Helderberg(October 2018) Primary - High Schools

Page 1

HELDERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Bike Racks | Roof Racks Roof Boxes | Luggage

021 850 0514 / 076 878 3832 vos@bikerack.co.za

OCTOBER 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

STRAND

Tel: 021 854 4546 12 Athlone Street, Gants Centre All Silverton Radiators carry a 2 Year Warranty. T’s & C’s apply.

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM HELDERBERG

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FOR THE FOODIES ENTERTAINMENT FREE / GRATIS


Die voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld, Rolene Strauss is die derde Suid-Afrikaner wat die Mej. Wêreld titel dra. In 2017 het sy haar mediese graad ontvang, meer as dit is sy ‘n ma, vrou, besigheidsvrou, mentor en humanitêr . ASWUM het haar ‘n paar vrae gevra.

Jy het grootgeword in Volksrust Mpumalanga, vertel vir ons ‘n bietjie van jou kinderdae en jou tuisdorp. Ek het grootgeword in ‘n baie beskermende omgewing. My ouers het vir my en my broer grootgemaak met die wete dat ons enige iets kan bereik indien ons hard werk. Ons omgewing en ouers het bietjie naïwiteit verseker maar ek sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Ons het ‘n reël gehad in die huis, terwyl die son skyn speel ons buite. Ek onthou vele kere waar my ma ons letterlik moes vang sodat ons in die huis in moet gaan. Ek is so dankbaar vir my kinderdae en raak emosioneel as ek moet dink ander kinders kon nie so sorgvry soos ons groot geword het nie. In watter skool was jy? Ek was in Laerskool Pionier en Hoërskool Volksrust. Waarvan het jy gehou van skool gaan? Ek glo sterk die feit dat ek skool gegaan het in ‘n klein dorpie het my gehelp om te oorleef in die grootmens wêreld. Om rede ons ‘n klein skool was moes al die leerders aan al die skool aktiwiteite deelneem. Ek onthou ek het eerstespan hokkie en netbal gespeel, deelgeneem aan atletiek, debat kompetisies, CSV leier, hoofdogter en ek moes fokus op my akademie om seker te maak ek word aanvaar om medies te gaan studeer. Hierdie het my geleer om my tyd goed te bestuur en hard te werk vir wat ek wil bereik in die lewe. Hoe sal jy jouself beskryf as ‘n tiener? Ek onthou dae saam my beste vriendin op hulle familie plaas, ons het berge geklim, klei huise gebou, koeie gemelk, gespeel in die mielie silo’s en na klein voëljies omgesien. Ek is gek oor die natuur en was bevoorreg om ‘n sorgvrye kinderlewe te hê. Ek en my vriende het self ‘n petisie beplan teen die skool skoene reël op hoërskool. As jy kon teruggaan in tyd, wat sou jy vir die 16-jarige Rolene vertel? Jou geleenthede sal kom, dit is jou verantwoordelikheid om gereed te wees daarvoor. Jou pa is ‘n dokter en jou ma is ‘n verpleegster, wanneer en hoekom het jy besluit om in hulle voetspore te volg? Ek kan nie ‘n spesifieke dag of jaar onthou nie, maar dit was net wie ek was. Ek was gebore met dit. My bynaam was Klein Dr Strauss wanneer ek my pa se pasiënte saam hom besoek het en hulle hande vasgehou het. Ek het gesien hoe sy pasiënte my pa waardeer en lief het, en sedertdien was my pa my held. Jy het ‘n twee jaar breek gevat van jou mediese studies om jou Mej. SuidAfrika en Mej. Wêreld pligte na te kom, hoekom het jy besluit om terug te gaan en jou mediese studies te voltooi? Ek sou nie Rolene gewees het indien ek nie my studies voltooi het nie. Dit is ‘n baie belangrike deel van wie ek is. Ek glo sterk mens maak klaar waarmee jy begin het. Was dit ‘n groot uitdaging om weer te begin studeer na al die roem? Dit was defnitief ‘n uitdaging omdat ek in ‘n nuwe jaargroep was waar almal my geken het as Mej. Wêreld. Ek het ook dieselfde jaar wat ek begin studeer het getrou. My seuntjie was ook Januarie van my finale jaar gebore. Baie van die pasiënte het my ook herken wat soms uitgedraai het in ongemaklike oomblikke,

Editorial team

Advertising

Designers

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn

Page 2

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG:

Primary Schools: Rhenish, Lochnerhof, Eikestad, Stellenbosch, De Hoop,

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Hendrik Louw, Somerset-Wes. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch, Rhenish Girls’, Paul Roos Gimnasium, Hottentots Holland, Somerset College. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

maar die Universiteit van Vrystaat het my baie ondersteun, my mede studente was wonderlik en ek het my laaste twee jaar baie geniet. Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat sal jy graag in jou loopbaan wil behaal? Ek wil graag bekend staan as ‘n wonderlike vrou en ma wat haar familie altyd eerste sit. As ‘n vrou wat alles gedoen het tot die beste van haar vermoeë en deur dit alles God eer. Twee projekte waaraan ek huidiglik meeste van my tyd aan spandeer is RevitaHealth (‘n gesondheids organisasie wat ek en my skoonsuster, Dr Ledivia Strauss in Oktober oopgemaak het). Sowel as my gesproke woord album wat einde van die jaar vrygestel sal word. Enige advies vir ons jong lesers oor gesondheid, ware geluk en hoe om met jou liggaam tevrede te wees? Ons gesegte by RevitaHealth is: “Wees jouself maar wees die beste self .” Dit handel oor wees die beste weergawe van jouself. Dit gaan nie oor hoe jy lyk nie, maar oor hoe gesond jy aan die binnekant is. Moet nooit vergelyk nie. Ek weet dit is makliker gesê as gedaan, ek herinner myself net aan hierdie elke dag, fokus op jou gesondheid en die res sal volg. In 2016 het jy met D’niel Strauss getrou en in 2017 is jy geseën met ‘n baba seuntjie, hoe ervaar jy getroude lewe en ma-wees? Ek vind dit absoluut opwindend, dit maak mens nederig en is somtyds ‘n groot uitdaging. Die beste deel van ‘n huwelik en ma-wees is om te vergeet van jou eie uitdagins en te fokus op jou mense wat jy die liefste het en hulle te koester. Wat is minder aangenaam van ‘n skoonheids-kompetisie? Skoonheids-kompetisies is, glo dit of nie, ‘n mind game. Jy kan nie jou voorkoms of die beoordeelaars verander nie. Hulle hou van jou of hulle hou nie van jou nie. Dit is nie in jou hande nie. Die belangrikste deel is wat in jou kop aangaan. Is jy besig om jouself te vergelyk? Is jy besig om jouself emosioneel af te breek? Die meeste wat ek emosioneel gegroei het was gedurende die Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld kompetisies. Jy moet die beste persoon raak wat jy kan en jouself van binne na buite leer ken om dit te geniet. Dit is wat die beoordeelars gaan sien en gaan waardeer. Hoe hanteer jy die aandag en roem? Ek sien dit as ‘n voorreg en ‘n wonderlike geleentheid om ‘n positiewe impak op ander te hê. Wat laat jou hart vinniger klop? Elke keer wanneer ons baie besige seuntjie centimeters van die tafel se hoek verby hardloop en van stoele afspring of wanneer hy my mamma noem en my soen. Wat is jou stokperdjies? Kwaliteit tyd saam my familie, gholf, oefening en ek luister graag na audioboeke. Watse liedjie of groep speel op die oomblik in jou kar? Ek en my man luister graag na audioboeke wanneer ons ry, die een wat op die oomblik in my kar speel is “The Richest man in Babylon” deur Samuel Clason.

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


WEN!! WEN

Reënboogbrood • • • • • • • •

1 kg klaargemaakte brooddeeg 1 rooi soetrissie, ontpit en in kleinblokkies gesny 1 geel soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny 1 groen soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny 1 klein ui, gerasper 300 g oorskietvleis van jou keuse 250 ml gerasperde Cheddarkaas 2 groot knoffelhuisies, fyngekap

!! WEN!! Kook saam K aaps, in samew erking met RS G, stel die ko s van Koelsoem Kamalie en Flori Schrikke r, twee afgetr ede tannies van B onteheuwel in die Kaap, bekend . Met onfeilb ar e resepte, perf ek-beproef na ja re se ondervindi ng, kan elkeen weer huiskos, soos ons ma’ s dit gemaak het. Een gelukkig e AWSUM le sers kan hierdie K ook saam Kaa ps resepteboek wen!! Stuur jou naam en skool na win@tiemedia .co.za

1. Voorverhit die oond tot 180 °C en spuit ’n bakplaat met kossproei. 2. Rol die deeg tot 1 cm dik op ’n meelbestrooide oppervlak uit. 3. Strooi die soetrissieblokkies en gerasperde ui oor die uitgerolde deeg. 4. Strooi die oorskietvleis oor die soetrissies en uie, gevolg deur die helfte van die gerasperde kaas. 5. Strooi die fyngekapte knoffel oor en plaas die reënboog op die voorbereide bakplaat. 6. Laat die reënboog vir 30 minute rus sodat die deeg kan rys. 7. Bak vir ongeveer 45 minute tot goudbruin en verwyder uit die oond. 8. Skakel die oond af. 9. Strooi die res van die kaas oor die reënboog en plaas dit terug in die oond sodat die kaas kan smelt.

We build great apps for great schools. Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 3


LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Akteurs in wording!

SA Nasionale Ruiterskuns Kampioenskappe

Laerskool Stellenbosch se Senior Toneelgroep het gedurende September aan die Silwervaring Toneelfees in Brackenfell deelgeneem. Die toneelstuk “Kassiesindroom” is baie goed ontvang en die groep het die volgende toekennings ontvang: • 6 goue diplomas aan akteurs toegeken • Divan Willer is genomineer vir Beste Akteur • Kassiesindroom is genomineer vir Beste Nuutgeskrewe Teks • Prys ontvang vir die Beste Tegniese verwerking.

Elle Olivier van Laerskool Stellenbosch is gekies vir die Weskaap Ruiterkuns span wat in Januarie in Parys aan die SA nasionale ruiterskuns kampioenskappe gaan deel neem. By die kampioenskappe word daar Senior en Junior Protea spanne gekies wat vroeg Mei 2019 in New Orleans teen VSA en Kanada gaan deelneem.

Voor: Me Elizna Swanepoel (drama-afrigter), Sophia Eksteen, Lana Malherbe, Milan Olivier, Kayli Janse van Rensburg. Middel: Christophe Viljoen, Meiring van der Walt, Moya Marais, Liela van Zyl, Hano Krige, Gareth Davidse, Tatum Wentzel, Mila Klopper. Agter: Olivia Hendrikse, Lisa de Wet, Annabelle van Zyl, Elmoré Smit, Juné Theron, Dané Fourie, Ivanna Skinner, Odelia Krige, Divan Willier.

RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Chess champ Alexander van der Merwe (Grade 7) won the Boland Primary Schools Sportman of the Year trophy, a medal for international participation as well as a trophy for Boland Primary Schools Chess Sportman of the Year. This is a very special achievement as the award takes all sport codes into account.

On 27 September Amelie Pienaar (Grade 6) was asked to perform the closing act for the Paul Roos Gymnasium matric farewell. Their theme was The greatest showman and Amelie performed a solo, A million dreams. It was a beautiful evening and a successful performance.

RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL Samantha Smuts The captain of our 1st team, Samantha Smuts, was selected for the SA U18A team that travelled to the Junior Olympics 5s team that recently participated in Argentina.

Page 4

SACEE Rhenish took part in the annual national SACEE (South African Council for English Education) Language Challenge and achieved some excellent results. The highlight of these was the placing of two of our girls in the top 2 in their grade in the country. Congratulations to Erin Commaille in Grade 8 for her second position nationally and to Emma Brand in Grade 10 for her joint second position nationally.

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Super 5s Hockey

Solo singing

During the July holidays Kent Sheard and JP du Plessis (both in Grade 7) competed in the prestigious Super 5s Hockey tournament held at Western Province Hockey Club. They managed to win the tournament for the U/13 boys, beating the favourites 9-4 in the semi-final and then continued the victory to win the final 5-2. Kent Sheard was also named as the player of the tournament. Congratulations, boys!

(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za

Athletics – Bredasdorp Top 10 Rhenish brought home 5 Gold Medals, 2 Silver Medals and we placed 10th out of 45 schools.


HOTTENTOTS-HOLLAND HIGH SCHOOL Mr and Miss HHH Die leerders was Mr and Miss HHH.

(t) 021 852 1405 (e) adminmail@hhhschool.co.za

World Drum majorette Championship 7 Girls received their Protea Colours the end of 2017. They took part in the World Drum majorette Championship at Grand West from the 20- 22 Sept 2018. Jamy was captian of the Junior Protea Team and she also received a gold medal for the Mace display. The SA Team obtained 15 gold, 15 silver and 10 bronze medals in total. The smalldrill team of HHH took part in the shoot-out Competition and obtained a bronze medal.

Daniel David en Dandeline Wessels.

LAERSKOOL EIKESTAD (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za Hierdie redenaars kán praat! Drie Eikies het laasweek aan die Nasionale Rondte van onderskeidelik die Oppie Tong Af en Radikale Redenaars kompetisies deelgeneem. Marliné Stoop en Abogajil Swanepoel het beide ‘n vierde plek behaal. Jaidan Reyneke het hom ook goed van sy taak gekwyt!

Voorspoed Dr. Bennie Aucamp! Hiermee groet ons vir Dr. Bennie Aucamp wat ons vir sestien en ‘n driekwart jaar met integriteit en omgee gelei het. Hy laat diep spore agter en ons gaan hom baie mis. Ons wens hom en sy gesin voorspoed en seën toe vir die nuwe hoofstuk van sy lewe.

Marliné Stoop, Jaidan Reyneke en Abogajil Swanepoel.

LAERSKOOL DE HOOP

(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za

Hoofleiers vir 2018 Baie geluk aan Paul Roos en Anja Labuschagne wat as hoofleiers vir 2018 gekies is.

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 5


TO ADVERTISE IN THE AWSUM CONTACT SAMANTHA COETZEE 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Pieter Brand 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

Stellenbosch

Personal Assistance | Dry Ice Free Deliveries | Ice Tubes Ice Blocks | Crushed Ice Ice Cream | Frozen Yoghurt Refrigerated Trailer to Hire

TEL: 021 887 3111 Taahir - 071 334 8701 Razzia - 082 871 3736 Unit 2, Adam Tas Business Park, Stellenbosch.

For All Ice Needs - Big Or Small

Tel: 021 882 8948 | stellenbosch@easylife.co.za www.easylifekitchens.co.za EasylifeStellenbosch

Johannes 081 395 1483 Charmaine 081 567 5857 onlyiceptyltd@gmail.com www.onlyice.co.za

CRICKET MATCH FIXTURES 2018/2019 SUNDAY, 4 NOVEMBER 2018

FRIDAY, 11 JANUARY 2019

ODI at Perth Stadium Australia vs South Africa - 00:00

Test at Bidvest Wanderers South Africa vs Pakistan - 10:00

FRIDAY, 9 NOVEMBER 2018

SATURDAY, 19 JANUARY 2019

ODI at Adelaide Oval Australia vs South Africa - 00:00

ODI at ST George’s Park, Port Elizabeth South Africa vs Pakistan - 13:00

SUNDAY, 11 NOVEMBER 2018

TUESDAY, 22 JANUARY 2019

ODI at Bellerive Oval, Hobart Australia vs South Africa - 00:00

ODI at Sahara Stadium South Africa vs Pakistan - 13:00

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018

FRIDAY, 25 JANUARY 2019

T20 at Carrara Oval Australia vs South Africa - 00:00

ODI at SuperSport Park, Centurion South Africa vs Pakistan - 13:00

WEDNESDAY, 26 DECEMBER 2018

SUNDAY, 27 JANUARY 2019

Test at Supersport Park, Centurion South Africa vs Pakistan - 10:00

ODI at Bidvest Wanderers South Africa vs Pakistan - 10:00

WEDNESDAY, 30 JANUARY 2019 THURSDAY, 3 JANUARY 2019 Test at PPC Newlands, Cape Town South Africa vs Pakistan - 10:30

ODI at PPC Newlands, Cape Town South Africa vs Pakistan - 13:00


obb

NUWE VERSORGINGSEENHEID IN STELLENBOSCH NOU OOP!!

STELLENBOSCH

VERSWAKTE BEJAARDE-VERSORGING EN BYSTANDSVERSORGINGS-EENHEDE NOU OOP IN LUUKSE JONKERSVIEW LEEFSTYL SENTRUM JAN CELLIERSSTRAAT 12 (LANGS AGAPE AFTREE-OORD) STELLENBOSCH

VERF • HARDEWARE GEREEDSKAP • VERFKONTRAKTEURS

KONTAK ONS NOU: ELSJE SCHOEMAN - 064 170 6063 | elsje@hospicare.co.za www.hospicare.co.za

ANDRINGASTRAAT 114, STELLENBOSCH, 7600

Hospicare neem verswakte bejaardes as permanente inwoners in, en lewer ook ‘n diens in die luukse bystandsversorgings-eenhede vir inwoners wat nie volle versorging benodig nie.

(021) 886 4130/40 obb1@telkomsa.net

RUGBY MATCH FIXTURES 2018 SATURDAY, 3 NOVEMBER 2018

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018

Twickenham Stadium England vs South Africa - 17:00 Principality Stadium Wales vs Scotland - 16:45

Principality Stadium Wales vs Tonga - 16:30

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018

Soldier Field Ireland vs Italy - 22:00

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018 BT Murrayfield Stadium Scotland vs South Africa - 19:20

Twickenham Stadium England vs Japan - 17:00

Aviva Stadium Ireland vs New Zealand - 21:00

Stadio Euganeo Italy vs Australia - 17:00

Stade Pierre-Mauroy France vs Argentina - 22:05

SUNDAY, 4 NOVEMBER 2018

SATURDAY, 24 NOVEMBER 2018

Ajinomoto Stadium Japan vs New Zealand - 01:00

BT Murrayfield Stadium Scotland vs Argentina - 16:30

SATURDAY, 10 NOVEMBER 2018

Twickenham Stadium England vs Australia - 17:00

BT Murrayfield Stadium Scotland vs Fiji - 16:30

Stadio Olimpico Italy vs New Zealand - 17:00

Twickenham Stadium England vs New Zealand - 17:00

Principality Stadium Wales vs South Africa - 19:20

Principality Stadium Wales vs Australia - 19:20

Aviva Stadium Ireland vs USA - 20:30

Aviva Stadium Ireland vs Argentina - 20:30

Stade de France France vs Fiji - 22:05

Stade de France France vs South Africa - 22:05

SATURDAY, 1 DECEMBER 2018 Twickenham Stadium Barbarians vs Argentina - 17:00

THERE'S A PIZZA WITH YOUR NAME ON IT! 10% DISCOUNT ON PRESENTATION OF THIS ADVERT. ONLY AT COL’CACCHIO STELLENBOSCH.

STELLENBOSCH (021) 886 7088 SHOP 29-31, SIMONSPLEIN CENTRE, PLEIN STREET. stellenbosch@colcacchio.co.za | www.colcacchio.co.za


FIND YOUR NEW WHEELS HERE! Stellenbosch

Kilotreads Building Tel: (021) 886 9117 | Fax: (021) 882 9256 stellenbat@telkomsa.net

ONDERDELESENTRUM

PARTS CENTRE

GEORGE BLAKELAAN 43B • STELLENBOSCH

TEL: 021 887 4671/2

LAERSKOOL HENDRIK LOUW Netball

Nasionale Spelfees

Hendrik Louw u/11A team won the Helderberg netball league for 2018 and ended fourth in the Metro East Districts playoffs. They went through to the CTPSN Finals at Belville Netbal Head Quarters. An excellent achievement for Hendrik Louw.

Aleggra Korb in Gr 3A het 8ste plek in die Nasionale Spelfees behaal. Ons is baie trots op haar.

SOMERSET COLLEGE

(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za

Cricket Well done to our U12A Cricket Team, who participated in the St David’s U12 Cricket Festival from the 18th - 21st October. The highlight was when we played Clifton Prep from Durban in a 50-over match. The team scored 419/4. Jonathan Firth 93 off 66, Tyrone Reith 125 off 117, Michael du Toit 105 off 70 and Thomas Parsons 42 off 24. Clifton Prep were then bowled out for 126 in 39.4 overs. Thomas Parsons 1/11 in 10, Alexia Kontiparakis 2/13 in 8 and Nicholas Plotz 4/10 in 4.4. What a special achievement for the team, congratulations! #CollegeCricket #SomColCricket #CollegePride

Page 8

(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Drama Students performed their Final IEB Practical Exams The #SomersetCollege Grade 12 Drama Students performed their Final IEB Practical Exams on Tuesday the 9th of October. The Boonzaier Hall was transformed into a theatrical space illuminated by performers brimful with pathos, poignancy and delight. #CollegeCulture


LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Trots op Martina! Baie geluk aan Martina Fouché wat aan die Nasionale-rondte by die Eskomekspo deelgeneem het. Sy het die prys vir “Best Environmental Monitoring, grade 6-7” gewen. Sy het ook by vanoggend se medalje seremonie ‘n Goue medalje gewen!

SOMERSET-WES PRIMÊRE SKOOL

(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za

U/13 Rugby Ireland Tour On Saturday, 22 September the U/13 rugby team departed on the 1st overseas tour in the history of the school. They arrived in Dublin on Sunday afternoon. Their first match was played against Cill Dara RFC on Tuesday, 25 September and SWPS won 41-22. They travelled to Limerick and visited Thomond Park, home of Munster RFC. On Thursday evening they played against Young Munster and won 26-15. Another victory was against Highfield RFC 21-5, based near Cork before returning home.

SWPS and Highfield RFC teams.

HOËRSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com JSE Challenge Nicolas de Wet, Nicolaas Horn, Janneman van der Merwe en Rutger van Huyssteen het aan dié jaar se JSE Challenge, ‘n nasionale aandelespel vir hoërskoolleerders, deelgeneem en ‘n eerste plek behaal. Die span se naam was die “Sneaky Snakes” en met 21% groei het hulle die indeks met meer as 10% geklop. Hulle vlieg die 19de Oktober Johannesburg toe vir die prysuitdelingseremonie. Laasjaar het Nicolaas, Janneman, Nicolas en Jacques Vermeulen ‘n derde plek in dié kompetisie behaal.

Atletiek 13 Oktober het ons gespring, gegooi en weg gehardloop met ‘n 2de plek by die Helderbosch atletiek byeenkoms tussen Rhenish/Boland landbou, HS Strand en HS Stellenbosch.

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 9


HOËRSKOOL PAREL VALLEI

(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za

Academic and Cultural Prize-Givings 2018 The governing body and teachers would like to congratulate all learners who received awards at the academic and cultural prize-giving evenings! It was wonderful to celebrate your achievements with you. Our deepest hope is that you will make use of all opportunities offered at PV, grow your talents and develop your leadership abilities so that you can make a difference and lead with pride in our country, and, ultimately, in this ever-changing world. You have a firm BLUE THREAD foundation, so go out and be the change – you can make things happen!

Front: Mr Bruce van Rensburg (governing body chairman), Mr David Schenck (headmaster), Dr Heinie Brand (guest speaker), Renée van Zyl: Dux, Parel Vallei-Toekenning (Toegeken aan ‘n graad 12-leerder vir veelsydigheid in sport, kultuur, akademie en leierskap) asook die Suzanne en Elaine Rose-Trofee (Toegeken aan ‘n graad 12-meisie vir dekorum en goeie gedrag/ Awarded to a grade 12 girl for decorum and good conduct). Middle: Shannon Barry: 3rd in grade 12; Daniella Kock: Junior Artes; Jenna Blaauw: Most Promising Junior Sportswoman of The Year (shared); Inge Froelich en Kirsten Munro: Craig de Villiers Gemeenskapsdienstrofee / Community Service Trophy (toekenning word gedeel). Awarded to a learner who showed initiative, creativity and consistency in community service / Toegeken aan ‘n leerder wat inisiatief, kreatiwiteit en konsekwentheid getoon het in gemeenskap-diens; Skye Boshoff and Zayd Wookey: Bulldog Award (shared). Toegeken aan die graad 12-leerder wat die gees van Parel Vallei gedurende die jaar die beste weerspieël het/ Awarded to the grade 12 learner who exemplified the spirit of Parel Vallei throughout the year; Jenelle Cookson: Elrine Prinsloo-Leierskaptrofee / Leadership Trophy. Toegeken aan die graad 12-leerder wat in sy/haar matriekjaar met inisiatief leiding geneem en ‘n besondere poging aangewend het om ‘n positiewe stempel in die skool af te druk/ Awarded to the grade 12 learner who, in his/her matric year, with special effort and initiative, emerged as a leader and leaves a positive imprint on the school. Back: Rachel Kaps: Sportswoman of The Year; Arend Moelich: Suzanne en Elaine; Rose-Trofee / Trophy; Toegeken aan ‘n graad 12-seun vir dekorum en goeie gedrag/ Awarded to a grade 12 boy for decorum and good conduct; Eduan Uys: Boudewijn de Vries Diensbeker / Service Trophy. Toegeken aan ‘n graad 12-leerder vir onbaatsugtige diens aan Parel Vallei / Awarded to a grade 12 learner for selfless service to Parel Vallei; Jannes de Necker: Sportman van die Jaar; Lahore Hauspie: 2nd in grade 12; Tony MC Pherson: Investec Specialist Bank – Out of the Ordinary Award. Awarded to a grade 12 who showed extraordinary entrepreneurial/business qualities as a young leader; Zelmarie Barnard: Senior Artes; Irene du Toit: Van Heerden Heunis-Trofee / Trophy (shared). Toegeken aan ’n graad 12-leerder vir Joie de vivre (Lewensvreugde)/ Awarded to a grade 12 learner for joie de vivre (joy of life).

HOËRSKOOL STRAND

(t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za

Toutrekverslag Op Saterdag 20 Oktober om 7:00 het Hoërskool Strand se toutrekspanne by Botha Kelder ingeklok vir die eerste kompetisie van die nuwe seisoen. Die nuwe seisoen is vol energie en entoesiasme afgeskop . Met heelwat trekkers wat nie beskikbaar was nie, doen die HS Strand-trekkers uitstekend en is hul kompeterend in al die gewigsafdelings waarin hul getrek het. Die 520kg-meisiespan neem as ‘n gekombineerde span deel, aangesien daar nie genoeg meisies is binne daardie spesifieke gewigsafdeling nie. Hulle trek uitstekend om ‘n silwer medalje te verower. Hierna wys die ou hande, met ‘n paar nuwelinge in die span, watter krag hul later in die seisoen gaan wees en verower ‘n brons medalje in seker die moeilikste afdeling, nl. die 560 kg- afdeling. Die kinders en ouers bewys weer watter ware ambassadeurs hul vir die skool, gemeenskap en toutrek is.

Hokkie-afsluitingsfunksie van eerste spanne Die eerste hokkiespanne het op 25 September hul afsluitingsfunksie in die Kindertrustsentrum gehad. Dit was ‘n heerlike aand van oulaas kuier en braai saam met die ouers en spelers van 2018 en geskenkies uitdeel. Dit was ‘n gesellige aand wat beslis onthou sal word.

Geskenkbekers vir onthou.

Kaptein, Christiaan de Wet, oorhandig vir elkeen presentjies.

Page 10

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Izak de Wet se laaste motiveringsgesprek.

Christiaan de Wet en Eben de Klerk.

S.18A se twee ma’s.


DIE AWSUM MOBILE APP VIR SKOLE Laai jou skool se app af! Dink... foto’s, videos, belangrike dokumente, kennisgewings, events in jou omgewing, nuutste wêreldsportnuus, en nog vele meer. En dit alles op jou skool se app!

awsumness!

80 Skole reeds opgeteken


PAUL ROOS GIMNASIUM Debat Die eerste Senior Debatspan het hierdie kwartaal hard voorberei en baie wyd gelees vir die Nasionale Dink of Sinkkompetisie wat Saterdag, 20 Oktober, by die Afriforum Ateljee in Johannesburg opgeneem is. Ons het in die finaal teen HS Noordkaap opponerend gepraat oor “Die stygende olieprys lei tot beter ekologiese volhoubaarheid”. Alex Aldrich, Mihan van Zyl en Jacques Botma het fantasties gepraat en is as landswye wenners aangekondig.

(t) 021 887 0017 (e) info@paulroos.co.za

O/19 Tennis Span van Paul Roos ook onoorwonne by Boland Landbou Tennisfees Die 1ste tennis span van Paul Roos het die afgelope naweek skoonskip gemaak by die 13de Boland Landbou Tennisfees wat in die Paarl “Op die Plaas” aangebied was. Paul Roos wat die verdedigende kampioen is, het hul onoorwonne vertonings van die jaar by tennis feeste voort gesit en het ook hierdie toernooi oortuigend gewen deur Paarl Boishaai (HJS) in die finaal met 7 - 0 te wen. Die Paul Roos span het gedurende die toernooi nie een wedstryd verloor nie en dit was goeie voorbereiding vir die komende naweek se Grey Tennis Festival in Bloemfontein. Die Paul Roos span was verteenwoordig deur Wikus Robbertse, Ruben Fortuin, Carl Roothman, Andre du Plessis, Hugo Kotze, Luca Link, Stephen Claasen en Jacques Mieny. Die 12 skole wat aan die toernooi deel geneem het, was in 4 groepe in gedeel. Paul Roos het al sy wedstryde in die groep fase oortuigend gewen. In die semi-finaal het die manne van Paul Roos met oortuiging met Oakdale afgereken. In die finaal was Paul Roos egter te sterk vir Paarl Boishaai en het ook die kragmeting gewen.

Die uitslae van Paul Roos was as volg: • Paul Roos wen Boland Landbou 12 - 0 • Paul Roos wen Pearson 12 - 0 • Paul Roos wen Oakdale 12 - 0 • Paul Roos wen Paarl Boishaai 7 - 0 Die volgorde waarin die 12 deelnemende skole klaar gemaak het is as volg: 1. Paul Roos 2. Paarl Boishaai 3. Oakdale 4. Durbanville 5. Midstream College 6. HTS Middelburg 7. Paarl Gim 8. Boland Landbou 9. Marlow 10. Wynberg 11. Stellenbosch 12. Pearson Baie geluk aan die 1ste span met hierdie uitstekende vertoning en baie sterkte vir die komende week in Bloemfontein by die Grey Tennis Festival. 1ste PRG O/19 wen span met hul trofees: Swannie Swanepoel (Afrigter), Stephen Claasen, Jacques Mieny, Hugo Kotze, Wikus Robbertse, Ruben Fortuin, Andre du Plessis, Carl Roothman en Luca Link.

entertainment

Alex Aldrich, Jacques Botma en Mihan v Zyl.

1

2

LIFE ITSELF 09 NOVEMBER 2018

Page 12

3

ANON 16 NOVEMBER 2018

5

4

FRANK & FEARLESS 23 NOVEMBER 2018

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

STATUS UPDATE 30 NOVEMBER 2018

6

RALPH BREAKS THE INTERNET 30 NOVEMBER 2018

CREED II 30 NOVEMBER 2018


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.