HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
BREAKING
^
STRAND
Tel: 021 854 4546 12 Athlone Street, Gants Centre All Silverton Radiators carry a 2 Year Warranty. T’s & C’s apply.
MARCH 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Helderberg
LATEST SCHOOL NEWS
Fotograaf: André Badenhorst
FREE / GRATIS
Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer oor jou skoolloopbaan. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Ek het in Bellville groot geword. Ek was in Bellpark Laerskool en in Hoërskool Bellville. Ek het goeie herinneringe van skool. Ek het ‘n klomp uiteenlopende goed gedoen en saam met unieke mense uitgehang. Watter tipe tiener was jy? Ek was wild aan die begin van hoërskool, maar redelik voorbeeldig daarna. Ek het redelik goed presteer, baie buitemuurse aktiwiteite gehad, rugby gespeel en in bands gespeel. Ek was soms in die moeilikheid, maar niks te erg nie. Die punks het gedink ek is ‘n jock en die jocks het gedink ek is ‘n punk. Jy het in ‘n pastorie grootgeword. Hoe sal jy jou verhouding met jou ouers op hoërskool beskryf en hoe is jou verhouding met jou ouers nou nadat jy self ‘n ouer geraak het? My verhouding met my ouers het al deur ups en downs gegaan. Op skool was ons verhouding redelik goed, want ek was ‘n maklike tiener om mee saam te lewe. My rebellie het eintlik eers na skool begin. Ek was 19 toe ek regtig my eie kop begin volg het en 23 toe ons met F*kofpolisiekar begin het. Dit, die naam en die lirieke het as ‘n groot skok gekom vir my ouers en dit het ons verhouding ‘n knock gegee op daardie stadium, maar dit het ook dinge bloot gelê. So, ek dink my ouers het my beter verstaan. Nou waardeer ek my ouers die meeste, want dit is moeilik om kinders groot te maak en ek verstaan dit nou vir die eerste keer. My ouers help ons ook baie uit met my dogtertjie, want my lewe is maar besig en hulp is nodig. Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Hulle sal sê ek was ‘n goeie rugbyspeler en ‘n leier. Wat sal jy altyd van skool onthou wat jy eintlik liewer wil vergeet? Aardrykskundeklas. Dit was ‘n periode wat ek elke dag omgewens het. Die onderwyser het geen passie gehad vir die vak nie en ek kon deurkom sonder om in die klas te wees. Jy is nou ‘n gesinsman, hoe balanseer jy jou loopbaan, huwelik en pa-wees? Ek probeer my bes om kwaliteit tyd saam met my familie te spandeer. Hulle is my ontspanning, stokperdjie en gunsteling tydverdryf. Elke oomblik wat ek nie op die pad, verhoog of TV is nie, probeer ek saam met my familie spandeer.
Jy en jou vrou, Lauren is al 7 jaar getroud, hoe het jy haar verlief gemaak op jou? Sjoe, ek kan nie glo sy het verlief geraak op my nie. Ek was ‘n mal ou toe sy verlief geraak het op my, maar ek glo sy het iets in my gesien. Ek was maar net myself, sonder om verskonings te maak daarvoor. Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het? Daar is ‘n paar. ‘Toe vind ek jou’ van my solo loopbaan en ‘Hemel op die platteland’ en ‘Komma’ van F*kofpolisiekar. Enige iets wat jy nog as musikant wil bereik? Baie! Ek wil nog baie musiek maak wat mense aanraak. Ek wil nog groter shows en parties gooi en vir mense ‘n goeie tyd wys! Hoe was dit om solo te gaan na al die jare saam ‘n band? Dit is nie so anders nie, want ek speel steeds saam met ‘n band as ‘n solo kunstenaar. Een ding is anders, my naam staan alleen op die album cover. Dit is iets om aan gewoond te raak. Alles prys en alle kritiek kom na my kant toe. Dit is nogal ‘n aanpassing. Watter provinsie het die beste gehoor? Gauteng! Hoe sal jy altyd onthou wil word? Ek wil onthou word as ‘n dude wat mense laat beter voel het. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Yes, ek luister die nuwe Foals album en Jason Isbell se If we were vampires speel op repeat. As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? 1. Oefen elke dag. 2. Speel saam met mense waarvan jy hou. 3. Moenie geld jaag nie. Jy het groot naam gemaak in die musiekbedryf en al talle toekennings ingepalm, wat is volgende vir jou? Ek is besig om te werk aan my 3de solo album. Dit is die beste deel van ‘n musikant wees, om nuwe songs te skryf. So, ek geniet dit baie en werk hard daaraan. Ek is ook besig met twee groot shows. Ek is ook besig met twee groot shows. Francois van Coke & Vriende 3 Mei in die Kaap by Grand West en die datum vir Pretoria se konsert sal later bekend gemaak word. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.
Advertising
Distribution
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
AWSUM News is distributed to the following schools in
Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg
Page 2
AWSUM NEWS MARCH 2019
Blitsvrae:
Braai of take aways? Braai Springbokke game live of rock fees? Rock fees Converse of Vans? Converse Beste vakansiewegbreek? Langebaan Fotograaf: André Badenhorst
Editorial team Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter
Almal herken Francois Van Coke as die voorsanger van die legendariese rock groep F*kofpolisiekar en Van Coke Kartel. In 2015 breek Francois rekords met sy aangrypende ballade Toe Vind Ek Jou saam met Karen Zoid. Hierdie liedjie het ook talle GHOEMA toekennings ontvang in 2016. Hy het ook sy eie TV-program op kykNET, Die Van Coke Show en hy is ook een van die afrigters op M-Net se gewilde talentsoekprogram The Voice Seisoen 3. Huidiglik is Francois besig om sy sensasie rock en roll konsert, Francois van Coke en Vriende te reël. AWSUM het gaan inloer om vir die ikoniese rocker ‘n paar vrae te vra.
HELDERBERG:
Primary Schools: Lochnerhof, Eikestad, Stellenbosch, De Hoop, Hendrik Louw, Rhenish Girls’. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch, Rhenish Girls’, Paul Roos Gimnasium, Somerset College.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
LEES AL DIE NUUTSTE SKOLENUUS OP awsumnews.co.za
NEWS
School’s News
p
Gun jou kind die ondervinding Gun jou kind die ondervinding Gun jou kind die ondervinding Gun jou kind die ondervinding
g
ondsla
like Gr
Christe
Burgerskap
Burgerskap
kap
aads Kamer
kap
p
kam Span
p
kam
Span
Spa
p nkam
aads Kamer
p
li Christe p a adsk
aadska
Kamer
a Kamer Gesonde Pret
p
kam
Span
g
Gesonde Pret
ndsla ke Gro
g
ondsla
like Gr
Christe
like Christe
lag
Gronds
Skakel Skakel Die Die Voortrekkers Voortrekkers no no Skakel Voortr Skakel Die Voortr 086 122 Die 3423 Skakel Voortrekkers nou Skakel Die Die Voortrekkers nou Skakel Skakel Gesonde Pret 086 122
086 122 086 122 3423 08
Gesonde Pret
Masala-Tamatiebredie Genoeg vir 4 mense • Voorbereidingstyd 10 minute • Gaarmaaktyd 1 uur 3 minute Tamatiebredie is baie gewild in my ouerhuis. In dié resep voeg ons ’n tikkie geroosterde masala by vir so ietsie anders. Gebruik altyd stowevleis met bene – dit is goedkoper én maak die bredie ekstra geurig.
Bestandele
• 750 g stowebeesvleis (met bene) sout en varsgemaalde peper • 30 ml (2 e) olyfolie • 2 uie, in skyfies gesny • 4 knoffelhuisies, gekap • 5 ml (1 t) brandrissievlokkies • 15–30 ml (1–2 e) geroosterde masala 100 g tamatiepasta • 250 ml (1 k) beesvleisaftreksel • 1 x 410 g-blik heel tamaties • 30 ml (2 e) bruinsuiker • 15 ml (1 e) suurlemoensap • Sout en varsgemaalde peper
Vir voor sit
• Vars oreganum • Snye geroosterde ciabatta • Vars babatamaties
Metode
1 . Geur die vleis aan alle kante goed met sout en varsgemaalde peper. Verhit die olie in ’n groot kastrol en braai die vleis in sarsies tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant. 2. Braai die knoffel en uie tot gekaramelliseer. Voeg die brandrissievlokkies en masala by en roerbraai ’n minuut. Voeg die tamatiepasta by en meng goed deur. 3. Skep die vleis terug in die kastrol en giet die aftreksel oor. Voeg nog 3 x 250 ml (3 k) water by en verhit tot kookpunt. Laat die bredie kook totdat die vleis sag is (ongeveer 1 uur, afhangende van die vleissnit). Voeg nog water by, indien nodig. 4. Voeg die tamaties, suiker en suurlemoensap by en laat nog 15 minute prut. Geur met sout en varsgemaalde peper na smaak. Hierdie resep is ook perfek vir potjiekos.
Smulkos is ‘n splinternuwe versameling uit Esther se gewilde Vat Vyfreeks wat elke week in Huisgenoot verskyn. Die resepte wissel van geurige idees vir Ontbyt, terte & pasteie, braai, hoender, straatkos, kaggelkos na vinnige en gesonde slaaie. Watertand poedings en gebak bly ook nie agterweë nie.
RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Robots at Rhenish! Kids learn how to program EV3 Robots as well as design and build their own attachments to complete certain missions of the game. Thank you Dylan Vorster for your mentorship! A glimpse of the fantastic work our Robotics Teams at Rhenish Primary School are doing. They were focused and determined in their preparation for their upcoming #VirtualGear competition.
RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL Somerset College hockey festival U 14 A’s after recently winning every game at the Somerset College hockey festival.
(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za
Equestrian society Rhenish equestrian society (yes we do have a society) went to Maties for some horsey interaction. The girls loved it!
Synchro swimmers Synchro swimmers showed off their moves in a rather chilly pool. Well done, girls, on the hard work this term!
AWSUM NEWS MARCH 2019
Page 5
SOMERSET COLLEGE
(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za
Proud of our girls! Three of our Grade 12 Music Students, Aninke Burger, Cayla Kriel and Lara Swanepoel will be presented a programme on Fine Music Radio (101.3 FM / DSTV Channel 838 / www.fmr.co.za) on Monday 4 March at 20:00.
Speaker comes to inspire On 26 February we had the privilege to listen to Ms Ambre Nicholson as guest speaker at our Current Affairs Assembly. Ms Nicolson is a highly regarded editor, journalist and author and in her own words, a “Recovering Magazine Editor”. She discussed the need for young women (and men) to build a capacity for purposeful agency in order to confront gender bias, sexism and other forms of oppression in their lives. She considered the significance of 5 South African women from her recently published book, ‘A-Z of Amazing South African Women’. As she described them: “Ordinary women who chose to do extraordinary things”. She challenged the students to do three things, that all these women had in common, to change the world: 1. Ask questions. 2. Insist on answers. 3. Take action!
Fine Music: Kayla Kriel, Mawande Lobi, Aninka Burger, Lara Swanepoel.
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Stellies presteer by Gala Laerskool Stellenbosch het onlangs aan die Joe Grindlay-gala in die Paarl deelgeneem saam met Laerskool Noordeind en Laerskool Courtrai. Daar was 52 items waarvan Stellies 28 goue, 28 silwer en 30 brons medaljes gewen het. Hier onder verskyn Stellies se seuns aflosspan wat ‘n goue medalje gewen het.
Voor: Reuben van der Merwe. Agter: Marthinus Fourie, Stefan van Heerden, Friedrich Esterhuyse.
Page 6
AWSUM NEWS MARCH 2019
Wes-Kaap Atletiek Laerskool Stellenbosch se ses Bolandatlete het Saterdag 2 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te Dal Josafat deelgeneem. Twee van ons atlete is opgeneem in die Wes-Kaap atletiekspan wat 14 – 16 Maart aan die S.A Kampioenskappe deelgeneem het in Germiston. Reuben van der Merwe (1ste Spiesgooi Seuns o.12) en Christopher Steyn (1200m Seuns o.12). Christopher het ook ‘n nuwe rekord gehardloop in die 1200m.
LAERSKOOL HENDRIK LOUW 2019 SPORT FIXTURES DATUMS
BEPALINGS
6 April
Calix Sport Rugby dag 7’s
13 April
7’s Rugby kliniek aangebied deur ex Springbok 7’s spelers
16-17 April
Heelskool teen Eikestad
9-13 Julie
Mosselbaai toer
20 Julie
Heelskool teen Worcester
26-27 Julie
Heelskool teen Sunvally
16-17 Augustus
Interskole teen SWPS
23-24 Augustus
Louwtjie fast 5 en 7’s Rugby dag
Datums onderhewig aan verandering.
LAERSKOOL HENDRIK LOUW Netball
(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
Indoor hockey
Congratulations to the following staff who will accompany teams’ to the CTPS Inter District netball tour in July. Rouvé Bergmann (U/13 umpire), Chantél Storm (U/12 coach), Leandri Janse van Rensburg (U/12 umpire) and Annemé Strydom (U/11 umpire). All the best to these officials!
Our boys teams had some excellent results at this year’s indoor hockey tournament hosted by Somerset College. The U/12 boys finished the tournament in third place. Heinrich Bezuidenhout was named top goal scorer in his division. The U/13 boys won the tournament, defending the trophy that was won by last year’s U/13 team. Marais Westraat was named Player of the Tournament. Special mention to the U/12 girls team who were placed fourth in their tournament. Congratulations boys and girls, you make us proud!
Athletics Chudley Bender is representing Western Cape at the South African Athletics meeting. We are super proud of him. Good luck on Friday, 15 March at 09:00, when he is taking part in the u/12 High jump for boys in Germiston, Gauteng. Follow the athletics on digitv.co.za. Go Higher and Higher, Chudley!!
HOËRSKOOL PAREL VALLEI
(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za
PV verower 10 medaljes Gedurende 8 - 9 Maart het Parel Vallei se top 12-atlete hulself goed van hul taak gekwyt deur Boland te verteenwoordig by die Wes-Kaap Sekondêre Skole Atletiek-kampioenskappe te Dal Josafat, Paarl. Dit is die meeste Parel Valleiers wat nóg aan die kampioenskappe deelgeneem het. PV het 5 goue, 2 silwer en 3 bronsmedaljes verower. Onder die medaljewenners was Marietjie Cilliers wat die Wes-Kaap provinsiale 3 000m-rekord vir dogters onder 15 jaar verpletter het met 10 sekondes! PV medaljewenners is as volg: • Gerhard Eckley, 10 000m stap, goud, 54:37.74 (persoonlike beste). • Zenade October, 800m, goud, 2:18.97 (persoonlike beste). • Marietjie Cilliers, 3 000m, goud, 10:34.55 (persoonlike beste) en ‘n Wes-Kaap- rekord! • 1 500m hindernis, brons, 5:21.33. • Courtney Jenniker, driesprong, goud, 10.38m. • Zinathi Fukweni, diskus, goud, 29.63m (persoonlike beste). • Jayden Daniels 300m hekkies, silwer, 38.85sek. (persoonlike beste). • Adam Burger, hoogspring, silwer, 1.80m. • Mikhaela Horn, hoogspring, brons, 1.60m. • Lanah Nel, 3 000m, brons, 10:59.72 (persoonlike beste). Roux Nieuwoudt, Melissa Hoffman en Lyle Titus het ook die Boland met onderskeiding verteenwoordig. Die Wes-Kaap-atletiekspan wat gaan deelneem aan die SA Sekondêre Skole Atletiek-kampioenskappe te Port Elizabeth op 21 - 23 Maart sal later dié week aangekondig word. Geluk aan dié PV atlete. Hulle prestasies spreek van sport-uitnemendheid!
Page 8
AWSUM NEWS MARCH 2019
Voor: Zenade October, Marietjie Cilliers, Zinathi Fukweni, Lanah Nel, Courtney Jenniker, Jayden Daniels. Agter: Michaela Horn, Roux Nieuwoudt, Lyle Titus, Melissa Hoffman, Gerhard Eckley.
PAUL ROOS GYMNASIUM 2019 SPORTBEPALINGS
Datums onderhewig aan verandering.
DATUM
BEPALINGS
DATUM
BEPALINGS
12 Maart
Newlands day (Teams TBC)
17 - 22 Maart
SCST George (14,15,16 & 19 C,D)
15 - 20 Maart
Paarl Gim. (16A)
25 - 30 Maart
World Schools Fest (19A)
16 Maart
Paarl Gim. (16A)
6 April
RBHS (A) (Alle spanne)
18 Maart
Paarl Gim. (16A)
20 Maart
Paarl Gim. (16A)
13 April
Grey High (A) (Alle spanne)
15 - 20 Maart
HJS (15A & B)
23 April - 7 Mei
Japan (19A,B)
16 Maart
HJS (15A)
18 May
Paarl Gim (H) (Alle spanne)
16 Maart
HJS (15B)
25 Mei
HJS (A) (Alle spanne)
18 Maart
HJS (15A)
7 Julie
Markotter (O.14 - 19 spanne)
18 Maart
HJS (15B)
13 Julie
WBHS (A) (Alle spanne)
20 Maart
HJS (15A)
20 Julie
SACS (A) (Alle spanne)
20 Maart
HJS (15A)
3 Augustus
Boland Landbou (A) (Alle spanne)
15 - 20 Maart
Outeniqua (14A)
17 Augustus
Grey Bloem (H) (Alle spanne)
Personal On-Field Coaching Mental Edge Sessions Video & Technical Analysis Umpire Shadowing Services Umpire Excellence Class Pathway Guidance Hockey Specific Fitness Testing & Program Generation
adrummond.add@gmail.com www.thesportguyonline.co.za Die Boord,Stellenbosch
STELLENBOSCH (021) 886 7088 stellenbosch@colcacchio.co.za www.colcacchio.co.za SHOP 29-31, SIMONSPLEIN CENTRE, PLEIN STREET
WE DELIVER!
PAUL ROOS GIMNASIUM (t) 021 887 0017 (e) info@paulroos.co.za Hockey: 14A Results DF Malan Tournament • PRG 14A beat Fairmont 2 – 0 • PRG 14A beat Worcester Gymnasium 4 - 0 • PRG 14A beat Edgemead 8 - 0 • PRG 14A beat Curro 3 - 0 • PRG 14A beat Stellenberg 5 - 0 • PRG 14A beat Paarl Boys’ High 3 – 0 • PRG 14A beat Parel Vallei 1 – 0 14A was awarded the prize for the most constructive hockey.
Hockey: 14B Results DF Malan Tournament • PRG 14B beat Curro 2 – 0 • PRG 14B lost to Stellenberg 1 - 5 • PRG 14B lost to Paarl Boys’ High 0 - 3 • PRG 14B lost to Fairmont 0 - 5 • PRG 14B beat Worcester Gymnasium 2 - 0 • PRG 14B beat Edgemead 3 – 0 • PRG 14B beat Pinelands 7 - 0
LAERSKOOL EIKESTAD (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za Rugby Eikestad o/13A-rugbyspan by die Marlow Rugbyweek in Cradock. Eikestad wen 2 uit 3 wedstryde. Die manne het ook baie pret gehad met verskeidenheid aktiwiteite op die plaas. Baie dankie aan al die ouers vir die ondersteuning.
Hokkie pretdag! Dit was ‘n prettige manier om die kwartaal af te sluit!
Ons graad 2 en 3 hokkiespelers het gister aan ‘n opwindende hokkie pretdag deelgeneem op ons splinternuwe miniastro. Baie dankie aan juffrou Jeanine en haar span wat dit moontlik gemaak het!
Page 10
AWSUM NEWS MARCH 2019
LAERSKOOL EIKESTAD 2019 SPORTBEPALINGS
DATUMS
BEPALINGS
6 April
vs Paarl Boys Primer: Rugby
10-11 April
vs Swartland: Rugby, Netbal en Hokkie
16-17 April
vs Hendrik Louw: Rugby, Netbal en Hokkie
27 April - 1 Mei
Wildeklawer Sporttoernooi 2019: Rugby en Netbal
10-11 Mei
vs Paarl Gimnasium: Rugby, Netbal en Hokkie
13-16 Mei
vs Rhenish Sportweek: Rugby, Netbal en Hokkie
24-25 Mei
vs Eversdal: Rugby, Netbal en Hokkie
12-13 Julie
vs De Hoop: Rugby, Netbal en Hokkie
17 en 18 Julie
vs Stellenbosch: Rugby, Netbal en Hokkie
2-3 Augustus
vs Lochnerhof: Rugby, Netbal en Hokkie
23-24 Augustus
vs Mikro: Rugby, Netbal en Hokkie
Datums onderhewig aan verandering.
STELLENBOSCH (021) 886 7088 stellenbosch@colcacchio.co.za www.colcacchio.co.za SHOP 29-31, SIMONSPLEIN CENTRE, PLEIN STREET
WE DELIVER!
Kry alle nuus en foto’s aanlyn by www.awsumnews.co.za
HOËRSKOOL STRAND (t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za Verslag: Wes-Kaap Kampioenskap Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap deelgeneem het – en baie goed presteer het: • Marli Botha: Hamergooi D.17: Silwer medalje – 50,08m • Christopher Smit: Hamergooi S.15: Brons medalje – 45,82m • Anél Swart: Hamergooi D.17: 4e – 46,77m • Enya Scholtz: Hamergooi D.19: 7e – 34,59m • Caitlin Isaacs: 200m D.17: Silwer medalje – 26,01s • Caitlin Isaacs: 100m D17: Brons medalje – 12,48s • Dewald de Koker: 400m S.19: Brons medalje – 49,35s • Adriaan Kennedy: 400mH S.19: Brons medalje – 55,9s • Kristin Meyer: 10 000m Stap: Silwer medalje – 56:19,99
Oorhandigingsgeleentheid van skoolkoerant Die oorhandigingsgeleentheid van die Suidooster-skoolkoerant. Die aanlynkoerant is op die skool se webblad beskikbaar. Volg net die skakel. Die nuustste Suidooster is propvol kraaknuus oor die afgelope kwartaal se aktiwiteite.
Jean le Roux (hoof van die bladuitlegspan, Michelle Pio (bladuitlegspan), Ronado Phillips (subredakteur) en Michelle Olivier (redaktrise) asook mnr. Danie Malan, skoolhoof van HS Strand.
Hokkiekliniek vir Lochnerhof O/9 en 10
Voor: Caitlin Isaacs (200m D.17, Silwer medalje – 26,01s en 100m D17, Brons medalje – 12,48s), Anél Swart (Hamergooi D.17, 4e – 46,77m), Kristin Meyer (10 000m Stap, Silwer medalje – 56:19,99), Enya Scholtz (Hamergooi D.19, 7e – 34,59m), Marli Botha (Hamergooi D.17, Silwer medalje – 50,08m). Agter: Adriaan Kennedy ( 400mH S.19, Brons medalje – 55,9s), Dewald de Koker (400m S.19, Brons medalje – 49,35s), Christopher Smit ( Hamergooi S.15, Brons medalje – 45,82m).
Op Vrydagmiddag 1 Maart het Hoërskool Strand ‘n kliniek vir Lochnerhof se o.9 en o.10-spelers aangebied. Die afrigters en eerste spanspelers van Hoërskool Strand het die jong hokkiespelers touwys gemaak. Elke sessie was ‘n uur en half lank. Hulle is nuwe vaardighede geleer en hulle vaardighede is opgeskerp.
LAERSKOOL DE HOOP (t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za Ons kinders skitter met talent!
Atleet oppad na SA’s! Baie geluk aan Mila Ueckermann wat gedurende die naweek van 16 Maart 2019 aan die S.A.-kampioenskappe in Gauteng gaan deelneem in atletiek (Gewigstoot dogters o/11). Sy verteenwoordig die Weskaap-span. Ons is trots op jou, Mila!
Page 12
AWSUM NEWS MARCH 2019
HOĂ‹RSKOOL STELLENBOSCH 2019 SPORTBEPALINGS DATUMS 2 April
HSS Skeidsregters Kursus Teorie
3 April
Rugby en Netbal teen Stellenzicht
4 April
Skeidsregters Kursus Prakties en Eksamens u/15 en u/17 Netbalproewe u/19 en u/16 Dogters Hokkie teen Northern Cape Tour
DATUMS 15 Mei
17 Mei
BEPALINGS u/18 A Dogters Spar Hokkie Toernooi Rugby teen Labori Dogters Hokkie teen Somerset College Netbal Wes-Kaap Proewe Sportdag Charlie Hofmeyr
18 Mei Netbal Wes-Kaap Proewe
5 April
Seuns u/18 Hokkie A+B
6 April
HSS Netbaltoernooi u/16 en u/19 Rugby Streeks Proewe
24 Mei
Dogters u/18A en Seuns u/18 A teen Somerset College Netbal Top Skole
8 April
u/14 en u/16 en u/18 Netbalproewe
13 Julie
Sportdag Robertson
10 April
u/15 en u/17 Proewe Rugby teen New Orleans Hokkie Dogters teen Strand
13 April
Sportdag Montagu
15 April
u/15 en u/16 en u/18 Netbalproewe
20 Julie
16 April
Sportdag Strand (Netbal + Seuns Hokkie) Rugby teen Cloetesville
25-28 Julie
u/14 en u/15 Netbaltoer
24 April
Rugby teen Bergrivier
3 Augustus
Sportdag Jan v Riebeeck
25 April
GHS Netbal
13 Augustus
Toerspan Hokkie Dogters en Netbal
26 April
Dogters u/16 en u/18 A Hokkie teen Bridgehouse
17 Augustus
Interskole Montana
30 April
Rugby teen Paulus Joubert
21-24 Augustus
Menlo Park Tennis Toernooi
3-4 Mei
Sporttoer Langenhoven Gimnasium
17 September
Kleuresport Atletiek
7 Mei
Netbal teen Gimnasium
4 + 5 Oktober
Landbou Tennis Toernooi
10 + 11 Oktober
HSS 0/15 Tennis Toernooi
12 Oktober
HSS Fondsinsamelingsdag
10 Mei
11 Mei
Datums onderhewig aan verandering.
STELLENBOSCH (021) 886 7088 stellenbosch@colcacchio.co.za www.colcacchio.co.za SHOP 29-31, SIMONSPLEIN CENTRE, PLEIN STREET
WE DELIVER!
BEPALINGS
u/16 B, 18B, u/14 Dogters Hokkie teen Bridgehouse u/18,16,14 Seuns Hokkie teen Somerset College Netbal Zone Proewe Sportdag Vredenburg
17 Julie 19 Julie
u/18 Netbal en u/16 Dogters Hokkie teen Hymers College Toerspan u/14 en u/16 Seuns Hokkie teen Bridgehouse Sportdag Swartland Sportdag Overberg Ma of Dins 22/23
LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Spiesgooi Micheala Birch, ‘n 0/13 leerder aan Laerskool Lochnerhof, het ‘n 3de plek in spiesgooi behaal. Dit was ‘n uitstekende kompetisie tussen haar en twee ander dogtersatlete. Al drie dogters het die WesKaap Atletiek spiesgooirekord verbeter. Micheala dring nou deur na die SA Kampioenskappe.
Atlete Lochnerhof spog met 3 atlete wat Saterdag, 2 Maart vir WP by die Wes-Kaap atletiekbyeenkoms verteenwoordig het.
Micheala Birch, Immanuel Prinsloo en Layla Geldenhuys.
Kaskardag Die kaskardag van Lochnerhof was vol pret en plesier. Elke klas het met ‘n tema gespog. Die onderwysers was deel van hierdie pret.
HOËRSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com Kloofie-netbalfees Hoërskool Stellenbosch se o/19 netbalspan het Vrydag, 15 Maart vertrek na die jaarlikse Kloofie-netbalfees by Hoërskool Waterkloof. Hulle afrigter, Goldie van Heerden se haar span, wat geborg word deur JUST PROPERTY is baie gemotiveerd en opgewonde oor hierdie geleentheid en sien uit na ‘n opwindende netbalseisoen.
0/19 Waterkloofspan: Voor: Misca Jaars. Agter: Louise Meyer, Lynri Snyder, Riathandi Coetsee, Adelein Olivier, Thaylia Muller, Brinene Wicomb(k), Mikell Lindoor, Miya Hartogh, Rafeeqah Agnew, Jessica Daffue (spanbestuurder).
Wenners kleuresport
Tennis Ons beste tennis speler, Maretha Burger.
Page 14
AWSUM NEWS MARCH 2019
SOMERSET COLLEGE 2019 SPORT FIXTURES
Datums onderhewig aan verandering.
DATES
FIXTURES
4-7 April
Netball (1st team) - St Andrew’s Netball Festival 2019 (A)
5-6 April
Pinelands Sports Day
10-13 Apr
Prep Glenwood Rugby/Netball Tour
12-13 April
Somerset House Hockey & Netball Festival
12-14 April
Hockey & Netball (U16A Girls teams) - Rustenburg Champions Cup
25-28 April
Hockey (1st Boys & Girls) - Kingswood Hockey Festival (A)
3-4 May
Fairmont Sports Day (A)
17-18 May
Edgemead Sports Day (H)
23-25 May
Hermanus Hockey Tour: U13B, C and D Boys and Girls
9-14 July
Hockey (1st Boys & Girls) - Cape Town International Hockey Festival
18-21 July
U13A Boys and Girls Hockey Tour KZN
8-11 August
Hockey (U16A Boys & Girls) - Oakhill Co-Ed Festival (A)
9-11 August
Hockey (U14A Girls) - DSG Invitational Hockey Festival
26-30 August
Tennis (1st Boys) - Egalite Tennis Tournament (A)
31 August
“Prep Mini Rugby & Netball Festival U12 Full-Field Hockey Festival”
6-7 September
National Chess Tournament (U7-U19)
14 September
U13 Pre-Season 20-20 Festival
21-24 September
U13 Cricket Tour to Knysna
30 September - 4 October
U13 Cricket Tour to Knysna
T: 021 852 0186 E: accounts@waterstonepharm.co.za
Hours:
MAIN ROAD, SHOP 32A WATERSTONE VILLAGE TEL: 021 850 0317 | 072 5961 391 FAX: 086 601 9565 | 021 850 8324 www.waterstonehealthshop.co.za
CLINIC Mon. - Fri. 09:00 - 18:00 Sat. 09:00 - 14:00 PHARMACY Mon. - Fri. 09:00 - 20:00 7 Days a week