HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
NEWS
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
MARCH 2017
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
Pieter-Steph du Toit
SARU
PHOTOGRAPH © Steve Haag
Rugby Player of the Year
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge
AWSUMCelebrity Interview
Pieter-Steph du Toit
Die groot 24-jaar-oue slot Pieter-Steph du Toit het die gesogte Suid-Afrikaanse Rugbyspeler van die Jaar-toekenning vir 2016 ontvang na ‘n deurlopende briljante vertoning in die groen-en-goud te midde van ‘n moeilike seisoen vir Bokrugby. In die woorde van vorige assistant-Bokafrigter, Alan Solomons: “Du Toit is ‘n wêreldklasspeler en ‘n fenomenale atleet. Hy is ‘n enorme man, maar is tog atleties en goed-gekoördineer. Verder skrum hy uitstekend, is ‘n wonderlike lynstaan-voorspeler en is ‘n intelligente rugbyspeler. In my opinie is Du Toit die volledige rugbyspeler.” V: Hoe het dit gevoel om as SA se Rugbyspeler van die Jaar aangekondig te word? Wat het die toekenning vir jou beteken? A: Dit was ‘n ongelooflike eer om die toekenning te ontvang, meer nog so omdat die publiek stem vir die toekenning. Dit is die grootste voorreg waarvoor mens kan hoop om die steun van die mense van Suid-Afrika te hê. Die toekenning beteken vir my dat wat ek doen, die harde werk en stampe en stote die moeite werd maak. V: Wat motiveer jou om jou beste te gee, wedstryd na wedstryd na wedstryd? A: Ek probeer om op my doel gefokus te bly – ek wil altyd my beste gee want ek wil die beste wees. V: Wat was die hoogtepunt van jou loopbaan to dusver? A: Ek het al baie hoogtepunte in my loopbaan gehad – om SA Rugbyspeler van die Jaar te wees is definitief een, en ook om deel te kon wees van die 2015 Wêreldbekerspan. V: Jy was Speler van die Toernooi in die Stormers se eerste Super Rugbywedstryd dié seisoen. Hoe dink jy gaan die Stormers vanjaar vaar? A: Dit is nog vroeg in die seisoen en ons moet dit wedstryd-vir-wedstryd aanpak. Ek glo wel die Stomers het die motivering, die kameraadskap en die wedstrydplan om te vorder tot die uitspeelstadium en sodra ons daar is, is ons kanse so goed soos dié van enige ander span om die Super Rugbytoernooi te wen.
V: Hoe was jou eerste Rugby Wêreldbeker-ondervinding, nadat julle van ‘n skoknederlaag teen Japan tot die halfeindstryd teen Nieu-Seeland gevorder het? A: Die nederlaag teen Japan was ‘n groot teleurstelling. Japan was baie goed op die dag en het verdien om te wen. Ons moes besluit of ons gaan toelaat dat die nederlaag ons veldtog ontspoor of dit gebruik as brandstof om dit te dryf en dinge om te draai. Ons het daarin geslaag om laasgenoemde te doen. Dit was onaanvaarbaar dat ons teen die All Blacks verloor het, maar ons het ‘n kompeterende vertoning gelewer op die dag en die spelers op die veld daardie dag het almal geweet die uitslag kon enige kant toe gaan. Albei wedstryde was ‘n teleurstelling op die einde, want Springbokke gaan na ‘n Wêreldbeker toe om te wen. Enigiets minder as dit is ‘n gefaalde missie. Q: Afrigter Heyneke Meyer het ten tye van die Wêreldbeker gesê dat jou posisieverandering van slot tot flank na die nederlaag teen Japan ‘n ‘wedstrydwen-effek’ gehad het. Wat is jou verkose posisie, en hoekom? A: Ek verkies om slot te speel. Ek het uitgeblink in atletiek vanaf ‘n jong ouderdom en ek glo dit het my ‘n voordeel gegee in rugby deurdat dit my ekstra vlugheid, spoed en uithouvermoë gegee het. My wens was altyd en is nog steeds om ‘n vaste vyf-voorspeler te wees met die werkstempo van ‘n los voorspeler, maar met die suiwer fisiese teenwoordigheid en krag van ‘n vaste vyf-speler. Ek wil graag eendag ophou rugby speel met die wete dat ek my absolute beste gelewer het. ‘n Deel van om dit te bereik sal wees om te kan terugkyk en te sê dat ek my beste moontlike bydrae gelewer het tot die spanne waarvoor ek gespeel het deur ‘n vaste voorspeler te wees wat dinge kon doen wat nie van ‘n slot verwag is nie.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter
Distribution
Coordinator Samantha Marshall Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG: Primary Schools: Stellenbosch, Hendrik Louw, Eikestad, De Hoop, Rhenish, Somerset West, Lochnerhof. High Schools: Strand, Stellenbosch, Rhenish, Parel Vallei, Paul Roos, Somerset College, HMS Bloemhof, Hottentots Holland.
AWSUM NEWS MARCH 2017
V: Vertel ons ‘n bietjie van jou gesin en hoe jy grootgeword het. A: Ek is deel van ‘n gesin van ses. Ek het drie jonger broers. Ons ouers het ons grootgemaak in ‘n huis waar ons onvoorwaardelike liefde, ondersteuning en aanmoediging gekry het, en ek kan God slegs dank daarvoor. Ek het grootgeword op ‘n plaas in die Boland en was geseënd om die meeste van my dae buite in die natuur deur te bring. Ons is ‘n baie gehegte gesin en my gesin is my rots. V: Jy het aan die Hoërskool Swartland matrikuleer. Wat was die voor- en nadele daarvan om nie by een van die groot rugbyskole soos Paarl Gim of die Paul Roos op skool te wees nie. A: Wat bedoel jy dis nie ‘n groot rugbyskool nie? Ons het ook ‘n Franse internasionele spele gelewer in Pieter de Villiers, iets wat geen ander beroemde skool wat jy noem gedoen het nie! Grappies op ‘n stokkie – HS Swartland is ‘n ongelooflike skool en ek sal nie anders kies as ek my skoolloopbaan moes oorhê nie. Ek kan nie aan nadele dink nie, behalwe vir die feit dat ons nie die rugbydiepte van die groter skole gehad het nie, met meer seuns wat beserings deur ‘n seisoen kon absorbeer. Daar is baie voordele, maar die een wat uitstaan is dat ek geleer het om hard te baklei vir wat ek wil hê in rugby en dat dit harde werk verg om bo uit te kom. Jy kan nie op die roem en prestasies van dié voor jou staatmaak om sukses te behaal nie – jy moet dit self doen, op meriete alleen. V: Wat is jou toekomsdrome vir jou loobpaan? Wat is die een droom wat jy werklik graag wil bereik? A: Ek wil graag ‘n baie suksesvolle rugbyspeler word, een wat onthou sal word vir hoe hy die spel gespeel het wat ek liefhet, en ook hopelik ‘n suksesvolle besigheidsman in die toekoms. V: Jy was in Graad 7 en jou vrou, Willemien, in Graad 8 toe julle op skool ontmoet het, maar julle het eers begin uitgaan na julle klaar met skool was. Vertel ons julle verhaal. A: Ons was beste vriende op skool. Na skool is sy na Stellenbosch Universiteit toe en ek is Durban toe, maar ons het altyd kontak behou. Ons liefdesverhaal het begin in 2012 toe die Junior Wêreldbeker in Kaapstad gehou is. Baie vliegtuigkaartjies tussen Kaapstad en Durban later het ons op 28 November 2015 getrou. Ons troudag was die beste dag van my lewe, gevier saam met ons beste vriende en familie. Q: Wat is jou wens vir die Stormers? En vir die Bokke? A: Om die beste provinsiale span in die wêreld te wees, en die nommer een-toetsspan in die wêreld.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
Winners of February Giveaway
For Friends & Family Congratulations to Rika Müller and Estelle Stewart – happy cooking!
Join our AWSUM Facebook pages
AWSUM Helderberg
FOTOGRAAF © Steve Haag
V: Jy is die kleinseun van die legendariese sterkmanstut Piet ‘Spiere’ du Toit, wat vir Suid-Afrika as vaskopstut tussen 1958 en 1961 gespeel het, insluitende die reeks teen die All Blacks in 1960, wat die Bokke gewen het. Wat beteken hierdie nalatenskap vir jou? A: As ‘n jong seun het ek daarvan gedroom om Suid-Afrika in die Springboktrui te verteenwoordig. Die feit dat my oupa ‘n Springbok was het my ‘n sterker geloof daarin gegee dat my drome moontlik is, maar dit het ook ekstra druk geplaas en verwagtinge geskep. Die nalatenskap is dus een wat my met beide dankbaarheid en verligting vul. Meer as enigiets anders herinner dit my aan die voorreg om my land te verteenwoordig en die verantwoordelikheid om ‘n ware rolmodel en individu te wees wat respek sal verdien vir die mens wat ek is en die waardes wat ek verteenwoordig.
THE DAYS OF BIG, BULKY COMPUTERS ARE LONG GONE. They have been replaced by attractive, nimble, compact smart phones, tablets, laptops and mini systems. The word “big” is now found only in the features and performance of these nifty gadgets. The increase in the speed of devices and connections, however, is accompanied by the increase of risks. A simple click on a link in an email or app can release a virus that will destroy the data on your phone or computer within miliseconds. “Our on-site and inhouse technicians spent a significant amount of time on virus and ransomware removal and data recovery,” explains Wiekus Burger, owner of the Strand-based computer business Essential IT Solutions. We live in an interconnected world. We are constantly connected to other people and likely to the office as well. We all have lots of data, photos, music and videos that we do not want to loose. Wiekus urges everyone to “Update and back-up! Often!” You can turn backing up data regularly into a good habit. Store your data, emails and media files on a flash drive or external hard drive. You can also set up an automated backup process with free cloud storage space provided by Google Drive, Microsoft OneDrive, Dropbox, Sync and others. For business, there are a number of LAN (Local Area Network), NAS (Network Attached Storage) and affordable cloud-based solutions available, all of them automated. But what if you loose your password or drop that hard drive? Fortunately, password recovery on a laptop, computer or online storage is fairly easy, if you know how. Data recovery on a virus-infected or physically damaged hard drive, on the other hand, is complicated and time-consuming. This sounds like all-serious stuff but fortunately not all the time spent by the Essential IT Solutions technicians is dedicated to the business end of things; they enjoy building gaming PCs and
demonstrating the latest gadgets. When you walk into the store you probably won’t notice the technicians replacing laptop screens, fixing computers, preparing network systems or setting up VoIP and IP PBX services, your eye will probably fall on the popular Q50 GPS smart watch for kids, the new Android phone watches, HD action cameras or latest motherboards and graphics cards. “Yes, throughout the 12 years in business we have always thrived being busy with the high tech stuff,” confirms Wiekus, “but many of the visitors drop by simply to purchase adapters, cables, flash memory or ink cartridges, or to quickly have an Internet connection fixed. We really enjoy all aspects of the information and communication industry, no matter how big or small.” Essential IT Solutions operates from 89 George Street, Strand, 7140. View the online shop at essentialit.co.za. Or give them a call on 021 853 4790.
AWSUM NEWS MARCH 2017
Page 3
Yummy yoga kitchen
by Jenny Morris @jennymorrischef
Buddha Bowls
The Yoga Kitchen will inspire you to create delicious, simple, satisfying These attractive and delicious Buddha bowls are one of my favourite lunches to create from and nutritious meals that will appeal leftovers. The ingredients are listed in the order of assembling of each bowl – in other words, to the whole family, as it has already the first ingredient listed is the first one to go into the bowl. All bowls serve 1. appealed to mine. All the recipes are gluten, grain Top left: Buddha Bowl | Top right: Cleansing Bowl | Bottom left: Nourishing Bowl | Bottom right: Glow Bowl and dairy free, and are based on the food combining principles that promote good digestion and nutrient absorption, weight loss, and an alkaline body. 63 In this collection of recipes you will find: essential pantry ingredients, a 21-day meal plan to reboot your metabolism, and an A–Z guide to the sources and roles of vitamins, minerals and phytonutrients. The book contains gluten-, grainand dairy-free recipes, traditional recipes for bone broth, cultured recipes and sprouting – now that’s just up my alley! Also included are highlighted health benefits of each Buddha Bowl Cleansing Bowl recipe and what I always find of interest – lifestyle tips. The Yoga Kitchen has 100 easy superfood recipes.
2016
Buddha Bowl Serves 1 • 1 cup of cooked quinoa • ½ cup of blanched green peas (frozen is fine) • ½ cup of peas shoots (or other micro salad leaves) • 1 roasted (in the skin) orange sweet potato Gluten, grain & dairy free. Vegan & paleo friendly. Cleansing Bowl Serves 1 • 1 small aubergine, washed and sliced, and roasted • 3 baby beetroots, washed and halved • ½ cup of micro salad leaves • 60 g (about 8) fine green beans (blanched or Nourishing Bowl Glow Bowl flash boiled) • 1 ripe avocado, peeled and sliced Top left: Buddha Bowl | Top right: Cleansing Bowl | Bottom left: Nourishing Bowl | Bottom right: Glow Bowl • Coriander Pesto (see page 34) Glow Bowl Serves 1 • Coriander leaves • ½ cup of kale, finely shredded Gluten, grain & dairy free. Vegan & paleo friendly. • ½ cup of coriander leaves YOGA TEXT.indd • 263sweet potato medallions (oven Nourishing Bowl Serves 1 Win a copy of roasted) this delicious • ½ cup of micro greens cookbook! • 3–4 spears of tender-stem broccoli • ½ cup of red cabbage, shredded Send your name (blanched or flash-boiled) • ½ cup of hummus and contact • ½ cup of roasted chickpeas • ½ cup of cherry tomatoes, sliced in half details to info@ • ½ a large avocado • 1/3 cup of a selection of sprouts (raw) tiemedia.co.za • Dress with some cold pressed olive oil, Gluten, grain & dairy free. Vegan & paleo with Yoga in lemon juice and pink salt friendly. the subject line. Gluten, grain & dairy free. Vegan friendly.
Page 4
AWSUM NEWS MARCH 2017
© Jacana Media © Jenny Morris
LAERSKOOL EIKESTAD
(t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za
Eikestad-dubbelstoernooi
Eikestad mini-krieketdag
Die toernooi het plaasgevind op 24 en 25 Februarie. Baie dankie aan Laerskool Stellenbosch, Rhenish Primary, Paarl Gimnasium, Laerskool De Hoop, Gene Louw, Laerskool Eversdal en Laerskool Durbanville wat deelgeneem het! Die toernooi is hierdie jaar opgedra aan mnr. Gerrie Berner, wat ’n groot impak op die tenniskultuur in Stellenbosch gehad het en onlangs oorlede is.
Tydens Laerskool Eikestad se mini-krieketdag op 18 Februarie was daar 11 skole betrokke en 448 seuns tussen die ouderdom van 7 en 9 jaar. Almal se afsonderlike bydrae het van die dag ‘n GROOT sukses gemaak.Wel gedaan, seuns! Die 0/9 A-span na hulle oorwinning oor Laerskool Brackenfell (46-12) en Laerkool Riebeek Kasteel (42-11).
Akkerateljee Carina Diedericks-Hugo en Tiaan Alberts was eregaste in ons Akkerateljee, aangebied deur die biblioteekprefekte. Wat ‘n voorreg om hulle weer by ons skool te verwelkom!
Nuwe herwinningsisteem Eikestad is trots op ons splinternuwe herwinningsisteem wat onlangs op die been gebring is. Baie dankie aan die herwinningskomitee wat so help met die leegmaak van dromme! Eikestad gee om vir ons omgewing!
Die 0/13-span wat die Eikestad-dubbelstoernooi gewen het: Jané Louw, Olivia Kruger, Zahn Rossouw, Lara Steenkamp, Sonika Schoeman (afrigter), me. Lynette Berner, Eric Bakker, Ruan Liebenberg, Helgard Alberts en Chris Theron.
LAERSKOOL HENDRIK LOUW
(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
Laerskool Hendrik Louw bou waardes Die Grondslagfase het onlangs besoek ontvang van Sonja Herholdt en Tjokker om te help bou aan ons leerders se geestelike waardes.
kykNET Skole Top 10 Wonder what happened here? To find out you will have to watch the #kykNET #SkoleTop10!
Laerskool Hendrik Louw gee om Die Graad 2’s het op Valentynsdag Huis Pam Brink besoek om ‘n bietjie liefde aan al die oumas en oupas te bring.
LAERSKOOL LOCHNERHOF Beste Seunsatleet Immanuel Prinsloo het aan die Mikro Atletiek-byeenkoms deelgeneem. Hy ontvang die trofee vir die Beste Seunsatleet.
(t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za
WP-kleure in tennis
Stellenbosch Boland Wilson-tennistoernooi
Hierdie leerders van Laerskool Lochnerhof verwerf WP-kleure in tennis.
Simoné Steyn het op 11 Februarie 2017 aan die Stellenbosch Boland Wilson-tennistoernooi deelgeneem en was die naaswenner vir dogters o/13 in die kampioenskappe.
Simoné Steyn, Ewald Ter Haar (reserwe), Jaco Snyman en Albert van Niekerk (reserwe).
WP Kampioenskappe Hierdie leerders het aan die WP Kampioenskappe op 25 Februarie 2017 deelgeneem. VOOR: Nathaniël Oktober, Michaela Birch en Immanuel Prinsloo. AGTER: Albert van Niekerk, Kyle Smith, Leila van Aarde, Leila Geldenhuys en Lané Barnard. AFWESIG: Carli Swart.
AWSUM NEWS MARCH 2017
Page 5
LEKKERDER VIR LANGERER!
ATKV-HARTENBOS – U EENSTOP-VAKANSIEBESTEMMING! Ons is gerieflik geleë aan die Tuinroete, slegs 45 km vanaf George Lughawe en presies halfpad tussen Port Elizabeth en Kaapstad. ATKV-Hartenbos is 'n veilige seevakansieoord wat alles bied vir die gesinsmark, kindermark, skoolgroepe, seniorburgergroepe of toeriste wat net die land wil verken en hier en daar oornag. Indien jy 'n skooltoer beplan, is ATKV Hartenbos net die plek waar jy kan kom bly. Ons het verskeie opsies beskikbaar indien u in groepe wil kom bly. Ons kan tot 700 persone op een slag huisves. Ons voorsien beddegoed en u kry u eerste besoek aan die pretpark gratis met vyf glye. Ons spesialiseer ook in konferensies, spanbousessies, leierskapkursusse, en vele meer. Ons bied 'n eenstopdiens, en ons leuse is nie verniet ‘u eenstop-vakansiebestemming’ nie!
Binne Seisoen Toegang per Dag (Desember/Januarie & Maart/April)
Ons het 'n pragtige nuwe pretpark aangebou wat 'n waterpark, twee nuwe avontuurgholfbane en 'n klimraam vir kinders insluit. Jy kan net luilekker langs die swembad kom ontspan terwyl die kinders speel in die water en die waterwurmglye geniet. Ons het verskeie opsies en pakkette beskikbaar wat u van kan kies en wat sakpas en in lyn is met u behoeftes. Ons het verskeie dagpakkette beskikbaar om van te kies, en as jy moeg gespeel is, kan jy net luilekker langs die swembad ontspan. Ons nuutste aanwins gaan die verhitte swembad wees wat teen 31 Maart 2017 voltooi en beskikbaar sal wees. Ons oord is veilig, met 24-uur sekuriteit. Een van ons parke is reeds omheim en alle eenhede is toegerus met diefwering voor die oopmaakvensters. Ons het 'n 2.2km-lange wandelpad reg langs
die see, vol fragmente uit die penne van bekende Suid-Afrikaanse digters. Ons strand word ook jaarliks bekroon met Blouvlagstatus. Ons bied vermaak van hoogstaande gehalte gedurende die April- en Desembervakansies, met asemrowende uitsigte vanaf die eenhede en kampeerterreine, beste klimaat, goeie diens, vriendelike personeel, veilige omgewing – wat meer kan jy vra! Benewens die feit dat ons binne 'n dorp geleë is, is ons gerieflik geleë indien u attraksies rondom die oord wil besoek, soos 'n daguitstappie na Oudtshoorn, George, Knysna, Albertinia en Stilbaai, en in die aand kan jy terugkeer na die stilte van Hartenbos by die see. Gaan eet en ontspan by die pragtige nuwe seefrontontwikkeling of braai in die gerief van jou eie blyplekkie.
Pakket
Koste
Ekstras
ATKV-Hartenbos Gas p/persoon Publiek p/persoon ATKV-Hartenbos Gas p/persoon Publiek p/persoon Waterwurm "Gratis Uur" p/persoon
R 20.00 R 30.00 R 10.00 R 15.00 R 50.00
5 gratis glye per betalende gas Geen 5 gratis glye per betalende gas Geen
Opsie 1 p/persoon Opsie 2 p/persoon Opsie 3 p/persoon Opsie 4 p/persoon Waterwurm "Gratis Uur" p/persoon
R 20.00 R 25.00 R 30.00 R 80.00 R 50.00
5 Gratis glye OF 1 Rondte Avontuurgholf 5 Gratis glye EN1 Rondte Avontuurgholf 15 Gratis glye EN1 Rondte Avontuurgholf GRATIS gebruik van al die fasilieteite in Pretpark Gly gratis vir 'n uur!
Verjaarsdag p/persoon (min. 10 persone) ATKV-Hartenbos Skoolgroepe p/persoon Ander Skoolgroepe p/persoon
R 50.00 R 40.00 R 80.00
GRATIS gebruik van al die fasilieteite in Pretpark GRATIS gebruik van al die fasilieteite in Pretpark GRATIS gebruik van al die fasilieteite in Pretpark
18 Putjies Avontuurgholf per Speler Waterglybaan - 1 gly Waterglybaan - 5 glye Waterglybaan - 10 glye Waterglybaan - 20 glye Waterglybaan - 30 glye Waterglybaan - 40 glye Waterglybaan - 50 glye Waterglybaan - 60 glye Waterglybaan - 75 glye Waterglybaan - 100 glye
R 15.00 R 8.00 R 40.00 R 80.00 R 150.00 R 200.00 R 250.00 R 300.00 R 330.00 R 375.00 R 450.00
Spaar R 10! Spaar R 40! Spaar R 70! Spaar R 100! Spaar R 150! Spaar R 225! Spaar R 350!
Buite Seisoen Toegang per Dag
Ander Pakkette (Slegs Buite Seisoen)
Addisonele Betaling Binne Pretpark
Tye Son - Sat 08:30 - 19:00 08:30 - 19:00 19:00 - 23:00 19:00 - 23:00 Son - Don Vry - Sat 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 17:30 - 18:30 Son - Don Vry - Sat 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00 08:30 - 20:30 | 08:30 - 22:00
Sandalo Beige WAS 149.90 NOW
9990 PER M2 662x235MM
Aspen Wood
Miguel Beige WAS 74.90 NOW
90 59 PER M2 200x200MM
White Pivot Shower Door
WAS 1799.90 NOW
90 1299 EACH
EXCL. SHOWER TRAY
Mbali Beige WAS 59.90 NOW
90 49 350x350MM
WAS 129.90 NOW
90 99 PER M2 525x173MM
PER M2
Tsheshepe Lodge WAS 69.90 NOW
Origins Natural
90 49
WAS 99.90 NOW
90 84
PER M2 350x350MM
Hinoki Grey
PER M2 300x550MM
WAS 99.90 NOW
90 84 300x600MM
Come and enjoy a cup of coffee on us + let the kids enjoy the new play area
PER M2
Decor Tiles FROM
00 10 EACH
CTM Somerset West: Somerset Crossing, Corner R44 & R102 021 851 7110 Visit ctm.co.za for more information. While stocks last. E&OE.
RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za From there to here, and here to there, funny things are everywhere – Dr Seuss Rhenish Primary celebrated Dr Seuss’s 104th birthday on 2 March. Decorated door competitions, riddles, rhymes, book marks, Seuss photo booth-style props for posing,
LAERSKOOL SOMERSET-WES
and fancy socks were used to encourage children to read his books. If you NEVER did, you SHOULD. These things are FUN, and FUN is good!
(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za
Athletics Interschools Interschools between SWPS, Hendrik Louw, De Hoop and Beaumont took place on 3 and 4 March 2017. The athletes showed great spirit on and off the field.
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Prestige Atletiekbyeenkoms Die atlete van Laerskool Stellenbosch het almal medaljes by die skool se Prestige Atletiekbyeenkoms op Dinsdag, 21 Februarie gewen. Agt skole het aan die byeenkoms deelgeneem en Laerskool Stellenbosch het 37 medaljes verower.
VOOR: Joshua Snyders, Morné Noble, Jack Venter, Christopher Steyn. MIDDEL: Lise de Villiers, Sophia Schwartz; Mariesa van Rhyn, Markus van Aswegen, Reuben de Villiers, Norman Celliers. AGTER: Iané Marx, Cecilia Willer, Emma Brent, Helena Swart, Johannes Jacobs, Amelie Evans.
Page 8
AWSUM NEWS MARCH 2017
Boschpraat-redaksie Laerskool Stellenbosch se skoolkoerant, Die Boschpraatjie, het ‘n baie geesdriftige redaksie vir 2017.
VOOR: Jack van der Merwe, Helena Swart, Iané Marx, Nina Fourie (redaktrise), Kyanti Greyling, Léla Swart, Petr Luckhoff. AGTER: Chris Janse van Rensburg, Isaac King, Mea Smit, Johannes Jacobs, Carmen Bonsma, René-Marie Kotzé, Cara Killian.
Kenridge-aflosgala Laerskool Stellenbosch se swemspan het op Maandag, 20 Februarie aan Laerskool Kenridge se aflosgala deelgeneem. Ons het ‘n algehele 2de plek op die dag behaal en hierdie o.14- en o.11-aflosspanne het besonder goed presteer.
VOOR: Iané Marx, Abigail Reynolds, Leigh Jansen, Sophia Schwartz, Alexa Barnard. AGTER: Johannes Jacobs, Hugo Radley, Dirkie Aldrich, Louis Fourie, Stefan van Heerden, Thomas Swart, Friedrich Esterhuyse. AFWESIG: Shayna Truter.
LAERSKOOL DE HOOP
(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za
Tennis
Grade 7s showed some love!
De Hoop spog met twee spelers in die Weskaap Disa Interprovinsiale Laerskole tennisspan. Megan Gibbs en Hanmaré McAslin is aangewys as die nr. 1 en nr. 2 van hierdie span. Hulle gaan vanaf 1 tot 4 April deelneem aan die SA Interprovinsiale toernooi wat in Bloemfontein gespeel gaan word. Hier sal hulle meeding teen die bestes in die land.
Weskaap Disa A-span De Hoop spog met 10 spelers wat gekies is om die Weskaap Disa A-span te verteenwoordig (slegs 8 spelers per span). De Hoop het ook 9 spelers wat die Weskaap Disa B-span verteenwoordig: Melt van As, Justin Cowley, Zack van der Westhuizen, Lerize de Villiers, Carla le Roux, Leon du Toit, Dylan Esterhuizen, Corné Thom en Ané de Villiers. De Hoop spog met twee spelers in die Interprovinsiale span, 10 A-spanspelers en 9 B-spanspelers! Voorwaar ‘n fantastiese prestasie!
VOOR: Daniel Knott, Luke Bosman, Melt van As, Lisa-Marie du Toit, Johan van Wijk. MIDDEL: Amelia Kruger, Dylan Esterhuizen, Corné Thom, Annika Kruger, Carla le Roux, Lerize de Villiers, Leon du Toit. AGTER: Hanmaré McAslin, Lené le Roux, Zack van der Westhuizen, Ian Thom, Ané de Villiers, Megan Gibbs, Schalk Beukes, Danielle Millard.
Oppad sun city toe
Pragstemme
Hanmaré McAslin en Megan Gibbs.
HOËRSKOOL STRAND
ZW en Daniël Kotzé vermaak die leerders met hul pragstemme tydens saalbyeenkoms op 13 Februarie.
(t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za
Skrywer Fanie Viljoen besoek ons skool Talle opgewonde leesliefhebbers vanaf Graad 10 tot Graad 12 het op Vrydag, 16 Februarie die voorreg gehad om Fanie Viljoen te ontmoet. Hy het met baie entoesiasme met Hoërskool Strand die storie agter sy boek, Onderwêreld, gedeel. Onderwêreld is nie net deur baie kreatiwiteit aanmekaar gesit nie, maar ook deur baie navorsing en harde werk. Fanie het met 'n lang proses en baie laat aande hierdie boek geskryf wat in 2007 die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur gewen het, asook ' n ATKV-kinderboektoekenning in 2009.
Fanie het onder andere met baie prokureurs, rekenaarboffins en selfs rekenaarkrakers gepraat oor hoe rekenaars werk, hoe dit moontlik is om 'n rekenaar te kraak, en wat die gevolge daarvan is. Die rekenaarkraker wat FNB gekraak het, was ook een van die mense waarmee Fanie ‘n gesprek gevoer het. Onderwêreld handel oor seuns in 'n seunskool diep in die Drakensberge, rekenaarkrakers, verhoudings en die donker dinge wat in die ‘onderwêreld’ plaasvind. Hy het selfs besoeke aan talle seunskole afgelê om ‘n idee te kry van hoe die strukture in hierdie skole werk, watter reëls toegepas word, hoe verhoudings gebou word en hoe die dissiplinestelstel in streng seunskole werk. Omdat Onderwêreld die Graad 12's se nuwe voorgeskrewe boek vanaf 2017 is, het Fanie ook sy oorspronklike karaktersketse van die karakters gedeel, asook foto's van hoe die karakters in sy brein geskep is. Die leerders van Hoërskool Strand is ongelooflik opgewonde om te begin lees! Gaan doen jouself 'n guns en lees hierdie aangrypende boek – jy sal dit nie kan neersit nie.
Opening van astrobaan Die Helderberg het op Saterdag, 25 Februarie nog 'n astrobaan ryker geword met die amptelike opening van Hoërskool Strand se nuwe astrobaan. Deel van die feesvieringe was onder andere wedstryde tussen Maties en Somerset-Wes Hokkieklub se mans- en vrouehokkiespanne. Die oudskolierespan het Strand se eerste meisiespan met 2–1 geklop. Die seuns eerstespan het die bordjies verhang en afgereken met die oudskoliere deur hulle 2–0 te klop. Summies se vrouespan het die span van Stellenbosch 2–1 gewen, terwyl Maties se mansspan Somerset-Wes met 3–0 kaf gedraf het.
Grasplant-aksie
TABERNA Verspreider van skoolhandboeke Distributors of school textbooks *10% - 15 % korting / discount *gratis aflewering / free delivery *gratis kwotasie / free quotations *persoonlike diens / personalised service Laat jou begroting klop in 2017 / we help balance your budget Kontak ons / Contact us taberna@iafrica.com | 021 903 3363 Theresa Swart
AWSUM NEWS MARCH 2017
Page 9
IS
PE R SE M
EL FID
HOËR MEISIESKOOL BLOEMHOF
Unisa teorie-uitslae 2016 Die Bloemhof-leerders wat op Unisa se ererol verskyn het 90% of meer in hulle musiekteorie-eksamen in 2016 behaal. Van die 44 Bloemhofleerders wat in 2016 ‘n Unisa-eksamen geskryf het, het 31 met lof (dus 80% of meer) geslaag. 13 leerders verskyn op die ererol van Unisa. Twee leerders, Anna Waldeck en Elsari Strauss, het 100% vir hulle teorie-vraestel behaal. Hul opvoeder, Suné van Wyk, het vir die vierde keer ‘n merietesertifikaat van Unisa vir uitstaande musiekteorie-onderrig ontvang. Haar top 10-kandidate het ‘n gemiddeld van 97% behaal. VOOR: Kaelin Louw, Margerite Hartung, Alexa Genis, Anouk Heuer, Anna Waldeck. AGTER: Jeanmarie Conradie, Elizna Horn, me Suné van Wyk, Michelle Theron, Cherise du Plooy, Annemi Duminy. AFWESIG: Carla Müller, Michelle Steyn, Elsari Strauss.
(t) 021 887 3044 (e) info@bloemhofschool.co.za
Tennis
Atletiek Bloemhof se top atlete het in totaal 17 medaljes by die Boland-kampioenskappe gewen: • 7 goud • 4 silwer • 6 brons
Daniel Damon (spiesgooi-afrigter by Hoër Meisieskool Bloemhof) en Anouk Heuer (o.15 goud vir spiesgooi).
HOTTENTOTS-HOLLAND HIGH SCHOOL
Die Bloemhof/Incredible Connection wenspan by die Curro-tennistoernooi.
VOOR: Jana-Mari Wolfaardt (kaptein), Letona Mokhitli (Edge Tennis Academy), Janneke Turck. AGTER: Jeanné Roothman, Nicola van Zyl, Margerite Hartung.
(t) 021 852 1405 (e) adminmail@hhhschool.co.za
Drummies Hottentots-Holland High School drummies have participated in the first two WP competitions and remain unbeaten in Small Drill, Non-Prop and Flag group. They
HOËRSKOOL PAREL VALLEI
look forward to and are working hard toward WP Finals in June. Follow them on Facebook by joining the group HHH Drummies.
(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za
Parel Vallei is riding the victory wave! On 2 March, Parel Vallei’s swimming team once again comfortably beat Somerset College with a score of 376 against 303 in the Helderberg Gala. This year marks the seventh meeting of these two schools at the Helderberg Gala and PV is proud to have won this event six out of the seven times. Congratulations to all the swimmers who participated in this gala and for showing the BLUE THREAD spirit! With achievements like this, we are looking forward to all that PV swimming has to offer! Page 10
Some of PV’s swimmers celebrate their victory at the Helderberg Gala.
AWSUM NEWS MARCH 2017
RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL
(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za
Rhenishers achieve Poetry for Life Yvonne Makwara participated in the Western Cape Regional Rounds of this competition on 4 March. She has been selected to go through to the next round of the competition on 22 April. LeadSA Ashlyn Klinkradt (Grade 8) received the Youth Hero for LeadSA Award for February 2017 in recognition of her outreach and community service through her Non-Profit Organisation Raising Hope SA. Life Saving Bree Mallam and Cayla Johnson have been selected for the 2017 Lifesaving Western Cape team that will participate in the Inter-Regional and South African Championships, taking place in Port Elizabeth from 6 to 8 April 2017. Standup Paddle Boarding Courtney Green won the Junior Ladies Nationals for Standup paddle boarding (SUP) on Saturday, 4 March 2017. She has secured a sponsorship from Signature Surf and Skate for 2017. Open Water Swimming Carli Antonopoulos participated in the South African Open Water championships on Saturday, 4 March 2017. She came 6th in the 10km swim (Ladies’ Open Event) and 1st in the 5km (14–16 year girls’ event). Biathlon Christi Noades made the WP Team for Biathlon Girls under 15. She came second at WP Champs on 28 February and will be participating at SAs on 8 April in Paarl.
SOMERSET COLLEGE
(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za
SA water polo nationals Eight students from Somerset College have been selected to represent Boland in the U18 section of the SA National Water Polo Tournament taking place from 18 to 21 March. Somerset College is one of the three host venues for this event.
FRONT: Jo Whall, Sarah Poole, Abigail Davies, Ashley van der Merwe, Kelly Raubenheimer. BACK: Preston Hugo, Jared Brown, Garrick Hugo.
HOËRSKOOL STELLENBOSCH
(t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com
Graadkampe
Die hele skool se leerders het die geleentheid gehad om in graadverband te gaan kamp.
AWSUM NEWS MARCH 2017
Page 11
PAUL ROOS GIMNASIUM
(t) 021 887 0017 (e) info@prg.wcape.school.za
Francois du Plessis Goju Kai Karateskool
TSA Junior National Team
Francois du Plessis Karateskool verwelkom hulle nuutste swart belde. Hulle het hul swart belde by die Swart Beld-seremonie in Durbanville Dojo ontvang op 21 Februarie 2017. Ons wens hulle alles van die beste vir die toekoms.
Carl Roothman (Grade 8) was selected to represent South Africa (TSA Junior National Team) to play in the U14 African Championships, played in Gauteng.
PRG Wiskunde en Makapula In 2015 het Paul Roos Gimnasium ‘n lenteskool aangebied vir die Graad 12-leerders van Makupula High. Hierdie eenmalige geleentheid was waardevol, maar die gevoel was dat meer gereelde interaksie benodig word om suksesvol te wees. In 2016 het die Graad 11-leerders van Makupula elke tweede Saterdagoggend wiskundeklasse bygewoon. Basiese vaardighede is onderrig en daarom kan daar hierdie jaar voorberei word vir die nasionale eksamen. Klasse word aangebied deur me. Lucille Schonegevel, me. Lucette van Niekerk en me. Gretha Langenhoven.
Darren van Tonder (Hoërskool Paul Roos), Nathan Robberts (Hoërskool President), Lloyd Louw Sensei, Francois du Plessis Shihan, John van Tonder (Universiteit van Stellenbosch), Chrismari de Wet (Hoërskool Bloemhof).
PRG at Xterra Two Grade 9 teams were the overall winners of the team section.
Die leerders en hul onderwyser, mnr. Sibongiseni Nqindi (regs agter).
Hip Hop - Contemporary Funk/Jazz - Modern Lyrical - Fitness - Fusion
LEFT: 2nd place: Brenton Coombe Davis (Run), Alessio de Franchi (Swim), Matthew Lochner (Cycle). RIGHT: 3rd place: Nicholas Rust (Cycle), Kevin Fuller (Run), Stephaan Marais (Swim).
PAUL ROOS RUGBY DAG
25 MAART 2017
Page 12
Don’t put your safety on hold.
AWSUM NEWS MARCH 2017
SERVICE YOUR CAR TODAY
ERS.COM
KOM BESIGTIG ONS VOERTUIE