2
Boodskappe van Skole
Augustus 2016
Boodskap van
Boodskap van
HOËRSKOOL LANGENHOVEN
HOËRSKOOL SWELLENDAM
Die hoogtepunt op Hoërskool Langenhoven se sportkalender vind Saterdag plaas: Interskole teen Hoërskool Swellendam. Alhoewel die skool ‘n suksesvolle sportseisoen agter die rug het, weet ons egter dat met interskole is geskiedenis en spelpeil nie regtig ‘n faktor nie, want die dag met al sy emosies, is ‘n gelykmaker. Belangrike wedstryde soos Saterdag word ook nie gewen in spelpatrone en wedstrydplanne nie, maar in die “harte” van seuns en dogters. Sportdeelname is ‘n baie goeie leerskool vir die lewe, omdat dit nie altyd gepaard gaan met glorie nie. Dit is die manier waarop daar deelgeneem en kompeteer word wat saak maak, en jou reaksie op wen of verloor wat van jou ‘n wenner of verloorder maak. Mag 2016 se interskole aan hierdie ideaal beantwoord! Ons spreek ons opregte waardering uit teenoor almal wat agter die skerms hard gewerk het om hierdie sportgeleentheid moontlik te maak: ouers, onderwysers, terreinpersoneel, afrigters, skeidsregters en noodhulppersoneel. Ons kan ook nie nalaat om alle borge wat die afgelope seisoen die skool se sportprogram ondersteun het, te bedank nie. ‘n Spesiale woord van dank aan Seeff-eiendomme, Boshoff/Visser en Rola Motors wat as borge van die interskoledag optree. Dit is my wens dat almal ‘n genotvolle dag sal ervaar waartydens goeie sportmanskap sal seëvier. Mag ons almal aan die einde van 2016 se interskole saam met ‘n ou Russiese spreekwoord stem: “When you meet a man, you judge him by his clothes. When you leave a man, you judge him by his heart.” Baie sterkte aan al die spanne wat die afgelope seisoen hard en getrou geoefen het, en gemotiveerd is om Saterdag net hulle beste vir hul skool te gee. Graag bring ek eer en dank aan ons Hemelse Vader wat die Dasse die afgelope sportseisoen oordadig geseën het. Piet de VIlliers, Skoolhoof
Interskole by Hoërskool Swellendam bly jaarliks ‘n hoogtepunt op die Swellie – kalender en ons sien met groot opgewondenheid uit na die Interskole van 2016. Baie dankie aan elke afrigter en beampte vir u bydrae tot die opvoeding van ons leerders en die waardes wat u hul die seisoen geleer het. Gesonde mededinging en kompetisie,wat in ‘n goeie gees plaasvind, moet uitstaan op ‘n Interskoledag. Dit is ook iets waarop ons twee skole jaarliks trots kan wees. Ons opregte dank en waardering aan alle borge wat hierdie dag en die afgelope winterseisoen se sport vir ons leerders moontlik gemaak het. Sonder jul bydrae sou hierdie dae nie moontlik gewees het nie. ‘n Groot dankie aan Hoërskool Langenhoven wat hierdie jaar as gasheer optree en verantwoordelik is vir die reëlings. Aan elke leerder wat deelneem, gee ek die volgende twee woorde: “ Geniet dit”!! Hierdie is julle dag! Baie tyd en energie is aangewend om julle vir hierdie dag voor te berei. Mag veral die 2016 matrikulante hierdie as ‘n besonderse dag in hul lewe onthou. Ek sluit af met die volgende woorde: “As dinge vir jou en die span waarin jy speel moeilik word en dit lyk of die wedstryd se uitslag vir julle gedoem is en niks gunstig wil uitwerk nie, dan moet julle juis aanhou uithou. Dit is dan gewoonlik die tyd en oomblik wanneer dinge begin verander”. Geniet hierdie jaarlikse onvergeetlike gebeurtenis en maak dit jou eie. Sterkte en voorspoed aan al die spanne! ‘n Warm Swellie - groete. Nicholas Pelser, Skoolhoof
Puntestelsel
INTERSKOLE PUNTESTELSEL 2016 HOKKIE
WEN
GELYK MET DOELE
GELYK SONDER DOELE
SKAAK
UITSLAG HSL
HSS SUBTOTAAL
WEN
GELYKOP
4
2
10
5
2
O/18B
4
2
1
O/16A
4
2
1
REDENAARS
WEN
O/16B
3
2
1
JUNIORS
4
O/14A
4
2
1
SENIORS
4
O/18 SEUNS
6
3
1
SUBTOTAAL
18
O/16 SEUNS
4
2
1
O/14 SEUNS
2
1
1
SUBTOTAAL
37
WEN
GELYKOP
O/18A
10
5
O/18B
4
2
O/16A
4
2
O/16B
3
2
O/14A
4
2
SUBTOTAAL
25
RUGBY
WEN
GELYKOP
O/19A
10
5
O/19B
4
2
O/15A
4
2
SUBTOTAAL
18
HSL
BYBELVASVRA
WEN
GELYKOP
JUNIORS
3
2
SENIORS
3
2
GESAMENTLIK
2
1
SUBTOTAAL
8
HSS TOTAAL 100
HSL
HSS
HSS
HSL
HSS
HSL
HSS
4
O/18A
NETBAL
HSL
3
Inhoud/AWSUM Info
Augustus 2016
INHOUD Boodskappe van Skole
2
Interskole Puntestelsel 2016
2
Hoërskool Langenhoven Eerste Rugbyspan
4
Hoërskool Swellendam Eerste Rugbyspan
5
A-spanne Rugby & Netbal
6
A-spanne Hokkie Seuns
7
Program & Eetplekke ONS HET JOU BANDE!!!
BESIGHEIDSURE Maandae - Vrydae 07h30 17h00 Saterdae 08h00 - 12h00
RIVERSDAL Kerkstraat 16 Tel: 028 713 2211 Sel: 082 412 0594
HEIDELBERG Eksteenstraat 24A Tel: 028 722 2333 Sel: 082 494 4471
SWELLENDAM Somersetstraat 60 Tel: 028 514 3798 Sel: 082 410 4391
ALBERTINIA Nywerheidslaan 10 Tel: 028 735 2586 Sel: 083 708 1855
LADISMITH Suidstraat 7 TERMES EN VOORWAARDES Tel: 028 551 1199 Sel: 082 413 2698 www.hiway.co.za
OUDTSHOORN Gholfstraat 7 Tel: 044 272 8333 Sel: 083 704 9513
Voortrek straat 84, Swellendam Tel: (028) 514 3343
8&9
A-spanne Hokkie Dogters
10
HS Langenhoven
11
Vang Gees!!
12
Prevent sport injuries
13
Spanlyste 13 Laerskool Volschenk Eerste Spanne
14
Laerskool Swellendam Eerste Spanne
15
Kapteine 16
Part of Discovery Network where Discovery members receive a 20% DISCOUNT on frames and lenses.
May the best team
WIN! Hoeks Toyota
15 Voortrek St, Swellendam, 6740 T: 028 514 1103
ONS HET OOK TAKKE IN: Kraaifontein, Okovango Crossings, Durbanville, Malmesbury, Piketberg, Vredenburg, Vredendal, Clanwilliam, Hermanus, Gordonsbaai, Gansbaai, Caledon, Noordhoek, Calvinia
Editorial team
Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Samantha Marshall | sam@tiemedia.co.za
Advertising Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
4
Eerste Rugbyspan
Augustus 2016
Vir meer inligting en resepte kontak ons gerus by: Tel: 028 722 1887 | Epos: info@eurekamills.co.za
HOĂ‹RSKOOL LANGENHOVEN EERSTE RUGBYSPAN 1. Malin Philander Loskopstut
2. Kenan Basson Haker
3.Wessel Cronje Vaskopstut
4. Sheldon Jacobs Vaskopslot
5. Allister Miggels Vaskopslot
7. JP Zaprianos Vaskopflank
8. Manfred-Joe Oosthuizen Agtsteman
9. Juston Lee Boois Skrumskakel
10.Byron Esau Losskakel
11. Brendon Marais Linkervleuel
12. Waldo Pedro Binnesenter
13. Jowin Pieterse Buitesenter
14. Tyronne de Ponte Regtervleuel
15. Jaco Snyman Heelagter
6. Munro Strauss (K) Loskopflank
5
Eerste Rugbyspan
Augustus 2016
HESSEQUA ABATTOIR Mulder Str, Industriële Area Posbus 678 Riversdal, 6670 Tel: 028 713 1713 | Faks: 086 627 6774 E-pos: hessabattoir@vodamail.co.za
HOËRSKOOL SWELLENDAM EERSTE RUGBYSPAN 1. Ryno Eksteen Loskopstut
9. Jaques Arendse (K) Skrumskakel
2. Danfred Sefoor Haker
3. Kyle Hopley Vaskopstut
4. Christiaan Snyman Loskopslot
5. Johan Steyn Vaskopslot
6. Johandre Adams Loskopflank
7. Armand du Preez Vaskopflank
8. Johan Alberts Agtsteman
10. Adrian Cupido Losskakel
11. Zaun Lee Jansen Linkervleuel
12. Simon van Eden Binnesenter
13. Ulrich Pekeur Buitesenter
14. Linford Filander Regtervleuel
15. Uriel Pekeur Heelagter
6
A-Spanne
Augustus 2016
Hoërskool Langenhoven Riversdal - 0.15A RUGBY
Hoërskool Swellendam - 0.15A RUGBY
Voor: Shae Coetzer, Tommie Awies, Bertus Jordaan (afrigter), Stephan Prinsloo, Marco van der Linde (afrigter), Conrin-Leigh Adams, Kian Coetzer. Middel: Henco Terblanche, Hendrik-Louis Fourie, Chalwin Solomon, Justin Riddles, Connor Flanigan, Jan-Louis Grundlingh, Jowayne Jacobs, Rivaldo Rossouw, Stefan Geldenhuys, Jayden Davids. Agter: Peter-Jame Wait, Thadeus Botha, André Farre, Pieter Els, Shawn Thesner, Bernard Small, Hoffie Prinsloo, Adriaan van Deventer, Eugene du Plessis.
Voor: S Arends, L Pretorius, J Agus (kaptein), Mnr. N Pelser (skoolhoof), H de Silva, J Windvogel. F May. Middel: K Seconna, D Beck, H Vermeulen, G Titus, Z Pietersen, A Jansen, C Saayman. Agter: T Libazi, L Booysen, A van Zyl, D Lotz.
Hoërskool Langenhoven - 0.18A NETBAL
Hoërskool Swellendam - 0.18A NETBAL
Voor: Roché Saayman, Piet de Villiers (skoolhoof), Magdel van Zyl, Izelle Janse van Rensburg (spanbestuurder), Christine van Zyl. Agter: Madeli Theron, Chantell Sambo, Sharika Geldenhuys, Elana van Zyl, Cara Steyn, Bruneele Onrust.
Mnr. N Pelser (skoolhoof), Lize le Roux (kaptein), Robyn Riche Damons, Ronel de Wet, Jana Els, Jaydee Witbooi, Lisa-Marie Steyn, Shanel Odendaal, Terri-Liegh Meyers, Rashieda Alexander, Ivana Johnson, Mev. C le Roux (afrigter).
Hoërskool Langenhoven - 0.16A NETBAL
Hoërskool Swellendam - 0.16A NETBAL
Voor: Michelle van Reenen, Jamie Alman, Michelle Marais (afrigter), Leané Pottas, Yonelda Witbooi. Agter: Jole Janse van Rensburg, Annelize Eksteen, Marilize September.
Voor: E Pietersen, M Groenewald, A Abrahams (kaptein), M van Blommenstein, J Pieterse. Agter: Z Gertse, J Witbooi, Mev. S Weichelt (afrigter), K Koekemoer, L Steyn.
Hoërskool Langenhoven - 0.14A NETBAL
Hoërskool Swellendam - 0.14A NETBAL
Voor: Ivana Sefoor, Mariechen Goedhals, Me. P Marais (afrigter), Nadia Enslin, Jalin Heradien. Agter: Caylin Evertse, Jeanne Carla Marais, Alika Steyn, Emma Pretorius.
Voor: C Stewart, Mnr. L Spies (afrigter), H de Jager (kaptein), Mev. C Steenkamp (afrigter). Agter: S Cloete, B Moodie, C van Antwerpen, A Witbooi, C van Niekerk, G Mbatyazwa, C Matthysen.
Augustus 2016
7
A-Spanne
Hoërskool Sentraal - 0.19A HOKKIE
Hoërskool Swellendam - 0.19A HOKKIE
Voor: Darren Jack. Tweede ry: Martin Arends, Seppie Dercksen. Derde ry: Gerald Middleton, Mortan January, Luzario Marran. Agter: Gerrit van Zyl, Werner Scholtz, Derick Spamer, Brian Jack.
Voor: M van Zyl, Mnr. T Terblanche (afrigter), Sebastian Cloete (kaptein), Aaron Mpofu (doelwagter), Mnr. N Pelser (skoolhoof), Alberto van Zyl. Agter: Adrian Edem, Quinn Jacobs, Gerrit Cronje, Louw Jordaan, Nathan Grobler, Louis van Eden, Franco Munnik, Zane Burger, Jean Pierre Mulder.
Hoërskool Sentraal - 0.16A HOKKIE
Hoërskool Swellendam - 0.16A HOKKIE
Voor: Rique Botes, Byrone Maritz, Manus Moolman. Middel: Aidan Isaacs, Gerald Middleton, Seppie Dercksen, Darren Jack. Agter: Verdon Laws, Brian Jack, Paul Strumpher.
Voor: H van Deventer, M van Zyl (kaptein), J Swart, Mnr. J van Deventer (afrigter), W Sefoor. Agter: O Windvogel, B Meyer, G Cronje, C Becker, JB Steyn, J Lee, JP du Toit.
Hoërskool Sentraal - 0.14A HOKKIE
Hoërskool Swellendam - 0.14A HOKKIE
Voor: Manus Moolman. Tweede ry: Rique Botes, Darren Jack. Derde ry: Byrone Maritz, Seppie Dercksen, Rushe Goosen. Agter: Sergio Simpson, Rofiwa Ndlovu, Kylerich Rittles, Francios Haasbroek.
Voor: Hennie van Deventer, Mynard van Zyl (kaptein), Jean Swart, Mnr. J van Deventer (afrigter), Wilfred Sefoor. Agter: Oktavious Windvogel, Ben Meyer, Gerrit Cronje, Christiaan Becker, JP du Toit, De Wet Beck.
Hoërskool Swellendam vs Hoërskool Langenhoven
NexusAG wens alle spelers baie sterkte toe vir die interskole wedstryde. Speel hard en geniet elke oomblik.
MAG DIE BESTE SPAN WEN!
T YREMART SWELLENDAM
NexusAG Swellendam Tel: + 27 28 514 1417 * Web: www.nexusag.net
TEL: 028 514-1500
E-Pos: swdbande@sdm.dorea.co.za
REGTE BANDE REGTE PRYSE REGTE PLEK
8
Augustus 2016
Eetplekke & Program
DIE OU TRONK RIVERSDAL Hoofstraat, Riversdal Tel: 028 713 4300 Sel: 084 777 7276 Kom geniet die unieke atmosfeer van hierdie historiese gebou in Riversdal. ‘n Ervaring wat beslis die moeite werd is.
COFFEE SHOP - OOP
MAANDAG TOT VRYDAG 8:00 TOT 17:00 SATERDAE 8:00 TOT 13:00
• Unieke Tronk-ontbyt • Vars tuisgebak • Kom geniet ons alombekende wortelkoek • Uitsonderlike atmosfeer vir jaareindfunksies, verjaardae en troues.
STALLETJIES ELKE DAG OOP
Antiekeware, Kuns, Juweliersware, Pannekoek en meer!
HISTORIESE GEBOU - GEBOU 1839 EN TRONK 1860 - 1979
ENGEN RIVERSDALE ONE STOP N2, RIVERSDALE
We standup for the champions!
Ons spesialiseer in die volgende: Verhurings van residensiële sowel as kommersiële eiendomme Verkoop van residensiële sowel as kommersiële eiendomme Erna Bosman 0832367311 Spesialiseer in verkoop van plase in die hele Wes Kaap Bossie Bosman 0829411958 Dolph Nel 0825716600 Riversdale Dicksonstraat 23 Tel: 028 713 2260 | Faks: 028 713 2441 E-mail: tlbe@telkomsa.net
OU TRONK RESTAURANT
Augustus 2016
9
Eetplekke & Program
PROGRAM Rugby
Netbal TYD 09:00 09:45
BAAN 1 O/16 A O/18 B
10:30
O/14 A
11:20 11:45
TYD 10:00 11:30 13:00 13:30 14:00
A-VELD O/19 B O/15 A HSL Pom-Poms 1ste Rugby Seremonie O/19 A Na afloop van die 1ste Rugby: Oorhandiging van trofees (Almal op die pawiljoen asseblief)
BAAN 2 O/18 C O/16 B Lang O/15 B vs Swel O/14 B
1ste Netbalseremonie O/18 A
Hokkie TYD
A-VELD
B-VELD
C-VELD
08:20
1ste Hokkie Seuns Seremonie
08:30
O/18 A Seuns Swel vs Sentraal
O/16 B
O/14 A Dogters
09:30
1ste Hokkie Dogters Seremonie
09:40
O/18 A Dogters
O/14 A Seuns Swel vs Sentraal
10:40
O/16 ADogters
O/18 B
11:30
O/16 A Seuns Swel vs Sentraal
O/16 C Lang vs Sentraal
O/14 B Dogters
HEINS
FOR ALL YOUR AUTO ELECTRIC REPAIRS 60 A Somersetstraat, Posbus 667 Swellendam, 6740 Tel: (028) 514 3198 | Faks: (028) 514 3153 Sel: 082 775 1958 | NA URE: 071 609 8523 heinsonel@worldonline.co.za
10
A-spanne
Augustus 2016
Hoërskool Langenhoven - 0.18A HOKKIE
Hoërskool Swellendam - 0.18A HOKKIE
Voor: Elizca Louw, Zuné Saayman, Dorette Vosloo (afrigter), Marsé Calitz, Piet de Villiers (skoolhoof), Andrie Swart, Karien Swart. Agter: Lianca Uys,Danielle de Beer, Kayla Smith,Marguerite de Wet, Kelly-Mari Boswell, Maryke Müller,Niah Bahnsen, Annuscha Vosloo, Andrea de Waal.
Voor: Arina Eksteen, Marilee Bekker (kaptein), Mnr. N Pelser, Mev. B de Villiers (afrigter), Marethe Coetzer, Corlize du Toit. Agter: Minette Frick, Marschel Tomlinson, Anrais Coetzer, Anre Olivier, Lana de Beer, So-Andri Smalberger, Dedre van Rensburg.
Hoërskool Langenhoven - 0.16A HOKKIE
Hoërskool Swellendam - 0.16A HOKKIE
Voor: Zanelle Warden, Shereen de Kock, Charné Snyman, Susan Grové (afrigter), Marizelle de Villiers, Mieke Geldenhuys, Elizmarie Solomon. Agter: Mari van Tonder, Corina Wepener, Simoné Grové, Andria Wessels, Megan Malan, Mianka Oosthuizen. Afwesig: Rochelle van Niekerk.
Voor: Maret Swart, Heike Badenhorst, Mev. A Streicher (afrigter), Jeanne-Marie du Toit (kaptein), Robin Bruce, Jillian John. Agter: Maria Gugel, Geena Griessel, Mariana van Deventer, Yvette Boshoff, Gaby Weichelt, Emily Gugel Marlé Marx, Andrea Auret.
STERKTE AAN ALLE SPANNE
www.awsum.co.za Kerkstraat 34 Kerkstraat 34 RIVERSDAL Tel: 028 713 2564 RIVERSDAL Tel: 028 713 2564
Hoërskool Langenhoven - 0.14A HOKKIE
Hoërskool Swellendam - 0.14A HOKKIE
Voor: René Strydom, Minõnet Horn, Suzanne Theron (afrigter), Bianca Lombaard, Corline Verwey, Suné Barnard, Elzé-Marie Nothnagel. Agter: Tionette van Zyl, Desjané Barnard, Annika Streicher, Nelani Nel, Elizabeth Otto, Suria Denkema, Chantelle Daries.
Voor: Korese van der Merwe, Mev. C Langenhoven (afrigter), Anique Cronje (kaptein), Audrey Lee, Mnr. S van der Merwe (afrigter), Michaela Badenhorst.Agter: Mari Koegelenberg, Mia Streicher, Lene Botes, Mia Steenkamp, Chanelle van Antwerpen, Mischa Reinardt, Lizelle Arlow, Gloria Mbatyazwa, Meagan van der Westhuizen, Vernique Wessels, Franzelle Kees.
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
Augustus 2016
HS Langenhoven
11
Hoërskool Langenhoven - REDENAARS Voor: Lize Jooste, Martha de Beer, Cara Steyn. Agter: Annika Streicher, Minõnet Horn, Salomien Oosthuizen, Rezè Fox, Mariechen Goedhals.
Hoërskool Langenhoven - DIRIGENTE Voor: Stephren Saayman, Juanita Engel, Sidwill Oosthuizen. Agter: Rèze Fox, Nia Taljaard, Talitha Reynders.
Hoërskool Langenhoven - SKAAK Voor: Cornel Juta, Tjitske Beyers, Krishna Hattingh. Agter: Wayden Albertus, Dimitri Robertson, Frangelique September, Sheldon Jacobs, El-Monique Beyers, Dillan Kleinhans.
Hoërskool Langenhoven - BYBELVASVRA
Hoërskool Langenhoven - POM-POMS
Voor: Alika Steyn, Mieke Gildenhuys, Anja du Toit, Mianca Oosthuizen, Mari van Tonder. Middel: Willandri Hanekom, Odette du Plessis, Elizmarie Solomon. Agter: Talitha Reynders, Anika Oosthuizen, Maryke Müller, Liné Marais, Dorette Bester, Maryke Vermeulen, Lané Labuschagne.
Voor: Charné Wessels, Salomien Oosthuizen, Lianca Uys, Cady Beukes. Agter: Lené Marais, Maryke Müller. Middel: Kayla Smith, Leandré Saayman, Marné Janse van Rensburg, Marguerite de Wet.
12
Vang Gees!!
Augustus 2016
Join our AWSUM Facebook pages
#socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!
Search for us and like us! AWSUM Boland AWSUM Helderberg AWSUM Northern Suburbs AWSUM Southern Suburbs AWSUM Breede Vallei AWSUM Southern Cape
HOËRSKOOL LANGENHOVEN
AWSUM PE AWSUM East London AWSUM Bloemfontein AWSUM North West AWSUM Pretoria AWSUM Johannesburg AWSUM Durban
T: +(27) 028 713 4280
25 Mitchell Street, Riversdale, 6670
riversdale@era.co.za www.era.co.za
HOËRSKOOL SWELLENDAM
Sjampanjenooi
Mascot
Mascots Hoër- en Laerskool
Sjampanjenooi
Ghute Myburgh
Neelsie
Alex die Leeu van Hoërskool Swellendam met LS Swellendam se mascot.
Minette Frick
13
HS Swellendam
Augustus 2016
Hoërskool Swellendam - BYBELVASVRA JUNIOR Voor: A Hugo, G Edons, M Koegelenberg. Agter: J Muller, J Domingo, L Steyn, L Arlow, K Baartman.
Hoërskool Swellendam - BYBELVASVRA SENIOR Voor: A de Wet, L Steyn, C van Zyl. Agter: M van Deventer, V Stander, T Brown, C Kriel.
Hoërskool Swellendam - SKAAK Voor: J Louw, D van Rensburg (k), M Stapelberg. Agter: D Gaffley, J Davids, JB Steyn, Thuto Ngongwane, Jean Lee.
Hoërskool Swellendam - REDENAARS SENIOR
Hoërskool Swellendam - REDENAARS JUNIOR
Voor: Lize Roux, Johan Alberts, Jeanne-Mari du Toit. Agter: Anike Swart, Madrie van Heerden.
Voor: Yvette Boshoff, Emily Gugel. Agter: Maria Gugel, Lene Botes, Maret Swart.
Spanlyste RUGBY 0.19B Anru van Schalkwyk Samuel Rosseau JD Engelbrecht Josh Margerison Standon Wait Pierre Joubert Clint Pietersen Arno Grebe Theodor Prins Eldrick Oosthuizen Cheslin Conradie Emelio Joseph Radandt Malherbe Dean Brits Jaylin Rossouw Danwill Farland Christopher Heynes Reagan Steyn Johan Mostert Xander Faddel Justin Pietersen
NETBAL 0.18B Roché Saayman Sharika Geldenhuys Rezè Fox Karli Breytenbach Nazli Prins Marné Janse van Rensburg Anke Steyn
0.18C Liné Marais Lize-Mari Marais Marlé van der Berg Juanita Engel Nia Taljaard Nazli Prins Elouise Philander 0.15B Cady Beukes Joha Cilliers Nicole Claassen Cassidy Prins Renecia Jafta Carla Conradie Jakeisha Pietersen
HOKKIE DOGTERS 0.18B Sanja Steenekamp Marguerite de Wet Salomien Oosthuizen Talitha Reynders Kayla Smith Danélle Groenewald Christel Botha Lara du Toit Lize Jooste Annika Oosthuizen Chantelle van Deventer Rozelle Jacobs Taryn Schonken 0.16B Isabelle Taljaard Dine-Marie du Preez Amber Vosloo
Cassidy Prins Elrike Kleynhans Anja du Toit Marinel Fourie Engela van Tonder Taryn Schonken Rochelle van Niekerk Hymne van den Berg Marguerite de Wet Salomien Oosthuizen 0.16C Isabelle Taljaard Susan Schreve Elrike Kleynhans Jo-Mari Classens Jeanne Joubert Marina Horn Rain du Toit Chené Conradie Willandri Hanekom Maria van Dyk Tarika Human Marinelle Fourie 0.14B Chantelle Daries Jade Pienaar Esmé de Wet Nelani Nel Mienke Geldenhuys Chané Fourie Wendy Metcalf Kersha Alberts Suné Barnard Anouska Fouché Emer Herwels Hestrie-Jade Prins
RUGBY 0.19B Marthinus Stapelberg Louwtjie Groenewald Ruan Jakobs Andrew van Jaarsveld Zandzidane Govender Rouche Deetlefs Dihan van der Walt Luciano Makhala Grant Willemse Luwellyn Filander Nathan van Wyk Siya Mpinda Gerswin Gaffley Kyle van der Horst SW Willis Marlin October Ruben Engel Willem Matthysen Henrico Buchenaar
NETBAL 0.18B Nashley Hendriks Ronel de Wet Ivana Johnson Carmen Kriel Lourenza Stemmet Anli de Wet Carmen van Leeuwen Yolandie Cronje
0.19C Helen Witbooi Meagan Steenkamp Yolandie Cronje Tanisha Brown Shinice Smith Shadé Gertse Jody Festus Saskia de Beer 0.14B Cheranie van Niekerk Cornel Serfontein Franzel Kees Gloria Mbatyazwa Harigatha Surtie Kayla Baartman Alice Mbatyazwa Semanye Flatela
HOKKIE DOGTERS 0.18B Gami Minnaar Shican Carelse Ju-Nique Figland Marone Groenewald Anandi Munnik Anike Swart Zenaide Pietersen Stephanie Eksteen Christine van Zyl Valerie Stander Anri Bruwer Anel Rust Nica van der Merwe
0.16B Emily Gugel Amy Hugo Femke Houterman Annaleen le Roux Eliska Alet-Marie Snyman (kaptein) Robin Bruce Marlé Marx Louise Fouché Karen Bruwer Demi September Jeanne-Marie du Toit
14
Laerskool Volschenk
Augustus 2016
HOËRSKOOL LANGENHOVEN ondersteun Laerskool Volschenk
Laerskool Volschenk - 0.13A RUGBY
Laerskool Volschenk - 0.13A NETBAL
Laerskool Volschenk - HOKKIE DOGTERS
Laerskool Volschenk - HOKKIE DOGTERS
Augustus 2016
Laerskool Swellendam
15
HOËRSKOOL SWELLENDAM ondersteun Laerskool Swellendam
Laerskool Swellendam - 0.13A RUGBY
Laerskool Swellendam - 0.13A NETBAL
Laerskool Swellendam - 0.13A HOKKIE SEUNS
Laerskool Swellendam - 0.13A HOKKIE DOGTERS
16
Kapteine
Hoërskool Langenhoven VS Hoërskool Swellendam
KAPTEINE
Augustus 2016