King Price Laerskole Rugbydag 2020

Page 1

wireless & fibre internet

021 020 0200 | www.ibits.co.za

6 MAART 2020

RIGHT TYRES... RIGHT PRICE Tyres • Wheel Alignment • Shocks • Brakes • CV Joints

Tekstielstraat, Paarl 7646 | Tel: (021) 871 1123 Na-ure: 082 851 7980 | bestuurder.paarl@primatyre.co.za


BOLAND LANDBOU – ‘N TROTSE TRADISIE Boland Landbou is gestig in 1962 en het huidiglik 330 seuns. Ons het 17 rugbyspanne wat weekliks teen die top rugbyskole in die Wes-Kaap meeding. Oor die jare het Boland Landbou vier Springbokke opgelewer, naamlik Attie Strauss, Hottie Louw, Deon Carstens en Derick Hougaard. Ons het ook reeds twee spelers opgelewer vir die SA o.20 span naamlik Arno van Wyk in 2014 en Jondré Williams in 2017. Boland Landbou poog om elke vier jaar rugbyspanne oorsee te neem en het die afgelope twintig jaar toere onderneem na Suid-Amerika (1997); Dubai (2001); England, Wallis en Frankryk (2006); New Zealand (2011) en Italië, Frankryk & Spanje (2015). Ons beplan ons volgende toer na Ierland gedurende die September vakansie van 2021. Die skool is ook een van slegs ‘n paar skole in SA wat in 2002 die Sanix Wêreldtoernooi vir skole in Japan gewen het. Boland Landbou speel in die Premier A-liga van die WP Rugby Unie en neem ook jaarliks aan elke top skole-rugbytoernooi in SA deel. Ons o.19A-rugbyspan neem deel aan die volgende toernooie. • Wildeklawer skole-rugbytoernooi. Die top 20 rugbyskole in SA neem hieraan deel. • Die Noord/Suid-Rugbytoernooi wat jaarliks in Pretoria gehou word. (O.19A&B) Skole wat hieraan deelneem is Waterkloof, Monnas, Garsfontein en Grey Kollege. • Die WP Rugbydag waar ons seuns op Nuweland speel. • Die Blou Bulle Rugbydag waar ons seuns op Loftus Versfeld speel. • Ons speel jaarliks twee wedstryde op TV by Wildeklawer en ons Interskole teen Oakdale. • Ons wedstryd teen Paarl Gimnasium word ook vanaf 2020 regstreeks op TV uitgesaai. Ons o.14A, o.15A en o.16A-rugbyspanne neem jaarliks deel aan die Outeniqua o.14 rugbyweek, die Boishaai o.15 rugbyweek en die Paarl Gimnasium o.16-rugbytoernooi. ‘n Hoogtepunt elke jaar is ons Interskole wedstryd teen Oakdale van Riversdal. In 2018 het Boland Landbou met ‘n rekordtelling die wedstryd 56 – 19 gewen en verlede jaar in 2019 het ons vir Oakdale op hulle eie veld geklop 26 – 23. Dit was die eerste keer wat die tuisspan ‘n Interskole verloor in 10 jaar. Boland Landbou het 21 van die vorige 32 interskole wedstryde teen Oakdale gewen. Sedert 2012 het Boland Landbou 17 WP-Cravenweek spelers, 20 WP o.18-Akademie spelers en 17 WP o.16-Grant Khomo rugbyspelers opgelewer. Ons het ook 7 WP o.17- sewes rugbyspelers opgelewer. In dieselfde tydperk lewer ons twee SA Skole rugbyspelers op, naamlik Jondré Williams in 2015 en Darren Hendricks in 2018. Twee van ons huidige o.19A rugbyspelers naamlik Marco de Witt en Keanan Wentzel is tans lid van die SA Skole oefengroep vir 2020.

Afrigting: • Ons A-rugbyspanne het ervare afrigters met IRB Vlak 1 of 2 kwalifikasies. • Die A-span afrigters is of oud-provinsiale spelers of het reeds op provinsiale vlak afgerig. • Die Hoofafrigter van ons eerste rugbyspan Oloff Bergh is ook die hulpafrigter van die WP Cravenweek XV-tal. • Deon Carstens ‘n oudskolier en voormalige Springbok, Sharks, Saracens en WP-stut is een van ons 1ste span afrigters al vir die afgelope 6 seisoene. • Ons is ook baie bevoorreg en opgewonde om aan te kondig dat Albertus Buckle wat professionele rugby vir 10 jaar in Frankryk gespeel het, vanjaar deel is van ons o.16A afrigtingspan. Albertus het vir Castres, Biarritz, Grenoble en Lyon in die Franse top 14 uitgedraf. Hy is ook ‘n oudskolier van Boland Landbou wat op sy dag vir die SA Skolespan gespeel het. • Dit is ook vir ons belangrik dat ons oud-skoliere by ons rugby afrig, omdat hulle ons skool se waardes en tradisies verstaan. Daarom is daar huidiglik 6 oudskoliere wat by ons rugbyspanne betrokke is. Boland Landbou se Nasionale en Provinsiale spelerslys: Springbokke 4 (Attie Strauss, Hottie Louw, Deon Carstens & Derick Hougaard) SA o.20

2 (Arno van Wyk, Jondré Williams)

Italië 1 (Tobie Botes) Namibië Wêreldbeker

1 (Danie van Wyk, Johan (Aranos) Coetzee &

AJ de Klerk) Namibië Curriebeker

1 (Francois Wiese)

Springbok Sewes

2 (Stefan Basson & Jose van Rensburg)

UAE Sewes

1 (Stephen Cooper)

Super Rugby of Curriebeker

34 (Attie Strauss, Hottie Louw, Derick Hougaard, Deon Carstens, Willem de Waal, Manie du Toit, Evert Kleinhaus, Kobus le Roux, Stefan Basson, Pieter Wium, Cecil Kemp, Jose van Rensburg, Albertus Buckle, Clemen Lewis, Thor Halvorsen, Alwyn Bester, JP Geldenhuys, Heinrich Steyl, Johan Coetzee, Burger Schoeman, Tobie Botes, Morne Hanekom, Chris Buckle, Johan Herbst, Rossouw Kruger, Gerhard Jordaan, Jos Malherbe, Tiaan Loots, Nicolai Lubbe, Tiaan Radyn,

Francois van Wyk, Justin Basson, Arno van Wyk, Mathys Basson) SA Skole

10 (Darren Hendricks; Jondré Williams,

Hottie Louw, Deon Carstens, Derick Hougaard, Kobus le Roux, Albertus Buckle, JP Basson,

Andre Schikkerling, Stephan Basson) SA Skole Akademie 4 (Evert Kleynhaus, Vlam Taljaard, CG Stomann, Clemen Lewis, Athi Magwala)

Page 2

AWSUM CLASHES: KING PRICE LAERSKOLE RUGBYDAG 2020


REËLS VAN DIE DAG: • Hou asseblief by die tye. • Elke span speel twee wedstryde van 20 minute elk. • Wedstryde word gespeel in een rigting met geen rustyd. • ‘n Span bestaan uit 23 spelers. • Geen beseringstyd word toegelaat nie. • Geen doel-, straf- en skepskoppe na die pale. • Die aanvang en einde van ‘n wedstryd sal met ‘n sirene aangekondig word. Die sirene sal streng volgens die tydrooster wees en speeltyd sal verlore gaan indien spanne nie gereed is nie. • Kapteins moet vyf minute voor die aanvang van die wedstryd by die skeidsregter aanmeld. 2. Warm verversings en nog meer is te koop by die Kiosk langs die pawiljoen. 3. Noodhulpdiens onder in die Boland Sentrum beskikbaar. 4. Kleedkamers vir die publiek is agter die pawiljoen en aan die voorkant van die Boland Sentrum beskikbaar. 5. Spelers se etes moet afgehaal word by die Kiosk langs die pawiljoen tussen 15:00 en 17:00. 6. Baie dankie aan die Maties-Skeidsregtersvereniging en hul skeidsregters vir hul onbaatsugtige diens vandag. 7. Na afloop van die laaste wedstryd is daar verversings en ‘n kontantkroeg vir beamptes, ouers en ondersteuners in die BLOB-lokaal onder die Boland Sentrum.

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

AWSUM CLASHES: KING PRICE LAERSKOLE RUGBYDAG 2020

Page 3


6 MAART 2020 0.13A-SPANNE TYD

A-VELD

B-VELD

13:45 – 14:05

Hugenote vs Darling

Bastion B vs Worcester Voorbereiding

14:10 – 14:30

Mikro vs Worcester Noord

Courtrai vs Welgemoed

14:35 – 14:55

Gene Louw vs Eikestad

Noord Eind vs Beaumont

15:00 – 15:20

Worcester Voorbereiding vs Hugo Rust

Bastion B vs Darling

15:25 – 15:45

Gene Louw vs Brackenfell

Swartland vs Worcester Noord

15:50 – 16:10

Paarl Gim vs Bastion A

Klein Boishaai vs Eversdal

16:15 – 16:35

VRSP vs Welgemoed

Hugenote vs Mikro

16:40 – 17:00

Noord Eind vs Eversdal

Brackenfell vs Hugo Rust

17:05 – 17:25

Courtrai vs Beaumont

Paarl Gim vs Eikestad

17:30 – 17:50

Klein Boishaai vs Swartland

Bastion A vs VRSP

TYD

C-VELD

D-VELD

13:00 – 13:40

Bastion o.10 vs Van Riebeeckstrand o.10

13:20 – 13:40 | Darling vs Noord Eind

0.11A-SPANNE

13:45 – 14:05

Hugenote vs Table View

14:10 – 14:30

Courtrai vs Welgemoed

Klein Boishaai vs Beaumont

14:35 – 14:55

Darling vs Worcester Voorbereiding

Bastion vs VRSP

15:00 – 15:20

Gene Louw vs Brackenfell

Hugo Rust vs Drakenstein

15:25 – 15:45

Eikestad vs Beaumont

Noord Eind vs Swartland

15:50 – 16:10

Lochnerhof vs Paarl Gim

Hendrik Louw vs Courtrai

16:15 – 16:35

Klein Boishaai vs VRSP

Welgemoed vs Hugenote

16:40 – 17:00

Bastion vs Swartland

Mikro vs Worcester Voorbereiding

17:05 – 17:25

Hendrik Louw vs Hugo Rust

Table View vs Eikestad

17:30 – 17:50

Drakenstein vs Mikro

Lochnerhof vs Brackenfell

Sterkte aan alle Spanne!

Martin Steyn Martin Martin SteynSteyn

Tel: 021 868 | Fax: 086 605 7269 Tel:4422 021 - 868 4422 paarlenginecentre@gmail.com Fax: 086 605 7269 paarlenginecentre@telkomsa.net

• Crankshaft Grinding • Crank shaftGrinding Grinding • Surface • Surface Grinding • Cylinder Head • Cylinder Head Reconditioning Reconditioning ••Pressure Testing Pressure Testin g •• Conrods Conrods UNIT LDPARK PARKDROMM DROMMEDARIS ST, Unit 3,3,LD EDARIS ST, DALJOSAFAT DALJOS AFAT

Page 4

Paarl Gim vs Gene Louw

AWSUM CLASHES: KING PRICE LAERSKOLE RUGBYDAG 2020


Boland Landbou blink uit in verskeie sportsoorte Boland Landbou bied ook die volgende sportsoorte aan: Krieket:

• Ons het die volgende spanne: o.19A-C, o.15A&B en o.14A&B • Ons speel in die A-liga van die Boland teen HJS, Paarl Gim en Paul Roos en teen WP skole soos Wynberg en Rondebosch. • Ons 1ste span onderneem jaarliks ‘n toer na Gauteng waar ons teen skole soos Hans Moore, Noordheuwel en Garsfontein te staan kom. • Ons het sedert 2012 reeds twee SA Skole en twee SA o.19 Wêreldbeker krieketspelers opgelewer. Stiaan van Zyl het ook in 2014 ons eerste Protea krieketspeler geword en het in sy debuut vir die Proteas ‘n 100-tal aangeteken teen Wes-Indië. • Ons Interskole is elke jaar teen Oakdale en ons het die afgelope 8 jaar Interskole gewen. • Ons o.19A, o.19B en o.14A krieketspanne het vanjaar afgereken met Paarl Gimnasium.

Tennis:

• Ons beskik oor een van die mees bekendste professionele junior tennisafrigters in SA naamlik Myburgh van Zyl. Myburgh bestuur sy eie tennisakademie, nl Tennis Republic, wat bedryf word vanaf Boland Landbouskool. • Alle leerlinge by Boland Landbou kry vir drie middae van die week gratis afrigting by Myburgh. Individuele afrigting word ook deur Myburgh gedoen buite daardie tyd. • Ons het 8 top kwaliteit tennisbane en beskik oor ‘n moderne en gerieflike tennisklubhuis. • Ons bied jaarliks twee Nasionale toernooie aan naamlik die Boland Landbou o.15 Tennisfees in Februarie en die Boland Landbou o.18 Tennisfees in Oktober. • Ons woon ook jaarliks die Groot vyf o.18-toernooi by die HS Nelspruit by. • In 2016 het ons die groot 5 toernooi by Nelspruit gewen. Daar het ons afgereken met onder andere Monnas, Garsfontein, Menlo Park en HTS Middelburg. • In 2017 by ons eie o.18-fees het ons in die finaal teen Paul Roos verloor nadat ons afgereken het met HJS Paarl en Paarl Gimnasium. • Ons 1ste tennisspan het ook vanjaar afgereken met Paarl Gimnasium. • Ons tennisspanne speel hulle ligawedstryde in die Bolandliga gedurende die eerste en vierde kwartaal. • Tennisafrigting vind regdeur die jaar plaas.

Atletiek: Boland Landbou het ‘n voltydse Hoof van Atletiek Marnitz Jacobs (oudskolier) en beskik oor ervare en professionele afrigters wat oud provinsiale en/ of nasionale atletiekafrigters of atlete was. Ons het ‘n afrigter vir elke item. Afrigters sluit in, Andre van der Burg, Marna van der Burg en Monica Husselman. Drie keer per week ry ons met twee bussies na die Paarl waar ons top 30 atlete saam met die dogters van La Rochelle oefen. Ons neem jaarliks deel aan die volgende byeenkomste: • Die top 10 byeenkoms in Pretoria wat by Tukkies aangebied word. • Die Driehoekige byeenkoms tussen Boland Landbou, HJS Paarl en Brackenfell.

• Die top seuns byeenkoms tussen Boland Landbou, HJS Paarl, PRG, Oakdale, HTS Drostdy en Outeniqua. • Die top 10 atletiekbyeenkoms in Mosselbaai by die HS Punt. • ‘n Byeenkoms by die HS Swartland en ‘n byeenkoms by HS Bredasdorp. Elke jaar neem daar ‘n hele aantal van ons seuns deel aan die Boland Kampioenskappe en die Wes-Kaap Kampioenskappe en lewer ons jaarliks SA atlete op. Vanjaar op 22 Februarie het 27 atlete deelgeneem aan die Boland Kampioenskappe en 18 seuns het Boland kleure verwerf wat ‘n ongelooflike prestasie is. Op die baan lewer ons die Boland kampioen op in die seuns o.14 100m, die seuns o.15 100m en die seuns o.19 400m. Ons lewer ook die Boland kampioen op in die seuns o.15 spiesgooi en die seuns o.17 diskusgooi. Tydens die top 10 byeenkoms vanjaar op die 12de Februarie in Pretoria eindig Boland Landbou in die 4de plek. Ons klop skole soos Jeppe, Westville, St Albans College, St Benedicts College en Prestige College. Die skole wat bo ons geeindig het, was Affies, Menlo Park en KES.

Gholf:

• Die skool beskik oor sy eie ‘driving range’ asook ‘n setperk en kaphou area vir oefeninge. • Boland Landbou speel in die eerste liga van die Boland skole gholfliga. • Gholf vind regdeur die jaar by Boland Landbouskool plaas. • Ons gholfspan onderneem elke jaar ‘n gholftoer na die Suid-Kaap waar hulle op van die beste bane in SA speel. • Ons tuisbaan is Wellington Gholfklub. Kondisionering en Rehabilitasie: • Die skool beskik oor ‘n voltydse Sportwetenskaplike naamlik Douglas van Blerk wat sy honneursgraad in sportwetenskap by die Pukke voltooi het in 2014. • Ons het ‘n biokinetikus en ‘n fisioterapeut wat beide op die plaas woon en elke dag tot beskikking is vir ons seuns. • Die skool beskik oor ‘n volledig toegeruste gimnasium wat beskikbaar is vir elke seun vanaf graad 10 tot 12. • ‘n Buitelug oefensentrum is beskikbaar vir graad 8 tot 12 leerders. • Ons sportwetenskaplike, biokinetikus en fisioterapeut is daar vir elke seun en vir elke sport by die skool.

Algemeen:

• Alle vervoer met ons eie voertuie is gratis. • Wanneer ons van openbare vervoer gebruik maak, betaal die ouers slegs die helfte van die vervoerkostes, m.a.w. wanneer die 1ste rugbyspan vlieg na Johannesburg vir die Noord/Suid-toernooi, betaal die ouers slegs die helfte van die vliegtuigkaartjie. Dieselfde geld vir die ander sporte. • Indien ‘n seun in meer as een somersport presteer, kan hy by Boland Landbou beide sporte doen en sal ons nooit van hom verwag om te kies tussen sporte nie. Dit bly sy besluit. • In die somer bied ons Atletiek, Krieket en Tennis aan en in die winter Rugby en Landloop. Gholf en Jeugskou is deurlopende sporte wat regdeur die jaar plaasvind.

AWSUM CLASHES: KING PRICE LAERSKOLE RUGBYDAG 2020

Page 5


DEELNEMENDE RUGBYSPANNE - O.11

HUGENOTE LAERSKOOL

LAERSKOOL DARLING PRIMARY

LAERSKOOL MIKRO

WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL

COURTRAI PRIMARY SCHOOL

WELGEMOED LAERSKOOL

LAERSKOOL GENE LOUW PRIMARY

LAERSKOOL EIKESTAD

LAERSKOOL NOORD-EIND

BEAUMONT PRIMARY SCHOOL

BASTION LAERSKOOL

Sterkte aan alle Spanne! Page 6

AWSUM CLASHES: KING PRICE LAERSKOLE RUGBYDAG 2020


DEELNEMENDE RUGBYSPANNE - O.11

LAERSKOOL HUGO RUST

LAERSKOOL BRACKENFELL PRIMARY

LAERSKOOL SWARTLAND PRIMARY

PAARL PRIMÊRE SEUNSKOOL

LAERSKOOL DRAKENSTEIN

LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM

VAN RIEBEECKSTRAND PRIMARY SCHOOL

LAERSKOOL TABLE VIEW

LAERSKOOL HENDRIK LOUW

LAERSKOOL LOCHNERHOF

AWSUM CLASHES: KING PRICE LAERSKOLE RUGBYDAG 2020

Page 7


DEELNEMENDE RUGBYSPANNE - O.13

Page 8

HUGENOTE LAERSKOOL

LAERSKOOL DARLING PRIMARY

LAERSKOOL MIKRO

WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

COURTRAI PRIMARY SCHOOL

WELGEMOED LAERSKOOL

LAERSKOOL GENE LOUW PRIMARY

LAERSKOOL EIKESTAD

LAERSKOOL NOORD-EIND

BEAUMONT PRIMARY SCHOOL

LAERSKOOL HUGO RUST

AWSUM CLASHES: KING PRICE LAERSKOLE RUGBYDAG 2020


DEELNEMENDE RUGBYSPANNE - O.13

PAARL PRIMÊRE SEUNSKOOL

LAERSKOOL BRACKENFELL PRIMARY

LAERSKOOL SWARTLAND PRIMARY

LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM

VAN RIEBEECKSTRAND PRIMARY SCHOOL

BASTION LAERSKOOL A

LAERSKOOL EVERSDAL PRIMARY SCHOOL

BASTION LAERSKOOL B

DEELNEMENDE RUGBYSPANNE - O.10

BASTION LAERSKOOL

VAN RIEBEECKSTRAND PRIMARY SCHOOL

AWSUM CLASHES: KING PRICE LAERSKOLE RUGBYDAG 2020

Page 9


D N OLA

B

L O O K S U O

B D LAN

rugby DATUM

WEDSTRYD

7 Maart

King Price Boland Landbou Rugbydag: O.19A&B

10 Maart

WP Rugbydag Nuweland: O.19A vs SACS

13 Maart

Brackenfell Sportdag: O.14A, O.15A & O.16A

14 Maart

Blou Bulle Rugbydag Loftus: O.19A vs HTS Middelburg

20-24 Maart

Noord Suid O.19A&B Outeniqua O.14 Rugbytoernooi

20-25 Maart

HJS Paarl O.15 Rugbytoernooi Paarl Gimnasium O.16 Rugbytoernooi

4 April

SACS (t)

10-13 April

St Johns (Paasnaweek): O.19A

18 April

Rondebosch (t)

25-27 April

Wildeklawer: O.19A

9 Mei

Outeniqua (w)

16 Mei

HJS (t)

23 Mei

Stellenberg (t)

30 Mei

Paarl Gim (w)

11 Julie

Wynberg (w)

18 Julie

Bishops (w)

25 Julie

BYE (Loslootjie)

1 Augustus

Paul Roos (w)

8 Augustus

Oakdale (t)

RPM DRILLING WISHES ALL THE TEAMS THE BEST OF LUCK

Page 10

AWSUM CLASHES: KING PRICE LAERSKOLE RUGBYDAG 2020

082 5681 163 023 3425 184 info@rpmdrilling.co.za www.rpmdrilling.co.za RPM Drilling


OLD BOYS

OLD BOYS Darren Hendricks SA Skole 2018 Sharks o.19 Currie Cup 2019

Clemen Lewis Rekord vir meeste wedstryde vir Boland Kavaliers – 158

Oud Springbok Derick Hougaard

Jondre Williams matriek 2015 SA o.20

Aranos Coetzee Cheetahs PRO 14 (2018 – 2020) Namibië Wêreldbeker 2019

Athi Magwala – matriek 2016 SA Skole A-span (2016)

Deon Carstens 2016 matriek WP o.19 & o.21 Curriebeker (2017 & 2018) WP Supersport Challenge (2019 & 2020)

Heinrich Brendel Sharks o.19 Curriebeker Kaptein (2017) Northern Suburbs Rugby Club Australië

Justin Basson Cheetahs 2016 - 2020 Stefan Basson Rovigo Italië SA Skole & Springbok sewes

Albertus Buckle Lyon Top 14 Frankryk Boland Landbou o.16A afrigter 2020

Francois van Wyk – matriek 2009 Northampton Saints (2019 & 2020) Gavin Mills EP KINGS PRO 14 (2020)

Did someone say AWSUM? eel hulle d yd sw d n la le o sk 0 0 0 2 Meer as nuus deur AWSUM.

Van die Kaap tot in Limpopo!

.za

s.co Gaan na www.awsumnew

270 000 views per maand!

102 skole maak gebruik van ons tegnologie,

AWSUM App vir skole s in 2019, vir e aw g it u le ko rs te in 0 5 1 s En on ons is s y w , yd sw d n la e d e th n e sportgele passievol oor skolenuus!


7 MAART 2020 VELD A Veld

B Veld

C Veld

D Veld

VELD A Veld

B Veld

C Veld

D Veld

KLEED KAMERS

09:30 – 10:10

10:10 – 10:50

10:50 – 11:30

11:30 – 12:10

P1

HHH

HTS Bellville

New Orleans

Boland A

P2

Paarl Gim B

Worcester Gim

Bellville

Tygerberg RVK

S1

Paulus Joubert

Boland B

Bredasdorp

Brackenfell

S2

Hugenote

Stellenberg B

Stellenberg A

Monument Park

S3

Fairmont

HTS Drostdy B

HTS Drostdy A

S4

Parow

Durbanville B

Durbanville A

S5

Strand

De Kuilen

Hermanus

S6

Milnerton

Porterville

Augsburg

KLEED KAMERS

12:10 – 12:50

12:50 – 13:30

13:30 – 14:10

14:10 – 14:50

P1

Hugenote

Stellenberg A

HTS Drostdy A

Boland A

P2

Milnerton

Fairmont

Hermanus

Brackenfell

S1

Paarl Gim B

Boland B

Tygerberg RVK

Monument Park

S2

Strand

HTS Drostdy B

Augsburg

Bredasdorp

S3

Stellenberg B

Durbanville B

Durbanville A

S4

Parow

Porterville

Worcester Gim

S5

HHH

De Kuilen

HTS Bellville

S6

Paulus Joubert

Bellville

New Orleans


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.