HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
RADIATORS, FUEL TANKS, AIRCON & ENGINE COOLING COMPONENTS FOR CARS, TRACTORS & EARTHMOVING
STRAND
NEWS
Tel: 021 854 4546 / Fax: 021 853 1822 12 Athlone Street, Gants Centre tomcarol@silvertonstrand.co.za
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
We belong to the RMI
SEPTEMBER 2017 FREE / GRATIS www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
Braai, Suid-Afrika, braai!
FOR THE FOODIES Eksklusiewe Jan Braairesepte binne
#HeritageDay
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store
Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App
Kliek op Food
AWSUM Celebrity Interview
Nasionale Braaidag & Braaitoer Epiese natuurtonele, padritavonture, vroegoggendkoffie in die buitelug, fantastiese kampeerplekke en meer braaie as wat jy jou kan indink – daar kan niks meer Suid-Afrikaans wees as die jaarlikse Nasionale Braaitoer nie, die perfekte aptytwekker vir Nasionale Braaidag, soos gereël deur die ikoniese Jan Braai. Ons het opgevang met Jan by die vertrek van sy 200-sterk kavalkade op die Nasionale Braaitoer. V Hoe het die hele Nasionale Braaidag-inisiatief ontstaan? A Ons is mal oor braai – daar is geen argument daaroor nie. As ‘n nasie is ons op Nasionale Braaidag soos geen ander tyd verenig nie. Ons deel stories, ontspan, dink na en geniet net die land wat ons die geleentheid gee om groot hoeveelhede braaihout te verbrand. En in 2017 is daar meer as een geleentheid om rondom ‘n vuur bymekaar te kom.
V Wat is spesiaal aan vanjaar se Nasionale Braaidag? A Omdat Nasionale Braaidag hierdie jaar op ‘n Sondag val, is daar ‘n hele Saterdag beskikbaar om vir die land se grootste openbare vakansiedag voor te berei. Geïnspireer deur die Nederlandse vakanse van Koningsnag net voor Koningsdag, moedig ons alle Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan Nasionale Braainag die aand voor Nasionale Braaidag. Dit is die kans vir die braaiers van Suid-Afrika om lekker vroeg al in die Nasionale Braaidagstemming te kom. Dit is die partytjiebraai voor Nasionale Braaidag se ontspannende braai. V Maar wag, daar’s meer aan die braaibeweging – kort voor Nasionale Braaidag toer jy en ‘n 200-sterk toerende karnaval die land as die Nasionale Braaitoer. Wat gebeur tydens hierdie hierdie toer? A Dink aan dit as ‘n politieke saamtrek voor ‘n verkiesing, behalwe dat ons nie stemme soek nie, maar ‘n oproep tot miljoene Suid-Afrikaners maak om saam te kom rondom braaivleisvure en ons erfenis te vier. Nou in sy vyfde jaar, tree die Nasionale Braaitoer op as ‘n rokerige, vlamgebraaide boodskapper vir Nasionale Braaidag, met die deelnemers aan die Toer wat die braaiboodskap deur die land versprei en openbare opwinding opwek vir ons land se vinnignaderkomende grootste dag van braai. Die 2017 Nasionale Braaitoer het op 10 September in Kaapstad afgeskop en stop by ikoniese plekke soos Kaap Agulhas, Calitzdorp, Plettenbergbaai en Stormsrivier voor die finale stop in Port Elizabeth. V Wat is die doel van die Nasionale Braaitoer? A Dit gaan alles daaroor om ons visie van nasiebou rondom ’n vuur te bevorder en ten toon te stel. Dit is ‘n soort bloudruk oor hoe om erfenismaand en Erfenisdag die beste te vier. Dit gaan oor die saambring van diverse mense om die een ding te doen wat ons almal geniet, naamlik kosmaak en kuier rondom ‘n oop vuur. Dit is ook ‘n geleentheid om openbare opgewondenheid en momentum in die aanloop tot 24 September op te bou op ‘n manier wat Suid-Afrikaners laat dink oor hoe om hulle eie erfenis te vier, en hoe fantasties dit is om ‘n Suid-Afrikaner te wees.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Koekemoer Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG:
Primary Schools: Eikestad, De Hoop, Lochnerhof, Somerset-Wes, Stellenbosch, Rhenish, Hendrik Louw. High Schools: Strand, Stellenbosch,
Parel Vallei, Paul Roos, Somerset College, HMS Bloemhof, Rhenish Girls’ High. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
V Hoe werk die Nasionale Braaitoer nou eintlik? A Soos altyd is die roete gekies om die verskeidenheid van die Suid-Afrikaanse natuurskoon in te neem en om te fokus op belangrike geskiedkundige plekke op die roete. Die doel van die Nasionale Braaitoer is vir deelnemers om dit te geniet, maar ook om meer oor ons wonderlike land te leer.
V Hoekom moet deelnemers ‘n Suid-Afrikaanse vlag hê? A Met registrasie ontvang elke deelnemer ‘n volgrootte Suid-Afrikaanse vlag. Die deelnemers dra hierdie vlae ten alle tye. Dit is die reënboogwuif van die Toer. V Wat is die rol van Nasionale Braaidag en die Nasionale Braaitoer in ons land? A Dit is herinneringe dat ons as inwoners van so ‘n ongelooflike diverse land iets in gemeen het. Ons land het ‘n ryk en diverse erfenis en dit moet gevier word. Maar dit is belangrik om een ding te deel, en daardie een ding is die nasie se liefde vir kosmaak oor die kole van ‘n vuur. Ons het baie om te vier as ‘n nasie en as diverse mense. Watter beter manier as met ‘n Toer wat jou meer leer oor ons kollektiewe erfenis en jou mede-Suid-Afrikaners, en ‘n spesiale dag wat jou aanmoedig om dit rondom ‘n vuur te vier. V Jy is die eerste AWSUM-voorbladgesig om twee keer op ons omslag te verskyn – baie geluk! Wat dink jy daarvan? A Dit is regtig AWSUM – en sê baie oor ons liefde vir braai! Dankie – ek sien uit na meer.
WEN WEN WEN!!!
Wen ‘n kopie van Jan Braai se
Vuurwerke Stuur ‘n epos aan info@tiemedia.co.za met Jan Braai as die onderwerp.
WENNERS Chris Chameleon jy en ek en ek en jy Linda van de Merwe & Karla Basson is die wenners van Chris se CD. Geniet!!
AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders!
Beskikbaar op die AWSUM Mobile App en die AWSUM Website www.awsum.co.za!
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 3
LAERSKOOL EIKESTAD
(t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za
Interhuis
Sportdag Eikestad-spanne het verskeie trofeë en medaljes gewen by die Mikro Barloworld-sportdag: • 0.13 7’s rugby 2de • 0.11 7’s rugby wen plaat • 0.10 netbal 2de plaat
Redenaars
Eikestad 0.13 Sewes-rugbyspan en 0.13A- netbalspan het baie pret gehad tydens hulle nebalwedstryd teen mekaar by die jarlikse Interhuis.
Eikestadleerders het deelgeneem aan die WesKaap finaal vir Radikale Redenaars.
Rugby Ons 0.9A-rugbyspelers en hulle pa’s.
Tennisprestasie Eikestad se 0.13 seuns- en dogers-tennisspanne wen beide silwer by die Curro CR van der Merwetennistoernooi.
LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Kunsprestasie Liandra Hon (Graad 1) het ‘n goue medalje en ‘n sertifikaat gewen en was een van vier leerders wat goud gewen het in die Metropool-Oosdistrik vir haar kunswerk in die Grondslagfase-afdeling. Al agt distrikte se leerders in die WesKaap is op 7 September vereer met ‘n trofee en ‘n sertifikaat vir ‘n uitstaande prestasie. Ons is baie trots op haar.
Liandra Hon en Juffrou Cecile van der Watt.
Helderberg Kunseisteddfod Die volgende leerders het aan die Helderberg Kunseisteddfod deelgeneem en die uitslae is soos volg: Graad 7: • Michelle Pretorius – Silwer • Litha Schutte – Silwer Plus • Lien Hoogenboezem – Silwer Plus Graad 6: • Hannah Leach – Silwer • Arya van Wyk – Silwer • Celentia Janse van Vuuren – Brons Graad 5: • Zander Cronjé – Brons • Babalo Sogwadile – Silwer • Katelynn – Silwer Graad 4: • Jana van der Merwe – Silwer • Marné Meyer – Silwer
Graad 7: Michelle Pretorius, Litha Schutte en Lien Hoogenboezem.
Graad 6: Hannah Leach, Arya van Wyk en Celentia Janse van Vuuren.
Graad 5: Zander Cronjé, Babalo Sogwadile en Katelynn.
Graad 4: Jana van der Merwe en Marné Meyer.
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Revue 2017: ‘Poplap’
Page 4
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Grade 4 Science Expo Grade 4 learners had the exciting task of designing and making their own wind machines with recyclable materials.
Grade 5 Public Speaking Competition On Thursday, 31 August 12 courageous Grade 5 boys and girls presented a variety of interesting topics as prepared orals to an enthusiastic audience and two adjudicators, with the aim of competing against one another for the prestigious position of Best Public Speaker in the grade.
Kyrah van der Merwe (3rd), Matthew Visser (1st) and Emma Bicker Caarten (2nd).
LAERSKOOL SOMERSET-WES Helderberg Eisteddfod Die volgende Graad 4–7 leerders het Cum Laude ontvang by die Helderberg Eisteddfod: Graad 4 Cum Laude Poësie • Jadin Bester • Jordan Boer • Miché Griego • Ruché Beuke • Suri-Su Matthews • Jacey de Vos en Mekayla Stevens Graad 5 Cum Laude Poësie • Kaila Meisenheimer Graad 6 • Joshua Gruenbaum (Cum Laude: Poetry) • Madison Daniels (Cum Laude: Unprepared Reading) Graad 7
Singing talent Sevanne Hector (Grade 5) took part in a Singing Talent Search Competition hosted by the Johannesburg International Centre. She received a bronze medal at the Cape Town auditions and now qualifies for the finals, held in Johannesburg on 29 September. Sevanne is a proud member of Rhenish Primary’s Senior Choir and is also a member of the Tygerberg Children’s Choir.
(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za
Graad 7 • Clint Williams (Cum Laude: Poësie) • Amber Phillips (Cum Laude: Poësie) • Savannah Mabuwana (Cum Laude: Poetry)
LAERSKOOL HENDRIK LOUW Eisteddfod Prestige-aand Drie van Hendrik Louw se leerders het tydens die Prestige-aand van die Helderberg Eisteddfod elk ‘n medalje onvang. Dit beteken hulle het aan twee items deelgeneem en die gemiddelde punt daarvan was die hoogste in ‘n fase (3 ouderdomme gekombineerd): • Unathi Mankanthla: klawerbordsolo’s in die Intermiediêre Fase • Nico Swart: drom in die Vermaaklikheidsafdeling, Junior Fase • JP Lawrence: klavier in die Vermaaklikheidsafdeling, Senior Fase Hulle word onderrig deur mnr. Henk Otto en mev. Sicilie Barnard.
Graad 4
Graad 5
Graad 6
(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
U/12 Coastal Tournament Congratulations to Ryan Jack, Tapiwa Nkumanda and Leejay Petersen with their inclusion in the DHL WP U/12 rugby team for the U/12 Coastal Tournament at Riversdale from 28 to 30 September 2017. It is a big honour for the boys to represent their province. They make us proud and we wish them well with the tournament.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 5
Heritage Da
Bacon & Cider Roosterkoek
WHAT YOU NEED (makes 8)
• 1 packet bacon (250 g of your favourite type) • 1 small packet self-raising flour (500 g) • 1 tsp salt • 1 tot olive oil • 1 bottle cider
WHAT YOU DO 1. Either braai the bacon on a grid over coals until crisp or fry it in a pan until crisp. Remove from the heat, let it cool down and chop into small pieces. 2. To your favourite mixing bowl add the self-raising flour, salt and crispy braaied chopped-up bacon. Mix this using one of your recently washed hands. 3. Add the olive oil and cider. Using one or both of your recently washed hands, mix and knead everything together. You do not need to overdo this step. Be lazy and knead as little as possible; as soon as everything is properly combined you’re good to go. 4. Use your hands and on a flat surface, shape this stretchy piece of dough into a flat rectangle or square as well as you can manage. Now use a sharp knife and cut the dough into 8 or 9 equal portions. Fix the shape of each one slightly and you’re done. Using extra flour to dust the dough throughout this process makes it infinitely easier to deal with. 5. Braai on a grid over mediumheat coals for about 15 to 20 minutes. It is important to turn the roosterkoek often, so that they do not burn, but get cooked through. The outside should be crispy and ever so slightly charred here and there, and the inside obviously done. If there is a hollow sound when you tap them, they are ready. Insert a sharp knife into one and if it comes out clean, you know for a fact that they are ready. 6. Serve warm with butter and cheese or with any braaied meat.
I am a massive fan of roosterkoek and the culinary giants bacon and cider also make regular appearances at my braai fire. Together, they will change the way you look at roosterkoek forever. The word ‘roosterkoek’ is Afrikaans for a bread roll baked on your grid over the coals of a wood fire. To my mind, the word is part of common language in South Africa and can de facto be used in all 11 official languages. Everything about this recipe is great – few ingredients, a very easy process and a fantastic tasting result. As it happens, these roosterkoek go very well with any type of braaied meat.
PHOTO Matthys van Lill
© Jan Braai – The Democratic Republic of Braai, Bookstorm 2015
ay
Enjoy Heritage Day and our very own National Braai Day on 24 September with these two exclusive recipes by Jan Braai, founder of National Braai Day.
Chocolate Fondant Potjie Pudding There is a medical reason why you should eat chocolate. The scent of the chocolate increases theta brain waves, which induces relaxation. We all know how vitally important it is to destress, relax and feel good about your life. And this is why you and your loved ones should consume the baked chocolate potjie as often as possible. It will make you a better person.
WHAT YOU NEED
WHAT TO DO
(feeds 8)
1. Make the batter, part 1: In your no. 10 flat-bottomed baking potjie, whisk the egg and then use your wooden spoon and mix the butter, milk and vanilla with the whisked egg. 2. Make the batter, part 2: Now mix the flour, cocoa, salt, sugar and chopped chocolate pieces into the wet mixture of step 1. Just use the sugar and cocoa specified as ingredients for the batter, not the sugar and cocoa for the sauce, which only comes in the next step. Everything needs to be mixed properly so use a wooden spoon and put in some effort. If you’re unfit get one of your friends or family members to help you, or buy yourself a cordless stick blender (it changed my life). 3. Make the sauce: Stir the sugar, cocoa powder and boiling water together until all the sugar has dissolved and the mixture is smooth. Slowly pour this hot cocoa-sugar-water mixture over the dough mixture that is already in the pot. 4. Bake: Put the lid on the potjie and bake for 25 minutes by placing coals under the pot and a lot of coals on the lid of the pot. Your work of art is ready when the top is firm to the touch. 5. Serve with fresh cream or ice cream.
For the batter • 1 egg • 3 tots butter (melted) • ½ cup milk • ½ tot vanilla essence • 1 cup self-raising flour • 1 tot cocoa powder • pinch of salt • ½ cup sugar • 2 small slabs dark chocolate (80 g each, broken into blocks)
For the sauce • 1½ cups brown sugar • 2 tots cocoa powder • 1½ cups boiling water
To serve • fresh cream or ice cream
PHOTO Matthys van Lill
Jan Braai
© Jan Braai – The Democratic Republic of Braai, Bookstorm 2015
LAERSKOOL DE HOOP Krieket Laerskool De Hoop se eerste krieketspan het nuwe, spoggerige krieketdrag.
(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za
Interskole 2017 vs Beaumont
Omgeeweek
Dit was ‘n ‘rasie-ende’ en ‘raas-ende’ sukses! Die leerders het op die veld en langs die veld presteer. Our sportsmen and women performed as powerfully as lighting and our supporters cheered as loud as thunder! The build-up, the big brag and the matches were all electrifying!
Die Graad 4’s se uitstalling: hulle het die Gordon’s Bay Animal Welfare ondersteun.
MP SE
IS
EL
FID
ER
Mnr. Johan Potgieter (direkteur van HiB (Helderberg Insurance, hoofborg van die skool se eerste krieketspan) doen die oorhandiging aan Benjamin Blaauw (kaptein) en mnr. Wynand Cillié (skoolhoof).
The Grade 6s did an outreach to the elderly at HSFA.
HOËR MEISIESKOOL BLOEMHOF
Bloemhof–Paul Roos-orkes aangewys as beste gemengde ensemble Die Stringendo Orkes, 'n strykorkes wat uit leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof en Paul Roos Gimnasium bestaan, is onlangs aangewys as die Beste Gemengde Ensemble op die Parel Vallei Eisteddfod. Die orkes bestaan uit 18 lede en speel klassieke sowel as kontemporêre werke. 'n Hoogtepunt in hul repertorium is beslis me. Amoré Steyn, die dirigent, se verwerking van Queen se Bohemian Rhapsody.
(t) 021 887 3044 (e) info@bloemhofschool.co.za
Bloemhoffer wen Judokampioenskappe Nicole Robinson (Graad 8) het tydens die Julievakansie aan die Suid- Afrikaanse Judo Opekampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Sy het die Bolandse Judospan verteenwoordig en twee goue medaljes by die kampioenskappe verower. Die eerste medalje was ’n individuele goud in haar ouderdomsgroep en die tweede vir die ouderdomsgroep 13 tot 17 jaar, waarin die Boland-meisiespan die goue medalje gewen het. Dit is die derde jaar in ’n ry wat Nicole individuele goud wen.
Bloemhof tweede in ‘Die superskool’ Lauren-Lee Jacobs, Danielle Louw, Anelia Kleynhans en mnr. Stephan Meyer het R100 000 vir Bloemhof gewen toe hulle op 22 September as die naaswenners van Via se nuwe vasvraprogram, ‘Die superskool’, aangewys is. “Dit was werklik ‘n eens-in-’n-leeftyd ervaring,” sê mnr. Meyer. “Om te beleef hoe ‘n TV-program opgeneem word, en om soveel wonderlike leerders en onderwysers van regoor Suid-Afrika te kon ontmoet, is iets wat geen prysgeld kan koop nie.” Bloemhof was een van 51 skole om video-inskrywings te maak en een van die 10 skole wat gekies is om op die program te verskyn. Die Hoërskool Menlopark van Pretoria was eerste en Hoërskool Eldoraigne van Centurion derde.
Jana Swanepoel, een van die violiste in die Stringendo Orkes.
Lauren-Lee Jacobs, Anelia Kleynhans en Danielle Louw met Aggenelia, die Springbokkie.
Stringendo Orkes
Page 8
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
We animals! Graad 5 het ‘n praatjie bygewoon van die Hart-organisasie wat diere red uit slegte omstandighede. Louise en haar span het interessante inligting met ons gedeel en leerlinge kon die hondjies vertroetel.
HOËRSKOOL PAREL VALLEI
(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za
PV se nuwe prefekte lyk spoggerig PV se nuwe prefekte is, volgens tradisie, met groot afwagting en trots aangekondig tydens Stigtersdag. Hulle het onlangs hulle gekoorde baadjies ontvang en hulle lyk ook nou sommer gereed vir die taak wat op hulle wag! In Augustus 2015 is daar besluit om ‘n nuwe leerderleierskapstruktuur in PV te skep. Die nuwe struktuur het die ou leerderraad vervang met ‘n stelsel van prefekte, gekies deur verskillende portefeuljes wat verskillende afdelings in die skool verteenwoordig. Die prefekraad bestaan uit agt portefeuljes, naamlik: Tradisie, Media, Kultuur, Gemeenskap, Akademie, Sport, Gees en die VRL (Verteenwoordigende Raad van Leerders.). Die nuwe prefekstruktuur was reeds suksesvol in die eerste jaar van bekendstelling. Die hoofrede daarvoor sluit in dat elke portefeulje komitees saamgestel het van leerders uit alle grade en dié komitees het ander Parel Valleiers ook die geleentheid gegee om nóú saam met die prefekraad te kon werk (in die belangstellingsveld van hul keuse.). Elke portefeulje sal weer bestuur word deur ‘n onderwyser wat leiding gee en bestaan uit ‘n goue prefek (die leier) en twee silwer prefekte. Die agste portefeulje, naamlik die VRL (Verteenwoordigende Raad van Leerders), is verteenwoordigend van alle grade (en word ook direk in die beheerliggaam verteenwoordig deur die hoofseun en hoofmeisie.) Ons wens elkeen van die prefekte geluk met hulle verkiesing en ons glo dat hulle sal voortbou op die uitnemendheid van die ander leierskapgroepe voor hulle, in die veranderende wêreld waarin ons leef.
VOOR: Julio Gous (Tradisie), Blaine Coetzee (Media), Zara Vermeulen (VRL), Rachel Kaps (Sport), Arend Moelich (hoofseun) , Nicole de Lorme (hoofdogter), Jessica Mol (Akademie), Inge Froelich (Gemeenskap), Tanya Erasmus (Kultuur), Zayd Wookey (Gees). MIDDEL: Norraine Scheffers (Gees), Shannon Barry (Tradisie), Johan Hyman (VRL), Eduan Uys (Akademie), Reinata van Greuning (Kultuur), Skye Boshoff (Sport), Renée van Zyl (Akademie). AGTER: Kirsten Munro (Gemeenskap), Zoë Naudé (Tradisie), Kayla Graham (Media), Anton Broeksma (VRL), Cullam Forrester (Sport), Irene du Toit (Gees), Mia Doyle (Gemeenskap). AFWESIG: Skye Bullen (Kultuur) en Gita Leid (Media).
HOËRSKOOL STRAND Puik prestasie Ruan Buys het 87 persent in die Rekeningkunde Olimpiade behaal. Hy het sy liefde vir rekeningkunde by sy pa en ouma geërf. Sy familie het in ‘n stadium hulle eie besigheid gehad, en Ruan het gereeld gaan kyk wat hulle met die kontant doen en waarheen dit gaan. Ruan is gedetermineerd in alles wat hy doen en sien rekeningkunde as nog ‘n uitdaging. In die hoërskool het hy by ‘n onderwyser geland wat ‘n passie gehad het vir rekeningkunde en nie kon wag om sy kennis te deel nie. Ruan gaan volgende jaar B.Com Aktuarieel aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. In sy vrye tyd speel hy graag skaak, doen drama, en natuurlik kuier hy baie by vriende. Sy wenresep vir sy prestasie is gebed, harde werk, spesiale onderwysers en liters koffie.
Bio-Science Olimpiade In 2016 het PV-leerders ‘n tweede plek behaal in die Junior Bio-Scienceolimpiade, maar dié jaar het PV die nasionale eerste plek behaal! Die olimpiade het hierdie jaar in Mei plaasgevind en 27 leergierige Graad 8- en 9-Parel Valleiers het deelgeneem en ses goue, 13 silwer- en sewe brons sertifikate is saam met die eerste plek ingepalm. Top 11 skole in die olimpiade: 1. Hoërskool Parel Vallei 2. Hoërskool Secunda 3. Paarl Boys’ High 4. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
5. Capricorn High School 6. Hoërskool Framesby 7. Danvillepark Girls High School 8. Treverton College 9. Curro Hermanus 10. Queensburgh Girls High School 11. Worcester Gim Bogenoemde plekke is bepaal deur die gemiddeld van die top 10-kandidate van elke skool te bereken. Parel Vallei se top 10-kandidate het ‘n gemiddeld van 80.7% behaal en PV se groepgemiddeld is 72,26% teenoor die nasionale gemiddeld van 63,35%.
VOOR: Mari Diedericks (Graad 8), Laura Maritz (Graad 9). AGTER: Dylan Janse van Rensburg (Graad 9), Neil Marais (Graad 9), Eben du Plessis (Graad 9), me. Ruda Blomerus (PV-vakhoof van Natuurwetenskappe). AFWESIG: Jenna Petersen (Graad 9).
(t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za
Helderberg Eisteddfod Augustus 2017 Die volgende leerders neem vanjaar deel aan die Helderberg Eisteddfod in hul onderskeie afdelings en presteer soos volg: Klavier: Lisa Wesstraat 1Silwer+ Suzaan Eybers 1Goud Ariana Uys 1Silwer+ Megan Gordon 1Silwer+, 1Goud Nicky-Louise Byrne 2Goud Zoé-Lee van der Merwe 1Goud Mia du Plessis 2Goud+, 1Cum Laude Michael Fouché 1Goud+, 1Cum Laude Musiekvermaaklikheid: Paul Verdoes 1Goud+ Christiaan de Wet 1Goud, 1Goud+ Johan Verdoes 1Goud+ Nikita Marais 1Goud+ Jeandré Rossouw 1Goud
Marla Smit 1Silwer, 1Goud+ Gisela Rencken 1Goud, 1Goud+ Amé Kruger 1Silwer+, 1Goud+ Anya Kruger 2Goud, 1Goud+ Carine Meyer 1Goud+ Carla Cronjé 1Goud, 1Cum Laude Ané Braasch 1Cum Laude Mieke van der Merwe 1Cum Laude Eljah de Wet 3Cum Laude Deidré Barnard 1Goud+, 7Cum Laude Blokfluit: Derik Nortjé 1Goud+, 1Cum Laude Ebert Wessels 2Goud, 1Cum Laude Jeandré Rossouw 1Goud+, 2Cum Laude Nicolene Esterhuyse 1Goud+, 1Cum Laude Lizanne Nortjé 3Goud+ Baie geluk aan hierdie leerders en hulle musiekonderwysers.
Spesiale toekennings vir musiekleerders Spesiale sertifikate en medaljes by die Helderberg Eisteddfod se musiekafdeling is vanjaar toegeken aan die volgende leerders van Hoërskool Strand: • In die blokfluitafdeling verwerf Lizanne Nortjé ‘n pryswennersertifikaat vir die hoogste punt in die afdeling vir 16-jariges. • Lizanne Nortjé en Nicolene Esterhuyse verwerf ‘n pryswennersertifikaat vir die hoogste punt in die ensemble-afdeling vir 16-jariges. • In die musiekvermaaklikheidsafdeling verwerf Deidré Barnard ‘n pryswennersertifikaat vir die hoogste punt in die afdeling vir soloinstrumente in die junior fase. • Deidré Barnard, Ané Braasch en Mieke van der Merwe verwerf ‘n pryswennersertifikaat vir die beste ensemble in die junior fase. • Deidré Barnard en Eljah de Wet verwerf ok ‘n pryswennersertifikaat vir die beste sanggroep in die afdeling vir 14-jariges. • Deidré Barnard wen ‘n medalje vir die hoogste gemiddelde punt vir 2 items in die solosang-afdeling in die junior fase. Baie geluk aan hierdie leerders en aan hulle musiekonderwysers.
VOOR: Ebert Wessels, Mieke van der Merwe, Lisa Westraat, Gisela Rencken, Marla Smit, Zoé-Lee Van der Merwe, Jeandré Rossouw, Derik Nortjé, Megan Gordon. AGTER: Eljah de Wet, Lizanne Nortjé, Johan Verdoes, Paul Verdoes, Christiaan de Wet, Michael Fouché, Ané Braasch, Deidré Barnard, Anya Kruger, Amé Kruger, Nicolene Esterhuyse. AFWESIG: Suzaan Eybers, Ariana Uys, Nicky-Louise Byrne, Mia du Plessis, Nikita Marais, Carine Meyer, Carla Cronjé.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 9
HOËRSKOOL STELLENBOSCH Toneel 2017 Vir die eerste keer in Hoërskool Stellenbosch se geskiedenis dring die toneelgroep deur na die ATKV-Tienertoneel se finale rondte. Die groep van 11 leerders (onder die regisseurshand van oudStellie Andrea Winckler) gaan op 4 Oktober hul produksie, Blessings, op die planke bring in die Kunstekaapteater. Vanaf 4 tot 6 Oktober kry elkeen van die genooide produksies (daar is 15 produksies landswyd gekies) 'n speelgeleentheid, waarna die top vyf toneelstukke aangewys sal word, wat dan weer op 7 Oktober by die prysuitdeling sal optree. Hierdie jaar se teks is deur Alma Nel geskryf en kan as 'n familiedrama beskryf word. Dié stuk het reeds verskeie nominasies en toekennings deur die loop van die derde kwartaal ingepalm, onder andere vir beste produksie by Hoërskool Namakwaland (Springbok) se toneelfees. Verder het Jana van der Merwe en Alma Nel by dieselfde fees onderskeidelik die toekennings vir Beste Aktrise in 'n hoofrol asook Beste Teks ontvang.
Music Maestro Music Competition Lize du Toit wen die eerste prys in die senior afdeling van die Music Maestro Music Competition wat in Augustus vanjaar deur Somerset College aangebied is.
HSS-ensemble Die HSS-ensemble tree gereeld by funksies in die gemeenskap op. Christiaan Bell – kitaar, Daniel Retief – kontrabas, Lize du Toit – dwarsfluit, Sylvia van Lingen – blokfluit, Nicolas de Wet – klavier en Amy Visser – djembe.
RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL Mountain biking Saturday 16 September Rhenishers participated in the Spur High School Series Western Cape Championship held at Paul Roos Gymnasium. The racing was hard and the Rhenish girls can hold their heads high. Rhenish walked away with two girls taking the title in their respective age groups and one placing second. The biggest achievement was placing second overall out of the girls’ teams with only four girls competing. The top three in each age category will be representing Rhenish at the SA Schools final where just over 60 high schools from all over South Africa as well as neighbouring countries, like Namibia, Zimbabwe and Zambia, are being represented.
Youth Women: 1st Michaela Beaton and top ten finish Sue-Ann Dreyer.
(t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com
(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za
New learner leaders
Singing Helderberg Eisteddfod Prizewinners 2017 Best 13 year-old achievement: • Jessica Matthews Best achievement ensemble: • Jessica Matthews • Catharina Swanepoel • Sitaarah Magerman Best 15 year-old achievement: • Masimange Sesanti Outstanding achievement medal winner: • Masimange Sesanti
Rhenish Girls’ High announced their new Learner Council for School and for Hostel, as well as the new Head Girl and Deputy Head Girl and Head of Hostel and Deputy Head of Hostel recently. These leadership bodies will guide the learners for the 2017/2018 period of office.
Head of Hostel Mandisa Ngabaza and Deputy Head of Hostel Francesca Lomas.
Sub-Junior Girls: 1st Andrea Schofmann and 2nd Mikaela Nielsen.
SOMERSET COLLEGE
(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za
Prefects 2018 Somerset College is delighted to announce the Grade 11 Student Leaders for 2018. The prefects are: • Stephanie Halton (Head Girl) • Alistair Pyle (Head Boy) • Jaihne Magerman (Deputy Head Girl) • William Brederode (Deputy Head Boy) • Grace Anderson • Jessica Meissner • Kefuoe Lento • Thameenah Khalfey • Khalid Kader • Vera-Lynne Smit • Masego Sekoboane • Tegan O'Grady Head Students for 2018: William Brederode, Jaihne Magerman, Stephanie Halton and Alistair Pyle.
Page 10
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Head Girl Kelly Viljoen and Deputy Head Girl Ora Mokoena.
PAUL ROOS GIMNASIUM
0.17 Rugby wen Marius Schoeman 7’s
SPUR round 3 MTB event at Bloemendal
Jamie Penfold (1st u16).
(t) 021 887 0017 (e) info@prg.wcape.school.za
UITSLAE • vs Albert Myburgh wen 41–7 • vs Parel Vallei wen 61–5 • vs Hugenote wen 29–14 • vs Boland Landbou 20–14 • vs Douglas 59–0
• QF: PRG vs Noordheuwel wen 24–5 • SF: PRG vs Boland Lanbou wen 19–14 (ekstra tyd) • Finaal: PRG vs Stellenberg 29–7
Matt Lochner (1st u15).
Swellendam Aflosbyeenkoms PRG won the overall boys division at the annual Swellendam relay event, with the U17 team setting up a new event record in the Swedish relay with a time of 2 minutes and 30 seconds. UITSLAE 100m x 4 aflos • 0.15 2de • 0.14 2de • 0.17 1ste met 'n nuwe • 0.15 2de byeenkomsrekord • 0.17 1ste Massa-aflos Sweede aflos • PRG & Bloemhof (een span) • 0.14 2de 2de
Tiaan Pretorius is aangewys as die speler van die toernooi.
0.17 Sweedse aflos rekord-span.
PRODUCTS & SERVICES WHEELS & MOTORING
BEAUTY
REMOVALS
IN THE OFFICE
EXTRA-MURAL PROPERTY
FINANCIAL SECURITY
HEALTH
AGRICULTURE TONGAATSTR 5 PAPEGAAIBERG IND STELLENBOSCH TEL: (27)-21-883 9860 FAX:(27)-21-883 9867 www.loxtons.co.za info@loxtons.co.za
Bike Racks | Roof Racks Roof Boxes | Luggage 021 850 0514 | 076 878 3832 | vos@bikerack.co.za
CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
NCE CENTRE
NIENCE 24HOURS
F STELLENBOSCH
TEL: 021 851 2381 FAX: 086 566 0000 EMAIL: SALES@SOMERSETFITMENT.CO.ZA 77 VICTORIA STREET SOMERSET WEST WE ARE OPEN MON-FRI 8-5PM AND ON SATURDAYS 8-1PM
SERVICES
MINOR SERVICE from: R400.00
• Brakes • Shocks
MAJOR SERVICE
• Exhausts • Tyres
Design and installation of pump stations. GPS mapping. Maintenance and management of systems. Loxton Irrigation’s retail store only sells irrigation products of high quality.
Our service centre in the Papegaaiberg Industrial area in Stellenbosch highlights our emphasis on providing our customers with excellent service. Our experienced staff members are always willing to provide irrigation related advice or assistance.
TieMedia, a fast-growing print and digital media company, is looking for enthusiastic and motivated advertising sales consultants to join our team in the Helderberg region.
CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS
• • • •
VACANCIES Sales Executives
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
• Design of customized irrigation systems for your project. • Sourcing and supply of materials and top quality equipment. • Installation of customized irrigation systems.
from: R750.00
• CV’s • Services
The job is selling advertising space across our media platforms: AWSUM News school newspaper & AWSUM Mobile App school app. The ideal candidates are confident, well organised and can work independently and in a team. They have a strong sales approach and the ability to drive new business, develop existing relationships and hit agreed sales targets. They are also excellent communicators with solid client care skills and attention to detail. A thorough understanding of digital advertising sales are their unique advantage. The requirements are: • Own, reliable car and driver’s licence • Own laptop • Two or more years’ experience in sales • Professional appearance and able to • Computer literate manage time effectively Forward your CV to yolande@tiemedia.co.za | Closing date for applications: 2 October 2017
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 11
TEAM +/- PTS PAARL BOYS’ HIGH 0 104,80 GREY COLLEGE 0 102,18 MONNAS 0 100,45 HELPMEKAAR 0 98,80 PAUL ROOS GYM 0 98,56 AFFIES 0 96,97 PAARL GIM 0 96,72 ST ANDREWS COLLEGE 0 96,07 GLENWOOD 1 95,75 OAKDALE 7 95,54 OUTENIQUA 0 95,17 KES 0 95,05 WATERKLOOF 0 94,95 GARSFONTEIN 0 94,93 GREY HIGH SCHOOL 0 94,75 BOLAND LANDBOU -7 94,70 RONDEBOSCH 3 94,53 STELLENBERG -2 93,95 SACS 0 93,36 NELSPRUIT -2 93,29 HILTON COLLEGE 0 92,31 DROSTDY HTS 1 91,44 KEARSNEY COLLEGE 1 90,91 WESTVILLE 1 90,87 DHS 1 90,86 EG JANSEN 1 90,24 PRETORIA BOYS HIGH 1 89,73 DALE COLLEGE 1 89,63 BISHOPS -7 89,62 TRANSVALIA 0 89,00 NOORD KAAP 7 88,55 MARITZBURG COLLEGE 0 87,94 FRAMESBY -2 87,93 ST JOHNS COLLEGE -1 87,68 SELBOURNE COLLEGE -1 87,59 MARLOW -1 87,54 QUEENS COLLEGE -1 87,53 MENLOPARK -1 87,24 KEMPTON PARK 0 87,06 JEPPE 0 86,72 MIDDELBURG HTS 3 86,53 ELDORAIGNE 3 86,28 ST STITHIANS 3 86,28 WYNBERG -2 86,27 BRACKENFELL -4 86,13 MICHAELHOUSE 1 86,01 PARKTOWN 1 85,72 DIAMANTVELD -5 85,61 HUDSON PARK 0 85,11 ST ALBANS 0 84,52 BRANDWAG EP 0 83,64 BELLVILLE 0 83,56 VEREENIGING GIM 0 83,31 ST CHARLES COLLEGE 0 82,60 WITTEBERG SWD 0 82,50 CENTURION 0 82,31 ST DAVIDS MARISTS 0 82,09 STIRLING 0 81,74 OOS MOOT 0 81,54 RUSTENBURG 0 81,47
SOURCE: www.ruggas.co.za
RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60
CRICKET FIRST XI RANKINGS 19 SEPTEMBER RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60
TEAM
PLAYED
AVG PTS
ST STITHIANS 20 9.36 ST ANDREWS COLLEGE 21 8.85 RONDEBOSCH 21 8.30 HILTON COLLEGE 15 8.27 WYNBERG 28 8.18 GREY HIGH SCHOOL 19 7.97 HUDSON PARK 16 7.88 SELBORNE COLLEGE 17 7.74 MICHAELHOUSE 11 7.60 NELSPRUIT 17 7.45 WESTVILLE 10 7.20 WOODRIDGE 22 7.01 PINELANDS 9 6.78 ST ANDREWS SCHOOL 16 6.65 PAUL ROOS GYM 20 6.58 ST JOHNS COLLEGE 22 6.55 WATERKLOOF 19 6.41 MARAIS VILJOEN 16 6.10 UPLANDS 21 5.87 BRACKENFELL 10 5.86 PAARL GIM 17 5.76 MARITIZBURG COLLEGE 11 5.70 CLIFTON 16 5.61 NOORDHEUWEL 20 5.57 SACS 17 5.54 CENTURION 24 5.52 ST CHARLES COLLEGE 13 5.51 PRETORIA BOYS HIGH 16 5.39 GLENWOOD 14 5.39 ST DAVIDS 13 5.38 NORTHCLIFF 14 5.30 BISHOPS 18 5.22 ST BENEDICTS 11 5.22 PAARL BOYS’ HIGH 16 5.05 DURBANVILLE 11 5.05 POTCH VOLKIES 19 5.01 MENLOPARK 21 4.91 GOUDVELD 14 4.89 GARSFONTEIN 14 4.85 KES 11 4.83 PEARSON 18 4.65 MILNERTON 8 4.31 MONTANA 19 4.17 HANS MOORE 17 3.89 AFFIES 15 3.89 KEARSNEY COLLEGE 11 3.84 DALE COLLEGE 7 3.61 GREY COLLEGE 7 3.58 CAMBRIDGE 8 3.50 KINGSWOOD 9 3.31 DHS 10 3.11 ST ALBANS COLLEGE 9 2.87 JEPPE 10 2.52 HELPMEKAAR 7 2.46 TRINITY HOUSE 13 1.92 NOORD KAAP 9 1.91 SOMERSET COLLEGE 11 1.90 BOLAND LANDBOU 8 1.55 MONUMENT 7 1.21 NORTHWOOD 8 1.05
SOURCE: www.saschoolsports.co.za
RUGBY FIRST XV RANKINGS 5 SEPTEMBER