Helderberg(December 2016) Primary - High Schools

Page 1

HELDERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

NEWS

See Page 8 Tel. 021 840 4900

DECEMBER 2016

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

AWSUM Achiever of the Year

Wayde van Niekerk Exclusive Interview Inside

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


Vakansieseisoen het aangebreek!! Editorial team

Die somervakansie is uiteindelik hier!! Ons sluit die jaar gepas af met die presteerders van al die skole wat reeds hulle toekennings vir die jaar gedoen het voor hierdie finale uitgawe vir druk gegaan het.

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za

Advertising Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG: Primary Schools: Stellenbosch, De Hoop, Eikestad, Rhenish, Hendrik Louw, Somerset West, Lochnerhof. High Schools: Strand, Stellenbosch, Parel Vallei, Paul Roos, Hottentots-Holland, Kunssentrum PJ Olivier, Somerset College, Rhenish.

Ons is baie bevoorreg om Wayde van Niekerk as die AWSUM Achiever of the Year te hê. Laat Wayde se storie julle inspireer om die beste te wees wat julle kan. Lees die volledige onderhoud op ons webwerf www.awsum.co.za. Wees veilig op die paaie as julle reis, en geniet ‘n super, AWSUM somervakansie! Marika & jul toegewyde AWSUM-span

WIN a Book Hamper from CUM Books!!

WIN a HomingPIN!!! Travelling and tired of missing luggage or forgetting other items? Fret no more – we have five HomingPINs to give away to our readers!! 24 hours a day, 365 days a year, HomingPIN helps find your items whether they are left at the shops, restaurant, airport or a hotel, or whether you are travelling by plane, train or taxi.

We have three book hampers to give away to our young readers, our teenage readers and our adult readers!! Email us at info@tiemedia with BOOKS in the subject line and your name and contact details.

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

MORE Braai, the Beloved Country WINNERS

Hendrie Vermeulen, Jaco Loots and Ryan Cloete – your BOOKS are on their way!

If you want one, email us at info@tiemedia with HomingPIN in the subject line and your name and contact details.

AWSUM Celebrity Interview

FOTO’s Christian Kotze | SASPA

Wayde van Niekerk South Afrika se super-atleet, die sensasionele Wayde van Niekerk, het die rekordboeke herskryf toe hy die mans 400m wêreldrekord met ‘n tyd 43.03s by die 2016 Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen het. Hy het ook atletiekgeskiedenis gemaak in Maart vanjaar toe hy die eerste persoon was om die 100m in 10s, die 200m in 20s en die 400m in 44s te hardloop. AWSUM News het met hom gesels oor die Olimpiese Spele, die mense in sy lewe, en toekomsplanne. V: Jou Twitter is @WaydeDreamer. Vertel ons hoekom jy hierdie naam gekies het. A: Wanneer ek enige uitdaging moet aanpak of hindernis moet oorkom as individu of atleet, en wanneer ek oor gebed praat, voel dit of ek my drome en wense en wat ek in die lewe wil hê sien. V: Almal was mal oor die oomblik toe Usain Bolt sy onderhoud na sy derde 100m medalje onderbreek het om jou met jou wen en rekord geluk te wens. Hoe is jou verhouding met hom? A: Dit is ‘n goeie professionele verhouding. Dit was werklik ‘n voorreg dat hy na my toe gekom het na my wedloop en vir my gesê het: “I told you I believed in you, that you could do it.” Dit was ‘n baie spesiale oomblik en iets wat my geweldig gemotiveer het vir my eie toekoms. V: Jy is bekend as deel van ‘n noue familie en het tien familielede Rio toe laat gaan om jou wedloop te kyk. Hoe was daardie ondervinding vir jou? A: Hierdie reis van my en my sukses is nie ‘n individuele een nie. Dit is ‘n reis van familie, spanwerk en eenheid. Dit sou baie selfsugtig wees om nie die mense wat saam met my gelukkig is wanneer ek sukses behaal en saam met my huil wanneer dinge sleg gaan, deel daarvan te maak nie. Dit het my baie tydens die Spele gemotiveer om nie net my land nie, maar ook my familie en ouers te verteenwoordig. V: Jy studeer bemarking aan die Universiteit van die Vrystaat. Het jy enige toekomsplanne in hierdie stadium, behalwe natuurlik om Olimpiese kampioen en wêreldrekordatleet te bly vir verskeie jare? A: Ek studeer definitief nie teen dieselfde pas as die gemiddelde student nie, maar ek probeer heeltyd om myself aanhoudend te verbeter in elke aspek van alles, as ‘n ‘handelsmerk’ en individu. Dit is vir my baie belangrik om aan te hou studeer en myself ‘n voorsprong te gee in wat ek doen.

Page 2

AWSUM Achievers’ Edition 2016

V: Jou afrigter is besonder uniek – ‘n 74-jaar-oue ouma, Ans Botha. Hoe het dit gebeur dat sy jou afrigter geraak het? A: Sy was die afrigter van die Vrystaatspan van die Universiteit van die Vrystaat, so toe ek begin studeer het, was dit die beste opsie. Sy het ‘n kwaliteitgroep atlete gehad wat die top, top SA atlete was, so dit was eintlik vanselfsprekend. Sy is ‘n groot inspirasie, wat nou die piek van haar afrigtingsloopbaan bereik op hierdie ouderdom – dit is ‘n inspirasie vir enigeen wat ‘n droom het wat hulle nog nie behaal het nie! V: Jy is vroeggebore op 29 weke, en het net 1 kg geweeg. Jou ma sê jy is haastig gebore! Wanneer het jy geweet dat jy ‘n atleet wou word? A: Die ‘vroeggebore’ ding is iets wat baie na aan my ma se hart le! Ek wou regtig net eendag ‘n sportster wees, om die groen-engoud te dra. Ek het vierde gekom by die Junior Wereldkampioenskappe in 2010 ... ek was so na aan die bronsmedalje ... dit was die motivering en inspirasie vir my atletiekloopbaan. V: Wat doen jy om te ontspan? A: Ek is ‘n baie eenvoudige mens. Wanneer ek ontspan, is ek gewoonlik saam met vriende en familie. Ek hou ook van games speel. V: Wat is jou boodskap vir Suid-Afrika se skoolkinders om hulle drome en ambisies waar te maak? A: Dis eenvoudig. Ek glo in die Here, so bid eerste waar jou ookal gaan of wat jy ookal doen. Dan is jy uitgesorteer.


JPB (PTY) LTD Join our AWSUM JONNY’S PAINTING Facebook pages #socialmedia & #joinourpage We share AWSUM news BUILDING on our regional specific OFFERS THE FOLLOWING SERVICES: Painting & Waterproofing Building & Plastering Plumbing Paving Tiling Ceiling Electrical General renovations

187 Main Rd, Strand

Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!

We offer Vibrant DANCE CLASSES Hip Hop, Contemporary, Modern, Jazz, Dance-Fitness. kids age 3, teens and adults FOR FUN & FITNESS or MORE FOCUSED - Eisteddfod, Competitions, Exams, Performances & Provide Choreography @ shows/events/corporate-functions.

We are a team of professionals based in the Helderberg. We are looking for a contract or Sub-contract around Capetown. Home owners be free to contact us for holiday special quotations.

For more please be free to contact JONNY: Tel: 021 836 9084 | Cell: 081 591 9709 / 078 848 0962 E-mail: jonnymudzy@gmail.com 26, 19th Street, Broadlands, Strand

AWSUM Helderberg

Contact: 076 813 4857 | info@floodlightdtc.com Facebook, Twitter, Instagram

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 3




LAERSKOOL DE HOOP

(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za

Meriete-aand Op 17 November 2016 het baie leerders van De Hoop hul welverdiende klop op die skouer ontvang vir hul harde werk en toegewydheid tot hul skool en daarmee saam die sleutels na die volgende fase van hul opvoeding en onderrig – die hoërskool! Daarom het Danté Alberts, ‘n Graad 12-leerder van Parel Vallei, as gasspreker opgetree om vir De Hoop se presteerders verder aan te moedig en te inspireer om groter drome te droom. Ja, by só ‘n glansgeleentheid soos De Hoop se Meriete-aand, moet prys en dank uitgaan aan die span mense wat hierdie leerders gelei het om hul doelwitte te behaal: die hele De Hoop-personeel en afrigters asook die ouers! We must all celebrate these achievements together because it truly “takes a village to raise a child”! A lot of dedication and character was shown by these learners and therefore we are proud to showcase our top achievers in Grade 7 for 2016.

1 Stefan Mc Aslin: Cato Steyn-wisseltrofee vir die Graad 7-leerder wat in meer as een skoolsport die hoogste bo skoolvlak uigestyg het. 2 Zander Wynjeterp: Sportseun; Dienstoekenning: Skaakmonitor 3 Emma Louw: Sportmeisie

1

2

3

4 Jenna Tennant with Dylan Janse van Rensburg: Most versatile music learner 5 Jenna Tennant: Cultural Learner; Drama: Most versatile achiever; Best music learner; Most versatile music learner; Service award: Learner council

5

6

7

6 Nicolaas Majewski: Dux Learner: 91.9% 7 Demi Erasmus: Dolfyntoekenning; Dienstoekenning: Hoofmeisie 8 Annaliza Lubbe: De Hoop-leerder Toekenning; 100% Skoolbywoning Gr 1-7; Dienstoekenning: Koormonitor 9 Demi Erasmus: Skoolhooftoekenning

4

8

9

RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Cream of the crop Stijn Bakker (Leadership trophy), Charlotte Moss (Marie Potgieter trophy), Mari Stofberg (trophy for All-round Sports Achievement), Andrea Schöfmann (trophy for Sportsmanship) and Ah-Young Moon (Principal’s Cup).

Page 6

AWSUM Achievers’ Edition 2016


t n e m n i enterta GAME ASES RELE

Showing: From 2 December 2016 Starring: Dwayne Johnson, Jemaine Clement, Alan Judyk, Auli’i Cravalho Directors: Ron Clements, John Musker Summary: A young woman uses her navigational talents to set sail for a fabled island. Joining her on the adventure is her hero, the legendary demi-god Maui. Genre(s): Adventure, Animation, Comedy Rating: PG Run Time: 1 hr 43 min To watch the official trailer of Moanad go to: https:// www.youtube.com/ watch?v=LKFuXETZUsI

Coming 13 Dec 2016 (Pre-Order) PLAYSTATION 4, XBOX ONE

Don Bradman Cricket 17 features a new lighting system that creates the most true-to-life characters yet, photorealistic skin tones, and 30% more controls than in the predecessor to allow for unprecedented refinement of player visuals. For the first time, gamers will be able to give their players’ tattoos, enabling them to recreate their cricketing heroes and local clubs in the game with complete precision. Importing any of the 200 000-plus cricket players from the previous Don Bradman Cricket title also allows a seamless transition to the new Don Bradman Cricket 17 game for veterans making the upgrade.

10 i T u n e s Charts

#1

24K Magic Artist: Bruno Mars

#6

Bad Things Artist: Machine Gun Kelly

#2

Closer (feat. Halsey) Artist: The Chainsmokers

#7

This Town Artist: Niall Horan

#3

Starving (feat. Zedd) Artist: Hailee Steinfeld & Grey

#8

Heathens Artist: twenty one pilots

#4

Dont Wanna Know Artist: Maroon 5

#9

Blue Ain’t Your Colour Artist: Keith Urban

#5

How Far I’ll Go Artist: Auli’i Cravalho

#10

All i Want For Artist: Mariah Carey

FALLEN 9 December 2016

OFFICE CHRISTMAS PARTY 15 December 2016

ROGUE ONE: A STAR WARS STORY 15 December 2016

ASSASSIN’S CREED 21 December 2016

JOU ROMEO 23 December 2016

SING 23 December 2016

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 7


LAERSKOOL SOMERSET-WES

(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za

Ethan Vries: Dux-leerder Ethan Vries received the Dux Award at the prizegiving that was held on 9 November. Saam met Ethan is mnr. Kobus van Schalkwyk (skoolhoof).

#1

HOËRSKOOL STRAND

AWSUM

TOP ACHIEVERS

(t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za

SPESIALE TOEKENNINGS VIR UITSONDERLIKE PRESTASIES IN 2016

Johan Eybers

Andrea Cordy

Tiana Coetzee

Zaid Williams

Skoolhoofdeskild vir Leerder van die Jaar

Rotariërs Wisseltrofee vir Veelsydigheid en Oudskolierebeker vir Veelsydigheid op Kultuurgebied

Rotariërs-wisseltrofee vir Veelsydigheid en Oudskolierebeker vir Veelsydigheid op Kultuurgebied

Pieter Koen-beker vir Volharding en Deursettingsvermoë

Polo Hatch TSI Highline Manual Polo Hatch 1.4 TDI Highline Polo Hatch 1.4 TDI CROSS

- R 270 700 - R 280 400 - R 288 900

For More Details: Tel: 021 840 4900 158 Main Road, Somerset West Tel: 021 840 4900 E-mail: sales@philwest.co.za

Page 8

AWSUM Achievers’ Edition 2016


SOMERSET COLLEGE (t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za TOP COLLEGE ACHIEVERS ACKNOWLEDGED AT AWARDS EVENING The achievements of the Matric Class of 2016 were celebrated at the annual Awards Ceremony. These are some of the top achievers who were recognised for their special contributions to the College. The Protean Award is awarded to students who in their Matric year receive Colours or Honours in three or more disciplines. This year this award went to Daniel Adams, who was awarded Colours for Art, Honours for Service to the Public Relations Portfolio, and Honours for Academics. The Pietas Award is awarded to the Matric student who in the opinion of the teachers best epitomises the living out of “do what is right”. This award went to Hlomla Xauka

who lives out the right values where he remains polite and considerate to people of all ages. He has a good sense of humour and has a positive outlook on life. Hlomla was also the recipient of the Liesl Moller Cultural Award. The Facta Award is awarded to a young man and woman who has made exceptional contributions to the College through their passion, commitment and achievement across a range of activities. This award went to Dominique Walls and Michael Burke for their extraordinary range of talents and contributions to the College.

Meg Fargher (Executive Head), Dux Scholars Dario Trinchero (Cambridge Dux Scholar) and Jordan Haantjes (Matric Dux Scholar), and Gareth Tucker (Director of the College Cambridge Programme).

Michael Burke, Meg Fargher (Executive Head) and Dominque Walls.

Meg Fargher (Executive Head), Hlomla Xauka and Cameron Knowles.

Meg Fargher (Executive Head) and Daniel Adams.

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 9


HOËRSKOOL PAREL VALLEI

(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za

PRIZEGIVINGS / PRYSUITDELINGS 2016 Congratulations to all Parel Valleiers who received awards at the academic, sport and cultural prizegiving evenings. We are proud of you all and it was wonderful to celebrate your achievements with you. Stay humble and grateful for the talents you have received and choose to use them wisely.

TOP PRIZE WINNERS: ACADEMICS FRONT: Kyla Raoult: Bulldog Award. Toegeken aan die graad 12-leerder wat die gees van Parel Vallei gedurende die jaar die beste weerspieël het/ Awarded to the grade 12 learner who exemplified the spirit of Parel Vallei throughout the year. Dr. Ian Malherbe (governing body chairman), Mrs Deborah Kirsten (guest speaker), Mr David Schenck (headmaster), Ansophi Madsen-Leibold: Parel Vallei-Toekenning / Award Toegeken aan ‘n graad 12-leerder vir veelsydigheid in sport, kultuur, akademie en leierskap/ Awarded to a grade 12 learner for versatility in sport, culture, academics and leadership. BACK: Chiara Trenti: Van Heerden Heunis-Trofee / Trophy. Toegeken aan ’n graad 12-leerder vir Joie de vivre (Lewensvreugde)/ Awarded to a grade 12 learner for joie de vivre (joy of life). Danté Alberts: Elrine Prinsloo-Leierskaptrofee/Leadership Trophy. Toegeken aan die graad 12-leerder wat in sy/haar matriekjaar met inisiatief leiding geneem en ‘n besondere poging aangewend het om ‘n positiewe stempel in die skool af te druk/ Awarded to the grade 12 learner who, in his/her matric year, with special effort and initiative, emerged as a leader and leaves a positive imprint in the school. Sandra Snyman: 3de in graad 12 / 3rd in grade 12 (with an average of 92.44%). Michael Steyn: Margot Bank Dux-Toekenning /Award. Eerste in graad 12/ First in grade 12 with an average of 92.80%. Aqua Shell: 2 de in graad 12 / 2nd in grade 12 with an average of 92.46%. Eduard Zehrt: Suzanne en Elaine Rose-Trofee / Trophy. Toegeken aan ‘n graad 12-seun vir dekorum en goeie gedrag/ Awarded to a grade 12 boy for decorum and good conduct. Carla Spies: Suzanne en Elaine Rose-Trofee / Trophy. Toegeken aan ‘n graad 12-meisie vir dekorum en goeie gedrag/ Awarded to a grade 12 girl for decorum and good conduct.

TOP SPORTS AWARDS TOP KULTUUR-TOEKENNINGS Mia van der Merwe (Junior Artes), Juf. Van Zyl (hoof van PV-kultuur), Carla Spies (Senior Artes), Mnr. Schenck.

Page 10

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Guest speaker: Mr Cwengile JD Jadezweni (old Parel Valleier and South African referee), Matthew Keyser (Sportsman of the Year), Rebecca Kaps (Sportswoman of the Year), Georgia Channon (Most Promising Sportswoman of the Year), Alec Botha (Most Promising Sportsman of the Year), Mr David Schenck (headmaster).


Die pret begin hier

Die pret begin hier – is jy gereed?

Die ATKV Hartenbos strandoord is een van Suid-Afrika se top vakansie bestemmings. Hartenbos Seefront is ‘n ontwikkeling binne Hartenbos, en ons is trots om erken te word as een van die gewildste vakansie plekke vir oud en jonk. Gaste kan eindelose vermaak en pret, bostaande ontspannings- en winkelfasiliteite, en beeldskone natuurskoon verwag wanneer hulle met ongekende gasvryheid verwelkom word – alles wat jy nodig het vir ‘n onvergeetlike vakansie.

Met ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite en vermaaklikhede beskikbaar, waarborg ons eindelose pret en vermaak vir die hele familie!

As jy ‘n liefhebber is van sorgvrye dae op die strand, is Hartenbos net die regte plek vir jou. Geleë langs die beeldskone en wêreld-bekende Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, is Hartenbos Seefront die eerste van sewe ATKV oorde wat in 1936 gestig is. Vandag streef ons nogsteeds dieselfde doel en visie na – om vriende en familie bymekaar te bring en vir hulle die geleentheid te bied om onvergeetlike oomblike saam te geniet. Die pragtige strand is letterlik ‘n klipgooi weg van al ons ander vermaak en fasiliteite, wat beteken dat jy ten alle tye die vars seebriessie en pragtige sonsondergange sal kan geniet. Die Afrikaanse Taal en Kultuur Vereeniging (ATKV) is in 1930 in Kaapstad gestig as ‘n organisasie wat vir mense die geleentheid wou bied om in die erfenis en tradisie van die Afrikaanse taal en kultuur te deel.. Die ATKV is ook die tuiste van sewe verruklike vakansie oorde in van die mooiste dele van ons land - insluitend Hartenbos. Hartenbos Seefront vorm deel van die ATKV Hartenbos Oord, en met ‘n trotse tradisie van 80 jaar bied ATKV Hartenbos en Hartenbos Seefront vakansie ervaring soos nog nooit!

Ervaar avontuur soos nog nooit vantevore Van kleuters tot tieners - ons avontuurpark sal almal laat glimlag! Van ‘n beskermende speelarea vir die kleintjies, tot avontuur gholf en ‘n waterpoel met water aktiwiteite vir die ouer kinders. Ons avontuurpark waarborg oneindige pret en opwinding vir die hele familie. Verdere ontwikkelinge vir nuwe afdelings van die avontuurpark word beplan vir die nabye toekoms. Waterwurm Ons waterpark is ‘n droom vir waterliefhebbers en die perfekte plek om van die warm somer son te ontsnap. As jy waaghalsig voel, is die waterwurm net die regte ding vir jou! Vakansiegangers kan kies tussen drie verskillende water glybane – een vir elke vlak van adrenalien en ouderdom. Selfs diegene wat nie so mal is oor hoogtes en adrenalien nie, kan voete nat maak met een van ons minder styl glybane. Ons beplan om selfs ‘n wyer verskeidenheid van glybane in die toekoms te bied - so hou ‘n ogie op ons webtuiste vir meer inligting. ‘n Ongelooflike klimraamervaring! Hierdie speelarea is perfek vir babas, kleuters en tieners om in te baljaar en beloof ure se genot! Met alle soorte en vorms van klim, swaai, gly, hang en

meer, is hierdie area spesiaal ontwerp om kinderontwikkeling aan te moedig en terselftertyd hope pret te hê. ‘n Gholf Avontuur Tyd vir speel, putt en die wenhou slaan! Ons avontuur gholfbaan bied ‘n genotvolle uitstappie vir die hele familie. Met splinternuwe en opwindende baanontwerpe is hierdie die perfekte manier om vriende of famillie uit te daag. Besoekers kan kies tussen twee opwindende nege-putjie bane. Geniet die somer sproei heeldag lank Vermenigvuldig die pret wat jou kinders het as hulle in die swembad baljaar met tien, en jy sal ‘n idee kry van hoe baie hulle hierdie opwindende waterspeelarea sal geniet. Daar is tientalle foefies en watergewere, hoola hoops om deur te spring en hope pret om te ervaar!

KAART EN UITLEG Directions:

Aanwysings: Van Port Elizabeth en George lughawe Neem die N2 na Kaapstad, net na die Klein Brakrivier sal jy die ATKVinligtingsbord aan die linkerkant van die pad sien. Neem die afdraai na links en ry tot by die T-aansluiting. Draai links by die stop en ry onderdeur die brug tot by die volgende T-aansluiting. Draai links by hierdie stop na ATKV-Hartenbos en neem die afdraai links by die volgende T-aansluiting. Gaan oor die brug tot by die verkeerslig by die Engen vulstasie. Draai links by die verkeerslig en ry met Paardekraal Straat af in die rigting van die see. Hou aan totdat jy by die 4-rigtingstop by die treinspoor kom. Gaan oor die stop en die ATKV Hartenbos Seefront ontwikkeling sal dan reg voor jou wees.

Laat die sonstrale op jou lyf baljaar As ‘n area met grasgroen grasperke, strand stoele, storte en yskoue drankies langs die strand soos jou perfekte vakansie klink – sal jy beslis baie tyd by ons sissende sonarea spandeer! Verhitte Swembad Nie lief vir koue water nie? Moenie bekommerd wees nie! Ons swembad se temperatuur is tussen 30-35°C, wat dit perfek maak vir daardie effense koelerige lente en herfs dae – of selfs ‘n winter wegbreek. Geniet die see uitsig terwyl jy gebruik maak van die heerlike swembad geriewe en spandeer die dag saam met familie en vriende.

Van Kaapstad Neem die N2 na Port Elizabeth. By die Voorbaai-afdraai in Mosselbaai sal jy die ATKV-inligtingsbord aan die linkerkant van die pad sien. Neem die afdraai na links en ry tot by die T-aansluiting. By die stop draai jy links. Ry dan tot by die eerste verkeerslig (Langeberg Mall). Draai links by die verkeerslig en ry verby die Shell Truck Port aan jou linkerkant. Gaan oor twee verkeersligte en draai regs by die derde verkeerslig by die Engen vulstasie. Ry met Paardekraal Straat af in die rigting van die see. Hou aan totdat jy by die 4-rigtingstop by die treinspoor kom. Gaan oor die stop en die ATKV Hartenbos Seefront ontwikkeling sal dan reg voor jou wees.


SCHOOL SPORT RANKINGS

FIRST XV CRICKET RANKINGS 22 NOVEMBER 2016

RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

TEAM AFFIES ST STITHIANS SACS GREY HIGH SCHOOL WYNBERG RONDEBOSCH WATERKLOOF HILTON COLLEGE ST ANDREWS SCHOOL GLENWOOD

PLAYED 12 13 13 9 15 11 12 8 14 12

AVG PTS 10,45 9,75 9,14 8,24 8,00 8,00 7,97 7,76 7,59 7,52

U15 CRICKET RANKINGS 4 NOVEMBER 2016

RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

TEAM ST ANDREWS SCHOOL WATERKLOOF SELBORNE COLLEGE POTCH VOLKIES ST STITHIANS RONDEBOSCH KES PAARL GIM MONUMENT PRETORIA BOYS HIGH

PLAYED 10 45 15 14 23 19 11 16 12 17

Christmas Special

AVG PTS 9,19 8,17 8,16 8,01 7,99 7,40 7,34 6,80 6,71 6,62

LEAD THE WAY

only at

Barloworld Toyota Buy a New Toyota Hilux Double Cab and SAVE UP TO R50 000 on selective models. Kuilsrivier, Triton str 2 021 900 3100 www.toyotakuilsrivier.co.za

Don’t put your safety on hold.

Tygervallei, Durban Str 282 021 910 8000 www.toyotatygervalley.co.za

SERVICE YOUR CAR TODAY

R399*

Excl. labour charge

*Offers 2016 *Offersends ends 31 31 October December 2016 *Ts & Cs Apply. Model/s shown may differ. Es & Os Excepted.

Westvaal Somerset West Tel: 021 852 1107 1108 Page 12

AWSUM Achievers’ Edition 2016

2782/47479 ADMAKERS.COM

Barloworld Toyota

Stellenbosch, Bird Str 99 021 861 5000 www.toyotastellenbosch.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.