Helderberg(May 2019) Primary - High Schools

Page 1

HELDERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Stellenbosch Showroom Stellenbosch Square

Tel: 021 882 8948 stellenbosch@easylife.co.za www.easylifekitchens.co.za

MAY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Helderberg

LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS

EARLY B Kletsrym met ‘n boodskap!


Blitsvrae:

Teen hierdie tyd het die naam Early B reeds oral begin opduik en dié talentvolle musikant en kletsrymer het die afgelope jaar die land aan die gons met sy skerp lirieke en storie-vertel vaardighede. Die 28 jarige Port-Elizabeth boorling het ontplof en sy nuutste album is soos ‘n vars bries vir die Suid Afrikaanse musiekbedryf. Met treffers soos Ben Ten en Potte staan vele ander kunstenaars nader om saam met hom te werk. AWSUM het opgevang met Early B en hierdie is sy verhaal. Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer daaroor. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Op laerskool was ek by Triomf Primary en Hoërskool by Bethelsdorp Comprehensive High. Die groot rede hoekom ek na Bethelsdorp toe gegaan het, was omdat dit die enigste skool in ons area was wat motor meganika as ‘n vak gehad het. Ek is mal oor enjins. My onderwysers op laerskool sou seker sê ek was griewelik en op hoërskool, was ek lekker stout. Nie onbeskof nie, maar stout. Ek onthou een keer het ons die die grasnyer (dit was soos ‘n klein motorfiets) gereeld gevat vir ‘n spin op die gras.

Wat wil jy as musikant nog bereik? Ek het groot geword met musiek in my lewe, en in baie maniere het dit my gedagtes en verbeelding oopgemaak. So ek wil nog baie goeie musiek maak vir mense net om te help om die wêreld ‘n beter plek te maak. Selfs al is dit net vir ten minste een mens. Ek glo my musiek sal my die geleentheid gee om dit te doen op verskillende maniere.

Watter tipe tiener was jy? Ek was die een wie almal wou laat lekker voel. Ek het baie gehou van video games en ook in die straat speel. Partykeer het ek gaan speel in my skool broek wat my baie in die moeilikheid gebring het by my ma. Ek het maar altyd ‘n kans gevat en dit het my baie kreatief gemaak.

Ben Ten is van die mees catchy liedjies wat ons in jare gehoor het. Is die liedjie gebaseer op vorige ondervindinge of hoe besluit jy waaroor ‘n liedjie moet gaan? Ben Ten is ‘n liedjie wat ‘n bietjie realiteit en fiksie bevat…dis al wat ek gaan sê. Ek luister gewoonlik na die beat eers sonder enige idee wat ek wil doen. Basies is dit hoe die beat klink en hoe dit my laat voel of aan wat dit my herinner, wat bepaal hoe die liedjie sal gaan. Ek het altyd idees, maar ek dwing dit nie af op my musiek nie. Dit moet natuurlik voel vir my.

Jy is trots op jou Port Elizabeth agtergrond. Wat maak die area en sy mense so uniek volgens jou? Bloemendal is ‘n baie ou gebied in Port Elizabeth. Ons is ‘n gemeenskap wat baie na aan mekaar is, veral aan die kant wat ek bly. Ek was almal se kind en almal was my ouers se kinders. Die antie in die straat kon jou piets as jy uit lyn uit getrap het en jou ouers sou niks doen nie. Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het en hoekom? Dik vir Drugs, want dit is ‘n liedjie wat gebaseer is op die realiteit waarmee soveel van ons jongmense vandag mee sit. Al my liedjies voel soos my kinders, so ek kan nie rerig kies nie. Maar op die oomblik is Dik Vir Drugs die een wie die meeste aandag moet kry, omdat daar so baie mense in my gemeenskap en gemeenskappe regoor die land is wat sukkel met hierdie problem. Jy het al met groot plaaslike musikante gewerk. Wie is jou droom kunstenaar plaaslik en internasionaal en hoekom? Ek het nie een spesifieke kunstenaar nie, ek sê altyd ek wil met almal werk wie goeie musiek wil maak... want musiek sal nog hier wees lank na ons sterwe, so ek wil iets mooi agter laat eendag.

Wat inspireer jou? Die area waar ek vandaan kom. Ek was vir meeste van my lewe in Bloemendal en ek het so baie geleer, gelag, en baklei in daai plek. Vandag kom al my inspirasie van Bloemendal af. Bloemendal is ryk met inspirasie, as jy sou kies om dit te sien.

Watter stad het die beste gehoor? Kaapstad is ongelooflik, elke keer. Hoe sal jy graag onthou wil word? Die kort kunstenaar wie se musiek jou kon laat glimlag as jy huil, moed in praat as jy twyfel en laat dans as jy stil sit. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Loufi – Hills. Hy is ‘n kunstenaar van Port Elizabeth en dis letterlik die een liedjie wat ek elke keer moet speel. As jy ‘n how-to-guide moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? Bly altyd jouself (niemand kan of sal dit beter kan doen nie. Dis die enigste manier hoe jy letterlik die beste gaan wees). Glo in jouself (Daar is baie “Nee-mense” daar buite). Maak gebruik van wat jy het (Jy moet erens begin, ek het). 2019 Is nog lank nie verby nie, wat is in die pyplyn vir Early B? ‘n Nuwe musiekvideo waaraan ek werk en nog heelwat nuwe musiek!

Editorial team

Advertising

Distribution

Designers

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn

Page 2

AWSUM NEWS MAY 2019

Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie of lemoensap? Steri Stumpie Springbok wedstryd live of musiek fees? Musiekfees ‘n Lekker doublecab bakkie of ‘n vinnige sportmotor? Sportmotor Nike of Adidas? Adidas Beste vakansiewegbreuk? Nederland

HELDERBERG:

Primary Schools: Lochnerhof, Eikestad, Hendrik Louw, Rhenish Primary, Stellenbosch. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch, Rhenish Girls’, Paul Roos Gimnasium, Somerset College. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


Bunny Chow Niks sê ‘Eg Suid-Afrikaans” soos Durban se eie Bunny Chow. Met winter nou werklik op ons, sal ‘n heerlike kerrie bunny chow die nodige hitte verskaf om jou deur die koue nagte te kry. Hierdie resep het ons opgespoor in Jan Braai se kookboek Red Hot. Bedien: 4 Voorbereidingstyd: 35-45 minutes

Bestandele: • ‘n sopie olie • 1 fyngekapte ui • ‘n knippie masala of warm kerrie poeier • 1 telepel chilli poeier • 500g beenlose lam of skaapvleis in blokkies gesny. • 3 knoffelhuisies opgesny of fyn gemaal • 1 teelepel vars gemmer – opgemaal of gerasper • 1 blik fyn tamaties • 2 aartappels – gesny in klein blokkies • 2 wortels – gesny in skyfies • 1/2 teelepel suiker • 1 teelepel sout • 1/2 teelepel swart peper • 1 vars witbrood (heel) • 2 vars gesnyde tamaties • 1 bakkie vars koljander blare vir garnering

Metode 1. Verhit die oil in ‘n potjie oor ‘n medium hitte vuur terwyl jy die gekapte ui vir 5-minute braai tot dit sag word. Voeg dan die masala en opsionele chilli poeier by en braai vir nog ongeveer 2 minute tot die potjie begin taai raak. 2. Indien die potjie begin aanbrand, voeg ‘n klein bietjie water by – maar slegs as dit regtig nodig is. 3. Voeg nou die vleis, gemmer en knoffel by. Roer dit vir omtrent nog 1 minuut. 4. Gooi die geblikte tamaties, gekerfde aartappels, wortels, suiker, sout en peper in. Roer die pot en maak seker jy krap die lekker stukkies los vanaf die bodem. 5. Sit die deksel op en los dat hy oor medium kole vir omtrent 30-minute braai. Roer so af en toe en maak seker niks brand aan nie. Indien dit wel brand beteken dit net dat jou pot te droog is. 6. Voeg ‘n bietjie water by (‘n klein bietjie) 7. Na 30-minute kan jy die deksel af haal. Druk ‘n vurk in een van die aartappels in om seker te maak hul is deur gekook. As hul wel sag is, is die pot basies gereed. 8. Kook nou sonder ‘n deksel vir ‘n paar minute sodat die sous lekker dik kan raak. Sodra dit gebeur is die pot reg vir eet en jy kan dit verwyder van die vuur af. 9. Proe en voeg sout by indien nodig. 10. Sny die brood in kwarte en haal die sagte wit gedeeltes uit die middel- skep so basies ‘n bakkie vir die kerrie om in te gaan. 11. Maak nou die brood-bakkies vol kerrie en sous. 12. Bedien die brood wat jy uitgehaal het saam met ‘n slaai of vars tamatie met koljander blare op die kant.

Durban_Bunny_Chow source wikimedia commons

britannia-hotel-bunny-chow Source The New York Times.


LAERSKOOL HENDRIK LOUW

(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za

Hendrik Louw teen Sunvalley Ons 1ste rugbyspan het teen Sunvalley in die Danie Craven-stadion te Stellenbosch gespeel. Hendrik Louw het die dag 27-19 gewen. Ons wil Maties rugby bedank vir hierdie geleentheid om in die Danie Craven-stadion te speel.

Baie dankie aan Pharma Kem, Bernard en Karin van Staden, vir die borg van ons noodhulp-bibs.

Baie dankie aan AGH Artificial Grass Helderberg vir die borg van ons 1st span Rugby truie.

HOËRSKOOL PAREL VALLEI

(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za

Mr and Miss PV 2019 Mr and Miss PV will not only be the ambassadors and the informal faces of PV at numerous school events throughout this year, but they will also support our community by carrying out the Blue Thread. The theme of the evening was “All around the world” and saw the 20 contestants opening the evening with a group dance, supported by Parel Vallei’s dance group. Interview clips were played and the audience got a glimpse of the contestants before the show formally started. Categories included, stylish day wear and costumes of their choice that supported the specific country they selected. Before the interval the audience voted for their favourites and while votes were tallied, the contestants amazed the audience in their evening wear. The judges were: Dr Ilse Joubert, Mrs Melody de Wet and Mrs Jeanetta Verdoes. Thank you to the following sponsors that made the evening possible: • Eveningwear X-change Dress Hire • Placecol • Thirsty Scarecrow • Avon • Mantelli’s • Altron • Morgenster • Function Flowers • Lizea Beauty at Mayfair • Beauty by Halli • Hands on therapy • Sorbet –Waterstone • Janelle’s reflections of gracious beauty • Hair Works • Vida e Café • 178 on Mane • Almien Health and Skincare • Erinvale Estate, Hotel and Spa • Zeezich Motors • Vredenburg Manor House • Ben’s on the Beach The contestants would also like to thank Mrs Alana Pretorius, Mrs Mardie Steenkamp, Dean Joa and the rest of the prefects for a well-planned and successful evening!

Page 4

AWSUM NEWS MAY 2019

Franzé Lötter, Kyle Slater, Lienke Frylinck, Jacques Ludik, Mia de Villiers, Eric van den Oever, Georgina Henderson, Jason Holmes, Anke Tough, Dirk Beukes, Kelly Holmes, Joshua Burger, Blayne Samuels, Dylan Jansen van Rensburg, Annalet de Vries, Neil Bothma, Reike Ferreira, Martin Raubenheimer, Nazranah Osman, Francois Robbertze.

Congratulations Mr and Miss PV 2019: Kelly Holmes and Joshua Burger!


LAERSKOOL EIKESTAD (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za Nuwe skoolhoof Baie welkom aan ons nuwe skoolhoof, mnr. Henk Weyers! Hy lyk EIKstekend!

Netbal Laerskool Eikestad is baie trots om te sê dat ons 4 netbalspelers het wat hierdie jaar onderskeidelik in die o/12en o/13-Wynland Netbalspanne opgeneem is.

Lara Ehlers (o/13), Carmi Shaw (o/12), Millie Hurter (o/12) en Esther Coetzee (o/13).

Baie geluk aan Minke van Zyl (o/13) en Meah van der Merwe (o/12) wat elkeen in hul ouderdom se WesKaap span opgeneem is. Dit is voorwaar ‘n groot prestasie en ons is baie trots op hulle.

Minke van Zyl en Meah van der Merwe.

LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Nuwe Sportsentrum Die nuwe Sportsentrum van Laerskool Stellenbosch is op Vrydag, 12 April op luisterryke wyse ingewy. Die leerders het vanaf vroegoggend aan verskeie aktiwiteite deelgeneem. Die personeel van die skool is met ‘n heerlike middagete in die nuwe klubhuis, wat deel van die Sportsentrum is, getrakteer. Daarna het die sport voortgegaan; hokkie-, netbal- en tenniswedstryde. Daar was ook ‘n sokkerwedstryd waaraan die manspersoneel deelgeneem het. Verskeie spelers van die Matie-rugbyspan het ook van die vaardigeidsoefeninge met die 0.13A-rugbyspan gedoen. Die dag is afgesluit met ‘n spoggerige dinee in die klubhuis wat deur uitgesoekte gaste bygewoon is. Hierdie moderne multifunksionele Sportsentrum is ‘n groot bate en toevoeging tot die reeds uitstekende fasiliteite waaroor Laerskool Stellenbosch beskik. Die inwyding is op die skoolhoof, Hawkie de Villiers, se verjaarsdag gedoen en die Beheerliggaam het hom verras deur die Sentrum op ‘n heel gepaste wyse na hom te vernoem. Die staan dus voortaan bekend as die “Hawkie de Villiers Sentrum.

AWSUM NEWS MAY 2019

Page 5


WOR CHAMP TUESDAY, JUNE 4 15:30 Kick Off

15:30 Kick Off

18:00 Kick Off

SOUTH AFRICA v SCOTLAND

18:00

AUSTRALIA v ITALY

20:30

ARGENTINA v WALES

20:30

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 4

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 1

Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 5

Kick Off

Kick Off

Kick Off

NEW ZEALAND v GEORGIA

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool C, Match 2

FRANCE v FIJI

Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 6

ENGLAND v IRELAND

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 3

SATURDAY, JUNE 8 15:30 Kick Off

15:30 Kick Off

18:00 Kick Off

SOUTH AFRICA v GEORGIA

18:00

AUSTRALIA v IRELAND

20:30

FRANCE v WALES

20:30

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 10

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 7

Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 11

Kick Off

Kick Off

Kick Off

ARGENTINA v FIJI

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool A, Match 8

NEW ZEALAND v SCOTLAND

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 12

ENGLAND v ITALY

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 9

WEDNESDAY, JUNE 12 15:30 Kick Off

15:30 Kick Off

18:00 Kick Off

GEORGIA v SCOTLAND

18:00 Kick Off

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool A, Match 14

ITALY v IRELAND

20:30

SOUTH AFRICA v NEW ZEALAND

FRANCE v ARGENTINA

20:30

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 16

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 13

Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 17

Kick Off

Kick Off

WALES v FIJI

Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 18

ENGLAND v AUSTRALIA

Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 15


RLD RUGBY U20 PIONSHIP 2019

OURS 15:30 Kick Off

Kick Off

5TH SEED v 8TH SEED

18:00

10TH SEED v 11TH SEED

20:30

2ND SEED v 3RD SEED

20:30

Club Old Resian, Rosario – 9th Place SF, Match 19

18:00 Kick Off

• Contracted to insurance companies • Chassis correcting machine • Lifetime paint warranty • Approved major repairers FACTORY APPROVED:

MONDAY, JUNE 17

Racecourse Stadium, Rosario – 5th Place SF, Match 22

15:30

52 NEWTON STREET

TEL: 021 853 5105

Racecourse Stadium, Rosario – SF, Match 23

9TH SEED v 12TH SEED

Kick Off

Club Old Resian, Rosario – 9th Place SF, Match 20

1ST SEED v 4TH SEED

Kick Off

Racecourse Stadium, Rosario – SF, Match 24

6TH SEED v 7TH SEED

Kick Off

Club Old Resian, Rosario – 5th Place SF, Match 21

SATURDAY, JUNE 22

15:30

WINNER MATCH 21 v WINNER MATCH 22

18:00

WINNER MATCH 19 v WINNER MATCH 20

15:30

LOSER MATCH 19 v LOSER MATCH 20

20:30

WINNER MATCH 23 v WINNER MATCH 24

18:00

LOSER MATCH 23 v LOSER MATCH 24

20:30

LOSER MATCH 21 v LOSER MATCH 22

Kick Off

Kick Off

Kick Off

Racecourse Stadium, Rosario – 5th Place PO, Match 28

Club Old Resian, Rosario – 11th Place PO, Match 25

Racecourse Stadium, Rosario – 3rd Place PO, Match 29

Kick Off

Kick Off

Kick Off

Club Old Resian, Rosario – 9th Place PO, Match 26

Racecourse Stadium, Rosario – Final, Match 30

Club Old Resian, Rosario – 7th Place PO, Match 27

SOURCE: www.world.rugby/u20/fixtures

NTRE

4HOURS

RE

PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE

T: 021 851 3012 | C: 076 404 8704 CH

UNDER NEW MANAGEMENT CENTRE PARADYSKLOOF CONVENIENCE

FRESH QUALITY WOOLWORTHS FISH & CHIPS • GATSBY’S • BURGERS • SANDWICHES • CURRY ETC. CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS

FATHER’S DAY SPECIAL 10% DISCOUNT ON FISH & CHIPS BRING IN ADVERT TO QUALIFY. VALID FROM 10 - 16 JUNE 2019. CORNERCORNER OF R44 &OF BLAAUWKLIPPEN R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH PARADYSKLOOF STELLENBOSCH

OURS OURS PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE

PARADYSKLOOF CONVENIENCE PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE CENTRE

FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS

CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNERCORNER OF R44 &OF BLAAUWKLIPPEN R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH PARADYSKLOOF STELLENBOSCH CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH

S

c/o Main Rd & Oak Rd, Somerset West


SOMERSET COLLEGE

(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za

Boland Hockey The following students and staff were selected to play for Boland hockey teams:

Front: Wilhelm Muller (U16B IPT), Thando Prusent (U14 Regional), Sam Chaplin (U14 Regional), Reece Hugo (U14 Regional). Middle: Nicholas Reith (U14 Regional), Tarka Harford (U16A IPT), Kristen Germishuys (U14 Regional), Ainsleigh de Kock (U16A IPT Girls Coach), Michaella Beart (U18C Regional), Hanna van Heerden (U16A IPT), Sean Irwin (U16A IPT). Back: Tiago Marques (U16B IPT), Andrea du Plessis (U16C Regional), Jemma Falkenberg (U16B IPT), Lauren Venter (U16B IPT), Stephanie Bihl (U18A IPT), Liam Bayer (U16B IPT). Absent: Matthew Dickson (U18 Regional).

Hockey

Netball

Somerset College student, Kristen Germishuys, was selected for the U14 Girls Western Cape Hockey Team that will take part in the National Winter Games from 30 June to 5 July 2019. We are very proud of her!

Congratulations go to Somerset College student, Gabriella Brown, on her selection to the u/18 A Western Cape Netball team. The team will be participating in the All Ages Netball Tournament, which will be taking place at E.G Jansen, Boksburg from 16 June - 20 June 2019.

HOËRSKOOL STRAND (t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za Derik Nortje beïndruk met spogprestasie by Stellenbosch kunswedstryd Tydens die prestigeryke pryswennerskonsert op Vrydag, 3 Mei, het die HS Strandleerder, Derik Nortje (graad 10), nie net die gehoor met sy toespraak, “As die voëlmis die Facebook tref” mateloos beïndruk nie. Hy is ook beloon met die Stellenbosch Kunswedstrydmedalje vir Veelsydigheid in die Dramatiese Kunste én die Stellenbosch Kunswedstrydbeker vir Senior Redevoering. Voorwaar ‘n puik prestasie vir hierdie baie talentvolle jong woordkunstenaar.

Krieket HS Strand se krieketspelers het die afgelope seisoen soveel hoogtepunte beleef. Liam Martin, kaptein van die eerste krieketspan en lid van die SA o.17-plattelandspan, is in die Boland se o.18-winteroefengroep opgeneem. Chris Jurgens, reeds van gr. 8 af lid van die eerste krieketspan, is op sy beurt in die Boland se o.15-winteroefengroep opgeneem. Mnr. Andries Louw, hulle spanbestuurder, se dit is ‘n geval van arbeider is sy loon waardig. Hulle het hard geoefen en pluk nou die vrugte daarvan.

Liam Martin, mnr. Andries Louw en Chris Jurgens. Derik Nortje en me. Mathilda Walters-Vlok (Organiseerder: Dramatiese Kuns).

Page 8

AWSUM NEWS MAY 2019


LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Welgedaan Daniël! Gedurende die Maart vakansie, het Daniël Prinsloo, ‘n Gr. 7- leerder van Laerskool Lochnerhof, by die Akwarium in Kaapstad, die Junior Smart Living kurses vir Gr 7-leerders gedoen wat oor 5 dae gestrek het. Die kurses het ten doel om jongmense te leer van volhoubaarheid. Daniël moes twee omgewingsbewustheidsaksies uitvoer, sowel as ‘n voorlegging doen aan die akwarium rakende sy aksies om te kwalifiseer vir ‘n Silwer gradering.

Netbal Laerskool Lochnerhof spog met drie o/13-dogters wat ingesluit is by die Wes-Kaap span wat aan die All Ages toernooi in Boksburg gaan deelneem tydens die Julie vakansie.

Arnel Raath, Cara Otto en Michaela Birch.

Ena-Mari Ozrovech, Chloé Chatburn, Mila Kotze en Mia-Mickay Steenkamp.

HOËRSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com Rugby Hoërskool Stellenbosch se junior rugbyspanne het Saterdag, 11 Mei 2019 tuis teen Hoërskool Vredenburg gespeel. Die o/15’s spog met ‘n indrukwekkende oorwinning. Die eindtelling was 56-0 in ons guns. Hierdie span het voortgebou op die goeie rugby wat hulle hierdie seisoen speel. Daar heers ‘n besondere spangees onder hierdie groep seuns en ons is trots op die positiwiteit waarmee hulle speel. HSS het 8 drieë gedruk. Die puntemakers was Thabiso Salakufa (vleuel), Ryan Adams (senter) en Gio Anthony (stut) wat twee drieë gedruk het. Munro Adonis (senter) en Jordan Rudolph (vleuel) het elkeen een drie gedruk. Jesse Myburgh (skrumskakel) was suksesvol met 6 doelskoppe. Hoërskool Vredenburg het 9 drieë gedruk teenoor HSS se twee drieë. Ons puntemakers was Tyler Newman (vleuel) en Akiem Olivier (vleuel) wat elkeen een drie gedruk het en Joseph Williams (senter) was suksesvol met een doelskop.

Lize wen gesogte musiek prys Lize du Toit, ‘n Graad 12 leerder by Hoërskool Stellenbosch, het op Saterdag 11Mei die 10de Piano Festival by Rustenburg Girls’ High School bygewoon en meesterklasse ontvang van Jose Dias (Portugese pianis). By die geleentheid wen sy die Judith Dernier Piano Award van ‘n R1 000. Christiaan Bell het ook hierdie geleentheid bygewoon en meesterklasse van Sandra Kettle ontvang.

Nuwe Koffiewinkel Hoërskool Stellenbosch spog met ‘n splinternuwe Koffiewinkel by hulle ingang. Hier kan leerders en ouers rustig kom ontspan met ‘n koppie goeie koffie en ietsie ligs om te eet.

Voor: Roan Overbosch, Nico Kilian, Thabiso Salakufa, Gio Anthony, Munro Adonis, JJ Lombard en Francois Philander. Agter: Jordan Rudolph, Jesse Myburgh, Marius Symington, Koos Symington, TJ du Plessis, Janco Kirsten, James Janse van Rensburg, Enrico Swanepoel, Morgan Wentzel en Ryan Adams.

AWSUM NEWS MAY 2019

Page 9


Paul Roos val vas teen Boishaai

Deur: Frans le Roux Foto’s: Deborah Redelinghuys

Die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) het Saterdag in die Paarl goed afgereken met hul Stellenbosch bure toe hul voor ‘n groot skare vir Paul Roos met 29-16 geklop het. Boishaai moes homself bewys na die vernederende loesing wat hy in 2018 teen Paul Roos gekry het. Selfs al was die telling hierdie keer nie so groot nie, kon Boishaai daarin slaag om die wedstryd gemaklik te wen. Die wedstryd het weer begin deur Boishaai se generaal Kian Meadon wat in die 6e-minuut reeds sy eerste skop oorgejaag het om die telbord op 3-0 te bring. Paul Roos se eie kookwater losskakel Kade Wolhuter, het ‘n paar minute later met nog ‘n strafskop geslaag om die telling 3-elk gelykop te maak. Na twee mislukte Boishaai afskoppe het Wolhuter met nog ‘n skop geslaag om die voortou te neem 3-6. Vir die volgende paar minute het Boishaai op Paul Roos se doellyn geboer met die sterk senter Quan Horn wat uiteindelik oorgebars het vir sy span se eerste drie. Met die telling op 10-6 kry Paul Roos nog ‘n strafskop in die 25ste-minuut waarmee Wolhuter slaag om dit ‘n een-punt-wedstryd te maak (10-9). Die eerste helfte het geindig met beide spanne wat verwoed aangeval het, maar geeneen kon afrond. Die rustyd telling was 16-9 in Boishaai se guns te danke aan die skopskoen van Meadon. Paul Roos het die tweede helfte uitstekend begin toe hul stut Robert Rogers soos ‘n wafferse senter Boishaai se lyn gebreek het. Rodgers is kort voor die doellyn gestuit waarna Paul Roos hul eie grootste vyand was toe hul momentum deur ‘n obstruksie gestop is. Generaal Meadon se skitter oomblik het egter in die 44ste-minuut gekom, toe hy deur ‘n gaping is en dit met ‘n deftige steekskoppie afgerond het, wat Gideon van Wyk opgepik het om sy span se tweede drie te druk. Met die telbord op 21-9 het dit begin lyk of die tuisspan die oorhand begin kry. Paul Roos het hierna vir 14 fases op Boishaai se doellyn gekuier en op die 60ste minuut het die span van Stellenbosch hul eerste drie gedruk met Luke Burger wat oorduik. Die laaste tien minute was steeds vol aksie met Boishaai se senter Quan Horn wat voortbou op sy goeie vorm toe hy nie net ‘n massiewe duikslag uitvoer, maar toe sommer daarin slaag om die bal te steel en vir sy span ‘n welverdiende strafskop te wen. Heelagter Jacques Rousseau het aangelê vir dié 50-meter poging en sonder enige drama dit oorgeklits. Met net 5-minute oor was die skrif aan die muur vir Paul Roos, maar die tuisspan het steeds nie gaan lê nie. Boishaai loods ‘n aanval vanuit hul eie kwartgebied en te danke aan vinnige hande en te veel spoed, het Angelo Osch sy span se derde en laaste drie van die wedstryd gaan druk. Rousseau skop mis, maar die skade is reeds aangerig en die tuisspan kraai koning met die finale telling op 29-16.

RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL

(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za

Mother Daughter Tea Mother Daughter Tea - in aid of the Matric Dance - was held on Saturday 11 May. The girls and their mums had a wonderful afternoon, themed “Out of Africa”.

Congratulations Andrea! Andrea Jacobs(9A) was selected to play one of the main roles in the production ‘Next Stop Funky Town’ which is on at the Artscape Theatre on 12 and 13 July.

Page 10

AWSUM NEWS MAY 2019



RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Rugby Congratulations to Riley Norton (Grade 7) who made the U/13 Western Province Craven Week team.

Afrikaans Public Speaking The three best Grade 7 Afrikaans public speakers were: • Amelie Pienaar (first position) • Matthew Visser (second position) • Charl de Villiers (third position) Congratulations!

Matthew Visser, Amelie Pienaar en Charl de Villiers.

Six-a-side hockey Congratulations to the U/11 Poison Ivies team, who won 4, drew 1 and lost 1 mach. Sofia Joubert was their team manager and coach for the day.

9

30 May 201

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

Page 12

Grey College Paarl Gimnasium Paarl Boys’ High Garsfontein Monument Rondebosch Framesby Paul Roos KES Selborne College

AWSUM NEWS MAY 2019

11 12 13 14 15 16 17 18 19 20

Bishops Grey High Affies Glenwood St Andrew’s College Helpmekaar Outeniqua Hilton College Boland Landbou Stellenberg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.