Helderberg(August 2017) Primary - High Schools

Page 1

HELDERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

We belong to the RMI a

Bike Racks | Roof Racks Roof Boxes | Luggage

NEWS

C.V. joints / Shocks / Services / repairs to all vehicles Same premises as Silverton Radiators

021 850 0514 | 076 878 3832 | vos@bikerack.co.za

AUGUST 2017

12 Athlone Street, Strand

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

FOR THE FOODIES ENJOY LEMON SEASON

FASHION

MIDWINTER MADNESS!

THE RUGBY CHAMPS

ALL RESULTS & FIXTURES INSIDE

ENTERTAINMENT ALL THE LATEST MOVIES

Wen Chris se nuwe CD

jy en ek en ek en jy

Chris Chameleon

trap glad nie suutjies nie

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store

Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App

Kliek op Food


AWSUM Celebrity Interview Slegs met sy kitaar en asemrowende, ongewone stemwerk, neem Chris Chameleon luisteraars op ‘n reis, na plekke van musikale betowering en verwondering. AWSUM News het bietjie met hom gesels oor sy musiek en ander dinge wat hom na aan die hart lê. V Jy het vroeër vanjaar die langverwagte album jy en ek en ek en jy uitgereik, waarop jy al die musiek self gekomponeer het. Wat was die inspirasie vir hierdie album? Wat was anders in jou proses met die skep van die album? A Die tema van liefde het my nog altyd interesseer. Ek hou van die tydloosheid daarvan. As ‘n mens 20 jaar gelede oor ‘n faksmasjien geskryf het dan sou mense dalk kon dink ‘hmmm … kyk nou net hoe byderwets!’ Maar baie van vandag se luisteraars sal nie eens weet waaroor dit gaan nie. Die liefde, daarenteen, is tydloos, en dinge wat 3 000 jaar gelede daaroor gesê is kan vandag nog net so waar wees. Waar ek in my vorige albums oor die liefde geskryf het, was dit oor ‘n ervaring hier met iemand, of ‘n ervaring daar met ‘n ander. In jy en ek en ek en jy gaan al die liedjies oor slegs een persoon: my beminde, wie ek in 2011 ontmoet het. In hierdie opsig is die album uniek in my stal omdat dit alles deur ‘n enkele persoon geïnspireer is. Die proses was ongewoon, omdat ek die tekste binne ‘n week of so as vrye verse geskryf het, in 2012, net om uiting te gee aan my gevoel in die tyd (‘n gevoel wat ek moet bieg tot vandag toe nog net so begeesterd brand!). Omdat dit vrye verse is – byna prosa – is die toonsetting daarvan nie altyd logies nie. Dit was eers verlede jaar dat ek gewonder het of ek dit nie dalk moet toonset nie. Toe ek eers begin het, was die proses baie lekker, en ek het voortgedonder met die projek. Mens sal met die luister daarvan agterkom hoe gereeld ek met frasering gewoeker het om die tekste in ‘n ligte liedvorm te vorm. V Jy en Daniella Deysel, die digter saam met wie jy in Junie 2014 die album Posduif opgeneem het, maak ‘n pragtige paartjie. Wat is julle verhaal?

V Wat doen jy graag in jou vrye tyd (wanneer jy nie tuinmaak nie)?

A Ons het mekaar in 2011 ontmoet en dit was liefde met die eerste oogopslag. Ons is tot vandag toe nog so erg smoorverlief dat ons wanneer ons by ander mense is, dit ter wille van stigtelikheid moet beteuel.

A Ek wandel in die natuur, doen navorsing (oor enigiets – alles interesseer my), geniet die geselskap van my geliefdes en, glo dit as jy wil, musiekmaak.

V Wat inspireer jou kreatief en persoonlik? Wie is ‘jou mense’? A Ek weet nie of iets spesifiek my inspireer nie. Inspirasie werk nie vir my so nie – dis nie ‘n fonteintjie waarby jy kan gaan tap nie (anders het ek my tent sommer daar gaan opslaan!). Inspirasie is vir my iets wat my op die vreemdste tye toetakel, en dan moet ‘n mens die meeste daarvan maak wat jy kan. My soort mense is enigiemand met integriteit, waarvan ‘n mooi hart in die oë sigbaar is, en wat nie poer-poer in die regterbaan nie! V Die meeste van die musiek op jy en ek en ek en jy is liefdesgedigte. Jy is ook bekend vir jou toonsettings van ikoniese Afrikaanse digter Ingrid Jonker se gedigte. Wat is jou ‘verhouding’ met die enigma van Ingrid? A Ek het, soos meeste van my Afrikaanse tydgenote, kennis gemaak met jonker se werk op skool. ‘n gedig hier en daar, een oor in, ander oor uit. Maar in 2003 het ek ‘n baie treffende dokumentêr oor haar lewe gesien terwyl ek in Nederland op toer was. Ek was ineens aangegryp deur die intensiteit en eerlikheid van haar werk. Dit was eers twee jaar daarna dat 7de Laan my gevra het om ‘n gedig – enige gedig – van enige Afrikaanse digter van my keuse te toonset vir een van hulle programme. Die enkele lied het twee geword, en kort daarna ‘n hele album, wat toe my eerste Afrikaanse vrystelling geword het. Haar werk is ook buitengewoon musikaal, wat vir ‘n musikant ‘n onweerstaanbare bekoring inhou. V Jy is ‘n groot voorstander en praktiseerder van self tuin maak en jou eie groente kweek. Waarmee is jy op die oomblik besig? Wat is jou grootste tuinplesier? A My kappertjies, wortels, broccoli, kool, Brusselse spruitjies en beet begin nou kop uitsteek, so my hooftuinfunksie is tans om te bid vir ‘n goeie reënseisoen.

Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter

Distribution

Coordinator Zinta Koekemoer

Primary Schools: Eikestad, De Hoop, Lochnerhof, SomersetWes, Stellenbosch, Rhenish. High Schools: Strand, Stellenbosch, Parel Vallei, Paul Roos,

Distribution Ryno Wolfaardt

Page 2

AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG:

Somerset College, HMS Bloemhof, Hottentots Holand, Rhenish Girls’ High,Kunssentrum PJ Olivier. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

AWSUM NEWS AUGUST 2017

V Hoekom Chameleon? A Ons almal pas maar aan by ons omgewing. Jy is nie dieselfde mens voor jou beminde as voor jou baas, as voor jou kollegas en as voor jou personeel nie. Dis nie skynheilig nie – dis eerder die onmiddelike omgewing wat verskillende aspekte van ons uitlig. En in daardie opsig is ons soos verkleurmannetjies: die omgewing bepaal ons skakering. Ek identifiseer al sedert 1988 met hierdie eienskap en het besluit om dit myself toe te eien. V Wat was jou reis na dié van ‘n professionele musiekkunstenaar toe? Was jy van kleins af ‘n musikant? A Ek was nog altyd musikaal, maar het eers in matriek ‘n instrument (kitaar) begin speel, wat toe die vaslegging van my eie toonsettings moontlik gemaak het. Ek is nie seker hoe goed ek met musiek is nie, maar as jy weet hoe vrot ek in so baie ander dinge is, sal jy hoop ek bly maar by musiek. V Wat is jou boodskap vir ons leerders oor die lewe, die liefde, en hoe om sukses te bereik? A Sukses is net twee dinge: liefde en geluk. ‘n Hele rits ander dinge word onder die vaandel van sukses verkoop, maar dis bogpraatjies. As jy jou idee van sukses aan geld, roem, erkenning gaan koppel, stel jy jouself op vir geweldige teleurstelling, want selfs die helderste sterre hou op skyn. Ek het al met van die mense wat die hoogte sport in die vermaaklikheidswese bereik het, gepraat en gewerk en by die wat ten tyde van ons kontak daar verkeer het, het ek ‘n leegte gemerk, en by die wat al die hoogste sport bereik het en al begin taan het, het ek kommer en soms selfs bitterheid gemerk. Niemand gaan ooit vir altyd die kat se snor bly nie. Dis lekker terwyl dit hou, maar ek sou aanraai dat dit jou nie definieer nie. Dis diere en kinders, eerder as konings, wat vir jou die beste aanduiding van jou waarde sal gee.

WEN WEN WEN!!!

Wen Chris Chameleon se nuwe CD, jy en ek en ek en jy. Stuur ‘n epos na info@tiemedia.co.za met CHRIS as titel.

WENNERS KARLIEN VAN JAARSVELD Sing vir Liefde Alison Smith & Stiaan Pretorius is die wenners van Karlien se CD. Baie geluk!!


Let’s Cook! This is my favourite time of the year: the lemons on my trees are turning bright yellow and I just love getting my hands onto them.

Lemon Pickles INGREDIENTS

• 10 very ripe unwaxed lemons • 3 tsp salt • ½ tsp ground turmeric • ¼ tsp ground fennel seed • 2 ½ tsp chilli powder • ½ tsp ground cumin • 1 ½ cups caster sugar

METHOD

• Place the lemons into a large saucepan with 4 cups of water and boil gently till the skins are just soft, remove from the saucepan with a slotted spoon and let them cool. • Cut the lemons into quarters over a large boil so that you can catch any juices escaping from them. • Place the lemons into the bowl with the juices and scatter over the salt, turmeric, ground fennel, chilli powder and ground cumin, give it a stir to coat the lemons, leave them to macerate for 12 minutes. • Stir in the caster sugar and stir till the sugar dissolves. • Spoon into well sterilized jars with tight fitting lids, store in the fridge and use within 3 months. • You can start using the pickle after 3 days.

When life gives you – just cook up a storm! I can’t remember when last I took a day off to do whatever I wanted to do, a day where I never looked at an email or answered my phone ... haaaaaaaaaaaaaa well that will never happen, but I did take a half day off to do just that. I signed up for a magazine readers’ day of pure spoiling and pampering in Franschhoek. After a delicious lunch, my pampering began with a full body massage, facial, pedicure and an Indian head massage. You can’t believe how hungry a girl feels after all that pampering. Now we all know that Franschhoek has a lot to offer on the food front and I have had many delicious meals there, but never have I had a curry there. Imagine my surprise when I bumped into an old chef friend at a lovely Indian restaurant in the village. When she discovered I was in the restaurant, she did what we chefs do for each other: take the agony out of deciding what to eat from a menu so enticing we can’t choose, she did the ordering for us. One of the condiments that I really enjoyed with my poppadums was the lemon pickles, and here is my twist on them. This is the perfect time to make them, as lemons are in season, so make a few jars and give them to your friends as gifts.

@jennymorrischef


BEST BUY

The cutest double cross-body pouch ever, R349, Cotton On. In fact it’s two bags --- one for your phone and one for your dosh and lippie. Sorted!

AND HAND WARMERS! WHO KNEW? Get a load of these awesome little hand warmers, R49.99 each from Mr Price Home. Just pop them into the micro for a few seconds and then hold them in your palms to keep your fingers toasty.

I’M LOVING… ... Ko Ko’s furry slip ‘n slides. Khloe Kardashian never lets a single fad pass her by without hitting on it and making it her own brand of wannabe style we all love to follow. This odd footwear sensation has simply taken over hard-core fashion circles to be worn all year round, with fleecy socks in winter, nogal! So get set to shuffle along in these fluffy slides, R199 from Cotton On. They feel good and are super comfy but look funny like in LOL!

Khloe Kardashian rocks the hot new version of pool slip-slops --- fun and fabulous hairy slides!

Oops ! If you nick, cut or scrape yourself, don’t worry, be happy. Just get plastered with Elastoplast Limited Edition Coloured Plasters, R24.99 per pack. They are the new and sassy way to cover and protect cuts. So don’t hide it, accessorise it!

MADNESS!

JUST CHECKING Black and white gingham checks are the way to go when you’re waiting for winter to wind down. They’re the new must-have graphic print and work well for guys as well as girls. Wear them under your puffa coats now and when it gets warmer you’re ready to chill out in the next big fashion find. Double wardrobe whammy!

2.

1.

Net tunics, tops and overskirts are big news and the whole concept is the contrast between the solid clothes underneath offset by the sheer toppings. It’s edgy and an easy way to update your look in an instant. Here are three ways to wear a net tunic: 1. Night shift --- swingy jacket, white jeans and heels. 2. Street smart --- bold T-shirt, jeans and sneakers. 3. Punk princess --- cropped top, mini skirt and Doc Martins. Black ruffled tunic with cropped front and swingy back, R199.99, The Fix.

1.

@ PEPE SAYS

Guys and their BBPs (best backpacks) are inseperable. Backpacks are big business and never more so than now when they are not just for weekends away or gym gear. Backpacks are the top accessory for guys for everyday wear and have become the man bag of note. So that means you gotta have more than one. Colour-blocked backpack with fake suede panel, R139.95, and navy polka-dotted backpack, R119.99, both Mr Price.

Long-sleeved ruffled blouse, R149.99, Mr Price.

3.

2.

T-shirt dress with net tunic attached, R219.99, The Fix.

Peachy net frilled top, R279, H & M.

SNEAK ATTACK

You can never have enough sneakers --- like jeans, they are the be-all and end-all of everyday fashion. So what’s new? Nothing and everything. Just saying.

GOT YOUR BACK

3.

Off-the-shoulder top with bowtied sleeves, R89.99, Mr Price.

Guy’s shirt with contrast cuff lining, R159.99, Mr Price.

NET PROFITS

Hunky Zayn Malik is always headed in the right direction with his flash style and his fave man-up accessory, a trendy backpack.

WHAT’S NEXT? FASHIONISTA PLASTERS, OF COURSE.

Chilling out in a checked shirt and jeans is one of Reece Witherspoon’s all-time fave downtime looks.

MIDWINTER

FASHION

So you’ve got icicles on your nose, so what! Although it’s freezing out there, you can turn the heat up with these fun finds. Pepe Sofianos hunts down the best midwinter must-haves.

Sneakers, takkies, whatever... they are all you need to give absolutely any look street cred points. The latest rage is slip-on or backless sneakers for girls and classic original sneaker shapes for guys.

1.

Black classic sneakers, Vans, from R699.99, Street Fever.

2.

Grey backless sneakers, R349, Cotton On.

Hey girlfriends, how about these bits ‘n bobs to jazz up your super sneakers?

Satin laces, R79 and sneaker charms to thread onto your regular laces, R 79, all Cotton On.

* All prices are correct at time of going to print. Merchandise from selected stores. Stocks may be limited.


LAERSKOOL EIKESTAD Trots op John-Oliver! John-Oliver Klynsmith wat as deel van die WP 0.13 XV-span wat ‘n voorwedstryd vir die Stormers op Nuweland gespeel het.

(t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za

MTB XCO Wes-Kaap kleure vir Philip

0.11-rugbydag Laerskool Eikestad se 0.11-rugbyspan het verskeie trofees gewen het by Laerskool Panorama se 0.11-rugbydag. Ruan de Weerdt is ook aangewys as die beste agterspeler van die dag.

Philip van Schalkwyk het MTB XCO WesKaap-kleure ontvang en ook as die beste (0.12) in die Bolandstreek geëeindig.

Laerskool Eikestad se 0.11-rugbyspan met die trofees wat hulle gewen het by Laerskool Panorama se 0.11-rugbydag.

Eikekoor Eikestad se skoolkoor, die Eikekoor, het onlangs na George getoer waar hulle aan Cantamus 2017 deelgeneem het. Hulle het ‘n welverdiende tweede plek in die Laerskole -afdeling behaal.

LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Toppresteerders in Graad 4 tot 7

Graad 4 Kristen Thiart (2de), Rossouw van Niekerk (1ste) en Ena-Maro Ozrovech (3de).

Graad 6 Corné Visser (2de), Jaco Visser (1ste) en Celentia Janse van Vuuren (3de).

Graad 5 Henry du Plessis (2de), Mila Kotzé (1ste) en Zander Cronje (3de).

Graad 7 Guillaume Uys en Lien Hoogenboezem (2de), Litha Schutte (1ste) en Wyatt Strydom en Simoné Steyn (3de).

LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Stellies Hokkiedag 2017

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 5


TEL: 021 851 2381 FAX: 086 566 0000 EMAIL: SALES@SOMERSETFITMENT.CO.ZA 77 VICTORIA STREET SOMERSET WEST WE ARE OPEN MON-FRI 8-5PM AND ON SATURDAYS 8-1PM

SERVICES

MINOR SERVICE from: R400.00

• Brakes • Shocks

MAJOR SERVICE

• Exhausts • Tyres

from: R750.00

• CV’s • Services

20

THE RUGBY CHAMP AUGUST 19/08 @ 12:00

Australia vs New Zealand 34 – 54

SEPTE

09/09 @

New Zealand

Yarrow S

09/09 @ 19/08 @ 17:05

South Africa vs Argentina 37 – 15 26/08 @ 09:35

New Zealand vs Australia 35 – 29 26/08 @ 21:40

Argentina vs South Africa 23 – 41

Australia vs S

NIB Stadiu

16/09 @

New Zealand v

QBE Stadiu

16/09 @

Australia vs

GIO St

30/09 @

South Africa

Toyota Stadium


Bike Racks | Roof Racks Roof Boxes | Luggage

021 850 0514 | 076 878 3832 | vos@bikerack.co.za

017

PARADYSK

FRESH QUALITY

PIONSHIP FIXTURES

EMBER

@ 09:35

Stadium

PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS

OCTOBER

ENTRE vs Argentina

CORNER OF R4

CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH

01/10 @ 00:30 PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE

ArgentinaFRESH vs New Zealand QUALITY WOOLWORTHS

CONVENIENCE 24HOURS

Estadio Jose Amalfitani CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH

@ 12:00

24HOURS 07/10 @ 17:05 um, Perth

South Africa

@ 09:35

OSCH vs South Africa

South Africa vs New Zealand DHL Newlands, Cape Town

um, Albany

@ 12:00

s Argentina

tadium

• • • • • • •

08/10 @ 00:30

Argentina vs Australia Estadio Malvinas Argentinas

Our service centre in the Papegaaiberg Industrial area in Stellenbosch highlights our emphasis on providing our customers with excellent service. Our experienced staff members are always willing to provide irrigation related advice or assistance.

@ 17:05

a vs Australia

m, Bloemfontein

Design of customized irrigation systems for your project Sourcing and supply of materials and top quality equipment Installation of customized irrigation systems Design and installation of pump stations GPS mapping Maintenance and management of systems Loxton Irrigation’s retail store only sells irrigation products of high quality.

TONGAATSTR 5 · PAPEGAAIBERG IND · STELLENBOSCH · TEL: (27)-21-883 9860 FAX:(27)-21-883 9867 | www.loxtons.co.za ·info@loxtons.co.za

All times CAT (SA, GMT+2) SOURCE: https://www.supersport.com/

Adventure beyond boundaries


LAERSKOOL DE HOOP

(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za

Final Matric assembly

De Hoop’s band rocks!

On Monday, 14 August 120 matriculants came full circle as they rang the traditional bell once again – this time signifying their last De Hoop milestone, the special Matric Assembly. The Grade 7 class of 2012 laughed and cheered as they watched their younger selves strutting their stuff down memory lane. Contrary to popular belief, De Hoop students really do appreciate their schooling and fondly exchanged hugs and jokes with their ex teachers. Go well, Matrics. We wish you every success as you take your final academic and character tests in this last phase of your school years.

Aand met Champions 2017

Sporttoer

MP SE

IS

EL

FID

ER

Die De Hoop Ondersteunersklub het ‘n fantastiese aand gereël waar die Sewes rugbyafrigter, Neil Powell, asook die kaptein, Philip Snyman, en Dylan Sage in gesprek getree het met Marius Schoeman en interessanthede gedeel het.

Van 10 tot 12 Augustus het De Hoop se 0.13 netbal-, rugby- en hokkiespanne gaan toer – van die Paarl tot Worcester, Montague, Oudtshoorn en terug. Langs die pad het hulle baie ander sports gehad, ook agterop kamele!

HOËR MEISIESKOOL BLOEMHOF

(t) 021 887 3044 (e) info@bloemhofschool.co.za

Bloemhof oorheers interskole teen Oranje Meisieskool Die HMS Bloemhof het die naweek gasvrou gespeel vir die 21ste jaarlikse interskole teen die C & N Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein en die Oranjeniete behoorlik gewys hoe daar aan dié kant van die wingerdgordyn gekompeteer kan word. Bloemhof wen vanjaar die landloop, seniordebat, tennis én netbal. Oranje neem slegs die hokkie- en die skaakbeker huis toe. Die interskole het op ‘n hoë noot begin toe die landloopspan met 116 punte vir Oranje (op 112 punte) uitstof het. Alhoewel Oranje eerste oor die eindstreep tree, kry Lara Rossouw en Cimòn van der Westhuizen dit reg om onderskeidelik ‘n tweede en vierde plek te bekom. Tydens die kultuuroggend het die seniordebatspan daarin geslaag om hul debat te wen, maar met Oranje se juniors wat met hul argument kon oortuig, word die debatsoorwinning vanjaar gedeel. Die hoogtepunt was ongetwyfeld die verskeidenheidskonsert wat daarna plaasgevind het. Die laaste

Bloemhof se eerste hokkiespan sing saam met die ondersteuners die skoollied nadat hulle teen Oranje Meisieskool gelykop gespeel het.

Page 8

AWSUM NEWS AUGUST 2017

item op die program (‘n massa-uitvoering deur die Bloemhof Accelerando Koor en Oranje se Con Spirito Koor ter viering van Oranje se skoolhoof, me. Mariehetta Matthee, wat vanjaar ná ‘n kwarteeu se diens as hoof aftree) het vir hoendervleis gesorg. Op die tennisbaan oorrompel die Bloemhoffers hul Vrystaatse susters behoorlik deurdat die 0.15’s, die 0.19B’s én die eerste tennisspan oorwinnings inpalm. Lize-Alet Morkel, wat die naweek as nommer 1-tennisspeler vir die beseerde SA-tennisspeler Minette van Vreden moes instaan, het haar uitstekend van haar taak gekwyt en tot die Bloemhof-oorwinning bygedra. Die Bloemhof-netbalspanne wen 15 van die 28 wedstryde. Die A-spanne is baie gelyk en ons 0.14’s, 0.15’s en 0.17’s verloor met slegs drie, twee en ‘n enkele doel onderskeidelik. Die eerste netbalspan wen met twee doele, maar dis die 0.16A’s wat die Vrystaters met die kous oor die kop huis toe stuur, want hulle teken vier doele aan vir elke OMS-doel en wen 20:5!

Lize-Alet Morkel, Bloemhof se nr. 1-tennisspeler, tydens die interskole teen Oranje Meisieskool.

Van die 12 hokkiewedstryde wat gespeel is, wen Bloemhof twee: die 0.14A’s se blink rekord bly skitter met ’n eindtelling van 3:1, terwyl hul maats in die 0.14B-span die ander oorwinning behaal. Vier wedstryde eindig met gelyke tellings met die gevolg dat ons net ses wedstryde verloor – ’n noemenswaarige verbetering teen ’n gedugte hokkieskool. Die eerste hokkiespan mag maar breëbors rondstap, want dis die eerste keer sedert 1999 wat Oranje se o.19A’s nié ’n oorwinning behaal nie. Die 2:2 gelykoptelling vir die eerstespan teen SA se beste skolehokkiespan het alle verwagtinge oortref. Die twee doele word deur Leigh Smith en Marli Ehlers geslaan, maar die speler van die wedstryd was die Bloemhofdoelwagter Mishka Ellis. Sy slaag daarin om uit 37 aanvalle slegs twee nie te keer nie. Die HMS Bloemhof is trots op al die spanne en weet die winterseisoen word op ’n hoogtepunt afgesluit.

Bloemhof se eerste netbalspan is oorstelp van vreugde net ná hul oorwinning oor Oranje Meisieskool.


HOËRSKOOL PAREL VALLEI What a team, what a season! Parel Vallei’s u/18A girls’ hockey has had a phenomenal season this year. Firstly, they won the Fairmont Easter Tournament in April. They then travelled to Kingswood College in Grahamstown to play in their festival, where they were unbeaten. At the beginning of the third term they also played in the International Hockey Tournament in Cape Town and were the worthy winners of the silver medal after drawing in the final against Rhenish. They also ended third in the Western Cape Spar Challenge. This outstanding PV team of hockey girls also won the Investec Tournament on 16 August, presented by Bloemhof.

FRONT: Megan Kreft, Jade Southon, Gemma Trent, Liza Fortuin. MIDDLE: Shannon Barry, Megan Steynberg, Caitlin Odendaal, Rebecca Kaps, Kristy Mederer, Patricia Potgieter. BACK: Eunice Kets (head of PV sport), Carla Steyn, Ma’soodah Bazier, Rachel Kaps, Josefine, Hjalmner, Hayley Prinsloo, Jarred Pitout (coach).

AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders!

(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za

Die blou PV-gees tref PE!

Meer as 700 Parel Valleiers en 60 personeellede het gedurende die tweede week van Augustus hulle tasse vol afwagting en hope gees gepak vir die heel eerste derby teen die Hoërskool Pearson in Port Elizabeth. Gedurende die naweek is daar meegeding op verskeie terreine en die spanne in blou en groen het kragte gemeet op akademiese, kulturele en sportgebied! Die stad PE het sy naam werklik eer aangedoen met die vriendelike gasheerfamilies en personeellede van Pearson wat ons welkom geheet het na ‘n lang busrit van 712 km! Nadat almal afgepak het, is daar heerlik gekuier en Donderdagaand se Kultuur-derby het begin met ‘n poësie-, fotografie- en ontwerp-/kunsuitstalling. Daarna het ‘n vol skoolsaal ondersteuners kom luister en kyk na kooroptredes en PV se High School Jammusiekblyspel wat omtrent almal se litte losgemaak het vir die sportprogram wat die volgende dag afgeskop het. Buiten hokkie-, rugby- en

netbalwedstryde, het leerders ook deelgeneem aan fietsry, tennis, muurbal en skaaktoernooie. Die kultuurprogram is Vrydagmiddag voortgesit met ‘n Dink-of-Sink-debat in Afrikaans, Engelse debat, algemene kennisvasvra, Wiskunde- en spelkompetisies, asook ‘n toneelspelkompetisie wat die hele gehoor staande gehad het! Die Saterdag was ‘n propvol sportdag en dit het omtrent fyn beplanning gekos om in al die aksie te kon deel! Leerders het doelgerig en gemotiveerd deelgeneem aan alle wedstryde en die naweek het ongelooflike sportmangees en aanskoulike sporttalent van beide skole se leerders getoon. ‘n Hartlike BLUE THREAD-dankie aan alle leerders, personeellede, ouers en ondersteuners wat die naweek so onvergeetlik gemaak het! Die toer was werklik baie voorspoedig en dit was vir oud en jonk in baie opsigte ‘n verrykende nuwe ervaring! Ons sien uit om Pearson volgende jaar te verwelkom en om die nuwe tradisie met trots voort te sit!

entertainment

2

1 FIRST KILL 01 SEPTEMBER 2017

3 FUN MOM DINNER 01 SEPTEMBER 2017

SLEIGHT 01 SEPTEMBER 2017

Beskikbaar op die AWSUM Mobile App! 4

5 THOMAS & FRIENDS 01 SEPTEMBER 2017

THE GLASS CASTLE 08 SEPTEMBER 2017

AWSUM NEWS AUGUST 2017

6

HOME AGAIN 15 SEPTEMBER 2017

Page 9


PAUL ROOS GIMNASIUM

(t) 021 887 0017 (e) info@prg.wcape.school.za

Redenaars en debat Die afgelope naweek was een van besonderse uitslae vir redenaars en debat by die ATKV-finaal. Charl Smit het in die onvoorbereide afdeling vir seniors deelgeneem en is aangewys as een van die vyf beste sprekers landswyd. Dié vyf besonder talentvolle sprekers moes elkeen ‘n tweede toespraak voorberei om by die gala-aand voor die hele gehoor voor te dra. Christiaan van der Walt het deelgeneem aan die voorbereide afdeling vir seniors en ‘n puik toespraak gelewer. Sy posisie sal in die week bekend gemaak word. Die senior debatspan, Jacques Botma en Mihan van Zyl, het Saterdag nie net hul eie debat teen Hoërskool Generaal Hertzog (Witbank) gewen nie, maar is algeheel as die vierde sterkste span landswyd aangewys. Dit terwyl hulle as blote gr.10’s teen matriekspanne gekompeteer het. Al hierdie seuns het uitmuntend presteer en letterlik honderde opponente geklop om hierdie prestasies te behaal! Baie geluk!

Well done, Jamie!

Charl Smit

Christiaan van der Walt

Mihan van Zyl en Jacques Botma.

Jamie’s tour to Europe with the SA Junior Triathlon team went extremely well. He competed against the best Triathletes in Europe and, as you can imagine, the level of competition was extremely high. Jamie (17) is competing out of his age category but was the best Junior Triathlete performer on tour. These were his results: • 24th at the Holten ETU Triathlon Junior European Cup; • 5th at the Panevezys ETU Triathlon Youth European Cup in Lithuania (Semi Final); • 14th at the Panevezys ETU Triathlon Youth European Cup in Lithuania (Final); • 5th at the Tiszaujvaros ETU Triathlon Junior European Cup in Hungary (Semi Final);

• 11th at the Tiszaujvaros ETU Triathlon Junior European Cup in Hungary (Final); • 11th at the Tabor ETU Triathlon Junior European Cup; We are pleased to advise that Jamie has been selected to represent SA in the Junior Elite team for the ITU World Triathlon Grand Final in Rotterdam on 19 September. (He is the only male Junior triathlete selected to represent Triathlon SA).

0.15-tennis wen silwermedajes in Pretoria Die 0.15-tennisspan van PRG het deelgeneem aan die 0.15 Nasionale Tennistoernooi in Pretoria. Die toernooi was vanjaar aangebied deur HS Waterkloof en is gespeel by onder andere Waterkloof, Affies, St. Mary’s (DSG) en Pretoria Boys High. Die PRGers het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en die silwer medalje gewen. Die tien deelnemende skole was opgedeel in twee groepe en ‘n rondomtalietoernooi het plaasgevind tussen die skole in elke groep. Aan die einde van hierdie fase het die twee groepe oorkruis teen mekaar gespeel ten einde die twee beste skole te bepaal. Die PRG span was ingedeel saam met die 1ste gekeurde, Waterkloof. Gedurende die rondomtaliefase het die Paul Roos-manne verloor

teen Waterkloof, maar verder al hul wedstryde gewen en sodoende tweede in hul groep geëindig. In die oorkruis semi-finaal het Paul Roos met ongelooflike veggees en durf vir Grey College, wat eerste in hul groep was, met 5–4 gewen. Hierdie semi-finaal was uiters spannend en die oorwinning was eers moontlik nadat die PRG-manne die finale dubbelswedstryd met 8–4 gewen het. Waterkloof het Affies met 5–0 in hul semi-finaal gewen. Paul Roos het in die finaal dus weer teen Waterkloof te staan gekom, maar ongelukkig met 1–5 verloor. Die span het ongelooflike ervaring opgedoen, wat waardevol vir hul ontwikkeling en vir die toekoms sal wees. Baie geluk aan hierdie Paul Roos spelers wat die skool met trots verteenwoordig het!

HOËRSKOOL STRAND

Jacobus Swanepoel (Afrigter), Heinrich Terblance, Joshua Swanepoel, Jacques Mieny, Ingo Reuter, Luc Brewis, Luca Link en Daniel Beukes.

(t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za

Interskole 2017: Hoërskool Strand is trots op hul spanne! HOKKIE-UITSLAE: Dogters • 0.18A Strand wen 1–0 • 0.16A Strand wen 3–1 • 0.16B Strand wen 3–0 • 0.14A Strand wen 11–0 Seuns Strand wen 1–0 • 0.18A • 0.18B Gelykop 0–0 • 0.16A Strand wen 1–0 • 0.14A Strand wen 1–0

Page 10

AWSUM NEWS AUGUST 2017

RUGBY-UITSLAE: Strand wen 43–17 • 0.19A • 0.19B Strand wen 46–0 • 0.19C Strand wen 14–5 • 0.16A Strand wen 48–10 • 0.15A Strand wen 17–5 • 0.15B Strand verloor 14–21 • 0.14A Strand wen 22–0 NETBAL-UITSLAE: Strand wen 35–32 • 0.18A • 0.18B Strand wen 20–10

• 0.18C • 0.17A • 0.17B • 0.16A • 0.16B • 0.15A • 0.15B • 0.15C • 0.14A

Strand wen Strand wen Strand wen Strand wen Strand wen Strand wen Strand wen Strand wen Strand wen

20–4 31–2 26–9 18–8 21–9 25–3 23–10 20–4 13–6


RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Be a buddy; not a bully

Downhill Mountain Biking champ

These learners are the proud winners of the Grade 4 Bully Free campaign competition.

Ike Klaassen (Grade 7) has recently been riding in Austria, Switzerland and Andorra. Highlights on his trip were to be placed 3rd at the European Cup and 4th at the Junior IXS World Championships.

Ava Rudge, Jean-Luc Dequenoy, Amirah Jansen.

Indoor hockey Puck Bakker and Leah du Plessis (both in Grade 4) are part of the Foxes, who came third in the Indoor Hockey Nationals. This event was during the June holidays in Cape Town.

Golf Congratulations to Alexander Frankel (Grade 1) who played a SA Kids tournament on 30 July, where he won first position in his age group.

LAERSKOOL SOMERSET-WES

Spur trophies The Rhenish Spur award winners for August are: Foundation Phase • Furui Lui (Grade 1) – Boys Buffalo Brave Award for dedication and hard work • Zeekuh Smith (Grade 2) – Girls Buttercup Award for dedication, hard work and for always smiling Intermediate and Senior Phase • Isubilo Mwansa (Grade 7) – Senior Boys Award for being a true gentleman and hard worker • Lexi Hindmarch (Grade 6) – Senior Girls Award for dedication and hard work Furui Lui, Zeekuh Smith, Lexi Hindmarch and Isubilo Mwansa.

(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za

Helderberg Eisteddfod Ons leerders het tot dusver goed gevaar in die Helderberg Eisteddfod. Die volgende junior leerders het Cum Laude ontvang: GRADE 1 Cum Laude Poetry • Vuyokazi Phamane (Eng.) • Baylah Daniels (Eng.) • Bernalee Hendricks (Eng.) • Matthew Barnard (Afr.) • Brooklynne Keka (Eng.) • Janine Dwamena (Eng.) • Lenay Bates (Eng.) • Peter-John Jacobs (Eng.) • Ofentse Segakweng (Eng.) • Oyama Sondlo (Eng.)

Cum Laude Reading • Vuyokazi Phamane (Eng.) GRADE 2 Cum Laude Poetry • Lara Matthews (Afr.) • Thaakier Julius (Eng.) • Lakeisha Dudley (Eng.) GRADE 3 Cum Laude Poetry • Haydene Diedericks (Afr.) • Leandré Hart (Afr.) • Rebecca-Rose Riffel (Afr.) Cum Laude Poetry and Reading • Koum Koopman (Eng.) • Taylin Smythe (Eng.) • Thomas Heinz (Eng.)

Graad 1

Graad 2

HOTTENTOTS-HOLLAND HIGH SCHOOL Senior Chess competition HHH won the Senior Chess competition against Strand in the annual Interschools clash!

HHH Drummies are WP champions HHH Drummies were crowned WP Champions for the third consecutive year. The drummies earned third place at National Finals with second place in the small drill competition.

Graad 3

(t) 021 852 1405 (e) adminmail@hhhschool.co.za

Our musical, Aladdin van die Straat The HHH musical, Aladdin van die Straat, performed for four nights, closing with a sold-out standing ovation performance.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 11


HOËRSKOOL STELLENBOSCH

(t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com

Stellies presteer by die Stellenbosch Kunswedstryd

Christo de Kock wen die H du Toitbeker vir Beste Hoërskool: Drama Seun.

Sylvia van Lingen ontvang die Stellenbosch Kunswedstrydmedalje vir Sopraan- of Altblokfluit 15 jaar en ouer.

Brandslang (o.l.v. Xander Kritzinger) ontvang die Jan de Villiersbeker vir die beste Hoërskool Serenadegroep. VOOR: Mia Adendorff, Emma Stofberg, Nadia Human, Loraine de Waal, Estelle de Villiers, Phebe la Grange. MIDDEL: Rutger van Huysteen. AGTER: Sylvia van Lingen, Christo de Kock, Mnr. Xander Kritzinger, Ulrich Gaum, Van Zyl Strauss, Pieter Conradi, Simon Charlton.

RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL

(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za

Music Department

Ballet

Rhenishers were recognised for exceptional achievement in the Stellenbosch Eisteddfod at the Senior Music Prize Winners’ Concert: • Mrs Liza Joubert: George van der Spuy Cup for Best Accompanist for Singing • Rhenish Girls’ High Choir: Reinette Terreblanche Cup for Choir (High School, Students, Open) • Rhenish Girls’ High Orchestra: Alet de Vos Cup for Youth Orchestra (Mixed Orchestra: High School, Students, Open) Sitaarah Magerman, Jeanne-Marie Minnie, Masi• Sitaarah Magerman: Stellenbosch Primary Singing Cup for Solo Singing Girls mange Sesanti, Ms Liza Joubert and Lisa Meyer. 13 Years • Masimange Sesanti and Jeanne-Marie Minnie: shared Stellenbosch Kunswedstrydmedalje for Solo Singing Girls 15 Years • Masimange Sesanti: Stellenbosch Kunswedstrydmedalje for Best Jazz/ Cabaret Singer (15 Years) and for Singing Concert Programme (13–15 Years) Lisa Meyer received five awards: • Stellenbosch Kunswedstrydmedalje for Solo Singing Girls 17 years • C F Smit Cup for Music and Singing – Best Senior Woman Participant • Dr W Kempen Floating Trophy – Afrikaans piece by a South African Composer • Stellenbosch Kunswedstrydmedalje for Music Theatre High School and Open • Stellenbosch Kunswedstrydmedalje for Singing Concert Programme 16 Years and older

SOMERSET COLLEGE

(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za

Somerset College students excel at Scholars Cup Well over a hundred teams from all over the world participated in the World Scholars’ Cup Global Round, which was recently held at the Cape Town International Convention Centre. Competing in four events (Debating, Collaborative

Writing, Scholar’s Challenge – a very difficult multiple-choice test, and the Scholars’ Cup – a team quiz), teams were ranked according to their overall scores across the entire competition in order to determine who would compete at the Tournament

of Champions, which is being held at Yale University this November. Both the junior and senior teams from Somerset College ranked in the top 25 of their respective divisions and thus qualified for this prestigious event.

Kayla Prothero, Dhania Schultz, David Irwin, Benjamin Midgley, Sean Irwin, Allegra Bouwer.

Page 12

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Chante Daniels, a Matric Learner at Rhenish Girls’ High, recently participated in her first international competition away from home in the beautiful city of Firenze, Italy. Chante was offered two scholarships at the competition: one in London at the English National Ballet and one in Birmingham at Elmhurst for their Summer Intensive Programmes in 2018. She was also one of three medalists in the Senior Section and was awarded the musicality prize for the most musical dancer. The other two medalists were a 19-year-old boy from Australia and a 19-year-old girl from Canada.

Cape Philharmonic Orchestra member Jessica Meissner (Grade 11) has been chosen as a cellist for the Cape Philharmonic Youth Orchestra. We are very proud of you, Jessica!

LEFT: Chante Daniels


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.