HS Dirkie Uys vs HS Porteville - 2016

Page 1



RUGBY-UITSLAE 2016 HOËRSKOOL DIRKIE UYS DATUM 12 Maart 2016 09 April 2016 16 April 2016 23 April 2016 28 April 2016 02 Mei 2016 14 Mei 2016 20 Mei 2016

3

Rugby-uitslae 2016

Julie 2016

OPPONENTE Paarl Boys’ High B/C JG Meiring Wesbank Augsburg Landbou H/S Hopefield H/S Waveren Laborie H/S Bredasdorp

UITSLAG Wen 22 - 17 Wen 24 - 3 Wen 21 - 15 Verloor 0 - 28 Wen 29 - 5 Wen 29 - 0 Wen 25 - 15 Wen 27 - 22

Join our AWSUM Facebook pages #socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us! Search for us and like us! AWSUM Boland AWSUM Helderberg AWSUM Northern Suburbs AWSUM Southern Suburbs AWSUM Breede Vallei AWSUM Southern Cape AWSUM PE AWSUM East London AWSUM Bloemfontein AWSUM North West AWSUM Pretoria AWSUM Johannesburg AWSUM Durban

E: info@tiemedia.co.za T: 021 872 3880 W: www.awsum.co.za

Ons wil HSP alle voorspoed toewens met hul wedstryde. Maak ons trots.

GO BULLE! KAFEE & TAKE AWAYS


4

Eerste Rugbyspan Hoërskool Dirkie Uys

Julie 2016

HOËRSKOOL DIRKIE UYS EERSTE RUGBYSPAN 1. Hanno Mostert Loskopstut

3. Gerrit Bester (K) Vaskopstut

2. Jacques de Clerk Haker

4. Willie Hanekom Loskopslot

5. Reinhardt Erwee Vaskopslot

6. Cristiaan Bester Loskopflank

7. Stehan Visser Vaskopflank

8. Christiaan Hanekom Agtsteman

9. Eljoe Beziek Skrumskakel

10. Jaydon Markus Losskakel

11. Renaldo Louw Linkervleuel

12. Marnus Kisthoff Binnesenter

13. Galin Cleophas Buitesenter

14. Stefan Plaat Regtervleuel

15. Jason Coetzee Heelagter

Basie Carstens & Hendrik Thiersen (t) 022 433 3735 | (f) 022 433 3737 | (e-pos) info@hct.za.net | (webwerf) www.hct.za.net


5

Eerste Rugbyspan Hoërskool Porterville

Julie 2016

HOËRSKOOL PORTERVILLEE EERSTE RUGBYSPAN 1. Marnus Kirsten Loskopstut

2. Albert du Plessis Haker

3. Dewald Mouton Vaskopstut

4. Adriaan Haasbroek Loskopslot

5. Eric Buchmann Vaskopslot

7. Rossouw Burger Vaskopflank

8. Janco Kersop Agtsteman

9. Cobus de Waal Skrumskakel

10. Denzil Douries Losskakel

11. Levhan Abrahams Linkervleuel

12. Dewaldt J v Rensburg Binnesenter

13. Francois du Bois Buitesenter

14. Peter Maarman Regtervleuel

15. Deodan Jacobs Heelagter

EIKENHOF/ PORTERVILLE

‘N WYE REEKS FIGFUN VYE PRODUKTE BESKIKBA AR BY PORTERVILLE APTEEK EN DELICIOUS (LANGS FOSCHINI).

Dried Fig Halves, Fig Jam, Fig & Grenadilla Jam, Brandied figs, Cocktail fig preserve, Fig & Grenadilla Chutney, Reduced Oil Fig Salad Dressing Vir bestellings, kontak Karin Knoetzen op 022 931 3201 / 083 320 7389 GEEN PRESERVEERMIDDELS

6. Donnie van Zyl (K) Loskopflank


6

Program

Julie 2016

Hoërskool Dirkie Uys Skoolverjaarsdagviering

22 - 23 JULIE 2016

PROGRAM

Vrydag, 22 Julie 2016 • Gholf op Moorreesburgbaan • Kontakpersoon: Yolanda Dyason (022) 433 1846

Saterdag, 23 Julie 2016 Sport te Gene Louw Sportkompleks met kuiertent • Rugby en Netbal teen Hoërskool Porterville • Hokkie teen HTS Drostdy • Besoek aan die skool vanaf 15:00 tot 17:00 PROGRAM

Saterdagaand, 23 Julie 2016 • • •

Dinee (buffet en dans) by “Die Stoor” Drag: Netjies Informeel Kaartjies: R180 per persoon Besprekings by: Elizna 083 236 3900 of Tossie 082 612 5610 SALON DE BRON & SALON TRENDSETTERS

Dr AM Stander Swartland

Malmesbury 022 487 2544 Matric Farewell packages: Hair, nails & make up @ R900 Stock all famous brands incl. GHD, REDKEN, SCHWARZKOPF, GOLDWELL, Great Lengths, Elumen, Joico, Goldwell, KMS

Phone: 022 4873009 | 022 4331680 Email: salondebron@vodamail.co.za

Riebeek Kasteel 022 448 1445 Moorreesburg 022 433 3651

Sterkte met die

Interskole! (022) 433 2200 Hoofstraat 10, Moorreesburg


7

Program

Julie 2016

PROGRAM

NETBAL Hoërskool Dirkie Uys en Laerskool Dirkie Uys vs Hoërskool Porterville Saterdag, 23 Julie 2016 TYD 08:30 09:10 09:50 10:30

BAAN 1 0/13A 0/13B 0/16A 0/19A

BAAN 2 0/12A 0/12B 0/14A 0/14B

BAAN 3 0/11A 0/11B 0/19B 0/16B

BAAN 4 0/16C 0/19C 0/10A 0/10B

BAAN 5 0/9A 0/9B 0/11C

BAAN 6 0/8A 0/7 0/19D

RUGBY Hoërskool Dirkie Uys en Laerskool Dirkie Uys vs Hoërskool Porterville Saterdag, 23 Julie 2016

TYD 08:30 09:00 10.05 11:10 12:00

A-VELD 0/7A en 0/9A 0/15A 0/16A 0/13A 0/19A

TYD 08:30 09:00 10.05

B-VELD 0/8A 0/19B 0/11A

HOKKIE Hoërskool Dirkie Uys vs HTS Drostdy Saterdag, 23 Julie 2016 TYD 09:00 10:00 11:00

A-VELD Dogters Eerste Span Dogters Tweede Span Seuns

TYD

B-VELD

10:00

Dogters Derde Span

DAVID

MOORREESBURG AGENTSKAPPE BOUHANDELAARS TANDARTS / DENTIST

LANGSTRAAT 59 POSBUS 45 MOORREESBURG, 7310 TEL: 022 433 1504 FAKS: 022 433 3013 E-POS: mooragent@telkomsa.net SEL: 082 553 4324

Dicky Huysamen VERSKAFFER VAN ALLE BOUMATERIAAL, VERF, HARDEWARE, LOODGIETER, DAKKAPPE EN BEDEKKINGS

022 433 1543 072 209 6556

KERNEELS 079 814 4517

MC BAKWERKE BK THE BODY REPAIR ALTERNATIVE

21 Kerkstraat Moorreesberg 7310 mcbakwerke@pcnetmail.co.za

Paneelklop/Spuitverf

/7 Insleepdiens

24


HoĂŤrskool Dirki


ie Uys 140 Jaar • Die eerste skool is in 1876 begin deur mnr. DJ Joubert, in die konsistorie van die Hooikraalkerk (wat later NG Kerk Moorreesburg word). • In 1916 is nog ‘n skoolgebou bo teen die bult gebou (die huidige pre-primêr). Die skool by die kerk was vir Sub. A en B en die “bo-skool“ vir die res. • Die aantal hoërskoolleerlinge het gegroei, en vanaf 1923 word die skool as ‘n volwaardige hoërskool goedgekeur, naamlik Hoërskool Moorreesburg. • Die eerste provinsiale skoolgebou is in 1905 gebou (huidige kerkkantoor), nadat onderwys vir kinders van 7 tot 14 jaar wetlik verpligtend geraak het en die skool gevolglik uitgebrei het. • In 1924 matrikuleer die eerste matriekklas. • In 1926 is ‘n nuwe skoolgebou vir die hoërskool gebou en op 5 Oktober is die huidige hoërskoolgebou amptelik geopen. • In 1928 kry die skool sy eerste vlag. • Tydens die feesvieringe van die simboliese Ossewatrek in Desember 1938, stel die skoolhoof, mnr. Pauw, voor dat die skole herdoop word tot Hoërskool Dirkie Uys en Laerskool Dirkie Uys.


10

Hoërskool Dirkie Uys en Hoërskool Porterville Rugbyspanne

HS Dirkie Uys - 0.19B Rugby

HS Porterville - 0.19B Rugby

Voor: Barry Hanekom, Justin Kotze, mnr. Jaco Wessels, Dirk Rossouw, mnr. F Joubert, Arno van der Merwe, Gerrit de Kock. Middel: Henco Pienaar, Juan Stevens, Jacobus Delport, Ryan Roman, Grant de Klerk, Justin Otto, Riyad Hendricks, Ruben Booysen. Agter: Frikkie Smit, Zavane du Toit, Kallie Harmse, Henrico van Schalkwyk, Willen April.

HS Porterville - 0.16A Rugby

HS Dirkie Uys - 0.16A Rugby Voor: Brett Persens, Stefan Plaat, mnr. A Volschenk, Mario Niemand, mnr. A Bester, Jean-Claude Mouton, Deon Thys Smit. Middel: Sydwell Jagers, Theo Behardien, Riyad Hendricks, Seymour Green, Cheslin Frans, Brandon-Lee Kotze, Justin Otto, Heschelle Visser. Agter: Anthony Alexander, El-Pierre Steyn, Heinrich Jördens, Marthinus Strydom, Henrico van Schalkwyk, Peter Theron, Lee-Marvin van Aarde.

HS Porterville - 0.15A Rugby

HS Dirkie Uys - 0.15A Rugby Voor: Lyle April, Reinhardt Jördens, mnr. L Smit, Wynand Mostert (kaptein), mnr. J Grobbelaar, Charlton Andrews, Herschell Persens. Tweede ry: Hannes Mostert, Cainan Claasen, Henco Auret, Claudilo de Klerk, Keanu de Waal. Derde ry: Dirk Bester, Louis Botha, Hardu Brönn, MJ van Zyl, Rossouw Greeff, Ashwell van der Merwe, Bradley Danster, Andrew Serdyn. Agter: Johandri Truter, Corben Adams, Ryan Prinsloo, Houston Pharao, Matthew Andrews.

Altyd tot u diens, Always at your service. Moorreesburg Spar | Hoofstraat 14 | Tel 022-4332280/96

Julie 2016


Julie 2016

Fotobeeld

11


12

Hoërskool Dirkie Uys Netbalspanne

HS Dirkie Uys - 0.19A Netbal

HS Dirkie Uys - 0.19B en 0.19C Netbal

Voor: Marike Bester, mev. A Bester, Janine Heynse, mnr. D Diedericks, Jaclyn Engelbrecht. Agter: Lenka de Waal, Johanna Skippers, Carla Bester, Herlouise Skippers, Sydney Crow.

Voor: Marike Reitz, Raché Markus, mev. E Schoeman, Marige Carstens, mev. L Truter, Anelche Truter, Lenka de Waal. Agter: Candice Rhodes, Nienke Senekal, Michaela Mouton, Karla Gast, Elré Bester, Jaymaré Amerika, Carluzé Visser, Farica Ferreira, Darrenique Vermeulen.

HS Dirkie Uys - 0.16A Netbal

HS Dirkie Uys - 0.16B Netbal

HS Dirkie Uys - 0.16C Netbal

Voor: Gizelle Kitshoff, mev. A Bester, Corin De Waal. Agter: Elmarie Nieuwoudt, Anika Bester, Courtney Mostert, Danika Odendaal, Marcha-Lee van der Ros.

Voor: Magdel Coetzee, Marina Hanekom, mev. J Diedericks, Francis Van Heerden, Lucrisa Barends. Agter: Marchay Kalumpie, Yonel Januarie, Ru-meeca Boois.

Voor: Beah Oberholser, Larissa Beukman, mej. C Hugo, Kim Veloen, Nicole Engelbrecht. Agter: Johandri Klaase, Lisa Coetzee, Marguarete Cordon, Will-Reece Markus.

HS Dirkie Uys - 0.14A Netbal

HS Dirkie Uys - 0.14B Netbal

Voor: Zeldene Prinsloo, Annoushka Truter, mev. Janine Diedericks, Danielle Kitshoff, Joline Heynse. Agter: Amy van der Westhuizen, Tracey Swarts, Ané de Waal.

Voor: Merisa van der Merwe, Bella du Toit, mnr. H Erasmus, Anneke Steyn, Chrislynne Johnson. Agter: Rosche Maans, Andree Matthyse, Mikiala Kaboni, Su-Maré Tolmay, Lynique Daniëls.

Julie 2016


Julie 2016

13

Hoërskool Porterville Netbalspanne

HS Porterville - 0.19A Netbal

HS Porterville - 0.19B Netbal

HS Porterville - 0.19C Netbal

HS Porterville - 0.16A Netbal

HS Porterville - 0.16B Netbal

HS Porterville - 0.16C Netbal

STERKTE AAN ALLE SPANNE!

HS Porterville - 0.14A Netbal

www.awsum.co.za

HS Porterville - 0.14B Netbal

BUILT TO TAKE ON THE WORLD -Available in Super Cab or Double Cab -Available in 4X2 or 4X4 -SYNC” 2 with Bluetooth” and voice control -8” touchscreen with two 4” cluster screens -Electronic Stability Programme -Up to 3 500kg towing capacity -800mm water wading

CEX007

PORTERVILLE MOTORBAKWERKE PANEELKLOP & SPUITVERFWERK

Steven Horn

ashorn@telkomsa.net Langstraat 35, Moorreesburg TEL: 022 4332288 | edwin.dyason@agrico.co.za

PORTERSTRAAT POSBUS 110 PORTERVILLE 6810

TEL: (022) 931 2670 TEL: (022) 931 2999 HUIS: (022) 931 2503


14

Hoërskool Dirkie Uys en HTS Drosdy Hokkiespanne

Julie 2016

HS Dirkie Uys - Hokkie Dogters Eerste Span

HTS Drosdy - Hokkie Dogters Eerste Span

Voor: Anké Pienaar, Kayla Thiersen, mnr. Ruan Lombard, Lizelle Steyn, mej. N Fourie, Diana Kotzé, Suzaan Kotzé. Agter: Anika Louw, Alita de Waal, Lene Mostert, Wilene Venter, mnr. D Diedericks (hoof), Chanté Smit, Charmaine Blom, Janneke Slabber, Lu-Marie Kotze.

Neve Schagen, Jeanine Pansegrouw, Mia Viljoen, Mieke Schwartz, Lereze de Scande, Ilse du Plessis, Mariechen Jordaan, Estelle Rossouw, Macel Pettit.

HS Dirkie Uys - Hokkie Dogters Tweede Span

HTS Drosdy - Hokkie Dogters Tweede Span

Voor: Janita van Zyl, Nelia Bester, mev. H Kotzé, Lisa Slabber, Luzaan Johnson. Agter: Sandri Steyn, Karla Engelbrecht, Anita Koegelenberg, Delané Kotzé, Martine Scott, Chelsey-Ann Bosman, Betzaan Maarman.

Jana Jourdan, Neve Schagen, Esmé Pettit, Talitha Pretorius, Ané Brink, Leana Coetzee, Ilse du Plessis, Tarien Swanevelder.

HS Dirkie Uys - Hokkie Dogters Derde Span

HTS Drosdy - Hokkie Dogters Derde Span

Voor: Carla Hager, Nina Hanekom, Liezl van der Westhuizen, mev. C Fullard, Nicole Wenhold, ZannMari Steyn, Nina Taljaard. Agter: Kimlin Tieties, Imke Davids, Anlea Erwee, Chrisné Pool, Cassidy Martin, Bianca van Rooyen, Stërling Carstens, Carla Wiid, Gretha Vlok, Caithlynn Pekeur, Renica Smit.

Bianka Gerstner, Danielle van Wyk, Simoné van Wyk, Nikita Steenkamp, Lynn-Mart Skog, Tamzon Jones, Suné Grobelaar, Stefmari Burden, Dominique Smith, Aliza Rossouw, Michaela Strydom, Mariné Brink.

HS Dirkie Uys - Hokkie Seuns Eerste Span

HTS Drosdy - Hokkie Seuns Eerste Span

Voor: Marco John Hayward, Johan van der Westhuizen, mnr. Diedericks (hoof), Pierre van Heerden, mev. E Brand, Jano Brand, Louwrens Smit. Agter: Rossouw Greeff, TJ Liebenberg, Gerhard Bester, Wouter Bester, Nicol Hanekom, Terblanche Rust, Wilbert Toontjies, Pieter Fourie.

James Stanbridge, Carel Marais, Jacques Marais, Jean-Luc Swart, Albie Rademan, Ruan Lambrechts, Daniel Lombard, Pieter Möller, Shaun Robbeson, Marco Geldenhuys, Phillip Cornelissen, Stefan Vorster.

A REAL RARE BREED

Malmesbury 022 482 1158 | Piketberg 022 913 1113 | Citrusdal 022 921 2121 www.pmgroup.co.za *On-the-Road and Registration Fees Excluded. Terms and Conditions Apply. Model/s shown may differ. Errors & Omissions Excepted.

369/44749 ADMAKERS.COM

R352 000*


Julie 2016

LAERSKOOL DIRKIE UYS

0.13A Rugby en Netbal

HOËRSKOOL PORTERVILLE

LS Dirkie Uys - 0.13A Rugby

HS Porterville - 0.13A Rugby

LS Dirkie Uys - 0.13A Netbal

HS Porterville - 0.13A Netbal

15


HoĂŤrskool Dirkie Uys 140 Jaar van Sport


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.