Helderberg (January 2020) Primary - High Schools

Page 1

HELDERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

JANUARY 2020 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Helderberg

LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS

HERSCHEL JANTJIES Wêreldbeker-wenner praat rugby.

Wishing all the teams the best of luck for the 2020 season!!

023 342 5184 082 568 1163 info@rpmdrilling.co.za RPM Drilling www.rpmdrilling.co.za


HERSCHEL JANTJIES Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer daaroor. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Ek was op laerskool in Kylemore, by PC Pietersen Primêr waar ek hoofseun was. Ek het my hoërskoolloopbaan begin by Kylemore Senior Sekondêr. Ek was daar vir so ‘n week en ‘n half, totdat ek die geleentheid gekry het om Paul Roos toe te gaan. Op skool was ek maar baie rustig en die ou wat alles gegee het vir rugby.

‘n Jaar gelede het hy nog vir die WP Curriebekerrugby gespeel maar te danke aan ‘n skitterende Super Rugby seisoen het Herschel Jantjies skielik homself in ‘n Springboktrui ingespeel. Met die Springbokke se onlangse 2019 Rugbywêreldbekersege het AWSUM gaan inloer by die oud-Paul Roos Gimnasium leerder.

As jy nie ‘n professionele rugbyspeler was nie, watter ander werk sou jy graag wou doen en hoekom? My gunsteling sport is rugby. Ek het maar grootgeword met balsport. Ek het sokker, krieket, rugby en glo dit of nie basketbal, ook gespeel. Ek het op die end besluit dat rugby die sport vir my is. Watter emosies het jy ervaar toe jy die laaste aangee vir Handré gee om die bal uit te skop en seker te maak dat ons die Wêreldbeker wen? Ek het die tyd dopgehou vir die volle 3 minute wat ek op die veld was. Ek het ekstra seker gemaak dat ek die bal perfek by Pollie uitkry. Toe hy uitskop, was ek baie verlig en moes ‘n traantjie stort! Ek sal daai oomblik verewig onthou. Jy het ‘n ongelooflike 2019 agter die rug. Wie is jou rolmodelle en waarop fokus jy om die beste nr 9 ter wêreld te wees? My rolmodelle in die lewe is verseker my ouers. As dit by rugby kom, kyk ek op na Faf De Klerk, Cobus Reinach en ook Aaron Smit. Toe ek jonger was, was Mike Phillips een van die ouens na wie ek baie opgekyk het en ek was gelukkig om sy plaasvervanger vir een van die Scarlets se PRO14 wedstryde te wees teen die Cheetahs in 2017. Vertel ons van die spankultuur by die Bokke? Wie is die grootste grapmakers? Ons het ‘n great groep gehad. Ek dink almal het n groot impak gehad. Ons almal wou net die beste vir die groep en die span hê. Die grootste grapmaker moet verseker RG Snyman wees. Dan ook wat Schalk Brits na die groep gebring het, was iets baie spesiaal. Het jy verwag om genomineer te word vir Breakthrough Player of the Year? Ek gaan speel nooit met die doel om ‘n individuele toekenning te kry of enige iets van die aard nie. Ek glo rugby is ‘n spansport en as die span goed doen, sal ek goed doen. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjies wat op repeat speel? Ek luister altyd na Chris Brown, Drake of Travis Scott. Wat is jou stokperdjies buite rugby? Ek hou daarvan om met my vriende van my tuisdorp te kuier en om net op my bank te lê en PlayStation te speel. As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir seuns wat ‘n sukses wil maak as ‘n sportster, wat sal die eerste 3 stappe wees? Stap 1- Moet nooit opgee nie. Stap 2- Om suksesvol te wees, moet jy selfsugtig wees. Stap 3- Moet nooit dink dat die wêreld jou iets skuld of dat jy beter is as enige iets of enigiemand nie. Wat lê voor vir 2020? Wat is jou doelwitte? My doelwitte vir 2020 is om seker te maak dat ek op my beste is vir die DHL Stormers en alles doen wat ek kan, om seker te maak dat dit vir ons ‘n suksesvolle seisoen is.

Editorial team

Advertising

Distribution

Designers

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Robin Benessa Siebritz | 061 926 9408 robin@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Christelle van Wyk

Page 2

HELDERBERG:

Primary Schools: Lochnerhof, Eikestad, Hendrik Louw, Rhenish Primary, Stellenbosch. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch, Rhenish Girls’, Paul Roos Gimnasium, Somerset College. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

AWSUM NEWS JANUARY 2020

Blitsvrae: Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie of lemoensap? Lemoensap Live sport of live musiek fees? Live musiekfees ‘n Lekker bakkie of ‘n vinnige sportmotor? Albei! Nike, Adidas of Puma? Adidas Beste vakansiewegbreek? Enige plek weg van baie mense af met familie en nabye vriende.

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


HOËRSKOOL PAREL VALLEI

(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za

Academic excellence – double award for Parel Vallei! Once more, Parel Vallei is proud of our achievement as one of the Top Twenty Schools, (number 19) in the Western Cape (including independent schools). This is an achievement that truly speaks of ACADEMIC EXCELLENCE! Mr. David Schenck, proud headmaster of Parel Vallei, attended the NSC award ceremony at Leeuwenhof, on the 16th of January. This event was hosted by Alan Winde, Premier of the Western Cape, and Debbie Schäfer, Minister of Education in the province. Parel Vallei’s Dux of 2019, Kayla van Rensburg, was also honoured at this ceremony as one of the Top Twenty learners in the Western Cape! Parel Vallei is extremely proud of Kayla and celebrates this phenomenal achievement with her. Kayla was the perfect example of a balanced Parel Valleier who not only excelled in academics, but also on cultural level, leadership and sport. Parel Vallei wishes her all the best for her studies and future ahead!

New on the Blue Thread team Parel Vallei would like to welcome the following new staff members and we are grateful for the knowledge and abilities you bring. We look forward to further Parel Vallei’s success with you!

Mr. David Schenck.

Kayla with her parents, Bruce and Karin van Rensburg.

Front: Hettinet Barnardo (Economic and Management Sciences and Business Studies), Marinda Spangenberg (Mathematics), Karin van Rooyen (Secretary), Karen Rohwer (Natural Sciences and Mathematics). Back: Richard McNally (Estate Manager), Michael van Rensburg (History and Manager-In-Charge (MIC) boys’ hockey), Jarred Pitout (Head of Sport and MIC girls’ hockey), Christie Fourie (Economic and Management Sciences and Mathematical Literacy).

PV bied selfs netbalskeidsregterskursus aan Die geleenthede wat PV bied is legio! Gedurende November 2019, het 23 Parel Vallei leerders hul vlak 1-skeidsregterkursus voltooi. Elkeen van die 23 dogters het met ‘n gemiddeld van 90 % geslaag! Dié leerders gaan nou deur me. Duvenhage en Kriel verdere opleiding ontvang om hul praktiese gradering óók te verwerf. Sodra leerders hul gradering ontvang het, sal hul as skeidsregters vir wedstryde gebruik word. Dis wonderlik dat PV aan leerders die geleentheid bied om hul SA -skeidsregtersgradering te verwerf terwyl hul nog op skool is. Parel Vallei is bevoorreg om twee Suid-Afrikaans gegradeerde skeidsregters te hê wat die leerders kan oplei en mentor. Dié jaar beloof om ‘n groot jaar vir Parel Vallei netbal te wees met die dat Elize Kotze (oud Proteanetbalspeler en -afrigter) ook aan boord kom om te help met afrigting van die netbalspeelsters en mentor van afrigters.

Voor: Alida Duvenhage SA “A”-skeidsregter, Zinathi Fukweni, Samantha May, Cheyanne Els, Lutho Phumelo, Leigh-Che Arendse, Anke Botha en Liana Kriel SA ”C plus” -skeidsregter. Middel: Megan Parkin, Autumn Moos, Hanna van Zyl, Anoxolo Maqubela, Chaseade Beyers, Megan Mol en Abigail Makepeace. Agter: Chanel de Guisti, Kayla Jordaan, Reshon Brown, Abigayle de Kock, Lerize de Villiers, Bea-Mari Keuzenkamp, Lara Terblanche en Marietjie Cilliers. Afwesig: Werlize Pienaar en Mikayla Furlong.


LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Lochnerhof se atlete skitter tydens hulle Interhuis Atletiekbyeenkoms Op Vrydag, 24 Januarie het Lochnerhof hulle jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms gehou. Die Lochies het hulle onderskeie huise verteenwoordig en in massas deelgeneem. Die Top 10 atlete van die dag, sowel as die Victor en Victrix Ludorum is bekroon met trofeë. Die top 10 atlete is: 1. Chloé Chatburn 2. Divan Lamprecht 3. Karmi Karstens 4. Cara de Klerk 5. Llewellyn Hendriks 6. Elrie Pienaar 7. Nina Kruger 8. Aiden Holliday 9. Neville Lloyd 10. Herman Cloete.

Divan Lamprecht is aangewys as die Victor Ludorum en Chloé Chatburn as die Victrix Ludorum van die dag.

RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za First day of Grade 1 Apart from the initial nerves, the Grade 1s reported to have had a very good first day of school. We are happy to see so many smiling faces!

Chess We congratulate Nicholas Drury (Grade 7) and Wagheed Rosenberg (Grade 6), as they participated in the South African Junior Chess Championships early in January, where both their teams won in their respective age groups. Nicholas further achieved a second board position in his team. Well done, boys!

Wagheed Rosenberg and Nicholas Drury.

CANSA Care Colour Challenge On Friday 17 January, Rhenish Primary helped raise funds for the C4 (CANSA Care Colour Challenge) project. This project raises money for the Cancer Association of South Africa which promotes cancer awareness.

Page 4

AWSUM NEWS JANUARY 2020


HELDERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOĂ‹RSKOLE

Bike Racks | Roof Racks | Roof Boxes | Luggage Shop 6 The Hub Centre, Somerset West 021 850 0514 | 076 878 3832 | vos@bikerack.co.za

JANUARY 2020

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE US ON

Improve your defense with the best team in the field. YOUR LOCAL SECURITY COMPANY www.abcsecurity.co.za

We specialize in all types of Gas installations We are specialist gas installers for all your gas appliances. Comprehensive, residential and commercial gas installations. All installations are done according to the latest SANS regulations, the first time and every time!

Your Maintenance and Safety Needs Maintenance and servicing of all types of gas installations. Replacing and renewing worn out parts. Pressure testing and leak finding. Upgrading old installations to current regulations.

When you need to be Gas Compliant

A gas compliance certificate (C.O.C) is a mandatory legal requirement for all fixed gas installations. Please don't hesitate to contact us for all your gas inspections and gas compliance certificates.

We also supply gas & gas appliances

Visit our shop to view our exciting range of gas products available.

184 Main Road, Strand. Tel: 021 850 8265 | Cell: 060 739 8589 Email: francois@thegasinstaller.net | www.thegasinstaller.net


BUY ANY SELECTED KIA MODELS AND WE WILL PAY YOUR BUY SCHOOLFEES ANY SELECTED CHILD’S FORKIAUPMODELS TO 1 YEAR! AND WE TERMSWILL & CONDITIONSPAY APPLY YOUR CHILD’S SCHOOLFEES FOR UP TO 1 YEAR!

CONTACT JACO VISSER ON 072 976 4017 CONTACT JACO VISSER ON 072 976 4017 FOR FOR MORE MORE INFORMATION INFORMATION TERMS & CONDITIONS APPLY

Match

ROUND 1 Blues 29 v 37 Chiefs Brumbies 27 v 24 Reds Sharks 23 v 15 Bulls Sunwolves 36 v 27 Rebels Crusaders 43 v 25 Waratahs Stormers 27 v 0 Hurricanes Jaguares 38 v 8 Lions ROUND 2 Highlanders v Sharks Brumbies v Rebels Chiefs v Crusaders Waratahs v Blues Lions v Reds Stormers v Bulls Jaguares v Hurricanes ROUND 3 Blues v Crusaders Rebels v Waratahs Sunwolves v Chiefs Hurricanes v Sharks Brumbies v Highlanders Lions v Stormers Jaguares v Reds ROUND 4 Crusaders v Highlanders Rebels v Sharks Chiefs v Brumbies Reds v Sunwolves Stormers v Jaguares Bulls v Blues ROUND 5 Highlanders v Rebels Waratahs v Lions Hurricanes v Sunwolves Reds v Sharks Stormers v Blues Bulls v Jaguares ROUND 6 Crusaders v Reds Waratahs v Chiefs Hurricanes v Blues Rebels v Lions Sharks v Jaguares Bulls v Highlanders Sunwolves v Brumbies

The The Power Power to to Surprise Surprise

Venues

SA Time

Eden Park GIO Stadium Jonsson Kings Park Stadium Fukuoka Hakatanomori Stadium Trafalgar Park DHL Newlands Estadio Jose Amalfitani

Fri, 31 Jan, 08:05 Fri, 31 Jan, 10:15 Fri, 31 Jan, 19:10 Sat, 1 Feb, 05:45 Sat, 1 Feb, 08:05 Sat, 1 Feb, 15:05 Sun, 2 Feb, 01:00

Forsyth Barr Stadium GIO Stadium FMG Stadium Waikato McDonald Jones Stadium Emirates Airline Park DHL Newlands Estadio Jose Amalfitani

Fri, 7 Feb, 08:05 Fri, 7 Feb, 10:15 Sat, 8 Feb, 08:05 Sat, 8 Feb, 10:15 Sat, 8 Feb, 15:05 Sat, 8 Feb, 17:15 Sun, 9 Feb, 01:00

Eden Park AAMI Park Chichibunomiya Rugby Stadium Westpac Stadium GIO Stadium Emirates Airline Park Estadio Jose Amalfitani

Fri, 14 Feb, 08:05 Fri, 14 Feb, 10:15 Sat, 15 Feb, 05:45 Sat, 15 Feb, 08:05 Sat, 15 Feb, 10:15 Sat, 15 Feb, 15:05 Sun, 16 Feb, 01:00

Orangetheory Stadium AAMI Park FMG Stadium Waikato Suncorp Stadium DHL Newlands Loftus Versfeld

Fri, 21 Feb, 08:05 Sat, 22 Feb, 05:45 Sat, 22 Feb, 08:05 Sat, 22 Feb, 10:15 Sat, 22 Feb, 15:05 Sat, 22 Feb, 17:15

Forsyth Barr Stadium Bankwest Stadium McLean Park Suncorp Stadium DHL Newlands Loftus Versfeld

Fri, 28 Feb, 08:05 Fri, 28 Feb, 10:15 Sat, 29 Feb, 05:45 Sat, 29 Feb, 10:15 Sat, 29 Feb, 15:05 Sat, 29 Feb, 17:15

Orangetheory Stadium WIN Stadium Westpac Stadium AAMI Park Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld Hanazono Rugby Stadium

Fri, 6 Mar, 08:05 Fri, 6 Mar, 10:15 Sat, 7 Mar, 08:05 Sat, 7 Mar, 10:15 Sat, 7 Mar, 15:05 Sat, 7 Mar, 17:15 Sun, 8 Mar, 05:15

2020 FIXTUR LIVE

NEWS

Grootste 24/7 skolenuuswebwerf in Suid-Afrika www.awsumnews.co.za


“CARING FOR LAND ROVER AND OTHER FINE VEHICLES”

Match

ROUND 7 FMG Stadium Waikato Sunwolves v Crusaders Blues v Lions Reds v Bulls Sharks v Stormers Jaguares v Highlanders Brumbies v Waratahs ROUND 8 Crusaders v Hurricanes Rebels v Sunwolves Highlanders v Lions Blues v Brumbies Waratahs v Bulls Sharks v Chiefs Jaguares v Stormers ROUND 9 Hurricanes v Bulls Reds v Brumbies Highlanders v Crusaders Waratahs v Sunwolves Lions v Chiefs Stormers v Rebels ROUND 10 Crusaders v Blues Chiefs v Bulls Brumbies v Hurricanes Stormers v Waratahs Lions v Sharks Jaguares v Rebels Sunwolves v Reds ROUND 11 Highlanders v Chiefs Blues v Hurricanes Reds v Rebels Sharks v Waratahs Bulls v Lions Brumbies v Jaguares ROUND 12 Hurricanes v Highlanders Rebels v Crusaders Blues v Jaguares Waratahs v Reds Lions v Sunwolves Stormers v Sharks

RES

Venues

SA Time

Match

Venues

SA Time

Chiefs v Hurricanes Chichibunomiya Rugby Stadium Eden Park Suncorp Stadium Jonsson Kings Park Stadium Estadio Jose Amalfitani GIO Stadium

Fri, 13 Mar, 08:05 Sat, 14 Mar, 05:45 Sat, 14 Mar, 08:05 Sat, 14 Mar, 10:15 Sat, 14 Mar, 15:05 Sun, 15 Mar, 01:00 Sun, 15 Mar, 07:05

ROUND 13 Crusaders v Jaguares Rebels v Blues Chiefs v Stormers Sharks v Brumbies Bulls v Sunwolves Reds v Highlanders

Orangetheory Stadium AAMI Park TBC Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld Suncorp Stadium

Fri, 24 Apr, 09:05 Fri, 24 Apr, 11:15 Sat, 25 Apr, 09:05 Sat, 25 Apr, 15:05 Sat, 25 Apr, 17:15 Sun, 26 Apr, 08:05

Orangetheory Stadium AAMI Park Forsyth Barr Stadium Eden Park Scully Park Jonsson Kings Park Stadium Estadio Jose Amalfitani

Fri, 20 Mar, 08:05 Fri, 20 Mar, 10:15 Sat, 21 Mar, 05:45 Sat, 21 Mar, 08:35 Sat, 21 Mar, 10:45 Sat, 21 Mar, 15:05 Sun, 22 Mar, 01:00

Westpac Stadium Orangetheory Stadium Forsyth Barr Stadium Brookvale Oval Singapore National Stadium Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld

Fri, 1 May, 09:05 Sat, 2 May, 06:45 Sat, 2 May, 09:05 Sat, 2 May, 11:15 Sat, 2 May, 13:25 Sat, 2 May, 15:35 Sat, 2 May, 17:45

Westpac Stadium Suncorp Stadium Forsyth Barr Stadium Sydney Cricket Ground Emirates Airline Park DHL Newlands

Fri, 27 Mar, 08:05 Fri, 27 Mar, 10:15 Sat, 28 Mar, 08:05 Sat, 28 Mar, 10:15 Sat, 28 Mar, 15:05 Sat, 28 Mar, 17:15

Orangetheory Stadium FMG Stadium Waikato GIO Stadium DHL Newlands Emirates Airline Park Estadio Jose Amalfitani Chichibunomiya Rugby Stadium

Fri, 3 Apr, 08:05 Sat, 4 Apr, 05:45 Sat, 4 Apr, 10:15 Sat, 4 Apr, 15:05 Sat, 4 Apr, 17:15 Sun, 5 Apr, 01:00 Sun, 5 Apr, 07:15

Westpac Stadium Chichibunomiya Rugby Stadium FMG Stadium Waikato Eden Park TBC Emirates Airline Park Estadio Jose Amalfitani

Fri, 8 May, 09:05 Fri, 8 May, 12:00 Sat, 9 May, 06:45 Sat, 9 May, 09:05 Sat, 9 May, 11:15 Sat, 9 May, 15:05 Sun, 10 May, 01:00

Forsyth Barr Stadium Eden Park Suncorp Stadium Jonsson Kings Park Stadium Loftus Versfeld GIO Stadium

Fri, 10 Apr, 07:00 Sat, 11 Apr, 06:45 Sat, 11 Apr, 11:15 Sat, 11 Apr, 15:05 Sat, 11 Apr, 17:15 Sun, 12 Apr, 08:05

FMG Stadium Waikato AAMI Park Chichibunomiya Rugby Stadium Forsyth Barr Stadium Suncorp Stadium Emirates Airline Park Loftus Versfeld

Fri, 15 May, 09:05 Fri, 15 May, 11:15 Sat, 16 May, 06:45 Sat, 16 May, 09:05 Sat, 16 May, 11:15 Sat, 16 May, 15:05 Sat, 16 May, 17:15

Westpac Stadium AAMI Park Northland Events Centre Bankwest Stadium Emirates Airline Park DHL Newlands

Fri, 17 Apr, 09:05 Fri, 17 Apr, 11:15 Sat, 18 Apr, 06:45 Sat, 18 Apr, 11:15 Sat, 18 Apr, 15:05 Sat, 18 Apr, 17:15

FMG Stadium Waikato Suncorp Stadium Forsyth Barr Stadium Bankwest Stadium Jonsson Kings Park Stadium DHL Newlands Estadio Jose Amalfitani

Fri, 22 May, 09:05 Fri, 22 May, 11:15 Sat, 23 May, 09:05 Sat, 23 May, 11:15 Sat, 23 May, 15:05 Sat, 23 May, 17:15 Sat, 23 May, 23:40

Eden Park GIO Stadium Westpac Stadium Orangetheory Stadium AAMI Park Emirates Airline Park Loftus Versfeld

Fri, 29 May, 09:05 Fri, 29 May, 11:15 Sat, 30 May, 06:45 Sat, 30 May, 09:05 Sat, 30 May, 11:15 Sat, 30 May, 15:05 Sat, 30 May, 17:15

SOURCE: https://super.rugby/superrugby/fixtures/

ROUND 14 Hurricanes v Chiefs Crusaders v Stormers Highlanders v Blues Waratahs v Rebels Sunwolves v Jaguares Sharks v Lions Bulls v Brumbies ROUND 15 Hurricanes v Crusaders Sunwolves v Waratahs Chiefs v Highlanders Blues v Reds Brumbies v Stormers Lions v Bulls Jaguares v Sharks ROUND 16 Chiefs v Blues Rebels v Brumbies Sunwolves v Stormers Highlanders v Hurricanes Reds v Waratahs Lions v Crusaders Bulls v Sharks ROUND 17 Chiefs v Rebels Reds v Hurricanes Highlanders v Sunwolves Waratahs v Brumbies Sharks v Crusaders Stormers v Lions Jaguares v Bulls ROUND 18 Blues v Highlanders Brumbies v Sunwolves Hurricanes v Waratahs Crusaders v Chiefs Rebels v Reds Lions v Jaguares Bulls v Stormers

Wishing all the teams the best of luck for the 2020 season!!

023 342 5184 082 568 1163 info@rpmdrilling.co.za RPM Drilling www.rpmdrilling.co.za

Kry alle skolenuus en foto’s aanlyn by www.awsumnews.co.za


MEET THE COACHES SOUTH AFRICAN SIDES

Pote Human

Ivan van Rooyen

Sean Everitt

John Dobson

Rugby union career:

Rugby union career:

Rugby union career:

Years Team 2008–2010 UCT Ikey Tigers (head coach) 2009 Roma (technical director) 2011 UCT Ikey Tigers (technical adviser) 2010–2014 Western Province U21 (head coach) 2011–2015 Western Province (Vodacom Cup team) 2015–2019 Western Province (Currie Cup team) 2020–Present Stormers (Super Rugby team)

Position(s) National team(s) Years 1977

Eighth man

Position(s) Current team

Team South Africa Schools

Teams coached: Years Team 1996–1997 Griffons (head coach) UFS Shimlas 2005–2006 Blue Bulls (head coach) 2005–2008 Bulls (forwards coach) 2008–2010 Ricoh Black Rams (forwards coach) 2011 UP Tuks (forwards coach) 2012–2013 Griquas (head coach) 2013–2017 UP Tuks (head coach) 2016 Blue Bulls U21 (head coach) 2017–2018 Bulls / Blue Bulls (forwards coach) 2018–present Blue Bulls (head coach) 2019–present Bulls (head coach)

Head coach Golden Lions

Position(s) Current team

Teams coached: Years Team 2009–2018 Golden Lions (Strength & Conditioning Coach) 2009–2018 Lions (Strength & Conditioning Coach) 2018– Golden Lions 2018– Lions (Assistant coach) 2019 Lions (short-term)

Head coach Sharks

Teams coached Years Team 2008–2017 Sharks (Youth Coach) 2017–2020 Sharks (Assistant Coach) 2019–present Sharks (Currie Cup) 2020–present Sharks

SOURCE: https://en.wikipedia.org

Go to

www.awsumnews.co.za

LUNCHBOX FRESH LUNCHBOX IDEAS


AWSUM

KEY PLAYERS PROFILES

Morné Steyn (age 35)

Siya Kolisi (age 28)

Herschel Jantjies (age 23)

H: 1.84 m | W: 91 kg | Pos.: Fly-half 2005-2013, 2020 | Bulls Games - 124 (1467pts)

H: 1.88 m | W: 105 kg | Pos.: Loose Forward 2012–present | Stormers Games - 115 (100pts)

H: 1.67 m | W: 75 kg | Pos.: Scrum-half 2018–present | Stormers Games - 16 (25pts)

Pieter-Steph du Toit (age 27)

Rosko Specman (age 30)

Makazole Mapimpi (age 29)

H: 2.00 m | W: 120 kg | Pos.: Lock/Flanker 2016–present | Stormers Games - 50 (15pts)

H: 1.76 m | W: 85 kg | Pos.: Winger 2019–present | Bulls Games - 13 (25pts)

H: 1.84 m | W: 91 kg | Pos.: Winger 2018–present | Sharks Games - 26 (45pts)

SOURCE: https://en.wikipedia.org

RUNNING & CYCLING

For the latest Running and Cycling events go to awsumnews.co.za


HOËRSKOOL STRAND (t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za Week Vol Kriekethoogtepunte Die afgelope week het talle kriekethoogtepunte opgelewer. Die eerste krieketspan het die afgelope week in die 20/20-kompetisie met 74 lopies teen Paul Roos verloor, maar nogtans goed rekenskap van hulself gegee. Die kriekethoof by Paul Roos, mnr. Merwe Genis, het opgemerk dat die eerste span ‘n baie goed afgerigte span is. Saterdag 25 Januarie, het die Strand Parel Vallei met 78 lopies geklop. Op 3 lopies vir die verlies van 2 paaltjies het die Strand gewankel, maar danksy ‘n vegtersbeurt van 61 deur die kaptein, Henco Stofberg, het die Strand 168 lopies aangeteken. Guillaume Jansen met 32 het hom baie goed ondersteun. Daarna het Chris Jurgens 6 paaltjies vir slegs 6 lopies geneem en Parel Vallei se topkolwers verniel. Hierdie graad 10-leerder het een van die allerbeste boulvertonings in die Strand se geskiedenis gelewer. Die O.19B-krieketspan het teen Labori baljaar en ‘n skitterende 234/6 aangeteken. Ethan Beckett het ‘n briljante 136 lopies aangeteken. Een van sy sesse het in die seunsvierkant beland. Labori is daarna vir 102 lopies uitgehaal en die Strand seëvier met 132 lopies. Die O.15A-span het Calling Academy met 8 paaltjies verinneweer. Die besoekers het 99 lopies aangeteken waarna die Strand met 101/2 geantwoord het. Donovan Brooks het ‘n uitstekende 40 lopies van slegs 27 balle geslaan. Junaid Fourie het baie goed geboul en 3 paaltjies vir 27 lopies platgetrek. Vroeër die week het die O.14A-span met 77 lopies teen Boland Landbou verloor, maar hulleself reggeruk en ‘n uitnodigingspan van Parel Vallei, genaamd die Basin Tigers, met 4 paaltjies geklop. Die manne van Somerset-Wes het het ‘n baie goeie 159 aangeteken, waarna die Strand ‘n uitstekende 163/6 aangeteken het. Tyron Nicholas het ‘n skitterende 58 nie uit nie, aangeteken. Hy is goed deur Nathan Drotsky met 28 en Lee-Hogan Gordan met 20 lopies, ondersteun. Nathan Drotsky het baie goed geboul en 2/24 platgetrek. Ethan Leonard het hom goed bygestaan en ook met ‘n 2/28 geëindig. Dit was ook die eerste keer in jare dat ‘n O.14-krieketspan van die Strand, ‘n voldagwedstryd op ‘n Saterdag gespeel het. Dit was dus ‘n heerlike krieketweek, met talle mylpale wat gevier behoort te word.

RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL

Atletiekvoorbereidings HS Strand is fluks besig met voorbereidings vir die jaarlikse interskole - ‘n atletiekkragmeting tussen Strand, Parel Vallei en Hottentots-Holland. Die kapteins vir 2020 is Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis. Ansuné Snyman en Ian Mostert is die hoofdirigente vir 2020.

Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis.

Ansuné Snyman en Ian Mostert.

(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za

Inter House Gala Rhenish Girls’ High School recently had their annual Inter House Gala and it was won by Weber. So much spirit, so much sisterhood. We would like to thank Hoër Meisieskool Bloemhof for letting us use your pool, this time next year we will be in our new aquatic Centre.

Page 10

AWSUM NEWS JANUARY 2020


LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Interkleure Atletiek Laerskool Stellenbosch het onlangs hulle jaarlikse Interkleure Atletiek gehou. Dit was ‘n kleurvolle en feestelike dag! Die leerders was almal baie kreatief en het baie gees gehad! Die skool bedank graag almal vir deelname en wonderlike ondersteuning op die dag! Die rasieleiers het almal volgens ‘n tema aangetrek en die tema’s was soos volg: • Groen: Yoda & the Jedi’s • Wit: Kung Fu Fighting • Rooi: The Incredibles Baie geluk aan die Witspan wat die geesbeker gewen het en die Groenspan het die atletiekbeker gewen!

Laerskool Stellenbosch hou heerlike spanbou Laerskool Stellenbosch het van 17 tot 18 Januarie ‘n heerlike spanbounaweek gehad. Die Vrydagaand het Alicia Buckle ‘n grimering demonstrasie vir die dames personeel gedoen. Die mans personeel het almal bederf met smullekker potte. Saterdagoggend het almal op die stoomtrein na Elgin se mark vertrek. Die personeel is gereed vir 2020!

HOËRSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com Atlete presteer by Puma Atletiekbyeenkoms Twee van HS Stellenbosch se atlete het Woensdag 22 Januarie in die Paarl deelgeneem en uitstekend gevaar. Handré Nel: Seuns O.15 100m Hekkies 3de en Cay-leigh Carolissen: Dogters O.15 1500m 3de.

LAERSKOOL EIKESTAD (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms Laerskool Eikestad het onlangs hul jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms gehou. Die leerders van Huise Coetzenburg, Libertas en Doornbosch het dit terdeë geniet en sien uit na die atletiekseisoen wat voorlê!

AWSUM NEWS JANUARY 2020

Page 11


PAUL ROOS GIMNASIUM (t) 021 887 0017 (e) info@paulroos.co.za Waterpolo PRG se O.15 waterpolo spanne het die naweek van 31 Januarie - 2 Februarie aan Grey High in PE se The All-boys-festival deelgeneem. Hulle het 12 wedstryde gespeel waarvan hulle 9 gewen en 3 verloor het.

Nuwe graad 8’s Paul Roos verwelkom sy nuwe graad 8’s met die tradisionele dasseremonie.

Welkom by PRG familie.

Tradisionele graad 8 pette (pa en seun).

Lonwabo Mfikili

PRG atletiek skop op ‘n hoë noot af PRG atlete het op Donderdag, 30 Januarie, aan HJS se Top Seunskole Byeenkoms deelgeneem en ‘n algehele tweede plek verower.

SOMERSET COLLEGE

(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za

LAERSKOOL HENDRIK LOUW (t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za

U17 Highjump

Inter-house Athletics

Somerset College Grade 10 learner, Adam Burger, won gold at the Puma School of Speed athletics meeting in the U17 Highjump, clearing 1.85m. Well done, Adam!

Our yearly Hendrik Louw Inter-house Athletics took place on 24 January. It was an incredible turn-out! We are proud of all of our athletes! Congratulations to the following athletes:

First week of the Grade 8 learners’ journey During the first week of the Grade 8 learners’ journey at Somerset College, various fun and informative activities take place to assist students in feeling at home in their new learning environment. The orientation week aims to welcome each Grade 8 learner to Somerset College. Getting to know fellow students and figuring out where to report for different classes and sporting activities, learning the College song and meeting the Head learners, all form an essential part of their welcome. Highlights of the orientation week include: Receiving their school ties from the 2020 Matrics and enjoying a picnic on the Manor House lawn with their mentors. The Matric Grade 8 swimming gala ends off a funfilled orientation week, which ensures learners are ready to take on the exciting journey ahead as well equipped Somerset College learners.

Page 12

AWSUM NEWS JANUARY 2020

Randall-John Davids – Senior Victor Ludorum.

Cassie Fairbairn – Senior Victrix Ludorum.

Seth Bezuidenhout – Junior Victor Ludorum.

Diané Coetzee – Junior Victrix Ludorum.

Lourensford won the Athletics Cup and Morgenster won the Spirit Cup.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.