We are Sasolburg, Vanderbijlpark & Parys Shop 27, Sasolburg Square, John Vorster Street. 016 976 0095 | www.pamgolding.co.za
Tel: 016 976 1933 Maandae-Vrydae 8:30-17:00 Saterdae 8:30-13:00
Tel: 016 976 1936
Nie oop op Sondae en Vakansiedae nie
Maandae-Vrydae 8:30-20:00 Saterdae 8:30-13:00 & 18:00-20:00 Sondae en Publieke vakansiedae 10:00-13:00 & 18:00-20:00
31 MEI 2019
Verwelkoming HTS Sasolburg
Verwelkoming HS Sasolburg
Dit is waarlik ‘n eer om deel te wees van die Classic Clash tussen ons twee skole. Vir al die ondersteuners van die twee skole en die publiek is die ‘n geleentheid om getrakteer te word met klipharde rugby wat van die onder 14’s tot by die eerste spanne gespeel gaan word in ‘n baie goeie gees.
Dit is weereens daardie tyd van die jaar wanneer die ondersteuners van ons twee skole getrakteer gaan word op rugby uit die boonste rakke. Hierdie wedstyde tussen SHS en HTS is altyd ‘n hoogtepunt op die sport en sosiale kalender van Sasolburg.
Alhoewel die stryd op die veld hard en ongenaakbaar gaan wees is daar van die veld af baie hard gewerk deur die organiseerders van beide skole om van die geleentheid weereens ‘n spog geleentheid te maak waarna die hele gemeenskap van Sasolburg kan uitsien.
Die geesdrif en deelname van al ons leelringe betrokke met die voorbereiding en gees bou, maak van hierdie ‘n baie spesiale geleentheid.
We want to thank the teachers and coaches of both schools for all your hard work and dedication you have put in to prepare the learners for this wonderful event. We also want to say thank you to FNB and the other sponsors of the different schools for your contribution to this event without your contribution this would not have been possible. Lastly we want to thank the Lord for blessing us with this opportunity to showcase our God given talents. We pray that the Lord also Bless this gathering and everything that takes place on the day. Regards,
Designers Ruveix Venter Aniena Venter Nadia Matthee
Durandt van Zyl | 083 460 3639 durandt@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Zinta Visser Schools Coordinator Linda Huysamen Distribution Yolande Brittnell Steyn
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Page 2
This event can only take place with the help and support of our sponsors. I would particularly like to thank the main sponsor, FNB for the exceptional contribution they have made through the years making this event possible. It was once again a pleasure to work with the organizers of THS. We want to thank all the players and coaches for their hard work and dedication. Without their commitment this event would not be possible. Carpe diem! WOUTER WESSELS SKOOLHOOF/PRINCIPAL
DIRK COETSEE PRINCIPAL
To advertise
Ons is baie trots op wat bereik is met ons rugby hierdie seisoen en ons sien uit daarna om kragte te meet met HTS. Baie dankie aan ons ouers, ondersteuners en oud leerlinge (Legends) wat jaar na jaar ons so mooi ondersteun.
VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
AWSUM CLASHES: HTS SASOLBURG vs HOËRSKOOL SASOLBURG 2019
RUGBY DERBY D P de Villiers Stadium, Friday 31 May 2019 Gates open at 12:00
TYD
SPAN
14:00
U/14A
15:10
U/15A
16:20
U/16A
17:30
2nd Team (Bulldogs)
19:00
Big Brag
20:00
MAIN GAME
Tickets: R25 at school; R30 at the gate Contact No: 016 976 0760
Where Customers become family! Dutton Volkswagen Sasolburg Fichardt Street, Sasolburg. Contact us on 016 970 8000 sales@duttons.co.za www.duttons.co.za
HTS SASOLBURG EERSTE XV
7. Ofentse Molawa (k) Flank
1. Logann Gertenbach Loskopstut
2. Lionel Steyn Haker
3. Querijn Gierke Vaskopstut
4. Brendan Smit Slot
5. Kananelo Mokuwa Slot
6. Lesedi Mathibela Flank
8. Lucky Makwevho Agtsteman
9. Jean-Dee Smit Skrumskakel
10. Lucky Mnyongula Losskakel
11. Thapelo Molefe Linkervleuel
12. Tshebo Ramoji Binnesenter
13. Sibusiso Mzizi Buitesenter
14. Lloyd Sigwabe Regtervleuel
15. Kabelo Moji Heelagter
Reserwe: Katleho Nkadimeng, Boitumelo Mokoena, Mzwake Mthimkulu, Celvin Van Der Merwe, Sipho Nonkonyana, Tshepo Mokoena, Sabelo Sebini, Sandile Mafisa.
HOĂ‹RSKOOL SASOLBURG EERSTE XV
1. V. Calvert Loskopstut
2. S. Makabela Haker
3. K. Klaumans - Moller Vaskopstut
4. J. Neethling Slot
8. D. Erasmus (k) Agtsteman
5. L. Khosa Slot
6. A. Meintjes Flank
7. R. van Schalkwyk Flank
9. M. Sithole Skrumskakel
10. N. Matube (k.) Losskakel
11. N. Khumalo Linkervleuel
12. T. Kok Binnesenter
13. T. Phalatse Buitesenter
14. N. Bezuidenhout Regtervleuel
15. G. Ramagaga Heelagter
Reserwe: D. Straus, Q. Kuhn, M. Rashoalane, E. Fourie, T. Motgale, M. Majoe, V. Mofokeng, T. Maka.
HTS Sasolburg
Ofentse Molawa First Team Rugby Captain Position: Flank Place of birth: Sasolburg Height (cm): 1,95m Weight (kg): 95kg 1st Team debut: 2018 vs High School Sand du Plessis Nickname: Ofentse
Most memorable moment on the field? Winning the Classic Clash in 2018. Hobbies outside of rugby: Swimming. How is your pre-season preparations going? It was good, did some fitness and played some warm-up games. The results didn’t always go our way, but we are happy. Why did you decide to come to Technical Secondary School Sasolburg? Because I always wanted to work with my hands so it was the logical choice. What makes it special to run out for your first team? Because of all the traditions of the first team, knowing that there was a lot of old spanners that played in the blue and white, which makes it a special jersey, because not anyone can just get the blue and white, you have to earn it. What’s your favourite position? Flank. Who is the joker in the team and why? Kananelo – because he is always busy with someone, trying to make them angry. Who is the Gym Bomb in the team? Sipho. What motivates you on Saturdays to give your best? I hate losing, that’s why!! Is there someone special watching you on Game day and if so what is her name? Yes there is, her name is Refilwe. Best moment after a game? Knowing that we won, nothing beats that. Who was your matric hero when you were Gr 8, 9? Elvis Molefe. Choose One: Tackle of Clean: Tackle. Dummy or side-step? Dummy. Winning try or winning kick? Winning try.
Page 6
AWSUM CLASHES: HTS SASOLBURG vs HOËRSKOOL SASOLBURG 2019
Hoërskool Sasolburg
Hoërskool Sasolburg
Divan Erasmus
Jackus Boshoff
Eerste Rugbyspankaptein
First Team Rugby Captain
Posisie: Agste man Geboortedorp: Vanderbijlpark Hoogte: 1,88 m Gewig: 86 kg 1ste Span debuut: vs Hoërskool Parys, Maart 2019 Bynaam: Grasmuis
Beste herinneringe op die veld? Toe ek teen Hoërskool Overvaal 3 afskoppe by hulle die bal terug gesteel het. Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons het ‘n harde seisoen sover, maar die ouens in ons span weet wat is ons doelwitte en ons werk kliphard. Hulle sit die harde myle in. Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Sasolburg toe te kom? Dis ‘n skool met baie gees en tradisies. Hoërskool Sasolburg se akademie is tops en die onderwysers is van die beste. Wat maak dit spesiaal om vir jou eerstespan uit te draf? Die jare se gees en tradisies wat jy oor jou kop trek maak dit soveel beter en net om daardie eer te hê kan ek nie eers in woorde beskryf nie.
Position: Flyhalf Place of birth: Kroonstad Height: 1,63 m Weight: 71 kg 1st Team debut: vs Parys High School, March 2019 Nickname: Mnandi Juice
Most memorable moment on the field? When I scored my first home try. Hobbies outside of rugby? Dancing and Cricket. How is you pre-season preparations going? Tough but trying to make it work. Why did you decide to come to High School Sasolburg? My parents decided. What makes it special to run out for your first team? Tradition of the 1st team and the history. What’s your favourite position? Scrumhalf. Who is the joker in the team and why? Divan Erasmus.
Wat is jou gunsteling posisie? Agste man. Who is the Gym Bomb in the team? Arno Meintjies. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Definitief ek! What motivates you on Saturdays to give your best? My peers and my school.
Wie is die Gim Bom in die span? Arno Meintjies.
Is there someone special watching you on Game day and if so what is her name? Naledi Moleli.
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Rugby is my grootste passie, so net om dit te kan speel is my motivering. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien so wat is haar naam? My ma is my nommer 1 ondersteuner! Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? As ek van die veld af kom en ek weet ek het my beste gegee.
Best moment after a game? When we pray to our Father. Who was your matric hero when you were Gr. 8, 9? Jacques van den Berg. Who is the First Team Rugby’s favourite netball or hockey player? Helaine Louw.
Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8, 9 was? Hean Prinsloo en Christopher Cilliers. Wie is die Eerste Rugbyspan se gunsteling Netbal en Hokkie speelsters? In beide spanne is daar baie goeie spelers, so ek dink almal is Hoërskool Sasolburg se netbal- en hokkiespanne is ons gunsteling.
Choose one: Tackle or Clean: Tackle. Dummy or side-step: Side-step. Winning try or Winning kick: Winning try.
Kies een: Tackle or Clean: Tackle. Dummy or side-step: Side-step. Wendrie druk of wenskop: Wendrie Druk.
Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za AWSUM CLASHES: HTS SASOLBURG vs HOËRSKOOL SASOLBURG 2019
Page 7
W AT S Ê D I E HTS SASOLBURG
Brandon van Zyl
Mbote Mtimkulu
Stefan Geldenhuys
Is julle tevrede met wat jou span sover bereik het hier seisoen? Uitslae gewys sou ons graag bietjie meer wou wen, maar oor die algemene ontwikkeling van die span is ons baie tevrede. Hoogtepunte van die seisoen sover? Ons juniors wat hulle hande mooi opsteek. Wat geniet julle die meeste van skole rugby afrigting? Die passie wat die kinders het wanneer ons hulle iets nuut leer en dan gaan pas hulle dit toe in die wedstryde met sukses, dan kom hulle na ons toe met die woorde, “ coach, did you see it” is vir ons die lekkerste gevoel. Wat geniet julle die minste van skole rugby? Wanneer die wenfaktor vir ander skole te groot raak. Ons werk met kinders. Wat beteken hierdie derby vir julle as afrigter? Dis altyd lekker om deel te wees van so groot derby geleentheid. Uiteraard van die saak sal dit lekker wees om dit te wen, maar ons dink die belangrikste is, is dat ons kinders dit geniet en kan sê hulle was deel van die wonderlike geleentheid. Wat is spesiaal omtrent die groep van 2019? Dit is ‘n groep seuns wat mekaar verstaan en goed oor die weg kom. Die feit dat ons onderskat word,k maak van ons ‘n gevaarlike groep. Is julle reg vir HS Sasolburg op 31 Mei? Bring dit!!! Ons is reg daarvoor!
Page 8
AWSUM CLASHES: HTS SASOLBURG vs HOËRSKOOL SASOLBURG 2019
AFRIGTERS? HOĂ‹RSKOOL SASOLBURG
Mnr. P. Lombard
Mnr. W. Le Roux
Is julle tevrede met wat julle span sover bereik het hierdie seisoen? Nee nog nie. Ons het nog baie om aan te werk en bou. Hoogtepunte van die seisoen sover? Geen. Wat geniet julle die meeste van skole rugby afrigting? Om te sien hoe die spelers groei en verbeter. Wat geniet julle die minste van skole rugby afrigting? Ouers wat inmeng. Hulle besef nie altyd dat daar meer seuns in die span is as net hul eie. Wat beteken hierdie derby vir julle as afrigters? Dit is vir ons belangrik om die seuns te kry om dieselfde rugby week na week te speel. Dit sal ons grootste uitdaging wees. Wat is spesiaal omtrent die groep van 2019? Dat 90% van die span nog graad 11 is. Is julle reg vir HTS Sasolburg op 31 Mei? Dit sal ons die aand sien.
AWSUM CLASHES: HTS SASOLBURG vs HOĂ‹RSKOOL SASOLBURG 2019
Page 9
HTS SASOLBURG RUGBY A-SPANNE
Rugby o.19B Voor: Katleho Nkadimeng, Lebohang Modise, Joashlin Ramchandran, Thabo Vumedlini, Mohao Masukela, Tshepo Mola, SP Claassen. Agter: Celvin van der Merwe, Boitumelo Mokoena, Tshepo Mokoena, Thapelo Mofokeng, Simphiwe Manindi, Thapelo Mahapela, Micheal Maseko, Ashley Hollamby, Henrico Claassen, Marcus Swanepoel, Lungile Masukweni.
Rugby o.16A Voor: Kutlwano Mothwala, Joseph Skosana, Thabiso Mokoena, Tsholofelo Sehume, Gosi Hlabanelo, Nthando Nhlapo, Kgau Kekana, Teboho Mosia, Peter Kutoano, Thato Lepee. Agter: Tshepang Sephapo, Mamello Sehume, Thapiwa Hove, Zuko Masuko, Kea Matoane, Mpho Sefafe, Thabo Baloi, Manqoba Makhubu.
Rugby o.15A Voor: Papike Phakoe, Okuhle Mhlangu, Mohjalifa Selele, Leonard Sutherland, Thabo Malebeshi, Adriaan Swanepoel, Ofentse Ramaghaga, Teboho Motaung. Agter: Thato Letswaho, Mathamela Mphidi, Neneshi Sefatsa, Tshepiso Tau, Zhane Applegreen, Zama Nqgobondwana, Kamo Motaung, Mofiki Zwane, Moshe Sekgoka, Shaun Shabalala.
Rugby o.14A Voor: Kagiso Sakaja, Mpho Masilo, Kagiso Makhele, Sibusiso Majola, Nenesi Sefatsa, Katleho Moremoholo, Thumi Motloung, Tsonolo Chebase, Sihle Mphata. Agter: Neo Mqwathi, Junior Setsele, Armand Neethling, Sizwe Radebe, Jerry Maphumolo, Neo Molisalife, Katleho Lekoro, Junior Maphike.
Page 10
AWSUM CLASHES: HTS SASOLBURG vs HOĂ‹RSKOOL SASOLBURG 2019
HOËRSKOOL SASOLBURG RUGBY A-SPANNE
Rugby o.19B Voor: T. Dlamini, T. Modikoe, F. Nel, Mnr. N. Roux (Afrigter), T. Maka, J. Steyn, N. Mulumba. Middel: L. Loubser, E. Deetlefs, JP. Smit, R. Thiart, E. Fourie, G. Peach, D. Meyers, M. Rashoalane, B. Mema, M. Mareletse. Agter: J. Da Costa, Z. De Klerk, R. Jansen van Rensburg, D. Du Randt, J. Streicher, A. Strydom, J. Stolz.
Rugby o.16A Voor: D. Da Costa, Mnr. D. Le Roux, J. Du Plessis, L. Tshabalala, Mnr. M. De Paiva, K. Stuart. Middel: T. Mokhoshi, A. Rundora, CJ. Nel, K. Ntampane, G. Makohoali, M. De Paiva, N. Mofokeng, T. Ralekholela. Agter: N. Ngubane, S. Seyale, D. Lekitlana, J. Weyers, H. Mareletse, O. Mohlakane, H. Selikane.
Rugby o.15A Voor: R. Pretorius, J. Bambisa, K. Nel, T. Kgotlagomang, S. Makhanda. Middel: V. Mpembe, M. Johnson, R. Hopley, S. Radebe, C. Kok, N. Nkomo. Agter: Mnr. J. Lamprecht (Afrigter), L. Moloi, M. Dannhauser, H. Ndenga, J. Groenewalt, L. Stols, C. Lamprecht, T. Mashiane, K. Fourie, D. Smit, Mnr. K. Venter (Afrigter).
Rugby o.14A Voor: M. Niemand, Mnr J. Swarts (Afriger), J. Da Silva, Mnr. P. Cilliers (Afrigter), H. van Aswegen, Mnr. N. Claassen, K. Koetzee. 2de ry: A. Kembo, T. Madau, L. Maremane, O. Lithuse, Mev. S. van Aswegen (Spanbestuurder), S. Akhele, M. Mulumba, M. Moeketsi, K. Sefudi. 3de ry: K. Mohasane, S. Gama, D. Kalombay, W. Chamberlan, S. Cilliers, T. Fourie, T. Naare, T. Monenesi. Agter: Z. Breytenbach, J. Nel, S. Mgcine, X. Peens, D. Nel.
AWSUM CLASHES: HTS SASOLBURG vs HOËRSKOOL SASOLBURG 2019
Page 11
HISTORIESE UITSLAE HTS Sasolburg vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar. Die kompetisie tussen die twee skole is nog al die jare baie gesond en vind hierdie dag altyd in goeie gees plaas. Die twee skole speel al vir diep in die 30 jaar teen mekaar rugby, maar ongelukkig het ons nie al die uitslae van al die jare nie. In die laaste 10 jaar het die uitslae as volg gebeur:
2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018
Hoërskool Sasolburg Hoërskool Sasolburg HTS Sasolburg Hoërskool Sasolburg Hoërskool Sasolburg Hoërskool Sasolburg HTS Sasolburg HTS Sasolburg Hoërskool Sasolburg HTS Sasolburg
Ons glo en vertrou dat 2019 geen uitsondering sal wees nie en dat rugby op die dag sal seëvier.