Kwagga Junior Rugbyweek 2019

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

15 - 20 MAART 2019 Lanemart (Pty) Ltd t/a Milanos Ivan Kotze (General Manager) Cell: 076 655 1514 | Tel: 044 8780204 | ivan@lanemart.co.za Unit A1 York Industrial, Pearl Street, Tamsui, George, 6530

SUPPORTED BY

SUPPLEMENTS FOR SPORTSMEN & WOMEN AT WHOLESALE PRICES


Baie welkom aan al die deelnemende skole:

Kry alle foto’s en videos aanlyn by

awsumnews.co.za

Designers Ruveix Venter Aniena Venter Nadia Matthee

Advertising Coordinator Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn

To advertise Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Die Afrikaanse Hoër Seunskool Hoër Boland Landbouskool Curro Nelspruit Hoërskool Diamantveld Hoërskool Outeniqua Hoërskool Durbanville Hoërskool Garsfontein HTS Middelburg Hoërskool Hugenote Hoërskool Jeugland Hoërskool Klerksdorp Hoërskool Menlopark Hoërskool Monument Paarl Boys’ High School Parel Vallei High School Pearson High School Hoërskool Stellenberg Volkskool Heidelberg Hoërskool Waterkloof Wynberg Boys’ High School Hoërskool Zwartkop Hoërskool Bellville Hoërskool Framesby Hoërskool Ellisras Langenhoven Gimnasium Hoërskool Kempton Park Paul Roos Gimnasium

BAIE DANKIE AAN ONS BORGE Baie dankie aan al ons borge, veral ons hoofborg, CANON SMART OFFICE CONNECTION GEORGE en mede-borg SPAR WELLINGTON SQUARE. Sonder julle sou hierdie week nie plaasgevind het nie.

Page 2

AWSUM CLASHES: KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2019


BELANGRIKE TELEFOONNOMMERS Dr IJ de Villiers (net agter die skool) 044 873 2985 Dr Augustyn (langs Pick ‘n Pay) 044 803 7600 Provinsiale hospitaal 044 802 4451 / 802 4408 Walk in Doctor Garden Route Mall: 044 887 0121 York Boulevard Centre: 044 873 4399 Heatherlands: 0861 943 943. Heatherlands after hours: Monday to Friday from 11:00 to 23:00; Saturdays and Sundays from 18:00 to 23:00 Mediclinic (Privaat) 044 874 6770 Coetzee Apteek (Yorkstraat) 044 874 3188 Wasgoed Delien: 082 855 9749 / 083 327 0764 Fisio behandeling Daar sal gedurende die week fisioterapeute beskikbaar wees vir behandelings. Sien reëlingskomitee vir meer inligting. Noodhulp Tydens die week word mediese dienste verskaf deur die Kwagga Noodhulpspan, ER, Profisio en Drs For U. Spanbestuurders of ‘n volwassene moet asb beseerde spelers vergesel na die hospitaal. Mediese besonderhede van spelers moet asb deur die afrigters beskikbaar gehou word. Mediese koste is vir u eie rekening.

NOG VERMAAK OP DIE DAG Stalletjies: Kwagga Snoepie is vanaf Vrydagaand tot Woensdagmiddag oop. Top Gear Sport van George verkoop sporttoerusting gedurende die week. Ondersteun hulle gerus. Kontak Ters by 0832704142 Aksiefoto’s is deurentyd te koop. Lig asb spelers in. SPUR se karavaan is ook elke dag beskikbaar vir lekker Hamburgers en Chips. Livingball se stalletjie ook elke dag oop.

TOERNOOIPROGRAM VRYDAG 15 MAART: Aankoms en registrasie: • Vanaf 15:00 in Klubhuis langs A-veld. Daarna vertrek julle na die verskeie akkomodasie geriewe. Inligtingsessie: • 18:00 in Klubhuis. (Verpligtend) Openingseremonie: • 19:00 op A-veld. Tree aan om 18:45. Skoolsweetpakke is voldoende of enige ander spandrag Afrigters: • Braai in Klubhuis om 20:00 (Verpligtend) • Superbru……lekker pryse vir afrigters! Spelers: • Kospakkie vir alle spelers in Klubhuis om 18:00. • Spelers terug na hul Koshuise. • Stiltetyd om 22:00. • Ligte-uit om 22:15. SATERDAG 16 MAART: Ontbyt: • In koshuise om 07:00 vir beamptes en spelers. Middagete: • Sien etelys Spanfoto’s: • In wedstryddrag net voor die wedstryd begin. Wedstryde: • Begin om 08:30 op die A + B + C-velde. Sien onderstaande program. Afrigters: • Funksie by Klubhuis vanaf 18h00. • Bekendmaking van Saterdag se wedstryde om 21:00 deur Westrydbepalingskomitee. • Golfkompetisie vir afrigters! Pryse geborg deur CANON! Spelers: • Kospakkie by die klubhuis • Skop kompetisie vir die seuns! • Toesig by koshuise word gereël. • Stiltetyd om 22:35. • Ligte-uit om 22:50. SONDAG 17 MAART: Ontbyt: • In koshuise om 08:00 vir beamptes en spelers. Middagete: • Geen Ontspanning: • ‘n Dag saam met u span. Geniet dit wat die mooie Suid-Kaap u bied. Hartenbos/ Diazstrand / Vicbaai / Heroldsbaai is gewilde keuses. Ten Pin Bowling in York Straat is ook ‘n opsie. Aandete: • SPUR of Panarottis soos op ete-lys Toesig: • Geen toesig in koshuise nie. • Stiltetyd om 22:00. • Ligte-uit om 22:15. MAANDAG 18 MAART: Ontbyt: • In koshuise om 07:00 vir beamptes en spelers Middagete: • Sien etelys. Wedstryde: • Begin om 08:30 op die A + B + C-velde. Afrigters: • Funksie vir afrigters by Victoriabaai vanaf 18h00 • Bekendmaking van Woensdag se wedstryde om 21:00. Spelers: • Aandete by verblyf of soos op ete-lys. • Toesig by koshuise. • Stiltetyd om 22:35. • Ligte-uit om 22:50. DINSDAG 19 MAART: Ontbyt: • In koshuise om 08:00 vir beamptes en spelers Middagete: • Kospakkie deur verblyf voorsien. Program vir dag: • Spanne oefen op hul eie of geniet die dag by die see! Aandete: • Koopbewyse van MC Donalds, KFC en Burger King soos op ete-lys. Toesig: • Geen toesig in koshuise nie • Stiltetyd om 22:00. • Ligte-uit om 22:15. WOENSDAG 20 MAART: Ontbyt: • In koshuise om 07:00 vir beamptes en spelers Middagete: • Geen middagete. Spanne vertrek direk na hul wedstryde. Spanne wat laaste speel kan versoek rig vir kospakkie. Wedstryde: • Begin om 08:30 op A + B + C-velde, sowel as by Van Kervel Skool


0.14A RUGBYSPANNE

Hoërskool Waterkloof

Parel Vallei High School

Hoër Boland Landbouskool

Curro Nelspruit

Hoërskool Stellenberg

Hoërskool Jeugland

Hoërskool Menlopark 0.14A & 0.14B

Page 4

AWSUM CLASHES: KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2019


Imagine an app for your school where you can access all your sport photo’s of all the teams

Important School Information

Photos & Videos

Income for your school

Events Shopping World Sport News

AWSUM App for Schools awsumapp@tiemedia.co.za


GREAT BRAK

Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag

16 MAART 2019 TYD

A-VELD

08:30

o/14 Diamantveld - Zwartkop

09:30

o/14 Boland Landbou - Garsfontein

10:30

o/15 Bellville - Pearson

11:30

o/14 Menlopark - Paul Roos

o/14 Ste

12:30

o/15 Diamantveld - Wynberg Boys

o/15 Je

13:30

o/14 Afrikaans Hoër Seuns - Durbanville

14:30

o/14 Monument - Paarl Boys

o/14 Wyn

15:30

o/15 Durbanville - Framesby

o/15 Lan

16:30

o/15 Outeniqua - Boland Landbou

o/1

o/14 Heidelber o/14

o/14 P

o/15 Heidelber

E&J PANELBEATERS AND SPRAYPAINTERS

TEL: 044 873 6358 / 044 884 0881 / 044 873 6244 FAX: 086 617 3982 ejpanelbeaters@lantic.net STEVE 076 462 1165 / GERRIT 082 838 1169 NELSON MANDELA BOULEVARD, GEORGE.

Professional Workmanship Guaranteed Page 6

AWSUM CLASHES: KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2019


Manual Gearboxes General Maintenance

GE

Diffs, clutches

D

Tel: 044 875 0179

S

Converters

G I U E’ O

22 Sandkraal Rd Nelson Mandela Blvd

AR

Posbus 3097, George Industria, 6536

RE

Automotive Gearboxes

BOX CENT

16 MAART 2019 B-VELD

14 Jeugland - Pearson

rg Volkskool - Wellington Hugenote Outeniqua - Waterkloof

ellenberg - HTS Middelburg

C-VELD o/14 Outeniqua B - Monnas B o/14 Menlo B - Kwagga XV o/14 Framesby - Kemptonpark o/14 Ellisras - Langenhoven Gim

eugland - Glenwood House

Parel Vallei - Klerksdorp

nberg Boys - Curro Nelspruit

ngenhoven Gim - Parel Vallei

rg Volkskool - Wellington Hugenote

Boardware Wholesalers in: Cabinet Hardware, Kitchen Accessories, Post-form Tops, Laminates, Boards, Board Products and Exotic Solid Timber. Mustbuild Building Material and Hardware. Boardware (George) Tel: 044 8758 805 (128 Nelson Mandele Boulevard) Boardware (Mossel Bay) Tel: 044 6950 242 (22A Bolton Road) Mustbuild (George) Tel: 044 8758 878 (128 Nelson Mandela Boulevard)

AWSUM CLASHES: KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2019

Page 7


0.14A RUGBYSPANNE

Hoërskool Kempton Park

Hoërskool Garsfontein

Hoërskool Ellisras

Hoërskool Klerksdorp

Hoër Volkskool Heidelberg

Hoërskool Outeniqua

Covering more than 350 school events nationally Page 8

AWSUM CLASHES: KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2019


0.14A RUGBYSPANNE

Paul Roos Gymnasium

Hoërskool Zwartkop

Langenhoven Gimnasium

Hoërskool Framesby

Pearson High School

HTS Middelburg

Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za AWSUM CLASHES: KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2019

Page 9


0.14A RUGBYSPANNE

Hoërskool Durbanville

Afrikaanse Hoër Seunskool

0.15A RUGBYSPANNE

Hoërskool Durbanville

Hoër Volkskool Heidelberg

Page 10

AWSUM CLASHES: KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2019

Pearson High School

Glenwood House School


0.15A RUGBYSPANNE

Parel Vallei High School

Hoërskool Bellville

Hoërskool Jeugland

Sterkte aan al die spanne!

Hoër Boland Landbouskool

Hoërskool Outeniqua

McDonald’s George

They’re more than just burgers..

Tel: 044 873 4032 mcdonaldsgr@gmail.com McDonald’s George, Western Cape

AWSUM CLASHES: KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2019

Page 11


Outeniqua neem deel aan Noord-Suid Rugbytoernooi Baie sterkte aan ons eerste en tweede rugbyspanne wat deelneem aan die Noord-Suid Rugbytoernooi.

0.19A - Hoërskool Outeniqua Voor: Curtley Smith, Abré Minnie (Onder kaptein), Gerhard Ackermann, Casten Michaels, Keanu Lindoor. Middel: Lawrence Victor, Jandré le Roux, Leon Volschenk, Francois Breytenbach Dillon Pieterse. Agter: Bennet Nortjé (Kaptein), Henry Tromp, Corné Struwig, Dean Malherbe, Johann Jördens.

Page 12

AWSUM CLASHES: KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2019


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.