023 342 0231
10 High Street, Worcester
22 RIEBEECK STREET | WORCESTER 023 342 0060 | WWW.JAWITZ.CO.ZA
SCHOOLED IN THE ART OF PROPERTY SALES
SPAR & TOPS! Q SQUARE 72 HIGH ST, WORCESTER TEL: 023 342 1541
Welkom aan al ons besoekers vandag Om sport te kan beoefen is seker een van die grootste voorregte wat ons het. Daarom is vandag ook geen uitsondering nie. Ons is hier om ons voluit te geniet! HTS Drostdy en sy personeel heet die hoof mnr. Chris Vorster en sy personeel baie welkom hier op die Donkies se kampus. Ons vertrou en glo dat die Kwaggas die dag saam met ons sal geniet. Baie welkom ook aan elke oud Drostdy leerder wat help bou het aan hierdie wonderlike skool tot waar dit vandag staan. HTS Drostdy is nie net hierdie jaar 115 jaar oud nie, maar vorm ook een van die bakens van Worcester waarop ons baie trots is. Sedert Drostdy se ontstaan het ‘n groot getal leerlinge al aan Drostdy geskaaf terwyl Drostdy aan hulle skaaf. So het die skool en koshuise dan oor die jare ryke tradisies ontwikkel wat vandag een van die kenmerke van die Donkie familie is wat elke Drostdyer groot trots gee. Ons glo dat hierdie naweek vir u as oud leerder wat ons besoek weer eens ‘n belewenis sal wees. Aan elke deelnemer en speler wil ons sterkte toewens. Glo dat jou beste goed genoeg sal wees, maar wat ook al die uitslag is, sportmangees sal seëvier. Ons wil vir Hannes Nienaber en die span wat die “live streaming” moontlik maak bedank vir julle insette om hierdie dag nog ‘n groter belewenis te maak. Aan die personeel, ouers en leerders van die Donkies wil ek baie dankie sê vir al die reëlings en harde werk wat vandag moontlik maak. Dankie aan die noodhulpspan, skeidsregters en afrigters vir julle bydrae. Spanwerk met entoesiasme is wat van Drostdy ‘n skool van uitnementheid maak! LABORA DEO CONFIDENS Arthur Underhay Skoolhoof
To advertise
INHOUD
Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za
Designers Aniena Keller Ruveix Venter Nadia Matthee
Coordinators Zinta Koekemoer Andre Hanekom
Verwelkoming deur HTS Drostdy........................................... 2
Distribution Yolande Brittnell Steyn
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za
HTS Drostdy oor hulle rugbyseisoen...................................... 3 HTS Drostdy Rugby Eerstespan............................................. 4
VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press.
Hoërskool Outeniqua Rugby Eerstespan............................... 5 Program & Kaart.................................................................... 6 Kompetisie & Skolenuus as kreatiewe platform..................... 7 HTS Drostdy & Hoërskool Outeniqua Rugbyspanne.............. 8
BREAKING
HTS Drostdy & Hoërskool Outeniqua Netbalspanne............. 9
^
HTS Drostdy & Hoërskool Outeniqua Seunshokkie spanne... 10 HTS Drostdy & Hoërskool Outeniqua Dogtershokkie spanne..11 Outeniqua relishing the idea of an away victory against HTS Drostdy......................................................................... 12
Bladsy 2
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
HTS Drostdy oor hulle rugbyseisoen AWSUM gesels met Renier de Villiers, die eerstespan rugbyafrigter van HTS Drostdy. Julle het al ‘n paar harde wedstryde gehad hierdie jaar, hoe verloop julle seisoen sover? Ons seisoen verloop op hierdie stadium redelik goed. Ons het al 13 klipharde wedstryde gespeel in minder as twee maande. Van die 13 wedstryde het ons 10 gewen en 3 verloor. Wat beteken hierdie wedstryd vir julle 2018 seisoen? Die wedstryd teen Outeniqua is vir ons baie belangrik. Outeniqua is ‘n top skool en dit is vir ons lekker om met hulle kragte te meet. Ons wil onsself teen die bestes meet. Is daar enige uitdagings wat julle huidiglik in die gesig staar? Op hierdie stadium speel ons baie wedstryde na mekaar. Daarmee saam is daar die Boland rugbyproewes ook. Die seuns raak fisies en emosioneel moeg. Wie beskou jy as julle grootste teenstanders? Daar is nie ‘n span wat ons uitsonder nie. Al die wedstryde is vir ons baie belangrik en al die wedstryde is vanjaar ongelooflik hard. Ons het wel al gespeel teen Selborne College, Glenwood, Oakdale, Grey College en Menlo Park. Noem ‘n paar spelers se name wat hierdie jaar uitstaan. Spelers wat vanjaar vir ons uitgestaan het is: Heelagter - Cohen Jasper Buitesenter - Christie Grobbelaar Losskakel - Shaun Baxter Flank - Heinrich Naude Hakker - Wynand du Plessis Loskopstut - Tommie Bezuidenhout Wat is julle eerstespan se doelwitte vir die jaar? Ons wil graag ‘n ‘attacking’ en ‘attracking brand’ rugby speel wat vir die spelers en vir die toeskouers lekker is. Daarmee saam wil ons baie graag in die Top 10 van die skole ranglys eindig. Ons weet dit gaan harde werk kos, maar ons is gereed vir die uitdaging!
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 3
19 MEI 2018
RUGBYBEPALINGS TRAPPESPARK (RUGBY A)
STEELKANT (RUGBY B)
KNERSVLAKTE (RUGBY C)
08:00
14A
08:00
16B
08:00
19C
09:00
15A
09:00
15C
09:00
14C
10:00
16A
10:15
14B
10:00
19D
11:15
19B
11:15
15B
11:00
16C
12:20
19A
HOKKIEBEPALINGS ASTRO OP WORCESTER GIM
PADDAVLEI (HOKKIE A)
HARDEPAD (HOKKIE B)
07:00
13A WO VS 14B O DOGTERS
08:00
19B SEUNS
08:00
16B DOGTERS
07:45
13A WO VS 14B O SEUNS
08:45
14A DOGTERS
08:45
16B VS 16C SEUNS
08:30
19A DOGTERS
09:30
14A SEUNS
09:30
19A SEUNS
10:15
16A DOGTERS
11:15
16A VS 16B SEUNS
NETBALBEPALINGS BAAN 1
BAAN 2
BAAN 3
BAAN 4
08:30
14A
08:30
15B
08:30
16B
09:05
19B
09:05
14C
09:05
15C
09:45
16A
09:45
15B
09:45
14B
10:30
19A
08:30
19C
Water refill R1.00 per litre
3
2
Body Fuel Express Worcester
SPAR & TOPS! Q SQUARE 72 HIGH ST, WORCESTER TEL: 023 342 1541
4 1
1. SPAR & Tops! Q Square 2. Romans Pizza 3. Tiger Wheel & Tyre 4. Body Fuel Express 5. El Salvador Fisheries
Tel: 023 342 1515
5
Tiger Wheel & Tyre Worcester
Good Luck to both teams. nce1,1,Mountain Mountain ce Mill,Worcester Worcester May the best team WIN! Entrance 1,Mill, (Opposite (Opposite Wimpy) Mountain Mill,Wimpy) Worcester
023347 347(Opposite 6623Wimpy) (Call 023 6623 (Call&&Collect) Collect) Tel: 023 347 6623 orcester@romanspizza.co.za (Call & Collect) cester@romanspizza.co.za worcester@romanspizza.co.za
Bladsy 4
Shop 37, 32 Stockenstroom Street, Q-Square, Worcester
Interschool fever here @ Tiger Wheel & Tyre Paarl!!
Mountain Mill Road, Unit 5 Windpomp Motorcity, Hospital Hill, Worcester
Get 25% off on Balancing, Nitrogen and Wheel Alignment Saturday 06 August 2016 only.
023 347 0217 Good Luck to both teams. May the best team WIN!
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
worcester@bodyfuelexpress.co.za www.bodyfuelexpress.co.za
Int Ty 146 DURBAN ST, WORCESTER TEL: 023 347 8396
Ge Wh onl
Post jou AWSUM Selfie en wen `n R1000 koopbewys by Tekkie Town So maak jy: 1.
Post jou selfie by die Monnas vs Waterkloof wedstryd op Facebook met die hashtag #awsumclashes
2.
Tag jou AWSUM streek bv. @AWSUM Breede Valley of @AWSUM Southern Cape in jou post.
Kompetisie sluit 21 Mei 2018. *Bepalings en voorwaardes geld
AWSUM News verander die wêreld van skoolnuus na ‘n kreatiewe omgewing Die grootste skolenetwerk in die land is pas bekendgestel waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za. Meer as 1 700 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. Skole is opsoek na blootstelling buiten hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg, daarom was die stap om nuus digital te deel die volgende logiese stap. Die skole stuur direk die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar. Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by ons multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd • AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd • AWSUM App for Schools, vir selfoonkommunikasie tussen die skool, ouers en leerders
• AWSUM Radio, die eerste radiostasie eksklusief vir skole in SA en ‘n baanbreker in die industrie • AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie.
www.awsumnews.co.za
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 5
De Hoek Sport Diens | Kennis | Waarde
Hoog Straat 75 A, Worcester | Tel: (023) 342 4596
HTS DROSTDY
EERSTE XV
6. CJ van Rensburg (K) Flank
1. Tommie Bezuidenhout Loskopstut
2. Wynand du Plessis Haker
3. Duan Bredenkamp Vaskopstut
4. Joshua Smit Slot
5. Gysbert du Preez Slot
7. Heinrich Naudé Flank
8. André Nel Agtsteman
9. Luciano Elias (O.K) Skrumskakel
10. Shaun Baxter Losskakel
11. Ruben van Rooyen Linkervleuel
12. Keane Galant Binnesenter
13. Christie Grobbelaar Buitesenter
14. Romano Louw Regtervleuel
15. Cohen Jasper Heelagter
Bladsy 6
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
Covering more than 100 school events nationally HOËRSKOOL OUTENIQUA
EERSTE XV
1. Jaco Gerber Loskopstut
2. Elton Lotz Haker
3. Brian Williams Vaskopstut
4. Andre Pretorius Slot
12. Aylan Scabort (K) Binnesenter
5. Pieter Ferreira Slot
6. Braam van Huysteen (Onder Kaptein) Flank
7. Leon Volschenk Flank
8. Bennet Nortje Agtsteman
9. Abre Minnie Skrumskakel
10. Zinedine Robinson Losskakel
11. Ridge Gaffley Linkervleuel
13. Darren Fortuin Buitesenter
14. Herchelle Otto Regtervleuel
15. Matthew Thorne Heelagter
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 7
RUGBYSPANNE
HTS DROSTDY
HOËRSKOOL OUTENIQUA
Rugby 0.16A
Rugby 0.16A
Voor: Hugo Mostert, Marlo Louw, Nash-Winne Lintnaar. Middel: Reinhardt van der Watt, Robert Andrew Adshade (K), Zach le Roux (O/K), Elron Mcleod. Agter: Alwyn Burger, Wiaan Hoffman, Will Jones, Ruan Vorster, Frikkie Mattheus, Wian de Wet, Petri le Roux, Heinz Hattingh, Reggie Walters.
Voor: Divan Coetzee, Ayden Booysen, Casten Michaels, Tinsley Stuurman, Luvuyo Maerman, Philip Fouche. 2de ry: Lyle Jansen, Jujade Coeries, Matthew Fortuin. 3de ry: JL vd Watt, Laurence Victor, Marno de Koker, Bradley Booysen, Chadley Josias, Ruan Heunis, Leonardo Coetzee. Agter: Schalk Vermeulen, Dillin Lamprecht, Tiaan Papier, Hendri Tromp, Estiaan de Kock, Johan Jordans.
Rugby 0.15A
Voor: JP Snell, Percy Basson, John-Leigh Witt. Middel: Shirwin Carolus, Cecil Fletcher, Marais Brink (K), JP Swanepoel (O/K), Leon Esterhuysen. Agter: Louie Drake, Henro Wilkinson, Michael Ryan, Hugo Lambrechts, Japie van Rhyn, Danté Burger, Abré Griessel, Nayren Solomons, Pieter Hamman.
Voor: Denve Olivier, Fadeel Philips, Marquin Kiewiet, Eugene Jansen, Calvin Joseph. 2de ry van Voor: Mnr Jacques Els, Aidan Strydom, Marcello Wiesie, Evert Marais, Caleb Hector, Russel Tenteni, Aubrey Adams, Keagan Ganga, Calen van Zyl, Mnr Hendri Swanepoel. Middel: Lawrence Burton, Johan Leonard, Christiaan van Wyngaardt, Ulrich Labuscagne, Marcus Roelofse, Elzaine Terblanche, Johan du Plessis. 2de ry van Agter: Dillan Smuts, Christopher Terblance, Tiaan Steenekamp, Sampie Joubert, Thansville Mayman, Joze Meyer, Gregan Booysen, Michael Haynes. Agter: Mnr Robert Gerber, Shaldeo Savage, Marcus Buxmann, Ludick Muller, Oliver Kurz, Javion Murphy, Lahluma Dyanti, Heinz-Lee Hendricks, Brandon Smuts.
Rugby 0.14A
Rugby 0.14A
Voor: Nolan Adams, Clayton Longman, George Groewenwald (K), AJ Bosch (O/K), De Wet Mostert, Jody Booysen. Agter: Petri Lottering, Pieter Hartzenberg, Corné Wolhuter, Simyon Schagen, Daniël Verdoes, Veno van Vuuren, Pieter le Roux, Charl Eksteen, Emile Noble.
Voor: Martinus Ellis, Khete Syster, Chalden Pietersen, Jamil Pretoruis, Breyton Pieterse, Fredricks Junior, Shalon Martins, Ethan Myners, Ranzel Matthysen, Lathan Thorn. Agter: Loudre Pretoruis, Sieg Stander, Dylan Kidd, Jaquin Ruiters, Dillan Smit, Frederick Boltman, Michael Lamont, Gustav Du Plessies, Aidon Kotze, Jayden Fritz, Patric Kitete, Arno Schutte, Marco de Lange, Marcel Janse Van Rensburg.
Rugby 0.15A
Bladsy 8
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
NETBALSPANNE
HTS DROSTDY
HOËRSKOOL OUTENIQUA
Netbal 0.19A Voor: Lisa van Deventer, Duné Giliomee (K), Klara Naudé (O/K), Semelian Lombard. Agter: Rivaldia van Rooyen, Elize Hugo, Gabi Bennett, Surine van Tonder, Najwa Julies.
Netbal 0.16A
Netbal 0.19A
Voor: Shanidine Bezuidenhout (K), Chané Adonis (O/K). Agter: Brooklyn Moffat, Mia Ramsauer, M’Cailen Lombaard, Carien Reyneke, Shelene Bezuidenhout.
Voor: Chané Gricius, Rianli Badenhorst, Nika Wolmerans. Agter: Tharien Breytenbach (K), Charné van der Westhuizen, Michelle Groves, Anuchka Julyan, Adéle Agenbag, Elri Neethling (o/k).
Netbal 0.15A Voor: Meriska van Zyl, Cameron Mostert (K), Helena du Toit (O/K). Agter: Lomé Lambrechts, Jana Fouché, Jannika van Zijl, Ferrenay John, Miné le Roux.
Netbal 0.14, 0.15 & 0.16A Netbal 0.14A Voor: Carla Botha, Jana Taylor (K), Afton Pieters (O/K), Talia de Wet. Agter: Nadine Groenewald, Danél Viljoen, Lee-Ann van der Westhuizen.
15%
DISCOUNT ON MAKEUP FACIAL PRODUCTS TIMELESS SKIN PRODUCTS SLIMMING PRODUCTS FOR ALL THE LADIES DURING THE MONTH OF MAY.
Voor: Courtney Impondo, Nicola Putter, Zani du Plessis, Aine Ferreira, Juanette Spangenberg, Lize Ann Minnie, Landi Nell, Simoné Botha. Middel: Anuk Maloney, Kayley Muller, Lise Norman, Lane Coertze, Le-zhaun Saaiman, Ruschan Juries, Marizelle du Plessis. Agter: Heimne Esau, Christelle Retief, Elzé Burger, Minke Scheun, Anna de Villiers, Abigail Smith, Ancois Jordaan.
We build great apps for great schools.
E: AOLIVIER600@GMAIL.COM C: 072 391 3924 WWW.FACEBOOK.COM/ALOE FEROX BREEDE VALLEY WORCESTER, DE DOORNS, TOUWSRIVIER
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 9
SEUNSHOKKIE
HTS DROSTDY
HOËRSKOOL OUTENIQUA
Hokkie 0.19A
Hokkie 0.19A
Voor: Tristan Matthews, Juan-Mike Rhode, Jacques Marais (K), Ben-Ernst Botha (O/K), Heino Welgemoed, Leonardo Cloete. Agter: Xander Coetzee, Carel Marais, Pieter-Jean Venter, Ruben Wolstenholme, Juan Cornelissen, F.D Rabie, Mitchell du Preez.
Voor: Reynier van Rooyen, Ruan Joubert, Rudi Adendorff, Ruben van Eck, Lihan Terblanche, Wehan Human, Jurgen Koegelenberg. Agter: Ryan Dunbar, Stephan Marlow, Ruach Roux, Gertiaan vd Linde, Marc Fouche, Chairo Africa (K), Dawson vd Mescht.
Hokkie 0.16A
Hokkie 0.16A
Voor: Christian du Toit, Schalk Burger (K), Alex Avenant (O/K), Eben Baasden. Agter: AJ le Roux, Nicol van Rhyn, Frederick Botha, Hermanus Steijn, Naudé Kloppers, Christian du Plessis, Chael Wessels.
Voor: Jaco Hein Louw, Sven Africa. Agter: vlnrJoshua Muller, Tiaan Terblanche Afrigter, Wihan Fereirra, Gareth Lang, Jean van Niekerk (Kaptein), Kyle Arends, Stephanus Cilliers, Crispen Kaizer, Edrich Slabbert, Stehan van der Westhuisen, Devan Jirling, Corne Meyer, Jaydon Crous.
Hokkie 0.14A
Hokkie 0.14A
Voor: Millo Camara, Jan-Louis Bredenkamp, AJ Wessels (K), Willem van der Berg, Eugene Labuschagne, Gerdén Britz. Agter: Christiaan Conradie, Herman Roux, Richard Gregg, Johan Swanepoel, Wessel Strydom, Zak van der Merwe, Johan le Roux (O/K).
G. Berndt, S. Schoeman, M. le Roux, C. Fourie, C. Theron, C. Fourie, F. Stumke, A. Wentzel, J. Lambert, M. Viljoen, T. Healing, C. Hattingh. Afrigter: R. Berndt.
Bladsy 10
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
DOGTERSHOKKIE
HTS DROSTDY
HOËRSKOOL OUTENIQUA
Hokkie 0.19A
Hokkie 0.19A
Voor: Talitha Pretorius, Kyla Avenant (K), Antoinette Steijn (O/K), Esmé Petit. Agter: Jana Jourdan, Leana Coetzee, Nevé Schagen, Ané Brink, Tarien Swanevelder, Ilse du Plessis, Claudi Bester, Yvette van der Walt, Janke Burger.
Voor: Jade Borret, Gemma Hoffeldt, Lara le Roux, Liani Jacobs. Middel: Zanelle Myburgh, Lisha Collins, Bianca Aucamp, Mia Wessels. Agter: Marine Kruger, Jana Rossouw, Hilge Halbich, Carla Coertze, Ineke Ferreira.
Hokkie 0.16A
Hokkie 0.16A
Voor: Simoné van Wyk, Stefmari Burden (K), Anika Spies (O/K), Mari-Lu Loubser, Linmarie le Roux. Agter: Suné Grobbelaar, Bea Wolfaardt, Dominique Smith, Jana Jourdan, Micaela Strydom, Aliza Rossouw, René Viljoen.
Voor: Amy Wessels, Cara Bergh, Faroney James, Chene Adam, Marchell Barnard. Middel: Christelle Saunders, Jana Colyn (K), Jamie-Lee de Kock, Elize Smook. Agter: Maya Hartlief, Rene Kemp, Nikita Labuschagne (O/K), Janine Wasserman, Caitlyn Potgieter.
Hokkie 0.14A
Hokkie 0.14A
Voor: Shannon Connoway, Salomé Rossouw (O/K), Janke Kruger (K), Ine-Mari Burger, Petro Rossouw. Agter: Kayla Hussein, Bia van Zyl, Carla Mostert, Thea Oppel, Le-Reé Pople, Sujana Brink, Anmar Rust, Chrisma Sutherland, Can-Ann Wessels. Afwesig: Christi Smuts.
Voor: Mila Barnard. Middel: Caro Gilomee, Elanie Leeuwner, Simone Fourie. Agter: Maya van Eck, Carina Leeuwner, Talitha Reinstorf, Monya Lindeque, Zia Claasen, Shani Ehlers, Talita van Eeden, Chaniel Crouse. AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018
Bladsy 11
Outeniqua relishing the idea of an away victory against HTS Drostdy Outeniqua will head into the big clash with HTS Drostdy with confidence after narrowly claiming a 19-15 win in 2017. The Worcester side will be hosting this classic clash this year and will be looking to make up for last year’s slip-up. Coming off two losses during the Noord-Suid festival, Outeniqua will be wanting to regain the form they enjoyed during the Oakland World Schools Festival when they recorded massive victories over their international counterparts. Drostdy, however, will head into this clash with much confidence after being on the right side of the scoreboard in their last two fixtures against Bellville High (40-19) and Stellenberg (36-19). The home side will be relying on the educated boot of Shaun Baxter who has missed only two conversion attempts in the last four games. Baxter has slotted 14 of his 16 conversion attempts which means he has a strike rate of 88 percent. The victory over EG Jansen at the Wildeklawer tournament, earlier in the year, is one that will buoy the spirits of Outeniqua, heading into their match against Drostdy. This match, for Outeniqua against Drostdy, is held in high esteem by all involved at Outeniqua. The George side believes Drostdy are a very good side and will be tough to beat on home soil. Barring a few niggles and light injuries, the overall mood in the Outeniqua camp is very positive and will do them good as they make the big trek down to the Boland. Captain Aylan Schabort, who was part of the SWD Academy side, will have his work cut out for him as he hopes to lead his men into a memorable win away from home, against the old foe. The skipper will be well supported by his vice-captain and SWD Craven Week player, Braam van Huysteen while a handful of other Craven Week players including Darren Fortuin, Dillan Pieterse, and Elton Lotz will be sure to test the Drostdy defenders come match day. The visitors will be hoping that these players and those in other key positions will make a big enough impact to repeat the 2017 result and record a remarkable win on away soil.
Bladsy 12
AWSUM CLASHES: HTS DROSTDY vs OUTENIQUA MEI 2018