Helderberg(July 2018) Primary - High Schools

Page 1

HELDERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

STRAND Bike Racks | Roof Racks Roof Boxes | Luggage

021 850 0514 / 076 878 3832 vos@bikerack.co.za

Tel: 021 854 4546 12 Athlone Street, Gants Centre

All Silverton Radiators carry a 2 Year Warranty. T’s & C’s apply.

JULY 2018

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Helderberg

www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS RUGBY CHAMPIONSHIP ENTERTAINMENT

FREE / GRATIS

Financial planning Business insurance Willie Fourie

BlueStar Principal Financial Planner

Personal cover Wills and trusts

Koos Swart

Financial Planner

Retirement planning Investment planning

Gideon Rademeyer Financial Planner

Wilhelm Nel

Financial Planner

T: 021 853 2179 E: admin@arcani.co.za


Oud Springbok kaptein vertel oor sy liefde vir rugby en familie.

Jean de Villiers is Suid-Afrika se 54ste Springbok kaptein en ‘n baie belangrike leier vir Suid-Afrikaanse Rugby. In 2014 raak Jean die 5de speler wat 100 toetse vir Suid Afrika speel en was twee keer SA rugbyspeler van die jaar benoem (2008 en 2013). Jean tree uit in 2016 maar los ‘n wonderlike nalatenskap vir Suid-Afrikaanse rugby. Deesdae kan die ou Spirngbok steeds op TV gesien word as ‘n SuperSport aanbieder. AWSUM het vir Jean ‘n paar vrae gevra net voor die Hoërskool Gimnasium Paarl en Paarl Boys High interskole wat 30 Julie tot 4 Augustus in die Paarl afspeel. Jy was in Hoërskool Gimnasium Paarl, hoe het die skool jou rugbyloopbaan beïnvloed? Ek het groot geword in ‘n huis waar rugby altyd relevant was. Van kleintyd af wou ek rugby speel en Paarl Gim het my blootgestel aan rugby. Die feit dat ek op ‘n redelike groot platform kon speel, veral met interskole, het my gehelp om later professioneel te speel en natuurlik op ‘n baie groter platform te speel. Paarl Gim het ‘n groot invloed gehad daarop en ook die afrigting wat ek gekry het van ‘n jong ouderdom af totdat ek klaar gemaak het, was ook baie belangrik vir my.

As ‘n hoë profiel speler, hoe hanteer jy die aandag en roem? Dis moeilik. Die belangrike ding is om nie jouself te sien as iemand wat belangrik is of belangriker is as iemand anders nie en mense met respek te hanteer. In my geval het dit stadig gegroei en later word dit meer en meer en saam met dit groei jy as mens ook. Ek dink elke liewe persoon word maar gedefinieer oor wie hulle is en nie wat hulle is nie of watter trui hulle aantrek nie. Dit is ‘n belangrike begin punt vir enige iemand om mense met respek te hanteer, maak nie saak wie hulle is nie en hopelik ontvang jy respek terug.

Beskryf asb vir ons lesers die gevoel om teen Paarl Boys’ High te speel in die grootste interskole ter wêreld. Ek dink elke jaar bou dit op tot interskole en die wete dat interskole baie belangrik is. Ek het altyd baie trots daarin gehad om goed te doen by interskole. Ek was bevoorreg om in my hele skoolloopbaan net een keer teen Boys High te verloor, en dis defnitief iets waaroor ek baie trots is.

Vertel asseblief vir ons oor jou lewe na rugby. Supersport is ‘n goeie manier vir my om nog steeds betrokke te bly by rugby sonder die druk van ‘n speler of afrigter. Ek geniet dit. Rugby is absoluut my passie. Ek is voltyds aangestel by Citadel Wealth Management en Supersport is net iets wat ek op die kant doen. Die realiteit is rugby hou op en jy het nog ‘n baie lang lewe oor na dit. Ek is net baie bevoorreg dat ek geleenthede gekry het na rugby en ‘n nuwe loopbaan kon bou.

Vertel ons bietjie van jou familie en kinderjare. My pa het ook vir WP rugby gespeel en ek het defnitief in ‘n huis groot geword waar daar baie rugby mense deur is. Ek kan nie regtig ‘n tyd in my lewe onthou waar rugby nie daar was nie. Ek was bevoorreg om eerstespan by Paarl Gim, Cravenweek en SA 19’s saam met my broer te speel in dieselfde jaar en dit is ook iets waaroor ek baie trots is. My ma was ook baie sportief. Sy was aanvanklik ‘n onderwyseres by Hoër Meisieskool La Rochelle met ander woorde ons het baie tyd op La Rochelle se sportvelde spandeer en het baie sportliefhebbers in ons familie. Wanneer het jy besluit jy wil ‘n profesionele rugbyspeler word? Ek dink nie dis rerig ‘n besluit wat jy neem nie, dis maar ‘n voorreg wat jy kry op ‘n stadium en die belangstelling moet daar wees. Ek het altyd gehoop om eendag vir Suid-Afrika te speel nog voordat rugby professioneel geraak het. Ek was bevoorreg om in die middel van my matriek jaar ‘n kontrak van die WP te ontvang en was basies ‘n professionele speler sedert die laaste paar maande van my matriek jaar. Hoe sal jy dit beskryf om in ‘n Wêreldbeker toernooi te speel? Ek is baie bevoorreg om gekies te word het vir vier wêreldbekers. Dit is die grootste platform wat ‘n rugbyspeler op kan deelneem en ‘n baie groot voorreg. Ongelukkig het ‘n wêreldbeker maar gewoonlik vir my bietjie sleg uitgedraai weens beserings. In 2003 het ek beseer geraak voordat ons vertrek het maar dit was ‘n hoogtepunt vir my om in 2015 die span as kaptein te kon lei en om deel te gevorm het van die 2007 span wat die wêreldbeker gewen het. Dit was weereens ‘n voorreg wat nie veel mense al ervaar het nie. Buiten beserings, wat in jou rugbyloopbaan was nie so aangenaam nie? Ek dink die beserings is maar die een ding wat baie uitstaan en die verlange na jou familie. As gevolg van toer saam die span mis mens jou kinders se mylpale. Dit is teleurstellend om juis dit op te offer, maar die voordele wat jy het as rugbyspeler is meer as die nadele. Defnitief daardie mylpale wat ek gemis het is iets waaroor ek spyt is en seker ook die feit dat ek nie my graad klaar gestudeer het op universiteit nie. Ek dink dit is iets wat baie belangrik is maar as ek my lewe kon oorhê sou ek verseker dit verander het.

Editorial team

Advertising

Designers

Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn

Page 2

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG: Primary Schools: Rhenish, Lochnerhof, Eikestad, Stellenbosch, Somerset-Wes, De Hoop, Hendrik Louw. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch,

AWSUM NEWS JULY 2018

Rhenish Girls’, Paul Roos Gimnasium, Hottentots Holland, Somerset College. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

Enige ander sport wat jy geniet? Ek het provinsiaal geswem, van die ouderdom 7 tot omtrent 16. Ek was eerstespan krieket kaptein en ek het tweekamp provinsiaal gedoen. Ek het maar alle sporte probeer selfs atletiek. Ek verkies maar die spansport maar rugby is die een wat nog altyd uitgestaan het. Wat is jou wens vir SA rugby? My wens is dat hulle weer nommer een sal raak, dit is maar almal se droom om die beste te wees. Die mense weer die trots in die springbokspan kan sien en kan voel. Rugby het so baie al gedoen in die verlede, en partykeer word mense baie negatief oor rugby maar ek dink nie dis nodig nie. Ek dink ons vat sport partykeer te ernstig op, so my wens sal wees dat die mense net die bokke kan ondersteun en dat die Springbokke weer nommer een raak. Wat was die hoogtepunt van jou loopbaan? Daar is nie baie mense in die wêreld wat al 100 toetste gespeel het nie, dit is redelik spesiaal. My 101ste toets was op Nuweland teen Australia en ek het twee drieë gedruk. Ons het die wedstryd gewen en ek kon met my twee dogtertjies uitdraf. My vrou was daardie stadium verwagtend met ons seuntjie. My ouers, my broer en my vriende was almal daar en dit was net ‘n kombinasie van alles waarvoor ek lief is op een dag. Wat is jou toekomstige droom vir jou loopbaan. Wat sal jy nog graag wil bereik? Ek wil suksesvol wees in die lewe na rugby. Om ‘n goeie pa en ‘n goeie man vir my vrou te wees is iets wat belangrik is. Om ‘n verskil in mense se lewens te kan maak. Ek het daardie platform gehad as springbok rugbyspeler en ek dink die verantwoordelikheid as Suid-Afrikaner is om jou deel te doen om SA ‘n beter plek te maak. Hopelik kan ek dit ook doen.


Haal uit

Pizza

Kapplank Groentemessie, vurk Knoffeldrukker Kastrol Blikoopmaker Meetlepels Meetkoppies Houtlepel Skeplepel Koekroller 2 bakplate Vatlappies Slaplemmes, houtbord Pizzawieletjie of skerp mes

Wat is nodig?

15 ml margarien of botter 1 ui, gekap 1 knoffelhuisie, gekneus 1 blik (400 g) gekapte tamaties 3 ml origanum 2 ml sout 1 knippie peper 250 g witbrooddeeg of 2 gekoopte pizzabasisse 250 ml gerasperde mozzarellakaas 125 ml gekapte ham of koue vleis 250 ml pynappelstukkies

Maak die tamatiesous

Maak die pizzabasisse

Maak die pizza

1 Skakel die stoofplaat aan op matige hitte. Sit die kastrol op die stoofplaat, skep die margarien of botter in en laat dit smelt. 2 Soteer die ui en knoffel in die margarien of botter tot sag. 3 Voeg die tamaties by en bring tot kookpunt. Skakel die plaat dan op lae hitte. Laat dit 15-20 minute met die deksel skuins op, kook. 4 Voeg die origanum by, roer en laat 3-5 minute kook. Geur met die sout en peper. Skakel die plaat af.

1 Knie die deeg deur dit op die werkoppervlak te druk en te trek totdat dit glad nie meer aan jou hande vassit nie. Deel dit in 2 gelyke dele. 2 Strooi ’n bietjie meelblom op ’n skoon werkoppervlak en rol 1 stukkie deeg in ’n balletjie. Druk dit plat en rol dan met ’n koekroller heen en weer daaroor tot dit ’n ronde plat pizzabasis vorm. Strooi gereeld ’n bietjie meel op die oppervlak en koekroller om te voorkom dat dit vassit. 3 Strooi ’n bietjie meelblom op ’n bakplaat en plaas die pizzabasis daarop. 4 Maak ’n tweede pizzabasis op dieselfde manier (stap 2-3).

1 Skakel die oond aan op 220 °C (425 °F). 220 °C 2 Skep ’n dun lagie tamatiesous op elke uitgerolde (of gekoopte) pizzabasis met die skeplepel. Hou die buitenste randjie van die pizzabasis skoon. 3 Strooi gelyke dele kaas oor elke pizza. Verdeel die ham en pynappel in 2 en rangskik dit op die pizzas. 4 Sodra die oond warm genoeg is, bak 1 pizza 10-15 minute lank of tot die kaas begin borrel. 5 Maak die oond versigtig oop en staan effens weg om die stoom te laat ontsnap. 6 Haal die bakplaat met vatlappies uit die oond en sit dit op ’n houtkapplank. Plaas die bakplaat met die tweede pizza in die oond. 7 Maak die eerste pizza los van die bakplaat met die slaplemmes. Laat dit afgly op ’n groot houtbord en sny in skywe met die pizzawieletjie of skerp mes. 8 Haal die tweede pizza uit die oond wanneer gereed en doen dieselfde. Skakel die oond af.

Klein kook & geniet is ‘n eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg.

AWSUM NEWS JULY 2018

Page 3


LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Laerskool Lochnerhof se top presteerders in kwartaal 2

Graad 4: Chris-Tian Odendaal (3de), Annalien Spies (1ste) en Elke Keulder (2de). Graad 6: Marko Karsten (3de), Mila Kotze (1ste) en Marizaan Nortier (2de).

Graad 5: Hanré Coetzee (3de), Rossouw van Niekerk (1ste) en Ena Mari Ozrovech (2de).

LAERSKOOL HENDRIK LOUW

Graad 7: Karla Adendorff (3de), Carla Haugton (1ste) en Corné Visser (2de).

(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za

Jean-Mari in New York! Ons is baie trots op Jean-Mari. Sy het regtig baie goed gedoen en elke oomblik geniet. New York was regtig ‘n ander belewenes en om als te sien was regtig iets besonders. Haar kompetisie het begin vanaf die 6de Julie tot en met die 8ste Julie toe. Sy het die volgende behaal: • Jazz 2de plek • Contemporary 2de plek • Dance open 1ste plek • Duet 1ste plek Die volgende was ekstra en ons was baie opgewonde dat sy die geleentheid gekry het om 3 “call backs “ na groot name soos: • Tina Marie (het haar eie dans skool asook agent in Amerika) • Ann Wright (Amerikaanse agent) • Naela Duranni (Amerikaanse “scout” doen groot shows soos America got talent ens) Hul het al 3 vir Jean-Mari geroep vir onderhoude. Al 3 is gekoppel aan TV produksie asook dans skole oorsee hulle “scout” ons kinders vir geleenthede oorsee en tree dan as agent op vir hulle. So daar was n paar goed wat hul haar voor moontlik wil gebruik maar ons sal moet sien hoe dinge verloop en wat hul terug bring na ons. Verder was Jean-Mari asook die res van die span na werkswinkels by bekende plekke soos die: • New York Film Acadamy

LAERSKOOL SOMERSET-WES Provincial Tournaments A number of pupils participated in various provincial tournaments during the June holiday. Keehan Etson represented the WP U/13 A-rugby team in Kimberley. Miguel Wentzel and Rihana Mullins represented the Helderberg Regional hockey team in George. Zinathi Fukweni represented the WP U/13 netball team. Jordan Adams, Jordan Boer and Keesha September represented the WP U/11 netball team. U/13A hockey and netball West Coast Tour Group 2018.

Page 4

AWSUM NEWS JULY 2018

• 2x Broadway werkswinkels een waar hul saam die groep gewerk het wat Anastasia opgevoer het op Broadway en dan een waar hul saam met die dans instrukteur gewerk het wat Lion King gedoen het. • Sy het ook ‘n dans werkswinkel bygewoon by die meester dans instrukteur, Alvan Ailey.

(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za


HOTTENTOTS-HOLLAND HIGH SCHOOL

(t) 021 852 1405 (e) adminmail@hhhschool.co.za

Drummies in Oudtshoorn

Raffle winners

While in Outshoorn our Drummies accompanied by Mr van Vuuren visited the Cango caves.

RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL Hockey Samantha Smuts was selected for the SA U18A Hockey side that played against Australia during the holidays. They competed against the Australians in three matches and beat them on all three occasions. Lara Stevens was selected for the SA U18B Hockey side. We are enormously proud of both girls! What an incredible achievement.

Computer Applications Olympiad Caitlin Spolander took part in the Computer Applications Olympiad and came in the Top 10 in South Africa.

The winners of our raffle: • 1st Prize - Ofentse Booi • 2nd Prize - Keaton Arendse • 3rd Prize - Laverne Baartman Thank you to our sponsors Friedman & Cohen and Abit Solutions for the fantastic prizes.

(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za

Swimming Carli Antonopoulos has been selected as part of the South African team that will participated at the FINA World Junior Open Water Championships to be held in Elitat, Israel, in September. Carli will swim the 7.5km Open Water race. We wish her all the best with her preparations for this and for the actual event.

Karate Emma Forbes participated in the Karate World Championships towards the end of the second term. It was an amazing experience where the juniors (under seventeens) were stretched mentally and physically further than they ever have been before. There were over 2500 competitors from 42 different countries. While none of the juniors managed to make it into the medals, their Sensei (who became world champion at the event) was very pleased with their performance. Emma was lucky enough to be selected to bear the SA flag as the SA representative and she has been invited to trials for the team going to the World Championships in 2020. The trials will form part of the SA National championships that will take place in Kempton Park Johannesburg in October.

Samantha Smuts

SOMERSET COLLEGE

(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za

World Choir Games Somerset College are very proud of our 22 members of our Junior Choir that represented the Somerset College Prep School at the World Choir Games in Tshwane from 4 - 7 July this past holiday. They competed against 68 countries and more than 3000 choir members. The choir received a Silver Class 6 Diploma in their division.

Sport Achievement Somerset College student Gabriella Brown represented the Western Cape in the U17 Netball Team in Johannesburg during the holiday. Her team achieved 3rd place overall and was awarded the bronze medal. Well done, we are really proud.

AWSUM NEWS JULY 2018

Page 5


SOMERSET WEST

15 Gerber Boulevard, Gants Plaza 021 854 4432 | 083 412 3111 somersetwest@coastalhire.co.za Serving all your equipment hire needs

T: 021 852 0186 E: accounts@waterstonepharm.co.za

Hours:

CLINIC Mon. - Fri. 09:00 - 18:00 Sat. 09:00 - 14:00 PHARMACY Mon. - Fri. 09:00 - 20:00 7 Days a week

c/o Belvedere & Caledon Str, Somerset West Mon - Fri: 07h00 - 17h00 | Sat: 08h00 - 13h00

DRY CLEANING & LAUNDRY www.crispandclean.co.za Drop off and Go or Call and we Collect

We do:

• Wash & Fold • Wash & Iron • or just Iron

AUGUST

18 August Australia v New Zeal 18 August South Africa v Argen 25 August New Zealand v Austr 25 August Argentina v South A

SEPTEMBER

CRISP & CLEAN 076 523 8394

20

THE RUGBY CH

LET US DO YOUR LAUNDRY!

We Wash:

• Big Duvet’s & Blankets • Domestic Laundry • Guest Houses • Schools • Bedding • Carpets, Curtains • Upholstery

We are a Depo for Dry Cleaning & Dye

Ironmongery • Door Hardware • Cabinet Hardware Kitchen Fittings • Sliding Door Systems

Strand:

9 Koorzen Centre, Koorzen Straat, Gants Centre Strand. Tel: 021 853 5843 | 084 784 4036 olivia@handlethis.co.za | juan@handlethis.co.za | suzy@handlethis.co.za

Hermanus:

9 Divide Park, Argon Straat, Hermanus Business Park. Tel: 028 312 4801 | 084 784 4036 manie@handlethis.co.za | amore@handlethis.co.za

www.handlethis.co.za

08 September New Zealand v Arge 08 September Australia v South Afr 15 September New Zealand v South 15 September Australia v Argentina 29 September South Africa v Austra 30 September Argentina v New Zea

OCTOBER

06 October South Africa v New Z 07 October Argentina v Australia


018

HAMPIONSHIP FIXTURES

land 12:05 ANZ Stadium ntina 17:05 Jonsson Kings Park Stadium ralia 09:35 Eden Park Africa 21:10 Estadio Malvinas

entina 09:35 Trafalgar Park rica 12:05 Suncorp Stadium h Africa 09:35 Westpac Stadium a 12:05 Cbus Super Stadium alia 17:05 Nelson Mandela Bay Stadium aland 00:40 Estadio Jose Amalfitani

Zealand 17:05 Loftus Versfeld a 00:40 Estadio Padre Ernesto Martearena SOURCE: https://www.supersport.com/

HELDER SERVICE CENTRE CC

TEL: 021 852 3368 | FAX: 021 851 4867 We service and repair all makes of vehicles Specialising in Toyota 72 Church Street, Somerset West, 7130 P.O. Box 2850, Somerset West, 7129

E-mail: helderserv@mweb.co.za

• • • • • • •

Design of customized irrigation systems for your project Sourcing and supply of materials and top quality equipment Installation of customized irrigation systems Design and installation of pump stations GPS mapping Maintenance and management of systems Loxton Irrigation’s retail store only sells irrigation products of high quality.

Our service centre in the Papegaaiberg Industrial area in Stellenbosch highlights our emphasis on providing our customers with excellent service. Our experienced staff members are always willing to provide irrigation related advice or assistance. TONGAATSTR 5 · PAPEGAAIBERG IND · STELLENBOSCH · TEL: (27)-21-883 9860 FAX:(27)-21-883 9867 | www.loxtons.co.za ·info@loxtons.co.za


LAERSKOOL DE HOOP

(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za

De Hoopers presteer in Judo! Ons leerders het deelgeneem aan die Judo SA Ope in Port Elizabeth. Charles Whitehead en Johan Heunis wen ‘n goue medalje in beide Nage No Kata en Kime No Kata groep 1. Van Heerden Heunis wen ‘n silwer medalje in die Nage No Kata en Kime No Kata Groep 3.

Graaff-Reinet Sporttoer 2018 Die O/13 A rugbyspan en O/13A dogtershokkiespan het tydens die Junie vakansie aan ‘n sportdag deelgeneem. Die hokkiedogters het al hulle wedstryde tydens hierdie toernooi gewen.

HOËRSKOOL STRAND

(t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za

Eerste rugbyspan by Swartland Wintertoernooi Die eerste rugbyspan het hul vakansieroes ordentlik afgeskud toe hulle op 12 en 14 Julie aan die Swartland Wintertoernooi op Malmesbury deelgeneem het. Hulle het die eerste wedstryd teen die Hoër Volkskool van Graaff-Reinet gespeel en 33-8 gewen. Die tweede wedstryd was teen Gill College van Somerset-Oos. HS Strand het daardie wedstryd 24-17 gewen.

Page 8

AWSUM NEWS JULY 2018

Eerste seunshokkiespan speel vriendskaplike wedstryd teen “Old Boys” Die eerste seunshokkiespan het die vakansie afgesluit en die nuwe kwartaal “geopen” met ‘n wedstryd teen ‘n “Old Boys-span”, wat uit vorige jare se eerstespanspelers bestaan het. Die ouderdomme van die gaste het van 19 tot 30 jaar gewissel! Die endtelling was 1 -1 - doele aangeteken deur Christiaan de Wet (1e span) en Jacques Oosthuizen (van die oumanne).


HOËRSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com Rugby Die tweede kwartaal het tot dusvêr o/14, o/15, o/16, o/19 A,B en C in aksie gesien. Rugbykoors loop hoog na goeie welslae hierdie afgelope Woensdag teen Wellington Sekondêr. Die dryfmaal van Stellies-rugby bou momentum op na die laaste 3 oorblywende wedstryde die jaar. • Laborie: 28 Julie • Overberg: 4 Augustus • Montana (Interskole): 8 Augustus Dankie aan alle ondersteuners en ouers vir die skreeu, motiveer en aanry van al die spelers. Dit vat ‘n gemeenskap om ‘n kind groot te maak en dankie vir die rugby gemeenskap wat daarmee help.

HOËRSKOOL PAREL VALLEI

Brandslang Brandslang word ‘n Silwer Diploma in die Ope Afdeling vir Gemengde Volwasse Kamerkore by die World Choir Games toegeken. (Brandslang was die enigste skoolgroep in hierdie afdeling). Geluk, Stellies!

(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za

Queen of Mathematics Parel Vallei and the entire Helderberg is extremely proud of Danielle Kleyn in grade 10 who was crowned the ‘Queen of Mathematics’ during the 26th Pan African Maths Olympiad (PAMO) that was held in Nairobi during the holiday from 23 - 30 June. The PAMO is organised annually by the African Mathematical Union (AMU) with the following two main objectives: to encourage mathematical talent and to exchange information on teaching methods in Mathematics across the African continent. In total, 47 pupils from nine African countries participated in the final round of this competition. Danielle won two medals and was the WINNER of the olympiad’s female section. The South African team came first, followed by Morocco and Tunisia. The other countries that competed were Kenya, Tanzania, Uganda, Ivory Coast, Botswana and Ghana. On asking Danielle about this event, she said, “I thoroughly enjoyed visiting Nairobi and really feel enriched by this opportunity to have represented Parel Vallei and SA at this Olympiad.” Pictured below with Danielle is Mrs Anetha Prinsloo who has taught Mathematics at Parel Vallei since 1995. She heads up the Mathematics department at PV with enthusiasm and passion. Parel Vallei would like to thank Mrs Prinsloo and her team for inspiring Parel Valleiers to take part in Olympiads and for keeping the Mathematics standard so high in the school, thereby allowing learners to achieve their best in this field.

Danielle and Mrs Anetha Prinsloo, who has taught Mathematics at Parel Vallei since 1995. She heads up the Mathematics department at PV with enthusiasm and passion.

AWSUM NEWS JULY 2018

Page 9


LAERSKOOL EIKESTAD

(t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za

‘Clothing 4 Children’

WP o/13 Cravenweek 2018 Eikestad is baie trots op Danio Botha wat die tydens die Junie/Julie vakansie die WP Cravenweekspan verteenwoordig het in Kimberley. Die WP o/13 Cravenweekspan het ook die finiaal gewen van die 2018 Cravenweek. Baie geluk Danio met hierdie groot prestasie.

Laerskool Eikestad se leerders en ouers hulle harte oopgemaak en ware omgee uitgestraal! Ons leerders het weereens honderde propvol sakke klere en sagtespeelgoed skool toe gebring.

RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Chess Alexander van der Merwe (Grade 7) achieved a joint 17th position in the SA Chess Open A-section in Bloemfontein in July. He competed against the best South African chess players, Grandmasters from India and players from all over Africa, of all ages. He has also been selected to represent South Africa in the World Chess Championships in Greece in October. We congratulate him on these outstanding achievements!

Golf Ineke Brynard (Grade 7) was selected for the Boland Golf team to play for the Nomands U/18 SA Girls Championship from 24 – 26 June in Orkney. Ineke is standing on the right, next to her sister Shani. Both girls played well and Ineke achieved a position in the top 10.

Tygerberg Children’s Choir Shiloh Daniels (Grade 5) and Sevanne Hector (Grade 6) both sing in the Tygerberg Children’s Choir which participated in the World Choir Games in Tshwane during the school holidays. Every second year more than 300 choirs from about 60 different countries come together for this special event. The Tygerberg Children’s Choir won double gold for the four categories in which they entered. In the photograph, Shiloh is proudly standing next to their conductor, Mr Loock.

Shiloh Daniels

Sevanne Hector

LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za MADIBA-dag Ons skoonmaakpersoneel en assistente het Madiba-dag met groot opgewondenheid gevier deur onder andere hulle gewone drag te verruil vir vrolike uitrustings .

Voor: Theresa Martin, Lucy Mguzulwo, Esmerelda Abelse, Rosie Fortuin, Joeline van Niekerk. Agter: Ulin Nonzingi, Rosaline Tolobisa, Stef Maart.

Page 10

AWSUM NEWS JULY 2018

Hokkie dag!


PAUL ROOS GIMNASIUM Hockey

(t) 021 887 0017 (e) info@paulroos.co.za

Cycling Bobby Troskie (powered by Chris Willemse Cyles) was crowned as the best and most consistent u17 rider at the Oudtshoorn Youth Festival. Adriaan de Waal won the Stellenbosch Junior Open with a splendid round of 74 to take this year’s title.

English Olympiad Congratulations to Tian Louw who placed second in the First Additional Language division of the English Olympiad this year. This is an outstanding achievement!

Neil Raath, Ivann van der Merwe (both SA u18A), Reuben van der Nest (SA u17), Hans Neethling and Munnik Huysamer (both SA u16 HP Squad).

Computer Applciations Olympiad Daniel achieved Top 3 (Silver) at the final round of the Computer Applciations Olympiad, hosted by IITPSA – in which 500 students participated.

Bobby Troskie and Adriaan de Waal.

We build great apps for great schools. Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za

AWSUM NEWS JULY 2018

Page 11


entertainment

Showing: From 31 August 2018 Directed by: Genndy Tartakovsky. Produced by: Michelle Murdocca. Written by: Genndy Tartakovsky, Michael McCullers. Starring: Adam Sandler, Andy Samberg, Selena Gomez, Kevin James, David Spade, Steve Buscemi, Keegan-Michael Key, Molly Shannon, Fran Drescher, Kathryn Hahn, Jim Gaffigan, Mel Brooks. Summary: Join our favorite monster family as they embark on a vacation on a luxury monster cruise ship so Drac can take a summer vacation from providing everyone else’s vacation at the hotel. It’s smooth sailing for Drac’s Pack as the monsters indulge in all of the shipboard fun the cruise has to offer, from monster volleyball to exotic excursions, and catching up on their moon tans. But the dream vacation turns into a nightmare when Mavis realizes Drac has fallen for the mysterious captain of the ship, Ericka, who hides a dangerous secret that could destroy all of monsterkind. Genre(s): Animation. Rating: TBA

SHOWING SOON!

iTunes CHARTS

1

CHRISTOPHER ROBIN 03 AUGUST 2018

#1

Natural Artist: Imagine Dragons

#6

Youngblood Artist: 5 Seconds of Summer

#2

You Say Artist: Lauren Daigle

#7

Whatever It Takes Artist: Imagine Dragons

Birth name: Lauren Ashley Daigle Born: September 9, 1991 (Age 26, Lafayette, Louisiana) Genres: Contemporary Christian Music

#3

In My Feelings Artist: Drake

#8

Havana (feat. Young Thug) Artist: Camila Cabello

#4

Simple Artist: Florida Georgia Line

#9

Mercy Artist: Brett Young

#5

Level Up Artist: Ciara

#10 No Tears Left To Cry Artist: Ariana Grande

2

4

3

THE MEG 09 AUGUST 2018

STROOMOP 09 AUGUST 2018

5

ALPHA 17 AUGUST 2018

6

A.X.L. 17 AUGUST 2018

HOTEL TRANSYLVANIA 3:

MONSTER VACATION 31 AUGUST 2018


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.