Langenhoven vs Swellendam 2018

Page 1

Tel: 076 861 7344 taniacalldophotography TaniacalldoPHOTOGRAPHY

KONTAK ONS BY – Edrich 064 511 9841 | Hugo 072 523 8445 | Dup 083 457 0968 | Kobus 079 517 8367

BREAKING

^


WELKOM BOODSKAP VAN HOËRSKOOL LANGENHOVEN RIVERSDAL

INHOUD Welkom van Langenhoven..................................................... 2

Vanjaar is dit Hoërskool Langenhoven se voorreg om die gasheerskool te wees vir die 25ste interskolekragmeting met die Hoërskool Swellendam. Graag verwelkom ons alle ondersteuners, ouers, personeel en leerders van Swellendam by vanjaar se interskole. Mag u almal die dag in gemaklike atmosfeer geniet, en mag die woorde omgee, ondersteuning, asook behoort aan, hierdie jaar weer deel wees van elkeen wat Interskole 2018 bywoon. Dit is ook ‘n voorreg om die Langenhoven-ouers, oud-leerders en ondersteuners welkom te heet. Dankie vir u lojaliteit, betrokkenheid en ondersteuning. Ons spreek ons opregte waardering uit teenoor almal wat agter die skerms hard gewerk het om hierdie sportgeleentheid moontlik te maak: ouers, onderwysers, terreinpersoneel, afrigters, skeidsregters en noodhulppersoneel. Ons kan ook nie nalaat om alle borge wat die afgelope seisoen die skool se sportprogram ondersteun het, te bedank nie. ‘n Spesiale woord van dank aan Seeff-eiendomme, Boshoff Visser, Rola Motors, Riversdal Toyota en JC Slagtery wat as borge van die interskoledag optree. Sport het die vermoë om mense te verenig. Mag 2018 se bymekaar wees, soos in die verlede, weer nuwe vriendskappe bind en verstewig. Mag die wedstryde taai, hard en mooi wees, en mag die beste spanne wen! Mag ons almal aan die einde van 2018 se interskole saam met ‘n ou Russiese spreekwoord stem: “When you meet a man, you judge him by his clothes. When you leave a man, you judge him by his heart.” Ek wens die spelers ‘n genotvolle en beseringsvrye dag toe, waartydens goeie sportmanskap sal seëvier! PIET DE VILLIERS SKOOLHOOF

Geesblad................................................................................ 3 Langenhoven Eerste Rugbyspan............................................ 4 Swellendam Eerste Rugbyspan.............................................. 5 Program............................................................................ 6 - 7 Geesroete......................................................................... 8 - 9 Rugby A Spanne................................................................... 10 Netbal A Spanne.................................................................. 11 Hokkie A Spanne.......................................................... .12 - 13 Ander Sport......................................................................... 14 Fotobeeld............................................................................ 15 6 Vrae vir Hoërskool Swellendam........................................ 16

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Hoërskool Langenhoven Tiere, laai ons skool se app af!

Bladsy 2

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM


GEES

Hoërskool Langenhoven

Hoërskool Swellendam

Dirigente

Dirigente

Voor: Dylan du Plessis en Abigail Kamfer. Agter: Zanell Warner, Alicia Sambo en Leané Pottas.

Voor: Anned Oerson en Armand du Preez. Agter: Ulrich Pekeur), Jaydrunique Witbooi, Lawrenco Kleynhans (Mascot), Demi September, Martine van Blommestein.

Mnr. & Mej Langenhoven

Mnr. & Mej. Hoërskool Swellendam

Francois van Wyk en Cady Beukes

Ruben Engel, Heike Badenhorst (Sjampanjenooi) en Mnr. Pelser.

26 STASIE STR, SWELLENDAM CALL 028 514 1500

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM

Bladsy 3


HOËRSKOOL LANGENHOVEN EERSTE XV

8. Allister Miggels (K) Agtsteman

1. Emelio Joseph Loskopstut

2. Dean Britz Haker

3. Remondo Februarie Vaskopstut

4. José Silva Slot

5. Clint Petersen Slot

6. Sean Stroebel Flank

7. Francois van Wyk Flank

9. Jameson Meyers Skrumskakel

10. Shayne Buis Losskakel

11. Justin Riddles Linkervleuel

12. Jaylin Rossouw Binnesenter

13. Cornrin-Lee Adams Buitesenter

14. Gian Rademeyer Regtervleuel

15. Reevin February Heelagter

Reserwe: Jaydin Davids, Jan-Louis Grundlingh, Declan Roberts, Aldin Geldenhuys, Braam Janse van Rensburg, Eldrick Oosthuizen, Clyde September, Damian Hewitt.

Covering more than 250 school events nationally Bladsy 4

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM


HOËRSKOOL SWELLENDAM EERSTE XV

1. Ruben Engel Loskopstut

2. Louwtjie Groenewald Haker

3. Ruan Jacobs Vaskopstut

4. Thumani Libazi Slot

7. Johandré Adams (K) Flank

5. Franco van Loggerenberg Slot

6. Albert van Zyl Losskakel

8. Gregory Titus Agtsteman

9. Keanu October Skrumskakel

10. Grant Willemse (o/k) Flank

11. Jenovan Windvogel Linkervleuel

12. Linford Filander Binnesenter

13. Adrian Cupido Buitesenter

14. Lwellyn Filander Regtervleuel

15. Brinley Gertse Heelagter

Reserwes: Diego Lotz, Marthinus Stapelberg, Kyle Seconna, Luciano Pretorius, Carlos Saayman, Marchallino Jacobs, Hercshelle Hendricks.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM

Bladsy 5


Our Services Trailer Types:

Taut liners, Tri-axle flat decks, Super link flat decks, Drop sides, Side tippers and Refrigerated trucks.

Truck Types:

* Range from 5 to 37 ton combinations * Supplier of Quality Lucerne * Forklift hire * Split loads * Fertilizer Depot and Distribution * Refrigerated loads * Animal Feed Depot and Distribution Commodities Transport: Lucerne, Fertilizer, Animal Feeds, Grain, Containers, Fruit, Wine & General Goods.

18 Augustus 2018

Hokkie Tyd:

A-veld

B-veld

C-veld

08:20

1ste Hokkie Seuns Seremonie

08:30

O/18 A Seuns

09:30

1ste Hokkie Dogters Seremonie

09:40

O/18 A Dogters

10:40

O/16 A Dogters

O/14 B Dogters vs HSO

O/18 C Dogters vs HSO

11:30

O/16 A Seuns

O/14 A Dogters vs HSO

O/18 B Dogters vs HSO

O/16 B Dogters

Houtprodukte EMILE & MARNA DE VILLIERS

RIVERSDAL GRASSNYERS Tel: 028 713 1581

Fax: 086 617 5905 Sel: 082 461 9071 Epos: cccgras@gmail.com

Nelius van Vuuren 082 494 6064 | Thinus van Vuuren 082 952 5372 E-pos: nelius@ntl.co.za | Facebook: @ NTL Houtprodukte. Adres: Riversdale industriel

N A P S E T S E B E I D G A

M

HOEK’S TOYOTA SWELLENDAM Bladsy 6

Kontak:

! ! N E W

WILLIE

|

CLIFFIE

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM

|

WARREN - 028-514 1103


Al die spanfoto’s en videos kan aanlyn gekry word by awsumnews.co.za Netbal Tyd

Baan 1

Baan 2

Baan 3

09:00

O/16 A

O/18 B

O/ 15 C vs HSO

09:45

O/14 A

O/15 B vs HSO

10:30

O/16 B

O/14 B vs HSO

11:15

1ste Netbal Seremonie

11:40

O/18 A

O/18 C vs HSO

Rugby Tyd

A-veld

09:15

O/19 B vs HSA

10:30

O/15 A

11:45

O/17 A

13:15

HSS Dansers HSL Pom-Poms

13:30

1ste Rugby Seremonie

14:00

O/19 A

Na afloop van die 1ste Rugby Oorhandiging van trofees (Almal op die pawiljoen asseblief)

Kontak Agricol vir u somer saadbehoeftes. Verskeie hoë-opbrengs opsies is beskikbaar. VOERSORGHUM SOETSORGHUM-KRUISINGS: Supasweet, HoneyMax SORGHUM- EN SOEDANKRUISINGS: AgFlash BABALA: Agrigreen

MIELIES: IMP 50-10-reeks Sc 608 – ideaal vir kuilvoer.

EENJARIGE SOMER PEULGEWASSE: Akkerbone, Dolichos, Sunhemp BEWEIBARE SOMER DEKGEWASMENGSELS: Agrilife 11, Agrilife 12, Agrilife 21

Kontak Jan Botes 083 277 5893 Of Kantoor 087 359 3236 Gordon Bedwell Koringlandstraat | Swellendam | 6740

• • • • • • •

Address: 67 Voortrek St, Swellendam, 6740 Phone: 028 514 3586

Outdoor Blinds/Drop Blinds Safari Ripstop Equipment Pool/Jacuzzi/Trailer Covers Platsnyerseile Sambrele Awnings/Gazebos Tente

SOEKIE COETZEE

Cell: 082 258 9286 | Office: 064 650 4478 coetzeesoekie2@gmail.com

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM

Bladsy 7


TM

NEW KFC ALL STAR LUNCH BOX

59

.90

1

2

NEW ZINGER WINGS LUNCH BOX

49.90

Also available in the Variety and Chicken Lunch Box for only R49.90

1. KFC 2. Nibbling Squirel 3. Marias Restaurant 4. Engen Wimpy Riversdale


GRAB SOMETHING TO EAT OR DRINK IN-BETWEEN THE ACTION!

2 4

3

OPEN 24 HOURS, 7 DAYS A WEEK Café • Restaurant • Cocktail Bar • Take-Aways • Wood Fired Pizza

Wood Fired Pizza (It just tastes better!)

Coffee Bean Distributers (T) 028 713 3331 | (C) 072 387 3200 | (E) nibblingsq@gmail.com


A-SPANNE RUGBY

Hoërskool Langenhoven Rugby 0.19B Voor: McNeil Mgwexa, Jaden Davids, Kobus Venter, Braam Janse van Rensburg (k), Bertus Jordaan, Eldrick Oosthuizen en Curwin Alberts. Middel: Nathan Julies, André Olivier, Damien Hewitt, Jan-Louis Grundlingh, Thaddeus Botha, Clyde September, JoWayne Jacobs. Agter: Gideon Mostert, Aldin Geldenhuys, Renaldo Windvogel, Declan Roberts, Evan Fortuin, Petelin Herling, Strauss von Moltke.

Hoërskool Langenhoven - Rugby 0.17A

Hoërskool Swellendam - Rugby 0.17A

Voor: Jadian Roberts, Charlwin Daries, Kobus Venter, Hendrik-Louis Fourie (k), Bertus Jordaan, Rivaldo Rossouw en Lazlo Paulsen. Middel: Jamian Hendricks, Romelin Taute, Leohin Hartniek en Cinwill van Rooyen. Agter: Dihan van Niekerk, Earlston Hoffman, Bernard Small, Anré Farre, Pieter Els, Suhayle Herling en Henco Terblanche.

Voor: Luwatin Booysen, Mnr. Reinier J van Rensburg (afrigter), Shane Arends (k) Mnr. N Pelser (skoolhoof), Luciano Pretorius. Middel: Montell Julander, Mohamed Awaale, Marquin Coulsen, Marchallino Jacobs, Carlos Saayman, Marchit Windvoël. Agter: Delano Marais, Handré Buis, Kyle Seconna, Hannes Vermeulen, Raymond van Jaarsveld, De Wahl Beck, Jayden Windvogel, Thumani Libazi.

Hoërskool Langenhoven - Rugby 0.15A

Hoërskool Swellendam - Rugby 0.15A

Voor: Davenito Bush, Johan Mostert, Lourens van Vuuren (k), Marco van der Linde, Gerhard Keulder, Faffa Marais en Heinz Meintjies. Middel: Rowin de Jager, Marco Nel, Marcel van der Heyde, Reinhardt Nel en Wyatt Adams. Agter: Rihard van den Berg, Conran Moos, Joe Silva, Johan Botes, Tiaan van Staden, Johan Gerber en Hanro van der Merwe. Afwesig: JP Kellies, Lambert Johnson.

Voor: Yanga Xuba (o/k), Mnr J Kirsten (spanbestuurder), Ronaldino Jonkers (k), Mnr N Pelser (skoolhoof), Lorenzo Jansen. Middel: Debrahano Plaatjies, Riedwaan Stewart, Tawanda Matenda, Quilone Scholtz, Grandley Booise, Eduardo Adams, Lee-Carlos Jacobs. Agter: Dian van Zyl, Peter Skippers, Pieter Ganz, Hendré van Zyl, Ruben Mare, Francios Schutte.

WE ARE LEARNED PROPERTY PROFESSIONALS

Oregon Houtwerke Industrieële Gebied Riversdal • Ingeboude Kaste • Meubels • Toonbanke • Voor Deure • Restorasies

Contact your #RealPartner today!

Roger Lawrence 082 895 2719 8 Swellengrebel Street, Swellendam

We’re Real about Real Estate www.jawitz.co.za

Bladsy 10

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM

E-pos: oregonhoutwerke@gmail.com

Tel: 076 095 0565


A-SPANNE NETBAL

Hoërskool Langenhoven - Netbal 0.18A Voor: Michelle Marais, Alicia Sambo, Lynette Gerber, Elana van Zyl (k), Piet de Villiers, Adunaike Herling en Cornell Malherbe. Agter: Jamy Riddles, Haylé Alman, Haigha-Rose Groenewald, Iné Lourens, Leané Human, Leané Pottas en Marlé van Wyk.

Hoërskool Langenhoven Netbal 0.16A Voor: Tinka Fox (k), Malandi Oosthuizen en Mariechen Goedhals. Agter: Ivana Sefoor, Nadia Enslin, Jeanne-Carla Marais, Jailen Heradien en Nicolene Beukes.

Hoërskool Swellendam - Netbal 0.18A Voor: Lood Spies (afrigter), Me. Chelra Steenekamp (afrigter), Robyn-Riché Damons (k), Mnr. N Pelser (skoolhoof), Rashieda Alexander (o/k). Agter: Cornel Matthysen, Jaydrunique Witbooi, Mia Groenewald, Amber Witbooi, Annelize Jacobs, Martine van Blommestein, Karla Koekemoer, Jozandri Pieterse.

Hoërskool Langenhoven Netbal 0.15A Voor: Hayleigh September (k), Petrusa Marais en Christel Jooste. Agter: Anke Myburgh, Juanique van Vuuren, Jana van den Berg, Lizanne Rall en Allison Eksteen.

Hoërskool Swellendam - Netbal 0.16A Voor: Suné Manho, Chanelle van Antwerpen (k), Mnr. N Pelser (skoolhoof), Carlin-lee Stewart (o/k), Thimna Gaqa. Agter: Berné- Lee Moodie, Hanlia de Jager, Marné Theron, Me. Stella Weichelt (afrigter), Zené Jacobs, Sowayda Cloete, Rosney Lekay.

Hoërskool Langenhoven Netbal 0.14A Voor: Angenique Abrahams (k) Izelle Janse van Rensburg en Suné Basson. Agter: Gas-Leigh Fillies, Mienke Doubell, Andelé Klopper, Paula-Mari Streicher en Lischen Roets. Afwesig: Ané Louw.

Hoërskool Swellendam - Netbal 0.14A Voor: Nina Houterman, Me. Corina le Roux (Afrigter), Kelley Rossouw (k), Mnr N Pelser (skoolhoof), Anné van Zyl. Agter: Luca Aliquo, Inge Swart, Liza Swart, Kari van As (o/k), Nicole Pekeur.

Tel: 076 861 7344 taniacalldophotography TaniacalldoPHOTOGRAPHY AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM

Bladsy 11


A-SPANNE HOKKIESEUNS

Hoërskool Langenhoven - Hokkie 0.17A Voor: Tommie Awies, Hano Snyman, Aryn Gschwend, Elkie van Wyk (k), Piet de Villiers (skoolhoof), Hoffie Prinsloo en Jamie Nichols. Middel: Christiaan Schabort en Ricus van der Vyfer. Agter: Hendrik Fourie, Eugene du Plessis, Joshua Smit, Duan Marshall, De Wet Steyn, Peter-Jame Wait, Luan Taljaard en Marnus Rall.

Hoërskool Swellendam - Hokkie 0.18A Voor: Christiaan Becker, Mnr. Johann van Deventer (Afrigter), Louis van Eeden (k), Mnr. N Pelser (skoolhoof) en Louw Jordaan (o/k). Agter: Ezra Paul, De Wet Beck, Franco Munnik, Cobus du Toit, Mynhardt van Zyl, Adrian Edem, Paul Jordaan, Frans-Pieter Coetzer, Wilfred Sefoor.

Hoërskool Langenhoven - Hokkie 0.16A

Hoërskool Swellendam - Hokkie 0.16A

Voor: Diano Malan, Pierre Fouché, Daniel Janse van Rensburg (k), Aryn Gschwend, Christiaan Schabort, Gerhard Thiart en Quinot Steyn. Agter: Pierre Joubert, Miguel D’Emiljo, Chris Prinsloo, Luan Taljaard, Wian Rall en Cornell Juta.

Voor: Frans-Pieter Coetzer, Me. Christina van der Merwe (Afrigter), Hennie van Deventer (k), Mnr.N Pelser (skoolhoof), Ben Meyer (o/k). Agter: Aidan Bruce, Cameron Voges, Jaco Brink, Freek Schaefer, Paul Jordaan, De Wet Beck, Marius Stander, Kyle Meyer, Ezra Paul.

Bladsy 12

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM


A-SPANNE HOKKIEDOGTERS

Hoërskool Langenhoven - Hokkie 0.19A Voor: Janique Gerber, Marizel de Villiers, Piet de Villiers (skoolhoof), Andrie Swart (K), Suzanne Riekert, Zanell Warner en Elizmarie Solomon. Agter: Shereen de Kock, Rochelle van Niekerk, Corina Wepener, Zarli Minnie, Mianca Oosthuizen, Suria Denkema, Tiani Thiart en Mari van Tonder.

Hoërskool Swellendam - Hokkie 0.19A Voor: Maria Gugel, Mnr. Johann van Deventer (Afrigter), Heike Badenhorst (k), Mnr. N Pelser (skoolhoof), Maret Swart (o/k). Agter: Anke van der Straeten, Anique Cronjé, Mariana van Deventer, Emily Gugel, Gloria Mbatyazwa, Yvette Boshoff, Andrea Auret, Anmari Bruwer.

Hoërskool Langenhoven - Hokkie 0.16A

Hoërskool Swellendam - Hokkie 0.16A

Voor: René Strydom, Nika du Toit, Abrie Cronje, Elizabeth Otto, Yolandi Bouwer, Johané Gerber en Kersha Alberts. Afwesig: Minõnet Horn (k). Agter: Annika Streicher, Sunica Thesner, Tionette van Zyl, Bianca Lombaard en Nelani Nel.

Voor: Ané Wolfaardt, Me. Christina van der Merwe (Afrigter), Mia Steicher (k), Mnr. N Pelser (skoolhoof) en Nina Houterman. Agter: Sakeena Titus, Hybri Verhoog, Amy Coetzee, Anné van Zyl, Eslé le Roux, Inge Swart, Cheyanne Hall, Vernique Wessels (o/k) en Joanne Majongosi.

Al die spanfoto’s en videos kan aanlyn gekry word by awsumnews.co.za Hoërskool Langenhoven - Hokkie 0.14A Voor: Monique Gemürr, Sarise Oosthuizen (k), Dorette Vosloo, Lisa Higgs en Leanmari Stegman. Agter: Anjanke van Wyk, Monique Brink, Lené Radyn en Caylynn Henn. Afwesig: Carla Smit, Wena Pienaar en Anja van Antwerp. AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM

Bladsy 13


ANDER SPORT

Hoërskool Langenhoven - Redenaars

Hoërskool Swellendam - Redenaars

Voor: Nadia Enslin, Martha de Beer en Janique Gerber. Agter: Sunica Tesner, Skye Luüs, Paula-Mari Streicher, Johané Gerber, Christel Jooste en Annika Streicher. Afwesig: Mariechen Goedhals en Carla Smit.

Voor: Anné van Zyl, Inge Swart, Nina Houterman, Mnr. N Pelser (Skoolhoof), Maret Swart, Lené Botes en Hanli Franken. Agter: Maria Gugel, Eslé le Roux, Emily Gugel, Me. Corlia Theron, Jeanne-Mari du Toit, Yvette Boshoff.

Hoërskool Langenhoven - Skaak

Hoërskool Swellendam - Skaak

Voor: Diaheine-Lee Prins, Tjitske Beyers en El-monique Beyers. Agter: Frangelique September, Cornell Juta, Keith Bergstedt en Faden Sefoor.

Voor: Austin Classen, Me. Rika Mouton, Gabriel Francke, Mnr. N Pelser (Skoolhoof), Franco Philander. Agter: Ayabonga Daki, Pieter Marais, Simphiwe Johnson, Brandon Hains. Afwesig: Marthinus Stapelberg (k).

Hoërskool Langenhoven - Bybelvasvra

Hoërskool Swellendam - Bybelvasvra

Voor: Sarise Oosthuizen, Mieke Gildenhuys, Elizmarie Solomon, Willandri Hanekom, Anja du Toit en Monique Uys. Middel: Carla Smit, Rosa van Zyl, Jorica Pieters, Dine-Mari du Preez, Nicolene Beukes en Mari van Tonder. Agter: Alika Steyn, Odette du Plessis, Ds. Deon Beyers, Anja Joubert, Jana van den Berg en Carla Conradie.

Bybelvasvra Junior Voor: Liané de Jager, Me.Rika Mouton, Kari van As, Mnr. N Pelser (skoolhoof), Anmari Bruwer. Agter: Eslé le Roux, Paul Jordaan, Ruben Maré, Klara van Niekerk, Nimya Venter.

Hoërskool Langenhoven - Gholf

Bybelvasvra Senior Voor: Lynette Meyer, Me. Rika Mouton, Kayla Baartman, Mnr N Pelser (skoolhoof) Gertruida Edons. Agter: Jondrey Demingo, Lianne Steyn, Chanelle van Antwerpen, Jana Muller.

Hoërskool Swellendam Gholf Voor: Mia Groenewald (K), Mnr N Pelser (skoolhoof), Raymond van Jaarsveld. Agter: Raymond Koen, Ian Steenkamp. Afwesig: Me. E Berendt.

Alrique Julies

Christiaan Heyns

Francois van Wyk

Jan Human

Nathan Julies

Sean Stroebel

Strauss von Moltke

Xari Mouchtouris

Bladsy 14

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM


HOËRSKOOL LANGENHOVEN 2018 FOTOBEELD

HOËRSKOOL SWELLENDAM 2018 FOTOBEELD

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM

Bladsy 15


6

1. Hoe was julle seisoen hierdie jaar? Ons het tydens die seisoen hoogtepunte en laagtepunte gehad. Ons het baie positiewe feite en aksies uit baie van ons wedstryde gehaal en ek is opgewonde oor ons juniors wat handevat en ons senior spelers wat leiding gee. 2. Wat beteken hierdie wedstryd vir jou span en vir die skool? Dit is ooglopend die hoogtepunt van die seisoen waarna elke speler uitsien en vir elke span is dit ‘n wedstryd wat gewen moet word. ‘n Wedstryd wat gewen word sal perspektief gee aan ‘n harde en lang seisoen. 3. Het julle huidiglik enige uitdagings? Beserings van spelers in sleutel posisies is ‘n groot bekommernis juis omdat ons nie regtig diepte in die span het nie. Dit is nie ideaal om spelers buite hul normale posisies te laat speel nie maar ons is aanpasbaar en sal dienooreenkomstig reageer. 4. Wie sien jul tans as jul grootste opponente? In die 2018 seisoen defnitief onsself. Ons het baie geleer uit vorige wedstryde en dit maak ons ‘n sterker span. 5. Enige spelers waarvoor ons moet uitkyk die naweek? Ons beleid in die span is dat dit 22 spelers vat om een man te laat uitstaan op die spesifieke dag. 6. Wat lê nog voor vir julle die jaar? Ons sien onsself as die wenspan vir interskole. Die spelers is uitgehonger om ‘n goeie wedstryd te speel en ek is seker alles sal op die dag in plek val.

Bladsy 16

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL LANGENHOVEN vs HOËRSKOOL SWELLENDAM


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.