Hugenote vs Swartland - AWSUM Spesiale Uitgawe 2024

Page 1


Hugenote - Dirigente

Voor: Shanté Lewis, Albert Lourens, Me P Maartens, Mienke Janse van Rensburg, Vaughn Else.

Agter: Anro du Toit, Keesha Saulse, Phumi Dyonta, Andy Myburg.

Swartland - Dirigente

OUR TEAM

Editor Meinette van Zyl

Sub-editor

Aniena Venter

Layout & Design

Rowan Engledoe

Ruveix Venter

Monique Honiball

Enrico Theart

Bryan Meyer

Sales

Quintus Brand

Michelle van Zyl

Schools Coordinator

Melinda Huysamen

Advertising Coordinator

Juan-Marie Hofmeyr

Distribution

Charl Paulse

HEAD OFFICE

The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646

Email: awsumnews@tiemedia.co.za

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl

Managing Director: Meinette van Zyl

Financial Manager: Christa Pio

Admin Manager: Carina Pio

Sales Manager: Quintus Brand

Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Voor: Tashlynn Solomons, Leighagan Fluks, Storhm Kamfer. Middel: Riané Ligthart, Stephan Malherbe.

Agter: Jack Kocsis, Avril Waneburg.

Dis nie altyd maklik om jou eie finansiële besluite te neem nie. Met ’n Sanlam finansiële beplanner is jy by iemand wat dieselfde dinge as jy wil hê. Ons geakkrediteerde adviseurs kan jou deskundige advies gee en jou help om ’n finansiële plan op te stel wat jou kan help om jou doelwitte te bereik, sodat jy met sekerheid kan lewe in die wete dat jy op koers is na ’n beter finansiële toekoms.

Ek kan jou behulpsaam wees met: • Finansiële Beplanning • Aftreebeplanning • Spaar vir opvoeding • Lewensdekking • Ongeskiktheidsdekking • Spaar- en Beleggingsbeplanning Skakel ons sodat ons kan gesels oor hoe ek jou kan help om finansiële sekerheid te verkry.

BlouSter T 021 864 3393 E admin@johnstonbluestar.co.za A

FRESH EGGS

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ja ons is gelukkig met ons resultate, maar ek glo ook ons kon beter doen.

Wat verwag jy Saterdag van Hoërskool Swartland?

Ons verwag tawwe kompetisie en ‘n span wat wat hulle skool ook sal wil trots maak.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hugenote Hoërskool te wees?

Dis ‘n groot verantwoordelikheid, maar ook opwindend. Dit is vir my ‘n groot voorreg en eer.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers? Ons fokus op wat ons moet doen.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies? Nee wat, ons benader dit soos enige ander

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom? Ek kyk op na Manu Tuilagi, omdat hy baie spoed en krag het. Hy het baie uitdagings gehad wat hy oorkom het. Hy is baie nederig, respekvol en en toon altyd goeie sportmanskap.

ALRICH HUMPHREYS

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag? Hulle kan ‘n groep seuns verwag wat vir hul skool, families en gemeenskap sal speel.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in `n groep seuns wat nie net `n span is nie, maar wat vriende geraak het.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe al gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk? My ouers het die grootste invloed op my gehad en ek kyk op na hulle.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop? Ek herinner hulled at hulle net hulle beste moet gee.

“The history of sports extends back to the Ancient world in 7000 BCE.” (WIKIPEDIA)

Kompeterende sport is al amper so oud soos die mensdom self en dit sal beslis vir nog baie lank ‘n inherente deel van ons lewe op aarde bly. Dit is nou een maal die aard van die mens om met mekaar te kompeteer in omtrent alles wat ons aanpak. Ons hele samelewing getuig van “goed, beter... beste!”

Wat beteken oorwinning op die sportveld? Die Bokke speel in hulle tweede toets op tuisbodem teen Ierland nadat hulle die eerste toets gewen het. Die horlosie staan op 80:01 en die telbord sê Bokke 24 – Ierland 22. Twee sekondes later sak 80 % van die pawiljoen en die Bokkamp se moed in hulle skoene, omdat die losskakel van Ierland op 80:02 ‘n skepskop deur die pale stuur. In letterlik 1 sekonde het ’n fantastiese tweede oorwinning vir die Bokke verander in ’n hartverskeurende nederlaag. Nou word die hele wedstryd in die dae daarna ontleed en vrae gevra oor hoekom die Bokke nie kon wen nie. Foute word oral gesoek in ’n poging om beter te presteer in die volgende toetse.

Intussen het niemand iets verkeerd gedoen nie. Die passie en fokus van die koelkop losskakel van die Iere, het veroorsaak dat hy ’n skepskop deur die pale kon skop en net daar verander alles. So hoekom laat ’n oorwinning ’n mens so “anders” voel? Elkeen kan daardie vraag maar vir hulleself beantwoord. Vandag gaan definitief nie anders wees nie, maar tog wil ek glo dat die dag, wen of verloor, ’n ongelooflike geleentheid bly waar ons kinders hulle talente kan uitleef en behoorlik kan uitstal waarmee ons Skepper hulle geseën het.

Hartlik welkom aan elke leerder, ouer, ondersteuner en oudskolier van beide skoolgemeenskappe op die pragtige kampus van Hugenote Hoërskool.

Mag julle hierdie 50ste bestaansjaar van Interskole saam met ons geniet in die goeie sportmangees wat altyd tussen ons skole heers.

Dankie aan elke deelnemer, afrigter, onderwyser en terreinwerker vir harde werk deur die jaar.

Geniet die dag en mag sportmangees altyd die botoon voer.

Hugenote Hoërskool
Humphreys
HUGENOTE HOËRSKOOL
Voor: Gideon Pretorius, Jovandré Martin, Phill Farmer (afrigter), Ewan Burger, Steven Abrahams (afrigter), Dylan Venter, Dewald Gebbing (afrigter), Kieran de Villiers, Heinrich Landsberg. Agter: Egan Cornellisen, Dale Kuiler, Teano Cecils, André van der Merwe, Dale Korabie, Paul Conradie, DC Geldenhuys, Ethan-John Isaacs, Brody Fortuin, Jaren Hartzenberg, Xavier Oktober.

HOËRSKOOL SWARTLAND

Voor: Deven Bocks, Tyrese Barlow, Justin Vermeulen. Middel: Iminathi Njozela, Rheinhardt Adonis, Carlo van der Merwe, Kailen Kotze,
Agter: Melchior Botha, JH Kleynhans, Martin Neethling.

14 - 18 AUGUSTUS 2024 Weekprogram

AKTIWITEIT PLEK 14-Aug 15:00 Skaak BGA-Lokaal 14-Aug 18:00 Kultuuraand Skoolsaal 18-A ug 13:00 Bergfiets Welbedacht

17 AUGUSTUS 2024

13:45 Voorstelling van die o.19 A-Span 14:10 o.19A

16 AUGUSTUS 2024 HOKKIE TYD FERGUSON ASTRO TURF

14:30 Seuns o.16B 15:20 Dogters o.16B 16:10 Dogters o.18B 17:00 Seuns o.14A 17:50 Dogters o.14A

17 AUGUSTUS 2024 HOKKIE

TYD FERGUSON ASTRO TURF

8:00 Voorstelling 8:10 Dogters o.19A 9:10 Voorstelling 9:20 Seuns o.19A 10:20 Seuns o.19B 11:10 Dogters o.16A 12:00 Seuns o.16A

17 AUGUSTUS 2024

11:30 Voorstelling van die o.19 A-Span

HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTESPAN NETBAL

HOOFAFRIGTER

VAN DIE

EERSTE NETBALSPAN: HUGENOTE H O Ë R SKOOL

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag? Hulle kan goeie en kompeterende netbal verwag.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor? Ons fokus op recovery en nutrition. Ons bly gefokus, maar doen niks ekstreems buite ons normale nie.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

“The team is bigger then me” is een van ons fokuspunte vir die seisoen gewees. Elke speler weet sy kan haar beste gee met die ondersteuning van haar spanmaats. “It takes a team!”

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe al gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

Vir seker van die groot name, soos Elize Kotze, Adéle Niemand en Jenny van Dyk. Hulle is ongelooflike tegniese afrigters - ek kon baie taktiese en tegniese aspekte toepas hierdie seisoen wat werk.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan hardloop?

Get up, look up, show up and make it a day you will never forget. We “stitch” together.

Hoe is die samestelling van julle span vir Interskole? Is daar enige beserings? Die span is reg en opgewonde. Ons is tans ses matrieks, twee graad 11en graad 10-spelers. Ons is `n goed gebalanseerde span met nuwe spelers en ook spelers met ervaring. Daar is geen beserings in die span nie.

de Ridder

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar? Ja, ons is gelukkig met die uitslae wat ons as ‘n span behaal het. Ons het vir onsself doelwitte gestel en elke keer daarin geslaag om dit te behaal. Ons het baie goeie wedstryde deur die seisoen gehad en die resultate het dit gewys.

Wat verwag jy van Hoërskool Swartland hierdie Interskole? Ek verwag dat Swartland met ‘n vinnige pas gaan begin. Ons staan wel nie terug nie en is reg vir enige uitdaging. Die wedstryd is eers klaar as die laaste fluitjie blaas - tot dan speel elkeen hul harte uit.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hugenote Hoërskool te wees?

Dit is ‘n groot voorreg om my span deur die seisoen te lei. Die beste deel is om te sien hoe elke speler deur die seisoen groei. Ek is werklik trots op elkeen van my spanmaats. Ek sou dit ook nie kon doen sonder Ghillmoré, my onderkaptein en en regterhand, nie.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies? Ons kom elke oggend bymekaar en ondersteun saam die res van die spanne wat speel. Ons begin ʼn uur voor die wedstryd met opwarming. Na elke opwarmingsoefening gee ons vir mekaar high fives. Ons bespreek ook elkeen se doelwitte en hoe ons mekaar gaan help om dit in die wedstryd te bereik. Gebed as ‘n span is vir ons belangrik. Ons bid elke keer voordat ons op die baan gaan. Laastens doen ons ‘n kreet.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers? Ons hanteer die verwagtinge met gemak. Ons onderskat nie ons opponente nie. Ons sal ons harte uitspeel om ons ondersteuners trots te maak. Hulle ondersteuning en motivering beteken vir ons baie.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom? Ek kyk baie op na Nicole Taljaard, die Protea-netbalspeler. Nie net as ʼn speler nie ,maar ook vir die mens wat sy is. Haar spel en lewensverhaal is vir my inspirerend. Ons speel ook albei dieselfde posisie. Laasjaar was sy ons gasspreker by die Big Brag. Ek geniet dit nou nog om haar wedstryde te kyk, al speel sy oorsee.

Kara de Ridder (k)
Marika Blom
Zani Booysen
Linri Elias
Ghillmoré de Vries (o.k)
Riquelmé Albertus
Janay Bezuidenhoudt
Rebecca Robertson
Luchen Jacobs
Ciara Manus
KARA DE RIDDER

Hugenote - o.19B Netbal

Hugenote - o.17A Netbal

Voor: Charné Fourie, Jasmin Arendse, Caitlin Cedras (Afrigter), Larissa Lombard en Gabby Michaels.
Voor: Keisha Agulhas, Zoey Cloete, Billy Wagner (Afrigter), Mienke Janse van Rensburg en Iselle Gouws. Agter: Elzaan Bredenkamp, Zenieke Jansen Van Vuuren en Nazley September.

Hugenote - o.14A Netbal

Hugenote - o.16A Netbal

Hugenote - Skaak

Hugenote - Debat

Voor: Juné Wessels, Suzanne Botha, Elize le Roux (Afrigter), Jone Du Toit, Line Gouws.
Agter: Bianca Borcherds, Annah Lewis, Luce Basson, Meeke Trezires.
Hugenote - o.15A Netbal
Voor: Nicole Pretorius, Rochelle Lategan, Julie Ruthven (Afrigter), Anke Stander, Lorian Willemse. Agter: Megan Pietersen, Hanli van der Westhuizen, Anine Pienaar.
Voor: Lekeisha Parish, Me. R. Oosthuizen, D’Niel Brink, Me. E. Maritz, Marilu Zeeman, Me. K. Wiid, Vaughn Else. Agter: Andy Myburg, JC Smith, Kayla Smith, Zané Duvenhage, Charné le Roux, Retha van der Spuy.

HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTESPAN HOKKIEDOGTERS

Hoe is die samestelling van julle span vir Interskole? Is daar enige beserings? Die samestelling van die span is redelik gebalanseerd tussen graad 11’s en 12’s. Ons het ook twee graad 10-dogters wat aan die begin van die seisoen deel van die span geword het. Ons meisies is goed gekondisioneerd en daarom is ons dankbaar om geen beserings in die aanloop van Interskole te hê nie.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar? Ons fokus hierdie jaar was om op ons vorige jare te verbeter en om met elke wedstryd te verbeter. Daarmee saam kan ek sê ons is baie gelukkig met ons uitslae tot dusver, maar daar is altyd plek vir verbetering en tans tel ons alle los drade op voor die groot dag.

Wat verwag jy hierdie Interskole van Swartland? Swartland is nooit ‘n maklike mededinger nie. Ongeag die uitslae van albei spanne hierdie seisoen tot dusver, is inter-dag altyd ‘n misterie. Uiteindelik gaan dit oor die span wat op

HOOFAFRIGTER VAN DIE

EERSTESPAN HOKKIEDOGTERS: HUGENOTE H O Ë R SKOOL

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag?

Hulle kan verwag dat elke speler haar “alles” op die veld sal gee.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor?

Ons doen niks anders as deur die hele seisoen nie – Consistency is key.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons speel tot die einde van die wedstryd, maak nie saak wat die telbord sê nie.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

My provinsiale afrigter, Brighty Mashaba.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop?

Speel vir die embleem op jou bors - iets groter as jouself.

die dag sy alles bring, maar ek verwag niks minder as ‘n groot kompetisie nie.

Wat beteken dit vir jou om kaptein vir Hugenote Hoërskool te wees? Vir my is dit net ‘n eer. Elkeen droom om eendag die kapteinbandjie van hulle skool te dra, maar om in ‘n skool soos Hugenote dit te doen, is werklik ‘n voorreg. Ek is dankbaar dat ek hierdie jaar ‘n fantastiese span gehad het om te lei en ek is opgewonde om saam met hulle vir ‘n laaste wedstryd op te draf.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die grootwedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies? Om Interskole in jou matriekjaar op jou tuisveld te hê is ‘n groot motivering om nóg beter as voorheen te doen, maar ons hanteer elke wedstryddag dieselfde en sal Interskole dieselfde benader as enige ander wedstryd - konsekwentheid is die sleutel tot sukses!

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers? Ons span speel vir mekaar, ons afrigters en vir die Here. Dit rig alle doelstellings waarna ons streef. Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom? Tegnies kyk ek op na enige speler, aangesien ek regtig kort is! Maar in alle erns kyk ek na my broer vir inspirasie. Hoewel hy nie ‘n bekende SA-hokkiespeler is nie, het hy jare gelede in dieselfde span vir dieselfde skool as ek gespeel. Ek het as klein dogtertjie sy wedstryde ondersteun en met verwondering na hom as kaptein gekyk. Die tradisies wat hy begin het en dit wat hy agtergelaat het, is iets waarna ek streef!

Voor: Lani Fuls, René de Lange, Okuhle Sesoko (k), Rouxné Maass (afrigter), Cylé Fortuin (o.k), Anika Muller, Cassidy McCarthy.
Agter: Farren Feju, Mari Smit, Ané Visser, Inge Kühn, Marilu Zeeman, Taylor Boltman, Chanelle Grobbelaar, Lienka Le Roux, Ami Theunissen.
Hugenote
Hazel Marais (k)
Caydene Herklaas
Amalie du Plessis
Meré Rossouw
Anje van Tonder
Emma Kemp
Inge Bosch (o.k)
Morgan Rogers
Hanene Vergottini
Elena Duvenage
Nicola Lochner
Retha van der Spuy
Carike Peek
Karli Bester
Celmari Potgieter
HAZEL MARAIS

HOËRSKOOL SWARTLAND

EERSTESPAN HOKKIEDOGTERS

Hugenote - Leerlingraad versier die dorp

HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTESPAN HOKKIESEUNS

Hoe is die samestelling van julle span vir Interskole? Is daar enige beserings?

Ons het die jaar begin met baie juniors wat tot die span toegetree het. Deur die loop van die jaar het ons as ‘n span saam gegroei. Met die opbou na Interskole fokus ons daarop om finaal onsself reg te kry vir wat voorlê. Ons is bevoorreg om tans geen beserings in ons span te hê nie.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Daar is altyd plek vir verbetering en na elke wedstryd het ons gewerk aan die dele waar dit nodig was om te verseker dat ons reg is vir die volgende. Ons hooffokus deur die hele seisoen is om die seisoen goed af te sluit.

Wat verwag jy hierdie Interskole van Swartland?

Insterskole is altyd `n groot wedstryd ongeag hoe die span se seisoen was. Die wedstryd gaan een wees van hoë

HOOFAFRIGTER VAN DIE

EERSTESPAN HOKKIESEUNS: HUGENOTE H O Ë R SKOOL

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag?

Hulle kan verwag dat ons vir mekaar sal speel en vir die fleur op ons bors.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor?

Interskole is net nog ‘n wedstryd, die voorbereiding bly dieselfde. Ons wil elke wedstryd tot ons volle potensiaal speel!

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Geen individu is groter as die span nie. Ons wen of verloor saam, ons lag of ons huil saam.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

Niemand spesifieks nie. Ek geniet dit om hokkie te kyk. Ek dink ons is bevoorreg om deesdae baie mooi hokkie te kan kyk. Daar leer ek baie.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop?

Gee jou beste, moenie bang wees nie. Geniet die talente wat Ons Vader jou gegee het.

intensiteit en ek glo Swartland en Hugenote gaan beide hulle beste spel bring.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hugenote Hoërskool tewees?

Dit is werklik ‘n groot eer en voorreg om kaptein van Hugenote se eerste seunshokkiespan te wees. Vanaf die eerste dag wat ek Hugenote se wapen op my bors dra, droom ek daarvan om hierdie titel te hê. Ek glo ek is vir ‘n rede in hierdie posisie geplaas en streef daarna om die doel waarvoor ek gekies is, te bereik.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die grootwedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

Elke skool het sy rituele en tradisies, dis ons werk om dit vorentoe te neem en oor te dra aan die wat by ons oorneem. Saterdag gaan ons die wedstryd ingaan en op die veld draf met een doel.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Die verwagting van ons ondersteuners en toeskouers is nie groter as dit wat ons alreeds vir onsself daargestel het nie. Ons mik om elkeen trots te maak en ons skool se naam hoog te hou.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom? Ek kyk sonder enige twyfel op na Mustapha Cassiem. Hy is ‘n bekende hokkiespeler wat al op ‘n baie jong ouderdom vir Suid-Afrika se nasionale hokkiespan begin speel het. Hy is ‘n werklike voorbeeld dat harde werk altyd beloon word.

WILJELM COETZEE

Voor: Tristen Haai, Roode Cloete, Jayden Maree, Mnr. M Steyn, Stiaan Coetzee, Jodi Levendal, Hugo Visser. Agter: Joshua Barkhuizen, Arrin Adams, Corné Maree, Aiden Maré, Liam Treu, Alrich Kluyts.
Wiljelm Coetzee (k)
Muta Malango
Ruhan Sudell
Henré Schoeman
Eckart Visser
Chezlie Kuiler
Heymish Zyster (o.k)
Jayden Pretorius
Pieter Lombard
Stiaan de Bruin
D’Niel Brink
Zeaque Carolissen
Neil-Willem Büchner
Hassan Abbas
Henré Kotzé

Hugenote - o.16A Hokkiedogters

Hugenote - o.16A Hokkieseuns

Hugenote - o.14A Hokkiedogters

Hugenote - o.14A Hokkieseuns

Voor: Zhenson Adonis, Stiaan Erasmus, Coach William Eveleigh, Pierre Burger, Manager Ehber Burger, Pieter Aylward, Christiaan Stemmet. Middel: Micah Williams, Omroa Padayachiey, Luka van Niekerk, Reuel Elyon, Brookline Paulse, Logan van Schalkwyk, John Aylward, Zylor Adonis. Agter: Landile Mfundisi, Jean Retief, Leonard de Roubaix, Daniël Loots.
Voor: Rosie Büchner, Lilly Maree, Jolise van der Westhuizen (afrigter), Janke van Zyl, Talitha Jansen van Vuuren (hulpafrigter), Carla Aucamp, Suzanne Retief. Middel: Sadé Joshua, Chiné van Niekerk, Anine Pienaar, Anné Van der Merwe, Robyn Scholtz, Rochelle Lategan, Athraa Moerat, Neytiri Niewoudt. Agter: Katinka Maritz, Kayla Smith, Dené Fraser.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.