Boodskap van
Boodskap van
HOËRSKOOL
HOËRSKOOL DIRKIE UYS
JAN VAN RIEBEECK Baie welkom in Kaapstad, en in besonder by Hoërskool Jan van Riebeeck, hier aan die voet van Tafelberg. Vandag se Interskole-byeenkoms is ‘n sporthoogtepunt op die kalender van albei ons skole en ook die voortsetting van ‘n jarelange tradisie tussen Hoërskool Jan van Riebeeck en Hoërskool Dirkie Uys. Hoërskool Jan van Riebeeck het ‘n ryke tradisie van oudleerders wat op hierdie einste sportvelde presteer het. Ek glo elke leerder wat vandag deelneem, koester die strewe om te volg in die voetspore van sy of haar skool se sporthelde. Dit is besonder lekker om vandag soveel jongmense op ons sportvelde te sien deelneem. Elke wedstryd is belangrik en elke span wil graag wen. Integriteit is een van ons kernwaardes. Indien elke speler en span vandag met integriteit optree, gaan ons almal die sportdag baie geniet ten spyte van die wen of verloor.
Baie dankie aan elke afrigter wat hard gewerk het om hul span gereed te kry vir Interskole 2018. Aan elke speler baie sterkte en onthou ons skool se waardes en lewe dit uit op die sportveld. Baie dankie aan al die ouers wat kom ondersteun en alle borge en adverteerders wat hierdie dag moontlik maak. Alle eer aan Hom wat ons krag gee, sonder Hom is ons tot niks in staat nie. Mag ons almal die dag geniet en sportmangees aan die dag lê. Baie sterkte. Hein Gunter SKOOLHOOF: HOËRSKOOL DIRKIE UYS
In besonder baie dankie aan elke ouer, onderwyser en leerder wat hard gewerk het om hierdie dag onvergeetlik te maak. Helen Keller het gesê: “Ons wil almal graag groot en edel dinge bereik, maar wat meer tel, is om klein takies af te handel asof hulle groot en edel is.” Dalk is jou deelname vandag die eerste tree na die verwesenliking van jóú groot en edel droom. Ons skool se leuse is “Wees Jouself”. Wees vandag die bes moontlike weergawe van jouself. André Franken JVR SKOOLHOOF
Bladsy 2
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
RPM Drilling wants to wish both teams the best of luck in their clash.
Jan Van Riebeeck vs Dirkie Uys Don’t hestitate to contact us for any Borehole requirements 023 3425 184 082 5681 163
rpmdrilling@vodamail.co.za www.rpmdrilling.co.za
Kry al die spanfoto’s aanlyn by awsumnews.co.za
RPM Drilling
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
5
5
RUGBY
1. Hoe was julle seisoen hierdie jaar? Oor die algemeen vaar die spanne goed. Netbal is op die voorvoet en het tot dusver die minste wedstryde verloor waar rugby en hokkie meer gereeld vasgeval het of gelykop uitslae behaal het.
1. Hoe was julle seisoen hierdie jaar? Die seisoen het sy goeie en slegte dae gehad.Ons verrig wonders met die aantal seuns wat ons het. Ons as afrigters is trots op hulle.
2. Wat beteken hierdie wedstryd vir jou span en vir die skool? Interskole is die klimaks op die spansport kalender. Dit motiveer die spelers om hard te oefen en skep ‘n lewendige gees in die skool.
2. Wat beteken hierdie wedstryd vir jou span en vir die skool? Dit is die hoogtepunt van ons siesoen. Ons sal graag die seisoen goed wil afsluit en vir ons ondersteuners ‘n spel wil lewer om dankie te sê.
3. Het julle huidiglik enige uitdagings? Dirkie Uys
3. Het julle huidiglik enige uitdagings? Verseker Jan van Riebeeck.
4. Enige spelers waarvoor ons moet uitkyk die naweek? • • • •
Netbal: Amy Atkins Rugby: Jeshua Bosshoff (7) en Trystan Abrahams (1) Hokkie (S) P.G. Oosthuizen en Francois van Aardt Hokkie (D) Magdaleen Jansen en Nica Reinke (Doelwagter)
5. Wat lê nog voor vir julle die jaar? Om geleenthede vir groei en ontwikkeling vir ons kinders te skep.
4. Enige spelers waarvoor ons moet uitkyk die naweek?
• Lyall April • Deon-Thys Smit • Peter Theron
5. Wat lê nog voor vir julle die jaar? Om dit wat ons doen tot ons volle potensiaal te doen. Op die veld, asook van die veld af.
MC BAKWERKE BK THE BODY REPAIR ALTERNATIVE
MAY THE BEST TEAM WIN! Kerneels Mckrieling
Cell: 079 814 4517 | Tel: 022 433 1543 mcbakwerke@pcnetmail.co.za Kerkstraat 21, Moorreesburg, 7310 Tel: 022 433 2288 Edwin 082 788 0478 | Gawie 082 896 2956 | edyason@um.co.za
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
Bladsy 3
HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
EERSTE RUGBYSPAN
1. Dewald Joubert Loskopstut
2. Zinzan Beyers Haker
3. Keegan Gertze Vaskopstut
4. Tristan Abrahams Slot
5. Jan Combrinck Slot
6. Ben Strydom Flank
7. Francios Bothma Flank
8. Jeshua Boshoff Agtsteman
9. Calvin Blauw Skrumskakel
10. Zion Poggenpoel Losskakel
11. JP Evert Linkervleuel
12. Jaywhin Mackay Binnesenter
13. Joshua Boshoff Buitesenter
14. Renaldo Warnick Regtervleuel
15. Daniel Dixon Heelagter
Reserwes
De Villiers Smit, Gerhard Lombard, Alpha Bam, Tiaan Theron, Armand Theart, Ruan Liebenberg, Dewald Swanepoel, Herbst Visser.
Bladsy 4
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
HOËRSKOOL DIRKIE UYS
EERSTE RUGBYSPAN
1. Jonté Klaase Loskopstut
2. Lee-Marvin van Aarde (K) Haker
3. Johandri Truter Vaskopstut
4. Anthony Alexander Slot
5. Lyall April Slot
6. Francois de Wet Flank
7. Theo Behardien Flank
8. Peter Theron Agtsteman
9. Deon-Thys Smit (o/k) Skrumskakel
10. Herschelle Persens Losskakel
11. Dillon Arendse Linkervleuel
12. Jason-Lee Damons Binnesenter
13. Darren Arendse Buitesenter
14. Shane Williams Regtervleuel
15. Sidwell Benjamin Heelagter
Reserwes
Wynand Mostert, Matthew Andrews, Houston Pharaoh, Hendrik Smit, Byron Lewis, Reinhardt Jördens.
Basie Carstens & Hendrik Thiersen (t) 022 433 3735 | (f) 022 433 3737 | (e-pos) info@hct.za.net | (webwerf) www.hct.za.net AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
Bladsy 5
HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
Rugby 0.16A
Rugby 0.15A
Voor: Ethan Stoop, Armand Visagie, Jason de Villiers, Luke Coetzer, Jacques van der Westhuizen. Middel: Ethan Smith, Kyle Smit, Dewald van der Merwe, De Wet Marias, Mikyle Blauw, Angelo Pieterse. Agter: Damien van Tonder, Justin van Heerden, Liam Stevens, Jacquin Coetzee, Marcus Isaacs, Rowaan Simon, Werner Bartz, Louis Jordaan, Kristen Bence.
Voor: Allister Kommer, Francois Roux, Christo Liebenberg, Lorenzo Mars, Werner Voges, Dylan Thomas. Middel: Seth Louw, Cian Eksteen, Ashwin Wilson, Dylan Heiberg, Tao Harper, Nicodemus Olivier. Agter: Mark Arends, Keagan Stoltz, Lucian Witbooi, Gregory Barends, JJ Swartbooi, Berthu Gunther, Rynhardt Viljoen, Jaca Visser, Corne Swanepoel, Francois Theron.
Rugby 0.14A
Hokkieseuns 0.18A
Voor: Corné Hendricks, Adrian Cloete, Wian Stander, Antonio Hendricks, Josh Harvey. Middel: Jack Nell, Jordan Lot, Shaun Strydom, Daniel Strydom, Ethan Pieterse, Emmanuel Claasen. Agter: Mogamat Benjamin, Eathan van Reenen, Darren-Lee Botha, Arno van der Merwe, Christiaan Prinsloo, Danielson Mtambu, Obed Bam.
Voor: Philip Herbst. Middel: Justin van Heerden, Ryan Olivier, Jaco Mulder, Emil van der Walt, Francois van Aardt. Agter: Braam van der Vyver, Sebastien Dubois, Eugene Shitikulu, Ruan Symington, Henro Maartens, Ryan-Will Pretorius.
We build great apps for great schools. Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za Bladsy 6
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
HOËRSKOOL DIRKIE UYS
Rugby 0.16A
Rugby 0.15A
Voor: Hannes Mostert (Beseer), Bradley Danster, Mnr F.Joubert (Afrigter), MJ van Zyl (Kaptein), Mnr A.Volschenk (Afrigter), Dirk Bester, Esra Pietersen. Middel: Hendrik Smit, Jason-Lee Damons, Matthew Somers, Ronaldo Esterhuizen, Rosswin Delport, Ashwell van der Merwe, Cainan Claasen, Tyrone Boois, Charlton Andrews. Agter: Jeffrey Pieters, Heinrich Dippenaar, Kyle van der Walt, Houston Pharaoh, Andrew Serdyn (Beseer), Timo Papier, Louis Botha.
Voor: Stephan Liebenberg, Derick Bester, Mnr J. Wessels(Afrigter), Gavin Williams (Kaptein), Mnr. L. Smit (Afrigter), Lloyd April, Tiaan Korkie. Middel: Ryan Adams, CJ Frans, Keewan Titus, Lieben Prins, Cheswill Damon. Agter: Herschelle Markus (0.15B), Zac Boonzaaier, Francois Malan, Joshua van Heerden, Rezin Cleophas.
Rugby 0.15B
Hokkieseuns 0.18A
Voor: Christian Bosman, Tevron Greeff, Mnr J. Wessels, Ethan van Rooyen (Kaptein), Mnr. L.Smit, Damian Frazenburg, Justin Markus Middel: Chalie Spencer, Corbin Mckrieling, Seymour Louwrens, Liam Nel, Chad Oppelt, Faizel Joubert, Terrence Swarts, Waneedo Markus. Agter: Gurshwin Smith, Steven Laubscher, Tristan Appollis, Ruben Labuschagne, Gino Markus.
Voor: Nicol Hanekom, Wouter Bester (Kaptein), Mnr. H. Gunter (Skoolhoof), Pierre van Heerden, Mev. E. Brand(Afrigter),Johan van der Westhuizen, Marco-John Hayward. Agter: Pieter Fourie, TJ Liebenberg, Rossouw Greeff, Gerhard Bester, Louwrens Smit, Jano Brand, Hardu Bronn, Shannon Senekal.
Hoofstraat 34, Moorreesburg Tel: 022 433 1001 | Fax: 022 433 1364 | heynsapteek@gmail.com Chantell Mouton (B. Pharm) Bennie Roodt (B. Pharm)
Foto’s verskaf deur Pulse Images.
3348 Industrial Crescent, Moorreesburg, 7310 TEL: 022 433 4706 | info@wesfed.co.za | www.wesfed.co.za
Pr. No. 6005144.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
Bladsy 7
HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK
Netbal 0.19A
Netbal 0.16A
Voor: Gabriella Hamman, Mienke Uys, Amy Atkins, Lydia-Mari Erasmus. Agter: Zoë van der Vyver, Luzanne Snyman, Lené van Niekerk, Mika Lonte, Kristi Lategan.
Voor: Genevieve Kuhn, Dominique van der Merwe, Carla van der Merwe, Jamie-Leigh Booysen. Agter: Jana-Mari Beukes, Kayla Redgard, Jannay Humphreys.
Netbal 0.14A
Hokkiedogters 0.18A
Voor: Andrea Venter, Kayla Smith, Zoë Snyers. Agter: Karla Luyt, Genevieve Kuhn, Sima Ngwenya, Mikayla Japhta.
Voor: Melissa Spangenberg, Karla Fourie. Middel: Jenna Scott, Edelweiss de Jonge, Elzaan Blaauw, Chanté Beaurain, Juané Meyer, Danelle de Vries. Agter: Anelle Schoeman, Louré Deacon, Mia Pietersen, Eloise Botha, Juliana Sieberhagen, Magdaleen Jansen.
Kry al die spanfoto’s aanlyn by awsumnews.co.za Bladsy 8
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
HOËRSKOOL DIRKIE UYS
Netbal 0.19A
Netbal 0.16A
Voor: Carla Bester, Mev. A. Bester (Afrigter), Sydney Crow (K), Mnr. H. Gunter (Skoolhoof), Marina Hanekom. Agter: Marchay Kalumpie, Francis van Heerden (Beseer), Anika Bester, Gizelle Kitshoff, Magdel Coetzee, Elmarie Nieuwoudt, Marcha-Lee vd Ros.
Voor: Annoushka Truter (K), Mev. A. Bester (Afrigter), Danielle Kitshoff. Agter: Amy van der Westhuizen, Joline Heynse, Tracey Swarts, Minke Koch, Amaï Bester.
Netbal 0.14A
Hokkiedogters 0.18A
Voor: Junitte Noordeman, Nienke Smit, Mev. N. du Plessis (Afrigter), Monique Roos, Ashlyn Joubert. Agter: Thalia Moses, Lerandi Jansen, Anika Visser, Jorestline van Wyk.
Voor: Chrisné Pool, Alita de Waal (Onderkaptein), Mnr. H. Gunter (Skoolhoof), Carla Wiid, Mev. H. Kotzé (Afrigter), Suzanne Kotzé (K), Anika Louw. Agter: Nina Louw, Anlia Erwee, Nina Taljaard, Sandri Steyn, Nina Hanekom, Ané de Waal, Imke Davids, Renica Smit.
Dr AM Stander Sterkte met die
TIERE! Malmesbury 022 487 2544
Riebeek Kasteel 022 448 1445 Moorreesburg 022 433 3651
Sterkte met die
INTERSKOLE!
(022) 433 2200 Hoofstraat 10, Moorreesburg
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
Bladsy 9
Hoërskool Jan van Riebeeck
Hoërskool Dirkie Uys
Dirigente Dirigente
Gelukbringer Die seerower
Voor: Magdel Coetzee. Middel: Nicol Hanekom, Mev. L. Baguley Danika Odenadaal. Agter: Marina Hanekom, Larissa Beukman.
Covering more than 250 school events nationally
Bladsy 10
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
Interskole spanfoto’s! Onderhoude! Kry dit alles op awsumnews.co.za Volg ons vir die nuutste skolenuus!
AWSUM!
AWSUMCapeTown
www.chaseveritt.co.za
Moorreesburg
Riana Louw
022 433 4171
082 538 1555
H/v Lang- en Pastoriestraat (Swemmer Park)
Kontak ons vir enige eiendomsnavrae in Moorreesburg & Koringberg Chas Everitt ondersteun Hoërskool Dirkie Uys
Vrydag, 17 Augustus 2018
Saterdag, 18 Augustus 2018
Tyd
Span
Plek
NETBAL (HS JvR – Kloofstraat 129)
08:30
Gholf
Milnerton CC (10de putjie)
14:00
Skaak
HS JvR - Musieklokaal
14:30
Junior debat
HS JvR - Skoolsaal
14:30
Tennis
TBC
15:15
Senior debat
HS JvR – Skoolsaal
16:00
Vasvra
HS JvR - Skoolsaal
Baan 1
Baan 2 Baan 3
Baan 4
Baan 5
08:30
0.19B
0.12A
0.16D
8:30
0.7A
8:50
0.7B
9:10
0.8A
09:10
0.16A
09:50
0.19A
0.12B
0.16B
JvR 0.16C vs DU 0.19D 0.14C
RUGBY (HS JvR Sportvelde - De Hoop ln)
0.8B 0.9A
Buysveld
10:40
0.14A
0.13A
0.11A
0.16E DU 0.10A vs 0.16D JvR
11:20
JvR 0.19B vs 0.16C DU o/19C
0.14B
0.13B
12:00
Boshoffveld
08:30 (20min x 2)
DU O/15 B vs JVR 0/14 A 08:30 (10min x2)
0.7 A ; 0.8 A
HOKKIE (De Hoop Laan)
09:20 (20min x 2)
O/13 A
08:55 (10min x 2)
0.9 A
Tyd
Buysveld
10:20 (25min x 2)
O/15 A
09:20 (20min x 2)
o/11 A
08:30
Seuns eerste span
11:30 (30min x 2)
O/16 A
10:05 (20min x 2)
09:30
Dogters tweede span
12:30
Aankoms van dirigente
10:30
Dogters eerste span
12:50
O/19 A
11:30 (20min x 2)
Seuns tweede span
Turning Dreams into Reality Dries & Sharon-Ann van Zyl
Tel - 022 433 4634 | Cell - 083 602 7668 | www.moorreesburgproperties.co.za
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK vs HOËRSKOOL DIRKIE UYS 2018
0.10B 0.11B
Tyd
Bladsy 12
9:30 9:50
10:10 09.B
Saterdag, 18 Augustus 2018
Tyd
Tyd