JOHANNESBURG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Lees die nuutste skolenuus aanlyn by awsumnews.co.za
OCTOBER 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
Follow us on INSTAGRAM @awsum_news LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM JOBURG
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FOR THE FOODIES FREE / GRATIS
Die voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld, Rolene Strauss is die derde Suid-Afrikaner wat die Mej. Wêreld titel dra. In 2017 het sy haar mediese graad ontvang, meer as dit is sy ‘n ma, vrou, besigheidsvrou, mentor en humanitêr . ASWUM het haar ‘n paar vrae gevra.
Jy het grootgeword in Volksrust Mpumalanga, vertel vir ons ‘n bietjie van jou kinderdae en jou tuisdorp. Ek het grootgeword in ‘n baie beskermende omgewing. My ouers het vir my en my broer grootgemaak met die wete dat ons enige iets kan bereik indien ons hard werk. Ons omgewing en ouers het bietjie naïwiteit verseker maar ek sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Ons het ‘n reël gehad in die huis, terwyl die son skyn speel ons buite. Ek onthou vele kere waar my ma ons letterlik moes vang sodat ons in die huis in moet gaan. Ek is so dankbaar vir my kinderdae en raak emosioneel as ek moet dink ander kinders kon nie so sorgvry soos ons groot geword het nie. In watter skool was jy? Ek was in Laerskool Pionier en Hoërskool Volksrust. Waarvan het jy gehou van skool gaan? Ek glo sterk die feit dat ek skool gegaan het in ‘n klein dorpie het my gehelp om te oorleef in die grootmens wêreld. Om rede ons ‘n klein skool was moes al die leerders aan al die skool aktiwiteite deelneem. Ek onthou ek het eerstespan hokkie en netbal gespeel, deelgeneem aan atletiek, debat kompetisies, CSV leier, hoofdogter en ek moes fokus op my akademie om seker te maak ek word aanvaar om medies te gaan studeer. Hierdie het my geleer om my tyd goed te bestuur en hard te werk vir wat ek wil bereik in die lewe. Hoe sal jy jouself beskryf as ‘n tiener? Ek onthou dae saam my beste vriendin op hulle familie plaas, ons het berge geklim, klei huise gebou, koeie gemelk, gespeel in die mielie silo’s en na klein voëljies omgesien. Ek is gek oor die natuur en was bevoorreg om ‘n sorgvrye kinderlewe te hê. Ek en my vriende het self ‘n petisie beplan teen die skool skoene reël op hoërskool. As jy kon teruggaan in tyd, wat sou jy vir die 16-jarige Rolene vertel? Jou geleenthede sal kom, dit is jou verantwoordelikheid om gereed te wees daarvoor. Jou pa is ‘n dokter en jou ma is ‘n verpleegster, wanneer en hoekom het jy besluit om in hulle voetspore te volg? Ek kan nie ‘n spesifieke dag of jaar onthou nie, maar dit was net wie ek was. Ek was gebore met dit. My bynaam was Klein Dr Strauss wanneer ek my pa se pasiënte saam hom besoek het en hulle hande vasgehou het. Ek het gesien hoe sy pasiënte my pa waardeer en lief het, en sedertdien was my pa my held. Jy het ‘n twee jaar breek gevat van jou mediese studies om jou Mej. SuidAfrika en Mej. Wêreld pligte na te kom, hoekom het jy besluit om terug te gaan en jou mediese studies te voltooi? Ek sou nie Rolene gewees het indien ek nie my studies voltooi het nie. Dit is ‘n baie belangrike deel van wie ek is. Ek glo sterk mens maak klaar waarmee jy begin het. Was dit ‘n groot uitdaging om weer te begin studeer na al die roem? Dit was defnitief ‘n uitdaging omdat ek in ‘n nuwe jaargroep was waar almal my geken het as Mej. Wêreld. Ek het ook dieselfde jaar wat ek begin studeer het getrou. My seuntjie was ook Januarie van my finale jaar gebore. Baie van die pasiënte het my ook herken wat soms uitgedraai het in ongemaklike oomblikke,
Editorial team
Advertising
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za
Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in JOHANNESBURG, SANDTON AND RANDBURG: Primary Schools:
St Peter’s Boys, St Peter’s Girls, Esperanza, Randpark, King Edward Prep, Craighall, Fontainebleau, Bryanston, Jan Celliers,
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Louw Geldenhuys. High Schools: Northcliff, King Edward, Randburg, Linden, St Peters College, Bryanston, Fourways, Parktown Boys’, Helpmekaar Kollege. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
maar die Universiteit van Vrystaat het my baie ondersteun, my mede studente was wonderlik en ek het my laaste twee jaar baie geniet. Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat sal jy graag in jou loopbaan wil behaal? Ek wil graag bekend staan as ‘n wonderlike vrou en ma wat haar familie altyd eerste sit. As ‘n vrou wat alles gedoen het tot die beste van haar vermoeë en deur dit alles God eer. Twee projekte waaraan ek huidiglik meeste van my tyd aan spandeer is RevitalHealth (‘n gesondheids organisasie wat ek en my skoonsuster, Dr Ledivia Strauss in Oktober oopgemaak het). Sowel as my gesproke woord album wat einde van die jaar vrygestel sal word. Enige advies vir ons jong lesers oor gesondheid, ware geluk en hoe om met jou liggaam tevrede te wees? Ons gesegte by RevitalHealth is: “Wees jouself maar wees die beste self .” Dit handel oor wees die beste weergawe van jouself. Dit gaan nie oor hoe jy lyk nie, maar oor hoe gesond jy aan die binnekant is. Moet nooit vergelyk nie. Ek weet dit is makliker gesê as gedaan, ek herinner myself net aan hierdie elke dag, fokus op jou gesondheid en die res sal volg. In 2016 het jy met D’niel Strauss getrou en in 2017 is jy geseën met ‘n baba seuntjie, hoe ervaar jy getroude lewe en ma-wees? Ek vind dit absoluut opwindend, dit maak mens nederig en is somtyds ‘n groot uitdaging. Die beste deel van ‘n huwelik en ma-wees is om te vergeet van jou eie uitdagins en te fokus op jou mense wat jy die liefste het en hulle te koester. Wat is minder aangenaam van ‘n skoonheids-kompetisie? Skoonheids-kompetisies is, glo dit of nie, ‘n mind game. Jy kan nie jou voorkoms of die beoordeelaars verander nie. Hulle hou van jou of hulle hou nie van jou nie. Dit is nie in jou hande nie. Die belangrikste deel is wat in jou kop aangaan. Is jy besig om jouself te vergelyk? Is jy besig om jouself emosioneel af te breek? Die meeste wat ek emosioneel gegroei het was gedurende die Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld kompetisies. Jy moet die beste persoon raak wat jy kan en jouself van binne na buite leer ken om dit te geniet. Dit is wat die beoordeelars gaan sien en gaan waardeer. Hoe hanteer jy die aandag en roem? Ek sien dit as ‘n voorreg en ‘n wonderlike geleentheid om ‘n positiewe impak op ander te hê. Wat laat jou hart vinniger klop? Elke keer wanneer ons baie besige seuntjie centimeters van die tafel se hoek verby hardloop en van stoele afspring of wanneer hy my mamma noem en my soen. Wat is jou stokperdjies? Kwaliteit tyd saam my familie, gholf, oefening en ek luister graag na audioboeke. Watse liedjie of groep speel op die oomblik in jou kar? Ek en my man luister graag na audioboeke wanneer ons ry, die een wat op die oomblik in my kar speel is “The Richest man in Babylon” deur Samuel Clason.
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
NEWS
School’s News
Reënboogbrood • 1 kg klaargemaakte brooddeeg • 1 rooi soetrissie, ontpit en in kleinblokkies gesny • 1 geel soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny • 1 groen soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny • 1 klein ui, gerasper • 300 g oorskietvleis van jou keuse • 250 ml gerasperde Cheddarkaas • 2 groot knoffelhuisies, fyngekap
One lucky re ader can win the Kook saam Kaaps recipe book: Mail your na me and school toe win@tiemedia .co.za
1. Voorverhit die oond tot 180 °C en spuit ’n bakplaat met kossproei. 2. Rol die deeg tot 1 cm dik op ’n meelbestrooide oppervlak uit. 3. Strooi die soetrissieblokkies en gerasperde ui oor die uitgerolde deeg. 4. Strooi die oorskietvleis oor die soetrissies en uie, gevolg deur die helfte van die gerasperde kaas. 5. Strooi die fyngekapte knoffel oor en plaas die reënboog op die voorbereide bakplaat. 6. Laat die reënboog vir 30 minute rus sodat die deeg kan rys. 7. Bak vir ongeveer 45 minute tot goudbruin en verwyder uit die oond. 8. Skakel die oond af. 9. Strooi die res van die kaas oor die reënboog en plaas dit terug in die oond sodat die kaas kan smelt.
HOËRSKOOL LINDEN (t) 011 888 1433/4 (e) linden@linden.co.za Sake-ontbyt Hoërskool Linden se jaarlikse sake-ontbyt was weereens ‘n groot sukses en soos altyd ‘n geleentheid vir ons jongmense om te besin oor die uitdagings wat hulle in die gesig staar. Die paneel, bestaande uit Piet Croucamp en Theo Venter, onder leiding van Cobus Bester het gesels oor die toekoms van ons jeug binne die “perfekte politieke storm” waarin ons land tans verkeer. Komende van bekwame sakelui en poliltieke wetenskaplikes was die boodskap aan ons leerders baie duidelik: • Leer spesifieke vaardighede aan • Bly nuuskierig • Moet nooit ophou leer nie • Pas aan by verandering Dankie aan me. Michelle Maritz en haar span vir ‘n onvergeetlike oggend.
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Page 3
ST PETER’S GIRLS PREP SCHOOL (t) 011 367 6631 (e) girlsreception@stpeters.co.za St Peter’s Girls Prep pupil wins bronze at the Eskom International Science Fair Almaaz Mudaly flew the St Peter’s Girls Prep School flag high recently when she participated in the International Science Fair in October. She won a bronze medal in the innovation and technology category. Almaaz, a Grade 6 pupil, was one of the youngest students at the Science Fair. She competed against pupils up to Grade 12. Almaaz was selected for the Science Fair, having submitted work of an exceptional standard. She competed against approximately 700 international pupils from countries including Mexico, Ghana, Namibia, Kenya and many more. She represented ‘Team Jozi’! Almaaz’s project was to build the ‘Ultimate Cooler Lunch Box’. Her project required many prototypes, using engineering and scientific methods and ensuring her project adhered to very specific engineering goals and design principles. She also designed a template, which is easy to build at home, thereby making her ‘Ultimate Cooler Lunch Box’ available to children from all socio-economic backgrounds. Her amazing efforts were rewarded with the bronze medal in her category at this international level. This augurs well for Almaaz’s future in scientific design – hearty congratulations!
ST PETER’S BOYS PREP SCHOOL (t) 011 705 3423 (e) reception@stpeters.co.za St Peter’s Boys Becoming Entrepreneurs The boys worked hard preparing for Market Day this year. The Grade 5s sold food, the Grade 6s had to sell gadgets and toys that they had made themselves and the Grade 7s set up a variety of fun games for everyone to take part in. The boys worked on their business plans, calculating the capital outlay and then how much they would need to sell their items for in order to make a profit but still be reasonable and competitive. So much fun was had and all proceeds were donated to charity, well done boys on a very successful Market Day!
ST PETER’S COLLEGE (t) 011 807 5315 (e) info@stpeterscollege.co.za St Peter’s College students explore the real work environments On the 6th of September, the Grade 12 Accounting class along with Ms Meyer, went to Superspar and DROS. The purpose of this outing was for us to gain an understanding and contrast the way in which a retailer operates versus how a food outlet operates. First, we went to the Superspar, where one of the branch managers gave us a comprehensive explanation of what occurs in each section of the store. We met with several staff that have been working at the Superspar for over 10 years and they all shared some insight on the work that they do daily. Students went to the back of the store, where we witnessed the delivery of inventory and got to see the plant that runs the refrigeration system of the store. The tour was concluded by the senior manager, Jonathan who gave the students useful tips for success: firstly, to never depend on one stream of income and secondly to never get tired of learning new things. Two hours later, the students arrived at the DROS. Students explored the kitchen, the bar and the seating area. The manager at the DROS explained how they used the FIFO inventory purchasing system for the food that they purchase - for example, meat bought first was cooked first. Both enterprises spoke of the importance of developing sound relations with their customers as well as protecting inventory against theft by the public as well as employees. The trip was very interesting and insightful.
Page 4
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
RANDPARK PRIMARY SCHOOL
NORTHCLIFF HIGH SCHOOL (t) 011 476 1544 (e) info@northcliffhigh.co.za
(t) 011 793 7434 (e) info@randparkprimary.co.za
Rand Park Primary’s Got Talent!
Northcliff Cricket boys excel in New Zealand
From Bach to Bollywood, DC to Delhi, we saw it all. Rand Park Primary’s Talent Show delighted audiences with a wide variety: singing and sparkles; glow sticks and glockenspiel; hoops and hip hop; cowboys and contortionists; jazz and gymnastics. The electric atmosphere had the audience clapping and cheering most enthusiastically.
During the October school holidays Daniel Small and Connor Clark represented the South African U17 Indoor Cricket Team at the World Series in New Zealand. Both Connor and Daniel played important roles in helping South Africa win a silver medal. This was achieved after beating the tournament favourites, Australia, by 1 run in the semi-final. The boys were presented with National Representation Colours and their medals in a special assembly. Congratulations and well done on this fantastic achievement!
Irish Dancing: Megan Young.
South African Irish Dancing Champion: Aimee Young.
Keyboard duet: Teyha Kirtley and Caylin Baldwin.
LAERSKOOL ESPERANZA
(t) 011 673 5103 (e) laerskoolesperanza@telkomsa.net
KING EDWARD VII PREPARATORY SCHOOL (t) 011 648 1000 (e) bbennet@keps.co.za
Pimp my uniform is vet pret!
K.E.P.S. Boys Excel at the Allegretto Eisteddfod
The kids looked great! The learners looked amazing in their heritage day costumes! Dankie ouers dat jul ons kinders ondersteun en spesiaal laat voel. Soos belowe geniet die wenners hul prys. ‘n Koeldrankie en iets lekkers om te eet!
K.E.P.S. boys have excelled in the various categories of the Allegretto Eisteddfod this year and received the following awards: • Concert Presentation (Prestige Award): Bryce Bennet, Joel Bragin, Greg Carr, Russell Davies and Ndiya Mbunge. • Dance (Silver Award): Tshiamo Menu, Mpho Motlhako, Nahti Nkukana, Christian Rono and Inyene Umanah. • Poetry: Prescribed (Prestige Award): Roan Stanbury, Caleb Michael, Jaiden Wight, Nu’aym Rasool, Muhammad Fadal, Gabriel Pass, Ivano Landi and Ethan Breedt. • Poetry: Own Choice (Prestige Award): Kehoe Burgess • Public Speaking (Prestige Award): Ross Borley and Ameer Loonat. • Reading: Prepared (Prestige): Yahya Kolia, Ethan van der Wiel, Matteo Ferreira and Gabriel Pass. • Solo Violin (Prestige Award): James Francis, Alexio Adriao, Karabo Mamaregane, Gregg Carr, Seth O’Brien and Roman Davies. • Piano (Prestige Award): Jack Davies-Mostert • String Ensemble (Prestige Award): James Francis, Ethan Duminy, Alexio Adriao, Karabo Mamaregane, Gregg Carr, Seth O’Brien, Roman Davies and Luke Wellmann. • Senior Marimba Band (Best Instrumental Ensemble): Caelum Mitchell, Tshimo Mahlatsi, Inyene Umanah, Christian Rono, Thabo Motlatle, Mirko Costa and Gad Ben-Schachar.
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Page 5
FOURWAYS HIGH SCHOOL (t) 011 465 1104/07 (e) fourways@4ways.co.za
PARKTOWN BOYS’ HIGH SCHOOL
(t) 011 642 4531/2 (e) info@parktownboys.com
Matric Dance
Shave-A-Thon
There is one night of the school calendar that every matriculant awaits with eager anticipation: the Matric Dance. It is an evening where young gentlemen and ladies grace the red carpet in dashing suits and scintillating dresses in celebration of the twilight of their school career. The Matric Dance of 2018, themed around an African Sunset, did just that: from the beautiful décor and the ever-popular photobooth, to the delicious food and exemplary skills of the DJ. The matric learners quite literally had a ball. The smile and laughter was contagious, and the dance floor was full from the start of the night to its end. Heartfelt gratitude is extended to all the organisers and service-providers in making this event such a grand success!
Cameron Martin, a 15 year old grade 9 pupil at the school, was recently diagnosed with Osteosarcoma, a type of bone cancer. It is the most common type of bone cancer and accounts for about 3% of cancers that happens in children. Cameron, a spirited young man is an avid sportsman. He is currently undergoing chemotherapy. Cameron can rest assured that he is not alone on his journey. The school was super proud to have been able to recently host a Shave-A-Thon in support of fellow Parktonian, Cameron. The learners, old boys and brothers from Jeppe High School for Boys all turned out in support of this cause. This gesture from the Jeppe boys is much appreciated. We are delighted to inform all that an amount of R 29 000 was raised for his medical expenses. Our heartfelt gratitude is expressed for this initiative.
Water Polo Nicholas Mitchelmore and Micaela Santangelo.
Megan du Toit and Steven de Reuck.
Sanam Bhoola and Robyn Bayne.
BRYANSTON HIGH SCHOOL (t) 011 706 6010 (e) bryhigh@bryanston.com
Debs and Squires Congratulations to our 2020 Debs and Squires on an excellent Entrepreneurs Day. Almost a record amount was raised by this great young group of people together with some of their parents. There was a wonderful diversity in the food choices and the day was enjoyed by many who purchased the products. We look forward to the next Entrepreneurs Day which will take place in the first term of 2019.
Page 6
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Our 1st Team Water Polo has completed pre-season fixtures at St John’s College. These fixtures have run for the past four weeks. Our team is showing great promise and as soon as their self-belief kicks in, they will advance to the next level. We would like to wish our Water Polo boys luck in the upcoming SACS tournament, which takes place from the 29th September – 3rd October.
LAERSKOOL FONTAINEBLEAU
LAERSKOOL JAN CELLIERS (t) (0)11 646 3336 (e) bemarking@jancelliers.co.za
(t) 011 791 6160/1 (e) skool@fontainebleau.co.za
Jan Celliers Krieketspelers, tops!
Jubaweni
Alexander Terblanche en Schalk van der Merwe is gekies vir die o/11 GautengNoord krieketspan en Zac Erasmus vir die o/12 span. Hulle gaan aan die Distrik kriekettoernooi op 24, 25 November en 1, 2 Desember deelneem. Ons wens ook graag vir mnr. Fred van Zyl geluk wie as die Gauteng-Noord Distrik koördineerder asook die 011 Gauteng-Noord afrigter en bestuurder verkies is.
“Ons Graad 6’e het dit verskriklik baie geniet op die kamp by Jubaweni van 9 tot 12 Oktober. Ons het so baie nuwe goed geleer van spanwerk tot leierskap. Ons sê baie dankie vir mnr Wilco en mnr Johan en juffrou Marléne en juffrou Christel. Julle het die kamp nog lekkerder gemaak. En dankie vir die mense wat in Jubaweni gewerk het, hulle was regtig baie oulik. Dit was die beste kamp ooit!” - Marissa van den Bergh.
Mnr. Fred van Zyl, Alexander Terblanche, Schalk van der Merwe en Zac Erasmus.
Jan Celliers gee om! Oktober is ook Borskankerbewustheidsmaand en Jan Celliers het besluit om elke ma, ouma, onderwyseres, tannie en vriendin wat hierdie moeilike pad gestap het, te huldig en te eer vir hulle uithouvermoë, positiewe gesindheid en onblusbare gees. Ons het dit goedgedink om die skool te verfraai met pragtige pienk lap om ons bome. Pink Trees for Pauline is in 2012 gestig en het in September 2018 #doekwithadifference bekendgestel in samewerking met CANSA.
CRAIGHALL PRIMARY SCHOOL (t) 011 788 7223/4 (e) gazette@craighallprimary.co.za Junior and Senior Choir Craighall Primary’s Junior and Senior choir got to showcase their singing skills on Friday night 19 October. Family and friends were there to cheer them on in singing a variety of music genres in perfect harmony, accompanied by Mrs Zuvela on piano, Leseli and Mrs Taim leading the choir.
Junior Choir
Senior Choir
AWSUM NEWS OCTOBER 2018
Page 7
LAERSKOOL LOUW GELDENHUYS (t) 011 782 5442 (e) pos@llg.co.za
Graad 6 toer
Graad 7 toer
BRYANSTON PRIMARY SCHOOL
(t) 011 7061263 (e) newsletter@bryanstonprimary.co.za
HELPMEKAAR KOLLEGE (t) 011 339 2226/7 (e) info@helpmekaar.co.za
Helpmekaar Kollege maak geskiedenis Helpmekaar Kollege het op die 6de Oktober geskiedenis gemaak toe hulle die nuwe afdeling vir produksie deur slegs leerder gewen het by die ATKV-Tienertoneel Landsfinaal, met hulle stuk Net Nóg Een. Daar is 19 produksies gekies uit om en by 200 produksies om mee te ding by die landsfinaal. Pieter Hougaard (17), matriek leerder van Helpmekaar Kollege het hierdie stuk geskryf en was ook die regisseur. Net Nóg Een spreek die wrede realiteit van Mensehandel in Suid-Afrika sowel as die wêreld aan en wys die gehoor hoe maklik dit met enige mens kan gebeur en hoe die meisies wat ontvoer word hulle identiteit verloor en net deel word van statistiek. Net Nóg Een bied egter die Mensehandel Hulpyn aan die gehoor om hulle aan te huts om betrokke te raak en saam hierdie kwessie te stop. Die toneelgroep het prysgeld van R10000 ontvang, maar die matriek leerder van Helpmekaar Kollege sê dat die wen nie alles was hierdie jaar nie, hy het ‘n familie in sy toneelgroep gekry, en hierdie “familie” het saamgestrewe om ‘n boodskap aan die wereld te bring en mense bewus te maak. Net Nóg Een is die eerste stuk wat Pieter geskryf het en hy het hierdie kwessie gekies omdat hy voel dat nie baie mense bewus is van hoe groot hierdie kwessie in Suid-Afrika is nie. Die wen van die nuwe afdeling is ‘n voorreg vir hom omdat hy en sy span geskiedenis gemaak het in die ATKV. Pieter is ook genomineer as Beste Regisseur tussen Top-Teater makers by die Landsfinaal. Die landsfinaal het plaasgevind van die 1ste tot die 5de Oktober by die Roodepoort Teater.
KING EDWARD VII SCHOOL (t) 011 551 5800 (e) www.kes.co.za
Grade 6 tour
KES & K.E.P.S. Boot Drive brings smiles to Community
A very successful grade 6 tour to Konka, kids had a blast.
Friday, 28 September at King Edward VII School saw a fantastic turn-out from 07h30 for the KES K.E.P.S. Soccer Festival. Blown away by the support given by the boys from both Schools, parents, Old Boys, friends of the School and supporters of this most amazing initiative. To date we have collected close to 300 pairs of boots and over R4000 in monetary donations to be shared with communities/clubs/players in need of boots.
Grade 7 tour The grade 7’s are off to their final tour with Bryanston Primary!
KES Music Society earn gold Awards at National Eisteddfod Another full set of Gold awards for our King Edward VII School Music Society band members in Bioluminessence at National Eisteddfod! Congratulations Lance Perfect, Patrick Daniel Murray and Badibanga Wa Mukenyi. KES Duo Jason Vermeulen & Sam Groenewald also earned GOLD for their musical presentation.
Page 8
AWSUM NEWS OCTOBER 2018