HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
APRIL 2021 www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW awsum_schoolnews
FRESH EGGS NOURISH THE MIND
Get your next awesome and exciting Ford at NOVEL FORD STELLENBOSCH. Novel Ford Stellenbosch 021 886 5926 | www.novelford.co.za Devon Valley Road, Devon Valley
Dis nie altyd maklik om alleen finansiële besluite te neem nie, veral nie wanneer dit jou toekoms en dié van jou geliefdes raak nie. Gelukkig hoef jy dit nie op jou eie aan te pak nie. Dis vir Sanlam belangrik dat jou geld hard moet werk, en ons het ’n suksesrekord van saam beplan aan ons kliënte se finansiële toekoms. Ek kan hiermee help: Finansiële beplanning Voorsiening vir aftrede Sanlam is ’n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste.
Spaar en beleggings Ongeskiktheidsdekking
Lewensdekking Spaar vir opvoeding
Nou is die tyd om te beplan. Skakel my sodat ons oor jou toekoms kan gesels.
Willie Fourie
BlouSter Prinsipaal 021 853 2179 admin@arcani.co.za
70 Athletes from schools in SA selected for sport showcase series, phase 2
LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA
Head leaders from all over the country told AWSUM who their favourite superhero is. Read all the interviews online at www.awsumnews.co.za
We manufacture trailers to your specifications Tel: 021 850 8335 | Fax: 086 542 1216 12A Milner Road, Strand, 7140 Cell: 082 556 7790 | moolmantrailers@gmail.com www.moolmantrailers.co.za
Virtual sport series to showcase national school talent “The Showcase is a concept that was born during the Covid-19 pandemic and has grown to the first of its kind talent identification platform in South Africa”, says Gerhardi Odendaal, CEO of Old School Group, the host of The Showcase. “We designed this platform for athletes to improve their own ability at their own pace and to inspire kids that would not normally get the chance to showcase their talents to enter. Bobby Skinstad, Robbie Fleck and Vanes-Mari Proudfoot have put their support behind this initiative and we are proud to combine their skills and knowledge, together with our industry specialists, within the programme”. The Showcase is a platform that gives school kids the opportunity to showcase their talent through sport-specific conditioning drills to determine speed, strength and skill level depending on the sport. Drills include the vertical jump, broad jump,
sprinting, etc. and leaners submit the results of each test/showcase on the Showcase website and follow their results on a weekly leader board. The AWSUM School News platform and The Showcase recently came together to give kids from all over the country and all walks of life, irrespective of their background or status of the school they attend, the opportunity to compete against each other. “Think about it, for the first time ever a learner from HTS Middelburg can compete against a learner from Hoërskool Namakwaland in Springbok, so it made perfect sense to join this initiative”, says Durandt van Zyl, CEO of AWSUM. “So many times, we see talent that gets lost in the crowds at schools. Now kids can enter and compete individually, and we present the best performers for contracting by talent seekers”.
The 3 phased series consist of: Phase 1: 10-week period where learners will complete sport specific conditioning drills Phase 2: The top performing entries from Phase 1 will participate at a live event against each other and have the opportunity to showcase their talents in front of an audience of talent seekers, agents, varsity and high school recruiters, bursary givers, scouts and professional sports team coaches. Phase 3: A 4-day camp will allow players to develop skills and get tips from the best in the sports industry. “Children between the ages of 12 and 18 can showcase their athleticism and fitness as part of this unique programme and make their talents visible to top recruiters”, van Zyl concluded.
www.patiowarehouse.co.za
Centurion - 012 657 9400 | Randburg - 011 801 0820 | Canal Walk - 021 526 7240 Somerset West - 021 840 4160 | Umhlanga - 031 566 8550 | George - 044 010 0102
SPECIAL INTERESTS: ➢ Hearing loss ➢ Chronic tonsillitis ➢ Snoring ➢ Recurrent ear infections ➢ Nasal polyps
➢ Vertigo ➢ Speech problems ➢ Allergic rhinitis ➢ Tinnitus ➢ Hoarseness ➢ Chronic blocked nose
Contact Dr Etienne de Villiers on (021) 861-1111 and keep your family healthy and happy!
PAUL ROOS GIMNASIUM Gholf Eerstespan
V.l.n.r.: Jack Brugman, Daniel Joubert, Nicolas Van Der Vyver, Gerard Hartman, James Joubert, Kian Theron.
Tennis Eerstespan
V.l.n.r.: Voor: Willem de Waal, Ernst Gouws, Leonardo Sola en Carl Roothman (Kaptein) Agter: Jake Downie, Stephen Claassen en Johan van Wijk.
TYRES | EXHAUST | 4x4 FITMENT | CV JOINTS WHEEL ALIGNMENT | SHOCKS | AIRCON | BRAKES
FOR THE BEST PRICES AND SERVICE IN TOWN, GIVE US A CALL TODAY!
63 Dorp Street, Stellenbosch | T: +27 (0) 21 887 9786 | E: ginos.ct@adept.co.za W: www.ginos.co.za
234 Bird Street, Stellenbosch, 7600 021 886 4569
PAUL ROOS GIMNASIUM Krieket Eerstespan
V.l.n.r.: Voor: Paul Senekal, Josh Jordaan, Ridaah Friezlar, Roan Hall, Lutke van der Merwe, Kieran Gordge. Agter: Piet Botha (Hoof van Krieket), Dewalt Grové, Zack van Onselen, Ross Alsworth-Elvey, Roché Meyer, Kei Norton (Capt). Rihaldo Swanepoel (Afrigter).
Waterpolo Eerstespan
V.l.n.r.: AJ Fourie, Nicholas Cilliers, Nicholas Lombard, Sebastian Schliemann, Jake Grimbeek, Josh Reyneke, Lonwabo Mfikili, Cameron Meill, Daniel Cairns, Ethan Meintjies, Ian Sutherland, Paul Rode, Richard Skeeles.
Suppliers of Personal Protective Equipment
Visit our showroom at 22 Auckland Street, Paarden Eiland or phone 021 511 8131 | www.pienaarbros.com
LAERSKOOL STELLENBOSCH Boschpraatjies Redakies 2021
Eerste Semester Hoofleiers
Samkelo Kona (onderhoofseun), Chani du Preez (onderhoofdogter), Olivia Schwartz (hoofdogter), Kornelius Holm (hoofseun).
Stellies sê Dankie
Stellies sê baie dankie aan die Brandweerpersoneel en die brandbestryders wat ons veilig gehou het tydens die brand in Jonkershoek. Ons waardeer julle!
Eerste Semester Leerderraad Projek Die Human Malherbe Laerskool Skryfbehoeftes Projek was ‘n groot sukses! 26 bokse vol skryfbehoeftes, skoolskoene en rugsakke was ingesamel. Dit het verseker ‘n klomp kinderhartjies bly maak.
LAERSKOOL EIKESTAD Leerlingraad 2021
Die volgende leerders is verkies tot die leerlingraad van 2021. Baie geluk ook aan Anton Brink en Marlia Nel wat verkies is as die hoofleiers vir die eerste kwartaal.
Seuns: Andro de Vries, Anton Brink, Harm Botha, Philip Venter, Jeandré Cilliers, Gideon Fourie, Juan Odendaal, Dawid Briedenhann, Nicholas van Wyk en Mark Lester. Meisies: Inge Kotzé, Marlia Nel, Harriet Smit, Mari du Plessis, Isabel Lutz, Cailey Haggar, Emmerie Walters, Marliné Stoop, Anja Smit en Katryn van Rooyen.
Interhuis Swemgala 2021
Laerskool Eikestad se swemmers was baie opgewonde om Vrydag 5 Maart aan die jaarlikse Interhuis Swemgala deel te neem. Dit was ook die eerste geleentheid vir die Graad 1 swemmers om hul staal te wys in die swembad. In die Grondslagfase groep is daar 4 rekords gebreek. Baie geluk aan die volgende swemmers: • Schalk vd Westhuizen (o.8 seuns 25 m vryslag) • Luka Oosthuizen (o.8 dogters 25m vryslag) • Wian Klue (o.8 seuns 25m rugslag)
•
Interhuis atletiekbyeenkoms 2021
Laerskool Eikestad se leerders was baie entoesiasties oor die Interhuis Atletiekbyeenkoms,wat tydens 8 tot 12 Maart, in perfekte weer plaasgevind het. Dit was ‘n groot oomblik vir die graad 1 leerders wat vir die eerste keer in hul skoolloopbaan ‘n 60m en 80m wedloop gehardloop het. Daar was natuurlik ook vele pretmakers by die graad sewe leerders en hulle het vir oulaas hulself op die atletiekbaan geniet. Ons is trots op ons uitblinkers in verskeie items. Die rekords het gespat! Nuwe rekordhouers: • Dogters o.10 | 80m (12.50s) - Lora Muller • Dogters o.10 | 70mH (15.53s) - Ninelle Nagel • Dogters o.10 | Verspring 3.80m) - Kara Joubert • Seuns o.10 | 80m (11.31s), 100m (14.38s), 70mH 12.84s), Verspring (4.45m) - Daniel van den Berg • Seuns o.10 | Hoogspring (1.23m) - Christiaan de Waard • Dogters o.11 | 1200m (4min29s) - Annabel Lester • Seuns o.11 | Hoogspring (1.31m) - Nico Smit • Seuns o.12 | 100m (13.69s), 75mH (12.06s), Verspring (5.07m), Hoogspring (1.41m) - Nathan van den Berg • Dogters o.12 | 1200m (4min14s) - Almie Geyser • Dogters o.13 | Verspring (4.90m), Hoogspring (1.58m) - Anja Smit • Seuns o.12 | 1200m (4min03s) - Niel du Bois • Seuns o.13 | Verspring (5.22m) - Dane Jacobs • Seuns o.13 | Gewigstoot (10.72m) - Tiaan Basson
Nika Pijl (1ste) en Izandri duToit (2de) het albei die o.9 dogters 25 rugslag rekord verbeter.
7 rekords is tydens die SF Gala verbeter. Almi Geyser (o.12), het 5 rekords verbeter. Voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie! • • •
Mariella Johnson (o.10 dogters 50m rugslag) Rosseau Burger (o.12 seuns 50m vlinderslag) Almi Geyser (o.12 dogters 50m vryslag, rugslag.borsslag en vlinderslag asook die individuele wisselslag)
HOËRSKOOL STELLENBOSCH Hoofleiers vir 2021 Na ‘n rigiede stemproses, kompleet met stemboksies van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) en strawwe kompetisie wat selfs die Amerikaanse presidensiële kandidate sal laat sweet, is HoërskoolStellenbosch se drie hoofleiers verlede week aangekondig. Naomi le Roux is die skool se VRL-voorsitter vir die2020/2021-termyn, terwyl Jarryd Myburgh en Ester de Wet as hoofseun en hoofdogter sal dien. Die drie is dit eens dat hul termyn een van onsekerheid is, maar dat hulle hard wil werk om ‘n mate van normaliteit na die skool terug te bring. “Ons hoofleiers se droom is om ‘n positiewe ruimte te skep waar leerders gemotiveerd is ten spyte van die onsekerheid,” sê Naomi. Jarryd voeg by dat hulle gaan poog om die skool weer soos ‘n skool te laat voel - Covid-regulasies natuurlik in ag geneem, terwyl Ester glo dat dit hul doelwit is om “sekerheid in die onbekende te skep”. Hoërskool Stellenbosch wens die hoofleiers saam met hul Matriekraad geluk, en vertrou dat hulle die skool veilig deur ongekende waters sal kan stuur.
Tennis Die Gerrie Berner-tennistoernooi was by Hoërskool Stellenbosch aangebied. In dié toernooi ding die eerste seunspanne van 10 topskole van reg oor die land mee, en is dit beslis ‘n eer die toernooi te kan help aanbied én self deel te neem. Hoërskool Stellenbosch se eerste tennisspan vir die toernooi is: Kruger Steyn, Deon Toerien, Eric Bakker, Marc Poggenpoel, Melgard Keller, MJ Vermeulen en PF Strauss. Ons wens hulle alle sterkte toe! Ons tennisbane word daagliks vir wedstryde van vyf skole gebruik. Ongelukkig moet Covid-19-maatreëls gevolg word, en word geen toeskouers toegelaat nie.
Tennis Eerstespan
Voor: Charel Blom, Daniel Retief, Nadia Lochner , Isabella de Wet. Middel: Estelle Schoeman, Naomi le Roux, Ju-Stine Westraat, Jeanne-Mari Koekemoer, Dieter Niewoudt. Agter: Walden van der Walt, Ester de Wet, Anja Venter, Zander Fourie, Valerio Costa, Jarryd Myburgh.
Visit Gansbaai
Shark Cage Diving & Marine Big 5 Tours
Ester de Wet (Hoofdogter), Naomi le Roux (VRL-voorsitter) en Jarryd Myburgh (Hoofseun)
SA!
SPECIAL
Stiaan Visser (Graad 8)
SA!
SPECIAL
40% DISCOUNT CODE: AWSUM
BOOK ONLINE OR CONTACT US: www.marinedynamics.co.za
reservations@marinedynamicstravel.com
Stellenbosch BOARD SUPPLY, CUTTING & EDGING STOCKIST OF PLYWOOD, MELAMINE BOARDS & CABINET HARDWARE. ELMO STADLER & WERNER PETERSEN - 021 883 2842
Email: eikestad@lumberking.co.za | Address: 1C Linton Street, Plankenburg
+27 82 380 3405
E 24HOURS RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL
JK Tournament - First Hockey team
Olivia Penfold Defenders
Olivia Visser Defenders
Anna Petika Defenders
Milan Visser Defenders
Baylee Engelke Midfielders
Justine Basson Midfielders
Ziya Wessels Midfielders
Mari Stoffberg (C) Midfielders
E CENTRE Lilly Hobbs Midfielders
Melissa Muller Midfielders
Jessica Matthews Goalkeeper
Raquel Pestana Strikers
Jenna Downie Strikers
Adante Scheepers Strikers
Kaia Harding Strikers
Mr Chris Gerber Coach
First Netball team
ENCE
24HOURS
CENTRE CENTRE
TELLENBOSCH Keren Kuzumuna Goal Keeper
Anna Lawrence Goal Defence
CE E
Libhongo Msolo Wing Defence
Emily Broekhuysen Centre
Jodi Fourie Wing Attack
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
PARADYSKLOOF CON
FRESH QUALITY WOOLWORTHS Tess Winsnes Maxine Mahoney CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTH
Goal Attack
Goal Scorer
CORNERCORNER OF R44 &OF BLAAUWKLIPPEN R44 & BLAAUWKLIPPEN P PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
24HOURS 24HOURS
NTRE
ENBOSCH NBOSCH
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
PARADYSKLOOF CONVENIENCE PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE CENTRE
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS
CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNERCORNER OF R44 &OF BLAAUWKLIPPEN R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH PARADYSKLOOF STELLENBOSCH CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
63 Dorp Street, Stellenbosch | T: +27 (0) 21 887 9786 | E: ginos.ct@adept.co.za W: www.ginos.co.za
24HOURS
SCH
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
The “workshop-stigma” stops with us 021-887 8596 | customers@tomsonmotors.co.za | www.tomsonmotors.co.za
SOMERSET WEST PRIMARY SCHOOL Student Council 2021
Front: Jarod Brown (deputy head boy), Thomas Heinz (head boy), Rabecca-Rose Riffel (head girl), Leandre Hart (deputy head girl). Second row: Nathan Smit, Imogen Benjamin, Taylin Walbrugh, Amy Reed, Koum Koopman. Third row: Callum Thomas, Raquel Wentzel, Jaydah Mc Kay, Zetah September, Zizo Mpahlwa, Zoë Hendricks. Back: Lesedi Mnguni, Diego Cogill, Noah Matthys, Zaden September, Taegon Adams.
Q & A met OF
ME ALIDA DUVENHAGE HO
LLEI NETBAL
VAN HOËRSKOOL PAREL VA Hoe het jy verlede jaar se Covid-seisoen ervaar? My ervaring van verlede jaar se Covid-seisoen was dat ek aanvanklik bietjie teleurgesteld was, aangesien PV-netbal net mooi op dreef was met die seisoen se netbalvoorbereiding. Ons het ‘n goeie voorseisoen se oefenprogram gevolg, lekker spanboudag gehad asook ‘n kliniek saam met Elize Kotze, voormalige Protea-netbalspeelster en -afrigter. Ons afrigters het onsself positief gehou, deurdat ons geglo het die Covid-inperking van korte duur sal wees en leerders is voorsien van oefenprogramme. Ongelukkig soos wat die inperking voortgeduur het, was dit ‘n groot uitdaging om die speelsters positief te hou. Ons moes toe ons aanslag bietjie verander en het motiveringssessies via elektroniese media bygewerk saam met oefenprogramme wat ons so interessant as moontlik probeer maak het. So Covid het ons bietjie forseer om buite ons gemaksone te dink. Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? As gevolg van die feit dat ons gedurende die inperking nie fisiese oefening gedoen het nie, was die voorbereiding soveel makliker. Ons het die oomblik toe ons mag begin oefen dadelik begin om die beste te maak van die tyd wat ons gegun word. Streng Covidregulasies is gevolg en ons het begin met spesifieke oefeninge per ouderdomsgroep wat ingesluit het: balvaardighede, gespesialiseerde oefening per posisie asook kondisionering wat fiksheid ingesluit het. Omrede ons nog nie toegelaat is om wedstrdye te speel nie, het ons die tyd gebruik om seker te maak dat die speelsters se vaardighede maksimaal ontwikkel en om speelsters te kondisioneer en fiks te kry.
Hoe lyk julle span vir 2021? Nie al die spanne is op dieselfde vlak nie, maar ons is besig om dié uitdaging ook aan te spreek. Daar is definitief ‘n groot verbetering in al die spanne wat vaardighede betref. Daar is geen gebrek aan passie nie en die leerders geniet hul netbal wat bydra tot die vordering van die spanne. Daar is dus beslis ‘n groot verbetering wat besig is om plaas te vind waarop ons nou net gaan voortbou. Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Die motivering vir die jaar vir al die spanne sal wees dat hul besef daar is ‘n aansienlike verbetering in hul vaardighede. Parel Vallei is vir lank beskou as ‘n skool wat nie regtig kompeterend is as dit by netbal kom nie. Die feit dat die leerders se spel nou ontwikkel het en hul dit in die uitslae gaan begin agterkom, is definitief van ons sterk punte dié jaar. Die feit dat die leerders hul netbal geniet en saamwerk om hul spel te verbeter, dra ook daartoe by dat elke speler haar beste wil lewer. Dit alles dra dan ook by tot die ontwikkeling van netbal wat ook as ‘n definitiewe sterkpunt gesien kan word. Geleenthede is gebied aan leerders waar ons Elize Kotze, wat op ‘n meer voltydse basis by Parel Vallei gaan betrokke wees, gekry het om nou al twee klinieke vir die leerders aan te bied. Die doele kry ook van dié seisoen af gespesialiseerde afrigting waar die nuutste tegnieke aangeleer word. Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Parel Vallei en om daar af te rig? Parel Vallei is ‘n pragtige skool met pragtige netbalspeelsters. Dit maak dit baie spesiaal om met die speelsters te werk. Hul passie vir netbal en die opgewondenheid en dankbaarheid wat waargeneem word wanneer die speelsters kan sien daar is vordering, maak alles net nog meer spesiaal.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Een van die moeilikste take vir enige afrigter bly maar om ‘n span te kies as daar so baie speelsters is wat hul allerbeste gee en net ‘n sekere hoeveelheid speelsters gekies kan word. Die uitdaging is dan om die res gemotiveerd te hou en te laat besef niks is finaal nie. Enige iets kan gebeur, bv ‘n besering en dan moet jy gereed wees om ‘n posisie te kan vul. Nog ‘n uitdaging is om die speelsters te laat besef dat verloor nie definieer wie jy is nie. As jy jou beste gelewer het, is verloor nie belangrik nie. Dit is soms ‘n uitdaging om leerders te laat besef ‘n mens moet met die regte ingesteldheid kyk na ‘n wen en ‘n verloor. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Ons is beslis besig om groot vordering te maak wat netbalontwikkeling by Parel Vallei betref. Die skool en ouers kan verseker wees dat ons die visie het om binne die volgende jaar een van die top netbalskole te kan wees met speelsters wat hul netbal geniet en daarom goed gaan presteer. Die gemeenskap moet ook bewus wees dat ons ook geleenthede bied aan speelsters wat hulself wil bekwaam as skeidsregters en tegniese beamptes. Daar is reeds 21 speelsters wat hul vlak 1-skeidsregtingskurses suksesvol voltooi het en 8 wat reeds hul eerste gradering ontvang het. Ons het ‘n tegniese span wat gedurende wedstryde die verskeie take gaan verrig wat gaan bydra tot die professionele manier wat Parel Vallei wedstryde gaan beman.
LAERSKOOL HENDRIK LOUW Leerderaad 2021
Voor: Jayda Du toit, Trinity Stuart, Reilly Combrinck, Alenka Barnard, Caitlin Boshoff. 2de van voor: Meghan Boshoff, Ryno Zwemstra, Timothy Van den Bergh, Sumari Walser, Phoebe Cloete, Joshua Bester. 2de van agter: Lara Slabber, Bennet Du Randt, Kyle Nel, Jamelyn Bezuidenhout, Anne Kriel, Aiden Swart, Cayden Davids, Lindsey Temmis. Agter: Junaid Petersen, Joshua Lourens, Tiaan Malan, George Landman, Francois Pietersen, Olivia Jacobs.
DISCOVER
TECH
THAT ENABLES 3 YEAR
FOR WORK, STUDY & PLAY NOTEBOOKS
3999
from
TECH
399
ADVICE and tech solutions
699
TECH NOW PAY LATER
from top brands
EXPERT
PRINTERS from
on all notebooks
LEADING
CELLULAR & TABLETS from
WARRANTY
Buy the tech you want with your store card and pay monthly with Revolving Credit. Apply in-store.
CURRO SITARI WP Tennis
Horse-riding
Head leaders
Phoebe Mgxaji and Josh Steyn
Nicholas Fillis
KykNET Fiestas
Swimming
James Wing
Sean Harron
Wanda Jacobs
Fiestras
SOMERSET COLLEGE Head Prefects
Student leaders for 2021
Somerset College Head Prefects for 2021 have been announced. Congratulations go to: Head Girl: Noa Lou Brawermann Head Boy: Sean Irwin Deputy Head Girl: Beverly Kelosi Deputy Head Boy: James Visagie
Head Girl: Noa Lou Brawermann, Head Boy: Sean Irwin, Deputy Head Girl: Beverly Kelosi, Deputy Head Boy: James Visagie, Daniella da Costa, Erin Downing, Tarka Harford, Lara Geldenhuis, Lauren Venter, Georgina Wraith, Josh Beart, Robert Pyle.
HOËRSKOOL PAREL VALLEI Top-swemmers van PV Soos visse in die water! Baie geluk aan die Parel Valleiers wat fantastiese uitslae by die Suid-Afrikaanse vlak 3-streekskampioenskappe in Oudtshoorn behaal het. Die kampioenskappe het van 22 tot 24 Maart plaasgevind.
Cara van der Merwe (gr.11) Verower 6 medaljes: 2 silwer en 4 brons. Simoné van der Merwe (gr.8) Verower 1 bronsmedalje. Verbeter bykans al haar bestaande tye.
Hul individuele uitslae: Teon Kleynhans (gr. 11) Verbeter bykans al sy bestaande tye. Ian Kleynhans (gr. 8) Verower 7 medaljes: 1 goud; 4 silwer en 2 brons. Swem SANJ (South African National Junior)-tye – kwalifiseer vir die SANJ-kampioenskappe.
Simoné van der Merwe, Ian Kleynhans, Wesley van Wyk, Teon Kleynhans, Cara van der Merwe.
Wesley van Wyk (gr.9) Verower 8 medaljes: 7 goud en 1 brons. Swem SANJ-tye – kwalifiseer vir SANJ-kampioenskappe. Die volgende leerders word ook hartlik gelukgewens met hul swemprestasies! Die swemmers het alreeds vir die SANJ (South African National Junior)-kampioenskappe wat April in Stellenbosch gaan plaasvind, gekwalifiseer.
Quan van der Merwe, Ian Kleynhans, Wesley van Wyk, Kate Moore.
SOMERSET
LION'S SQUARE
MAIN ROAD | SOMERSET WEST 021 851 5795
Food, Family & Friends www.facebook.com/kwiksparsomerset
STELLENBOSCH
Cnr Merriman Ave & Andringa Str Tel: 064 840 7488
SOMERSET WEST
www.instagram.com/kwiksparsomerset
Shop 10 Decor Centre, Firgrove Rural Tel: 063 508 7818
www.dievisfabriek.co.za
LAERSKOOL LOCHNERHOF
Die graad 6-leerkragte vaar op rustige waters en lig die anker vir Lochnerhof. Voor: Mnr. Shaun Clark. Middel: Me. Licelle Geldenhuys, Me. Stephni van Rooyen. Agter: Mnr. Dewald Erasmus.
Lochies help die strand skoonmaak saam met Radio Helderberg en Future Kids.
Lochies se padpatrollie laat die verkeer stop en staar. Sien hulle dubbeld? Ané en Mia Ter Haar
Mila speel swaaitennis om haar tennisvaardighede te verbeter. Mila Coetzer
Hierdie manne oefen hul rugbyvaardighede. Kyk net die konsentrasie. Wihan Schietekat, Juan Rautenbach
HOËRSKOOL STRAND Uitblinker in Vyfkamp en “Laser Run” Op Sondag, 21 Februarie 2021, het Alexander Smit aan die Wes-Kaap Laser Run te D’Aria, Durbanville, gaan deelneem. Alexander het ’n eerste plek vir seuns o.19 behaal en is vir die Wes-Kaap-span verkies om op 28 Maart 2021 by Somerset College (Somerset-Wes) aan die SA Laser Run Kampioenskappe 2021 te gaan deelneem. By die SA Laser Run Kampioenskappe 2021 het hy ’n tweede plek behaal en hy kan moontlik tot die SA Laser Run-span vir die 2021 Laser Run Wêreldkampioenskap in Egipte (Kaïro) verkies word (Hulle wag nog vir die verkiesing van die span, maar COVID-19 kan dit belemmer.) Alexander het ook op Saterdag, 6 Maart 2021 aan die Wes-Kaap Vyfkamp te Paul Roos, Stellenbosch, deelneem. Hier het hy ’n eerste plek verower en het vir die SA Vyfkamp Kampioenskap te Somerset College, Somerset-Wes op 27 Maart 2021 gekwalifiseer. Tydens ’n baie strawwe kompetisie by die SA Vyfkamp Kampioenskappe het hy weereens ’n tweede plek behaal en van die land se beste skermatlete geklop.
Ons spog met ons eie Mej. Junior Tiener WP-Ambassadeur Michelmarie Engelbrecht (gr. 10) is ‘n jong dame wat wys dat geen mens ‘n verskoning het om nie jou drome te verwesenlik nie. Sy het nie haar kroon verdien deur agteroor te sit en wag vir geluk om na haar toe te kom nie. Hierdie waardige wenner van die Mej. Junior Tiener Westelike Provinsie Ambassadeur-kroon vind haar geluk in diensbaarheid aan ander. In 2020 het sy op eie inisiatief talle uitreike onderneem. Sy het gesorg dat elkeen van die 40 kinders in die Goeie Hoop Child Care and Youth Centre ‘n teddiebeer as troosmiddel ontvang. Sen CIT Resthaven se inwoners is met ‘n soetdingetjie bederf en Sir Lowry’s Pass se inwoners met heerlike voedsame sop. Temperance Town se kinders is met toebroodjies en ‘n impromptu netbalwedstryd verras. Michelmarie het duidelik gewys dat ware skoonheid nie op uiterlike vertoon berus nie, maar van binne kom. Hierdie beeldskone jong dame dien haar medemens met grasie, liefde en omgee.
Hoërskool Strand atlete behaal puik prestasies Marli Botha en Christopher Smit is twee Hoërskool Strand Arende wat hulle nie deur die Covid 19 ontwrigtinge laat onderkry het nie. By die afgelope ASA Kampioenskap in die Paarl het hulle deeglik gewys wat in hulle steek. Marli Botha het in die onder 20 ouderdomsgroep deelgeneem, waar sy al 7 Boland kompetisies gewen het. Met hierdie prestasie het sy aan ASA se standaarde voldoen en het dit vir haar ‘n plek in die junior Boland-span besorg – waar sy die by die ASA Kampioenskap ‘n vyfde plek met 46m behaal het. Marli het ook die besondere pretasie behaal om die enigste dameshamergooier te wees wat gekwalifiseer het om van 15-17 April aan die senior SA Kampioenskap in Pretoria deel te neem. Christopher Smit het by die ASA Kampioenskap in die Paarl die goue medalje in die hamergooi onder 18-afdeling verower met ‘n skitterende afstand van 60,87m. Christopher het ook besluit dat hy hom nie deur die Covid ontwrigting gaan laat onderkry nie. Hamergooi is een van sy passies en al moet hy dit alleen doen, wil hy die beste wees wat hy kan wees. Hy het vir ‘n kort rukkie ‘n afrigter gehad, maar as gevolg van Covid kon hierdie paaie nie verder kruis nie. Die res van die pad na die SA Kampioenskap het hy dus sonder ‘n gekwalifiseerde afrigter aangepak. Sy pa moes video’s van sy gooie neem waaruit hulle foutontleding gedoen en foute reggestel het. Christopher het baie alleen ure op die oefenveld deurgebring om sy tegniek te vervolmaak en die beste moontlike voorbereiding te doen. Die skool se allerbeste wense vergesel hierdie twee atlete op hul sportpad vorentoe.
Presterende Hoërskool Parel Valleiers Baie geluk aan die atlete van Hoërskool Parel Vallei wat Bolanden/of WP-kleure verwerf het! Wat ‘n puik prestasie! Dis nou sportuitnemendheid!
Michaela Birch (spiesgooier), Michaela Horn (hoogspringer), Marietjie Cilliers (3 000m-atleet), Christo Cilliers (hindernis 1 500m-atleet).
Jamial Johnson (3 000m-atleet)
Paul Roos Gymnasium’s Mountain Biking team shines at SA’s The SA 2021 Downhill National Championships took place on Saturday 27 Mar – Sun 28 Mar 2021 at Paarl. Downhill Mountain Biking is an ever-growing sport that has seen tremendous progress over the last couple of years in South Africa and is now offered as an official sport at Paul Roos Gymnasium. Congratulations to the following Paul Roosers who took part in the SA Downhill Champs. Youth men: • 1st – David Bekker • 3rd – Philip van Schalkwyk Sub junior men: • 1st – Zander du Plessis • 2nd – Pieter Venter
Paul Roos Gimnasium vier hul 155ste verjaarsdag Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium wat 1 Maart hul 155ste verjaarsdag gevier het. Vandag is die skoolgemeenskap dankbaar vir 155 jaar se tradisie wat steeds voortleef.
Grade 9 subject choices: why you should start considering them now In a few months’ time, Grade Nine learners will be required to make important decisions about which combination of subjects they will be pursuing through to their final Matric exams. This is an important first milestone on the road to building a career, an education expert says, adding that while the decision would normally be left until later in the year, the world has changed so dramatically that Grade Nines should start thinking about this significant decision sooner rather than later. “The world changed last year – not just because schooling and work were disrupted and not just because both had to happen from home in ways never imagined before. The world changed because we are unlikely to go back to what we experienced in 2019,” says Natasha Madhav, Senior Head of Programme: Faculty of ICT at The Independent Institute of Education, SA’s largest private higher education provider. “It has long been said that one needs to prepare young people for jobs that do not exist, but this has never been a concept that has been crystallised in a way that really helped one make decisions. Perhaps it is clearer now to focus on preparing for a world of work that is changed and focusing on industries and skill sets that are and will be in demand, rather than on jobs with names that are familiar to us. “So, for instance, law has not vanished as a field, but most lawyers now need to consult online as easily as they do in person and they can collaborate in real time with colleagues all over the place. They also need to be advising people on both physical and digital implications of what they do.”
“The basic instruction is the same – develop an understanding of fields you are interested in and the things you are good at. Then look for jobs and careers that seem future-focused. Then, look for institutions that not only offer future-oriented curricula, but whose teaching and learning and assessment are explicitly directed at a changing world”. This then links to smart subject choices, Madhav says. “If your field is likely to be scientific and technical and analytical, you are still well served to include maths and science and perhaps a technology subject. If your field is problem-solving and solution-oriented, then subjects like history and design or visual arts will provide that skill set. If you are looking for both, you will need both. Higher education institutions are not going to move away from some of the standard demands for particular high-demand disciplines or fields, so be sure that you understand what you need for admission and include these in your choices. One of the key issues to consider is the fact that automation is on the rise, and that technological adoption by companies will transform jobs and indemand skills in future. And, as noted by the WEF in their most recent Future of Jobs report, skills gaps will continue to be high as in-demand skills across jobs change in the next five years. As noted in the report: “The top skills and skill groups which employers see as rising in prominence in the lead up to 2025 include groups such as critical thinking and analysis as well as problem-solving, and skills in self-management such as active learning,
resilience, stress tolerance and flexibility… On average, companies estimate that around 40% of workers will require reskilling of six months or less and 94% of business leaders report that they expect employees to pick up new skills on the job, a sharp uptake from 65% in 2018.” So where to start researching which careers will exist when you matriculate, and which of them might interest you? “A good place to start, on top of doing online research, is to find a higher education institution that has already demonstrated that they produce technically proficient and in-demand graduates, whose skills are aligned with what is required in the workplace because of their close industry connections. In other words, an institution whose curricula are up-to-date at all times, and that is able to quickly and resiliently respond to our fastchanging world. You will know who they are as they will confidently speak about change and flexibility and adaptability and about the link between study and work,” says Madhav. “By speaking to a student advisor at such an institution, which crucially must also be able to demonstrate that meaningful learning continued during lockdown, learners will be able to discuss their current interests and strengths, and then get advice and insight into which fields will be in high demand in future, and which subjects they can choose later this year, which will give them access to these fields.”
Villa bring unieke tegnologie en produkte uit die VSA om Suid-Afrikaanse produsente te ondersteun.
Hoofkantoor: (011) 396 2233
Skandeer die QR kode om toegang tot ons produkreeks in verskeie gewasse te verky!