HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

Page 1


2

Welkom van Hoërskool Sentraal

Welkom van HOËRSKOOL SENTRAAL

INHOUD Welkom van Hoërskool Sentraal

2

Fotobeeld 2015-byeenkoms

3

Hoërskool Sentraal Eerste Rugbyspan

4

Hoërskool Jim Fouché Eerste Rugbyspan

5

A-spanne Rugby

6

A-spanne Netbal

7

PROGRAM

May 2016

8&9

Historiese uitslae van byeenkoms

10

Geesroete-kaart

11

111 Jaar vir HS Sentraal, gasheerskool

11

A-spanne Hokkie Seuns

12

A-spanne Hokkie Meisies

13

B-spanlyste

14

Aksiefoto’s 2015-byeenkoms

15

Bekende oud-skoliere

16

Vir die Hoërskool Sentraal is dit ‘n voorreg om vanjaar weer gasheer te wees vir hierdie gesogte FNB CLASSIC CLASHES TM-geleentheid. Die feit dat beide skole se rugby- en netbalspanne betrokke is, is baie inspirerend, omdat hierdie spansportsoorte ‘n groot rol vervul in die karakterontwikkeling en lewensvaardigheidsvlakke van ons jong sportlui. Dit is vanjaar die sewende keer dat hierdie FNB CLASSIC CLASH plaasvind en alles dui daarop dat dit weer eens een van die hoogtepunte op beide skole se sportkalender gaan wees. To Mrs Faye Mfikwe, Chief Marketing Officer of FIRST NATIONAL BANK, the main sponsor of this FNB CLASSIC CLASH: Your contribution towards South African schools’ rugby and netball has been enormous. Without your generous support as well as the positive attitude of Mr George van Staden (FNB Area Manager: Free State and Northern Cape), Mr Gary Kolesky (FNB Branch Manager, Preller Plein), Mrs Tokkie Lourens (FNB Sales and Service Manager, Preller Plein) and Mr Leon Kruger (FNB Branch Manager, Southern Centre), this special event would not be possible. We are very proud of this partnership. ‘n Woord van dank ook aan mnr. Marnus van Huysteen van ASEM wat hierdie geleentheid gekoördineer het. Aan mnr. Schalk Malherbe en die Hoërskool Jim Fouché: Baie hartlik welkom vandag by Sentraal. Ons het waardering vir u gesindheid van samewerking en goeie sportmanskap. Sportgeleenthede tussen ons twee skole lok altyd groot belangstelling uit en vandag gaan geen uitsondering wees nie. Aan die reëlingskomitee onder leiding van mnr. Gideon Goosen, die beheerliggaam, die bemarkingskantoor, die personeel van Sentraal, die skeidsregters en die beamptes, baie dankie vir u ywer om van hierdie geleentheid ‘n sukses te maak. “The most rewarding things you do in life are often the ones that look like they cannot be done.” – Arnold Palmer – Geniet die dag saam met Hoërskool Sentraal en al ons borge. Traliegroete. Johan Vorster Skoolhoof

ADVERTISE HERE!

Datum: 14 Mei 2016 Tyd: Rugby: 14h30 | Netbal: 11h00 Plek: Sentraal A Veld

GET YOUR BUSINESS IN FRONT OF THOUSANDS OF OUR READERS We strive to do ordinary things extra-ordinary well. We are always committed to our proud ITEC Culture of EXCELLENCE.

Contact Susan Potgieter at 078 346 6796 susanp@tiemedia.co.za


May 2016

Fotobeeld 2015-byeenkoms

STERKTE AAN ALLE SPANNE HOOP JULLE HET ‘N AWSUM DAG!

FOTOBEELD 2015

3


4

HS Sentraal Eerste Rugbyspan

May 2016

HOĂ‹RSKOOL SENTRAAL EERSTE RUGBYSPAN 11. Anton Gravette

12. Dirk Cilliers

5. Francois Pieterse

7. Gerhard Roodt

Linkervleuel

Binnesenter

Slot

Flank

14. HJ Grobbelaar

9. Matthys Theron (Kaptein) Skrumskakel

Regtervleuel

15. Jaden Seekoei

Heelagter

10. Jacques Mulder (Onderkaptein)

2. Marco Rademeyer

6. Rocco Willemse

3. Nico Erasmus

1. Willem van Niekerk Loskopstut

8. Roeche Roelofse

13. Thato Mei

4. Ruan vd Walt

Losskakel

Haker

Agtsteman

Flank

Buitesenter

Vaskopstut

Slot


May 2016

5

HS Jim Fouché Eerste Rugbyspan

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ EERSTE RUGBYSPAN 8. Andrew Vorster

7. Charl Steyl

10. Willie van der Berg

14. Flippie Jonck

Agsteman

Flank

Losskakel

Regtervleuel

13. Francois Maree

6. Tiaan Trollip (Kaptein)

Buitesenter

12. Ulrich Stander

Flank

Binnesenter

11. Ruben Kriek

15. Henco Venter

5. Nieuwoudt de Waal

Slot

9. Stefan Coetzer (Onderkaptein) Skrumskakel

4. Ernst Nebe Slot

3. Reino Coetzee

2. Werner Stoffberg

1. Jami Visagie Loskopstut

Linkervleuel

Heelagter

Vaskopstut

Haker


6

A-Spanne Rugby

May 2016

HS SENTRAAL - 0.16A RUGBY

HS JIM FOUCHÉ - 0.16A RUGBY

VOOR: D van Pletzen, H Human, M Botha (kaptein), E Terblanche, B van Heerden. MIDDEL: L Janse van Rensburg, W Pretorius, T Erasmus, Z de la Rey, A Annandale, C Raath, A Klokie AGTER: A Mfazwe, J van der Walt, J Fourie, K Orlein.

VOOR: J Botha, P Matsietseng, D Williams. MIDDEL: W Brühns, R Wilken, J Roos, B le Roux, E Esterhuizen, Z Lombaard, A de Jager. AGTER: Mnr. A Smit, H Vrey, R Opperman, M Maloney, P Theron, D de Bruyn, C Albertse, J de Beer, M Reineke, C Fourie, J van der Westhuizen, K van Aswegen, Mnr. D van der Merwe.

HS SENTRAAL - 0.15A RUGBY

HS JIM FOUCHÉ - 0.15A RUGBY

VOOR: G van Huyssteen, A Mokoele, D Hattingh (kaptein), A Dormehl, J Human. MIDDEL: M Vosloo, H Ferreira, F du Plessis, G Venter, F van Rooyen. AGTER: C Noordman, J Kachelhoffer, C Duvenage, W Coetzee, D Duvenhage, J Grobbelaar.

VOOR: E Jacobs. MIDDEL: M Dobson, D Prins, E Kidson, D Watkins, J Franca, D Roux Jordaan, S Baartman, PJ Pretorius, Z Bester. AGTER: Mnr. H Wilken, M Bekker, R Viljoen, R Dupont, C Heymans, M Steyn, R Lamprecht, M Erasmus, H Hayes, J Meissenheimer.

HS SENTRAAL - 0.14A RUGBY

HS JIM FOUCHÉ - 0.14A RUGBY

VOOR: S Marais, T Botha, J Bothma (kaptein), W Oberholzer, E Goodman. MIDDEL: K Mollentze, H du Preez, C Botes, M Hechter, F Schlebusch. AGTER: R Roelofse, P van der Merwe, R Vermeulen, F Erasmus, P Steyn.

VOOR: Z Bester. MIDDEL: T Grobbelaar, T Bester, H Gerber, DW Oosthuizen, R van der Walt, B Vermaak, AJ Botha, P Koekemoer. AGTER: Mnr. J van Zyl, J Liebenberg, T Wylie, JP van den Berg, G Husselman, K Cloete, L Coetzee, PJ van Staaden, Mnr. S Malherbe.


May 2016

A-Spanne Netbal

7

HS SENTRAAL - 0.19A NETBAL

HS JIM FOUCHÉ - 0.19A NETBAL

VOOR: Z Posthumus, N de Wit (onderkaptein), M van Wyk (Kaptein), Z Jordaan, J Nel. AGTER: O Khasake, A Fourie, A Nel, D Klopper, M Boshoff.

Carmi de Kock, Elizna Greeff, Elizna Peyper, Rochelle Pelser, Maryke de Bruyn, Lize-Mari de Wet, Marli Kotzé, Cimoné York (o/k), Melandri Meyer, Theana Jacobs (k).

HS SENTRAAL - 0.17A NETBAL

HS JIM FOUCHÉ - 0.17A NETBAL

VOOR: N Cilliers, M du Plessis (kaptein), A Nel, L Cronjé. AGTER: L Roodt, Z Posthumus, R Jacobs, D van der Poel, C Isaacs.

VOOR: J Bester. AGTER: K Matthews, B Leonard, A Kotzé, J Veldtman, L Lubbe, N Boukes.

HS SENTRAAL - 0.16A NETBAL

HS JIM FOUCHÉ - 0.16A NETBAL

VOOR: M Boshoff, R Hertzog (kaptein), L Chautsane. AGTER: J Onderstall, L Badenhorst, L Jansen van Rensburg, J van Heerden.

L Delport, B Retief, M Engelbrecht, T van der Walt, C van der Merwe, M Havenga, A Langeveldt.

HS SENTRAAL - 0.15A NETBAL

HS JIM FOUCHÉ - 0.15A NETBAL

VOOR: E Coetzee, C Hechter (kaptein), N Hefer. AGTER: M van den Berg, E Oosthuizen, M Reynders, X Fourie.

M Maasdorp, C van den Berg, C Erasmus, E Esterhuizen, J Louw.

HS SENTRAAL - 0.14A NETBAL

HS JIM FOUCHÉ - 0.14A NETBAL

VOOR: C Cilliers, S Cronjé (kaptein), D Olivier. AGTER: M Pelser, M Moolman, N Laubscher, H de Nysschen.

Z Pretorius, R Rode, A Fourie, E Swanepoel, L Schoeman, K van der Westhuizen, S Barnard.


8

Program

May 2016

KOOP EN VERKOOP VAN

RESIDENSIËLE & KOMMERSIËLE EIENDOM

Llewellyn Pelser Jnr

082 491 7684

Zastronstraat 162 • Bloemfontein • Tel: +27 (0) 51 405 9990 • Faks: +27 (0) 51 430 1322 www.nationalre.co.za / www.nationalbloemfontein.co.za

051 430 5060 198 Church Street Bloemfontein

051 447 5770 50 Watkey Street Bloemfontein

051 434 2860 20 Mill Street Bloemfontein

finance@fscars.co.za www.fscars.co.za

PROGR

HOËRSKOOL SENTRAAL vs HOË Vrydag 13 Mei 2016 Tennis 12:30

Sentraal tennisbane 1ste seuns (6 lede) 1ste meisies (6 lede)

Skaak 13:00

Sentraal Eeufees Sentrum 2 spanne

Potspel 11:00

Tempe - (6 lede)

Hokkie UV Astro A

UV Astro B

14:30 15:30

0/14A dogters 14:30 Voorstelling 0/18 A dogters

0/14A seuns

15:40 16:40 16:50

0/18A dogters Voorstelling 0/18A seuns 0/18A seuns

15:40

0/16A seuns

16:50

0/16A dogters

Saterdag 14 Mei 2016 Netbal Tyd

Hoofbaan

8:30 - 9:05 9:10 -9:45

Baan 2

Baan 3

Baan 4

Baan 5

14 A

19 C 19 B

15 B 16 A

14 C 14 B

To claim your piece of Bloemfontein, please contact: Tel: +27 (0) 51 430 1161 Fax: +27 (0) 51 430 0647 47 Pres Steyn Street, Westdene, Bloemfontein, 9301

pamgolding.co.za


JONWAY

9

Program

May 2016

•Sales •Spares •Workshop 051 448 5000 076 689 9879

ADVERTISE HERE!

SPARES & WORKSHOP

GET YOUR BUSINESS IN FRONT OF THOUSANDS OF OUR READERS

Please call Virgin Active in Northridge Mall on 051 433 2800 to speak to a sales consultant

Contact Susan Potgieter at - 078 346 6796 | susanp@tiemedia.co.za

AM

Joining fee R100

ËRSKOOL JIM FOUCHÉ Saterdag 14 Mei 2016 Hokkie

Netbal Tyd

Hoofbaan Baan 2

9:50 -10:25

15 C

10:45

Baan 3

Baan 4

Baan 5

Sentraal A veld

15 A

16 B

17 A

08:00

0/16B dogters

09:00

0/18B dogters

10:00

0/16B seuns

VOORSTELLING 19 A

11:00 - 12:00 19 A

Rugby Sentraal A veld

Sentraal A veld

08:00 09:00

0/19 C 0/14 A

10:10 11:10 12:20

0/15 A 0/19 B 0/16 A

13:00 14:00 14:10 14:20 14:30

Mc Gregor Street, Bloemfontein, 9301

Tel: 051 448 7526 | Fax: 051 448 7676 | Email: www.coastalhire.co.za

Sentraal B veld Ete in Eeufees Geesvang JF Geesvang Sentraal Sing van Skoolliedere 0/19 A

08:00 09:00

0/14 B 0/16 B


10

Historiese uitslae van byeenkoms

May 2016

,n Wêreld van geleenthede Die keuses is eindeloos in ons sewe fakulteite van akademiese uitnemendheid:

Ontdek ΄n wêreld van geleenthede. Word ΄n voorloper, ΄n denker, ΄n doener, ΄n leier – die beste jy! Kry dit alles deur te registreer by Kovsies.

www.facebook/ AWSUMnews

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Geesteswetenskappe Gesondheidswetenskappe Natuur- en Landbouwetenskappe Opvoedkunde Regsgeleerdheid Teologie

T: 051 401 3000 | E: info@ufs.ac.za | www.ufs.ac.za

Inspiring excellence. Transforming lives. Inspireer uitnemendheid. Verander lewens.

Geskiedenis van wedstryde tussen Sentraal en Jim Fouché vanaf 2008 Historiese uitslae van byeenkoms Sentraal en Jim Fouché vanaf 2008 2015 2014 2013 2012 2011 2010 2009 2008

JF 17 26 28 6 30 3 5 62

Rugby Sentraal 25 21 27 34 21 41 24 14

JF 13 11 17 15 14 24 19 23

Netbal Sentraal 45 33 45 50 52 35 32 17

Hokkie Dogters JF Sentraal 0 1 0 0 2 0 1 0 0 3 1 1 2 0 2 1

Hokkie Seuns JF Sentraal 3 1 2 0 1 1 1 2 1 0 2 3 5 1 8 0


11

Geesroete-kaart

May 2016

Preller Plein

Sterkte aan

To Advertise here!

alle spanne!

051 436 1870

CONTACT SUSAN POTGIETER

Bloemfontein, 9301

at 078 346 6796 or susanp@tiemedia.co.za

Preller Plein

lle spanne!

Sterkte aan a

051 436 1870 Bloemfontein, 9301

Gasheerskool

111 JAAR VIR HOËRSKOOL SENTRAAL, GASHEERSKOOL 2016-BYEENKOMS Hoërskool Sentraal in Bloemfontein vier vanjaar ‘n groot verjaardag - die skool word 111 jaar oud. Hier volg ‘n kort oorsig van die geskiedenis van hierdie ikoniese skool van die Blommestad.

Oom Lokomotief Op 11 September 1905 word die Vrije Christelike School onder die afdak van die Gereformeerde Kerk in Zastronstraat in Bloemfontein gestig. Dit was ‘n nederige begin, toe 50 leerders deur DF du Toit (Oom Lokomotief) in hul moedertaal onderrig is. Om vir die leerders ‘n goeie verdienste te verseker, is veral klem gelê op vakke soos hout-, naald-, mandjies-, karton- en kleiwerk. Ook die handelsonderwys is bevorder. Die skool het geleidelik in die rigting van ‘n voorbereidende tegniese skool ontwikkel. Die leerdertal het so gegroei dat die kerkgebou en konsistorie van die Gereformeerde Kerk te klein was om almal te huisves. Tog het ‘n gebrek aan fondse uitbreiding gestrem en juis die probleem het talle skole laat verkrummel. Die stigters het egter vasgebyt en in 1908, na ‘n onderwyswet verseker het dat die Hollandse taal naas Engels gelyke regte sou geniet, is toegegee dat die Vrije Christelike School in ‘n staatskool omskep kan word. Vanaf 1 Julie 1908 sou die naam verander word na die Voorbereidende Praktiese Skool. ‘n Sinkgebou is ook opgerig waarin die St.4- en 5-leerders gehuisves is. In 1912 het die leerdertal reeds tot 163 gegroei. Ten spyte van verandering en groei, het die skoolbestuur onder voorsitterskap van ds. Willem Postma toegesien dat die Christelike en Afrikaanse karakter behoue gebly het. Na gereelde inspeksie het die Departement hul ingenomenheid met die skool uitgespreek en veral gemeld hoe gelukkig die kinders in die skool was.

Prestasies Aan die begin van 1945 was die skool die grootste Afrikaanse skool in die Vrystaat. Skitterende matriekuitslae het Sentraal se roem tot ver buite die grense van die Vrystaat laat strek. Aandag is ook aan koorsang, debatsvereniging, toneel en die kadetafdeling geskenk. Op sportgebied is mooi hoogtes bereik, maar die akademiese werk was steeds die hoofdoel. Op hierdie prestasies is deur die jare voortgebou. In 1955 is die skoolgebou opgeknap en ‘n nuwe seunskoshuis, Eie Haard, opgerig. In 1974 word ‘n spoggimnastieksaal ingebruik geneem en die swembad tot Olimpiese standaard herbou.

Nuwe bedeling Die stigting van die nuwe hoërskole in snelgroeiende woonbuurtes van die stad het die leerdertal laat daal. Die groei van die skool sou voor ‘n ernstige krisis te staan kom. Om dit te verhoed, is ‘n besluit geneem om die skool vanaf die begin van 1981 na die skoolgebou van die Hoërskool Dan Pienaar te laat skuif. Hiermee het Sentraal voor ‘n nuwe bedeling te staan gekom, maar aan die tradisies, geskiedenis, gees en karakter van hierdie skool sou dit weinig verskil maak – eerder verrykend inwerk. Sentraal bied steeds ‘n tuiste vir Afrikanerseuns en -dogters waar hulle ‘n Christelike en nasionale opvoeding kan ontvang. Die voltooiing van die nuwe Eie Haard was vir die Tralies ‘n heuglike gebeurtenis. Hierdie unieke koshuiskompleks is iets waarop elke Tralie met reg trots kan wees.

Sportprestasies Rugby Verlede jaar was ‘n baie goeie jaar vir Sentraal rugby. Sentraal het 4 spanne in die Finaal van die Vrystaat Hoërskole se A1 afdeling gehad. Sentraal wen 3 van hierdie wedstryde met die 0/19A, 0/19B en 0/14A wat die

ligas verower. Daar was ook verskeie spelers verkies tot verskeie Vrystaatspanne. Daar was 5 spelers verkies tot die Vrystaat Akademiespan, 2 Vrystaat Arende-, 2 Arende XV-tal-, 1 Vrystaat 7’s-, 1 Grant Khomo-speler en 3 spelers in die 0/16 Vrystaat XV-tal span. Netbal Eerstespan is 2015 se ligawenners, wenners van die Vrystaatstrofee vir die 9e agtereenvolgende jaar. 9 spanne wen die liga en 10 spanne eindig tweede. 19 spelers verteenwoordig die skool in die onderskeie Vrystaatspanne. Hokkie Ons hokkie het verlede jaar ‘n rekord aantal spelers in die SVS-spanne gehad. 8 seuns en 6 meisies is in verskeie spanne van 0/14A tot 0/18A ingesluit. Ons 0/14 seuns was hierdie jaar die beste gemengde skool in hul liga waar hulle teen Grey A, B en St Andrews net-net die knie moes buig. Hulle het ook deelgeneem aan die Vrystaatbeker, waar hulle 1-0 teen St Andrews in die finaal verloor het. Atletiek 64 atlete het vanjaar gekwalifiseer om aan die Vrystaat Interhoër Kampioenskap te Sasolburg te gaan deelneem. Die kompetisie tydens die Motheo/Xhariepbyeenkoms was straf, maar die Tralies het hulle kant gebring en het 30 eersteplekke opgelewer.


12

A-Spanne Hokkie Seuns

May 2016

HS SENTRAAL - 0.18A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.18A HOKKIE

VOOR: N Lamley, J Bruwer, W MacKenzie (kaptein), J Horn, H de Waal. MIDDEL: J Venter, W Schutte, W van Coppenhagen, J Yssel, E Wesi, F van Rooyen. AGTER: M da Silva, W Groenewald, R Janse van Rensburg, R Kriek.

VOOR: H Taylor, P Lerm, X Kotze, Z Pretorius, V Edem, R Crafford, J Forshaw. AGTER: P Janse van Rensburg, E van der Merwe, J van den Berg, F Pretorius (kaptein), AD Pretorius (onderkaptein), R van der Merwe, R Pretorius, K van Heerden.

HS SENTRAAL - 0.16A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.16A HOKKIE

VOOR: N Jansen van Rensburg, R Liebenberg (kaptein), W Steynberg, H Pretorius. MIDDEL: R Smit, J Grové, B Duraan, J Swanepoel. AGTER: R Janse van Rensburg, C Duvenage, F du Plessis, C Noordman.

VOOR: W Boshoff, D Ekkerd, C de Meyer, J Strauss, V Edem, S Botha. AGTER: L Nel, J Louw, M Osborne, D Timmins, H Truter, J Theron, V Heckroodt, H Linde.

HS SENTRAAL - 0.14A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.14A HOKKIE

VOOR: P Johnson, K Mollentze (kaptein), J Janse van Rensburg, J de Villiers. MIDDEL: A Badenhorst, S Marais, C Stewart, R Cronje. AGTER: J Mostert, H Muller, R Coetzee, H du Plessis.

VOOR: B Ngxito, J Labuschagne, R van Rhijn, F Lessing, JH Louw, J Ellis. AGTER: Z Pelser, B Marais, S Visagie, TW van der Westhuizen, D Crout, F Rossouw.


May 2016

A-Spanne Hokkie Meisies

HS SENTRAAL - 0.18A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.18A HOKKIE

VOOR: C Jacobs, L Burger, M Vorster (kaptein), M du Preez, A de Vos. MIDDEL: C Bekker, N Jansen, N van Zyl, J Smit, J Vermeulen. AGTER: A van Nieuwenhuizen, G Grobbelaar, W van der Merwe, L Jacobs.

VOOR: M van Huyssteen, M Opperman, R Vermeulen, B van der Merwe, W Smith, M Jordaan. AGTER: E Entius, C van der Merwe, C Visagie, M le Hardy (kaptein), A Kotzé, L Coetzee, B van der Merwe, V Jooste.

HS SENTRAAL - 0.16A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.16A HOKKIE

VOOR: R Venter, M Horak, G Roux (kaptein), M Botha. MIDDEL: M van den Berg, V van Zyl, A van Heerden, X Fourie, A Westraadt. AGTER: C van Niekerk, D Prinsloo, D Gunter, C Janse van Vuuren, M Reynders, L Niemann.

VOOR: L van Wyk, M Maasdorp, C Buys, N Hickley, S Griebenow. AGTER: T Jonck, J van Zyl, S York, Z Wepener, A van Zyl, J Robertson, SL STeyn, G Nel, L Brand.

HS SENTRAAL - 0.14A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.14A HOKKIE

VOOR: M Olivier, J Pienaar (kaptein), M Moolman, M Mostert. MIDDEL: C Wessels, Y Nel, A Claasen, K Jordaan. AGTER: L van der Westhuizen, Z Verster, R Watson, M Deetlefs, D Rheeder.

VOOR: C Greyling, Z Pretorius, G Mosea, R Rode, S Hepburn, S Scheepers. AGTER: R van Tonder, E Swanepoel, A Fourie, J Terblans, RM Saaiman, F Marx, AM Fourie.

13


14

B-spanlyste

RUGBY

NETBAL

NETBAL

0.19B Minge Marx Anel Bornman Jonice Mogorosie Lizelle Jansen van Rensburg Alize van Huyssteen Lindie Swanepoel Nadia Bothma

0.19B Petrie van der Walt Natalie Steyn Eloise Myburgh Sunel Erasmus Leanita Loubser Friedl J. van Rensburg Marizanne Oberholzer

RUGBY

0.19B Renier Buhrman Heinrich Kotze Dylan Coetzee Nathan Burrows Marco Pretorius Thato Leeu Stefan Hattingh Lourens Hechter Darrol Brink Brinley Pritchard Rethabile Sebonyane Vian Slabbert Christiaan Kruger Chris Gunter Jano Earle

0.19B Frans Aldrich JJ Fourie Louwtjie Louw Hanco Erasmus Wilmer Coetzer Herman Heymans Edwin Palm Koketso Malemo Renaldo du Plessis Harold Schroëder Gerhard Erasmus André Goosen Ruan Jordaan Bonimie Turner Adriaan van Aswegen

0.16B Louis Vlotman John Annandale Gerhard Groenewaldt Ian Janse Van Rensburg Shaun Olivier Romanoh Jansen Jandries Fourie Hardus Cilliers Janco Serfontein D.J. Van Pletzen Abel Pool Thiard Mulder Henco Human Shaun Goosen Petrus Wallace

0.14B Gideon Swart Theo Brits Hardu Lombaard Henco Strydom Wessel Prinsloo GS Fouché Quintin Kotze Duan Slingerland Behan Vermaak Tristan Wylie Lukan Gulpe Stefan Fourie Xanton de Koker Christoph du Preez Charlton Borrington

0.14B Pieter van Niekerk JF de Waal Marnitz Hechter Jordan du Plessis Hansie Labuschagne Anthonie Lourens (k) SJ Fourie Phillip Steyn Kyle Molentze Stephan Marais Jano Nel Juandre Serfontein Niel Otto Onke Spofano Wiehan Cornelius

May 2016

HOKKIE 0.16B Seuns Ruan Breytenbach Jason Deetlefs Luan Delport Tiaan de Wet Janco Mulder Niel Nortier Willie Pretorius Marco Reitz Leandru Smit Ger-Louw van Rooyen Hanro Visser

0.16B Shandré van Schalkwyk Jo-ann Grobler Melande de Wet Nicky-Lee van Heerden Tiana Botha Chané Labuschagne Marucelle Marais Michelle Fourie Monique Ferreira

0.16B Charna Janse van Vuuren Miché Nel Luné Niemann Megan Nel Anja Bouwer Iranzi Sparkham Valmay Somers 0.15B Saughrette du Toit Danri van Niekerk Moné de Jager Michaela Smit Vera van Zyl Suléze Cronje Lize Louw

0.16B Seuns Phillip Hendrikse Phillip Beeslaar Juriaan van den Heever Johan Rossouw Monray Hayes Charl van den Berg Wiehan Bezuidenhout Divan le Roux Jason Hattingh Ruan Roos Durandt Potgieter Bernardü Brits Ruben Cloete

0.18B Meisies Annadale Azeldri Leandre Basson Melita de Villiers Lente Fourie Janré Horn Natasja Jansen Marisa Koekemoer Mari Louise Koen Magdelé Tack Andrelize van der Walt Megan van Tonder Hanlie van Wijk Jancke Wiese

0.15B Carisa Taljaard Clarise de Jager Karla Kleingeld Nadine Rossouw Anke de Kock Gerda Grobbelaar Charlene Groenewald

0.14B Sané van Rooyen Teandé Kemp Michelle Theron Jeanilee Pienaar Annecke Coetzer Nicola Snyman Jana van Coppenhagen

HOKKIE

0.18B Meisies Kyla Swanepoel Thamé Albertyn Natasha Pretorius Simoné Jacobs Sulene Labuschagne Wilmarie Kruger Leané Heymans Marlene Barnard Maritha Albertyn Ané Lourens Yélene Lourens Imke Lourens Bianca Vermaak Anzell Oelofse Liezl Rode

0.16B Meisies Suléze Cronje Bianqha Deetlefs Elandri Du Plessis Jeanri Eloff Franchesca Henning Carla Jordaan Danica Joubert Cara Leask Irene Marais Anneline Nel Jané Pienaar Jeanelie Pienaar Lise-Mari Pretorius Christa Smal Milanda Steyn Andrea Swanepoel Andrhea Vermaak

0.14B Tarien van der Walt Mariska Human Lehana van der Merwe Rochellé van Tonder Tamika van Wyk Kayla Visser Ruché Toerien

0.16B Meisies Bianca Badenhorst Elizca Esterhuizen Esmarie Pieterse Berné de Bruyn Angelique McAslin Nandie Venter Kayla Denobili Amoné Parkin Anke de Kock Elsé Erasmus Sharlene Hickley Simoné Farber

FREE SKOOLKALENDER

your

Kleure-Atletiek Kleure-Swemgala Atletiek: Skadu van die Berg Ken-mekaar-aand/Straatbazaar/Kaskarre Gr. R – Pret-en-speeldag

M

T

W

T

F

S

S

M

T

your 2017 educational institution guide

Western Cape: • Helderberg • Boland • Southern Suburbs • Northern Suburbs • Breede Vallei Southern Cape KwaZulu-Natal

Gauteng: • Johannesburg • Pretoria Eastern Cape: • Port Elizabeth • East London North West Free State

Contact us at - 021 872 3880 info@tiemedia.co.za Print + Digital = Total Reach: 2 156 204 www.awsum.co.za School news you simply

S

M

T

W

T

F

S

5

6

4

5

7

8

9

7

8

9

10

11

12

13

6

7

8

9

10

11

12

14

15

16

14

15

16

17

18

19

20

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

21

22

23

24

25

26

27

20

21

22

23

24

25

26

24

25

26

27

28

29

31

28

29

27

28

29

30

31

APRIL M

T

W

1

F

S

S

M

T

W

T

F

S

S

M

T

W

T

F

3

4

5

6

7

2

3

5

6

7

8

9

8

9

10

11

12

13

14

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

15

16

17

18

19

20

21

12

13

14

15

16

17

18

18

19

20

21

22

23

22

23

24

25

26

27

28

19

20

21

22

23

24

25

24

25

26

27

28

29

30

29

30

31

26

27

28

29

30

1

2

ENGLAND IN SOUTH AFRICA ODI SERIES 3 FEBRUARY - 14 FEBRUARY

1

4

AUSTRALIAN OPEN 18 - 31 JAN

WIMBLEDON 27 JUNE - 10 JULY

ICC WORLD TWENTY20 11 MARCH - 3 APRIL FILCO PARTS T/A

Car Batteries, Filters, Tools, Spark Plugs, Accessories, Additives, Adhesives, Car Audio, Automatic Transmission Fluid, Garage Equipment, Greases, Hard Parts C/O of Champagne & Piet Retief Streets, Wellington | 021 980 4419

CHECKERS THE DAILY COFFEE PIZZAMAN LESLEY’S DUVETS NU VISION (OPTOMETRIST) RAGE SHOES & CLOTHING FAMOUS KALAHARI BILTONG CHECKERS LIQUOR SHOP CHECKERS TOYSHOP FARMLANDS VETS (VET SHOP) KREATIEF SKRYFBEHOEFTES SOTHEBYS ROYAL CARPET DRESS HIRE WOOLWORTHS FOOD

meat and deli!

NOTAS

Deli-Co Meat & Farm Stall Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 - collection within 48 hours

R4ch4 On enthe Stellenbos Potbelly Restaurant & Bakery Speciality cakes & function platters Telephone: 021 8755 664

A NT AUR ST

BAKE

RY

r 2015

AS

DIY IDE

OPEN CHAMPIONSHIP 14 - 17 JULY

021 864 6200 021 864 2902 021 864 1045 072 177 6401 021 864 2990 021 864 3715 021 864 1766 021 864 6200 021 864 6200 021 864 1118 021 020 0264 021 873 0260 021 864 2001 021 864 6240

MAKE UP MADONNA HAIR AT ALICE CELL WORLD DR WHITING (DENTIST) BODY TREATS FROKI BABIES & KIDDIES LEILA FASHION & GIFTS MONTAGU DRIED FRUIT CHERRY TREE BLOEMISTE APALACHEE SPUR FRESH LAUNDRY BOLAND CHIC FRAMING WELGELEË CARWASH

& EVEN RKETS

MA

084 919 7051 021 873 4649 073 141 4920 021 864 2012 073 927 9080 084 663 1859 082 333 6443 072 333 6592 021 864 1625 021 864 3512 072 532 0962 082 371 9080 021 864 3864

COFFEE

S

ME FUN & GA

LIERS

N DE VIL

WITH JEA

LES

G ARTIC

TIN INTERES

OOP 7DAE PER WEEK

Verskeie Southappies, Groot Koeke, Klein Koekies en Platters! Geleentheidskoeke, Soetgebak, Koeksisters, Pasteie en Terte!

RECIPES

TS

US PGA 28 - 31 JULY

KOM BESOEK ONS GERUS

Data Voice House | Techno Park | Stellenbosch P.O.Box 12761 | Die Boord | 7613

RE

Decembe

THE US OPEN 16 - 19 JUN

LOER en PROE

Registration Number: 2013/196210/07 PSIRA Registration Number: 2324911

Guarding | Alarm Monitoring & Armed Response | Technical Security | Security Advice & Investigations

Y HOLIDA GUIDE

betwe l and Paar

THE US MASTERS 7 - 10 APRIL

SUPER RUGBY 26 FEB - 6 AUG

Tel: 021 872 7045 Fax: 086 235 6323 reception@filco.co.za 397 Main Street, Paarl, 7646

Tel: 087 702 5295 | 021 872 0888 Mail: info@scs-security.net | Web: www.scs-security.net

Nuwejaarsdag Menseregtedag Goeie Vrydag Familie Dag Vryheidsdag Werkersdag Openbare Vakansiedag Jeugdag Skoolvakansie Skool Vakansie Vrouedag Openbare Vakansie Erfenisdag Versoeningsdag Kersdag Welwillendheidsdag

7’S RUGBY NEW ZEALAND 30 - 31 JAN AUSTRALIA 6 - 7 FEB USA 4 - 6 MARCH CANADA 12 - 13 MARCH HONG KONG 8 - 10 APRIL SINGAPORE 16 - 17 APRIL FRANCE 14 - 15 MAY ENGLAND 20 - 22 MAY

ROLAND GARROS 22 MAY - 5 JUNE

AUSTRALIA IN SOUTH AFRICA T20I SERIES 4, 6 & 9 MARCH

Friends, family and our freshly prepared food,

- (skool sluit) 18 Maart - (skool sluit) 24 Junie - (skool sluit) 30 September - (skool sluit) 7 Desember

OPENBARE VAKANSIEDAE

01 Januarie 21 Maart 25 Maart 28 Maart 27 April 01 Mei 02 Mei 16 Junie 17 Junie 08 Augustus 09 Augustus 10 Augustus 24 September 16 Desember 25 Desember 26 Desember

S

2

4 11

17

3

1

3

JUNIE

MEI T

2

10

Southern Cross Security Services (PTY) Ltd

GET YOUR BUSINESS IN 260 schools on board FRONT OF THOUSANDS OF OUR READERS

SKOOLKWARTALE

S

4

6 13

19

2

021 807 8000 021 860 2500 10177 / 021 872 1970 021 807 4000 021 872 2323

1ste kwartaal (skool heropen) 13 Januarie 2de kwartaal (skool heropen) 5 April 3de kwartaal (skool heropen) 18 Julie 4de kwartaal (skool heropen) 10 Oktober

MAART F

3

5 12

18

S

guide

T

2

4 11

17

1

educational institution

W

Medi Clinic Paarl Hospitaal Ambulans Polisie Brandweer

10

3

1

2016 NOODNOMMERS :

Dames Gholfdag Gr. 3 Ouma & Oupadag Interskole Redenaars Wynveiling Rondebosch sport uitruilnaweek

FEBRUARIE

JANUARIE S

10 Maart 11 Maart 19 April 21 April 27 & 28 Mei

GRATIS

2017

BELANGRIKE DATUMS & SKOOLGEBEURE

NUUS

Adres: Hoofstraat, Paarl, 7646, Suid-Afrika Telefoon: 021 872 4505 | Faks: 021 872 5137 E-pos: admin@kleingim.co.za | www.kleingim.co.za

19 & 21 Januarie 02 Februarie 18 Februarie 19 Februarie 04 Maart

NEWS

NEWS / NUUS

LAERSKOOL GIMNASIUM, PAARL

‘n Skool met ‘n Roemryke Geskiedenis

27 JULIE - 1 AUGUSTUS 2015

19 Kasteelstraat, Paarl Tel: 021 872 8657

Tuisnywerheid | Tel: 021 872-1888 | Checkers Sentrum, Paarl

DR. LOCHNER SLABBERT M. TECH. CHIRO, BSc

T: 021 863 3206 C: 072 478 0616

021 871 1656 082 774 5720 paarl@ontap.co.za 25 Jan van Riebeeck Road, Huguenot, Paarl, 7620

f a m i ly c h i r o p r a c t o r s

THE HOME OF BEAUTIFUL BATHROOMS & KITCHENS

80 MAIN STREET, PAARL

fresh roasted coffee. breakfast. lunch. pizza. spices. gifts 289 main street. paarl. 021 8720987. www.beaninlove.co.za 100

d r . Lo c h n e r S la b b e rt

Upmarket family restaurant

Tel: 021 863 3845 | Email: eatat@mweb.co.za www.eatatsimonsvlei.co.za

95

m . t e c h. c h i r o , B S c

WINE FARM LUNCHES 021 863 0740 CELLAR PRICE WINE - KIDS PLAY AREA

Come join us! Breakfast or Lunch. 021 863 0740

75

t: 0 21 8 63 32 0 6 c: 072 478 0 61 6

25 5 0

8 0 m a i n st r e e t, paa r l

021 863 0740 Marelise Bester Oogkundige B-card new

Country Country Living Living

Tuesday, April 03, 2012 9:30:08 AM

Marlize Marlize van Schalkwyk van Schalkwyk Owner/Broker Owner/Broker

M.R.E.P M.R.E.P . (2014). B.A. UOVS B.A. (1976) UOVS H.Ed.US (1976) H.Ed.US (1977) (1977)

082 870 3147

Tel: 021 872 9552 Email: autokolorpaarl@gmail.com

021 863 0740 021 8630210740 863 0740 021 863 0740 orientated

Front A2 School calendar.indd 4

New Guidebook for 2017 COVER to Print.indd 1

2016-01-18 04:39:10 PM

+27 83+27 37983 4060 379 4060 7 Church 7 Church StreetStreet Wellington, Wellington, Western Western Cape 7654 Cape 7654 t: +27 t: 21+27 87321 7242 873 7242 f: +27 f: 86+27 50886 0924 508 0924 marlizevs@mweb.co.za marlizevs@mweb.co.za www.remax.co.za www.remax.co.za

NOBODY IN THE WORLD SELLS MORE REAL ESTATE THAN RE/MAX

1/20/2016 2:59:17 PM

A Newspaper for the whole family

December 2015

AWSUM News is a family newspaper that focuses on being the best information guide for South African families with children. AWSUM News is distributed monthly throughout the Northern and Southern Suburbs of Cape Town, Helderberg, Boland, Breede River Valley, Southern Cape, East London, Bloemfontein, Pretoria East, North-West and Port Elizabeth. And what’s more: it’s FREE!


May 2016

Aksiefoto’s 2015

AKSIEFOTO’S 2015

15


16

Bekende oud-skoliere

May 2016

Johan Lombard Tel: 051 4365031 | Cell: 0825600130 Adres: Louw Wepenerstraat 54 Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301

T: 051 444 2866 | Sarika 082 577 7771 E: bloem@planetnails.co.za 70 Victoria Road, Willows, Bloemfontein

Epos adres: bloemfontein@ultrafin.co.za

www.facebook.com/planetnailsbloemfonteinwillows

HOËRSKOOL SENTRAAL

Edrich Krantz

Neil Powell

Nelie Smith

Piet Greyling

Tanya Britz

Zola Budd

Jaco Kotze

Janke Kotze

Reinhardt Erwee

Ruben Heymans

Jamba Ulengo

Ruan Wasserman

Theuns Truter

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ

Brendan Peyper

Carel Jan Coetzee

Preller Square Sentrum Bloemfontein T: 051 101 0944

NEWS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.