HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Stellenbosch Showroom Stellenbosch Square
Tel: 021 882 8948 stellenbosch@easylife.co.za www.easylifekitchens.co.za
FEBRUARY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Helderberg
LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS
DIE ‘ALL-ROUNDER’ IN DIE MEDIABEDRYF!
Katlego Maboe het in Potchefstroom grootgeword waar hy sy skoolopleiding asook sy na-graadse studies voltooi het. Katlego is nog deur sy hele lewe baie aktief en het veral op skool uitgeblink in hokkie en krieket. Hy is n man wat drie tale magtig is naamlik Engels, Afrikaans en Setswana. Sy grootste passie is egter musiek en vermaak. As lid van die akapella-groep, Flip a Coin, gashere van die gewilde Expresso show en Strictly Come Dancing South Africa (seisoen 7 en 8), TV-aanbieder, sanger, model en akteur het Katlego ongetwyfeld sy merk in die Suid-Afrikaanse mediabedryf gemaak. AWSUM het hom bietjie beter leer ken.
Vertel ons asseblief van jou skoolloopbaan? In laerskool het ek by die Laerskool Tsepho in Potchefstroom begin, waarna ek in my Graad 4-jaar na Potchefstroom Central School geskuif het en toe na Potch Boys’ High. Ek was altyd daardie ambisieuse kind. Ek onthou een keer tydens ‘n saalbyeenkoms by Laerskool Tsepho, was ons gevra wat ons wil word as ons groot is, en ek het met my hand in die lug gestaan en gesê ek wil ‘n wetenskaplike word! Nie dat ek geweet het wat ‘n wetenskaplike was nie, maar ek het die woord gehoor in een van die TV-programme wat ek gekyk het, en ek het gedink dit was ‘n goeie idee om hierdie wetenskaplike te wees, soos iemand wat ‘n laboratoriumjas dra! So, ambisie was nog altyd deel van my karakter. Potchefstroom Central School was baie anders as Laerskool Tsepho. Dit was dus ‘n plek waar ek myself vinnig moes vestig en besluit wat ek in my lewe en my skoolloopbaan wou bereik, want my familie het groot opofferings gemaak. Ek het my bes gedoen in atletiek, kultuurkompetisies en akademiese kompetisies.
gedissiplineerde leerder. Ek was altyd te bang om detensie te kry omdat dit ‘n hele Vrydag beteken. Tweedens sou dit beteken dat ek huis toe moet gaan na streng ouers wat wil weet hoekom ek stout was en daarom het ek maar meestal die reguit pad geloop.
Wat is jou beste herinnering van Hoërskool? Toe ek vir die o.17 Provinsiale Krieketspan gekies was en ons na Oos-Londen getoer het vir die Nasionale Provinsiale Krieketweek. Ek het nie die nasionale span gemaak nie. Een van die nasionale keurders het vertel dat ek die eerste dag van die toernooi regtig een van die beste paaltjiewagters was, maar my prestasie het gedaal gedurende die week. ‘n Ander hoogtepunt in my skoolloopbaan was ook die North West Youth Choir wat in ons Graad 11 jaar na Europa gereis het. Ek was gelukkig om ‘n borgskap te kry van een van die ouers. Ek dink die reis het my oë regtig oopgemaak vir ‘n wêreld van moontlikhede en ek het geglo dat enigiets moontlik was solank ek hard genoeg werk.
Watter raad sal jy jou 16-jarige self gee? Spandeer meer tyd aan jou passies en dinge wat jy regtig geniet om te doen, wie weet, dalk kan jy nóg beter daarin wees.
Hoe was jy op hoërskool? Ek was beslis die nerd tipe kind en ek was nooit vriende met die “cool kids” nie! Dit was ek en my boeke, want ek wou akademies en ook op die krieketveld goed presteer. Ek het nooit probeer om myself met die cool kinders te assosieer nie en ek het baie min vriende gehad. Ek en my vriende het dieselfde drome gehad, byvoorveeld ek en my vriend Steven het mekaar op die krieketveld uitgedaag om te sien wie die verste kon vaar in krieket. Hoe sou jou onderwysers jou beskryf het? Ek was ‘n nerd, maar ek was beslis nie stil nie! Ek was gewoonlik die een wat baie vrae gevra het. Ek het altyd gevra, “hoekom dit” en “hoekom dat” so ek dink ek het heelwat van my onderwysers erg geïrriteer! Ek dink hulle sou my beskryf as ‘n
Editorial team
Advertising
Distribution
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
AWSUM News is distributed to the following schools in
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg
Page 2
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
HELDERBERG:
Primary Schools: Lochnerhof, Eikestad, Stellenbosch, De Hoop, Hendrik Louw, Somerset-Wes, Rhenish Girls’. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch, Rhenish Girls’, Paul Roos Gimnasium, Hottentots Holland,
As jy dink oor ‘n vurk in die pad in jou lewe, wat was dit en hoekom het jy daardie pad gekies? Ek dink dit was my eerstejaar by die Noordwes-universiteit, toe ek moes kies tussen musiekstudie of ‘n loopbaan in rekeningkunde. Musiek was nog altyd ‘n groot passie vir my, maar ek het gedink rekeningkunde sal my verder kan vat. Ek dink dit was ‘n belangrike besluit vir my want as ek my passie gekies het, sou ek op ‘n heel ander plek in my lewe gewees het. Ek het rekeningkunde gekies omdat ek iets stewig agter my naam wou hê en ek is nie spyt daaroor nie. Alhoewel dit ‘n moeilike besluit was om op daardie tydstip te neem, dink ek in alle opsigte dat dit ‘n goeie besluit was om rekeningkunde te studeer. Dit het my vertroue gegee en ‘n mate van waarde.
Wat is die beste ding van pa wees? Ek dink dit is die onvoorwaardelike liefde wat jy kry en dat jy iemand geskep het wat vir ewig jou as “ma en pa” sal onthou. En die feit dat mens as ouers weer besef waaroor die lewe gaan: die eenvoudigheid van lag en speel. Hoe lyk ‘n normale Sondag vir jou en jou gesin? Ons slaap gewoonlik op Sondae, en word deur ‘n 6-maande oue baba regeer! Soms is daar ‘n goeie ontbyt saam met vriende, maar gewoonlik ontspan ons en maak gereed vir die week wat voorlê. Beste toer van jou lewe? Sonder ‘n twyfel die Tuinroete! Dit was ‘n pragtige, spesiale tyd en van die mooiste dele in ons land. Wat verbaas jou die meeste oor die samelewing deesdae? Ek dink dit is ongelooflik dat baie jongmense probeer om hulself te vind in posisies en beroepe wat vir die verbetering van ander sal wees in plaas van om geld te maak. Ek het byvoorbeeld hierdie dokumentêr genaamd “Insta-Famous” gekyk en een van die ouens is ‘n surfer met ‘n passie vir fotografie en hy neem hierdie beelde van golwe wat breek en klomp mense volg hom op Instagram. Hy het sy passie in ‘n loopbaan verander wat volgens my die motivering vir enige beroepskeuse moet wees.
Somerset College.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
LEES AL DIE NUUTSTE SKOLENUUS OP awsumnews.co.za
NEWS
School’s News
HOTTENTOTS-HOLLAND HIGH SCHOOL
LAERSKOOL DE HOOP
(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za
(t) 021 852 1405 (e) adminmail@hhhschool.co.za
The RCL & the grade 8 group
Tennis Op 23 Februarie 2019 het ons eerstespan tennis aan die Eikestad Dubbels Toernooi deelgeneem. Baie geluk aan hierdie spelers wat die toernooi gewen het. Ons is baie trots op julle. Dank aan ons tennisborg HVM Registered Accountants & Auditors.
The RCL, along with the grade 8 group of 2019, were able to collect groceries and toiletries to give to a school in need. Some of the RCL members delivered the items to Methodist Primary School in Somerset West on 19 February 2019. Zeta Braaf (deputy head girl), Mr Hindley (Methodist Primary Principal), Taylor Marais (Head girl) and Zoë Iqbal (RCL member).
Drummies
Melt van As, Tristan De Lange, Luke Bosman, Daniel Knot, Hanmaré MC Aslin, Anika Kruger, Lisa-Mari du Toit en Amelie Ward.
Troula Goosen Die outeur, Troula Goosen motiveer en oorreed sommige De Hoop-leerders om bangmaakstories te lees. Sy het die leerders geboei met haar voorlesing uit Raaiselklip, op 22 Februarie 2019.
Troula Goosen en Me H. Loubsher
Hottentots-Holland High School drummies participated in the first round of the Western Province Championship Competition and achieved great results. • Pom-non prop group placed 2nd • Flag group placed 2nd • Small drill leader Amy Malgas placed 2nd • Sub-leaders placed 1st • Squad placed 1st • Display placed 1st • Overall the team placed 1st
Junaid Phillips Junaid Phillips (Grade 12) recently set the athletics track & field scene alight with some outstanding performances. At Inter-colours he won the Long jump, High jump, Triple jump and came second in the 100m sprint for Boys U/19. He went on to win High jump and Triple jump at Inter-schools against Strand HS and Parel Vallei HS. Junaid was entered into the Boland Regionals on 16 February 2019 where he placed first in the Long jump and third in the Triple jump. Junaid is grateful to his coach, Melanie Hibbert, from the Helderberg Athletics Academy, who helped him for this wonderful achievements.
Amy Malgas
Soek Somerset Wes - Quintin 0823754867 Stellenbosch - Zandria 0832793974 Strand
- Amelia 0826664057
Sluit vandag aan: Voortrekkers.co.za
Dit begin hier
RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Stellies Summer Sound Rhenish Primary hosted the Stellies Summer Sound concert featuring Aston Wylie and Matthew Mole. Some Rhenish bands and staff members even joined the stage. It was a HUGE success!
RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL
(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za
4M Gala victory Well done to all the swimmers and the supporters from all 4 schools.
The captain and best U18 swimmer , Carli Antonopoulos, and Vice Captain, Joey Carolissen.
HOËRSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com Tennis Hoërskool Stellenbsoch se 1ste Tennisspan het gedurende die Gerrie Bernertennistoernooi, 14 - 16 Februarie, uitstekend gevaar. Hierdie toernooi wat deur Paul Roos aangebied word, is een van die top gehalte toernooie in Suid-Afrika.
Page 4
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Krieket Hoërskool Stellenbosch se eerste krieketspan wen met 6 paaltjies teen Hoërskool Montana. Baie geluk aan die span met ‘n pragtige vertoning. Welgedaan aan ons afrigtersspan Shawn Rhode en Ben Malan vir hul insette deur die jaar.
LAERSKOOL HENDRIK LOUW
(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
Jo-Ané Geldenhuys Jo-Ané Geldenhuys, ons dogtertjie het op 8 Februarie weer aan n jeugskou op Heidelberg (Suid-Kaap) deelgeneem. Hierdie keer was daar meer deelnemers, waarvan sy steeds die jongste was, en het sy ‘n eerste plek behaal met haar oupa se bul, Falcon. Die jeugskou gaan spesifiek oor hoe die leerder die dier hanteer, en beheer, en wat dit so ongelooflik maak is dat Falcon, wat 2 jaar oud geword het op 7 Februarie,’n hele 1050kg weeg. Voorwaar n prestasie vir n 5 jarige.
SOMERSET COLLEGE
(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za
Ashes Cricket This weekend saw the annual two day “Ashes” Cricket match between Somerset College and Parel Vallei High played at Somerset College. PV had batted first scoring 208 for 7 in their first innings, Gillad Ben Oved taking 4 wickets. College responded with 207 for 8 in their first innings, with Andy Whaits scoring 110. PV scored a slow 172 all out in their second innings leaving College with 22 overs to score 174 to win. Led by Captain courageous, Andy Whaits, the College team managed to score the 174 needed off the last ball of their allotted time, thus winning the game by 7 wickets. Andy finished the 2nd innings on 112 not out, thus scoring hundreds in both innings, a remarkable feat.
Ashes Teams before the start of the game
Ashes Somerset College Winning team Captain: Andy Whaits, Coach: Rudolph Buys.
PAUL ROOS GIMNASIUM (t) 021 887 0017 (e) info@paulroos.co.za Landloop PRG Landlopers by Dagbreek Straatmyl. Stiaan van Huyssteen was die wenner van Dagbreek se Straatmyl se o/18 afdeling.
Krieket Ruan Terblance is tans in Indië as deel van die 0/19 SA krieketspan. Hy het 51 lopies teen Indië aangeteken.
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Page 5
LAERSKOOL DE HOOP 2019 SPORTBEPALINGS
RE
Datums onderhewig aan verandering.
OURS PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS
CONVENIENCE 24HOURS
CORNERCORNER OF R44 &OF BLAAUWKLIPPEN R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
S
DATUM
WEDSTRYD
6 April
Winter Kleuresport (t)
13 April
Mikro hokkiedag (w)
27 April
Kleinbois High & Girls’ High Sportdag (t)
4 Mei
Mikro Sportdag (t)
18 Mei
Panorama Sportdag (w)
12&13 Julie
Eikestad Sportdag (w)
15 – 17Augustus
Laerskool De Hoop o.13 Sporttoer na Hartenbos
23 - 25 Augustus
Benbel Interskole vs Beaumont (w)
31 Augustus
Mikro 7’s (w)
ONVENIENCE CENTRE CALITZ REAL ESTATE
RTHS CONVENIENCE 24HOURS
PEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
• Letting and Management of Property • Residential and Commercial Sales • FREE Property Valuations
Two decades in business and forever going strong. +27 (0)21 853 8824
+27 (0)72 440 3593
CORLI@CALITZREALESTATE.CO.ZA
WWW.CALITZREALESTATE.CO.ZA
EVERY TOOL YOU NEED! 43 FABRIEK STREET | 021 854 4485 | www.applehardware.co.za
PAUL ROOS GYMNASIUM 2019 SPORTBEPALINGS
Datums onderhewig aan verandering.
DATUM
BEPALINGS
DATUM
BEPALINGS
12 Maart
Newlands day (Teams TBC)
17 - 22 Maart
SCST George (14,15,16 & 19 C,D)
15 - 20 Maart
Paarl Gim. (16A)
25 - 30 Maart
World Schools Fest (19A)
16 Maart
Paarl Gim. (16A)
6 April
RBHS (A) (Alle spanne)
18 Maart
Paarl Gim. (16A)
20 Maart
Paarl Gim. (16A)
13 April
Grey High (A) (Alle spanne)
15 - 20 Maart
HJS (15A & B)
23 April - 7 Mei
Japan (19A,B)
16 Maart
HJS (15A)
18 May
Paarl Gim (H) (Alle spanne)
16 Maart
HJS (15B)
25 Mei
HJS (A) (Alle spanne)
18 Maart
HJS (15A)
7 Julie
Markotter (O.14 - 19 spanne)
18 Maart
HJS (15B)
13 Julie
WBHS (A) (Alle spanne)
20 Maart
HJS (15A)
20 Julie
SACS (A) (Alle spanne)
20 Maart
HJS (15A)
3 Augustus
Boland Landbou (A) (Alle spanne)
15 - 20 Maart
Outeniqua (14A)
17 Augustus
Grey Bloem (H) (Alle spanne)
BUILD YOUR 2TOPPING PIZZA Limited Time Offer
SMALL
MEDIUM
LARGE
R25 R50 R75
3 Planken Street, Plankenbrug, Stellenbosch
Tel: 021 887 2645 Pieter: 071 049 3189
info@winelandssolar.co.za
CHOOSETWOTOPP INGS.ONEFROMEACHBox. Beef, Boerie, Pepperoni, Diced Macon, Sliced Macon, Chicken, Feta, any Veg Toppings.
ADDANYFREESAUCE!
SWEET CHILLI
Red Onion, Olives, Mushroom, Jalapeno, Green Pepper, Pepperdew, Pineapple.
TIKKA
FIERY
www.winelandssolar.co.za
BBQ
(Lightly drizzled over the top of your pizza)
CALL FOR DELIVERY: 010 060 0606 • York Street Boulevard
EVERY TOOL YOU NEED! 43 FABRIEK STREET | 021 854 4485 | www.applehardware.co.za
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za
Laerskool Stellenbosch Boland Atlete Ses van Laerskool Stellenbosch se leerders is Saterdag 16 Februarie opgeneem in die Boland Atletiekspan na afloop van die Boland Kampioenskappe te Dal Josafat (Paarl). Hulle neem 1/ 2 Maart deel aan die Wes-Kaap Kampioenskappe.
Krieketprestasie Morné Noble (links op foto) en Carlton Wicomb het vir Laerskool Stellenbosch se o.13B-krieketspan uitgeblink in ‘n onlangse krieketwedstryd. Morné het 55 lopies met die kolf aangeteken en Carlton het drie paaltjies met die bal geneem.
LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za
Laerskool Lochnerhof spog met hulle eie Fotografieklub.
Swemkampioenskappe Baie geluk aan Jannie Boonzaaier en Wilan Basson, beide graad 7 leerders by Laerskool Lochnerhof. Hulle het Saterdag, 2 Februarie aan die Jack Currie swemkampioenskappe in Malmesbury deelgeneem. Jannie het met 4 medaljes weggestap en Wilan met 6. Geluk manne.
Die lede vir 2019 Voor: Emma-Kate Otte, Minke Fouché, Donné Oosthuizen en Joané Rall. Agter: Chanté van Vuuren, Layla Geldenhuys, Mila Kotzé en Marizaan Nortier.
Ons hou ons jaarlikse Olimpiese Spele
Voor: Hannah Swart (verspring), Nicola van der Merwe (gewigstoot), Jeannie Myburgh (hoogspring). Agter: Christopher Steyn (1200m), Musahdiq Cornelson (100m, 150m), Reuben van der Merwe (spiesgooi, 75mH).
Laerskool Lochnerhof het Saterdag, 23 Februarie weer hulle jaarlikse Olimpiese Spele gehou. Vanjaar se tema was “Super Hero’s”. Maats van 4 jaar tot Gr. 3 kon hulle vaardighede wys in 12 verskillende items, insluitend hoogspring, kegelgooi, skopfietse en toutrek. Dit was ‘n dag vol pret en plesier. Aan die einde van die dag is elke deelnemer beloon met sy/haar eie paaseier-medalje.
Neelsie Atletiek Laerskool Stellenbosch het hul jaarlikse Neelsie Atletiekbyeenkoms vir die 24ste jaar aangebied, geborg deur Neelsie Eiendomme. Agt skole het Dinsdagaand 12 Februarie deelgeneem. Laerskool Stellenbosch verower altesaam 34 medaljes gedurende die byeenkoms. Foto: Reuben van der Merwe, wenner van die 75mH Seuns O/12.
LAERSKOOL EIKESTAD (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za
Boland Atletiek By die Boland Atletiekbyeenkoms aangebied by Dal Josafat Paarl op 16 Februarie 2019 is 8 van Eikestad leerders gekies vir die Bolandspan. Die Wes-Kaapstreeksbyeenkoms vind plaas op 2 Maart waar leerders dit gaan uitspook vir ‘n plek in die Wes-Kaapspan om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe.
Ruan de Weerdt, Nathan van den Berg, Zahni Smit, Tiaan Basson, Carmi Shaw, IsaBella Nel, Nell Basson en Anja Smit.
4C-Projek Stephan Bekker van Paul Roos ons kom toespreek oor die 4C-projek. Hiermee word fondse ten bate van kanker-navorsing ingesamel. Baie dankie aan elke Eikie wat deelgeneem het, en sodoende ‘n verskil gemaak het!
SOMERSET-WES PRIMÊRE SKOOL
(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za
Swimming Congratulations to the U/10-U/13 girls ladder relay who set a new record.
Stephan Bekker (middel agter) & leerlingraad.
Hoofleiers Baie geluk aan ons hoofleiers vir 2019. Ons wens julle alle sterkte toe!
Toutrek Matthew kry WP klere vir Toutrek (230kg en 28kg.)
Kara Bestbier (onderhoofdogter), Monet van der Merwe (Hoofdogter), Christiaan Cronjé (hoofseun) en Nicolaas van der Westhuizen (onderhoofseun).
Page 8
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
HOËRSKOOL PAREL VALLEI 2019 SPORTBEPALINGS RUGBY
NETBAL
DATUM
BEPALINGS
1/2/3 Maart
“Dads & Lads” Rugby Kamp
2 Maart
Boland Landbou Rugby dag (1st XV Only) (Worcester Gymnasium & Fairburn College)
DATUM
BEPALINGS
9 March
PV Netball Tournament - Season Opening -
17-22 March
1st Team Sun City Tour
27-30 March
Paarl Gim Netbalfees o/14AB & o/15AB
29 March
Hermanus |Day & Night Tournament u16A
4 April
u/15 & u/17 Zonal Trials
6 April
DF Malan
8 April
u/14,u/16 & u/18 Zonal Trials
10 April
u/15 & u/17 Cape Winelands Central Trials
9 Maart
Kwagga Junior Rugby Week Hugenote (tuis)
15–20 Maart
Kwagga Junior Rugby Week
20–25 Maart
WBHS Rugby Festival
6 April
DF Malan
13 April
WP TIP (tuis)
27 April
Belville High (tuis)
4 Mei
Hermanus (tuis)
12 & 13 April
Rustenburg Tournament u/16A
11 Mei
Rondebosch
13 April
Bloemhof
18 Mei
Strand High (tuis)
25 Mei
Kasselsvlei (tuis)
15 April
u/14,u/16 & u/18 Cape Winelands Central Trials
1 Junie
Durbanville
26 April
Cape Winelands HS Trials
27 April
Hottentots Holland HS
4 May
Hermanus HS
JUNE HOLIDAY: INVESTEC RUGBY ACADEMY JUNIOR GROUP 13 Julie
Tygerberg
11 May
Paarl GHS
20 Julie
Bishops (tuis)
11 May
Western Cape Region 1 Trials
27 Julie
Brackenfell
18 May
Strand HS
3 August
Worcester Gim
17 & 18 May
Western Cape Trials
7 August
HHH
25 May
Paarl Gimnasium
17 August
Pearson High (PE)
1 June
Durbanville
16-21 June
All Ages National Tournament @ Boksburg
4-6 July
Cape Winelands Inter District Tournament @ Wellington
13 July
Rhenish
20 July
Somerset College
27 July
Hugenote
3 August
Worcester Gim
17 August
Pearson
7 September
Fast 5 Tournament
SEVENS RUGBY SEASON 30/31 August
Travel & Sport (u/12) 7’s Tournament (tuis)
31 August
Monument Park (u/15) 7’s Tournament
7/8 September
Paarl Gym (u/15 & 17’s) 7’s Tournament
14 September
WP Top Schools U/17 Sevens
Datums onderhewig aan verandering.
EVERY TOOL YOU NEED! 43 FABRIEK STREET | 021 854 4485 | www.applehardware.co.za
LAERSKOOL LOCHNERHOF 2019 SPORTBEPALINGS
Datums onderhewig aan verandering.
DATUM
WEDSTRYD
19 – 22 April
Klein Gimnasium Rugby & Netbalfees
26 April
Sportnaweek vs Laerskool Paarl Gimnasium – Hokkie (w)
27 April
Sportnaweek vs Laerskool Paarl Gimnasium – Rugby & Netbal (t)
3 Mei
Sportnaweek vs Laerskool Paarl Seunsskool – Hokkie (w)
4 Mei
Sportnaweek vs Laerskool Paarl Seunsskool – Rugby (t) Stellenbosch Wintersportdag – Netbal (w)
10 Julie
Sportdag vs Laerskool Fairland (Gauteng toerspan) O/13 Rugby, Netbal, Hokkie & Tennis
26 Julie
Sportnaweek vs Van Riebeekstrand – Hokkie (t)
27 Julie
Sportnaweek vs Van Riebeekstrand – Rugby & Netbal (w)
2 Augustus
Sportnaweek vs Eikestad – Hokkie (w)
3 Augustus
Sportnaweek vs Eikestad – Rugby & Netbal (t)
31 Augustus
O/12 Welgemoed Sportdag Rugby & Netbal (w)
EVERY TOOL YOU NEED! 43 FABRIEK STREET | 021 854 4485 | www.applehardware.co.za
HOËRSKOOL STRAND 2019 SPORTBEPALINGS DATUM
BEPALINGS
2 Maart
Boland Landbou Rugbydag
8 Maart
Netbal - Rhenish
9 - 10 Maart
Milnerton Hockey Festival
8 - 9 Maart
Brackenfell Sportdag
9 Maart
Netbal - Girls’ High; Porterville o.19A Netbal
9 - 10 Maart
DF Malan Hokkietoernooi o.14
15 - 16 Maart
Hokkie o.18B toernooi
15 Maart
Rugbytoer na HTS Daniël Pienaar
17 - 20 Maart
Hokkie Bloemhof Investec Toernooi D.16
18 - 20 Maart
Paarl Gim Toernooi S.16A en 18B
19 - 23 Maart
Fairmont Hockey Festival S.18A & D. 18A
27 - 30 Maart
Paarl Gim Netbalfees o.17 A en o.18A
28 - 30 Maart
Hokkie Hermanus Toernooi
6 April
Netbal Stellenberg B-F Toernooi: Bellville Sportdag
15 April
Hokkie: Mini-toernooi
27 April
Charlie Hofmeyr Sportdag (tuis)
11 Mei
Hokkie: Paarl Gim; Rugby: Tygerberg; Netbal: La Rochelle
12 Mei
Hokkie D.18 SPAR-toernooi (weg)
18 Mei
Parel Vallei Sportdag (tuis)
9 - 14 Julie
International Hockey Festival
13 Julie
Swartland Sportdag (weg)
20 Julie
Hugenote Sportdag (weg)
27 Julie
De Kuilen Sportdag (weg)
3 Augustus
Hermanus Sportdag (weg)
5 Augustus
Hokkie: Dirkie Uys (tuis)
9 Augustus
Netbal: Porterville o.19A
23 - 24 Augustus
Hokkie: Taylors Blinds Cup
31 Augustus
Netbal: Besigheidsliga
Datums onderhewig aan verandering.
CALITZ REAL ESTATE
• Letting and Management of Property • Residential and Commercial Sales • FREE Property Valuations
Two decades in business and forever going strong. +27 (0)21 853 8824
+27 (0)72 440 3593
CORLI@CALITZREALESTATE.CO.ZA
WWW.CALITZREALESTATE.CO.ZA
EVERY TOOL YOU NEED! 43 FABRIEK STREET | 021 854 4485 | www.applehardware.co.za