Kry alle foto’s en videos aanlyn by awsumnews.co.za
T: 017 819 4713 | F: 086 508 8692 C/O CAMDEN & DE EMIGRATIE STREET, ERMELO vidawater@outlook.com
I am Ermelo Heibre Botha 082 412 2580 Loekie Botha 083 377 0137
pamgolding.co.za
17 APRIL 2019
wally vd walt • ACSU ARMED REACTION • GUARDING SERVICES • RIOT CONTROL • COMMUNITY PROTECTION SERVICES • MONITORING CENTRES Tel: • STRAY ANIMAL POUNDING
079 897 0194 wally@acsu.co.za 017 819 1411 | 10 De Clerq Street, Ermelo.
Inhoud Skolenuus - Kreatiewe Omgewing..................................................................3 Ligbron & Ermelo Mascots..............................................................................3 Ligbron Eerste Rugbyspan...............................................................................4
Designers Ruveix Venter Aniena Venter Nadia Matthee
To advertise Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Zinta Visser Schools Coordinator Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Ermelo Eerste Rugbyspan...............................................................................5 Geesroete........................................................................................................7 Program......................................................................................................8 - 9 Ligbron Rugby A-spanne..............................................................................10 Ermelo Rugby A-spanne...............................................................................11 Ligbron Netbal A-spanne..............................................................................12 Ermelo Netbal A-spanne...............................................................................13 Ligbron Hokkie A-spanne..............................................................................14
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
Ermelo Hokkie A-spanne...............................................................................15
Page 2
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOĂ‹RSKOOL ERMELO 2019
Die wêreld van skoolnuus verander na ‘n kreatiewe omgewing Daar was van altyd af `n baie groot behoefte vir skole om die prestasies van hulle leerders na buite te deel, maar weens die beperktheid van spasie in gedrukte koerante, kon eintlik bittermin gedeel word ten opsigte van hoeveel prestasies werklik by die skool gebeur asook die hoeveelheid inligting met betrekking tot daardie prestasie. Die wêreld van internet en gevorderde tegnologie maak dit nou moontlik om alles te deel deur videos, foto’s en teks. Kulturele, akademiese, binne- sowel as buitesporte kan almal die nodige erkenning kry. Verder kan meer indiepte stories waar daar meer te sê is, met `n groter gehoor gedeel word. Die grootste skolenetwerk in die land, waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za, gee nou vir ouers en selfs oumas en oupas wat ver bly, die geleentheid om op datum te bly met skolenuus in hul omgewing. Meer as 1 800 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “Skole is opsoek na blootstelling in en buite hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg.
Ligbron Akademie - Die Blou Masjien Mascot
Die skole stuur die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar”. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie. Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by die TieMedia multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • • • •
Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd AWSUM App for Schools, vir selfoon-kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf
Hoërskool Ermelo - Legendary Gelukbringer
BEST OF LUCK TO ALL TEAMS! C/o Camden Ave & Amersfoort Rd | Phone: 017 819 1525
LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE EERSTE XV
8. Xavier Fourie (k) Agtsteman
1. Wijeon Mostert Loskopstut
2. Mike Ludick Haker
3. Petrus Stapelberg Vaskopstut
4. JP Louw Slot
5. Liaan Nagel Slot
6. Shane Potgieter Flank
7. Rynhard Horn Flank
9. Leon du Preez Skrumskakel
10. Mark Niebuhr Losskakel
11. Liyema Mbokri Linkervleuel
12. Sikho Yoyo Binnesenter
13. Alec Duncan Buitesenter
14. Thandolwethu Thuthu Regtervleuel
15. Michael van der Linde Heelagter
Reserwes: 16. DJ Beyleveld 17. Franco de Lange 18. Alex Fraizer 19. Pierre van Zyl
20. Ntokozo Yende 21. Sifiso Manana 22. Banele Maseko 23. Zenkosi Nkambule
24. Lungelo Ngwenya 25. Bongmusa Banda
Kry alle foto’s en videos aanlyn by awsumnews.co.za Page 4
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOËRSKOOL ERMELO 2019
HOËRSKOOL ERMELO EERSTE XV
1. Dian Ferreira Loskopstut
2. Herman Moolman Haker
3. Heubie van der Walt Vaskopstut
4. Justin McLaren Slot
13. Walter Visser (k) Buitesenter
5. Baruch Büchling Slot
6. Cornus van den Berg Flank
7. Mitchelson Mkhwanazi Flank
8. Dewald de Viliers Agtsteman
9. Chad Coetzee Skrumskakel
10. Thani Nyomtsumbe Losskakel
11. Francois du Plessis Linkervleuel
12. Mthandeni Thomo Binnesenter
14. Christiaan van der Merwe Regtervleuel
15.Luke Bulford Heelagter
Reserwes: 16. Jacques Potgieter 17. Jacques Erlank 18. Merger Sibanyoni 19. Niel Pretorius
20. Thabang Mbokane 21. Luhan Meyer 22. Rabbie Marsh
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOËRSKOOL ERMELO 2019
Page 5
FOR THE HUNGRY! 4 1
1. Tasso’s 2. Ouma Rooi Koeksisters 3. Hough’s Slaghuis 4. Dros Ermelo
2
3
Buffet-ete • Koffiewinkel Funksies & Konferensies
30 SMUTS ST, ERMELO. ALNA - 084 665 3611
Shop 2, Engen Centre, Cnr Kerk & Voortrekker Street, Ermelo. Tel: 017 811 1712 | 082 805 2255 info@oumarooi.com | www.oumarooi.com
Dros Ermelo - 017 811 1778 C/o Kerk & Taute Street.
Available while stocks last. NO TAKE-AWAYS. NOT FOR SHARING. *T&C’s Apply. All pictures are for display purposes only.
Visit www.dros.co.za & Follow us on
39 Voortrekker Road, Ermelo Tel: 017 819 4923 Cell: 073 601 9053
DrosRestaurant
We build great apps for great schools.
Tel: 017 811 5839 Fax: 086 458 0083 E-mail: ermelo@3at1.co.za www.3at1.co.za
3@1 Ermelo 33 Church Street Ermelo, 2351
worldwide courier • wide range of printing • internet • stationery •
RUGBY
See in-store for more services.
PROG
TYD
A VELD
SKEIDSREGTER
14:30
0/14 A
UNIE
15:30
0/15 A
UNIE
16:30
2 DE
UNIE
17:45
0/16A
UNIE
18:45
1 STE
UNIE
B VELD 14:30
0/16B
LIGBRON
15:30
0/14B
ERMELO
16:30
0/15B
LIGBRON
C VELD 14:30
3DE
ERMELO
ERMELO TOYOTA 130 Kerk street | 0178110600 www.ermelotoyota.co.za For all your automotive needs
New & Used Vehicles Parts & Accessories | Service “once a customer, always a customer”
Page 8
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOËRSKOOL ERMELO 2019
BREAKING
GRAM
^
HOKKIE
TYD
ASTRO
TYD
GRASVELD
13:45
0/14 DOGTERS
14:45
2 DE DOGTERS
14:45
0/15 DOGTERS
15:45
0/16 DOGTERS
16:45
1 STE DOGTERS
• Die seunshokkie se eerste- en tweedespanne sal op 8 Mei teen Hoërskool Ermelo op Ligbron se velde speel. • Die netbalspanne sal ook gedurende hulle liga teen mekaar te staan kom, maar die datum was nog nie beskikbaar ten tye van ter pers gaan nie.
Sterkte aan alle spanne!
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOËRSKOOL ERMELO 2019
Page 9
LIGBRON RUGBY A-SPANNE
Rugby 0.19B Voor: Thando Nkabinde, Sipho Mdladla, Lungelo Ngwenya, Banele Maseko, Wijeon Mostert, Bongmusa Banda, Arno de Vries, Mike Ludick, Zakhile Masina en Zenkosi Nkambule. After: Caleb Mohlotja, Francois Keyzer,DJ Beyleveld, Thomas Labuscagne, Wiaan Broodryk, Lukas van Rheede van Oudtshorn, Pierre van Zyl, Aldu Myburgh, Michael van der Linde, Lungelo Mahlangu, Lourwens Nolte, Ryan Shepard, Christian Grobbelaar, Makabongwe Mathebula en Thato Sebothoma.
Rugby 0.16A Voor: Martin Meyer, Luthando Mndebele, Marno Botha, Hendrico Janse van Rensburg, Hubert Terblanche, Montell Meyer, Buhle Mangane en Brendt Jansen van Rensburg. Agter: Monteo Meyer, Banele Mtshali, Jean-Pierre Groenewald, Londa Nkosi, Kwanele Nkambule, Lethu Ngobese, Richardt Lemmer, Zander Barnard, Sias Jacobs, Stephan Prinsloo, Jean-Dre Goslin, Nipho Starbulberg, Terry Jayaguru, Njabulo Maseko, BJ Kritzinger, Bonga Nkhonyane en Eshan Ndlovo.
Rugby 0.15A Voor: Larry Chivaka, Ruan Matthee, Kunene Ntokozo, Juan-Paul Labuschagne, Harry Steenkamp, Sithelo Zikhali, Tonic Masanguo en Surprise Nkosi. Agter: Nkosinathi Maluka, Junior Msibi, Enrico Passano, Integrity Mabuso, Wynand Moolman, Bulelani Mndebele, Jayden Wilson, Sinethemba Dlamini, Dylan Prinsloo, Tapiwa Manjengwa, Paul Gissing, Kedometse Mashego, Siyabonga Shoba, Lunga Nlhabathi, Asanda Mabuza, Damon McKenzie n Siyabonga Mnguni.
Rugby 0.14A Voor: Dewald Muller, Lwandile Mavundla, Diean Swart, Steyn Landman, Nthando Khumalo, Ulrich Kleynhans, Tshwanelo Mbethe en Thierry Enslin. Agter: Marcel Engelbrecht, Luvuyo Chizama, Philasande Nkosi, Danie Strydom, Kyle Alves, Ayanda Mkhwebane, Landulwazi Nkosi, Siyanda Mabuza, Henco du Bruyn, Arno Koekemoer, Jordin van Rooyen, Praise Ngubeni, Ayliff Todd, Thando Motsoane en Marius Nell. Page 10
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOĂ‹RSKOOL ERMELO 2019
ERMELO RUGBY A-SPANNE
Rugby 0.19B Voor: Pedri Lourens, Zuzu Mabuza, Goodman Khumalo, GJ Swart, Luhan Meyer en Niel Pretorius. Middel: Merger Sibanyoni, Dylan Dewar, Gawie Diedericks, Thembelihle Makwakwa, Danie van Rooyen en Sechaba Manasoe. Agter: Philip Potgieter, Thabang Moloi, Linda Ndlovu, Luyanda Mabuza, Welcome Nkosi en Robbie Brown.
Rugby 0.16A Voor: Lunga Cindi, Wonderboy Mnisi, Lourens Erasmus, Sifiso Mhlangu, Nicholaas Snyman en Phumlani Mkwanazi. Middel: Richard Cloete, Tony Tembu, Arend Fourie, ZJ Fourie, Sanele Mahlanga en Günter Badenhorst. Agter: GJ Swanepoel, Bonga Nkosi, Dylan Pierce, Kaya Mkhonza, Hendrik Louwrens, Christiaan Arnoldi, Zimri Büchling en Corné Janse van Rensburg.
Rugby 0.15A Voor: Wian Swart, Mzizi Hlophe, Billy van der Walt, Sihle Nkambule, Mcusi Manana, Karabo Malatji en Carlo da Silva. Middel: Kobus van Heerden, Richardt Huber, Marius Nel, Diederick van der Walt, CJ van Huyssteen, Warrick Mauer en Marco Ferreira. Agter: Ignus Ferreira, Gedeon Boersema, Herman Holtzhausen, Frikkie de Winnaar, Edrich Beyer, Philan Khumalo, Kian Smuts-Erasmus en Tiaan Grobler.
Rugby 0.14A Voor: Azanda Khumalo, Arnau Champaud, Njabulo Nkosi, Zian Kotzé, Pieter Jacobs, Riaan van Rensburg en Mafika Kubeka. Middel: Adriaan Davel, Charlie du Plessis, Siviwe Nkosi, Ntando Nkuman, Antoine Changuion en Zimile Zulu. Agter: Matthew Hagemeier, Altus Boshoff, Banele Thwala, Reinhardt du Plessis, Marco Boshoff en Gedeon Muteb.
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOËRSKOOL ERMELO 2019
Page 11
LIGBRON NETBAL A-SPANNE
Netbal 0.18A Voor: Thandeka Khumalo, Mikyla le Roux, Bianca Francis, Caitlyn Clack en Hlala Mbokane. Agter: Jané Bosman, Sethu Mkhwanazi, Ilené van der Walt, Sly Phosa en Melandri Blaauw.
Netbal 0.17A
Netbal 0.16A
Voor: Nothando Ntshangase, Dané du Toit, Tumiso Nkosi en Nompumelelo Shabangu. Agter: Thandiswa Nhlapo, Khanyisile Khumalo, Thandiswa Ndlangamandla en Senethemba Banda.
Voor: Sthandiwe Maseko, Nomcebo Lukhele, Minenhle Hadebe en Mbali Nkosi. Agter: Sunelle Booysen, Dané le Roux, Ayanda Dlamini en Amoné Frazer.
Netbal 0.15A
Netbal 0.14A
Voor: Crizaan Thomas, Charmaine Mabuza, Phumelele Maseko en Sandiso Sibiya. Agter: Sindiswa Nkosi, Refilwe Naledi en Ansha Jordaan.
Voor: Isabel Ferns, Jana du Plessis, Elizmari Greyling en Wiané Möller. Agter: Liané Prinsloo, Sisanda Masuku, Kowie van Zyl en Andiswa Manana.
Page 12
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOËRSKOOL ERMELO 2019
ERMELO HOKKIE A-SPANNE
Netbal 0.18A Voor: Madison Botha, Lungile Vilakazi, Kholeka Mngomezulu en U-lene Nortje. Agter: Marni Prinsloo, Noluthando Mkhonza, Zara Büchling en Amy Greyling.
Netbal 0.17A
Netbal 0.16A
Voor: Senamile Lukehele, Dineo Mahlangu, Lize-Marie Vosloo en Zoë-Ann Damons. Agter: Alana Leibbrandt, Lihle Nzimanda en Gizelle Wilkens.
Voor: Nedine Changuion, Pamella Zwane, Yolanda Mahlangu en Thandiwe Nhlabahi. Agter: Jana Fraser, Luyanda Mpilha, Sisanda Yenda en Chantelle Swart.
Netbal 0.15A
Netbal 0.14A
Voor: Anke van Biljon, Nolwazi Nkosi, Zineziwe Nhlapho en Abongile Hlatshwayo. Agter: Hilde Jacobsz, Danika van Loggerenberg, Sphesihle Msiza en Divana Smith.
Voor: Mari-Zel Fourie, Johnke Prinsloo en Thagang Nkareng. Agter: Juliette Güse, Desireé Thirion, Zimile Zwane en Mandi Swart.
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOËRSKOOL ERMELO 2019
Page 13
LIGBRON HOKKIE A-SPANNE
Hokkiedogters 0.19A Voor: Cara Bruwer, Bianca Ngcobo, Simone Stapelberg, Marisca Stander, Boitomelo Mathabatha en Hlali Sibanyoni. Agter: Donné de Jager, Hanné Stevens, Zené Jonker, Megan Herbst, Carla Barnard, Angelique Steenekamp, Iné Moolman en Philani Thenjewayo.
Hokkieseuns 0.19A Voor: Liam Olivier, Anrico Womarans, Janu Prinsloo, Jannes van Staden, Jonathan du ToiT en Siyabonga Willie. Agter: MJ Beukes, Reinhardt Botha, Braam Moolman, Erhard Kruis, Charl du Toit, Mynhardt Scholtz, Van Zyl Conradie, Herno le Roux en Hardu Prinsloo.
Hokkiedogters 0.16A Voor: Mary Gurumani, Segopotse Makgopa, Karabo Gina, Marzé Wentzel, Nothando Mashinini en Jenske de Villiers. Agter: Sumé Snyman, Bianca Vosloo, Kayla Borchardt, Carla Niebuhr, Marzé du Plessis, Mickeyla van Heerden, Chené Vermaak, Jenna Scott en Monique Terblanche.
Hokkieseuns 0.16A Voor: Junior Mrubata, Henno Terblanche, Wikus Venter, Amandla Cele, Aphelele Bengu en Ruan Beetge. Agter: Siyabonga Buthelezi, Dirk Koch, Blake Schoeman, Henro Coetzee, Dylan Roodr, MP de Jager, Xander Lourens, Thabiso Zwane en Wildo du Toit.
Hokkiedogters 0.15A Voor: Thandolwakhe Msibi, Mtabi Mazibuku, Cathy Turner, Latoya Mpoba, Noma Maseko en Ané Duncan. Agter: Jacolien du Preez, Adri van der Merwe, Thandiswa Ngomane, Sonica Marcus, Tamryn Archer, Beverley Kirsten, Bongeka Dladla en Anke Stiglingh.
Hokkieseuns 0.14A
Hokkiedogters 0.14A
Voor: Wandile Ngwenya, Tshiamo Makofan, Stefan du Toit, John Lloyd, Tokolago Mphethi en Maneliso Mabuza. Agter: Xander Labuschagne, Luhlelo Motha, Julian Cloete, Arno Vorster, Johan Badenhorst en Shawn Kobe.
Voor: Amirah Jassat, Maseeha Bhagalia, Hope Mabuza, Simanye Ndzobongo, Rochelle Scheepers en Kayla Potgieter. Agter: Lanri Korff, Natalie Kobe, Anina Slabbert, Cecilia Venter, Sinoxolo Dladla, Luyanda Manyathi, Mianke Cloete en Chantelle Faul.
Page 14
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOËRSKOOL ERMELO 2019
ERMELO HOKKIE A-SPANNE
Hokkiedogters 0.19A Voor: Jana Nel, Klarissa Joubert, Kerry-Ann Botha, Simoné Ferreira en Kyla Grobler. Middel: Hanné Swart, Marla Oosthuizen, Simoné Beyer, Ypnette Fourie en Nicole van der Merwe. Agter: Dané du Plessis, Leandri Beyer, Clariz Olivier, Ruané Huber en Nicole Venter.
Hokkieseuns 0.19A Voor: Charis Brundyn, Willie Harmse, Daniel van der Merwe, Sphe Mnisi en Lungelani Nhlapo. Agter: Charles Randall, Andre-Dale Groenewald, Edrich Beyer, Adriaan Olivier, Japie-Chris Groenewald en Gedeon Boersema.
Hokkiedogters 0.16A Voor: Margha Greyling, Khanyi Nkosi, Mpho Mashla, Elrize Reichert en Mignon Ferreira. Middel: Carissa Venter, Michaela van Rensburg, Chané Bester, Helanic Kruger en Nadia Kluyts. Agter: Lana Herholdt, Anke de Kock, Yvonne Röhm en Anke Kruger.
Hokkiedogters 0.15A Voor: Cara Snyman, Sinethemba Nkosi, Anzelle Vosloo en Danel Olivier. Middel: Deidre van der Meyden, Chloë van Wyngaardt, Aloné Arnoldi, Monique Ferreira en Caylin Loock. Agter: Frané Swart, Carla Ferreira, Khensani Khumalo, Kayla van der Meyden, Abigale Boynton en Jenna Oosthuizen.
Hokkieseuns Tweedespan Voor: Luyanda Nsibande, Lethu Dlamini, Njabulo Nkosi, Sihle Mthethwa en Eben Broekman. Middel: Lood Geldenhuys, Kgopotso Thomo, Raees Tikly, Roan Farrel en Rynhardt Herholdt. Agter: André Strauss, Tino Mafura, John-Henri van Zyl, Gift Nkomane en Yenziwe Motha.
Hokkiedogters 0.14A Voor: Rebecca Cloete, Simoné Jacobsz, Inge van der Walt, Jaclyn Venter en Therize Reichert. Middel: Nicole Meyer, Natalie Nel, Elisca Duvenage, Anzé Mentz en Mienke Cloete. Agter: Alné Olsen, Inge Greyling, Isabella Burgers en Zané du Plessis.
AWSUM CLASHES: LIGBRON AKADEMIE VIR TEGNOLOGIE vs HOËRSKOOL ERMELO 2019
Page 15
Covering more than 350 school events nationally