Grey Kollege vs Affies 2019

Page 1

Walk the extra mile

• 2 HEUWELSIG BUSINESS CENTRE • OGILVIE THOMPSON STREET • HEUWELSIG

Walk the extra mile

073 385 1083

Elmarie van Coller

• 2 HEUWELSIG BUSINESS CENTRE • OGILVIE THOMPSON STREET • HEUWELSIG

073 385 1083

Elmarie van Coller

elmarie@pclagency.co.za

elmarie@pclagency.co.za

Foto: Karen Cloete

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

vs

18 MEI 2019


Grey Kollege

Afrikaanse Hoër Seunskool

George Cronjé

Jacques-Lois du Toit

Eerste Rugbyspankaptein

Eerste Rugbyspankaptein

Posisie: Agsteman Geboortedorp: Bloemfontein Hoogte: 1.92m Gewig (kg): 102kg Eerste rugbyspan debuut: 17 Maart 2018 teen Welkom Gimnasium.

Beste herinneringe op die veld? Toe ek weer vir die eerste keer na 20 maande op die veld kon uitdraf en boonop nog in ‘n eerstespan rugbytrui.

Position: Haker Geboortedorp: Pretoria Hoogte: 1.75m Gewig (kg): 98kg Eerste rugbyspan debuut: 2018 teen APD dragons. Noemnaam: Staffie

Beste herinneringe op die veld? Toe ons Helpmekaar op hulle tuisveld wen. Stokperdjies buite rugby: Visvang.

Stokperdjies buite rugby: Jag. Hoekom het jy besluit om na Grey Kollege te kom? Ek het na Grey toe gekom want my pa was hier en al sy staaltjies en stories oor tradisie en broederskap het net gemaak dat ek na geen ander skool toe wou gaan nie.

Hoe gaan dit met die voorseisoen se Voorbereiding: Goed! Ons werk hard en sien uit na die seisoen. Hoekom het jy besluit om na Afrikaanse Hoër Seunskool te kom: As ‘n jongseun was dit my droom om deel te wees van Affies.

Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Die feit dat jy daardie eerstespantrui net leen en dat jy alles moet maak van elke oomblik in hom. Ook die feit dat jy jou skool en 164 jaar se geskiedenis verteenwoordig. Die trui en die skool verdien niks minder as jou heel beste nie.

Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Om my skool te verteenwoordig en dat daar soveel groot name in daardie trui voor ons gespeel het.

Wat is jou gunsteling posisie? Agsteman.

Wat is jou gunsteling posisie? Haker.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Nabo is die grapgatman. Hy is altyd die een wat die geraas maak en wanneer dinge te ernstig raak ‘n grap maak om die atmosfeer te lig.

Wie is die grapgat in die span? Ruben Windell.

Wie is die Gym Bom in die span? Petrus. Gym is alles vir hom. Solank dit net bors en arms is, dan is hy op sy gelukkigste. Hy gee altyd alles in die gym.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My mede affie broers.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Daar is soveel aspekte - dit is te veel om te noem, maar die belangrikste is ek wil nie my span of my skool in die steek laat nie, want hulle is my broers. Is daar een spesiale meisie wat jou wedtsryde ondersteun en indien so wat is haar naam? My ma sal altyd spesiaal bly en my meisie Inge ook. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om my spanmaats in die oë te kyk en te kan sê ek het my alles gegee vir hulle.

Wie is die Gym Bom in die span? Mnr. Janus Kruger.

Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om na die wedstryd saam met die span die skoollied voor die skool te sing. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr8, Gr9 was? Cabous Eloff. Kies een: Tackle of Clean: Tackle Dummy of side-step: Side-step Wendrie druk of wenskop? Wendrie

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8, Gr 9 was? Dian Schonees toe ek in graad 9 was.

DISCLAIMER All information was correct and up to date at

Kies Een: Tackle of Clean: Tackle Dummy of side-step? Dummy Wendrie druk of wenskop? Wendrie druk

the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

NEW & CUSTOM MADE 27 years of quality service to our clients 33 Grey Str. Hilton Bloemfontein Tel: 051 448 0322 • Fax: 051 447 3187 E-mail: drcv@polka.co.za Page 2

Mc Gregor Street, Bloemfontein, 9301 Tel: 051 448 7526 | Fax: 051 448 7676 | Email: www.coastalhire.co.za

AWSUM CLASHES: GREY KOLLEGE vs AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL 2019


Historiese uitslae Jaar 1923 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1966 1967 1968 1970 1971 1972 1973 1974 1992 1993 1994 1995 1996 1997

Wen skool Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Gelykop Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Gelykop Grey wen Grey wen Affies wen Grey wen

Telling 7-0 3-0 9-0 19-0 6 elk 22-0 14-6 14-11 25-11 22-0 28-8 16-11 19-0 25-12 10-3 14-6 24-3 26 elk 13-6 37-13 25-3 19-9

Gespeel Wen Verloor Gelykop

Jaar 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018

Wen skool Gelykop Grey wen Gelykop Gelykop Grey wen Grey wen Grey wen Affies wen Affies wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Grey wen Affies wen Affies wen Grey wen Affies wen Grey wen Grey wen Grey wen

43 6 32 5

Telling 23 elk 17-13 17 elk 12 elk 46-21 33-3 32-29 27-20 18-13 47-10 31-12 30-13 23-6 16-11 35-29 37-31 42-31 29-18 53-29 35-32 39-28

SPECIALISTS IN PANNELBEATING & ACCIDENT REPAIR SPRAY PAINTING & COLOUR MATCHING HAIL DAMAGE REPAIR BUMPER & PLASTIC REPAIRS PAINTLESS DENT REMOVAL

1

year Parts guarantee

3

year labour guarantee

LIFETIME Paint Warranty

Insurance & Manufacturers Approved

AWSUM CLASHES: GREY KOLLEGE vs AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL 2019

Page 3


GREY KOLLEGE EERSTE XV

8. George Cronjé (k) Agtsteman

1. Jan-Hendrik Wessels Loskopstut

2. André-Hugo Venter Haker

3. Petrus Naudé Vaskopstut

4. Sesonke Vumazonke Slot

5. Danwich Beukes Slot

6. Ricardo Fourie Flank

7. Deon le Roux Flank

9. Tiaan Fourie Skrumskakel

10. FC du Plessis Losskakel

11. Marcell Muller Linkervleuel

12. Lesley Botha Binnesenter

13. Ian Small-Smith Buitesenter

14. JD Odendal Regtervleuel

15. Franco Knoetze Heelagter


Monday

All traditional Pizza

50% DISCOUNT

Tuesday

All Light Meals & Trammezzeini

ONLY R65 PER MEAL

Wednesday

T-Bone Steak 400g Includes a Glass of Wine, Juice, Soda 300ml or a 340ml Draught Beer

R125

Thursday

All Traditional Pastas

50% DISCOUNT

NORTHRIDGE MALL• 051 433 1235 • BLOEMFONTEIN@EATALIA.CO.ZA

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL EERSTE XV

1. Beorn Graham Loskopstut

3. Werner Kruger Vaskopstut

4. Christian Kamffer Slot

5. Reinhardt Ludwig Slot

2. Jacques-Lois du Toit (k) Haker

6. MJ Janse van Rensburg Flank

7. Adolph Visser Flank

8. George Oosthuysen Agtsteman

9. Michael van Aswegen Skrumskakel

10. JP Wentzel Losskakel

11. Björn van Wyk Linkervleuel

12. Johan du Toit Binnesenter

13. Christiaan du Toit Buitesenter

14. Kyle Liebenberg Regtervleuel

15. Dieter Crafford Heelagter

Purchase a New vehicle at Volkswagen Bloemfontein. Amazing deals on offer, all year round. Lindsay Saker Bloemfontein c/o Zastron Street & Aliwal Street Contact us on 051 447 8811 nvisser@lindsaysaker.co.za | www.vwbloem.co.za


GREY KOLLEGE

Rugby o.19B Cherries

Rugby o.16A

Dian Hattingh, Amandio Cavaleiro, Chris de Wet, Danie Louw, Hendré Kramer, Duan Luddick, Janco Cloete, MC Barnard, Boerie Strydom, Brahm van Straaten, Katleho Chabanjane, Kian Fransman, Paschal Ekeji, Joubert Schoeman, Riaan Brits.

Voor: G.Steyn, CJ.Haroldt, J. Smith, F. Vergottini, D. van der Watt, D. Lottering, R. Izaks. Agter: N. Volschenk, S. Meyer, J. Louw, L. Bernardu, K. Du Randt, M. Botha en J. Geldenhuys.

Rugby o.15A

Rugby o.14A

Voor: B. Giddy, G. Janse van Rensburg, M. Diedericks, J. Breitenbach (K), C. Abrahams, E. Muller en U.Wahl. Agter: A. Macintyre, T. Botha, C. Jansen van Vuuren, NJ. Els, D.de Bruyn, JF van Heerden, L. Meyer, S. Molibeli, F. Weyers. Afwesig: C. Badenhorst.

Voor: J. Zulu, Q.Koen, V. Snyman, X. Human, W.Voges, J.H. Smit, en J.Erasmus. Agter: C. van der Westhuizen, B. Goede, S.du Plessis, I.van der Merwe, JJ Theron, R. Oosthuizen, P. van Wyk en R. Fouché.

Page 6

AWSUM CLASHES: GREY KOLLEGE vs AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL 2019


✓ ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ ✓

Rolstawe Bosbuffers Kanttreetjies Bakkietralies Seilkappies Trekstange Jagtralies

As markleiers is Mr Bullbar trots op ons uitstaande produkte en naverkopediens!

Sien ons volle reeks produkte by:

www.mrbullbar.co.za Tel: 051 448 4571 | Faks: 051 448 7800 | Sel: 082 967 9188 Epos: info@mrbullbar.co.za

Where customers become friends!

19 Zastron Street, CBD Bloemfontein 087 286 1800 | www.nttsuzuki.co.za


VRYDAG 06:30 13:00 14:30 16:00 18:45

VRYDAG AKTIWITEITE Gholf Tennis 2de, 3de 15B) Skaak Landloop Kultuuraand

Bloemfontein Bane Biblioteek Kovsies Eeufees saal

14:30 15:45 17:00

HOKKIE 16B 19B 19A

ASTRO ASTRO ASTRO

STERKTE AAN ALLE SPANNE


MEDICROSS BLOEMFONTEIN MEDICAL AND DENTAL CENTRE

All the quality care you need.

YOUR FAMILY MEDICAL & DENTAL CENTRE

Online Booking: Go to www.medicross.co.za Choose Your Medical Centre and Speciality

KIA Bloemfontein

89 Oliver Tambo Drive, Oranjesig. 051 447 1499 | nicon@multifranchise.co.za www.kiaselect.co.za

GP TEL: 051 406 0200 | DENTAL: 051 406 0250

College Square, 183 Nelson Mandela Drive, Brandwag, Bloemfontein

SATERDAG HOKKIE Grey Astro

Eunice Astro

07:20

16C

14B

08:30

19C

16D

09:50

14A

14C

11:10

16A

19D

12:20

19E

16E

07:00 09:00 09:00

ANDER AKTIWITEITE Tennis 1ste 15A Grey Bane Bergfiets Happy Vally Tafeltennis Tafeltennis huis SOKKER WINDMILL 1 U15 U17 1ste

09:00 10:00 11:00

WINDMILL 2 U14

RUGBY HOOF

OVAAL

GCB

WINDMILL

TOM MIX

A

B

A

B

A

08:45

14A

5

16B

7

14E

15C

10:00

3

15A

16D

9

14D

15E

11:15

16A

6

16E

8

14B

15D

14F

12:30

2

4

16C

10

14C

15B

15F

14:00

1

Nissan Bloemfontein New Nissan NP300 2.5D Single Cab LWB Save R44 000 incl.VAT

NOW Only R219 900 Incl.VAT Includes: 15 inch wheels, 6yr/150000km warranty Driver and passenger airbags


Page 10

AWSUM CLASHES: GREY KOLLEGE vs AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL 2019


Covering more than 350 school events nationally

GREY KOLLEGE OLD BOYS • Die eerste rugbywedstryd is in 1881 gespeel. • Grey is die skool met die meeste spelers in SuperRugby, Europese klubrugby, Curriebeker en Varsitybeker. • Dit is hoogs onwaarskynlik om nie SA Skolerugby te domineer nie. • Die eerstespan het 13 onoorwonne seisoene vanaf 1981 – huidiglik. • Aangewys as die beste rugbyskool in 2016, 2017 en 2018 deur algeheel eerste op die ranglys te eindig in die gekombineerde ouderdomsgroepe. Grey lewer: • 46 Springbokke • 16 Blitzbokke • 93 SA Skolerugbyspelers Stormers: EW Viljoen, Rikus Pretorius SA o/20. Bulls: Corniel. Sharks: Coenie Oosthuizen, Michael Horak (Coach). Cheethas: William Small-Smith (sy jonger broer Ian is tans die skoolkaptein sowel as onderkaptein van die eerstespan), Dries Swanepoel, Henco Venter, Gerhard Olivier. SA 7s: Phillip Snyman, Chris Dry. Playing Abroad: Bismark en Jannie Du Plessis, Ruan Pienaar, Frans Steyn, Hendry Immelman, Kobus Reinach, Johan Goosen, Flip en Francois van der Merwe, Jaco van Tonder, Heinrich Brüssow.

AWSUM CLASHES: GREY KOLLEGE vs AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL 2019

Page 11


Verwelkoming van Grey Kollege Dit is vir ons ‘n voorreg om die gemeenskap van Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria asook die personeel, menigte ondersteuners, oud-leerlinge en vriende van beide skole hier by Grey-Kollege te verwelkom. What makes this occasion even more special is that this fixture forms part of the FNB Classic Clash derby days that will be televised. A special word of thanks to Francois Pienaar and his team, ASEM and FNB, and all the other sponsors, for their support of schoolboy rugby, schoolboy sport in general, and for making this event possible. Grey-Kollege het oor die jare spesiale vriendskapsbande met Afrikaans Hoër Seunskool van Pretoria opgebou en hierdie naweek word allerweë as een van die hoogtepunte op ons skoolkalender beskou. We trust that you will enjoy all the sports and cultural activities this weekend and that friendships will be re-established. We also trust that your time on the Grey College campus will be an enjoyable experience. D. SCHEEPERS PRINCIPAL

C.J. VISSER

Branch Manager

MONIQUE MOSTERT 2IC

JOHN FOKWEBE Sales Executive

DEREK PUTTER Sales Executive

COME MEET OUR FRIENDLY TEAM! Page 12

AWSUM CLASHES: GREY KOLLEGE vs AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL 2019


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.