helderberg
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
GET YOUR Rugby World Cup 2019 feature inside
AUGUST 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Helderberg
LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS
Fotograaf: Morné Coetzee
AFRIKAANSE MUSIEKLEGENDE
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
Kurt Darren het reeds sy eerste CD meer as 20 jaar gelede bekendgestel. Hy is deel van die Afrikaanse musiek landskap en met snitte soos Meisie Meisie, Voorwaarts Mars, Kaptein en meer onlangs, Laat die Dansvloer Brand is hy ‘n legende in eie reg. Kurt stel binnekort sy nuutste album bekend en AWSUM het gaan inloer by hierdie ikoon.
Fotograaf: Christian Wolf
Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer oor jou skoolloopbaan. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Hallo AWSUM lesers, ek was in Lyttleton Manor Hoërskool wat in Pretoria geleë is. My pa was Afrikaans en my ma was Engels, so ek het in Engels skool gegaan, maar naweke wanneer almal bymekaar gekom het, het ons gekuier in Afrikaans. Ek sal altyd my vriende van skool onthou en my onderwysers sal sê ek was ‘n soetstout seun en ek het altyd poetse gebak met almal om my, maar my skoolwerk was altyd ingehandig. Watter tipe tiener was jy? Ek sal sê ek was ‘n sorgelose tiener, in daai dae was dit nog veilig om saam met jou vriende huis toe te loop as jy die skoolbus verpas het, wat gereeld gebeur het! Ons as tieners het baie vryheid gehad en dit was regtig goeie tye. Jy het in Pretoria groot gewordwat maak die area en sy mense so uniek volgens jou? Lyttleton, waar ons groot geword het, was ‘n doodnormale onpretensieuse buurt waar die mense oor en weer by mekaar se huise gekuier het. Dis met hierdie kuiers waar ek my liefde vir musiek gevind het. Jy woon tans in die Paarl – wat het jou laat besluit om hier te kom woon? Ons het vir 3 jaar in die mooie Paarl gewoon, maar terug getrek Pretoria toe, toe ons besef het hoeveel ons ons mense mis.
ORT OP BINNEK KKE! DIE RA
Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het en hoekom? Ek sal sê my gunsteling liedjie is Onbeskryflik, maar my gunsteling liedjie om te sing is Kaptein en om te sien hoe die mense reageer elke keer is baie spesiaal. Ek is deur die jare baie geseën deurdat meeste skole my liedjies gebruik op hulle skoolkonserte, wat ‘n voorreg!
Editorial team
Advertising
Distribution
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
AWSUM News is distributed to the following schools in
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Christelle van Wyk
Page 2
HELDERBERG:
Primary Schools: Lochnerhof, Eikestad, Stellenbosch, Hendrik Louw. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch, Rhenish Girls’, Paul Roos Gimnasium, Somerset College. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
AWSUM NEWS AUGUST 2019
Jy het al met heelwat groot plaaslike musikante gewerk. Wie is jou droom kunstenaar plaaslik en internasionaal en hoekom? Daar is heelwat plaaslike kunstenaars met wie ek lekker saamwerk, onder andere Heuwels Fantasties, Karen Zoid, Ray Dylan, Francois van Coke en Gian Groen, maar as ek saam met iemand van die buiteland sou kon optree, sou dit verseker Ed Sheeran, Mercy Me of The Weekend wees. Wat wil jy as musikant nog bereik? Dit sal lekker wees as my musiek die klankbaan vir ‘n fliek kan wees. Dit sal ‘n fantastiese uitdaging vir my wees! Wat inspireer jou? Ek omring myself met positiewe, vooruitdenkende mense en die mense om my inspireer my as mens. Goeie liedjies, kunstenaars en nuwe, innoverende klanke inspireer weer my musiek. Die Selfie-song is nogal ‘catchy’ en het byna 2 miljoen hits op YouTube. Is dit vir jou belangrik om musiek te maak wat by oud en jonk aanklank vind? Ek dink verseker so, ek probeer altyd op trant bly met die nuwe klanke wat uitkom sonder om my getroue ondersteuners van al die jare van my te vervreem. In dieselfde asem, probeer ek ook altyd musiek maak wat mense opbeur en ek dink dit op sigself, is iets wat alle ouderdomsgroepe by kan aanklank vind. Watter stad het die beste gehoor en hoekom? O, geen druk nie! Elke stad is uniek op sy eie manier, van die saamsing stede in die Oos-Kaap tot die polsende gehore van Gauteng en die nederige gehore van die platteland. Ek is mal oor almal van hulle! Hoe sal jy graag onthou wil word? Ek sal onthou wil word as daai ou wie se musiek ‘n partytjie aan die gang kon kry, jou laat lag as jy bietjie af sou voel en deur wie se musiek jy jou metgesel in die lewe gevind het. Ek het nog altyd net 100% gegee in als wat ek doen.
Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Kyk, as ek saam my kinders ry luister ek, onder dwang, na enige iets wat op hulle ‘playlist’ is, van Bobbejaan klim die berg tot my eie musiek. As ek alleen ry, sit ek my eie speellys op ‘shuffle’ en luister enige iets van Ed Sheeran tot Avicii. As jy nie ‘n musikant was nie, watter ander beroep of werk sou jy graag wou doen? Ek sou verseker ‘n wildbewaarder gewees het. Ek, my vrou en kinders is absoluut mal oor die bosveld en ek is inderdaad ‘n ‘Honourary game ranger’ vir SANParke. Jy het ook onlangs ‘n groot klomp gewig afgeskud. Hoe belangrik is ‘n gesonde leefstyl vir jou? Die gewig afskud was net ‘n goeie ‘simptoom’ van die regte oefening en gesonde leefwyse. Ek is glad nie obsessief daaroor nie, maar ek dink inderdaad dis baie belangrik dat jy na jouself en jou ligaam kyk vir die pad vorentoe. As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? Droom groot, volslae toewyding en deursettingsvermoë. 2019 Is nog lank nie verby nie, wat is in die pyplyn vir Kurt Darren vorentoe? Ek bring oor ‘n maand my 28ste CD uit en ek is so opgewonde oor hierdie opname, want dit weerspieël die tipe musiek wat ek gedoen het deur die jare, maar met ‘n splinternuwe klank. Die CD se naam is ‘Partytjiedier’!! Ek het ook ‘n maatskappy met die naam ‘SuperEvents’ wat baie groot geleenthede hanteer soos Oujaarsaand by Carnival City, Super Sokkie Cruise, Krone Cruise en Dis ‘n Sirkus!
Blitsvrae: Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie of lemoensap? Lemoensap Live Springbokke game of musiek fees? Die een gevolg deur die ander. ‘n Lekker double cab bakkie of ‘n vinnige sportmotor? ‘n SUV Nike of Adidas? Hi-Tec se nuwe reeks Beste vakansiewegbreek? Wildtuin toe saam met my familie of Venesië toe saam met my vrou.
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
Lewer 6–8 porsies Bestandele: • 1 heel hoender, sowat 1,5 kg, skoongemaak • sout en peper • 1 ui, fyngekap • 500 ml warm water • 125 ml witwyn • 8 heel peperkorrels • 1 ml foelie • 5 wonderpeperkorrels • 12,5 ml sago • 25 ml vermicelli • 25 ml botter • 1 eiergeel, geklits • sap van 1 suurlemoen • 12,5 ml melk • ham, in skyfies gesny hardgekookte eiers, in skyfies gesny pasteideeg (sien bl 112)
Metode: 1. Sny die hoender in porsies. 2. Strooi sout en peper oor elke porsie en pak in ’n swaarboomkastrol. 3. Voeg die ui saam met die water en wyn by die hoender. 4. Bind die kruie in ’n kaasdoeksakkie toe en voeg dit by. 5. Laat die hoender stadig stowe tot sag en die vleis maklik van die bene loskom. Ontbeen die hoender, skep die vleis uit die sous en sny in kleiner stukkies. 6. Voeg die sago, vermicelli en die helfte van die botter by die sous en roer dit versigtig om te voorkom dat die sago en vermicelli aanbrand. 7. Voorverhit die oond tot 250 °C. 8. Haal die sakkie met speserye uit. 9. Meng die eiergeel met die suurlemoensap en voeg by die sous. Hou 5 ml van die eiergeel uit en meng dit met die melk om oor die pasteikors te smeer. Roer stadig tot dit dik en romerig is. Haal van die plaat af. Verdik met mielieblom indien waterig. Skep die vleis in ’n pasteiskottel met ham en skyfies eier tussenin. 10. Stip met die res van die botter. 11. Sit ’n eierkelkie in die middel van die pasteiskottel sodat die pasteikors nie kan insak nie. 12. Rol die deeg uit, bedek die vleis en versier dit bo-op met repies deeg. 13. Verf die eier-en-melkmengsel oor die deeg. 14. Maak ’n paar snye in die kors sodat die stoom kan ontsnap en bak vir 30 minute. Vanuit: Die VLV-Kookboek Theresa Troskie, Murraysburg, Noord-Karoo Kry die boek hier https://www.loot.co.za/product/vroue-landbouvereniging-van-kaapland-die-vlv-kookboek/rbgm-6127-g090
Durban_Bunny_Chow source wikimedia commons
Outydse Hoenderpastei
Laerskool Hendrik Louw
(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
Trots op ons tromleerlinge! Die baie talentvolle tromleerlinge van Laerskool Hendrik Louw, wat deur Mnr Henk Otto onderrig word, het almal gedurende die laaste naweek van Augustus aan die Helderberg Eisteddfod se perkussie afdeling deelgeneem en uitstekende uitslae ontvang. Hulle spog met 11 x Cum Laude, 6 x Goud +, 6 x Goud en 1 x silwer sertifikaat. Ons is baie trots op hierdie leerlinge.
Cheerleaders Hulle het by McDonalds Strand gaan werk om geld in te samel vir hulle nasionale byeenkoms in 2020. Saam met hulle is hulle afrigters, Debbie Sturgiss en Therese Harms.
laerskool eikestad (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za Junior Akkerkoor Laerskool Eikestad se Junior Akkerkoor skitter behoorlik by hul Spogaand op 15 Augustus. Ons koorlede tree hierdie spesiale aand opmet trots en spog met ‘n vrolike reeks liedere met hul ouers in die gehoor.
Hokkietoer Laerskool Eikestad se o.13 - hokkiespanne tydens hulle 2019 hokkietoer.
Page 4
AWSUM NEWS AUGUST 2019
SA-tennis Ons wens Pieter Kotze (Gr. 6) baie voorspoed toe vir die ongelooflike geleentheid om SA-tennis in Amerika en Marocco te gaan verteenwoordig.
HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Bike Racks | Roof Racks | Roof Boxes | Luggage Shop 6, The Hub Centre, Somerset West 021 850 0514 / 076 878 3832 | vos@bikerack.co.za
AUGUST 2019
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
Our business keeps you moving
LIKE US ON
Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za
RPM DRILLING Proud supporters of RSA rugby and its viewers We wish the team the best of luck
023 342 5184 082 568 1163 info@rpmdrilling.co.za www.rpmdrilling.co.za RPM Drilling
Come test drive the
all new Ranger
Novel Ford Stellenbosch
Devon Valley Rd, Devonvallei, Stellenbosch, 7600
at Novel Ford Stellenbosch!
Height - 1.89m Weight - 117kg Position(s) - hooker caps - 26 (20pts)
T’s & C’s Apply.
duane vermeulen (age 33) Height - 1.93m Weight - 117kg Position(s) - loose forward caps - 48 (15pts)
handré pollard (age 25) Height - 1.89m Weight - 98kg Position(s) - fly half caps - 41 (381pts)
willie le roux (age 30) Height - 1.86m Weight - 90kg Position(s) - full back caps - 55 (60pts)
Covering more than 350 school events nationally
SOURCE: https://www.sarugby.co.za/en/teams/springboks?teamclass=1&category=springboks
malcolm marx (age 25)
021 886 5926
RN Automotive
2019 FIX
52 Delson Circle, Unit 5 061 354 4595 | 084 590 0059 | riaan@rnautomotive.co.za
12:45
JAPAN v RUSSIA
20 SEPT
POOL A Tokyo Stadium, Tokyo
AUSTRALIA v FIJI
06:45 21 SEPT
POOL D Sapporo Dome, Sapporo
09:15
FRANCE v ARGENTINA
21 SEPT
11:45 21 SEPT
07:15 22 SEPT
09:45 22 SEPT
POOL C Tokyo Stadium, Tokyo
NEW ZEALAND v SOUTH AFRICA
POOL B International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
ITALY v NAMIBIA
POOL B Hanazono Rugby Stadium, Osaka Prefecture, Higashiosaka City
IRELAND v SCOTLAND
POOL A International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
12:15
ENGLAND v TONGA
22 SEPT
12:15 23 sept
12:15 24 sept
07:15 25 sept
09:45 26 sept
POOL C Sapporo Dome, Sapporo
WALES v GEORGIA
POOL D City of Toyota Stadium, Aichi Prefecture, Toyota City
RUSSIA v SAMOA
POOL A Kumagaya Rugby Stadium, Saitama Prefecture, Kumagaya City
FIJI v URUGUAY
POOL D Kamaishi Recovery Memorial Stadium, Iwate Prefecture, Kamaishi City
ITALY v CANADA
POOL B Fukuoka Hakatanomori Stadium, Fukuoka Prefecture, Fukuoka City
12:45
ENGLAND v USA
26 sept
06:45 28 sept
POOL C Kobe Misaki Stadium, Kobe City
ARGENTINA v TONGA
09:45 29 SEPT
12:15 30 SEPT
09:45 2 oct
12:15 2 oct
07:15 3 oct
12:15 3 oct
11:45 4 oct
07:15
GEO
POOL D Kumagaya Rugby
AUS
POO
SCO
POOL A K
F
POOL C Fukuoka Hakatano
NEW Z POOL B
G
POOL D Hanazono Rugby
IRE
POOL A K
SOUT
POOL B Shizuoka
AUST
5 oct
POOL D
10:00
ENGL
5 oct
POO
JAPAN v IRELAND
28 sept
28 sept
29 SEPT
POOL C Hanazono Rugby Stadium, Osaka Prefecture, Higashiosaka City
09:15 11:45
07:15
POOL A Shizuoka Stadium Ecopa, Shizuoka Prefecture
SOUTH AFRICA v NAMIBIA
POOL B City of Toyota Stadium, Aichi Prefecture, Toyota City
BEST T YRE DEALS IN TOWN 279 Main Road Strand [T] 021 854 3911 | 021 853 1160 | [F] 021 853 3429 info@palmtyreservice.co.za
SOURCE: www.rugbyw
XTURES 12:30
POOL A City of Toyota Stadium, Aichi Prefecture, Toyota City
06:45
NEW ZEALAND v NAMIBIA
6 oct
ORGIA v URUGUAY
y Stadium, Saitama Prefecture, Kumagaya City
STRALIA v WALES
OL D Tokyo Stadium, Tokyo
OTLAND v SAMOA
Kobe Misaki Stadium, Kobe City
FRANCE v USA
mori Stadium, Fukuoka Prefecture, Fukuoka City
ZEALAND v CANADA Oita Stadium, Oita Prefecture
GEORGIA v FIJI
y Stadium, Osaka Prefecture, Higashiosaka City
ELAND v RUSSIA
Kobe Misaki Stadium, Kobe City
TH AFRICA v ITALY
a Stadium Ecopa, Shizuoka Prefecture
TRALIA v URUGUAY
Oita Stadium, Oita Prefecture
LAND v ARGENTINA
OL C Tokyo Stadium, Tokyo
worldcup.com/matches
JAPAN v SAMOA
5 oct
09:45
POOL B Tokyo Stadium, Tokyo
FRANCE v TONGA
6 oct
POOL C Kumamoto Stadium, Kumamoto Prefecture, Kumamoto City
12:15
SOUTH AFRICA v CANADA
8 oct
06:45 9 oct
09:15 9 oct
11:45 9 oct
12:15 11 oct
06:45 12 oct
10:15 12 oct
12:45 12 oct
05:15 13 oct
07:45 13 oct
10:15 13 oct
12:45 13 oct
POOL B Kobe Misaki Stadium, Kobe City
ARGENTINA v USA
POOL C Kumagaya Rugby Stadium, Saitama Prefecture, Kumagaya City
SCOTLAND v RUSSIA
POOL A Shizuoka Stadium Ecopa, Shizuoka Prefecture
WALES v FIJI
POOL D Oita Stadium, Oita Prefecture
AUSTRALIA v GEORGIA
POOL D Shizuoka Stadium Ecopa, Shizuoka Prefecture
NEW ZEALAND v ITALY
POOL B City of Toyota Stadium, Aichi Prefecture, Toyota City
ENGLAND v FRANCE
POOL C International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
IRELAND v SAMOA
POOL A Fukuoka Hakatanomori Stadium, Fukuoka Prefecture, Fukuoka City
NAMIBIA v CANADA
POOL B Kamaishi Recovery Memorial Stadium, Iwate Prefecture, Kamaishi City
USA v TONGA
POOL C Hanazono Rugby Stadium, Osaka Prefecture, Higashiosaka City
WALES v URUGUAY
POOL D Kumamoto Stadium, Kumamoto Prefecture, Kumamoto City
JAPAN v SCOTLAND
POOL A International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
064 530 7402 / 064 518 0313
2019 FIXTURES 09:15 19 oct
12:15 19 oct
09:15 20 oct
12:15 20 oct
10:00 26 oct
11:00 27 oct
11:00 1 nov
11:00 2 nov
WINNER POOL C v RUNNER UP POOL D QUARTER-FINALS Oita Stadium, Oita Prefecture
WINNER POOL B v RUNNER UP POOL A QUARTER-FINALS Tokyo Stadium, Tokyo
WINNER POOL D v RUNNER UP POOL C QUARTER-FINALS Oita Stadium, Oita Prefecture
WINNER POOL A v RUNNER UP POOL B QUARTER-FINALS Tokyo Stadium, Tokyo
WINNER QUARTER-FINAL 1 v WINNER QUARTER-FINAL 2 SEMI-FINALS International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
WINNER QUARTER-FINAL 3 v WINNER QUARTER-FINAL 4 SEMI-FINALS International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
LOSER SEMI-FINAL 1 v LOSER SEMI-FINAL 2 BRONZE FINAL Tokyo Stadium, Tokyo
WINNER SEMI-FINAL 1 v WINNER SEMI-FINAL 2 FINAL International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City SOURCE: www.rugbyworldcup.com/matches
CRISP & CLEAN DRY CLEANING & LAUNDRY
LET US DO YOUR LAUNDRY!
www.crispandclean.co.za
Drop off and Go or Call and we Collect
076 523 8394 We do:
• Wash & Fold • Wash & Iron • or just Iron
We Wash:
• Big Duvet’s & Blankets • Domestic Laundry • Guest Houses • Schools • Bedding • Carpets, Curtains • Upholstery
We are a Depot for Dry Cleaning & Dye
Ons stel die skole se 2020 leiers bekend en nooi hulle op die AWSUM Rusbank. Lees gerus hulle onderhoude op www.awsumnews.co.za
1987
New Zealand David Kirk 29-9
1991
Australia Nick Farr Jones 12-6
1995
South Africa Francois Pienaar 15-12
SOURCE: www.sarugby.co.za/teams/springboks?teamclass=1&category=springboks
1999
Australia John Eales 35-12
2003
England Martin Johnson 20-17
2007
South Africa John Smit 15-6
2011 & 2015 New Zealand Richie McCaw 8-7 & 34-17
2019 RUGBY WORLD CUP
SPRINGBOK SQUAD Schalk Brits
Lood de Jager
Pieter-Steph du Toit
Eben Etzebeth
Steven Kitshoff
Vincent Koch
Siya Kolisi
Francois Louw
Frans Malherbe
Malcolm Marx
Bongi Mbonambi
Tendai Mtawarira
Franco Mostert
Trevor Nyakane
Kwagga Smith
RG Snyman
Duane Vermeulen
Lukhanyo Am
Damian de Allende
Faf de Klerk
Warrick Gelant
Elton Jantjies
Herschel Jantjies
Cheslin Kolbe
Jesse Kriel
Makazole Mapimpi
S’bu Nkosi
Willie le Roux
Handré Pollard
SOURCE: https://www.sarugby.co.za/en/teams/springboks?teamclass=1&category=springboks
Cobus Reinach
Frans Steyn
Laerskool Lochnerhof (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Lochies se Junior koor sing in harmonie Laerskool Lochnerhof se Junior Koor het Saterdag, 17 Augustus aan die koorkompetisie, Sing in Harmonie, se Kaapse finaal vir makroskole deelgeneem. Die koor het ‘n algehele 2de plek losgesing en ook die trofee ontvang vir die beste gewyde lied.
Juffrou Annarie Brandt, die koorleidster, met die 2 trofees wat Lochnerhof se Junior koor ontvang het.
Laerskool Lochnerhof se Junior koor in aksie by die Sing in Harmonie kompetisie.
Lochnerhof Rugbynuus Drie van Laerskool Lochnerhof se rugby seuns is verkies tot die 0/12 WP Cravenweekspan. Dis voorwaar ‘n puik prestasie.
Llewellyn Hendricks, Divan Lamprecht en Ashley Grootboom.
Laerskool Stellenbosch (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Hokkiespanne kry borg Op die vooraand van die Suid-Kaap toer van Laerskool Stellenbosch, het Anna Basson Eiendomme die 0.13A- seunsen dogters hokkiespanne toegerus met warm baadjies.
Voor: Karl Jeppe, Jan-Jan Nel, Christopher Steyn, Liela van Zyl, Mila Swart, Emilie de Wet, Lisa Brugman, Martinic Basson. 2de Ry: Francois Groenewald, Theo Killian, Adeeb Boraine, Adriaan Brink, Reuben van der Merwe, Louise van der Merwe. 3de Ry: Daniël de Wet, Armin Wessels, Juan Mouton, Wynand Horn, Sophia Schwartz, Nisha Norval, Katrien Booysen, Karla Dörnbrack Agter: Mnr Hawkie de Villiers (skoolhoof), Herman Carstens en Liezl Schoeman (Anna Basson eiendomme), Cornel Smuts (afrigter).
AWSUM NEWS AUGUST 2019
Page 13
HoËrskool Strand (t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za Ons hou Matriekafskeid HS Strand se matriekafskeid het op 16 Augustus 2019, by Rusticana plaasgevind. Die paartjies is met busse na die venue vervoer.
Woord- en Musiekaand ‘n Propvol kultuuraand is verlede Woensdag by HS Strand gehou. Dit was die jaarlikse gebeurtenis, die immergewilde Woord- en Musiekaand. Tydens hierdie geleentheid het die Eisteddfod-deelnemers hul musiek- en woordkunsvaardighede aan ‘n waarderende gehoor ten toon gestel. HS Strand is met reg trots op hul talentvolle leerders.
Dewald de Koker en Ane Braasch.
Adriaan Kennedy en Esterlie Mare.
Zoe-Lee van der Merwe
Lisa Westraat
Derik Nortje
Vincent Kruger
Zounica van der Merwe en Luke Booysen.
Hoërskool Stellenbosch (t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com Suid-Kaap - Koortoer! ‘n Week voor die tyd het die gonswoord in die gange rond gebons in opgewonde gesprekke oor wat kom: Koortoer. Ons kon nie wag vir die laat aande se gesels en nuwe vriende wat ons sou maak nie, maar bowenal kon ons nie wag om saam as ‘n koor musiek te maak nie. Onder leiding van Mnr. Xander Kritzinger en met Awie van Wyk (voormalige dirigent van die Potchefstroom Universiteitskoor) as muse het ons optredes al om die Kaapse Suidkus in klein kerkies en museums beslis aan ons laasgenoemde begeerte voldoen. Ons begin ons optredes in die Katolieke klooster in Swellendam waar ons die plaaslike nonne vermaak met werke soos Ave Maria van Franz Biebl. Daar vandaan vertrek ons na Riversdal, waar ons in die pragtige NG-moedergemeente optree. Een van die hoogtepunte van die toer, was die optrede in die Dias Museum. Ons was ook bevoorreg om vir Liza Joubert as pianis te kon saam neem op die toer. Sy het gehore bekoor met haar uitmuntende klavierspel. Ons sluit die toer af met ‘n besoek aan die Suidpunt van Afrika by L’Agulhas met ‘n konsert vir die plaaslike gemeenskap, asook ‘n kerkdiens in die pragtige NG-kerk in Napier. Om saam musiek te maak, kweek ‘n liefde wat al honderd van ons bymekaar kon bring. Hierdie liefde oorskry die grense van graadverband en die stres van rondtoer. Ons het gesing, ons het geëet, ons het busgery en ons het gehuil toe ons besef hoe binnekort ons die matrieks gaan groet. Hierdie eenvoudige dinge het ons saamgesnoer. Die toer het aan ieder en ‘n elk se verwagting op een of ander vlak voldoen. Ons bedank die personeel en ouers vir hierdie geleentheid wat hulle vir ons gee om te groei en ons horisonne verby die Suidelikste Punt van Afrika te strek.
Onderwysers loots eerste Wiskundige Geletterdheid olimpiade Die eerste Wiskundige Geletterdheid olimpiade is op die 16de Julie 2019 geloods. Wiskundige Geletterdheid is ‘n praktiese vak wat leerders toerus met die nodige wiskundige vaardigheide vir die alledaagse lewe. ‘n Behoefte aan verryking en erkenning is onder Wiskundige Gelentterdheidleerders identifiseer. Die doel van die olimpiade is om die waarde van hierdie vak te beklemtoon en ‘n passie daarvoor onder leerders te kweek. Tweehonderd en vyftig entoesiatiese leerders van regoor die Kaapse Wynland distrik het by hulle onderskeie skole die olimpiade elektronies afgelê. Hierdie leerders werk ontsettend hard en verdien dieselfde geleenthede as ander vakke. Me Bruwer en Me van Rensburg, van Hoërskool Stellenbosch het onder leiding van Esta Harvie, WKOD-vakadviseur, ‘n olimpiade begin wat leerders ‘n geleentheid gee om op streeksvlak teen mekaar mee te ding. Hierdie is maar net die eerste van nog vele. Ons is trots op die volgende toppresteerders. Baie geluk aan Chane Crocker (1ste plek) en Nika Coetzee (2de plek) beide van Hoër Meisieskool Bloemhof en Francois Davy (gesamentlik 2de) van Hoërskool Stellenbosch.
Chane Crocker
Page 14
AWSUM NEWS AUGUST 2019
Nika Coetzee
Francois Davy
Rhenish Girls’ High School
(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za
Bloemhof Investec U/16 All Stars Tournament U/16 Hockey team won the Bloemhof Investec U/16 All Stars Tournament on Wednesday 21 August 2019.
hoËrskool Parel Vallei
Proud of Carli! Carli Antonopoulos, a matric learner, competed in the All Africa Games in Casablanca, Morocco from 17 - 31 August. Carli came 3rd in the 1500m freestyle and 5th in the 200m butterfly. Her relay team won the Gold in the 4 x 200m freestyle.
(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za
Parel Vallei se nuwe prefekte vir 2019/2020 Baie geluk aan ons nuwe prefekte wat op 14 Augustus 2019 tydens Stigtersdag aangekondig is! Lead responsibly and service with integrity.
Voor: Mia de Villers, Natasha Schmidt, Megan Jolly, Anke Tough, Ryan Beavon (hoofseun), Patricia Potgieter (hoofdogter), Geordie Barrie, Anna van der Westhuizen, Shannon Swanepoel, Megan Steynberg. 2de Ry: Jason Holmes, Angelique Filter, Rosalind Mitchell, Amy Stoffels, Danielle Kleyn, Jesssica van Rensburg, Mikayla Forrester, Evan Slabbert, Jenna Petersen. 3de Ry: Isabelle Booyens, Reike Ferreira, Laura Maritz, Kelly Holmes, Kyle Slater, Neil Bothma. Agter: Joshua Burger, Katya van Drimmelin, Lienke Frylink, Memory Mhalangu, Annegrethe Scholtz, Markus Dempsy, Ben Te Water.
Hoofseun: Ryan Beavon en Hoofdogter: Patricia Potgieter.
AWSUM NEWS AUGUST 2019
Page 15
Paul roos gimnasium (t) 021 887 0017 (e) info@paulroos.co.za Expo PRG het op Vrydag 23 Augustus deelgeneem aan die Eskom Expo vir jong wetenskaplikes. Paul Roos het 23 leerders(22 projekte) ingeskryf en is beloon met 3 Goud, 11 Silwer en 7 Brons toekennings.PRG spog ook met 4 kategoriewenners uit 378 take en 1 leerder, Francois Malherbe wat gekies is om by die nasionale kompetisie te gaan deelneem later vanjaar. Sy projek het gehandel oor ‘n nuwe manier om die bytkrag (bite force) van ‘n dier te bepaal.
Spur Mountain Biking Race at Montana • U/14 - 3rd Hendre De Villiers • U/16 - 1st Aidan Penfold • U/19 - 1st Matthew Lochner
Somerset College (t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za Head Prefects for 2020 Somerset College has announced their Head Prefects for 2020. They are as follows: • Head Boy: Zachary van Cuyck • Head Girl: Michaella Beart • Deputy Head Boy: Andrew Whaits • Deputy Head Girl: Athraa Abrahams
Andrew Whaits (Deputy Head Boy), Zachary van Cuyck (Head Boy), Michaella Beart (Head Girl), Athraa Abrahams (Deputy Head Girl).
Page 16
AWSUM NEWS AUGUST 2019