AWSUM JHB North and West Rand March 2023

Page 1

Pure fun FROM ONLY R195 900 SUZUKI FOURWAYS HATFIELD MOTOR GROUP WhatsApp: 072 609 3067 | Contact: 010 823 7324 Address: Cnr Fourways Blvd & Percy Street, Fourways, Sandton, 2191 Terms and conditions apply. Images for illustration purposes only. Suzuki Fourways Rated #1 n Service THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za INTERHUIS ATLETIEK FREE GRATIS REDENAARS GAUTENG ATLETIEK SWEM REKORDS SPAT AKADEMIESE PRESTEERDERS INTERSKOLE ATLETIEK TENNIS AWSUM NEWS Your Value Gorima’s Your shopping experience matter Affordability for ALL. Earn cashback rewards with your Mrs M Rewards Card. Excellent taste, color, and freshness Shop Near You Best Quality Best Prices Cresta Sandton City The Glen Shopping Centre *Terms And Conditions Apply www.gorimas.co.za gorimasculinary JOBURG NORTH & WEST RAND

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

ONDERHOUD
My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan.
`n Jong Retief Retief Goosen saam
Gary Player (Foto: Instagram)
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Kim Burgess Sarah Truter Craig Wagner Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Follow us on Facebook! @AWSUM Joburg-North @West Rand School News AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON Whatsapp jou naam na 073 187 9539
Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram
met
HEAD OFFICE
OUR TEAM

This article was written by a human, and not by ChatGPT

It’s important for us to keep our readers well informed about the use of ChatGPT, as most people don’t really know how to use it to its full potential, that’s why we want to share some of the best ChatGPT use cases, prompts and examples with you.

ChatGPT is a new artificial intelligence (AI) tool that came out November 2022 that provides quick, well-formulated answers to a variety of questions and is going to revolutionize the way we do things and the way we communicate. This powerful tool answers questions in a conversational style. You type your question, and it types back… within seconds, no matter the question. Since its launch, the bot has amassed more than a million subscribers and more than 100 million monthly active users.

Did you know CatchGPT can give you product recommendations? Prompt it with something like “I’m looking for a new pair of running shoes. Do you have any product recommendations?” and it will give you a list of some of the best options out there. It’ll even tell you about the differences between them, so you can make an informed decision.

ChatGPT can help you in the kitchen with recipe suggestions. Prompt it with something like “I have some leftover chicken and a can of black beans. Can you suggest a recipe and instructions to make?” and it will give you a list of ingredients and instructions.

ChatGPT can act as your own personal career coach. Prompt it with something like “act as an interviewer and ask me about my strengths” and it will start asking you questions as if you were being interviewed in real life.

ChatGPT can help you improve your confidence in social situations. Prompt it with something like “I’m looking for a conversation starter. Do you have any suggestions?” and it’ll give you some examples to get a conversation going. ChatGPT’s language translation feature is also very impressive. Type in something like “translate this sentence to French” and it will give you the French equivalent.

ChatGPT can also recommend all sorts of entertainment based on your preferences. If you’re into historical fiction books, just ask it to recommend something for you. It’ll give you a list of options and it’s not just limited to books. You can also use it to discover new movies, music and more - a great way to find new enjoyable entertainment options.

With Chat GPT rising in popularity, what’s a parent to do?

There is no stopping the impact AI technology will have going forward, and Chat GPT is likely just the start of this era in education. Have an open conversation with your children and guide them through this transition so that they are aware of the risks and benefits of the technology. Explore the platform with them and work with their curiosity. Encourage your kids to use Chat GPT alongside an adults to get ideas about things they’re interested in, like music. Families can explore the tool together and try prompts that are fun, inspiring or helpful.

Unleashing the Power of ChatGPT in Education

The topic of AI tools and how they impact education is incredibly important and we have to ask what are some of the possible impacts of AI tools like Chat GPT on teachers and students?

How do I prevent cheating and plagiarism when tools like this exist?

How do I talk to my learners about Chat GPT?

What are the pro’s and con’s?

Can we stop it being used by learners? Should we even try and stop it?

If not, how will it likely change teaching methods and approaches?

Can it actually be harnessed for good?

Some pro’s include: ChatGPT is like having a personal tutor right

at your fingertips. It can help with homework and explain difficult concepts in a way that’s easy to understand. For example let’s say you’re struggling to understand the concept of momentum, just ask ChatGPT to explain it to you like you’re five years old and it’ll give you a simple explanation that even a child could understand and if you have any follow-up questions it can help with those too this is such a great way to get a little extra help and support with schoolwork and it makes learning more interactive and engaging.

With bullying in schools, ChatGPT can also be an amazing resource for anyone’s troubling with anxiety stress or any other mental health issues for example you could type in “feeling really anxious and overwhelmed” and it will give you some tips for managing anxiety if you’re in need of some guidance or just want talk to someone chat GPT could be a convenient way to get support anonymously.

FROM ONLY R204 900 FROM ONLY R249 900 SUZUKI FOURWAYS HATFIELD MOTOR GROUP WhatsApp: 072 609 3067 | Contact: 010 823 7324 Address: Cnr Fourways Blvd & Percy Street, Fourways, Sandton, 2191 Terms and conditions apply. Images for illustration purposes only. SHOE, BAG, & UNIFORM REPAIR & RESTORATION SERVICES. SNEAKER & BOOT CLEANING SPECIALISTS! LOCKSMITH & KEY CUTTING SERVICES AVAILABLE! 064 503 7006 | LOCATED @ Shop 1A, Bryanpark Shopping Centre
Scan this code to download A Teacher’s Prompt Guide to ChatGPT aligned with “What Works Best”

Wiskunde Olimpiade

Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die 2de rondte van die SAMO Wiskunde Olimpiade. Hierdie rondte vind 11 Mei plaas.

Tennis

Baie geluk aan ons top 4 seuns tennisspelers wat 4de geëindig het by Sentraal Gauteng se Senior Interhoër. Randburg was die enigste Afrikaanse skool in die top 5!

Voor: Stephan Fouché, Charl Potgieter, Zivan Pruis, Ciska Raubenheimer, Chantal van der Bank, Klarissa Pretorius. Agter: Johann Bührmann, Jean Hoogendoorn, Christiaan de Waal, Liam Benade van Niekerk, Danrich Lambrechts, Nicolaas Mitchell.

Afwesig: Desré Claassens, Edgar van der Spoel, Schalk Visser, Sean O’Reilly, Liam Visser, Elaine Wijnbeek.

Skuts

Jayden Naude en Emma Van Der Want is genooi na die SANSSU proewe in Middelburg 31 Maart 2023 tot 01 April 2023. Die doel van die proewe is om ‘n SANSSU span te kies om deel te neem aan die British Junior International toernooi in Engeland aan die begin van Augustus 2023. Beide skiet Sporter klas. Dis ‘n besondere prestasie omdat daar net ‘n handjie vol skuts oor die land genooi is.

Speech Guild

Ons graad 12 Speech Guild span het hierdie week deelgeneem in die Open Section van die jaarlikse Speech Guild. Hulle het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en ‘n B+ ontvang. Mia le Roux is hierdie jaar aangewys as ons skool se Best Individual Speaker in die jaarlikse Speech Guild. Sy het op 8 Maart haar toespraak gelewer oor die onderwerp “Human Nature Never Changes”. Sy het ook ‘n onvoorbereide toespraak gelewer wat sy die aand geskryf het. Sy het onderskeidings gekry vir albei haar toesprake en is algeheel ‘n A toegeken. Mooi so, Mia!

LAERSKOOL FONTAINEBLEAU

Ons Fontie-sprekers neem deel aan die Super 12 Redenaarskompetisie

HOËRSKOOL RANDBURG
Mia le Roux Graad 12 Speech Guild span. Christiaan Campher, Dian Naude, Johann Bührmann en Josh le Roux Emma van der Want en Jayden Naude Chinique Vermaak Olivia Burger Anja Diedericks Thomas du Plessis Elana Crocker Connor Beaven Ariel Meij Chris Kotzé Izebelle Viljoen Lia Gouws Christiaan Kemp Ben Mitchell Pieter Steyn Thomas du Plessis, Miguel Rooskrans, Pieter Kalis, Bion Meyer, Frederick du Plessis, Divian Pretorius, Ariel Meij, Reatile Ramatlotlo. Matthew Cummins, Daniël Joubert, Leané Herbst, Adri Breedt, Mia Cummins, Lucian van den Heever, Stefan van der Walt, Skyla Hendrikz, Nelrie Wijnbeek.

Atletiek – 20 Leerders deur na Gauteng Kampioenskappe

Hoërskool Linden het 20 atlete gehad wat vir die Gauteng Kampioenskappe van 2023 gekwalifiseer het. Dit sluit in:

• Uné van den Berg (Dogters o.15: Hoogspring)

• Marisan Grové (Dogters o.17: 800m.)

• Nina Kotzé (Dogters o.17: Verspring)

• Nicola Nel (Dogters o.17: Hoogspring)

• Anshe Roos (Dogters o.17: Dogters o.17: Driesprong en Korthekkies)

• Carla van Westing (Dogters o.17: Driesprong en Spiesgooi)

• Mieke Ferreira (Dogters o.19: Hoogspring)

• Ané Kunneke (Dogters o.19: Diskus)

Swem interhoër span, wen interhoër 2023

Dit was ‘n opwindende swem interhoër-dag vir Linden. Hoërskool Linden se swemspan het by hulle swem-interhoër te Saheti, as die wenners weggestap! Welgedaan aan die span wat uitstekend presteer en groot gees gewys het. Dit is beslis ‘n groot mylpaal en ons is baie trots op julle. Verder is 21 leerders ook verkies om die skool by die Prestige kampioenskappe te verteenwoordig, die leerders is: Benjamin van Zyl, Sulize Kruger, Marga Holtzhausen, Cara Kilian, Uné van den Berg, Bertu Kooy, Righardt Neveling, Ben Storm, Gute Geldenhuys, Almé van Schalkwyk, Gustav Luus, Thyra Conradie, André van Niekerk, Corné van Schalkwyk, Xander Warricker, Jean- Pierre Griesel, Kayla van Metzinger, Jason Wood, Sophia Kotze, Simon Kilian en Melanie le Roux. Welgedaan aan ons swemmers wat ‘n uitstekende seisoen gehad het.

• Juanelle Steyn (Dogters o.19: 100m. en Spiesgooi)

• Zandré Barkhuizen (Seuns o.15: Diskus en Gewigstoot)

• Anroux Barnard (Seuns o.17: 400m. en Gewigstoot)

• Ayden Davel (seuns o.17: Spiesgooi)

• Diedelof Fourie (Seuns o.17: Spiesgooi)

• Sandile Gumede (Seuns o.17: Driesprong)

• Francois Steyn (Seuns o.17: Hoogspring)

• Corné Coetzee (Seuns o.19: Hoogspring)

• Harry Gardner (Seuns o.19: Hoogspring en Driesprong)

• Jean-Pierre Nortier (Seuns o.19: Spiesgooi)

• Chris van der Sandt (Seuns o.19: Diskus en Gewigstoot)

• Francois van Zyl (Seuns o.19: 5000m.)

Tennis – Dogters B-span wen interhoër, A-span 2de

Hoërskool Linden se Seuns- en Dogters-tennisspanne het aan die onderskeie tennis-interhoërs deelgeneem en uitstekend gevaar. Die Dogters B-span is as die algehele wenners aangewys. Die Dogters A-span eindig in die 2de plek en die Seuns A-span eindig in die 8ste plek. Welgedaan. Ons is ongelooflik trots op hierdie spanne!

Dogters A-span

PROMOSIE ARTIKEL

Dink nuut oor drukwerk by

jou skool!

Die Skole Ondersteuningsentrum het onlangs die voorbeeld gebruik: om klein veranderinge aan die manier waarop inhoud oorgedra word te maak, is soos om `n kamer aan `n ou huis aan te bou. Ja, dit lyk goed, en elke kamer het sy funksie en ons doen ons bes met wat ons het. Wanneer jy egter uit die staanspoor en vir ‘n spesifieke doel ‘n nuwe, moderne, ontwerpte huis binnestap, sal jy nie terugtrek na jou ou huis toe nie, maar eerder die ou huis afbreek en van nuuts af bou.

Hoe vernuwe jy drukwerk by jou skool?

Werksboeke, addisionele leermateriaal of skryfboeke is `n kopseer vir elke skool. Nie net neem dit ure om dit by die skool te bind nie, maar dit kan ook binne `n paar weke uitmekaar val. Met vandag se tegnologie is die prys vir swart en wit boeke basies dieselfde as vir kleur. Die bindwerk verseker ook dat jou boeke waaraan jy so hard gewerk het, die hele jaar sal hou!

Raak kreatief met voorblaaie!

Het jy geweet skole kan deesdae die skryfboeke van die leerders laat druk met die skool se kleure op die voorblad? Dit skep nie net eenvormigheid by die skool nie, maar is reeds gelamineer en daarom hoef dié boeke nie oorgetrek te word nie. Die skool kan self besluit hoe breed die lyne moet wees en verkoop dan dié boeke weer aan die leerders as deel van `n fondsinsameling vir die skool.

Voorbeeld van skryfboeke:

Die prys vir die boeke hang af van die hoeveelheid boeke wat bestel word. Jy sal nie glo hoe bekostigbaar dit is nie.

Alle grootte boeke is beskikbaar - van die 32-blad tot die 192-blad boeke.

HOËRSKOOL LINDEN
Linden swem-interhoër span 2023 Fouche Maré, Emile Kleynhans, Jaco Dannhauser, Seef Dannhauser, Ivan Scheltema & Josiah Stroh Jean-Marie Hattingh, Lente Kleynhans, Danielle Dixon & Carla Malan Seuns A-span Dogters B-span
Die boek behoort aan: Afrikaans Klaswerkboek Kwartaal 4 E-pos info@theprintoffice.co.za vir `n kwotasie vir jou skool. Eerder vroeër as later! THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za Any liquor licencewith Gauteng Liquor Board, Mpumalanga Economic Regulator, Free State Gambling,

Cubs and Pups

On Tuesday, 14th February, our school’s Cubs and Pups program was launched with great enthusiasm as our students met their designated “pack” families for the first time. The program aims to promote a sense of togetherness and instill the values of responsibility, fairness, kindness, trustworthiness, and good citizenship among our students. The students were divided into packs based on their grade level, with each pack representing their own unique identity. As a fun element, students dressed up as wolf cubs and learned their new wolf cheer, making the experience enjoyable and memorable for everyone involved. This program is a great initiative to bring our school.

Preparatory School Leadership for 2023

Congratulations to Qhawekazi Nzimande and Morné Steyn for being named as the Deputy Head Girl and Deputy Head Boy for 2023, respectively. A special congratulations to Cara Greeff and Kyle Henenne for being appointed as the Head Girl and Head Boy for 2023. This is a great achievement, and we wish them all the best in their roles as leaders in our school.

Grade 8 Induction Ceremony

The High School hosted a Grade 8 induction

various schools throughout the year. Competing in groups of 4 comprising 2 pupils each from different schools, over 350 students participate in fun evenings, solving mathematical and logic-based problems.

Trinityhouse pupils Shaianne Martins and Kristen Francis, and Jarred Montjoie and Navdha Patel were part of the teams which placed 1st and 2nd respectively on the night.

HELPMEKAAR KOLLEGE

Verkies tot Streekswemspanne

Nico Arangies ‘n gr. 8-leerder aan Helpmekaar Kollege is verkies tot die Sentraal Gauteng-swemspan en gaan in Maart aan die Junior Nasionale Kampioenskappe in Durban deelneem.

Ricchard Meyer (gr. 10) is verkies tot die Oos-Gautengswemspan.

Lewensredding

Xander Swanepoel (gr.9) het die afgelope Saterdag

18 Februarie

deelgeneem aan die Lifesaving

Karate

Ruben Coetzee, graad 9-leerder aan Helpmekaar Kollege het Saterdag, 18 Februarie die tweede plek verwerf het by die Gauteng-kampioenskappe. Hy neem in Maart deel aan aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe.

Curro Podium-atletiek

Chemené Mentz (o.15 300m & 800m), Leendert Koekemoer (o.17 400m), Jaden de Wet (o.19 1500m) en Zander Naudé (o.19 400mH) het by die Curro Podium-atletiek bo 900 punte verwerf. Chemené Mentz hardloop amptelik die vinnigste tyd in die land in die 3000m vir dogters o.15. Leendert Koekemoer het in twee items die vinnigste tyd in die land aangeteken: Seuns o.17 200m en 400m. Sy tyd by die byeenkoms was ‘n ongelooflike 47 .29 in die 400m. Helpmekaar se meisies eindig in die vierde plek en die seuns in die tweede plek. Ons skool eindig tweede in die land by hierdie byeenkoms. Chemené Mentz

TRINITYHOUSE RANDPARK RIDGE
Two of our High School tennis players, Erin Jacobs, and Kayleigh Stayt participated in the Gauteng trials on 21 January 2023. Erin achieved the u.19A 2nd player ranking and Kayleigh the u.15A 4th player ranking. Well done ladies, keep flying the Erin Jacobs Kayleigh Stayt Cara Greeff, Qhawekazi Nzimande, Morné Steyn and Kyle Henenne.

RAND PARK HIGH SCHOOL

Gold for Rand Park’s Cricketers

Rand Park High School’s 1st XI Cricket team was awarded gold medals at the Old Petrian’s T20 Cricket Festival which was held at St Peter’s College from 23 to 26 February 2023. The team succeeded in winning all of their games which were played against Redhill School, St Peter’s College, St Dunstan’s College, Fourways High School and Krugersdorp High School. Bryce Jose placed second overall in the player rankings and scored 283 runs during the tournament.

Athletics

Congratulations to Oluchi Ndubueze on her achievements at the Gauteng Athletics Championships. Oluchi won gold medals in both the 100m and 200m for Girls U15 and a bronze medal in Long Jump. She was the second-best junior girl performer at these championships overall and will compete at the SA Schools Championships.

Swimming

Our First Cricket Team

Download past exam papers

Jenna Bidgood and Scott Cloete achieved excellent results at the Prestige Gala.

• Jenna - Gold Medal U16 Girls Breaststroke

• Scott - Silver Medal Open Boys 50m Butterfly, Bronze Medal Open Boys 50m Breaststroke.

Bryce Jose Jenna Bidgood Scott Cloete Oluchi Ndubueze
AWSUM NEWS
Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

BRESCIA HOUSE SCHOOL

For this year’s major production, the High School pupils took us to church with their take on Sister Act

Prefects 2023

Community Outreach

Front: Amandla Soga, Romy Samuel, Vesuri Moodley, Thando Tshambo, Gabriella Iyakannoo, Sihle Matimba, Kriya Persad, Oto Akpan, Lineo Gumede. Back: Viggo Chelius, Samuel Withers, Jack Hadfield, Luphawo Tshayingwe, Zander Els, Andy Nyasulu, Evan Jacobs, Thoriso Kutumela, Jack Mull, Stephan Williams and Lance Roman.
Congratulations to the following learners who were elected to represent their school as leaders for 2023.
Romy Samuel, Lineo Gumede, Zander Els and Lance Roman Friendship Day Head Prefects 2023 The Grade 8 pupils visiting the Holocaust and Genocide Centre Our Swimmers Our Public Speaking Guild Trophy team Gabriella Roelandt qualified for the Swim South Africa L2 Regional Age Group Championship 2023 Emma Prince was selected to play for the Southern Gauteng Ladies B Indoor Hockey team in the Inter-Provincial Tournament

FOURWAYS HIGH SCHOOL

First Team Cricket

Thank you to our 1st team cricket sponsor for the season JafraJava & Mr J Ferrans who kindly handed over the kit to the players.

White Honours blazers

Congratulations to our 13 learners that were awarded White Honours blazers.

1. For achieving 4 Full Colours in the following areas: Cross Country, Tennis, Swimming and Academics: Massimiliano Ambrosi

2. For achieving 4 Full Colours in the following areas: Major Production, First Aid, Debating and Academics: Gareth Lewis

3. For achieving 4 Full Colours in the following areas: Major Production, Netball, Umpiring and Councillorship: Thabisile Mthunzi

4. For achieving 4 Full Colours in the following areas: DEBS Ball, First Aid, Councillorship and Academics: Diya Nettikadan

5. For achieving 4 Full Colours in the following areas: Cross Country, Athletics, Hockey and Councillorship: Brian Nyoni

Midmar Mile Swimmers

Congratulations to these swimmers for their amazing results achieved at the recent Midmar Mile down in KZN. Our swimmers have trained extremely hard this season and we were pleased with their times that they swam for the mile.

CRAIGHALL PRIMARY

Inter-house Gala

On Friday 20 January 2023, Craighall Primary school learners swam in the inter-house gala. The learners were excited in the week leading up to this event and spent many breaks practicing their war cries. The learners arrived at school on Friday morning, filled with a combination of excitement and nerves. It was a wonderful morning, filled with great swimming resulting in a number of our school records being broken, well done to the following children: Well done on these amazing achievements.

• Charley McPhail broke the record for the u.10 Girls breaststroke with a time of 0:23:63,

• Natasha Hobbs broke the record for the Open Girls breaststroke with a time of 0:22:34,

• Alex Hobbs broke the record for the u.11 Boys freestyle with a time of 0:17:22,

• Chloé Smit broke the record for the Open Girls freestyle with a time of 0:16:41,

Monitors 2023

Congratulations to the following Grade 7’s who were elected as monitors for 2023.

The following Learners have been awarded a White Honours Blazer for their Exceptional Academic Achievement at the end of their Grade 11 Academic Year:

6. For achieving 6 Distinctions in the following subjects: Afrikaans, Business Studies, Accounting, Geography, Life Orientation and CAT: Sachin Charles

7. For achieving 6 Distinctions in the following subjects: Afrikaans, Mathematics, Physical Science, Life Science, Geography and Life Orientation: Vedagrani Dabhade

8. For achieving 6 Distinctions in the following subjects: English, Afrikaans, Life Science, Geography, Life Orientation and Creative Art: Annabel Key

9. For achieving 6 Distinctions in the following subjects: Afrikaans, Mathematics, Physical Science, Life Science, Accounting and Life Orientation: Yuktha Maharaj

10. For achieving 6 Distinctions in the following subjects: Mathematics, Life Science, Accounting, Geography, Life Orientation and CAT: Yanga Mdanyana

11. For achieving 7 Distinctions in the following subjects: Afrikaans, Mathematics, AP Mathematics, Physical Science, Accounting, Life Orientation and EGD: Akshat Arunprasad

12. For achieving 8 Distinctions in the following subjects: English, Afrikaans, Mathematics, Life Science, Geography, History, Life Orientation and CAT: Inga Mdanyana

13. For achieving 8 Distinctions in the following subjects: Afrikaans, Mathematics, AP Mathematics, Physical Science, Life Science, Accounting, Life Orientation and CAT: Nyakallo Sepeng

BRYANSTON HIGH SCHOOL
Charley McPhail, Chloé Smit, Natasha Hobbs, Alex Hobbs. Hannah Bowden, Chloé Smit, Kelly Rateiwa, Joe McPhail, Natasha Hobbs, Ava Campher, Paiton Duiker, Micaela Hacker, Micaiah Davids, Djamila Diaby, Refentse Khoza, Chulu Mafokosho, Tony Sombo, Abbie Pott, Rachael Heyne, Sabrina Rodrigues, Maryam Tayob & Bella Roos. Front: Gareth Lewis. Middle: Yanga Mdanyana, Massimiliano Ambrosi, Yukta Maharaj, Inga Mdanyana. Back: Sachin Charles, Thabisile Mthunzi, Annabel Key, Nyakallo Sepeng, Diya Nettikadan, Vedagrani Dabhade, Akshay Aruprasad. Front: Mr G Burt (TIC of Cricket), Mr J Ferrans (Sponsor -
JafraJava) Ben Lottering, Seleka Tau, Craig Pienaar, Aiden Malherb.
Middle:
Caleb Coates-Moggee, Keenan Jacobsen, Thando Manana, Cuan Basson, Matt Peche, Sravan Nagessur.
Back: Luke Coulentianos
(Between Thando and Cuan) and Aidan Sydow (Between Cuan and Matt)
Cameron Matos, Emily Matos, Tahlia Collie, Duncan Davids, Emma Agar, Matthew Borkus, Maxwell Borkus.
CURRO AURORA
Golf
The Curro Aurora Primary Golf Team participated in the Annual Dainfern College Golf Tournament on the 2nd of March. Over 70 participants played the field with Amano Chapeshamano placing 2nd in the competitive section. Our u.10 softball team
27
EGGS-HIBITION EASTER COME VOTE FOR YOUR FAVOURITE EGG DECORATED BY THE SCHOOLS FROM OUR COMMUNITY THE WINNING SCHOOL RECEIVES BEDFORD VOUCHER A R 1 0 0 00
Afrikaans Public Speaking
MARCH – 14 APRIL 2023

Swimming

Congratulations to our first ever swimming team captains for Primary School.

Horse Riding

Girls Soccer

Volleyball

Your Value Gorima’s Your shopping experience matter Affordability for ALL. Earn cashback rewards with your Mrs M Rewards Card. Excellent taste, color, and freshness Shop Near You Best Quality Best Prices Cresta Sandton City The Glen Shopping Centre *Terms And Conditions Apply www.gorimas.co.za gorimasculinary Unbelievable deals FROM ONLY R204 900 FROM ONLY R249 900 Ignis GL Man Ignis GLX AMT SUZUKI FOURWAYS WhatsApp: 072 609 3067 | Contact: 010 823 7324 Address: Cnr Fourways Blvd & Percy Street, Fourways, Sandton, 2191 Terms and conditions apply. Images for illustration purposes only. Suzuki Fourways Rated #1 n Service COOPER COLLEGE Ruhi Neerachand, Chloe Unigwe, Naliyah Sewpersadh, Kylie Feris. Saranya Naidu, Aristhi Hiralal, Leria Gramny, Leanne Janse van Vuuren.
Lunathi Poswa, Owami Nene,
Ncunyana.
Front:
Kirsten Makiwa, Mbali Mokhou, Nsuku Madida,
and Siyolisi
Lesewane,
Congratulations to the following students for being chosen to represent the first ever Junior Girls Soccer Team in the Primary School: Congratulations to the following students for being chosen to represent the Senior Girls Soccer Team in the Primary School:
Back:
Allegra Kalala, Rirhandzu
Victoria Nyandoro, McKenzie Andrew, Peyton Breytenbach, and Dristi Singh. Anrique de Beer and Ethan Gillespe.
Congratulations to our high school swimming squad captains
Front: Aiden Kasambala, TJ Kasambala, Kamogelo Mogoba.
to our
Volleyball
Goliath
Back: Mr William Simba (Coach), Joshua Meintjes, Dumisani Phasha, Kyle Tregoning, Nikhil Stephen, and Courtney Stewart (head coach).
Congratulations
B
team for making it to the semi-finals of the
Cup.
We would like to wish the following students the best in the SANESA league.
Charlee Vagle Brooke Illman
Senior Team for Primary School Junior Team for Primary School

Kenmekaar Kaskar

Ons Kenmekaar Kaskar dag was hope pret!

ATKV Redenaars kompetisie

Aikônafees wenners (Gr.

Ons spog met ons nuwe MBK hempies

LAERSKOOL KENMARE

Leerder met vele Prestasies

Johandré Viljoen Ontvang die volgende toekennings:

• Eisteddfod Uitblinker

• Redenaar Presteerder

• SA Kampioenskappe deelname

• Positiewe Gesindheid en entoesiasme

• Drama student van die jaar

• Johandrè Viljoen het n algehele 2de plek in Super 12 Redenaars Afrikaans Huistaal Gr. 4-5 behaal...1ste keer in skool se geskiedenis.

Kennies

Kenmare vs Huttenpark

Kenmare wen met 9 paaltjies

Kenmare vs Hillcrest Wedstryd reën uit

krieket wys goeie resultate by Glenwood toernooi

Kenmare vs Richardsbaai

Kenmare wen met 75 lopies

Kenmare vs Durban North College Kenmare wen met 107 lopies

Kennies Atletiek Resultate

Lume Hanekom- D2:

• 1ste plek vir GS en 1st vir DS

• Gauteng: 2de plek vir DS en 3de plek vir GS

• dring deur na SA’s

Divan Coetzee

• D2: 1st plek vir SG

• Gauteng: 2de plek vir SG

• Dring deur na SA’s

Liana Bezuidenhout

• D2: 1st plek vir VS

• Gauteng: 2de plek vir VS

• Dring deur na SA’s

Ruben van Wijk

Johandé Viljoen

Gholfspan

Hulle het die jaar aan die Dainfern College Championships deelgeneem en laasjaar aan Super 12. En aan die Interprovinsiale Gholf finaal vir laerskole.

• D2: 1st pek vir 70mH

• Gauteng: 3de plek vir 70mH

• Dring deur na SA’s

Hendre de Bruin

• D2: 1st plek vir 80mH en 1st vir 200mH

• Gauteng: 1ste plek vir 80mH en 1ste vir 200mH

Dring deur na SA’s

Jaydon Fairlie

D2: 1st plek vir 100m en 1st plek vir 200m

Gauteng: 2de plek vir 100m met n nuwe rekord van 11:37 en 2de plek in 200m met

LAERSKOOL HELDERKRUIN
Ewan Coetzee, Duandre Kruger, Roan Viviers, Rumon van Staden. Leo Grobler, Zadie Breet, Clara Baard, Corlie van Dyk, Mikhaila Strydom, Danike van der Merwe, Leah Petzer, Elmar Potgieter. Jayden Barker, Hailey Keys, Sumé van der Merwe, Lené Grobler, Jaun-Paul Davids, Lourens Pauer, Michalen Hendrikse, Mia Marais, Juané Swanepoel, Kai-Lee van Benecke, Jandré Bender, Jonmenae Hendrikse, Carla Combrink, Wilmien Henning, Louis Barnard, Divan Nortjé. 4 – 7 leerders) wat deurdring na die ATKV Redenaars kompetisie. Kletskous Karnaval wenners (Gr. 2 & 3 leerders) wat deurdring na die na die ATKV Redenaars kompetisie. Lume Hanekom Liana Bezuidenhout Ruben van Wijk Hendre de Bruin Jaydon Fairlie Divan Coetzee

HOËRSKOOL MONUMENT HIGH SCHOOL

Atletiek

Baie geluk aan die atlete wat goed presteer het tydens die Gauteng byeenkoms. Hier is ons medalje-wenners:

• Morné Venter: 1ste Diskus en 2de gewigstoot (seuns o.19)

• Amari van Niekerk: 1ste Gewigstoot en 1ste Diskus (dogters o.19)

• Marceghlle Wakefield: 1ste 800m en 1ste 1500m (seuns o.17)

• Lewellyn Harmse: 1ste 400m hekkies en 2de 400m (seuns o.17)

• Corné de Fouw: 1ste 5000m en 2de 1500m (seuns o.19)

• Milan Blignaut: 1ste Hoogspring (dogters o.15)

• Anaamika Maharaj: 3de 3000m (dogters o.15)

• Kiona Robinson: 3de 3000m (dogters o.17)

• Keira-Lee Opperman: 3de 400m hekkies (dogters o.17)

• Keegan Nel: 3de Spiesgooi (seuns o.19)

• Daniël Boatard: 3de Hoogspring (seuns o.17)

8x Eerste plekke, 3x Tweede plekke, 5x Derde plekke. Ons is trots op die atlete vir hul harde werk en toewyding.

Ons swemmers by die Interhoër Swemgala Ons dogters tennisspan

LAERSKOOL ROODEKRANS

Nuwe leiers 2023

Baie geluk aan die volgende taakraad-leerders wat op getrek is uit hul verskeie taakrade om deel te wees van die Roodie-leiers:

Swem: Liga Finaal

Baie geluk aan die Roodie-swemmers wat Vrydag, 10 Maart deelgeneem het aan die liga finaal! Hul eindig 2de met 508 punte, welgedaan Roodies, ons is bitter trots op julle! Baie dankie aan elke swemmer, ouer en afrigter wat hierdie seisoen so ‘n sukses gemaak het! Ons sien uit na volgende jaar.

Ons seuns en dogters wat deelgeneem het aan die Gauteng Kampioenskappe 10 & 11 Maart 2023

Liam Oosthuizen, Logan de Kooker, Janco Esterhuizen, Ruben Kleinsmith, Jordan Olwagen, Zanro Olivier, Luke Pretorius, Gideon van Rensburg, Armand Botha, Keagan Els, Felix

LAERSKOOL MILLENNIUM PRIMARY

Gauteng-West (D2) Championships

Laerskool Millennium Primary is very proud of the following athletes with their achievements at the Gauteng-West (D2) Championships:

• Musa Khumalo – U/7 - 1st in the 60m sprint

• Michelle Kamwenye- U/11 - 1st in the 80m sprint, 2nd in the 100m sprint and 1st in High jump

• Jovanne Coetzee- U/13 – 2nd in Shot put

• Thatego Masqanganye U/10- 2nd in High Jump

Michelle Kamwenye, Jovanne Coetzee and Thatego Masqanganye will be participating at the Gauteng Championships.

Husselman, Willem Janse van Rensburg, Jaiden Marais. Marlé Opperman, Annabelle Gibbs, Phoebe Marx-Badenhorst, Anzelle Scheepers, Adelynn Spangenberg, Zoë Marx-Badenhorst, Mile Olivier, Taelyn-Lee Snyman, Amoré Zeelie, Amerize Kleinsmith, Bianca Phyfer, Miecke van der Merwe. Caitlin van Breda, Gabriella de Lange, Dietrich Burger, Jayden Smith, Rudich Meyer, Niandi Nel. Jovanne Coetzee Musa Khumalo Thatego Masqanganye Michelle Kamwenye

HOËRSKOOL NOORDHEUWEL

Krieket

En so kom die eerste deel van ons krieketseisoen tot ‘n einde. Ons meisies het amper-amper vir Steyn City gewen en ons 14A seuns het ‘n wonderlike naweek afgesluit met 3/4 wenne in die “Steyn City Cricket Festival”. Noordheuwel is die enigste Wesrand & Afrikaanse skool wat aan die toernooi deelneem. Ons seuns het ongelooflike krieket gespeel. Baie dankie aan al die ouers se ondersteuning. Dit word opreg waardeer!!!

• Meisies vs Steyn City. Magdalene Ernst 38 & 2/11, Leani Swanepoel 2/17, Chelana Coetzer 2/22. Nories verloor met 3 lopies.

• 14A vs Steyn City. NH 183/10. Liam Roets 46, Reney vd Berg 40. StC 102/10. Drew Phillips 3/21. Nories wen met 81 lopies. Liam Roets “man of the match”

• 14A vs KES. KES 121/5. Francois Strydom 2/16. NH 99/6. Liam Roets 49*. Nories verloor met 22 lopies.

• 14A vs St David’s. StD 129/3. Liam Roets 1/12. NH 130/5. Reney vd Berg 77. Nories wen met 5 paaltjies. Reney “man of the match”

• 14A vs St John’s. NH 153/10. Joshua Cilliers 24, Reney vd Berg 21. StJ 133/10. Hanru, Reney, Drew & Liam vat elkeen 2 paaltjies. Nories wen met 20 lopies. Hanru Begemann “man of the match”

Seuns

Voor: Marnus Swart, Malan de Jager, Reney vd Berg, Drew Phillips, Francois Strydom

Middle: Dillon vd Berg. Agter: Jean Mouton, Liam Roets, Hanru Begemann, Joshua Cilliers, Troy Pautsch.

Dogters

Voor: Elmarie Jordaan, Robert Clunie.

Agter: Leani Swanepoel, Danielle Weber, Anika Henning, Talita du Toit, Jessica van Breda, Magdaleen Ernst, Chloë Vermaak, Yana Olivier, Chanté Nunes, Chelana Coetzer, Ashanti Stander

Baie geluk aan Corne Botha wat uitgenooi is na die Krieket SA o19 oefenkamp wat gedurende Maart sal plaasvind. Corne is die derde speler van Noordheuwel wat vanaf 2019 hierdie geleentheid gebied is. Die ander spelers was Gerard Coetzee en Ronan Herrmann. Nog ‘n teken dat Noordheuwel die toonaangewende krieketskool aan die Wesrand is!

Mnr & Mej Norie 2023

Dit was ‘n besonderse aand gewees. Baie geluk aan die wenners:

• Mej Norie Senior: Anché de Beer

• 1se Prinses: Kéara Pretorius

• 2de Prinses: Kyla Prinsloo

• Mej Norie Junior: Anja Prinsloo

• 1ste Prinses: Lika Guy

LAERSKOOL MULDERSDRIF

• 2de Prinses: Chanel van der Berg

• Mnr Norie Senior: Mpho Madisaotsile

• 1ste Prins: Jacques Kruger

• 2de Prins: Rico Immelman

• Mnr Norie Junior: Lian Venter

• 1ste Prins: Wikus Roos

Ons 11 atlete het aan die Gauteng-Wes (D2) Kampioenskappe deelgeneem en deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe wat 10 en 11 Maart by Ruimsig plaasgevind het.

Voor: Inge Grobbelaar, Dian Keyser. Middel: Mieke van der Merwe, Kiara Rossouw, Aldré Wohlfahrt, Milan Greyvenstein en Jeorge Pretoruis. Agter: Edward Harding, Luan Johannes, Livah Carney, Chloe-Page Eagleton. Corne Botha Wikus Roos, Lian Venter, Eduan Erasmus Chanel van der Berg, Anja Prinsloo, Lika Guy Jacques Kruger, Mpho Madisaotsile, Rico Immelman Kyla Prinsloo, Anché de Beer, Kéara Pretorius

LAERSKOOL BEKKER

Eerstespan rugby

Die volgende leerdes is gekies vir die u.13 eerstespan rugby, Die warriors .

Eerstespan netbal

Die volgende leerdes is gekies vir die eerstespan netbal.

HOËRSKOOL BEKKER

Hockey

Ons sweepslaanspan

Ons eerste seunshokkiespan wen 2-0 teen Leeuwenhof Akademie

Interhoër Geesbeker wenners 2023 Bandile Hayden Lesego Malukutu Tsholofelo Molefe Kaptein Gregory Giyane Keabetswe molokwane Rosette Moatshe Onderkaptein Kaelo Lihle Mziako Zandile Mkhwanazi Kgothatso Rabie Matthew du Plessis Rynard Smuts Siyanda Miya Tlotlo Rametsi Thando Khumalo Zibula MgQubu Neo Nkoana Neo Nkoana has been selected to represent the Southern Gauteng hockey team.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.