HS Punt vs Langenhoven Gimnasium - Interschools 2016

Page 1


2

Boodskappe van Skole

Boodskap van

Augustus 2016

Boodskap van LANGENHOVEN GIMNASIUM

HOËRSKOOL PUNT

Baie hartlik welkom aan die hoof, personeel, leerders en ouers van Langenhoven Gimnasium by ons jaarlikse “FNB Classic Clashes” Interskole-sportbyeenkoms. Vir beide skole is dit beslis die hoogtepunt van hulle sportkalender en dit is vir Hoërskool Punt ‘n voorreg om vanjaar hierdie byeenkoms, wat vir die drie-en-twintigste keer tussen die Gimmie-Leeus en die PuntVisse plaasvind, aan te bied. Dit is altyd vir ons baie lekker om julle hier te ontvang en ek hoop dat julle almal die dag baie sal geniet. Die leerders, ouers en personeel sien gewoonlik baie uit na hierdie besondere dag, want alhoewel die kompetisie tussen die skole straf is, vind dit plaas in ‘n goeie gesindheid. Ek weet dat dit vanjaar wee reens die geval sal wees. Die eerste rugbyspanne, en sedert 2009 ook die eerste netbalspanne, se wedstryde vorm deel van die “FNB Classic Clashes” – ‘n voorreg wat slegs ‘n klein groepie kompeterende skole te beurt val. Baie dankie aan Eerste Nasionale Bank vir hul borg en betrokkenheid by skolesport. Dit word opreg waardeer. I would like to express my greatest appreciation to every individual and undertaking that are involved with sport through sponsorships or other forms of support. Thank you also to the staff and parents of Point High School, especially the PTA, who were involved in the organisation to make this day a pleasant experience for players, staff members and other spectators. Thank you to the coaches who spent hours on the sport fields preparing the learners for the games. We trust that the competition on and off the fields will be a fair and generous reflection of positive sportsmanship and that in the end the statistics on the scoreboards will be of minor importance. Aan God al die eer vir die wonderlike talente wat Hy vir ons pragtige jongmense gegee het om so aan sport te kan deelneem. Sonder Hom kan ons niks doen nie, maar met Hom is ons almal wenners! EX ALTUS IN ALTIORA Mnr. JA Bester Skoolhoof

Dit bly steeds die hoogtepunt in elke leerling se skoolloopbaan om die seisoen met Interskole af te sluit. Beskou dit as ‘n voorreg om deel te mag wees van so ‘n geleentheid. Herinneringe moet deel wees van toekomsplanne. Baie dankie aan mnr. Bester en personeel van Hoërskool Punt as die gasheer vir vanjaar se byeenkoms. Ons sien daarna uit om die dag saam met julle deur te bring. Baie dankie aan FNB vir julle borgskap om sodoende skolesport te bevorder. Sterkte aan elke deelnemer asook die skeidsregters wat gaan optree. Geniet elke oomblik van hierdie wonderlike geleentheid. Ons dank aan ons Hemelse Vader vir die talente aan elkeen gegee om op een of ander manier betrokke te wees. Stephanus Potgieter Skoolhoof

Fotobeeld

044 695 0470 | info@unic-security.co.za | 079 938 3896 | www.unic-security.co.za


3

Inhoud/AWSUM Info

Augustus 2016

Q-FIT HARTENBOS 044 695 2600 / 2603

1 Kaap de Goedehoop Avenue (Next to ENGEN garage)

INHOUD Boodskappe van Skole

2

HS Punt Eerste Rugbyspan

4

Langenhoven Gimnasium Eerste Rugbyspan

5

Program & Eetplekke

6&7

A-spanne Rugby

8

A-spanne Netbal

9

A-spanne Hokkie Seuns

10

A-spanne Hokkie Dogters

11

Historiese resultate van byeenkoms

12

A fully Franchised, RMI Approved workshop for you!!! We offer all Services for all makes and models Diagnostic testing, general repairs and maintenance. Wheel alignment and tyre specials!! Battery Testing and supply Please feel free to contact us for a FREE quotations

www.acdworkshop.co.za

Editorial team

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Samantha Marshall | sam@tiemedia.co.za

Advertising Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

www.facebook.com/SterlandStudio sterlanddramastudio@gmail.com

GET YOUR BUSINESS IN FRONT OF THOUSANDS OF OUR READERS

dtc dienste • Staalwerk • Boorgat Pompe • Teëls lê & uitkap • Plaveisel • Enige instandhouding in & om die huis • Beste Pryse Kontak

Raymond 084 630 3431 Mariska 084 607 0833 dtc.dienste@yahoo.com

Contact Pieter Brand at 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za www.awsum.co.za

Snooker & Pool Supplies Specialising in: • Moving of tables • Recovering • Servicing • Repairs • Sales of all equipment & tables • Retipping & Thinning cues Danie - 082 852 1454 / Sonja - 072 447 8786 Sioux Street 4, Voorbaai, Mossel Bay snooker0010@yahoo.co.uk

JJ Motors

Drama / Sang klasses vir alle ouderdomme! Drama / Vocal classes for all ages! 24/7 Service Brakes | Clutches | Wheelbearings | Vehicle Repairs Servicing | General Repairs | Roadworthy Repairs

Shop 8, 13 Parsons Avenue, Gouriqua Park, Voorbaai, Mossel Bay.

076 155 9270 • oosthuizen.kobus@yahoo.com Gericke Straat - Voorbaai.


4

Eerste Rugbyspan

Augustus 2016

HOĂ‹RSKOOL PUNT EERSTE RUGBYSPAN 1. Robert Pace Loskopstut

2. Maurice Bernardo Haker

3. Dan-Marke Botha Vaskopstut

4. Armand Dykstra Loskopslot

5. Dewald Potgieter Vaskopslot

6. Louis Hough Loskopflank

7. Wayne Cameron Vaskopflank

8. Jean Fry Agtsteman

9. Michael Pretorius Skrumskakel

10. Warden Briesies Losskakel

11. Elrico Meintjies Linkervleuel

13. Lemar Meyer Buitesenter

14. Adeon Stander Regtervleuel

15. Renaldo Adams Heelagter

MOSSEL BAY

Stuart Atkinson Dewald Vermaak Hannes Herbst

082 857 6966 071 646 5343 071 371 4568

Willie May Rudi Strydom Marieta Joubert

082 516 7929 071 366 0238 082 825 2470

12. Reghard van Eyk (K) Binnesenter


5

Eerste Rugbyspan

Augustus 2016

LANGENHOVEN GIMNASIUM EERSTE RUGBYSPAN 1. Barend Briel Loskopstut

12. Duan Terblanche (K) Binnesenter

2. Gerrit Ferreira Haker

3. Zander du Preez Vaskopstut

4. Alex Thompson Loskopslot

5. Janru Botha Vaskopslot

6. Max van den Bergh Loskopflank

7. Ruben Janse van Rensburg Vaskopflank

8. Bertus van Niekerk Agtsteman

9. Nico-Meyer le Roux Skrumskakel

10. Grant Esau Losskakel

11. Helgard Meyer Linkervleuel

13. Viviers Strauss Buitesenter

14. Jannie Meyer Regtervleuel

15. Jeandré Stander Heelagter

Join our AWSUM Facebook pages #socialmedia #joinourpage

We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!

Search for us and like us! AWSUM Boland AWSUM Helderberg AWSUM Northern Suburbs AWSUM Southern Suburbs AWSUM Breede Vallei AWSUM Southern Cape AWSUM PE AWSUM East London AWSUM Bloemfontein AWSUM North West AWSUM Pretoria AWSUM Johannesburg AWSUM Durban


6

Program & Eetplekke

Augustus 2016

Augustus 2016

7

Program & Eetplekke

044 695 0343 | 31 INDUSTRY WEG

SALES • SERVICE • REPAIRS

Tel / Fax: 044 695 1714

Auto T&M

INTERSKOLE SPECIAL! Ford Ranger

(Voorheen B&M Auto)

R245 000.00

Get the New Penta for this unbelievable price, normal price R269 000.00

Financing is available on all caravans, Trade-ins welcome

We have a big variety of used caravans | We also have the full range Jurgens luggage trailers and 4x4 trailers Tuinroete Woonwaens & Campworld, 16 Bolton Road Voorbaai, Mossel Bay Tel: 044 6952 602

Oorkant Prima Parte, Voorbaai, Mosselbaai

Have you made your reservations?

PROGRAM A VELD

B VELD

C VELD

08:30

O/14A SEUNS

O/18B SEUNS

O/16B DOGTERS

09:20

O/16A DOGTERS

O/18B DOGTERS

10:10

O/18A DOGTERS

11:00

O/16A SEUNS

O/14A DOGTERS

11:50

O/18A SEUNS

NETBAL BAAN A

BAAN B

BAAN C

08:30

O/17A

PHS O/16B vs GIM O/15A

O/18C

09:15

PHS O/16C vs GIM O/15B

O/14A

O/18B

10:55

O/14B

O/16A

O/17B

O/18A

SW

NW

S

N NE

E

RUGBY

TYD

W

1. Cachalot 2. Cattle Baron Mossel Bay 3. The Farmers Market 4. Wimpy Hartenbos

SE

HOKKIE

11:00

R333 000.00

Normal price R359 000.00 Buy now to avoid price increase 1 Sept. 2016

New Jurgens Penta -

Tommie Liebenberg 084 512 0514

TYD

New Jurgens Exclusive -

Snorkel Special R2 900.00 fitted

TYD

A VELD

TYD

8:30

O/14A

9:30

O/15A

09:45

O/14B

10:30

O/16A

10:45

O/15B

11:40

O/19B

11:55

O/16B

1.

C VELD

3.

2. 4.

Mossel Bay - 044 695 0417

13:00

MIDDAGETE BY HUIS PEPLER

13:40

OPTOG & SEREMONIE

14:10

O/19A

15:40

BEKER-OORHANDIGING

Steak & Sauce Special 200g - Rump or Sirloin Only R 127.00

See exact location on ADVERTISEMENTS

Wimpy Hartenbos Laan 1, Kaap De Goede Hoop, Hartenbos, 6520 Tel W: 044 695 0512

Outeniqua Electrical Wholesalers Gericke straat, Voorbaai Mosselbaai

Tel: 044 6950 154/5 Beste pryse in Mosselbaai!

FRESH FRUITS | VEGETABLES | MEAT Fax: +2744 695-2643 Email: thefarmersmarket@mwebbiz.co.za


8

A-spanne

Augustus 2016

Hoërskool Punt - 0.16A RUGBY

Langenhoven Gimnasium - 0.16A RUGBY

Hoërskool Punt - 0.15A RUGBY

Langenhoven Gimnasium - 0.15A RUGBY

Hoërskool Punt - 0.14A RUGBY

Langenhoven Gimnasium - 0.14A RUGBY

HOËRSKOOL PUNT SPORT Hoërskool Punt is vanjaar bevoorreg om een borg te hê wat vanjaar al die Eerstespanne se speelklere en Sweetpakbaadjies borg, nl Mosselbaai Mall Heiderand. Hiermee bedank die skool se afrigters en leerders vir Mev Jo Aan Victor, bemarkingsbestuurder van Mosselbaai Mall Heiderand. Voor: K Sinkfontein (hokkie), M Melvill (hokkie), J Fry (rugby), R van Eyk (rugby), C Hoffeldt (netbal), Mev. L Van Wyk (hokkie seuns-afrigter). Middel: J Victor (Mosselbaai Mall Heiderand bemarkingsbestuurder), Mev. L Pelser (hokkie dogters-afrigter), D James (hokkie), W Pietersen (hokkie), L Burger (netbal). Agter: Mnr. K Bester (skoolhoof), Mnr. A Swiegers (1ste rugbyafrigter), Mej. K Van den Berg (1ste netbalafrigter), Mnr. M Pelser (1ste rugbyafrigter).


Augustus 2016

A-spanne

9

Hoërskool Punt - 0.19A NETBAL

Langenhoven Gimnasium - 0.19A NETBAL

Voor: Mnr. K Bester, C Hoffeld, Me. K van den Berg. Agter: A Minnies, C Boshof, L Burger, M de Waal, J Verwey, Z Fourie, S Hobbs.

Voor: Monja van Rensburg, Ilke van der Linde, Jean-Mari Jonk. Agter: Elsje Potgieter, Inge Johnston, Chrismari Barnardt, Esmarie Vermeulen, Tania van der Linde (afrigter).

Hoërskool Punt - 0.17A NETBAL

Langenhoven Gimnasium - 0.17A NETBAL

Hoërskool Punt - 0.16A NETBAL

Langenhoven Gimnasium - 0.15A NETBAL

Hoërskool Punt - 0.14A NETBAL

Langenhoven Gimnasium - 0.14A NETBAL


10

A-spanne

Augustus 2016

Hoërskool Punt - 0.19A HOKKIE

Langenhoven Gimnasium - 0.19A HOKKIE

Voor: S Schoeman, D James, K Bester (skoolhoof), J Bester (kaptein), L van Wyk (afrigter), T Blou, O Fourie. Middel: T Coetsee, N de Nobrega (afrigter), A Swanepoel. Agter: J van Aswegen, L Mostert, J Nel, A Nel, J Smit, W Pietersen, B Treurnich, L Nel.

Voor: J Pieterse, F Barnard, J Eastes, D Strydom. Middel: R Pienaar, R Nolte, J Oosthuizen, L Jonck. Agter: H Olivier, PW van Heerden, JG Nel, S Ruschenbaum (kaptein), J Saayman, N Els.

Hoërskool Punt - 0.16A HOKKIE

Langenhoven Gimnasium - 0.16A HOKKIE

Hoërskool Punt - 0.14A HOKKIE

Langenhoven Gimnasium - 0.14A HOKKIE


Augustus 2016

A-spanne

11

Hoërskool Punt - 0.18A HOKKIE

Langenhoven Gimnasium - 0.18A HOKKIE

Voor: Mn.r K Bester (hoof), K Serfontein, M Melvill, Mev. L Pelser (afrigter). Middel: N Claassen, C Brits, E Snyman. Agter: D Duthie, L Marais, G Hoffeldt, C Smit, B Dyantyi, F Herholdt, K Wagenaar.

Anneke Knoetze (kaptein), Marli Marais, Amy Finger, Helette du Plessis, Odette Karsten, Monique de Villiers.

Hoërskool Punt - 0.16A HOKKIE

Langenhoven Gimnasium - 0.16A HOKKIE

Hoërskool Punt - 0.14A HOKKIE

Langenhoven Gimnasium - 0.14A HOKKIE

GOOD LUCK TO ALL TEAMS We would like to thank all of our advertisers for making the AWSUM Interschools Special Edition possible. Thank you for supporting not only us, but also our local schools. We urge our parents to support our advertisers in the same way they support our schools.

GET YOUR BUSINESS IN FRONT OF THOUSANDS OF OUR READERS Contact Pieter Brand at - 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za | www.awsum.co.za


12

Historiese Resultate

Augustus 2016

RE/MAX Nova Mossel Bay 044 695 1115 UITSLAE VAN VORIGE KRAGMETINGS 1993 - 2015 HOËRSKOOL PUNT WEN = 10

GELYKOP = 1

LANGENHOVEN GIMNASIUM WEN = 12

JAAR

PUNT

GIM

JAAR

PUNT

GIM

JAAR

JAAR

PUNT

GIM

1993

12

11

1999

0

10

2005

PUNT 15

GIM 10

2011

18

13

1994

0

10

2000

18

24

2006

13

7

2012

13

10

1995

3

3

2001

8

10

2007

18

11

2013

18

34

1996

9

12

2002

13

14

2008

13

8

2014

22

19

1997

3

15

2003

15

6

2009

0

10

2015

11

27

1998

10

12

2004

15

12

2010

23

27

Nuwe voorraad op webtuiste. Inruilings welkom!

VOERTUIE SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.

2015 Chev Utility 1.4i Force Package 2014 Ford Ranger 2.2 TDCI XLS + Canopy S/cab 2014 Isuzu KB 3.0 Dteq LX 4x4 D/cab + Canopy 2013 Nissan Navara 2.5 DCI 4x4 D/cab 2012 Chevrolet Captiva 2.4 LT FWD 2010 Isuzu KB 250 Dteq LE 4x2 D/cab 2010 Ford Bantam 1.6 XLE 2009 Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4 Auto Baie extras

KM

PRYS

24 000km 35 000km 51 000km 65 000km 65 000km 123 000km 57 000km 179 000km

R149 900 R259 900 R379 900 R269 900 R209 900 R199 900 R109 900 R249 900

Verkope:

Tobie Douglas 076 328 7991 - Voorbaai Johan Douglas 073 162 0825 - Marshstraat Industrieweg nr 10, Voorbaai, Mosselbaai

Nissan. Innovation That Excites.

FROM R310 900 FROM R334 900

Contact us today for more details or to book a test drive.

*T’s & C’s apply. Offers valid while dealer stocks last. E&OE apply.

Mosselbaai Nissan

Cnr. Louis Fourie & Industry Rd Tel: +27-(0) 44 695 0573


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.