borge van die 2019 winterseisoen bedank. Sonder julle kan ons nie die geleenthede vir kinders bied nie. Die feit dat julle in opvoeding belê is vir ons gemeenskap van groot waarde. Hiermee ook ‘n groot woord van dank aan die Ouervereniging en Ondersteunersklub wat hard werk om die dag vir ons suksesvol te maak. To Sanki Nondela and the staff of FNB Welkom, whom annually sponsor the FNB Classic Clashes country wide, a warm welcome. As the local representatives of FNB please convey our sincere appreciation and gratitude to your national office. The mere fact that you afford such opportunities to our children is a testimonial of your willingness to invest in our youth. Baie welkom aan Mnr. Johan Slabbert, die Gimmie personeel, Beheerliggaam en elke Gimmie in Goutieland. Kom geniet die dag saam met ons. ‘n Groot welkom aan al die reunie groepe. Kom geniet die dag saam met ons. Ons leef so in ‘n wêreld van mekaar uithaal, afkraak en nie die goeie sien nie. Daarom is my verwagting vir Derby 2019 dat wanneer ons, ons spanne aanmoedig dit met ‘n opbouende gesindheid van ondersteuning en aanmoediging sal wees. Aan al die Gouties wil ek sê, julle sal weet wat ek bedoel met: “By ons dra elkeen die vlag vir die skool. Julle is my vlagdraers, julle is my trots, want elkeen behoort.” Ons bly altyd lief vir julle. Paul Sauer Skoolhoof

Fire-Quip is the supplier and maintenance partner of choice in the fire fighting industry, through the provision of quality services and products.

AWSUM CLASHES: GOUDVELD-HOËRSKOOL vs WELKOM GIMNASIUM 2019

Page 3


GOUDVELD-HOËRSKOOL EERSTE RUGBYSPAN

Voor: Jacquin Bailey, Marco Weideman, Mnr. Frans Crous (Afrigter), JC Allan (Kaptein), mnr. Mike Coetzee (Afrigter), Jaco Weideman, Dewald Niemann. 2de ry van voor: Juan Cilliers, Josh Marais, J.P. Knoesen, Marius Hechter, Neil Harmse, Graham Els, Jubaren Adriaan. 2de ry van agter: Alistair O’Brien, Eckhard Malan, Johnaphen Bauer, Dylan Smth, Elcurtis Lewack, Christopher Gerber, Charl Pietersen. Agter: Marcel Pretorius, Dricus Craill, Kevin Strydom, Heinricht Cloete, Rian Olivier, Jean Wilken, Dylan Pretorius.


WELKOM GYMNASIUM FIRST RUGBY TEAM

Front: Marno April, TK James, Keke Morabe, Mnr Roean Bezuidenhout (Coach), Keith v Aswegen, Hussayn Banzi, Jaime Heyns. Middle: Mingo Piti, Pieter-Jaun Vorstman, Morne Maastriet, Macneil Matthews, Shaquile v Heerden, JP Pretorius, Angelo Olivier, Marshall Andrews. Back: Franco Ceaser, Ashley Jeggels, Calla Pienaar, Vuyo Holliday, Benedict Human, Martley Bayman.


NETBAL

RUGBY TYD

A - VELD

TYD

BAAN 1

09:00

o.19 B

09:00

1ste

10:05

o.14 A

10:10

11:00

o.16 A

12:20

Optog

13:00

1 stes

TYD

BAAN 2

BAAN 3

BAAN 4

15A

2de

16B

14B

10:50

14A

3de

15B

14C

11:30

16A

15C

HOKKIE

B - VELD

08:30

o.15 B

TYD

A - VELD

09:25

o.15 A

08:30

1ste Seuns

10:20

o.19 C

09:45

o.16 A

11:25

o.14 B

10:45

1ste Meisies

TYD

B - VELD

08:30

o.14 A

09:30

2de Meisies

10:30

3rde Meisies


STERKTE AAN ALLE SPANNE!


Goudveld-Hoërskool

Welkom Gymnasium

JC Allan

Kektso Morabe

Eerste Rugbyspankaptein

First Team Rugby Captain

Posisie: Skrumskakel & Losskakel Geboortedorp: Durbanville, Kaapstad Hoogte: 1.71 m Gewig: 72 kg 1ste Span debuut: 2018 teen Diamantveld Bynaam: Jace

Position: 8ste man Place of birth: Qwa Qwa Height: 1.86 m Weight: 106 kg 1st Team debut: 2018/02/10 Nickname: Keke

Beste herinneringe op die veld? Om twee liga’s te kon wen vir Goudveld.

Most memorable moment on the field? When I scored a hattrick against Voortrekker.

Stokpertjies buiten rugby? Ek sou sê gym en kos maak.

Hobbies outside of rugby? Going to the gym.

Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Dit gaan baie goed. Ons toer was suksesvol.

How are your pre-season preparations going? Pre-season is difficult because of being unfit. At present everything is in form.

Hoekom het jy besluit om na Goudveld- Hoërskool te kom? Dit was `n maklike keuse. Daar is net 1 nr. 1. Wat maak dit spesiaal om vir die eerstespan uit te draf? Dit is ‘n eer en voorreg om vir die die 1ste span te speel. Wat is jou gunsteling posisie? Skrumskakel. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Rian Olivier. Hy maak die meeste grappe en het die snaakste sê-goed. Wie is die Gym Bom in die span? Tjoepie. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Om my talente te gebruik en jy weet nooit wanneer is jou laaste kans nie.

Why did you decide to come to Welkom Gymnasium? I decided to come to Welkom Gymnasium because of very good exposure and coaching. What makes it special to run out for your first team? Representing my school and the brotherhood of SWART TRUI. What’s your favourite position? 8ste man. Who is the joker in the team and why? Marno April. He cheers everyone up and is always energetic. Who is the gym bomb in the team? TK and Christo Steyn. What motivates you on Saturdays to give your best? Videos and the brothers on my left and right.

Is daar een spesiale meisie wat jou ondersteun en indien wel, wat is haar naam? Ja daar is. Haar naam is Jenna Weideman.

Is there someone special watching you on game day and if so, what is her name? Yes there is. Her name is Veronica.

Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om saam in die kleetkamer te sit en ons victory song te sing.

Best moments after a game? When we sing the Swart Trui song.

Wie was jou matriekheld in Gr. 8 & 9? Pietman Kotzé.

Who was your matric hero when you were Gr. 8 & 9? Ulrich Stander and Andrew Kota.

Wie is die eerste rugyspan se gunsteling netbal en hokkie speelsters? Netbal – Nereste Beuken en hokkie – Imekla Hamman. Ons ondersteun beide spanne en nomineer verteenwoordigers as kapteine.

Who is the first rugby team’s favourite netball and hockey player? Netball - Annemieke Huijink Hockey - Hendro

Kies Een: Tackle of Clean: Tackle Dummy of side-step? Side-step Wendrie druk of wenskop: Wenskop

Choose One: Tackle or Clean: Tackle Dummy or side-step: Side-step Winning try or winning kick: Winning try

Page 8

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL GOUDVELD vs WELKOM GIMNASIUM 2019


NETBAL A-SPANNE

Goudveld-Hoërskool

Welkom Gymnasium

o.18A Netbal

u.18A Netball

Voor: Lézil Bothma (Afrigter), Madri Harmse (Afrigter). 2de ry van voor: Jenna Weideman, Neteské Beuken, Mia Lubbe. 2de ry van agter: Bianca Kellerman, Cherien van Zyl, Jana Crous. Agter: Anja Engelbrecht, Miné de Klerk, Megan Nel.

Front: Lerato Mosala, Ruzel Vorster (Coach), Roshaan Sash (Captain), Marie de Wet (Coach), Moleboheng Motsepe. Back: Kekeletso Molotsi, Veruschka Nel, Ayanda William, Winnette Wangra, Annemieke Huijink, Clarise Naude. Absent: Reitumetsi Motsamai

Vir die nuutste skolenuus in jou omgewing gaan na www.awsumnews.co.za

AWSUM CLASHES: GOUDVELD-HOËRSKOOL vs WELKOM GIMNASIUM 2019

Page 9


GOUDVELD-HOËRSKOOL HOKKIE A-SPANNE

LEE BRUMLOOP 38 Muizen St, Welkom Central, Welkom

057 352 2307 / 084 846 3572 welkom@funeral.avbob.co.za

o.19A Seunshokkie Voor: Thami Molupe, Hlumelo Ntloko, Keagan Hall (o/Kaptein), Kershwin Witbooi (Kaptein), Xhanti Ntloko, Kamohelo Pule. Middel: Jaco Willemse, L-Lay Kok, Romario da Silva, Marschant Roux, Thato Moiane Agter: André Muller, Henco Swanepoel, Stiaan Prinsloo, Michael-Dean Colloty, Mohato Ntsodi.

o.19A Dogtershokkie Voor: Brad Brook (Afrigter), Roxy Siebert (Afrigter), Samantha Muller (o/Kaptein), Imelda Hamman (Kaptein), Kelsea Riesenbeek (o/Kaptein), Daphne de Beer (Spanbestuurder). Middel: Anneri Steyn, Ghetané Walker, Corlezé Botha, Marunique Leach, Alex Barret, Louise Zwarts. Agter: Chanel de Klerk, Arina van Noordwyk, Marisna Maree, Angela Muller, Andrea O’Brien, Leoné van Deventer.

Page 10

AWSUM CLASHES: GOUDVELD-HOËRSKOOL vs WELKOM GIMNASIUM 2019


WELKOM GYMNASIUM HOCKEY A TEAMS

Kry alle foto’s aanlyn by

awsumnews.co.za

u.19A Hockey Boys Front: Vian Smithers, Marisa Steyn (Coach), Jako Briel (Captain), Nandie Booyens (Team Manager), Oratile Mojafi. Middle: Tau Mokwena, Tumi Finger, Owethu Maqaza, Karabo Tsolo, Junior Mojafi, Simon Ramolula, Teboho Sefo, Katleho Mofokeng. Back: Junior Tshabalala, Kaden Dallas, Katleho Mbongo, Hendro Nortjé, Cian Sharp, Ayabonga Qoto.

u.19A Hockey Girls Front: Elzette Papenfus, Marissa Steyn (assistant (Coach), Luné Claassen, Lydia de Klerk (Manager), Anathi Lamane. Middle: Boitumelo Chabeli, Chanel Strydom, Chané Muller, Wendy Vermeulen, Nicole van der Berg, Maryna Meiring, Karabo Machechoane, Melané van Jaarsveld. Back: Venita Hugo, Charné Rowe, Ipeleng Makhoto. Absent: Jax Hosking (Coach).

AWSUM CLASHES: GOUDVELD-HOËRSKOOL vs WELKOM GIMNASIUM 2019

Page 11


‘n Boodskap van elkeen van Goudveld-Hoërskool se eerstespankapteins

JC Allan Eerste Rugbyspankaptein “Vir die Gouties, vir die trui, vir mekaar en vir ons Heer. Ons is nie net ‘n span nie, ons is broers. Ons vertrou mekaar. Ons deel in mekaar se lief en leed. Ons is trots op mekaar, ons is trots op die sport en ons trots op die skool. Ek glo die Derby sal die afgelope jaar se harde werk beloon word. Baie sterkte aan my span, aan al die ander spanne en ook baie sterkte aan ons mededingers. Die Derby is ‘n groot byeenkoms, waar daar hope gees is. Dis persoonlik een van my gunstelling dae van die skooljaar. DERBYDAG. Ek sien uit daarna om as kaptein van die 1ste rugbyspan uit te draf, met my broers wat agter my staan, asook die skool wat agter ons staan. Vanjaar se derby is my laaste een, en daarom sal ek weer my alles gee. Wees verseker ons is reg, ons gaan soos Goutie veg vir Gouties, vir die trui, vir mekaar en vir ons Heer. Baie sterkte!”

Nesteske Beuken Eerste Netbalspankaptein “Gim en Goud is altyd ’n hoogtepunt op ons jaarlikse sportkalender. Ons is slaggereed om teen Gimmies te speel, en sien uit om in goeie gees kragte te meet. Dit is altyd ’n lekker uitdaging en ons span is goed voorbereid en sien baie uit na die wedstryd. Ons het hard gewerk en benader die wedstryd baie positief. Gesonde mededinging en sportmanskap is altyd ’n kenmerk van die dag. Liewe Gouties, ek wens elke span sterkte toe, geniet julle spel en maak nuwe vriende. Gee julle beste, hou by die reëls en speel om dit te geniet! Ek glo die span wat sy kanse die beste benut en alles op die veld gee, is die span wat gaan wen. Onthou bly nederig en wees dankbaar. Die uitslag van die wedstryd gaan bepaal word deur ons ingesteldheid op die baan.”

Keagan Hall Eerste Hokkieseuns Onderkaptein

Imelda Hamman Eerste Hokkiedogterskaptein “Derby 2019, die hoogtepunt van elke Goutie se jaar. Eerstens wil ek ons Hemelse Vader dank vir die talente wat hy vir elke leerling gegee het en mag elkeen van julle Saterdag net julle beste gee en die belangrikste dit sal geniet. Aan my afrigters en span: Dankie vir n onvergeetlike jaar van harde werk. Sterkte aan elke liewe speler en onthou vir die Here, vir die Gouties, vir mekaar.”

“Saterdag is die dag! Ons het hard gewerk, die lang harde ure ingesit en aan ons foute gewerk. Nou is dit die tyd om almal te wys waarvan ons gemaak is. Ons weet almal waartoe ons in staat is en daarom sal ons dit bewys op die veld. Aan my span: “Have some FUN!” Onthou die gevoel van wanneer jy verlief geraak het op hierdie sport. Onthou hoekom jy speel. Onthou, hoekom jy goed is. Onthou al die harde werk wat ons ingesit het. Onthou die gevoel van wen. Maar onthou meestal vir wie jy speel. Of jy vir jou Skepper speel, jouself, vir jou ouers, vir jou afrigters, of vir jou spanmaats, daar is ‘n rede hiervoor. Ons sal nie teleurstel nie, ongeag die uitslag van die spel. Speel jou hart uit en moet nie terug hou nie.”

* Bepalings en voorwaardes geld. AVBOB is ’n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste.Begrafnisvoordele is slegs van toepassing indien AVBOB Begrafnisdiens die begrafnis onderneem. AVBOB is ’n vlak 2 SEB bydraer. VFD 20656.www.AVBOB.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.