HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Kry alle skole nuus aanlyn by awsumnews.co.za
SEPTEMBER 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LATEST SCHOOL NEWS
FOTOGRAAF: Eben Photography
FREE / GRATIS
Follow us on INSTAGRAM @awsum_news LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Helderberg
Eben Photography
Cato Louw is bekend vir haar passie en liefde vir sport. As sy nie onderhoude voer met bekende sportlui, is sy besig om tydens groot sportgebeurtenisse as radio- en televisie-omroeper op te tree. Cato het in 2013 as radio-omroeper by MFM Kampus-Radio op Stellenbosch begin. Met die Rugbywêreldbeker tans aan die gang, het AWSUM gaan inloer om uit te vind watter span haar gunsteling by hierdie toernooi is.
Watter tipe tiener was jy? Ek is die oudste van 3 dogters. Soos enige oudste kind, voel ek my ouers was strenger met my as met my sussies. Ek dink daarom was ek ‘n redelike gedissiplineerde tiener en ek het altyd direk na skool my huiswerk gedoen. Ek het ‘n wye belangstellingsveld gehad en my ouers moes baie dikwels saam gaan. Jy het jou radio loopbaan by MFM begin en deesdae is jy by KFM doenig. Wat sou jy sê het radio jou geleer wat jy vandag steeds in jou werk toepas? ‘n Hele paar goed! As dit nie vir die leerskool van radio was nie, sou ek verseker nie op hierdie professionele paadjie gewees het nie. Een van die grootste lesse is om op jou voete te dink! Omdat jy “live” is (radio is gewoonlik direkte uitsending) kan dinge alte dikwels nie uitspeel soos wat dit beplan is nie. Nog ‘n belangrike vaardigheid wat ek as radio persoon moes ontwikkel, is hoe om met verskillende persoonlikhede te werk. Die “brand”/program is altyd belangriker as enigiets wat van die lug af gebeur. Nog ‘n uiters belangrike ding is om deeglik voor te berei! Aan watter sportsoorte het jy op skool deelgeneem? O alles! Ek was/is mal oor spansport! Ek het aan waterpolo, netbal, hokkie en tennis deelgeneem. Ek was altyd die persoon wat die hardste geskree het op die veld.
Editorial team Designers Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser
Vertel vir ons lesers hoe jou belangstelling vir sport/rugby ontwikkel het? Waar het dit begin? My pa het redelike ernstige rugprobleme en hy het oor al die jare baie pyn gehad. Die enigste manier waarmee hy die pyn beheer het en sy beweeglikheid behou het, was deur fisiek aktief te bly. Hy het tennisliga gespeel, en fiets gery. My ma het ons aangemoedig om aktief te wees en aan sport deel te neem. Sport was dus altyd deel van die Louw leefstyl. My rugbyliefde het by my pa begin. Ons het nog altyd saam gekyk na die Bokke of ander spanne se wedstryde. As professor is my pa briljant om dinge eenvoudig te verduidelik. Jy het nou vir weke lank by die Curriebeker gewerk, wat was jou beste herinneringe van die hele toernooi? Die Curriebeker is ‘n historiese egte Suid-Afrikaanse produk om op trots te wees en dit was ‘n absolute eer om te kon werk op die produksie daarvan! My professionele betrokkenheid by rugby het by die Varsitybeker begin en een van my gunsteling dinge om te sien, is die jong, nuwe opkomende talent. Hierdie seisoen se spelers soos Tyron Green, Pepsi Buthelezi, Joseph Dweba, selfs Herschel Jantjies en Damian Willemse is vir my opwindende jong talent. Die Springbokke neem tans deel aan die 2019 Rugbywêreldbeker. Realisties, wat sou jy sê is ons kanse om die semi-finaal of selfs die finaal te haal? Wie, dink jy, is ons sleutelspelers? Vra op die oomblik vir enige Suid-Afrikaner en hulle gaan sonder twyfel sê ons kan dit wen die jaar. Ek stem 100% saam! Dis Wêreldbeker tyd en dit gaan die volle span verg om die Webb Ellis trofee weer huistoe te bring. Een van ons sleutelspelers is verseker Handré Pollard. As ons nr.10, gaan hy op sy beste moet wees. As jy nie jouself besig hou met sport nie, wat doen jy om te ontspan? Ek is absoluut mal oor stap op die Promenade met my hond, Olympia. Ek gym gereeld en af en toe doen ek joga/bergklim. Ek besoek graag die
Advertising
Distribution
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
AWSUM News is distributed to the following schools in
Distribution Christelle van Wyk
Page 2
HELDERBERG:
Primary Schools: Lochnerhof, Eikestad, Stellenbosch, Hendrik Louw. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch, Somerset College, Paul Roos Gimnasium. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
kosmarkies in die Kaap. As ek nou regtig die dag lui is, is Netflix, chill en sudoku net die beste. Wat inspireer jou? Mense wat bo hulle omstandighede uitstyg en iets maak van hulself ten spyte van hulle omstandighede, inspireer my regtig. Hoe sal jy graag onthou wil word? Ek hoop ek word onthou vir die unieke stories wat ek kon help vertel van inspirerende mense. Daar is so baie verskillende sportsoorte en sporthelde. Hulle stories verdien om gehoor te word. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Ek hou van alles! My foon het so baie musiek op, die “shuffle” funksie werk oortyd. Ek hou op die oomblik baie van Taylor Swift se nuwe musiek (ek weet, vergewe my!). As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die vermaaklikheidsbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? 1. Probeer alles! Deur dit te doen, vind jy uit wat jou passie is en waar jou sterkpunte lê. 2. Begin by ‘n kampus/ gemeenskapsradiostasie. LET WEL: dit gebeur nie oornag nie! Wees bereid om ‘n hele paar jaar daar te werk vir moontlik geen geld nie. 3. Bou verhoudings. Jy ken die ou gesegde “it’s not about what you know, but who you know”. Die verhoudings en kontakte wat jy op kampus/ gemeenskapsvlak bou, is amper altyd dieselfde mense met wie jy gaan werk op kommersiële vlak. 2019 Is nog nie verby nie, wat is in die pyplyn vir Cato Louw? Ek is baie opgewonde om gedurende die Rugby Wêreldbeker vir SuperSport te werk! Maandae is ek op “SuperRugby” saam met Kobus Wiese en andere. Donderdae bied ek en Sam Ludidi “In Touch” (die digitale rugbyprogram) aan. Tussen in is ek die sportnuusleser op radio by KFM en Cape Talk. Dit is nog lekker besig vir die res van die jaar.
Stefan Stander Photography
Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Ek was ‘n leerling aan Hoërskool Grens in Oos-Londen. Ek was mal oor die samesyn en gees van skool, dat jy pouses saam met jou vriende eet en dalk bietjie in die klas saam met jou vriende die juffrouens versondig. Ek dink die onderwysers sal my onthou as ‘n energieke, entoesiastiese leerling wat aan net mooi alles deel geneem het.
Blitsvrae: Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie, lemoensap of koffie? Verseker koffie! Springbokke live of musiek fees? BOKKE BO! TV- of radio-aanbieder? O jinne, ek kan GLAD nie kies nie. ‘n Lekker bakkie of ‘n vinnige sportmotor? Ek verkies definitief ‘n lekker bakkie – net omdat ek ‘n oulike hondjie het wat nie mooi sal werk in ‘n sportmotor nie. Puma, Nike of Adidas? Ek hou beslis die meeste van Nike, want Roger Federer is deur hulle geborg (al is hy nie meer by hulle nie). Gunsteling vakansiewegbreek? Dit moet iewers in ‘n woud wees, waar die see naby is, soos Knysna of die Oos-Kaapse kus.
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
NEWS
School’s News
PAUL ROOS GIMNASIUM (t) 021 887 0017 (e) info@paulroos.co.za Blitsbrein Paul Roos Gimnasium leerders, Luc van der Veen (graad 10) in die senior afdeling en Justin Cowley (graad 9) in die junior afdeling, het albei deurgedring na die algemene kennis kompetisie, Blitsbrein, se finale rondte. Justin het op Saterdag, 14 September 2019 aan die finaal deelgeneem. Luc is reeds in die TV- rondtes. Baie geluk! Die skool is trots op die leerders!
Aflosbyeenkoms Paul Roos Gimnasium se atletiekspan het op Saterdag 7 September 2019 aan Hoërskool Strand se aflosbyeenkoms deelgeneem. Hulle het ‘n tweede plek behaal. Hulle het ook die massa aflos saam met HMS Paarl gewen.
U15A Water Polo Tournament Paul Roos Gymnasium recently participated in the U15A Water Polo Tournament. Well done to the team! The school is very proud of the learners! Here are the results: • PRG vs Grey PE 5- 7 loss • PRG vs SACS 4 – 6 loss • PRG vs Pearson 7 – 2 win • PRG vs Maritzburg College 14 – 3 win • PRG vs Selborne College 3 – 5 loss • PRG vs Wynberg 4 – 2 win
Cape Town Marathon 10 km Paul Roos Gymnasium athletes recently excelled in Cross Country. 6 PRG runners participated in the Cape Town marathon 10 km and Ben Morton finished the 10km in 38mins. Well done to every athlete who participated and a special congratulations to Ben Morton! The school is very proud of the learners!
SOMERSET COLLEGE (t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za WP Colours for Rugby Somerset College Preparatory student, Daniel von der Heyden received his Western Province Rugby Colours in Stellenbosch on 17 September. He traveled to Riversdale on 18 September to represent the U12 WP XV. Somerset College Preparatory Head of Sport, Mr. Hilton Toro has been appointed as coach of the U12 WP Rugby XV.
WP Cross Country Somerset College Preparatory student, Leila Holtzhausen, represented Metropolitan East at the Western Province Championship in August. She earned her WP colours at this prestigious event and will be representing Western Province at the upcoming Western Cape Schools Championship.
Newly dedicated Siebrits Sport Field at Somerset College Somerset College gathered together on Friday, 16 August 2019 for the dedication of the new sport field named after Mr and Mrs Siebrits. Mr Myles and Mrs Marion Siebrits, past staff members as well as parents, are valued members of the Somerset College community and were the guests of honour at the dedication ceremony. The Somerset College Chaplain, Mr Patrick Cordery, conducted the dedication service and was assisted by Victoria Brakhoff (Gr12) and her little brother, Ferris, (Gr2) who did the Bible readings. Mrs Siebrits did the honours of cutting the ribbon under the new scoreboard, after Mr Siebrits had addressed the students. Somerset College will now have the privilege of making good use of the Siebrits Field for their sport programs.
Hein Matthee, Somerset College: Business Manager; Mr Myles Siebrits, Mrs Marion Siebrits and Graham Sayer, Somerset College Executive Head.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
Page 3
LAERSKOOL HENDRIK LOUW
(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
Nikalau Volsteedt Nikalau Volsteedt (u/12), has over the past two months participated in the four race MTB WP Cross Country series in Hermanus, Wellington, Hopefield and Drakenstein. During the races (15-25km), points are accumulated towards the series total where Nikalau finished 4th overall in her age category. The Hopefield race also counted as the Western Cape Championships, where Nikalau finished 5th, competing against a strong field, over a tough 25 km. Well done! We are proud of you!
Liam Mat Marais Liam Mat Marais in gr 1 het op 1 September deelgeneem aan die Surf 4 Life kompetisie in die Strand. Hy het ‘n 2de plek behaal in die 0/10 afdeling. Baie geluk!
LAERSKOOL EIKESTAD (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za NWT – Werkswinkel by SUNSTEP by Universiteit van Stellenbosch Die graad 6 leerders het op Donderdag 5 September en Vrydag 6 September ‘n werkswinkel by SUNSTEP by die Universiteit van Stellenbosch bygewoon.
WP Rugby Baie geluk aan Gert Kemp (WP o.12A) en Henré van der Schyff (WP o.12C) wat gekies is vir die WP - rugbyspanne. Eikestad is trots!
WP Rugby Sewes Ruan de Weerdt (o.13A WP) en Brent Heyns (o.13B WP) is albei gekies vir die WP o.13 sewes rugbyspanne.
TENNIS | PSS Toernooi Die o.11-seuns het op 6 en 7 September aan die PSS Tennistoernooi in die Paarl deelgeneem. Ons is baie trots op die seuns wat die toernooi gewen het.
HOËRSKOOL PAREL VALLEI
(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za
A Hole-in-One for PV and Apex Roofing Parel Vallei is very excited to partner with ROOF Inc. APEX ROOFING who will help see the school’s golf club benefit to a substantial amount over the next five years! Two tours, numerous Sunday practices and playing in the very strong Boland First League has seen golf at Parel Vallei steadily improve. A four-day tour to the West Coast and our stroke play championship played at the demanding Langebaan course has quickly upskilled our very young team. Sebastian Badenhorst placed 12th in the Boland Schools’ Individual Championship held at Boschenmeer, while the 1st team achieved a very worthy 5th place in the Boland Interschools’ Championship at Worcester Golf Club. Highlights over the year are: the junior golf team attended the Grey High School Junior Festival of Golf and competed against schools throughout the country coming 9th out of 14 teams from Pretoria, Bloemfontein, Durban and Balgowan in KZN, as well as a number of Cape schools; in our interschool derbies, our teams did exceptionally well, beating Strand High School, 88 points to 74; playing Pearson on the challenging Humewood Links, our 1st and 2nd teams beat Pearson by a massive 72 points! PV would especially like to thank Mr Philip van Heerden (proud PV parent and supporter) for securing this sponsorship and coach Karlsen - under his wing, golf is flourishing at PV. This sponsorship will allow PV to improve its practice facilities at the school, as well as increase coaching efforts at Somerset West Golf Club. Players are already hard at work, competing to make the 1st team who have been invited to take part in the prestigious AFFIES Golf Festival in 2020. Good luck to all PV golfers! Mr Martin Truter (Roof Inc. APEX Roofing - sponsor), Mr Dave Karlsen (head of PV golf), Sam Nolte, Nathan Savosnik, Isabella Crafford, Samuel van Heerden, Sebastian Badenhorst, Arno Botha, Dean Chambers, Mr Klaus Korber (Roof Inc. APEX Roofing), Mr David Schenck (PV headmaster).
Page 4
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
C ONVENIE HELDERBERG
RE
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
W O RT H S
KLIPPEN
CONV
PA R A D Y S K L Bike Racks | Roof Racks | Roof Boxes | Luggage Shop 6, The Hub Centre, Somerset West
CENTRE
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
021 850 0514 / 076 878 3832 | vos@bikerack.co.za PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS
LIKE & FOLLOW SEPTEMBER 2019 CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH awsum_news AWSUM Helderberg
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
O U R NCE 24HOURS
PARAD
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE PARADYSKLOOF CONVENIENCE PARADYSKLOOF CONVENIENCECENTRE CENTRE
NIENCE RE CENTRE
CONVENIENCE CENTRE
RTHS CONVENIENCE 24HOURS
PPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
LENBOSCH
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNER OF&R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH CORNER OF R44 BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE
PARADYSKLOOF CO
FR
FRESH QUALITY WOOLWORT
CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPE
CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
OURS NVENIENCE CORNER 24HOURS PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE O
YOUR LOCAL SKLOOF STELLENBOSCH FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS
CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
Service destinations + DEALS & DISCOUNTS
YOUR LOCAL Service destinations 1 10
1
2
Welding, Milling, Turning, Fabrication, Designing and Modifications kurudustrand@gmail.com
3
SOMERSTRAND
4 3
AUTO ELECTRIC
STARTERS, ALTERNATORS & AIRCON Tel: 021-850 8478 / Cell: 084 224 4625
8
Unit 1, 12 Derrick Drive, Somerset Business Park
RN Automotive
5
2
5 9
7
4
6
061 354 4595 | 084 590 0059 riaan@rnautomotive.co.za
6
RE
CONVENIE
7 W O RT H S9
KLIPPEN 279 Main Road Strand [T] 021 854 3911 | 021 853 1160 info@palmtyreservice.co.za
CENTRE
CONV
PA R A D Y S K L
8 PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
buco somerset west 91 victoria Street FRESH Tel: [021] 851 2660 QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS
Need something at the shop? Don’t know where it’s located?
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
Find it here!
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS
O U R NCE 24HOURS CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
PARAD
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE PARADYSKLOOF CONVENIENCE PARADYSKLOOF CONVENIENCECENTRE CENTRE
NIENCE RE CENTRE
CONVENIENCE CENTRE
RTHS CONVENIENCE 24HOURS
PPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
LENBOSCH
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNER OF&R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH CORNER OF R44 BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE
CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
10
PARADYSKLOOF CO
FR
FRESH QUALITY WOOLWORT
CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPE
HOËRSKOOL STRAND (t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za Talentvolle Woordkunstenaar palm twee trofees in
WP Rolbal Die volgende rolbalspelers is gekies vir die WP-span wat op 21 en 22 September deelgeneem het aan die streektoernooi op Worcester.
Derik Nortjé (in gr. 10) het na afloop van vanjaar se Helderberg-eisteddfod beide die “Sprankelster”-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Afr. Drama-afdeling asook die “Blue Diamond”-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Eng. Drama-afdeling ingepalm. Hiermee het hy bewys dat hy oor die uitsonderlike gawe beskik om op die verhoog, in beide Afrikaans én Engels, in enige geskrewe teks lewe te blaas. Voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie vir hierdie uiters talentvolle woordkunstenaar!
Voor: Armand Smit, Mckenzie Knipe, Shannon Phillip en Beneatha Herbst. Agter: Joshua Bezuidenhout, Janlo Smith, Juan Joubert, Christiaan Booysen en Eugene Louw.
HOËRSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com Leiers vir 2020: Matriekraad Hoërskool Stellenbosch kondig met trots ons Leiers vir 2020 aan! Baie geluk aan elkeen en sterkte vir die jaar wat voorlê. Matriekraad: • Hoofseun: Strauss Viljoen • Hoofdogter: Rafeeqah Agnew • VRL-voorsitter: Jani Badenhorst • Gustav Alberts • Graeme Cherry • Salmo Cilliers • Miya Hartogh • Maria Jacobs
• Chumani Komsana • Angelica Kruger • Phebe la Grange • Evin Lakey • Dominic Southon • Cate Stofberg • Marie Van Wyk
Leiers vir 2020: Koshuisprefekte Hoërskool Stellenbosch kondig met trots ons Leiers vir 2020 aan! Baie geluk aan elkeen en sterkte vir die jaar wat voorlê. Huiskomittee (Huis du Preez): • Hoofseun: Gerald Barendilla • Onderhoofdogter: Anouck Conry • Onderhoofseun: Duther Theron • Hoofdogter: Marie Van Wyk • Leiermentor: Nina Du Plessis • Jani Badenhorst • Cherry Graeme • Liebe Bester
• Wano Katjiri • Juan Kemp • Chumani Komsana • Kayla Els • Phebe Le Grange • Cate Stofberg
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
Page 7
LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Lochies se 0/13A Hokkie-Bokkies blink uit Laerskool Lochnerhof is trots op hierdie besondere 0/13A-hokkie dogters. Hulle het ‘n ongelooflike seisoen gehad en het uitstekende prestasies behaal. Die span eindig eerste in die Helderberg sone liga en vierde in die Wes-Kaap by Top Schools. Tydens hulle toer na George eindig hulle in die tweede plek by die Outeniqua toernooi.
Voor: Donne Oosthuizen, Leah Rhoode, Anya Lotze en Mia Bayer. Agter: Benneline Kruger, Annebelle Jordaan, Layla Geldenhuys, Cara Otto, Christine Norval, Ena-Mari Ozrovech, Mila Kotze, Cecile van der Watt, Linki-Mari Volschenk en Michaela Birch.
Lochies gee om Leerders van Laerskool Lochnerhof het Huis Jan Swart besoek om Lenteweek te vier. Hulle het die ooms en tannies vermaak met oulike gediggies. Die Lochies het ook koekies, wat deur die skool ingesamel is, aan die mense uitgedeel.
Voor: Mieke Smit en Francois du Plessis. Middel: Arianna van Heerden, Kiara Smit en Ilanie Wiese. Agter: Lara Boshoff, Joshua Moolman en Luan Coetzee.
Die koekies word aan die inwoners uitgedeel.
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Revue 2019 Leerders skitter op die verhoog.
Page 8
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019