HS Bellville vs HS DF Malan - Interschools 2016

Page 1


2

Boodskap van Gasheerskool

Aug 2016

Boodskap van

HOËRSKOOL BELLVILLE Dit is vir die Hoërskool Bellville ’n besondere voorreg om die Hoërskool DF Malan in ons 79ste bestaansjaar by ons te ontvang. Met leeuharte, verwelkom ons oudleerders, personeellede, ouers, afrigters en skeidregters by hierdie opwindende geleentheid. Uit die argiewe en gesprekke is vasgestel dat die Hoërskool Bellville vir die eerste keer in 1946 vier rugbyspanne in die veld kon stoot. Rugby was dan ook die enigste sportsoort waarin hierdie twee skole so vroeg as 1965 meegeding het. In 1972 het slegs die 0.19 netbalen rugbyspanne aan die interskole deelgeneem. Sedert 1989 word ’n volwaardige interskole met al die sportsoorte gehou. In die negentiger jare is die interskole tussen die twee skole verder uitgebrei en is die kultuur-aktiwiteite betrek. Hierdie unieke geleentheid word vanjaar vir die 28ste keer as ’n omvattende interskole aangebied. Nie net is daar ’n lang verbintenis op sport- en kulturele gebied tussen die twee skole nie, maar ook ’n fisiese en simboliese verbintenis. Dit word weerspieël deur die Historiese monument – die 12 mylhoeksteen, op die hoek van Voortrekker- en Durbanweg, twee strate met ’n fisiese verbintenis tussen die twee skole. Die hoeksteen verwys na die oorspronklike wa-halte, 20 km van Kaapstad. Hierdie area was in 1853 bekend as Hardekraaltjie of die 12 myl-pos. Hier het die boere uitgespan wanneer hulle hulle vars produkte na Kaapstad gebring het. Die gebied is in 1860 na Bellville herdoop, ter viering van goewerneur Charles Davidson Bell. Ek wil die hoop uitspreek dat hierdie verbintenis op verskeie gebiede, ook die interskoleband tussen die twee roemryke skole

verder sal uitbou. Mag dit vir elkeen wat die week se kultuur- en sportaktiwiteite gaan meemaak, ’n onvergeetlike ervaring wees! Die Hoërskool Bellville wil hierdie jaar se iInterskole opdra aan me. Joh Dorfling wat na 29 jaar in die onderwys en 9 jaar as skoolhoof die tuig neerlê. Dankie vir die tydperk waarin ons as hoofde op verskeie terreine kon saamwerk. Daar moet ook vandag hulde gebring word aan al ons personeel, afrigters en ouers. Ons opregte dank aan ons borge, adverteerders en werkers, want sonder julle bydrae sou hierdie geleentheid nie kon plaasvind nie. Graag wil ek ook Margaret Pansegrouw, ons sportorganiseerder, bedank vir haar insette en harde werk om hierdie dag ’n sukses te maak. Vir elke leerder wat vandag deelneem, wil ek sê: “Ware sportmanskap is iets wat nie gekoop kan word of aan geld gemeet kan word nie. Dit is opregtheid, integriteit en nederigheid.” Mag julle in hierdie gees aan die interskole deelneem.

Paratus ad Omnia (Gereed vir alles) Deon du Plessis, Skoolhoof


Inhoud/AWSUM Info

Aug 2016

3

INHOUD Boodskap van Gasheerskool

2

HS Bellville Eerste Spanne Rugby & Hokkie Seuns

4

HS DF Malan Eerste Spanne Rugby & Hokkie Seuns

5

Program & Eetplekke

6&7

HS Bellville Eerste Spanne Netbal & Hokkie Dogters

8

HS Bellville Eerste Spanne Ander Sporte

8

HS DF Malan Eerste Spanne Netbal & Hokkie Dogters

9

HS DF Malan Eerste Spanne Ander Sporte

9

HS Bellville A-spanne Rugby & Hokkie

10

HS DF Malan A-spanne Rugby & Hokkie

11

HS Bellville A-spanne Netbal

12

HS DF Malan A-spanne Netbal

12

Editorial team

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Samantha Marshall | sam@tiemedia.co.za

Advertising Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Easylife Kitchens Tygervalley, Shop 1, The Bridge Centre, 304 Durban road, Bellville Tel: 021 910 4578 | tygervalley@easylife.co.za

Easylife Kitchens Tygervalley


4

Eerste Spanne Rugby & Hokkie Seuns

DRIVE NOW PAY LATER

Aug 2016

Renault Tygerberg 304 Durban rd Bellville 021 910 2008 Renaulttygerberg.co.za

Hoërskool Bellville - EERSTE RUGBYSPAN

Agter: Marlo Conradie, Juvan Joubert, Xavier Haupt, Johandray Gelderbloem (ok), Josh Fourie, Andrew Shaw. Derde ry: Hiten Taylor, Aubrey Coetzee, Marchant Prins, Kyle Potgieter, Dan Aspeling, Jeandry Hugo, Francois de Villiers. Tweede ry: Van Zyl Louw, Annthonie van Tonder, Herman Heyns, Christof Carstens, Alec Heydenrich (k), Izack de Villiers. Voor: Dillon Ekland, Ruan van Schalkwyk, Johnny Giessing, Dewald Pienaar. Afwesig: Lee-Roy Hugo.

Hoërskool Bellville - EERSTE HOKKIESPAN

Agter: Bernu Britz, Rinus Oosthuizen, Kevin Brand (k), Jacobus van der Linden, Johann van Renssen, Migeal Heyns (k), Dian van Deventer. Middel: Heinrich Botha, Francois de Kock, Lehann Cronje, Henricus Botha. Voor: Jacques Botha, Erick Lochner. Afwesig: Divan Veer.


Aug 2016

DRIVE NOW PAY LATER

Eerste Spanne Rugby & Hokkie Seuns

Renault Tygerberg 304 Durban rd Bellville 021 910 2008 Renaulttygerberg.co.za

Hoërskool DF Malan - EERSTE RUGBYSPAN

Reghardt Lotter, Luhan Hougaard, Ruhan de Villiers, Daniel Luise, Stefan Viljoen, Brandon Thomson (k), Andriko Fourie, Gerrit Möller, Duan du Plessis, Heinrich van der Watt, Ruan Thysse, Carlo Geyer, Jonty Witbooi, Tasriq Mynhardt, Hanu Joubert (o/k).

Hoërskool DF Malan - EERSTE HOKKIESPAN

Christiaan Bassett, Ruben Crafford (k), Jacques de Vos, Xandr Fourie, Ulrich Grobler, Morne Hollander, Andrew Joerning, Hanroux Wolmarans, John Marais (k), Anthony Nelson, Henco Scriven, Tiaan Spangenberg, Reynard Stals, Ruben van Biljon, Le Roux van der Merwe, Mikhail van Greunen, Emile Visser.

5


6

Program & Eetplekke

Aug 2016

Silver Spur opposite DF Malan 021 948 2858 | Email: silverspur@mwebbiz.co.za www.facebook.com/silverspurbellville 155 Cnr Durban Road & 12 Avenue, Oakdale,Bellville

PROGRAM VRYDAG 19 Augustus 2016 HOKKIE (Bellville Astro)

SATERDAG 20 Augustus 2016 RUGBY TYD

DAWIE DE VILLIERS KLEEDKAMER KLEEDKAMER SKEIDSREGTER VELD DF MALAN BELLVILLE

08:00

O/14A

1

4

F van Graan

09:00

O/15A

1

4

JC Fortuin

10:00

O/16A

1

4

W Nell

1

4

E de Wee

TYD

SPANNE

13:00

0.14A Dogters

11:10

O/19B

13:50

0.14A Seuns

14:40

o.16A Dogters

13:00 TYD

15:30

o.16A Seuns

O/19A WERNER GREEFF VELD

08:00

O/16B

2

5

M. Geldenhuys

16:20

o.18A Dogters

09:10

O/19C

2

5

B. Kapp

17:10

o.18A Seuns

18:00

1ste Dogters

10:20 TYD

19:10

1ste Seuns

O/15B JOHN VILLET VELD

08:00

O/19D

3

6

E. George

O9:20

O/14B

3

6

J. Bernardo

SATERDAG 20 Augustus 2016 HOKKIE (Bellville Astro) TYD

SPANNE

08:00

0.14B Dogters

08:50

0.16B Dogters

09:40

0.16B Seuns

10:30

0.16C Dogters

11:20

0.18B Dogters

1 4 WP UNIE KLEEDKAMER KLEEDKAMER SKEIDSREGTER DF MALAN BELLVILLE

2 5 H. Redelinghuys KLEEDKAMER KLEEDKAMER SKEIDSREGTER DF MALAN BELLVILLE

NETBAL TYD 08:30 09:10

BAAN 1 0.15 A 0.16 A

09:50

0.17 A

10:20 10:30

0.18 A

BAAN 2 BAAN 3 BAAN 4 BAAN A 0.18 C 0.16 B 0.14 B 0.14 D 0.18 B 0.17 B 0.14 A 0.16 D 0. 17 C vs 0.15 B 0.14 C 0.16 C D.F 0.19 D VOORSTELLING VAN 0.18 A

BAAN B 0.15 D 0.15 C

Imperial Select Tygerberg Bellville, 156 Durban Rd, Bellville | Tel: (021) 948 0999

RENAULT MEGANE GT & GT LINE SALE From only R 249 995 and up to R 80 000 DISCOUNT on all 2016 Display Models (Non-Registered)


7

Program & Eetplekke

Aug 2016

Silver Spur opposite DF Malan 021 948 2858 | Email: silverspur@mwebbiz.co.za www.facebook.com/silverspurbellville 155 Cnr Durban Road & 12 Avenue, Oakdale,Bellville DAG TYD Maandag 15:00 15 Augustus 19:00

AKTIWITEIT Gholf Musiekaand

PLEK Bellville Gholfklub Bellville Skoolsaal

Dinsdag 15:00 16 Augustus 19:00

Skaak Forumdebat

Bellville Biblioteek Bellville Skoolsaal

Woensdag 15:00 17 Augustus 15:30 19:00 Donderdag 18:30 18 Augustus

E-Sport Landloop VCSV Onthaal vir personeel, afrigters en eregaste Gholf : Personeel 0.14 A Meisieshokkie 0.14 A Seunshokkie 0.16 A Meisiehokkie 0.16 A Seunshokkie 0.18 A Meisieshokkie 0.18 A Seunshokkie Meisies 1ste span Seuns 1ste span

Bellville Biblioteek Bellville Sportterrein Bellville Skoolsaal Bellville Skoolsaal

Vrydag 13:00 19 Augustus 13:00 13:50 14:40 15:30 16:20 17:10 18:00 19:10

Saterdag 20 Augustus 08:00

Bellville Gholfklub Bellville Astro Bellville Astro Bellville Astro Bellville Astro Bellville Astro Bellville Astro Bellville Astro Bellville Astro

10:30 12:15

Sportprogram begin Bellville Sportterrein Netbal, Rugby, Bellville Astro Hokkie Baan 1 Eerste Netbalspan Bellville: naaste Ou Paarlweg DF Malan naaste aan Alle leerders op skool pawiljoen

12:20 - Geesvang 12:30 12:35 12:40

Rugby A-veld

Optog van skole gelyktydig tot voor hul skole Voorstel van rugbyspanne,

12:45 Sing van skoolliedere 13:00

Eerste Rugbyspan

Rugby A-veld

ALPEN AUTOHAUS

Contact us for the best deals on a variety of used vehicles. We accept all trade ins, and also pay top prices should you wish to sell your vehicle. 2007 Jeep Wrangler 2.8 CRD Unltd H/Sport

2009 Isuzu KB300 D-Tec LX P/U D/C

R210 000

R184 995

173 000km

129 000km

2007 Toyota Auris 140 RT

2006 Volkswagen Polo Classic 1.9 TDi Highline

R90 800 167 000km

2007 Ford Fiesta 1.6i Ambiente 5Dr

2007 Peugeot 207 1.4 XR

2011 Nissan Livina 1.6 Acenta+ X-Gear

R64 995

R64 000

R115 000

189 500km

104 801km

102 401km

2011 Hyundai H-1 GL 2.4 CVVT F/C P/V

2007 Volkswagen Polo 1.6 Comfortline Automatic

2010 Mitsubishi Triton 2.5 Di-D P/U D/C

R79 995

R149 995

R95 000

R200 000

206 571km

236 215km

147 071km

104 102km

Tel: 021 592 0943 | www.alpenauto.co.za | 31 Voortrekker Rd, Parow, Cape Town


8

Eerste Spanne Netbal & Hokkie Dogters

Aug 2016

Hoërskool Bellville - NETBAL

Hoërskool Bellville - HOKKIE

Agter: Janika de Beer, Nicola Meyer (k), Danica Capes, Nicola Barnard. Middel: Lida Botha, Zulaine Huisamen, Mejean Louw, Celeste Erwee. Voor: Chenique Bodkin.

Agter: Lische Cronjé, Rozanne Compion (k), Carina Botha, Monique Ferreira, Mar-Li van den Heever. Middel: Doné Brand, Caitlynn Bradford, Annerike du Plessis, Catherine Stacey. Voor: Marike Grobler, Nika van der Merwe, Anke-Lee Marais. Afwesig: Zanita Louw.

Eerste Spanne Gholf Skaak Debat Landloop

Hoërskool Bellville - GHOLF

Hoërskool Bellville - SKAAK

Marko Fivaz, Divan du Toit, Nico Olivier, Johnny Giessing, Zilke Bal (k), Stefan Burger.

Pierre Labuschangne, Jacques Wiid, Jaco du Plessis (k), Adrian Mouton, Michael Mariano, Tiaan Opperman.

Hoërskool Bellville - DEBAT

Hoërskool Bellville - LANDLOOP

Gunter Tonitz, Emile Opperman (k), Nicholas Bosman, JW Loubser, Teana Engelbrecht, Shirley van der Merwe (k), Schani Lane, Annerike du Plessis, Dian du Plessis.

Agter: Mieke Eefting, Zandré de Boer, Wiehann Pretorius, Stefan Viljoen, Eduanne Cordy, Kyle Vermeulen, Armand Bosman, Hanno Immelman. Tweede ry: Bevan Gordon, Andrea Alblas, Jéanri Coetzee, Thalia Joubert, Liza Maas, Anja Minnaar, Monique Mangiagalli, Marcel Neethling. Derde ry: Ingé Engelbrecht, Danika Bruwer, Anton du Plessis, Caitlynn Bradford, Zanita Louw, Van Zyl Louw, Azola Katswa. Voor: Willani Punt, Karla Theunissen, Simone Ras, René Vosloo, Chanelle Theart, Bianca Engelbrecht, Tanica Engelke. Afwesig: Benna Bezuidenhout.


Aug 2016

Eerste Spanne Netbal & Hokkie Dogters

9

Hoërskool DF Malan - NETBAL

Hoërskool DF Malan - HOKKIE

Kaylen Schreiber, Megan van Wyk (k), Alexandra May, Demi Smith (o/k), Michelle Joubert, Kristen Bruwer, Emma Pretorius, Bianca Rossouw, Tiniké Daniel, Alexa Schoonees.

Karla Bekker, Luceel Beukes, Rochelle Combrink, Mila de Jongh, Anuska Enslin, Jana Fourie, Carissa Cronje, Zoe Jooste, Aletta Kassier, Carla Laubscher, Christelle Leeuw, Imke Neveling, Emma Rossouw (k), Alvine Steenkamp, Ella van Rensburg, Claudia van Wyk.

Eerste Spanne Gholf Skaak Debat Landloop

Hoërskool DF Malan - GHOLF

Hoërskool DF Malan - DEBAT

Hoërskool DF Malan - SKAAK

Hoërskool DF Malan - LANDLOOP


10

Hoërskool Bellville - 0.16A RUGBY

A-spanne

Hoërskool Bellville - 0.15A RUGBY

Hoërskool Bellville - 0.14A RUGBY

Hoërskool Bellville - 0.16A HOKKIE

Hoërskool Bellville - 0.16A HOKKIE

Hoërskool Bellville - 0.14A HOKKIE

Hoërskool Bellville - 0.14A HOKKIE

Aug 2016


Aug 2016

Hoërskool DF Malan - 0.16A RUGBY

A-spanne

Hoërskool DF Malan - 0.15A RUGBY

Hoërskool DF Malan - 0.14A RUGBY

Hoërskool DF Malan - 0.16A HOKKIE

Hoërskool DF Malan - 0.16A HOKKIE

Hoërskool DF Malan - 0.14A HOKKIE

Hoërskool DF Malan - 0.14A HOKKIE

11


12

A-spanne Netbal

Hoërskool Bellville - 0.17A NETBAL

Hoërskool DF Malan - 0.17A NETBAL

Hoërskool Bellville - 0.16A NETBAL

Hoërskool DF Malan - 0.16A NETBAL

Hoërskool Bellville - 0.15A NETBAL

Hoërskool DF Malan - 0.15A NETBAL

Hoërskool Bellville - 0.14A NETBAL

Hoërskool DF Malan - 0.14A NETBAL

Aug 2016


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.