AW S U M Hi gh School G u id e AW S UM HoĂŤ rs kool G id s
Where will you be going in 2020? Waar gaan jy in 2020?
INHOUD
Published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
NA WATTER HOËRSKOOL GAAN JY IN 2020? Hoërskool Langenhoven Riversdal................................................................................................3 Paarl Girls’ High School.................................................................................................................4 Hoër Landbouskool Boland..........................................................................................................5 Hoërskool Gimnasium Paarl...................................................................................................6 & 7 Hoër Jongenskool Paarl ........................................................................................................8 & 9 Rhenish Girls’ High School..........................................................................................................10 Hoërskool Parel Vallei.................................................................................................................11 HTS Bellville................................................................................................................................12 De Kuilen High School................................................................................................................13 Hoërskool Cradock.....................................................................................................................14 Hoërskool Bellville......................................................................................................................15 Hoërskool Stellenberg................................................................................................................16
DIE AWSUM MOBILE APP VIR SKOLE Laai jou skool se app af! Dink... foto’s, videos, belangrike dokumente, kennisgewings, events in jou omgewing, nuutste wêreldsportnuus, en nog vele meer. En dit alles op jou skool se app!
awsumness!
80
Skole reeds opgeteken
OPEDAG: 27 Februarie 2019 Tyd: 14:30 in die skoolsaal Skooltoelatings open: 15 Februarie 2019 Skooltoelatings sluit: 15 Maart 2019 Skole stel ouers van die uitlsag per brief in kennis: 10 Mei 2019
Jou pad na sukses begin by Hoërskool Langenhoven – ‘n Skool klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om ‘n verskil te maak. Elke goeie leier maak slim keuses. Maak die eerste slim keuse.
“ Hoërskool Langenhoven – DIE REGTE KEUSE ” AKADEMIE
Vakkeuse Junior Sekondêre Kursus (Graad 8 & 9)
KULTUUR VCSV, Debat, Koor, Redenaars, Landsdiens, Voortrekkers, Toneel en Drama, Musiek en Leerlingleierskap
-Tale (Afrikaans en Engels) -Wiskunde -Natuurwetenskap -Sosiale Wetenskap -Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe -Tegnologie -Skeppende Kunste -Lewensoriëntering
Kultuurprestasies
Senior Sekondêre Kursus (Graad 10 – 12)
Leierskap – Ontginning en ontwikkeling van leierskapvaardighede.
Fundamentele vakke (verpligtend) -Afrikaans Huistaal -Engels Eerste Addisionele Taal -Lewensoriëntering -Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
Keusevakke
-Fisiese Wetenskappe of Besigheidstudies of Geografie -Lewenswetenskappe of Toerisme of Rekenaartoepassingstegnologie -Rekeningkunde of Verbruikerstudie of Ingenieursgrafika en Ontwerp
Ekstra Vakke
-Addisionele Wiskunde (Van Gr.9) -Rekenaartoepassingstegnologie -Toerisme Akademie geniet ‘n hoë prioriteit Lize-Mari Marais – Top akademiese matrikulant in Eden/ Sentrale Karoo-streek met 95.3% in 2017 ‘n Bekwame personeelkorps 100% Slaagsyfer in NSS-eksamen 38 Leerders slaag die afgelope 2 jaar met onderskeiding 7 Leerders verskyn op die WKOD se vakmerietelys in 2017 Leerders verskyn op Top 20-merietelys van die WKOD Addisionele Wiskundesentrum
FASILITEITE
Belgiese uitruilprojek – vind elke tweede jaar plaas
Debat: Beste senior- en junior debatspanne in die Suid-Kaap Redenaars: Nasionale deelname aan ATKV-kompetisie; 5 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018 Voortrekkers: 8 Presidentsverkenners die afgelope twee jaar Landsdiens: 2 Streeksleiers en ‘n Springboktoekenning Skoolkoor: Behaal 85% tydens die Eisteddfod (100 leerders is hierby betrokke) Ratem Eisteddfod 2018: 44 Leerders neem aan 66 items deel en verwerf 24 goud+ sertifikate Musiek: Leerders verskyn jaarliks op Almsa se ererol
*2 Rugbyvelde *3 Hokkievelde *4 Netbalbane *4 Tennisbane
Twee rekenaarlokale (elke leerder het internet-toegang en ‘n e-posadres). ‘n Ondersteunersklub is in 2001 gestig om die skool in sy ondernemings te ondersteun. ‘n Pragtige klubhuis is opgerig. Die koshuis huisves 150 leerders en is op die skoolterrein geleë Skoolgrootte: 485 leerders. Elke graad bestaan uit 3 seksies
Sielkundige dienste
Die skool beskik oor die dienste van ‘n geregistreerde sielkundige wat leerders en ouers van hulp en raad bedien, asook ‘n onderwyserondersteuningsdiens wat remediëring en intervensie aan leerders verleen.
Algemeen
SPORT
As jy Hoërskool Langenhoven gekies het as die plek om jou hoërskoolloopbaan te voltooi, sê ons: “Hartlik geluk”! Jy gaan deel word van ‘n skool wat op alle terreine voortreflikheid nastreef. Jy gaan deel wees van ‘n skool vol gelukkige leerders wat goed voorberei word vir die lewe.
Rugby, Skaak, Atletiek, Netbal, Gholf, Hokkie, Krieket, Swem, Landloop, Tennis, Bergfietsry, Ruiterkuns, Muurbal, Skyfskiet, Tweekamp
BUITESPORTE WAARIN ONS LEERDERS PRESTEER Skopboks, Ritmiese Gimnastiek, Veerpyltjies, Perdry, Jeugskou, Motorsport Hoë standaard van afrigting vind in alle sportsoorte plaas 60 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018 Sporthoogtepunt: Interskole jaarliks teen Hoërskool Swellendam
Hoërskool Langenhoven is trots op sy herkoms. Sy wortels lê diep in die ryk verlede van Riversdal. Die Hoër Jongenskool (gevestig in 1863) en die Girls’ High School (gevestig in 1870), amalgameer in 1942 en die “nuwe skool” word na CJ Lagnenhoven, geliefde volksdigter en -skrywer, vernoem. Hy het in 1892 sy skoolloopbaan aan die Jongenskool voltooi. Die skool se leuse is GETROU en pryk bokant die lig van ‘n brandende fakkel op ons wapen. Dit inspireer ons leerders in hulle werk en spel. Hoërskool Langenhoven streef daarna om gebalanseerde leerders, gereed vir die lewe, te kweek.
SPORTPRESTASIES
“As jy ‘n belegging wil maak wat ewig duur, plant mense” Dít is wat Hoërskool Langenhoven doen – ONS PLANT MENSE.
Beroemde Oud-skoliere
*CJ Langenhoven – Legendariese Afrikaanse skrywer *Dalene Matthee – Afrikaanse skrywer van bekende werke, onder andere Kringe in ‘n Bos en Fiela se Kind *Marzanne Le Roux – Van der Boon – Bekende skrywer van verskeie skool voorgeskrewe boeke *Kerneels Swanepoel – President van die SA Reserwebank *Ds. Nelis Janse van Rensburg – Moderator van die NG Kerk * Agneta Geldenhuys – Kardiotorakchirurg: lei die hartspan in 2016 tydens ‘n gelyktydige hart- en nieroorplantingsoperasie *Koos Jordaan - Hoof van Artroplastie (heup- en knievervangings) aan die mediese skool van die Universiteit van Stellenbosch (Tygerberg Hospitaal) *Dyan Buis – 2017 Paralimpiese goue medaljewenner
ONDERRIGGELDE 2019: R13 805.00 per jaar KOSHUIS EN LOSIESGELDE 2019: R19 700.00 per jaar
KONTAK ONS
*1 Krieketveld *1 Sokkerveld *1 Landloopbaan * Gimnasium
SOSIAAL
Die volgende maak jaarliks deel uit van die skool se sosiale kalender: Valentynsdag, Dassefees, deurnag, musiekblyspel, herfsbal, lentedag, matriekafskeid, modeparade, junior bal en sportdinee. Daar is gesonde, gebalanseerde verkeer en verhoudinge met die teenoorgestelde geslag.
Skoolhoof: PJT de Villiers
Tel: (028) 713 1065 / 2093 | Faks: (028) 713 1914 | E-Pos: hoof.langenhoven@gmail.com Webtuiste: www.langenhovenhs.co.za | Le Rouxstraat, Posbus 49, Riversdal, 6670
Rugby: SWD-Kleinskolekampioen in 2013; 1 Leerder verwerf provinsiale kleure in 2018 Krieket: Wenners van Langeberg-liga Netbal: Topskole – Streekswenners van alle ouderdomsgroepe; kompeteer in eersteliga met 8 spanne; 14 leerders verwerf provinsiale kleure in 2018; 3 Wes-Kaap spelers; 1 SA-speler Hokkie: Kompeteer in eersteliga met 7 spanne; 4 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018; toer na Argentinië in 2005 Tennis: Spelers kry professionele afrigting; 2 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018 Atletiek: 5 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018 Skaak: 2 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018; toer na Noorweë in 2009 Gholf: Beskik in 2015 oor beste Skolegholfer in Suid-Kaap; 2 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018 Skopboks: 2 Leerders verwerf SA-kleure; 1 Leerder word ‘n wêreldkampioen Ruiterkuns: 4 Leerders verwerf WP-kleure Tweekamp: 2 Leerders verwerf provinsiale kleure in 2018 Bergfietsry: Nuwe sportsoort sedert 2014 Skyfskiet: Nuwe sportsoort sedert 2015; 3 Leerders verwerf WP-kleure in 2018 Landloop: 1 Leerder verwerf provinsiale kleure in 2018 Gimnastiek: 3 Leerders verwerf Eden-Kleure; 2 Leerders verwerf WP-kleure
ONS IS ‘N LANDBOUSKOOL! Gestig in 1962, staan ons dus nog in ons kinderskoene, maar is in tred met die nuutste ontwikkelings op opvoedkundige- en landbougebied. Ons is geleë tussen Paarl en Wellington wat dit geskik maak vir wingerd-, koring-, bees- en skaapboerdery. Die opvoeding is holisties en waardegedrewe. Ons poog in alles om jong here voorbereid en gebalanseerd die lewe in te stuur. “Hier LEER en LEEF ons om te LEI”.
Ons konsentreer op akademiese opleiding, omdat ons dit as ‘n baie belangrike bousteen in die voorbereiding van ons kinders vir die lewe van werk beskou. Benewens die gewone akademiese vakke, bied ons ook drie Landbouvakke aan waarvan leerlinge minstens een moet neem. Met ‘n maksimum leerlingtal van 350, is ons seuns, ouers en personeel ‘n hegte Bolandfamilie wat saamstaan om teen die bestes te kompeteer. Ons spog met 'n wynkelder, moderne sportgeriewe, wildreservaat, gimnasium, buitelug oefenapparaat (“Slagpale”) en klerewinkel op die terrein.
VAKKEUSE Graad 8 & 9 Afrikaans, Engels, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Sosiale Wetenskappe, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Tegnologie en Landbou
Keusevakke: (Kies een vak per groep) Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid Rekeningkunde OF Lewenswetenskappe OF Landboubestuurspraktyke Fisiese Wetenskappe OF Geografie OF Besigheidstudies Landbouwetenskappe OF Landboutegnologie
Graad 10 - 12 Verpligtend: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal en Lewensoriëntering
Enige vakkeuse kwalifiseer vir tersiêre studie, solank daar aan die prestasievereistes voldoen word.
KOSHUIS
BOERDERY
Koshuisinwoning is verpligtend. Die Graad 8-leerlinge gaan in die Junior Koshuis tuis, terwyl die Graad 9 – 12-leerlinge in die Senior Koshuis woonagtig is. In die koshuis is daar ‘n ontspanningsaal waar leerlinge toegang het tot DSTV. Daar is ook ‘n snoepie en 'n volledig toegeruste gimnasium.
Leerders het toegang tot die volgende boerdery- aktiwiteite: • Wingerd en koring • Skape en beeste • Erdwurmboerdery • Nethuiskwekery • Asook ons eie volwaardige wynkelder
WAT MAAK ONS UNIEK?
• Somer- en winterinterskole teen Oakdale Landbouskool • Eie Lenteskool vir ons graad 12-leerlinge • Deelname aan Wildeklawer Super- rugbytoernooi • Mnr en Mej Boland kompetisies
OPEDAG - 28 JANUARIE 2019 HOËR LANDBOUSKOOL
BOLAND
Wil jy op ‘n plaas skoolgaan, rugbyspeel en leef? Dan is Boland Landbou beslis die skool vir JOU!
SPORT Boland Landbouskool is sinoniem met puik sportprestasies. Die amptelike sportsoorte, waarvan minstens een somer- en een wintersport beoefen moet word is: SOMER: Krieket, Atletiek en Tennis WINTER: Rugby en Landloop DEURLOPEND: Jeugskou en Gholf
• Deelname aan nasionale tennis-, rugby-, en kriekettoernooie • Internasionale opvoedkundige sporttoere • Landboukursusse in o.a. wol, beesbeoordeling, wynmaak
HIER WORD SEUNS WARE MANNE!
KONTAKBESONDERHEDE www.bolandlandbou.co.za Tel: +27 21 869 8143 | Faks: +27 21 869 8144 E-posadres: info@bolandlandbou.com Volg ons op Facebook http://www.facebook.com/bolandlandbou Privaatsak X01, Windmeul, 7630 GPS - koördinate: 33°39’65” Suid 18°52’93” Oos
KLAS VAN 2017 MATRIEKUITLSAE Kandidate 189 A-gemiddeldes 34 Slaagsyfer 100% Matrikulasievrystelling 91%
BAIE GELUK MET JUL PUIK UITSLAE! Die Gim-familie is met reg trots op julle! Mag die Son van Geregtigheid julle bestraal! Skoolhoof, Personeel, Leerders, Beheerliggaam, Oudstudente en Ouers.
Hoër Jon Hoër Jong
VANDAG SE LEE
A URETSTRAAT , P AARL • T EL : 021 872 2875 • F AKS : 021
ngenskool Paarl genskool Paarl
ERDERS, MÔRE SE LEIERS
1 872 5246 • W EBTUISTE:
WWW . PAARLBOYSHIGH . ORG . ZA
RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL
R
henish Girls’ High School celebrated its 158th birthday in 2018. The oldest girls’ school in the country, and the first boarding school for girls, we pride ourselves on our traditions while striving to remain abreast of developments in our quest to offer our girls a well-rounded 21st century education.
Rhenish Celebrates Consistent Excellence in Matric Results • For over thirty years, Rhenish Girls’ High has maintained a 100% pass rate in the NSC examination and the Class of 2017 upheld this proud tradition through their diligence and commitment. • 58 A Candidates • 100% pass rate • 99,3% Bachelor’s Pass • 470 subject distinctions; not a single subject failure • 8 learners achieved an average of over 90% • 107 of the 135 candidates achieved an average of over 70% (i.e. 79% of the candidates achieved a B average or higher)
“Dedicated, committed staff who go the extra mile for each learner is what makes Rhenish Girls’ High unique. Their teachers’ faith in them empowers our girls to strive for greatness,” says the principal, Ms Slabber. The true depth of a school’s academic quality is measured by the learners’ progress at tertiary level and the feedback on Rhenishers from the various tertiary institutions is positive. This is also evidenced in the fact that, since the opening of the Rhodes Scholarship at Paul Roos to Rhenishers in 2012, three Rhenishers have been awarded this prestigious scholarship – Grace Kim (2010), Helen Taylor (2012) and Helene-Mari van der Westhuizen (2017).
Rhenish is a Top Swimming School and a Top Hockey School in the Western Cape Rhenish has for many years fostered our reputation as a Top Swimming. We hold the record for wins at the coverted “Boy/Girl” Gala in Newlands, and we have won the 4M Gala (a hotly contested gala between Rhenish, Bloemhof Girls’, Paarl Girls’ and La Rochelle Girls’) for over 12 years. Rhenish has great depth in Hockey with many competitive teams in each age group. We also feature strongly in the Spur Cape Town International Hockey Tournament and we had two players who made the SA U18 team in 2018 (one in the A side and one in the B side). Our captain played for SA in the Junior Olympics in Argentina in September. The 1st team is a young squad (only one matric) and the potential for the season that lies ahead is huge.
Rhenish is Committed to Educational Excellence • Rhenish is committed to ensuring that our educators and learners have access to the latest technology and educational tools to ensure that they remain abreast of developments and trends in education • Rhenish led the way in Stellenbosch in 2015 with an exciting ICT eLearning project that has now been extended to include all Grades. Textbooks are loaded on their personal devices (in this case a tablet), and these are epubs and not merely pdfs so they engage with the content, make notes, import videos that aid the learning and a whole lot more. In this way, technology has become part of the learning environment in the same way that textbooks and exercise books are at Rhenish. Many of our educators are Google certified educators (level 1 and level 2) and Google Classroom is used extensively at Rhenish. • Rhenish has recently upgraded their facilities to include
• Additional classrooms that replaced existing aged prefabricated ones • A new all-purpose hall which is suitable for indoor hockey, indoor netball and indoor tennis • An all-weather, all-season, multipurpose astroturf • Upgrades to the Science Laboratories, the computer laboratory and the Consumer Studies Classroom • Resurfacing of the tennis / netball courts • A new swimming pool and aquatic development is in the pipelines for 2019 • Educators remain abreast of developments in their field through regular in-service training • Our Learner Support Unit provides essential support and guidance to learners with learning difficulties or whose ability to perform to their potential is compromised
Rhenish Creates Opportunities For her Learners • To develop leadership skills through a wide array of leadership roles – Class Captains, Sporting Captains, Heads of Clubs or Societies, Cheerleaders, Mentors, Matric Committee, Hostel Learner Council and Learner Council • To give back to their communities (clubs and societies such as Interact, Soup Ingredients, Golden Oldies, RHECO, Cancer Society, Sibongomusa Crèche Project) • To develop opinions and explore views while nurturing tolerance and understanding of diversity through the Debating Society, Public Speaking, Social Justice Initiative and Siyaphambili • To play sport at a level of excellence – Swimming, Hockey, Netball, Squash, Water Polo, Tennis, Athletics, Soccer and Cross Country • To undertake sporting and cultural tours – European Tour (2015), Malaysian Tour (2016) Music Tour to Europe (2017), Ski-ing Tour to Europe (2018) • To embrace culture through Art and Music (Art at the PJ Olivier Centre and our own richly talented Music Department), Orchestra, Choir and Marimba
“
At Rhenish we strive to give our girls the courage to continue in their efforts to achieve their goals, in spite of the challenges they may face along the way; we encourage them to value their education as an instrument of change – in their lives and in the lives of those with whom they engage; and we have faith in their potential to be our future leaders in the different fields they choose once they leave school. - Helmien Slabber, Principal
”
Het jy geweet Jy kan al die skolenuus in jou omgewing kry op awsumnews.co.za? #awsum!
Bellville Technical High School Delivering Excellence since 1972
021 948 6951
www.htsbellville.co.za
Address: C/o Strand & College Road, Labiance, Bellville
E-mail: info@htsbellville.co.za WHO WE ARE VISION: Building my future MISSION: We strive to be: • The best technical school in SA; • Prepare learners (through a streamlined curriculum) for vocational advancement and tertiary levels for the needs of a future career in the corporate world; • Focussed on constant innovation and best practices in the 21st century.
TECHNICAL
• Civil services • Construction • Woodworking • Fitting & Turning • Welding and metalwork • Automotive • Electrical • Engineering Graphics & Design (EGD) Construction
SPORT
• Rugby • Hockey • Golf • Cricket • Athletics • Netball • Martial Arts (MMA) • Soccer • Cross Country
Hockey
SUBJECTS
Grades 8-9 English Afrikaans Mathematics Social Science Economic and Business Science Natural Science Creative Arts, and Technology Grades 10-12 English Afrikaans Life Orientation Mathematics/Technical Mathematics Physical Science/Technical Science Engineering Graphics & Design Technology: Civil Electrical Mechanical
Cricket Woodworking
Cricket
Construction
• Pod Radio • Spelling bee • Debate • Chess • Talent show • Choir
Construction
CULTURE
Welding and metalwork
Welding and metalwork
We shape innovative leaders for the future.
Soccer
Fitting & Turning
Spelling bee
SPORT KULTUUR AKADEMIE TROTS
DIS ONS
Do you have what it takes to be a #trueKuilie? De Kuilen het ‘n eerste plek verower by die Nasionale Taalbond-eksamen. Liam Roubach het ‘n tweede plek by die Nasionale Rekeningkunde Olimpiade ingepalm. Twee leerders het ook aan die Model UN-debat deelgeneem en gekwalifiseer om Suid-Afrika in 2017 by die VN te verteenwoordig. Die meisiekoor het ook golwe gemaak deur een van die top 5 kore in die land te wees. Op sportgebied het ons 9 Nasionale spelers opgelewer, 43 provinsiale spelers en 5 deelnemers het medaljes gewen by nasionale kampioenskappe. By Hoërskool De Kuilen het jy dus die geleentheid om te presteer op verskeie gebiede.
HOËRSKOOL DE KUILEN OPEDAG - 28 Feb 2017 OPEDAG 2019
Donderdag, 2019 HIGH SCHOOL HOËRSKOOL31 Januarie 021 903 5121 Telefoon: nuweaansoeke@dekhs.co.za
DE KUILEN
021 903 5121 | Epos: info@dekuilen.com Adres: Kerkstraat, Kuilsrivier, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Follow us @dekuilenhighschool #truekuilies facebook.com/dekuilen
Na watter HoĂŤrskool gaan jy in 2020?
HOËRSKOOL BELLVILLE SEDERT 1937 GEREED VIR ALLES
AKADEMIE
SPORT
• Top-matriekkandidaat in SuidAfrika in 2017. • Oop rooster en 23 vakke om van te kies. • Gevorderde Wiskunde as vak. • Gratis ekstra klasse in Wiskunde en tale. • CAMI – Wiskundeprogram. • Gr. 8-wiskundeprogram. • Lesers is leiers – leesprogram. • Denkskool waar leerders opgelei word in nuwe tegnieke om krities, kreatief en toekomsgerig te dink. • E-leer, moodle (leerprogram) en WiFi. • Akademiese- en tegniese studierigtings. • Een van die top 5 skole in
SOMER Atletiek / Tennis / Krieket / Toutrek / Swem WINTER Rugby / Netbal / Hokkie / Landloop / Gholf HEELJAAR Skaak / Boogskiet / Perdry / Bergfiets
OUDLEERDERS VAN FORMAAT Prof. Hennie Joubert / Gene Louw / Dawie de Villiers / Dr. Denis Worrall / Werner Greeff / Marianne Kriel / Jan Ellis / Benita van Zyl / Francois van Coke / Milan Murray / Eduard Greyling / Leon Karemaker / Henry Milne / Melissa van der Spuy / Prof. Ronel Foster / Prof. Erwin Schwella /
Suid-Afrika wie se leerders hul graad aan die
Universiteit van Stellenbosch
Leah (Leani Ekermans)
voltooi.
#AFRIKAANS #TRADISIE #PASSIE #TROTS
KULTUUR & LEIERSKAP
FASILITEITE AKADEMIES 4 Rekenaarlokale Verbruikerstudielokale 5 Laboratoriums / Biblioteek Siviele Tegnologie-lokaal IGO-lokaal
• Orkes / Koor / Toneel / Debat / Redenaars • Skoolkoerant / VCSV / Landsdiens • Internasionale uitruilprogramme • Nasionale Toneelspelkompetisie
SPORT 8 Netbalbane / 3 Krieketvelde / 3 Sement- en 5 Turfkrieketoefennette 5 Rugbyvelde / 6 Tennisbane / 3 Klubhuise / Astro–kompleks (Astrobaan / Mini-astro / Gim) Binnenshuise Krieketakademie
• Johann Vos Musiekkompetisie • Liefdadigheidsprojekte • Mnr. en mej. Bellville • Avontuurkampe • Leierskapontwikkeling
KULTUUR Dramateater / Kunsklas / Musieksentrum / Orkes-oefenlokaal
OPE-AAND
WOENSDAG, 30 JANUARIE 2019, 18:30 – Registrasie vanaf 17:00 INSKRYWINGS ELEKTRONIES BESKIKBAAR www.hsbellville.co.za Tel: 021 948 1801 • E-pos: algemeen@hsbellville.co.za
1995 - 2019
HOëRSKOOL STELLENBERG HIGH SCHOOL Established in 1986
Die Hoërskool Stellenberg in Bellville, is ‘n jong, dinamiese skool wat in 1986 gestig is. Stellenberg het in sy 33-jarige bestaan van krag tot krag gegaan. Tans is daar 1400 leerders en 75 personeellede. Die Stellies bou voort op sy jong tradisies. The motto of Stellenberg is, Vivat Scientia, which means: “Let knowledge live”.
AKADEMIE
Stellenberg word deur die jare geken as ‘n sterk akademiese skool wat jaarliks ‘n hoë slaagsyfer behaal. Hierdie dubbelmedium skool lewer die afgelope 33 jaar 39 top-20 kandidate op die Wes-Kaap merietelys. Die leerders het ‘n wye keuse van aktiwiteite en die mantra, “One Stellenberg, burning brighter” is in 2018 weereens bewys. Beroepsgerigte onderrig deur uiters bekwame onderwysers maak die akademie interessant. 22 vakke word aangebied en bied geleenthede vir deelname aan kompetisies op nasionale en internasionale vlak.
OPE-AAND Ons nooi alle gr. 7-leerders en hul ouers om by Stellenberg te kom kuier. Kom kry ‘n voorsmakie hoe die Stellies hul styl uitleef. Stellenberg se Ope-aand is,
KULTUUR
Stellenberg het ‘n lewendige kultuurprogram wat toneel, drama, debat, redenaars, taalbondeksamens, eisteddfods, musiek, ensambles en uitruil-skemas insluit. Die Stellies presteer uitstekend en geniet erkenning op nasionale en internasionale vlak. In 1999 begin die goue era van André van der Merwe se meisiekoor, die SMK. In 2004 bring hulle die trofee vir “Choir of the World” huis toe. Daarna volg talle internasionale en nasionale eerste plekke en goue toekennings. ‘n Trotse kulturele Stellie-besit. In 2015 word die seunskoor, SSK gestig.
12 & 13 Februarie 2019.
SPORT
Die Stellies is ‘n gebalanseerde skool wat deur die jare ‘n totaal van 70 SAkleure sportspelers en ‘n groot aantal provinsiale kleure opgelewer het. Daar word 10 sportsoorte aangebied. Die verskillende sportsoorte word deur direkteure of sportorganiseerders bestuur. Sport wat by die skool aangebied word is atletiek, bergfietsry, gholf, hokkie, krieket, landloop, netbal, rugby, swem en tennis.
We offer excellent facilities. A well equipped elastic gym, gymnasium, sports scientist, physiotherapist, psychologist and a modern cafeteria.
Die Hoërskool Stellenberg streef daarna om positiewe leerders en leiers te kweek. Met Stellie-styl handhaaf elke Stellie ‘n gebalanseerde skoolloopbaan. Elke leerder volg ‘n waardestelsel van geloof, integriteit, verantwoordelikheid en uitnemendheid. Hierdie waardes staan bekend as “FIRE”.
ALUMNI
Stellenberg is proud of its alumni. Lize Beekman, head girl (well-known song writer and artist), Minki van der Westhuizen (model and “Boer soek ‘n Vrou”presenter), Roxy Louw (model and well-known surfer), Lindie Stander (actress), Lynelle Kenned (Pasellapresenter) and JC Kritzinger (former WP and Stormers rugby player).
KONTAKBESONDERHEDE Privaatsak X2 TYGERVALLEI 7536 Tel. 021 919 1029 Faks. 021 919 3420 e-pos: info@stellenberg.org.za webadres: www.stellenberg.org.za