ACHIEVING SUSTAINABLE GROWTH, TOGETHER. www.twkagri.com
4 MEI 2019
Barloworld Toyota Middelburg Tel: (013) 283 9300 | www.toyotamiddelburg.co.za
HTS MIDDELBURG VERWELKOMINGSBOODSKAP Geagte Rooies, Ouers en Ondersteuners
Covering more than 350 school events nationally
HTS MIDDELBURG FOTOGRAFIE KREDIET: AFRIPIX
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
Page 2
Hartlike welkom aan elke ouer, ondersteuner, seun en dogter wat hul onderskeie skole vandag kom ondersteun en verteenwoordig. Dit is vir HTS Middelburg ‘n voorreg om as gasheer van vandag se Virsekerbeker rugbywedstryde op te tree. Leerders wat aan sport deelneem is spesiaal – onthou om groot te droom en om te glo, want daarmeee, tesame met ure se harde werk en oefen, kan sukses binne enige persoon se bereik wees. Kom ons waardeer die insette wat vandag deur die spelers op die veld gelewer word. Wen of verloor – die doel van enige sportsoort is om deur die beoefening van die sportsoort die Hemelse Vader se naam te verheerlik en die leerder te vorm op skoolvlak. Ons bedank die hoofborg – VirSeker – wat vir ons rugbyspelers ‘n platform gee om hul talente te toon aan die wyer publiek. Dankie vir u aandeel en betrokkenheid om die wedstryde lewendig uit te saai. Ons hoop van harte u besoek hier aan die platteland sal vir u blywende ervaring wees en dat u die wonderlike mense van die platteland, hul gasvryheid, lojaliteit, ondersteuning sal ervaar. Die rede waarom HTS Middelburg so trots is op sy leerders en ouers kan hoofsaaklik aan hierdie faktore toegeskryf word. Toeskouers het ‘n verantwoordelikheid teenoor die spel: • Gee die nodige erkenning vir goeie spel, gee applous vir u eie span asook die teenstaanders se spel. • Die skeidsregter hanteer die wedstryd, hy is nader aan die spel – laat hom toe om die wedstryd na sy oordeel te bestuur. • Net soos u, maak spelers ook foute, laat spelers uit hulle foute leer en daardeur groei en ontwikkel. • Moedig u seun aan en prys hul spanpoging, veral indien hulle goed speel. Hartlike dank en waardering vir elke persoon se ondersteuning. U lewer ‘n groot bydrae om die dag se sukses te verseker. Mag ons as goeie vriende na ons onderskeie huise toe terugkeer. Rooies-groete Hoppie van Jaarsveldt Skoolhoof
AWSUM CLASHES: HTS MIDDELBURG vs HOËRSKOOL NOORDHEUWEL 2019
HTS Middelburg - Eerste Rugbyspankaptein Spelerprofiel
Name / Naam: Jandré “BOESMAN” Kleyn Skool: HTS Middelburg Posisie: Flank Geboortedorp: Trichardt Hoogte: 1.85m Gewig (kg): 86 Eerste Rugbyspan debuut: 10 Maart 2018 teen Hoërskool Garsfontein Bynaam: Boesman
Beste herinneringe op die veld? Terugvegpoging teen Hoërskool Eldoraigne vanjaar.
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Om my talente en gawes te kan uitleef en vir meer as net die wenbeker te speel.
Stokperdjies buite rugby: Jag Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Baie goed! Ons het hard gewerk gedurende die afseisoen en sien nou die resultate daarvan op die veld. Hoekom het jy besluit om na skool HTS Middelburg te kom? Die Rooies staan bekend vir hul trots, dissipline en respek vir ander. Wat maak dit spesiaal om vir die Eerstespan uit te draf? Die trots van die skool en die leerlinge op die pawiljoen. Wat is jou gunsteling posisie? Flank Wie is die grapgat in die span en hoekom? Justin Botha, want hy is vol lewe en het altyd ‘n storie of grappie om te vertel. Wie is die gimfanatikus in die span? Brendan Spangenberg
Is daar een spesiale meisie wat jou wedtsryde ondersteun en indien wel, wat is haar naam? Ja! My Ma Elmarie Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Ysbad Wie was jou matriekheld toe jy in Gr8 was? Eric Basson, hy was die kaptein van die Eerstes span “Broers Span” in 2015. Wie is die Eerste Rugbyspan se gunsteling Netbal- en Hokkiespeelsters? Netbal – Telane Ludeke Hokkie – Liize Cilliers Kies Een: Tackle or Clean: Tackle Dummy of side-step: Dummy Wendrie druk of wenskop: Wendrie druk
AWSUM CLASHES: HTS MIDDELBURG vs HOËRSKOOL NOORDHEUWEL 2019
Page 3
HTS MIDDELBURG | DIE TWK ROOIBULLE EERSTE XV
6. Jandre Kleyn (k) Flank
1. Louw van Eeden Loskopstut
2. Edwin Till Haker
3. Brendon Spangenberg Vaskopstut
4. Deon Mortlock Slot
5. Grant Van Leeuwen Slot
7. Francois Pretoruis Flank
8. Gerhard Taljaard Agtsteman
9. Mariano De Villiers Skrumskakel
10. Alec Vermaak Losskakel
11. Quintino October Linkervleuel
12. Colen Roberts Binnesenter
13. Christiaan Vlok Buitesenter
14. Tiaan Herbst Regtervleuel
15. Cyle Visagie Heelagter
Reserwes: 16. Rivaldo De Kock 17. Marthinus Oosthuisen 18. Jp Esterhuysen
19. Zander Eyssell 20. Ignus Strydom 21. Norman Simpson
22. Luwyn Smit 23. Lenard Olivier
Waterlicious proud supporter of
HTS Middelburg
WE DO THE FOLLOWING PRODUCTS:
Purified water on tap, Water filtration system (Domestic, Commercial and Industrial), Water dispensers and Zip hydroboils. Address: Waterlicious, Midwater Centre, Aerorand, Middelburg, 1050 | Contact detail: 013 244 3047 | Email: waterliciousmidwater@icloud.com
RUG A-VELD TYD
SPAN
WEDSTRYDBEAMTE
SKEIDSREGTER
VLAG
8:00
3DES
Eugene Van Jaarsveld
Unie
Coert De Lange
09:00
o.14A
Willie Oosthuizen
Unie
Hercu Nel
10:00
2DES
Altus Nelson
Unie
Tik Cilliers
11:10
o.15A
Sakkie Meyer
Unie
Pieter Smith
12:10
o.16A
George Nel
Unie
Ignat Dreyer
13:30
1STES
Jaco Espag
Unie
Unie
HOKKIE TYD
A-Veld
B-Veld
08:00 - 09:15
o.15A
o.16B
09:15 - 10:30
Dogters 1ste
o.14 A
10:30 - 11:45
Dogters 2de
o.15B
11:45 - 13:00
o.16A
Tel: 013 246 1720 | 2859 | 1368 • Lowbed Services: 082 553 4839 | francoislbtrans@gmail.com Radiators: 071 605 5238 | info@hoeveldradiators.co.za | 25 Dr Mandela Drive, Middelburg
GBY B-VELD TYD
SPAN
WEDSTRYDBEAMTE
SKEIDSREGTER
VLAG
8:00
o.14C
Hercu Nel
Unie
Hannes Beeslaar
09:00
o.15B
Cobus Grobler
Unie
Brendan Coetzee
10:00
o.16B
Danie Dickason
Unie
Alec Strydom
11:00
4DES
Pieta Greeff
Unie
Dieter Du Preez
12:00
o.14B
Jaco Espag
Unie
Ig Ferreira
Sterkte aan alle spanne!
HTS MIDDELBURG A-RUGBYSPANNE
Rugby 0.16A Voor: Marco van der Westhuizen, Frandré Pieterse, Zander Mienie, Damian Markus (o/k), Tyrone Snyman, Ruan Cornelius, Khirwin Erasmus en Jared Williams. Middel: Tiaan Wessels (k), Divan Botha, Riaan Putter, Cassie Botes, Willem Voges, Jacquin Jacobus, Donavan Joubert, Ethan du Plessis, Alwyn Viljoen en Rickus Prinsloo. Agter: Jandré Vlok, Armand Swanepoel, Kobus Janse van Rensburg, Pieter Botha, Nico Henrico, Hendrik Goosen, Deacon Vlotman en Wilco Geldenhuys.
Rugby 0.15A Voor: Morné Theron, Tshepo Tsandzana, Janco de Lange, Roniel Putter, Ashton Diedericks, Jan Botes, Hanno Meyer en De Beer Esterhuizen. Middel: Janko Goosen, Francois Odendaal, Erich Uys, Markus Louwrens, Rian Appelgryn, Hardus Visser (o/k), Jonathan Durrheim en George Gerritsen. Agter: Nathan Pretorius, Ricardo Correia, Luchan Mouton, Erick Jooste, Christiaan Botha (k), Llewelyn Lottering en Hendrik Smith.
Rugby 0.14A Voor: Kagiso Kubheka, Kutloano Seabela, Luan Lottering, Desmond Milner, Reuben Delport, Christiaan Conradie, Gerhardt Roets en Morné Botha. Middel: Kobus Davel, Tyron Moolman, Dewald Pieterse, Juan Bezant, Dylan Cilliers, Franco Stoltz en Neil Hansen. Agter: Maurice Willemse, KC Wait, Luka Harmse, Ryan Venter en Jodan Booysen. Page 8
AWSUM CLASHES: HTS MIDDELBURG vs HOËRSKOOL NOORDHEUWEL 2019
AWSUM CLASHES: HTS MIDDELBURG vs HOËRSKOOL NOORDHEUWEL 2019
Page 9
HTS MIDDELBURG A-NETBALSPANNE
Netbal 0.19A Voor: Lerisha Storm, Natalie Fourie, Dané Fourie en Mariaan Schoeman. Agter: Michellé Schoeman, Henlize Basson (k), Somien Nel en Simoné Els. Afwesig: Telane Ludeke en Igne Gouws.
Netbal 0.17A
Netbal 0.16A
Voor: Kyra van der Merwe (k), Suné van der Merwe, Retha le Roux en Dené Lindeque-Fouché (o/k). Agter: Jay’C Venter van der Walt, Saskia Visagie, Georgia de Jager en Kayla Robberts.
Voor: Monique Pienaar, Staci Williams (k), Carli Minnaar en Lehandri van Vuuren. Agter: Jolene Jackson, Hope Nkosi, Anchen Bezuidenhout en Lariska Botha (o/k).
Netbal 0.15A
Netbal 0.14A
Voor: Nina van Niekerk, Zané du Preez en Lamor Herbst. Agter: Cherizé Nel, Chenique Oosthuizen, Talique Smit en Marli Basson.
Voor: Fabiola Zaca, Nicole Strydom, Jean-Mari du Preez en Danielle Boardman. Agter: Jayden Tschirpig, Inge Truter, Monique Grobler, Annine Maree en Antuané Griezel.
Page 10
AWSUM CLASHES: HTS MIDDELBURG vs HOËRSKOOL NOORDHEUWEL 2019
HTS MIDDELBURG A-HOKKIESPANNE
Hokkieseuns 0.19A
Hokkiedogters 0.19A
Voor: Zan-Roux Heiberg, Erich Eksteen, Wian Swanepoel, Pieter Goosen, Quintin Jansen van Rensburg (k), Gustaaf Bronkhorst en Theuns Luus. Agter: Landru Scorgie, Henco Pienaar, Pieter Alberts, Hanro Fraser, Tiaan Genis, Léan Labuschagne en SW Cloete.
Voor: Liize Cilliers (o/k), Bianca Cronje (k), Juanette Prinsloo, Anjuné Swarts, Chanré Harmse, Elisma du Plooy en Marné Fourie. Agter: Lynique Kruger, Shané Erasmus (k), Leoné Pretorius, Michelle Greef, Carla Kruger, Kayla Smit, Kyla Mey en Chandri van Greuning.
Hokkieseuns 0.16A
Hokkiedogters 0.16A
Voor: Henru Smit, Justin Pretorius, Paul du Plessis, Hannes Swart, Jayden Jelliman, Frans Hoffman en Dawid du Buson. Agter: Janco van Staden (k), Dirku van Niekerk (o/k), Thomas Wheeler, Marnu Engelbrecht, JC Knoetze, Bennet Groenewald, Zein Strydom en Francois Potgieter.
Voor: Charnell Weapond, Lu-chané van Niekerk, Yoné Volschenk en Grethe Muller (o/k). Agter: Abby Trollip, Charlize van Heerden, Jordan Edwards, Christabel Seegers en Megan Fourie. Afwesig: Danielle Swart (k), Mieke van Eeden, Ammieka van Deventer en Esteé Welman.
Hokkieseuns 0.14A
Hokkiedogters 0.15A
Voor: CW Bezuidenhout, Juhan Jooste (o/k), Wihan Geldenhuys, Ijan Shrives, Kayle van Niekerk en Hanré du Randt. Agter: Richard Bezuidenhoudt, Jaco Fourie, Jannie Potgieter, Gerhard Crous (k), Kabous Storm en Thomas Pienaar.
Voor: Luzaan Smit, Johanrie Erasmus, Megan Botha, Marcia Joubert, Nadia Lombard en Chanri Coetzer. Agter: Mieke Joubert, Juané Fourie, Zoë Farmer, Lex van Wyk, Danell Botha, Miané Kruger en Daniellé Wheeler.
Hokkiedogters 0.14A Voor: Ané Halgryn, Lichal Niemandt, Anje du Preez, Elizca van Aarde en Marni Barnard. Agter: Sonika de Lange, Cherise Hattingh, Xanthe Otto, Dené Kotze (K) en Salomi van Stryp (o/k). Afwesig: Roelien Joubert. AWSUM CLASHES: HTS MIDDELBURG vs HOËRSKOOL NOORDHEUWEL 2019
Page 11
HOËRSKOOL MIDDELBURG A-HOKKIESPANNE
Hokkiedogters 0.19A
Hokkiedogters 0.16A
Hokkiedogters 0.14A
Kry al die foto’s aanlyn by awsumnews.co.za
Page 12
AWSUM CLASHES: HTS MIDDELBURG vs HOËRSKOOL NOORDHEUWEL 2019