SOIL & GRAVEL TESTING | AGGREGATE TESTING ASPHALT & BITUMEN TESTING | CONCRETE TESTING
7 Bally Crescent, Voorbaai, Mossel Bay, 6500 Tel: + 27 (0)44 695 2387 | Cell: + 27 (0)82 928 7562 www.roadlab.co.za | jacovr@roadlab.co.za
Volg ons op Facebook AWSUMSouthern Cape
18 AUG 2018
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
Boodskap van LANGENHOVEN GIMNASIUM Deelname en betrokkenheid bly ‘n voorreg en geleentheid vir enige leerling op skool. Interskole is die afsluiting en hoogtepunt van ‘n jaar se harde werk op die sportveld. Dis een van die geleenthede wat enige leerling altyd sal onthou. Die smee van vriendskappe onderling en verseker ook tussen buurskole bly lewenslank. Ons is slegs eenkeer op skool en daarom moet ons dit geniet en elke aspek van kindwees beleef en ervaar. Mag 2018 onvergeetlik wees in alle opsigte. Neem deel, geniet dit en leer lewenslesse uit hierdie ervaring. Mag die beste spanne wen.
Stephanus Potgieter SKOOLHOOF VAN LANGENHOVEN GIMNASIUM
LANGENHOVEN GIMNASIUM
HOËRSKOOL PUNT
1. Hoe was julle seisoen hierdie jaar? Ons het tot op hede ‘n baie goeie seisoen. Die span speel baie mooi rugby, wat dit vir toeskouers lekker maak om te kyk. Dit het daartoe gelei dat ons in ‘n hele paar wedstryde groot tellings aangeteken het.
1. Hoe was julle seisoen hierdie jaar? Ons het ‘n bevredigende seisoen – reeds 15 wedstryde gespeel waarvan 11 gewen, 3 verloor en 1 gelykop. Ons het ook ‘n baie lekker toer na Namibië gehad gedurende die Junie/Julie skoolvakansie – ‘n toer wat bygedra het tot die gees en samespel van ons span.
2. Wat beteken hierdie wedstryd vir jou span en vir die skool? Interskole is defenitief een van die belangrikste wedstryde van die seisoen. Dit is ons laaste wedstryd en natuurlik wil ons ‘n baie goeie seisoen op ‘n hoogtepunt afsluit. Dit is nie net vir die span belangrik nie, maar die sukses van jou eerste rugbyspan bepaal ook die positiewe gees tussen die leerders.
2. Wat beteken hierdie wedstryd vir jou span en vir die skool? Dit is die hoogtepunt van die seisoen en die een wedstryd wat jy wil wen. ‘n Span kan alles verloor gedurende die seisoen, maar as jy interskole wen, was jou seisoen ‘n sukses.
3. Het julle huidiglik enige uitdagings? Ons was die seisoen gelukkig om nie regtig enige beserings te hê nie. In die laaste week het ons ‘n paar onvoorsiene beserings in belangrike posisies gekry. Dit gaan dus vir ons ‘n groot uitdaging wees om die kwaliteit van ons spel te handhaaf.
3. Het julle huidiglik enige uitdagings? Dit was ‘n lang en harde seisoen met baie beserings.
4. Wie sien jul tans as jul grootste opponente? In die seisoen probeer ons elke keer fokus op die volgende wedstryd en sien daardie opponent as ons sterkste opponent. Punt is egter in ons liga een van ons sterktste opponente.
5. Enige spelers waarvoor ons moet uitkyk die naweek? • Sydney Volkwyn (6) • Armando Wienand (1) • Joshua Hermanus (8) • Chris Horn (2)
5. Enige spelers waarvoor ons moet uitkyk die naweek? • GW Lund (SWD Cravenweekspan) • Bennie Stemmet (SWD Akademiespan)
4. Wie sien jul tans as jul grootste opponente? Langenhoven Gimnasium verseker.
6. Wat lê nog voor vir julle die jaar? Slegs Interskole.
6. Wat lê nog voor vir julle die jaar? Ons wil graag voortgaan om aantreklike rugby te speel en natuurlik ook ons laaste wedtryd wen.
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. Bladsy 2
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
UITSLAE VAN VORIGE KRAGMETINGS 1993–2017 JAAR
RUGBY
NETBAL
DOGTERS HOKKIE
SEUNS HOKKIE
PUNT
GIM
PUNT
GIM
PUNT
GIM
PUNT
GIM
1993
12
11
25
4
4
0
-
-
1994
0
10
31
12
2
0
-
-
1995
3
3
33
12
6
0
-
-
1996
9
12
37
14
5
0
-
-
1997
3
15
37
10
1
0
-
-
1998
10
12
25
24
5
0
-
-
1999
0
10
27
14
2
1
0
0
2000
18
24
34
14
0
1
5
0
2001
8
10
36
14
0
5
2
2
2002
13
14
26
33
2
3
1
1
2003
15
6
22
23
2
1
6
0
2004
15
12
31
14
2
0
4
0
2005
15
10
23
19
4
0
5
1
2006
13
7
26
14
0
2
0
1
2007
18
11
29
15
0
1
1
0
2008
13
8
37
16
2
1
0
0
2009
0
10
33
24
0
2
1
2
2010
23
27
32
20
1
1
0
0
2011
18
13
31
14
0
2
0
1
2012
13
10
28
20
0
1
3
0
2013
18
34
29
19
0
2
0
0
2014
22
19
20
22
1
0
2
1
2015
11
27
34
14
1
1
0
1
2016
12
8
35
24
0
2
0
2
2017
13
15
35
15
0
2
0
1
12
13
21
4
12
11
7
6
2018 WEN GELYKOP
1
0
Langenhoven Gimnasium
Dirigente Voor: Chrismari Strydom, Marliné Basson. Agter: Jaundré Rollison, Charné Beyleveld, Wernich Benedelle, Ilke van der Linde.
2
6
Hoërskool Punt
Gelukbringer
Dirigente
Gelukbringer
Ilo
Zelmari Wessels, Amy Jansen, Alexis O’Reilly, Sharkie, Alison O’Reilly, Zinanda Geyer.
Sharkie
Mnr en Mej Gim Voor: Anna-Mart Schutte, Theuns Oosthuizen. Agter: Ilke van der Linde, Charné Byleveld, Simoné Fourie en Jacques Tredoux.
Mnr en Mej Punt Lwazi Mpato en Chanell Robertson.
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
Bladsy 3
LANGENHOVEN GIMNASIUM EERSTE XV
12. Bennie Stemmet (K) Binnesenter
1. Michael Jooste Loskopstut
2. Jean Ferreira Haker
3. GW Lund Vaskopstut
4. John Barnard Slot
5. Francois du Plessis Slot
6. Franco Kennedy Flank
7. Stefan Bekker Flank
8. Ian Bezuidenhout Agtsteman
9. Eaj Carew Skrumskakel
10. Bradford Hendricks Losskakel
11. Adrian Palmer Linkervleuel
13. Kerwin Olyn Buitesenter
14. Johann Müller Regtervleuel
15. Jorrell Arries Heelagter
Reserwes Janco Janse van Rensburg, Hannes van Wyk, Devan van der Linde, Pietie Botes, Jhedli van Briesies, Stiaan Burger, Eckhard Smit.
Kry al die spanfoto’s aanlyn by awsumnews.co.za Bladsy 4
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
HOËRSKOOL PUNT EERSTE XV
1. Armando Wienand Loskopstut
2. Chris Horn Haker
3. Zander Becker Vaskopstut
4. Lwazi Mpato Slot
5. Frikkie Potgieter (K) Slot
6. Sydney Volkwyn Flank
7. Wally Roux Flank
8. Joshua Hermanus Agtsteman
9. Brendon Botha Skrumskakel
10. Hein Alberts Losskakel
11. Rowan Jaftha Linkervleuel
12. Calvin Bezuidenhout Binnesenter
13. Alhein van Zyl Buitesenter
14. Brintley Theys Regtervleuel
15. Anzil Pheiffers Heelagter
Reserwes Andre Basson, Alwyn Marx, Arno Goosen, Dean Prinsloo, Matt Prins, A-Jay Mondo, JH Marx, Fagan Terblanche.
LIMITED EDITION
Mosselbaai Toyota Tel: 044 606 5800
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
Bladsy 5
LANGENHOVEN GIMNASIUM 0.19A NETBAL
1. Ilke van der Linde (K)
5. Lydia le Roux
Bladsy 6
6. Amanda Vermeulen
2. Johannè van Druten
7. Elizmare Victor
3. Marliné Basson
8. Surika Basson
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
9. Charnè Beyleveld
4. Amay Stemmet
10. Eloïse Olivier
HOËRSKOOL PUNT 0.19A NETBAL
2. Anja Schwim
5. Sanchia-Lee Barnardo
3. Charlene Johnson
4. Elrize Moolman
6. Winona Huisamen
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
1. Juanic Alberts (K)
7. Zani Fourie
Bladsy 7
A SPANNE RUGBY EN GOLF
Langenhoven Gimnasium - Rugby 0.16A
Hoërskool Punt - Rugby 0.16A
Voor: Mynhardt Cronje,(Kaptein Agterspelers) Shadon Belelie, (Afrigter) Pieter Marais, (Spanbestuurder) Leon Burger, (Afrigter) Stefan Joubert. (Kaptein Voorspelers) Kian Claassen, Johannes Olivier. Middel: Corney van Staden, Aiden Fielies, Charl Marais, Jaden Deyssel Stirling, Booysen, Anro Van Wyk, Werner Van Rooyen, Jano Van Deventer, Rowan Rondganger, Corne Johnston. Agter: Andrew Herring, Shervin Slinger, Peter Smit, Leras Van Zyl, Aiden Prins, Heinrich Viljoen, Fransie Van Rooyen. Reinhardt Bergh.
Voor: Kutlwano Motlalehi, Hayron Jones, Mitchell Vister, Lithalethu Timoti, Ruben Job. Middel: Darren Prinsloo, Heindrich Kamineth, Brett Walker, Sthembiso Dhlamini, Callie Schutte, Mnr. R. Botha (Afrigter). Agter: Matthew van Tonder, Henko Senekal, Michael Bothma, Danie van Langelaar, De la Rey Steyn, Emile Weder.
Langenhoven Gimnasium - Rugby 0.15A
Hoërskool Punt - Rugby 0.15A
Hannes Oosthuizen, Jan Pretorius, Quinton Retief, JP Byleveldt, JJ Stander, Piere du Plessis, Brian Lodewyk, Dylan Bence, Greyton Delport, Ricky Martin, Beauram Damos, Corne Beneke (K), Elrique Louw, Lochner Jantjies, Leon Botha, Gustav Barkhuizen, Hanno Janse van Rensburg, Leon Huysser, Brian Lodewyk, Phillip Piedt, Arthur Muller, Marnus Nel, Theo Ferreira (Afrigter), Johan Potgietr (Hulp Afrigter), Leon Beneke (Lyn Afrigter).
Voor: Driaan Voigt, Tiaan Chinn, Jaden Jeffery, Mynhardt Verwey, Haidon Jacobs. 2de Ry: Mnr. P. van Tonder (Spanbestuurder), Louw Pienaar, Ethan Harris, Aronne Erasmus, Johnwin van Reenen, Dale Jansen, Elmar Kleinhans, Mnr. Q. D’Elboux (Afrigter). 3de Ry: Zander Maye, Herman Knoetze, Kyle Wienand, JC Botes, Zandré Thorne, PC Oosthuizen. Agter: Conrade Strydom, Ryan du Randt, Divan Oosthuizen, JP Henzen, Richter Oosthuizen.
Langenhoven Gimnasium - Rugby 0.14A
Hoërskool Punt - Rugby 0.14A
Voor: Christiaan Pretorius, Thean Griebenouw (o/k), DP Roets (Afrigter), Malem van Heerden (Afrigter), Antonio Bruiners (k), Richter van Heerden. Middel: Vaughan Ruiters, Lee-hann Wagenaar. Ricki Arends, Tyron-Lee Andries, Dawid Smuts, Will Elliot, Marco Joubert, Manwa Quesheka, Leon Fouche. Agter: Jeandre Jonck, Junaide Fekker, Juan van Rooyen, Camden Schoeman, William Ferguson, Andrew Phisher.
Voor: Jaydin Fillies, Heiku Visser, Mnr. M. Neethling (Hoofafrigter), Mnr. J. Slabber (Hulpafrigter), Jordan Jaars, Jaswayne Pietersen. 2de Ry: Johan Kotze, Rhydon Voster, Miguel Godinho, Diaan Grundlingh, Janco Coetzer, Landré Davel. 3de Ry: Marcus Williams, Josh Murphy, Jesse Hermanus, Lucky Tshawe, Juan van der Linde, Emuel Swanepoel, Jasson du Plessis. 4de Ry: Tohaydan Nel, Paul Potgieter, Braidey Geradus, Mario Swanepoel, Ryan Barnard, Fizel Claasen. Agter: Dylan Boshoff, Enrico Giani, Mikyle Groenewald, MJ de Lange, Justin Pienaar.
Langenhoven Gimnasium - Golf
Hoërskool Punt - Golf
Voor: Arno van Wyk, S. Potgieter (Organiseerder) Francois-Andre Beets. Agter: Hannes Oosthuizen, Julian Jacobs, Cassidy Lapperts (K), Pieter Oosthuizen, Braham Meiring.
Voor: Mr G Steinhöbel (Afrigter), Wouter Dercksen, Michelle Muller. Agter: Divan Oosthuizen, Ian Pautz, Malcolm Hamilton, Estian Hobbs.
Bladsy 8
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
A SPANNE NETBAL
Langenhoven Gimnasium - Netbal 0.18B
Hoërskool Punt - Netbal 0.17A
Voor: Surika Basson, Tania van der Linde (Afrigter) Eloise Olivier. Agter: Marizaan Janse van Rensburg, Julia Siebrits, Charne Byleveld, Danel Muller, Annemart Benn.
Voor: Nina-Marie Knoetze. Middel: Chanelle Meintjies, Meghan Young, Rochelle Nortje, Me. N. Schoeman (Afrigter). Agter: Annelise Stander, Erin Jeffery, Elzette Hattingh.
Langenhoven Gimnasium - Netbal 0.16A
Hoërskool Punt - Netbal 0.16A
Voor: Anelda Coetzee, Anene Janse van Rensburg (Afrigter), Charmaine Stemmet(Afrigter) Nadia Coetzee. Agter: Welmari Delport, Nikita du Plessis, Ane van Staden, Runé Vernancio. Afwesig: Marsharie Fortuin.
Voor: Carmel Treurnicht, Jaydé Hermanus, Clara Schwim, Kaydia Steenkamp. Agter: Lereen Mostert, Lize-May Niemann, Me. E.Nel (Afrigter), Tacha-Marie Joubert, Lee-Schen Muller.
Langenhoven Gimnasium - Netbal 0.14A
Hoërskool Punt - Netbal 0.14A
Voor: Liebe Viljoen, Izana Roets (Afrigter) Franke Du Plooy Agter: Mia Hugget, Carolien Vorster, Dana Hough, Mine Verdoes, Rolanda Eyssen, Suveena Arries.
Voor: Jandri Snyders (K). Middel: Anika Snyders, Celeste Johnson, Anika Beukes, Me. K. van den Berg (Afrigter). Agter: Anita October, Megan Minnies, Antorien Alberts, Shani Pick.
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
Bladsy 9
LANGENHOVEN GIMNASIUM HOKKIE
Seunshokkie 0.18A
Dogtershokkie 0.18A
Voor: Norman Josling, Andreas Schultz (Afrigter) Jacques Oosthuizen (K), Corné Jonck, Mnr Stephanus Potgieter (Skoolhoof), Ulrich Claassen. Agter: Stian Steyn, Bertu Nel, Gerhard van Lill, Louis Jonck, PW van Heerden, Eric Sparks, Morne Pienaar, Philip Burger, Tristan van Zyl, Jacques van Niekerk.
Voor: Inge Groenewald, Hannelize Olivier, Share Lund, Helette du Plessis, Carmen Hutchings. Agter: Petra Loubser, Mari Niehaus, Tania Smit, Jane Venter, Ilze Janse van Rensburg, Kesia Orffer, Ane Mortlock, Elzaan van Blerk, Natasha Williams. Afwesig: Lucinda Spies.
Seunshokkie 0.16A
Dogtershokkie 0.16A
Voor: Theron Mentz, Stian Steyn, Andreas Schultz (Afrigter), Ulrich Claassen, Herman la Grange. Agter: Christiaan Barnard, Nicol Jordan, Jaco Victor, Louis de Wet, Diwan Immink, Curtley Davids, Shawn Pieterse, Garreth Berry, Carson Solomons, Ruben Homann.
Zelmari Botes, Tania Smit, Ané Barnard, Monique Saayman, Jacquine Strydom, Aldrie Smith, Izette Harteveld, Jana Loubser, Delene Brink, Mia Muller, Karla Smit.
Seunshokkie 0.16B
Dogtershokkie 0.14A
Voor: JW Moolman, Wilco Krige, Dian le Grange, Rikus van Wyk. Agter: Jandré Olivier, Gert Beukes, Boucher le Roux, Jeandré Botha, Emile Bezuidenhout, Hendré Alberts, PJ le Roux, Thean Gribenow, FJ Bruwer, Ryan Goncalves, MJ de Kock.
Voor: Elmari Marais, Aldrie Smith, Mev. Knoetze (Spanbestuurder), Jannike van Rensburg, Lee-Ann Smith. Agter: Roxy Hael, Izette Harteveld, Liebe Oosthuizen, Talitha Swart, Liebe Viljoen, Franke du Plooy, Rolande Eyssen, Hildred Swart, Mariza Griessel.
Bladsy 10
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
HOËRSKOOL PUNT HOKKIE
Seunshokkie 0.18A
Dogtershokkie 0.18A
Voor: Regan Nielsen, Anree Kannemeyer, Jessé Weber, Dian Roelofse. 2de Ry: Christoph Snell, Regardt Morkel-Brink, Simon Terry, Taegan van Niekerk. 3de Ry: Wessel van Graan, Luan Mostert, Craig Streuderst (K), Nico Weber, WG Strauss. Agter: Wiaan Bonthuys, JG Oosthuizen, Albert Theron, Johandré Hoon.
Voor: Zanri Otto, Marizaan van der Mescht, Lehandri Marais. 2de Ry: Hanzelle van Staden, Amor Coetzee, Claire Pretorius. 3de Ry: Jana Relihan, Janade Shaw, Minette van Zyl, Lené van der Gryp. Agter: Andrea Muller, Christie Smit, Elize-Mari Beck, Vasti Visagie.
Seunshokkie 0.16A
Dogtershokkie 0.16A
Voor: Girard September, Mikael Berrington, Mr L. van Niekerk (Afrigter), Brenden Schutte, Wouter Dercksen. Middel: Rian Cilliers, Serett Kruger, Anro Pace, Zach Oellrich, Louis Esselen. Agter: Daniël Labuschagne, Tariq Dehning, PR Cronje, Jean Lourens, Johan Swanepoel.
Voor: Abigail Figland, Ms A. September (Afrigter) Kayla Duthie. 2de Ry: Carlene Müller, Christelee Delport, Klariska Uckermann. 3de ry: Zenith Seconds, Elri Venter, Donay Meyer, Saneque du Plessis. Agter: Daniel Ruiter, Lané Bezuidenhout, Ané Venter, Corita Louw.
Seunshokkie 0.14A
Dogtershokkie 0.14A
Voor: Wian Hough, Reuben Lourens. 2de Ry: Owabo Jika, Lee-Roy Muller, Dihan Scholtz, Kago Mohapanele. 3de Ry: Divan de Villiers, Andries Steyn, Marnich Steyn, Tian Rossouw. Agter: Edrei Gerber, Zachary Edwards, Stefan Roelofse, Bertus Kruger. Afwesig: Ryan Bailey, Zander Botha.
Voor: Danielle Gunter, Zoë Minnaar, Cozette Pretorius. Middel: Rochelle de Klerk, Danielle Marais, Carron-É Meyer, Jolie Botha. Agter: Anika Otto, Chanel Shaw, Vanya Coetzee, Kayla Els, Marlise Muller.
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
Bladsy 11
Covering more than 250 school events nationally
TM
NEW KFC ALL STAR LUNCH BOX
59.90
NEW ZINGER WINGS LUNCH BOX
HOKKIE TYD
A-VELD
B-VELD
08:30
O/16A-Dogters
O/18B-Dogters
09:20
O/18A-Seuns
10:20
O/16A-Seuns
O/18C vs O/16B-Dogters
11:10
O/14A-Dogters
O/16B vs O/14A-Seuns
12:00
O/18A-Dogters
49.90
Also available in the Variety and Chicken Lunch Box for only R49.90
NETBAL
RUGBY
TYD
BAAN-A
BAAN-B
BAAN-C
TYD
A-VELD
08:30
O/16A
O/14A
O/18D
08:30-09:30
O/14A
09:15
O/16B
O/16D
O/14B
09:30-10:30
O/15A
10:00
O/18B
O/16C
O/18C
10:30-11:40
O/16A
11:00
O/18A
O/16B vs MCHL
11:45-13:00
O/19B
12:30-13:30
Middagete
13:30-14:00
Optog en Seremonie
14:00-15:20
O/19A
15:30
Beker-Oorhandiging
Sterkte aan alle spanne! Bladsy 12
AWSUM CLASHES: LANGENHOVEN GIMNASIUM vs HOËRSKOOL PUNT
TYD
B-VELD
09:30-10:40
O/19C vs MCHL