Klerksdorp vs Lichtenburg 2019

Page 1

25 MEI 2019

46 Margaretha Prinsloo Street, Klerksdorp. Tel: 087 286 4200 apretorius@nttnissan.co.za


Hoërskool Klerksdorp

Hoërskool Lichtenburg

Divan Naudé

Jackus Boshoff

Eerste Rugbyspankaptein

Eerste Rugbyspankaptein Posisie: Slot Geboortedorp: Klerksdorp Hoogte (cm): 1.88m Gewig (kg): 88kg 1ste Span debuut: 2018 Bynaam: Sous

Posisie: Vaskop-voorry (3) Geboortedorp: Klerksdorp Hoogte (cm): 1,88m Gewig (kg): 107kg 1ste Span debuut: 2018 teen Noord-Kaap Bynaam: Vlooi

Beste herinneringe op die veld? Ons wen in 2015 as o.14-span in die TUKS-reeks.

Beste herinneringe op die veld? Ons beste herinneringe was as NWU Reeks Wenners.

Stokperdjies buiten rugby? Ek geniet gimnasiumwerk.

Stokperdjies buiten rugby: Ek geniet boer en jag.

Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons is baie tevrede. Die span raak beter na elke wedstryd.

Hoe gaan dit met die voorseisoen se voorbereiding? Ons het baie hard gewerk aan ons voorbereiding en is baie opgewonde.

Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Klerksdorp toe te kom? Die skool is die beste in die weste.

Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Lichtenburg toe te kom? Hoërskool Lichtenburg is `n skool met tradisies en plattelandse waardes. Dit was `n maklike keuse vir my.

Wat maak dit spesiaal om vir die eerstespan uit te draf? Dit is `n voorreg om die skool te verteenwoordig en die 1ste span trui oor jou kop te trek.

Wat maak dit spesiaal om vir die eerstespan uit te draf? Dit is `n wonderlike voorreg wat mens nie kan beskryf nie.

Wat is jou gunsteling posisie? Voorry (stut).

Wat is jou gunsteling posisie? Slot

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Enrique Osche, hy het altyd tyd vir ‘n grappie.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Casper. Hy het te veel energie en bak die heeltyd poetse met almal.

Wie is die Gim Bom in die span? Ek of Rhoecus Janse van Rensburg.

Wie is die Gym Bom in die span? Richard Champion.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My pa. Is daar een spesiale meisie wat jou ondersteun en indien wel, wat is haar naam? My meisie, Chandré Janse van Rensburg. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Die tydjie saam met my spanmaats in die kleedkamer.

Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My spanmaats en die skool. Is daar een spesiale meisie wat jou ondersteun en indien wel, wat is haar naam? Kayla Lombaard. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Die lekkerste oomblik is as jy gewen het of as jy weet jy het jou beste gegee. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8, Gr. 9 was? Okkie Ackerman.

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8, Gr. 9 was? Douglas-Bruce Smith. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal en hokkie speelsters? Netbal: Cherri v/d Westhuizen Hokkie: Ané West. Kies Een: Tackle of Clean? Tackle. Dummy of side-step? Dummy. Wendrie druk of wenskop? Wendrie.

Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal en hokkie speelsters? Carien, Clarissa en Vissie. Kies Een: Tackle of Clean: Clean Dummy of side-step? Side-step Wendrie druk of wenskop? Wendrie

Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za Page 2

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL KLERKSDORP vs HOËRSKOOL LICHTENBURG 2019


ROCking it!

Shop 1, Rockwill Square, Cnr of Austin and Williams Street Wilkoppies, Klerksdorp, 2571

Tel: 018 468 2497

#RocoKLD

@RocoMamasKlerksdorp

Verwelkoming van Klerksdorp

Designers Ruveix Venter Aniena Venter Nadia Matthee

Advertising Coordinator Zinta Visser Schools Coordinator Linda Huysamen Distribution Yolande Brittnell Steyn

To advertise Baie hartlik welkom by hierdie jaar se KHS/Lichtenburg-dag. As gasheerskool is dit vir ons ‘n besondere voorreg om mnr. Mathee en al die personeel, afrigters, leerders en ouers van Lichtenburg hier by KHS te ontvang. Hierdie tradisie wat al baie jare tussen die skole bestaan, is beslis ‘n hoogtepunt op die kalender in Klerksdorp. Deelname aan ‘n spansport speel ‘n belangrike rol in karakterontwikkeling en lewensvaardighede, daarom weet ons dat hierdie deelname jongmense toerus vir die toekoms.

Yolande Brittnell Steyn | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za

KHS-groete GERHARD BRAND

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

Dit is my wens dat elke speler, afrigter, ouer en toeskouer in goeie gees sal meeding en die waarde van ons kinders se talente positief sal ervaar. Ek bedank graag: • FNB vir hulle borgskap en insette waarsonder hierdie dag nie so suksesvol sou wees nie. • Noodhulp, skeidsregters, ander beamptes en werkers. • Alle spelers en afrigters. • Ander borge, ouers en toeskouers. • KHS se personeel vir al die reëlings en harde werk. Baie welkom, geniet die dag en groot dank aan ons Hemelse Vader vir talente en geleenthede.

AWSUM News is published by the


HOËRSKOOL KLERKSDORP EERSTE XV

1. Franco Jacobs Loskopstut

2. Dewald Theron Haker

3. Divan Naude (k.) Vaskopstut

4. Enrique Ochse Slot

5. Hanno Senekal Slot

6. Rossouw Karsten Flank

7. Rico Cilliers Flank

8. Quintes Wilken Agtsteman

9. Wian Geldenhuys Skrumskakel

10. Isrome Phatudi Losskakel

11. Armand vd Merwe Linkervleuel

12. IZ Buys Binnesenter

13. Rhoecus J v Rensburg Buitesenter

14. Janré Pretorius Regtervleuel

15. Donovan Nepgen Heelagter

Reserwes: 16. Lowyk Vogel

20. Jaco Pienaar

17. Gideon Niewoudt

21. Barry Meyer

18. Dandré de Villiers

22. Ethan Lauwrens

19. Hanrico Botha

23. Künder v/d Colff


HOËRSKOOL LICHTENBURG EERSTE XV

1. Lourens Jacobs Loskopstut

2. JG Gentle Haker

3. De Wet de Villiers Vaskopstut

4. Waldo Nel Slot

5. Jackus Boshoff (k.) Slot

6. Stiaan Loots Flank

7. Dian Scheepers Flank

8. Casper Claase (o.k.) Agtsteman

9. Jacques Stander Skrumskakel

10. Coenri van Rooyen Losskakel

11. Francois Swanepoel Linkervleuel

12. Rynhardt Jahns Binnesenter

13. Wimpie Venter Buitesenter

14. Richard Champion Regtervleuel

15. Ruben Oosthuizen Heelagter

Reserwes: 16. Dean Nel

20. WP Marnewick

17. Hansie Pieterse

21. Wessel Nortman

18. Jan Greyling

22. Kelsey Hutton

19. Benje Thorpe

23. Pieter Wagner

24. Rayne Badenhorst


HOËRSKOOL KLERKSDORP RUGBY A-SPANNE

Rugby o.19B Voor: Tiaan Jansen, Bucks Modiginyane, Barry Meyer, Dandré de Villiers, Hanrico Botha en Redanté Swart. Agter: Peet Prinsloo (afrigter), Gideon Niewoudt, HJ Kriel, JW Wilkens, Dylan Braxton (o/kaptein), Jaco Pienaar, Künder v/d Colff (k.), Ethan Lauwrens, Brennon Scott en Lowyk Vogel.

Rugby o.16A Voor: Emile Isaacs, David van Rooyen, Jayden Burger, JP Olivier, Janco Erasmus, Rehandre Viljoen, Marks Dlamini. Middel: Amo Mohlokoane, Zandre Peens. Agter: Johan O’Connell (k.), Aaron Ford, Nathan Durand, Swainston Lock, Alfonso van Wyk, Divan Steenkamp.

Rugby o.15A Voor: Luan von Wielligh (k.), Senekane Mmuse, Zane van Staden, JJ Mienie, Willie van Rensburg, MJ Mostert. Agter: Divan Pieters, Ewald Fourie, Destiny Bukasa, Hendriko van Antwerp, Enrique Claassen, Keagan Wallace, Jayden Fredricks, Marno Jansen, Wian Strydom.

Rugby o.14A Voor: PF van Zyl, Wian Enslin, Henry Pieterse, Sakkie Nienaber, Pierru Pienaar, Papino Maluleke, Glenton Matras, Estiaan Viljoen, Walt Brandt, Brink von Wielligh. Agter: Francois Botha (afrigter), HJ Erasmus (k.), Pieter Kriel, Leonard Bevan, Damion Vermeulen, Lorenzo Swartz, Juan-Dre Botha, Kobus de Waal, Bradley Bates, Doan Bezuidenhout, Pedri Snyman, Wian v Rensburg, Gustav Lourens, Romé Pretorius, Jacques v Staden (afrigter).

Page 6

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL KLERKSDORP vs HOËRSKOOL LICHTENBURG 2019


HOËRSKOOL LICHTENBURG RUGBY A-SPANNE

Rugby o.19B

Rugby o.16A

Rugby o.15A

Rugby o.14A

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL KLERKSDORP vs HOËRSKOOL LICHTENBURG 2019

Page 7


NETBAL A-SPANNE

Hoërskool Klerksdorp - Netbal o.19A

Hoërskool Klerksdorp - Netbal o.19B

Voor: Angelique vd Merwe, Buhle Siko, Shane de Jager. Agter: Megan Labuschagne, Hybrie Breedt (k.), Kirsten Rothman, Cherrie Potgieter, Cherie van der Westhuizen.

Voor: Marissa Greyvenstein, Nicole Havenga, Palesa Maretlwa. Agter: Temia v Rensburg Lize Jacobs, Bianca Jacobs, Clara de Beer.

Hoërskool Klerksdorp - Netbal o.17A

Hoërskool Klerksdorp - Netbal o.16A

Voor: Zane Erasmus, Louret Olivier, Motso Mothlaping. Agter: Kayla vd Bergh, Megan Roux, Ane Venter (k.), Marne vd Merwe, Sonica van Jaarsveld.

Voor: Zandre Taute, Esmene Serfontein, Carla vd Merwe. Agter: Kayla Pretorius, Mine Eggberry, Leandone Rautenbach (k.), Ashley Del Bianco, Maatje Luus.

Hoërskool Klerksdorp - Netbal o.15A

Hoërskool Klerksdorp - Netbal o.14A

Voor: Chanel J v Rensburg, Cherine Marais (k.), Chani Prinsloo. Agter: Dane-Leigh vd Westhuizen, Charl-Mari Du Bruyn, Tineke Eggberry, Lynette Kotze.

Voor: Danielle Nienaber, Caylen Burger, Micke Muller. Agter: Michaela Lessingh, Leshane vd Bergh, Annie vd Colff (k.), Este Cilliers, Suhane Visagie.

Page 8

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL KLERKSDORP vs HOËRSKOOL LICHTENBURG 2019


NETBAL A-SPANNE

Hoërskool Lichtenburg - Netbal o.19A

Hoërskool Lichtenburg - Netbal o.19B

Voor: Jessica Erasmus, Charl Pretorius, Julian Redelinghuys, Megan Vogel, Janilene Scholtz, Dawie Matthee, Lucy Kearney, Steyn Kearney en Yolandé van Niekerk. Agter: Zané Jones, Lané Swart, Anna Pitso, Lynette Scholtz, Dané van der Walt, Elaine de Bruyn, Henné Buitendach, Janel van Tonder en Chandré Venter.

Voor: Simoné Diedericks, Chandré Venter en Anri Els. Agter: Annemé van der Merwe, Andria Janse van Rensburg, Liné du Plessis en Elzanne Badenhorst.

Hoërskool Lichtenburg - Netbal o.17A

Hoërskool Lichtenburg - Netbal o.16A

Voor: Tiffany Greyling, Annika Badenhorst, Christel van der Westhuizen, Aldiné van der Walt en Ofentse Matsobe. Agter: Petru Kleynhans, Lirieke Swanepoel en Zilke Badenhorst.

Voor: Zané Jones, Elzette Oosthuizen, Yolande van Niekerk, Lezanné Roode en Jessica Erasmus. Agter: Risie Dyers, Charlise Scholtz (k.), Hezandri van der Westhuizen (o.k.), Wilmari Els, Janize Terblanche, Tharina Pieters en Vasti Fourie.

Hoërskool Lichtenburg - Netbal o.15A

Hoërskool Lichtenburg - Netbal o.14A

Voor: Diandri du Plessis, Ester Herbst, Ezilna Coetzee, Neriza Terblanche en Linique Oosthuysen. Agter: Leané van der Merwe, Charné Cronje, Cianca Brits en Kyla van Heerden.

Voor: Danica Huyser, Caren Janse van Rensburg, Chane van der Merwe, Lourika Grobler en Zandri Terblanche. Agter: Hanmari Swart, Daniella Duvenhage, Rudé Viljoen en Omolemo Thlabane.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL KLERKSDORP vs HOËRSKOOL LICHTENBURG 2019

Page 9


DOGTERSHOKKIE A-SPANNE

Hoërskool Klerksdorp - Hokkie o.19A Voor: Wilrie Wiersma, Zunike Strydom, Anè West (k.), Melissa van Loggerenberg, Marilize Saaiman en Izanda Raath. Agter: Caitlin Cooper, Deline Rood, Lilica Burger, Pearl Maferetlhane, Me Schani Moore (afrigter), Alexis Bredenhann, Almé van Blerk, Morgan Rood, Mariska Waldeck en Mackenzie Murphy (o.k.).

Hoërskool Lichtenburg - Hokkie o.19A Voor: Ané van Wyk, Beané Hefer, Elmarize Moolman, Wané du Preez, Carien Breytenbach (kaptein), Cherize Kuhn en Anja Joubert. Agter: Andries Vellema, Natasha Badenhorst, Rallmoinne Lubbe, Sonel Wessels, Anneli Kruger, Mikayla Keyser, Kayla Lombard, Roné Badenhorst en Petro de Jong van Arkel.

Hoërskool Klerksdorp - Hokkie o.19B

Hoërskool Lichtenburg - Hokkie o.19B

Voor: Keeana Koekemoer, Tharisma Viljoen, Deoné Cronjé, Marlize Booysen, Leonize Meiring, Chandré J v Rensburg (o.k.), Melissa Roux, Davida v d Merwe, Zeldene Roux. Agter: Anushcke de Ronde, Larissa Bezuidenhout, Abigail Dreyer, Andrea Dias, Lize Pretorius, Me Erika Brand (afrigter), Marizet Claase, Kayla Strydom, Jessica Swart, Cyan Booth, Danél Smit (k.).

Voor: Simone van Heerden, Suné de Klerk, Sanchia Bester, Margerietta Smook en Monique Rossouw. Agter: Yleine Roux, Enjuliez Jordaan, Dominique Malan, Mariaan le Roux, Anushke Geldenhuys, Erika du Plessis en Charlene du Toit.

Page 10

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL KLERKSDORP vs HOËRSKOOL LICHTENBURG 2019


DOGTERSHOKKIE A-SPANNE

Hoërskool Klerksdorp - Hokkie o.16A

Hoërskool Lichtenburg - Hokkie o.16A

Voor: Lizaan Dreyer, Rolé Gouws, Chané Ouwencamp, Leanri Kotze (k.), Danica Rootman, Ronel Kruger (o.k.). Agter: Suné Weldon, Stephanie Esterhuizen, Magdel Kotze, Mieke van der Merwe, Me. Yvonne Scott (Afrigter), Julizka du Plessis, Danelle Rood, Suné Janse van Vuren, Samantha Kelly.

Voor: Shenaaz Gangat, Keamogetswe Lefifi, Corin Rankin, Imke Keyser en Elisna Wessels. Agter: Penny Champion, Omphemetse Legothle, Kayla van Zyl, Emma Heydenreich, Coreen de Villiers, Margit Gilliland, Jean-Mari van Heerden, Megan Smith, Arlene Boshoff en Alishia Strydom.

Hoërskool Klerksdorp - Hokkie o.15A

Hoërskool Lichtenburg - Hokkie o.15A

Voor: Charné de Beer, Melissa van Deventer, Marjoné Nel (o.k.), Chané Loots, Riana Nel. Agter: Marli Swanepoel, Bulelwa Gobile, Tomé Wiersma, Leanke Maré (k.), Me. Matia van der Westhuizen (afrigter), Cornel West, Merice Roux, Kamo Maleka, Anke Roodt.

Voor: Amanda Swarts, Sorita van der Walt, Leandré van der Walt, Sonja Maree, Inge Seymore en Lizé Oosthuizen. Agter: Chené Wessels, Joret Olivier, Lienki Carroll, Nelize Jacobs, Bianca Delport, Liandri Rothman, Lanel Olivier en Symone Peters.

Hoërskool Klerksdorp - Hokkie o.14A

Hoërskool Lichtenburg - Hokkie o.14A

Voor: Tlotlo Bogatsu, Carlie Esterhuizen (k.), Danél Krüger, Twané Vermeulen, Ilné Smith. Agter: Imcke Wessels, Vianca Roux (o.k.), Marize Joubert, Me Lida Boshoff (afrigter), Loené Olivier, Clarisse du Plessis, Hannah Murphy, Fatso Mofokeng.

Voor: Marzé Rall, Leanke Roux, Mea Colyn, Minge Doubell, Arné Mouton, Kimmy Bezuidenhout en Kelebogile Disele. Agter: Rihané Pretorius, Bernelee Rousseau, Nicole Wessels, Cecile Kruger, Tessa de Bruyn, Adel Lombard, Renel van Wyk, Chanel Schoonbee en Franzelle Joubert.

SEUNSHOKKIE A-SPANNE

Hoërskool Klerksdorp - Hokkie o.19A

Hoërskool Lichtenburg - Hokkie o.19A

Voor: Dwane Ollyn, Pieter- Jan Swanepoel, Fredrich Saunderson, Botselo Segasapelo, Hanru du Plessis. Agter: Carlos Sousa(afrigter), Divan Serfontein, Koketso Medupe, Tiisetso Setlhabi, Dewet Muller, Andrew Saaiman, Enriques Bezuidenhout (kaptein), Setle Mazabane, Jayden Nakana, Klokkies Motladi.

Voor: Julian Redelinghuys, Marie Roode, Franco Landsberg, Hennie Grobler, Geo Booysen, Bertie Grobler en Winnie Grobler. Middel: Gerrie Booysen, Franscois van der Merwe, Eric Jacobs, Dewald Blaau, Manie Olivier, Danhard Rossouw en Janko Botha. Agter: Junior Cupido, Pretty Legodi, Thabang Ramatsholoe, Johan Kruger, Zuan Kleynhans en Dricus Myburgh.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL KLERKSDORP vs HOËRSKOOL LICHTENBURG 2019

Page 11


RUGBY A-VELD

B-VELD

TYD

SPAN

TYD

SPAN

07:45 08:45 09:45 10:45 11:45 12:15

o/14A o/15A 2de Span o/16A Voorprogrm 1ste Span

07:45 08:45 09:45 10:45

3de Span o/16B o/14B o/15B

NETBAL BAAN 1

BAAN 2

BAAN 3

TYD

SPAN

TYD

SPAN

TYD

SPAN

08:00

o/14A

08:00

o/19B

08:40

o/14B

08:40

o/15A

08:40

o/17B

-

09:15

o/16A

09:15

o/15B

-

09:55

o/17A

09:55

o/16B

-

10:30

1ste Span

-

-

-

-

HOKKIE A-VELD (onder)

B-VELD (agter hoof-pawiljoen)

TYD

SPAN

TYD

SPAN

08:00

o/16A

08:00

o/14B

09:15

1ste Span (Dogters)

09:15

2de Span

10:30

o/15A

10:15

o/14A

11:30

1ste Span (Seuns)

11:15

o/16B

STERKTE AAN ALLE S PA N N E !


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.