Limpopo Achievers 2020

Page 1

LIMPOPO

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

DECEMBER 2020

LIKE & FOLLOW

www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

EVERYTHING ELECTRICAL

015 297 6136 Shop 8, Polokwane Lifestyle Center Cnr of Market and Landros Mare Street, Polokwane

015 004 0286 Shop 1, Veritas Building, 34 Skirving Street, Tzaneen

WWW.ACDCEXPRESS.COM

LIMPOPO TOYOTA POLOKWANE A: CNR MUNNIK & VELDSPAAT STREET, THORNHILL, POLOKWANE. | T: 087 350 6386 | E: AUTOTEAM@CFAOMOTORS.CO.ZA WWW.LIMPOPOTOYOTA.CO.ZA

awsum_news


Shows and series to watch with your family this holiday HEARTLAND. Age restriction: 13+ This sprawling family saga takes place where an unfortunate tragedy has glued a family together to pull them through life’s thick and thin moments. Follow young Amy Fleming as she slowly discovers she possesses her now-deceased mother’s ability to aid injured horses as well as maintaining good relationships with those who are trying to get by one day at a time. The family pursues forgotten dreams and challenges as their strength is tested against personal struggles. WHEN CALLS THE HEART: Age restriction: 13+ Leaving behind her upper-crust city roots, a woman journeys west in the early 1900s to become a teacher in a small Canadian mining community. EMILY IN PARIS: Age restriction: 13+ After landing her dream job in Paris, Chicago marketing exec Emily Cooper embraces her adventurous new life while juggling work, friends and romance. LOST IN SPACE: Age restriction: 7+ After crash-landing on an alien planet, the Robinson family fights against all odds to survive and escape. But they’re surrounded by hidden dangers.

GROOTSTE VERSKEIDENHEID

TINY CREATURES Little animals embark on big adventures across the U.S in a dramatic nature series that explores their hidden worlds and epic survival stories. AWAKE: THE MILLION DOLLER GAME: Age restriction: 7+ Sleepless for 24 hours, contestants in the comedy game show stumble through challenges both eccentric and everyday for a chance at a $1 million prize. ZUMBO’S JUST DESSERTS: Age restriction: 7+ Renowned dessert wizard Adriano Zumbo puts skilled amateur cooks to the test in this tense competition with a $100,000 prize.

Die

geakkrediteerde

studentebehuising in Potchefstroom

Besoek ons webtuiste

www.nwupukkiverblyf.co.za of laai die toep af

Die amptelike kanaal vir privaatverblyf van die Noordwes Universiteit Potchefstroom kampus 018 100 0040/1

Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe Advertising Coordinator Carina Pio Schools Coordinator Melinda Huysamen

To advertise Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za Ilse Groenewald 081 253 6777 | ilse@tiemedia.co.za

Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

079 877 1043

info@nwupukkiverblyf.co.za

VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

ShakeOff 2020 and get your share of 1 Billion VodaBucks

Plus win 1 of 3 Mini Coopers*, grocery vouchers, appliances and more.


Timber Homes | Wendy Houses | Wooden Decks | Cabins | Tool Sheds | Dog Kennels | Timber Wood and much more! T: 015 297 5541 | C: 084 212 0773 | E: dinathema@gmail.com | W: www.polokwanewendys.co.za | FB: http://www.facebook.com./Polokwane Wendy’s

Q & A with LOUIS BOTHA HEAD BOY

HOOL

FROM MERENSKY HIGH SC What are you looking forward to the most during your term as leader? Leading from the front and leaving a mark for the years to come. What do you love the most about your school? There is much to love but the scenery is my favorite. It leaves me baffled every time.

Who is your role model? Dale Steyn. If you could be any superhero, who do you want to be and why? Superman. I’ve always wanted to be able to fly Who is your Hollywood celeb crush? Jennifer Aniston.

What will you message of encouragement be for your prefects/ co-leaders? Be the difference you want to see in the school and enjoy every moment.

Q & A met ER

LEANA SWARTS HOOFDOGT

URG

VAN HOËRSKOOL PIETERSB Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Daar is so baie om na uit te sien, dit is vir my moeilik om iets spesifieks te identifiseer. Ek is so opgewonde om in my termyn as `n instrument van die Here gebruik te word. Ek sien baie daarna uit om saam met my mede VLR’e te groei as leiers en ek kan nie wag vir die ongelooflike Eeufees wat vir PHS wag nie. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My en Efan (hoofseun) se sterk en swakpunte vul mekaar mooi aan. Bv. Ek sukkel om ‘n grootgroep vas te vat as hulle droog gemaak het. Efan het die vermoë om hulle op ‘n baie respekvolle manier aan te spreek.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Weereens, daar is te veel om iets spesifieks uit te wys! Maar die rede hoekom ek ALLES by PHS geniet, is omdat PHS elke aktiwiteit met geesdrif aanpak. Of dit nou eksamen is, `n sportbyeenkoms, of `n sosiale aangeleentheid, PHS gaan groot! Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Wees net God se lig. Laat Hy al die werk deur jou doen.

everyone.connected

Ready?

Movies, TV Shows and Originals all yours with six months Free of Amazon Prime Scan here to Sign up today

Visit us In-store today for any assistance Terms and conditions apply. Offer subject to change. Cancel anytime. Amazon.com, Inc. and its affiliates are not sponsors of this promotion. Amazon Prime Video membership is valued at R99 per month. Amazon, Amazon Prime Video and all related logos are trademarks of Amazon.com, Inc. or its affiliates. For full terms and conditions, visit vodacom.co.za


LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT 2021 Prefekte

Erich Botha

Erich Botha

Amukelani Gumbo Amukelani Gumbo

Eljana Burger

Eljana Burger

Mukutsuri Khosa Mukutsuri Khosa

Shani Potgieter Fhatu Rambuda Shani PotgieterFhatutshedza Rambuda

Zayden Carelzen

Zayden Carelzen

Luan Kotze

Chene Cloete

Chené Cloete

Daniela Collins Daniela Collins

Cait-Lynn Crafford

Atlegang Marema Atlegang Marema

Luan Kotze

Zander Luus Zander Luus

Motheo Mangolo Motheo Mangolo

Ahmed Samie Ahmed Samie

Almone Smit Almoné Smit

Ruben Smith

Ruben Smith

Cait-Lynn Crafford

Anke Cronje

Anke Cronjé

Ruben De Beer

Ruben de Beer

Yanke De Lange Yanke de Lange

Eckhard Dreyer

Eckhard Dreyer

Mukundi Mathobo Raymond Muleya Rolivhuwa Oritshidza Murashiwa Oritshidza Mukundi Mathobo Raymond Muleya Rolivhuwa Musekene Murashiwa Musekene

Jessica van der Eddie van Niekerk Jessica Merwe van der Merwe Eddie van Niekerk

Stacy van Niekerk Stacy van Niekerk

Allysia Venter

Allysia Venter

Mijanke Venter Mijanke Venter

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

Q & A met FSEUN

ENRIZE VAN DER WALT HOO

VAN HTS TOM NAUDÉ

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die gevoel van omgee en betrokkenheid tussen die kinders, ouers en onderwysers maak dat ek uit sien na elke skooldag. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Wees elke dag die beste jy, sodat geloof en dissipline die hoeksteen van jou as mens vorm.

Wie is jou rolmodel? My oupa, want hy is altyd bereid om te help en is altyd bereid om meer te gee as wat hy self het. Hy leef sy Christelike waardes uit en sien altyd die beste in almal. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Hulk, want hy handhaaf die perfekte balans tussen krag en verstand.



HOËRSKOOL LOUIS TRICHARDT

Dominique Nel Triegie van die Jaar Sy het in Akademiese- Sport- En Kultuur terreine onderskei as ’n uitmuntende leerder en ambassadeur van ons skool.

Johestie Muller Finesse Trofee - Altyd korrek optree, versorging van voorkoms en kleredrag, vriendelik, goeie beeld, korrekte taalgebruik.

Richard Schwerdtfeger Leierskap 2020 - uitmuntende leier en ambassadeur in die gemeenskap.

Thembinkosi Mabasa Beste Akademiese prestasie vir die senior fase.

WORK: +27 15 516 3160 | MOBILE: +27 82 315 9940 | ADMIN@REALTY1LT.CO.ZA WWW.REALTY-1.CO.ZA

Reta Pieterse +27 82 315 9940 reta@realty1lt.co.za

Ria van Zyl +27 73 573 0690 ria@realty1lt.co.za

Khathu Mulaudzi +27 76 415 0304 khathu@realty1lt.co.za

Q & A with MOLOKO MOKGAWA HEAD

GIRL

FROM TOM NAUDÉ THS

What do you love the most about your school? I love how friendly and helpful our teachers are, no problem is too big or too small. What will you message of encouragement be for your prefects/co-leaders? That you are never alone and should not be afraid to ask for help. You are unique and you are here for a reason. Who is your role model? I would say my role model is a 15-year-old named Nicole Laeno. She is a professional

dancer and is a YouTuber. She constantly reminds you that no matter what happens, just stay positive! If you could be any superhero, who do you want to be and why? The Flash, he is caring and goes out every night not to catch the enemy but to protect the people of the city and make sure they are safe and return to their families. He is awesome.

Marietjie Pieterse +27 82 853 6481 marietjie@realty1lt.co.za

Rika Erasmus +27 84 986 0548 rika@realty1lt.co.za

Linda Oosthuysen +27 79 332 2840 rentals@realty1lt.co.za

STRAIGHT

O U T TA SCHOOL

Where to from here? Consider your options for after school. View our matric guide of institutions in SA on www.awsumnews.co.za


HOËRSKOOL LOUIS TRICHARDT

Tshepo Legodi Best Junior Track Athlete, Junior Victor Ludorum

Ian du Plessis Beste Junior Veldatleet

Dilan Rossouw Beste Senior Baanatleet

Gideon Joubert Senior Victor Ludorum

Eliz-Mari Pretorius Senior Victrix Ludorum

Zuanel van der Westhuizen Junior Victrix Ludorum

#ACTIONFORDLOUISTRICARDT


LAERSKOOL TZANEEN Graad 7 Top 10 Akademiese Presteerders 2020

Ethan Bronkhorst

Kristi de Jager

Kaitlyn Ferreira

Chané Gouws

Lourens Kriel

Sagwati Mtebula

Euné Pohl

Jana Prinsloo

Wihan van Eeden

Gihon van Rensburg

THE NEW MORE POWERFUL

FORTUNER

EXPERIENCE THE LUXURY OF FREEDOM

NTT TOYOTA TZANEEN AUTOMARK / NEW VEHICLE SALES 52 & 53 AGATHA STREET, TZANEEN. T: 087 286 2600 WWW.NTTTOYOTA.CO.ZA

CONTACT ETTIENE: T: 087 286 2631 | C: 079 878 0732 (AUTOMARK/PRE-OWNED) CONTACT JURG: T: 087 286 2621 | C: 082 806 9207 (NEW VEHICLE SALES)


DIE HOËRSKOOL BEN VORSTER Prysuitdeling Oktober 2020 Die prysuitdeling, wat op Dinsdag, 20 Oktober, plaasgevind het, was weer soos in die verlede ‘n groot sukses. Baie dankie aan me. M. Pohl (organiseerder) en personeel vir die reëlings en finalisering daarvan. Dit word opreg waardeer. Die graad 12-leerlinge wat erepennings vir volgehoue akademiese prestasie ontvang het, is:

Goud

Voor: Jana Oberholzer, Zinnia du Plessis, Kurisani Shivambu en Nkosazana Mabunda. Agter: Lorinda Esterhuizen, Doné Aucamp en Zené Kruger.

Silwer

Voor: Khatisani Mongwe, Nicola van Heyningen, Zoé Jacobs en Maryke Basson. Agter: Johndé Grobler, Hanré Coetzer en Danelle Nortjé.

Brons

Voor: Mienke Lombard en Lané Prinsloo. Middel: Loné Hermann, Ndzalama Mhangwana en Lihani Vorster. Agter: Nardus Erasmus, Molatelo Makoro en Kyle Sharpe.

Q & A met ELSJÉ KRIEL HOOFDOGTER

RSTER

VAN HOËRSKOOL BEN VO Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om as ‘n span saam met my mede-leiers te werk en om die visie wat ons vir die jaar gestel het te verander in ‘n realiteit. Ek sien ook daarna uit om deur die jaar, my mede-Vossies te inspireer en te motiveer om die verskil te wees wat hulle in die skool wil sien.

29 Erasmus Street | 083 964 1278 design@houseofinteriors.co.za

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die spangees tydens eerstespan wedstryde waarop ons almal hierdie jaar uitgemis het as gevolg van COVID-19, asook die samesyn met vriende tydens sosiale geleenthede. Ek geniet ook die feit dat ons openlik ons godsdiens kan uitleef.

5% DISCOUNT

SUPA QUICK TZANEEN 5 Loop Street, Tzaneen, 0850 015 307 2852 | www.supaquick.com

by presenting this advert. Valid till 31 December 2020

52 Boundary Road | 015 307 2323 tzn@houseofinteriors.co.za


HOËRSKOOL MERENSKY Graad 12 Toppresteerders

Michaela Stanley

Dux-leerling. Wiskunde, Lewenswetenskappe, IT, English Home Language, Afrikaans 1e Addisionele Taal

Kayla Gaigher

Agricultural Management Practices

Dominique Blandin de Chalain

Iszabella le Roux

Best Senior Agriculture Student, Physical Sciences, Mathematics, Agricultural Sciences

Jamie Robertson

Getroue en Onbaatsugtige Diens

Medals of Academic Honour

Dominique Blandin de Chalain (silver), Michaela Stanley (gold), Nicola Glazer (bronze)

Trinity Masiakwala

Ansje Boshoff

Sepedi, Accounting, Economics, EGD

Toerisme

Jason J.v. Rensburg Wiskundige Geletterdheid

Nichola Glazer

Gasvryheidstudies, Afrikaans Huistaal, English First Additional Language

Khomotso Selowe Business Studies

Geografie, CAT, Afrikaans 1st Additional Language, Getroue en Onbaatsugtige Diens

Bianca Prinsloo

Duan Gubitz

Boere Ordentlikheid

Perseverance

Q & A with ADGIRL

EMMA DALRYMPLE-HAY HE

HOOL

FROM MERENSKY HIGH SC What are you looking forward to the most during your term as a leader? I’m really looking forward to the first two weeks of next year when we have the chance to initiate and introduce the grade 8’s to Merensky and all its traditions. What is your message of encouragement for your prefects? “In life, you have 3 choices. Give up, give in, or give it your all” – Charleston Parker.

I hope this year that each and every prefect will persevere and give it their all so that we can really make a difference in the school.

SUPA QUICK TZANEEN 5 Loop Street, Tzaneen, 0850 015 307 2852 | www.supaquick.com

On a regular Saturday, you will find me at…..with….. At the dam with my friends and family. Who is your Hollywood celeb crush? Tom Holland.

Q & A met ER

CARLI BECKER HOOFDOGT

URG-OOS

VAN LAERSKOOL PIETERSB Wat geniet jy die meeste van jou skool? Verseker die sport. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Dat hulle altyd nederig moet bly en altyd hul hulp by God moet soek.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Violet ‘Elastigirl’ van The Incredibles, want dan kon ek oral op die netbal-, tennis en hokkieveld bykom.

Q & A met N

ANDREAS JANSEN HOOFSEU

URG-OOS

VAN LAERSKOOL PIETERSB Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien uit na die nuwe uitdagings op my pad.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Wees getroud in die klein dingetjies, dan sal jy in die groot dinge ook getroud wees.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek is by die beste skool in die Limpopo! Ek sou nie iets wou verander nie, maar as ek moes sou ek `n super tube by die swembad bou.

Wie is jou rol model? My pa, want hy is eerlik, opreg, hardwerkend en vriendelik en stel so `n mooi voorbeeld van hoe `n Christen moet leef.


STANFORD LAKE COLLEGE

Mahlatse Manaka Head Serala House

Courtney Penrose

Head of Lakeside House

David Pullinger

Dimpho Mohuba

Dux Scholar 2019

Head Ken Shuter House

Husnaa Dada

Business Studies

House Loomis

Inter House Public Speaking, Overall Winner of All Inter-House Competitions.

Lia Revelas

Akila Ramdharie

Culture, King Constantine Medal

Faaria Rhemtula

Life Sciences, Consistent Academic Excellence Throughout High School

Sumehra de Bruyn

Exceptional Academic Improvement in Grade 12

Jamie De Witt

Visual Arts Outstanding Artist Mathematical Literacy

Ntsako Madlala

Head Founders North House

Margaret Freestone

King Constantine Medal for Exceptional Service

Oratile Cheou

Ubuntu Trophy: Exceptional Service to the Community

Owen Venter

Deputy Head Boy, Computer Application Technology

Marthinus Maritz

Outstanding Leadership and Service: Head Boy

Rofhiwa Nevhutalu

Commitment, Determination & Sportsmanship, Head Founders South House

Danica Altenroxel

Head Girl, English Home Language, Afrikaans First Additional Language, Proficiency in English & Afrikaans, Accounting, Information Technology Trophy, Life Orientation, Mathematics, Advanced Programme Mathematics, Physical Sciences, Best Results in Preliminary Examinations; The pupil, from any grade, who is Future Smart; Matric pupil who has excelled in academics, culture & sport; Matric pupil who has most used their opportunities at the College.

Commitment, Determination & Sportsmanship, Head of Day Scholars Afrikaans First Additional Language, Geography.

Malaika Mohlaba

Head Serala House, Deputy Head Girl, English Home Language, Advanced Programme English, History, Georgina Smit Trophy, Amm Trophy.

Q & A with RL

HLONI MANGENA HEAD GI

LLEGE FROM STANFORD LAKE CO What do you love the most about your school? Friendly and familial culture of the students. The students are very friendly and the environment is more of a family and every single person is different in their own way. Not a single person (student of staff) is the same as another. What will your message of encouragement be for your prefects/co-leaders? We have to try our best, no matter the circumstance or what trials we face in the

coming year, we have to be one body and one force that goes through it together. We need to be united. Who is your role model? The previous Head Girl and Deputy Head Girl of our school (Danica Altenroxel and Malaika Mohlaba respectively). They both have the ability to understand and empathise with others who in some cases they cannot relate to at all, yet they listen and try their best to represent them.

Q & A with APPLY NOW TO SELL YOUR MADALITSO BULIANI HEAD

BOY

LLEGE FROM STANFORD LAKE CO What are you looking forward to the most during your term as leader? Stanford Lake College has given me a lot in terms of my mental, physical and emotional growth and it’s about time I give back to the school by creating an environment that is going to turn students into future leaders. I’m looking forward to the victories off and on the sports fields, the joy of seeing new students coming into the school and most certainly the defeats and setbacks that lie ahead as I strongly believe that the only way to learn is by the setbacks.

Who is your role model? Siya Kolisi. If you could be any superhero, who would you be and why? The power to read minds. I think as a leader one is always curious about what the students are thinking. With such information one can become an even more effective leader.

PRODUCTS ON A BRAND NEW MARKETPLACE LAUNCHING JANUARY 2021

Your customers will love you :) Your listing for the first 3 months is for free. Thereafter a monthly fee of R250 applies. To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com www.getsnappi.com


LAERSKOOL PIETERSBURG-OOS

Leiers 2021

Voor: Andreas Jansen (Hoofseun), Mieke van der Westhuizen, Ineke Weterman, Ilse Marais, Mea Swart, Carla Nieman, Celeste van Tonder, Carli Becker (Hoofmeisie), Me Sonja Bezuidenhout (Leiervoog 2021). 2de Ry: Mnr Hennie Lourens (Leiervoog), Julian Lombaard, Mila Pretorius, Ansuné Olivier, Bea Venter, Marné Els, Charné de Wet, Jeandri Burger, Lerize du Toit (Onderhoofmeisie: Sosiaal ), Simoné Faver (Onderhoofmeisie: Leerderaangeleenthede), Me Michelle van der Westhuizen (Leiervoog 2020). 3de Ry: Matthew Mockford,Zian Lombaard, Kota Hattingh, Rudine van Wyk, Zine Ferns, Gabby du Bruyn, Emily Lang, Bontle Ramphele, Zané Kohl, Armand Venter (Onderhoofseun: Sport). Agter: Ben van Reede van Oudtshoorn, Petrus Swanepoel, Pieter Jordaan (Onderhoofseun: Kultuur), Déwan Windell, Stephan Janse van Rensburg, Juan Randall, Henco Venter, Duan le Roux, Andru de Beer.

Graad 5 Span Andreas Kotze, Juan Dreyer, Jade Campbell, Lumicke Groenewald. Nasionale Radikale Redenaarsfinaal: naaswenners: spanredenaars. Nasionale finaal van die Kansvatter kompetisie: Onvoorbereide Redenaars naaswenners: spanredenaars, Digipraat - Gr 5 Span A+

Hoofleiers 2021

Voor: Simoné Faver (Onderhoofmeisie: Leerderaangeleenthede), Carli Becker (Hoofmeisie), Lerize du Toit (Onderhoofmeisie: Sosiaal) Agter: Pieter Jordaan (Onderhoofseun: Kultuur), Andreas Jansen (Hoofseun), Armand Venter (Onderhoofseun: Sport)

Graad 7 span Erné Kotze, Marili Nel, Jahkuska Zanna, Andru van Zyl Nasionale Radikale Redenaarsfinaal: wenners: spanredenaars (eksperimenteel). Nasionale finaal van die Kansvatter kompetisie: Onvoorbereide Redenaars - Marili Nel, Jahkuska Zanna, Erné Kotze en Andru van Zyl dring nie net deur na die finale ronde van Podium Pret nie, maar praat ook ‘n plek in die finaal van Radikale Redenaars los. Digipraat: Gr 7 Span A+, Jump In Eisteddfod: wenners

Marili Nel Nasionale Radikale Redenaarsfinaal wenner van Engelse redenaars. Nasionale Interskole Redenaarsliga - Wenner van Voorbereide redenaars: Afrikaans & Tweede plek Prepared Public Speaking,

Tristan Greig Nasionale Radikale Redenaarsfinaal naaswenner: Afrikaans addisionele taal

JACKS PAINT AND HARDWARE POLOKWANE Unit 1 12 Prince Hussain Street, Magna Via, Polokwane, 0699 Phone: 015 296 3880 | Email: jackscros@mweb.co.za


CURRO HEUWELKRUIN 2021 Leiers

Henco Botha

Onthatile Molepo

Carli Spies

Chanelle Lyle

Charne Hartley

Dylan Posselt

Keanu van Wyk

Maggie Lekganyane

Matalame Mamabolo

Moagisi Kganyago

Pele Takalo

Ruben Geldenhuys

Sibusiso Mahlangu

Summer Shikwane

Tshepiso Mananga

Zelmarie Jacobs

Hoofseun

Hoofdogter

015 880 1281 Shop 4, Co Munnik & School Road, Polokwane

Our aim at Pets and Hobbies is to render an exceptional service to our friends/customers who share our love for different kinds of pets and maybe the most important aim to create the next generation of Pet Lovers - "our young children"


HOËRSKOOL PIETERSBURG Top 10 leerders

Diana van Niekerk Akademiese Erekleure Top 10 - 1ste 95.4286%, Dux-leerder

Chantel Wreyford Akademiese Erekleure Top 10 - 2de 91.1429%

Keegan Menzies Akademiese Erekleure Top 10 - 5de 89.1429%

Wian Haasbroek Akademiese Erekleure Top 10 - 6de 87.4286%

Corina Stears Akademiese Erekleure Top 10 - 9de 85.5714%

Vakpryswenners

Elrike Wolmarans Akademiese Erekleure Top 10 - 3de 90.0000%

André Retters Akademiese Erekleure Top 10 - 7de 86.5714%

Malanie White Akademiese Erekleure Top 10 - 4de 89.4286%

Milla Kamfer Akademiese Erekleure Top 10 - 9de 85.5714%

Wihan de Beer Akademiese Erekleure Top 10 - 8de 85.7143%

Karisma Landman Akademiese Erekleure Top 10 - 10de 85.2857%

Q & A met EFAN MEYER HOOFSEUN

URG

VAN HOËRSKOOL PIETERSB Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Die eeufeesweek. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die sport en die omgee van die onderwysers. Wie is jou rolmodel? Siya Kolisi, nie vir sy uitnemendheid in sport nie maar vir alles wat hy al bereik het met

sy geskiedenis en hy bewys mens net dat jy enige iets kan bereik as die wil daar is.

Carika Beukes Wiskundige Geletterdheid - 90%

Chantel Wreyford Engels - 88%, RTT - 95%, Afrikaans Letterkunde - 94% Lewenswetenskap 94%

Elrike Wolmarans Geskiedenis - 91%

JD Roos Geografie - 88%

Monica Venter Gasvryheidstudies 90%

Natasha Nel Besigheidstudies - 97%

Corina Stears Lewensoriëntering 98%

Luan Esterhuizen Ingenieursgrafika en Ontwerp - 96%

Wian Haasbroek Kombinasie Wiskunde en Rekeningkunde - Belowende Rekenmeester - 91%

Diana van Niekerk Afrikaans - 94% Gevorderde Wiskunde - 89%, Rekeningkunde - 97%, Ekonomie - 96% Fisiese Wetenskap - 95%, Wiskunde - 97% Natuurwetenskaplike Rigting (Kombinasie van Wiskunde, Wetenskap en Lewenswetenskap) - 95%, Afrikaans Stelwerk - 94%

Miemie Saaiman Toerisme - 87%

Lees die onderhoude met die nuutverkose leiers van skole landswyd aanlyn by www.awsumnews.co.za

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Spider-Man. Hy het `n lekker sin vir humor. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Alexandra Daddario.

OP DIE AWSUM RUSBANK | ON THE AWSUM COUCH



HOËRSKOOL PIETERSBURG Ons groet... Ons hoof, mnr. Willie Schoeman, ‘n onderwysikoon by uitnemendheid. Mnr. Schoeman het in Julie 2008 by PHS aangesluit en het man en muis onmiddellik beïndruk met sy “raakvatidees”, “spitsvondigheid”, sy “veglustigheid” en “vergewensgesindheid”. Met sy positiewe lewensingesteldheid en waagmoed, konstante optimisme en entoesiasme het hy geleenthede raakgesien, geïnspireer en gelei. As ons soms rigting verloor het, het hy met geduld en empatie die beste, veiligste en kortste pad vir ons karteer. Meneer Schoeman is ‘n ware pionier – ‘n baanbreker 1000. • Iemand wat dinge laat gebeur het • Wat ‘n kite kan laat vlieg • ‘n Katalisator • Wat trots is op sy handewerk en wie se teenwoordigheid ‘n verskil maak in mense se lewens. Die wyse waarop hy met die kinders, personeel, ouers en gemeenskap omgegaan het en “have a heart” prakties uitgeleef het, sal voorwaar onthou en gemis word. Meneer Schoeman is een uit ‘n miljoen. Hy het PHS ‘n beter plek gemaak. En ons salueer hom! Ons gaan verseker sy waardevolle bydraes en toewyding mis. Dit was ‘n absolute voorreg om onder sy leiding te kon werk en te kon groei. Prediker 3:1 sê: “Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd.” Noudat dit tyd geword het om te groet, kan ons dit doen met die wete dat die Here in beheer van sy lewe is en dat Sy tydsberekening volmaak is. Ons gun hom ‘n nuwe en voerspoedige pad en wens hom baie voorspoed en seën toe. Ons groet ‘n mentor, ‘n omgee-hoof. Reik na die sterre.


HOËRSKOOL PIETERSBURG

Brandon Fourie Voortrekkers Presidentsverkenners

Carla Esterhuizen Me van Schouwenburg prys

Henlou Wepener Voortrekkers Presidentsverkenners

Lumari vd Merwe FJ Bezuidenhout Studiebeurs

Jayden van Wyk Voortrekkers Presidentsverkenners

Diana van Niekerk Willie vd Merwe toekenning, Dr TL Boshoff toekenning

Natascha Jacobs Voortrekkers Presidentsverkenners

Gerhard Maré Robert Peacock toekenning, Dr TL Boshoff toekenning

Tia Wilkinson Voortrekkers Presidentsverkenners

Koshuis Hoofleiers 2021 Shané Botha en Wihan Pretorius

Glen Bezuidenhout Getroue skoolbesoek

Skool Hoofleiers 2021 Leana Swarts en Efan Meyer

TRUCK SERVICES

* ALIGNMENT AND BALANCING SITE MOBILE * STRIPPING, FITTING AND TYRE REPAIRS * TYRE REGROOVING * PRESSURE CHECKS * SURVEYS AT POINT OF SALE * ON-SITE VEHICLE SERVICES * 24-HR BREAKDOWN SERVICES

PASSENGER PRODUCTS * TYRES * BATTERIES * RIMS * NITROGEN * STOCK RETREADS

COMFORTABLE WAITING AREA WITH FREE WIFI | COFFEE MACHINE TRAIDING HOURS: MON TO FRI: 07:30 TO 17:00 | SATURDAY: 08:00 TO 12:00

015 297 0072

AFTER HOURS: 083 631 5259 VISIT US AT 26

ZUNE STREET, VELDSPAAT PARK, POLOKWANE (OPPOSITE SAB)

SUPPLIERS OF: • Aluminium • Aluminium Sections • Brass • Bronze / Shafts & Bushes • Copper • Cast Iron • Mild Steel • Hardware • En 8 • En19 • Special Steel • Construction Steel • Stainless Steel • Sheet Metal • Chromadeck Sheets • Aluminium Sheets • Free Quotes Phone: 015 065 0559 Fax to email: 086 465 0646 Email: sales@alusteelpolokwane.co.za

48 Yster Street, Ladine P.O. Box 1510 Polokwane, 0700

www.facebook.com/alusteelplk/


HTS TOM NAUDÉ THS

Enrize van der Walt Dagbestuur Voorsitter

Jaco Koekemoer Akademie

Moloko Mokgawa

Executive Council Headgirl

Trandré Cromhout Akademie

Kopano Ramokonyane

JC Logtenberg

Ondervoorsitter Akademie

Reverne Lawrence Culture

Culture

Ané van Dyk Sport

Darryl Motsoetse Sport

Azovia Southon

Deputy Chair Culture

Alicna Duvenhagen

Malekela Malothane Deputy Chair Sport

Tebogo Makgate Social

Henrico Lyon Terrein

Benita Steyn

Ondervoorsitster Sport

Jan de Jager Terrein

Sosiaal

Dylan Botha Sport

Levano Southon Sport

Kiara de Agrela Marketing

Rochelle de Necker Bemarking

CONTACT Nick: 079 805 9463 Amos: 083 561 8694 Services | Pumps | Honey Suckers | New Sales Repairs to all make and models | Repairs to aerial platforms

62 Platinum Street, POLOKWANE


MITCHELL HOUSE

Ofentse Shoba Academic Subject Award for History

Micheline Murerwa Academic Subject Award for Mathematics Literacy

Neo Moropa Academic Subject Award for Sepedi

Rayhaan Essa Academic Half Colours

Cian Goeminne Academic Half Colours and contribution to Drama

Ditiro Thobejane Academic Half Colours and Diligence Award

Phomelo Shava Unobstructive Service Award and Sportsmanship Award

Lehlogonolo Manaka Best All Round Grade 12 Pupil of the Year

Ameenah Moosa Academic Subject Award for Accounting and Academic Half Colours

Margaret Libetwa Academic Subject Award for Dramatic Arts and Academic Full Colours

Keren Benjamin Academic Subject Award for Geography and Academic Full Colours

Nicole Nokeri Academic Subject Award for Mathematics and Academic Half Colours

Michael de Greeve Academic Subject Award for Physical Science and Academic Full Colours

Natalia Letsoalo Academic Subject Award for four subjects, Afrikaans, English, Life Orientation and Geography

Sakhiwe Shezi Academic Subject Award for Information Technology, Academic Half Colours and John Hudson Trophy

Amaarah Mohammad Academic Subject Award for Business Studies, Life Science, Academic Full Colours and Dux Award

Andy Koma Senior Sportsman of the Year

Omphile Mamabolo Most Improved Pupil

Thuso Nyoffu Head Boy for 2021

Imaan Ebrahim Head Girl for 2021

Reratilwe Letsoalo Head of House for 2021

Xolwe Nukeri Deputy Head Boy for 2021

Itumeleng Mogadime Deputy Head Girl for 2021

Matodzi Mbedzi Deputy Head of House for 2021

29 Erasmus Street | 083 964 1278 design@houseofinteriors.co.za

5% DISCOUNT

by presenting this advert. Valid till 31 December 2020

52 Boundary Road | 015 307 2323 tzn@houseofinteriors.co.za


LAERSKOOL ELLISRAS Leiers 2021

Ludke Pienaar

Neil Botes

Hoofseun

Luhan Drotskie

O/Hoofseun

Pieter Croukamp

Joshua de Meyer

Xavier Erasmus

Zalenke Goosen

Leanè Meyer

Anzel Roos

Leandri de Klerk

Kate-lin du Plessis

Makayla du Plessis

Hoofdogter

O/Hoofdogter

Anrich Fourie

Hermann Jordt

Duran Jupin

Marè Pieterse

Martin Strauch

Hilbrandt van Tonder

Motsatsi Mahasha

Lebogang Matlou

Megan van Rooyen

Marlinè Vos

Chris-Marie Karien Grobler J.v. Rensburg

Graad 7 Top 10 - Kwartaal 3

1. Annika Breedt

2. Elanè Erasmus

3. Nicole Nyanzira

4. Kyra Naudè

5. Elanza Oosthuizen

6. Anike Steenekamp

7. Kaylee Prinsloo

8. Mauriza Kruger

9. Lenuschke Scheepers

10. Simone Haasbroek

LEPHALALE

Phone: 014 763 1736 lephalale@officenational.co.za

ELITE Address: 2 Louis Botha Avenue, Lephalale, 0555

Phone: 014 763 2448


HOËRSKOOL ELLISRAS

Janco Lötter

Akademie, Leierskap, Sport - Rugby, Swem & Atletiek, Kultuur

Tiaan Malan

Atletieksang, Akademie, Rassie Jongeheer, Sport, Leierskap

Leerlingraad 2021

Voor: Amogelang Ndebele, Riana Visser, Anika v Rooyen, Elwandi Botha, Tshegofatso Seleka, Rolene Skosan, Rolinda v Emmenis, Noko Magwai, Clarissa Booysen, Akona Masilela, Desirè Vermaak, Nicole Meyer, Amandrè Lötter, Ivanka Viviers. Agter: Puthego Modise, Bryson Webb, Gerhard Möller, Fred Pistorius, Ruan Prinsloo, Jan du Plessis, Janco von Ronge, Gerhard Booysen, Ben Strauss, Kgabo Mahanyele, Estiaan Higgo, Links Mashabela, Maynhard du Plessis. Afwesig: James Montshiwa.

Sithari Murangi

Oud & Nuwe Hoofleiers

Sport - Athletics & Netball, Academics, Rassie Young Lady, Leadership, Culture

Mnr Joubert (skoolhoof), JP van Staden, Fred Pistorius, Clarissa Booysen, Murangi Sithari, Mnr Jankowitz (Leerlingraadvoog).

Q & A met GTER

CHRISTI PIETERSE HOOFDO

D PRIMARY

VAN LAERSKOOL BOSVEL Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om saam met my mede leerlingraad 2021 ‘n beter jaar te maak. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ons het ’n pragtige skool, puik onderwysers en ’n goeie hoof, ons skool loop glad soos ’n geoliede masjien, daarom sou ek niks wou verander nie ...maar miskien pouse langer wou maak.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Om pouse saam my vriende te spandeer en te gesels oor die dag se dinge. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? ’n Balkie maak nie van jou ’n leier nie. Jy moet leef en optree volgens die woord van die Here en elke dag net jou beste gee en dit uitleef.

Q & A met DANIEL LEAHY HOOFSEUN

D PRIMARY

VAN LAERSKOOL BOSVEL Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Moet nooit tou opgooi nie. As ons almal saamwerk, is dit maklik vir almal!

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Iron man – alles wat hy het en doen is “cool”!

Wie is jou rolmodel? Louis Oosthuizen die gholfer. Hy gee nie maklik op nie en het baie selfvertroue.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Ek het regtig nie ‘n crush op iemand in Hollywood nie ...maar daar is mooi meisies in Laerskool Bosveld!

Anzelle Vermaak

Akademie, Rassie Jongedame, Leierskap


LAERSKOOL THABAZIMBI Leiers 2021

Ané Coetzee

Lara Denton O/Hoofdogter

O/Hoofdogter

Lize Venter

Alany Teessen

Andri van Emmenis

Herman Prinsloo

Finn Santos

Rubert Joubert

Duan Blignaut

HJ Koekemoer

Carla Horn

Carmi Engelbrecht

Chanté Wolmarans

Dané Fourie

Deané Prinsloo

Jaydin Jv Vuuren

Josh Jones

Lefa Motlhabane

Mardus Ras

Niël Gildenhuys

Esmarie Pienaar

Mia Santos

Selemo Marvey

Sharné Liebenberg

Simoné Kriek

Regardt de Klerk

Ronaldo Texeira Ferreira

Ruan Genis

Ruan van Deventer

Waylon Swarts

Hoofdogter

THABAZIMBI ABATTOIR Est. 1989

Hoofseun

O/Hoofseun

O/Hoofseun

Street Address: Thaba Mall, Shop 21A, Warmbad Weg Road R510, Thabazimbi, Limpopo, 0380 Telephone: 014 777 1162

4 Species Certified Bushveld Centered High Throughput Abattoir PARS Awards Winner

BLACK BASSET BUTCHERY Est. 2017

Livestock Sourced from local farmers, distributed directly to all consumers at most affordably prices Quality Guaranteed

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


HOËRSKOOL FRIKKIE MEYER

Hoofleiers 2021

Onderhoofseun Sport & Koshuis Hoofseun

Juan-Rich Du Preez (Choppa) & Mariska Coetzee

RF Schoeman

Koshuis Hoofdogter

Onderhoofseun Kultuur

Mari Theunissen

Fanie Swanepoel

Onderhoofdogter Sport Quinelle Blaauw

Onderhoofdogter Kultuur Karla Coetzee

Q & A met OGTER

MARISKA COETZEE HOOFD

VAN HOËRSKOOL FRIKKIE Wat beteken dit vir jou om hoofdogter te wees? Dit is vir my `n voorreg, asook `n eer om as hoofdogter van Hoërskool Frikkie Meyer vir 2021 te dien. Ek het ‘n dankbare hart dat Liewe Jesus vir my hierdie voorreg gun en ek is opgewonde oor die avontuur wat voorlê. Mag elke Frikkie-leerder die ongelooflike trots wat ek vir ons rooi, blou en wit skool het, kweek, en mag ons hand-aan-hand die 2021-paadjie stap.

MEYER

Wat is jou doelwitte vir 2021? Opwinding is beslis my eerste gedagte as ek aan die jaar wat voorlê dink. My wens is dat 2021 een van Hoërskool Frikkie Meyer se mees besonderse nóg sal wees. Mag dit `n geseënde jaar vol van passie en trots wees en mag elke Frikkie daagliks in sy/ haar eie gebied floreer. Pak elke uitdaging van hierdie jaar met selfversekerdheid aan en maak seker dat jou 2021 `n sukses sal wees. Wees elke dag net die beste jy wat jy kan wees en sprei jóú vlerke!

AUTOMOTIVE REPAIR & PAINT VAN DER BIJL STRAAT 3, THABAZIMBI, 0380

014 772 1126/5

SEL: 082 322 9184 Email: bosveldpanel@telkomsa.net

SANTAM & M&F EN ALLE VERSEKEERING WELKOM APPROVED REPAIRER

Q & A met N

CHOPPA DU PREEZ HOOFSEU

OËRSKOOL FRIKKIE MEYER

VAN H

Wat beteken dit vir jou om hoofseun te wees? Om ‘n hoofseun te wees is nie een van die maklikste take nie en ek dink baie mense onderskat dit om ‘n hoofseun te wees. Dit beteken vir my baie, want om voor te vat vir jou skool is `n groot eer. Om te weet dat die skool se kinders hulle vertroue in jou gestel het, beteken baie. Ek is baie dankbaar en gee ons Hemelse Vader, ons Verlosser al die eer.

Wat is jou doelwit vir die volgende jaar wat voorlê as hoofseun? My doelwit is dat ons as skool saamtrek. Nie net ‘n paar kinders en onderwysers nie, maar almal van ons, want saam is ons baie sterker en ons moet ‘n eenheid vorm. Ons moet hande vat en op ons Hemelse Vader vertrou en hy sal ons help dat ons almal saam kan staan en ‘n eenheid vorm.

42 Hibiscus straat, H/v Hammerkop & Hibiscus str, Thabazimbi

WE OFFER A COMPLETE RANGE OF SOLAR AND ALTERNATIVE ENERGY PRODUCTS, SUCH AS: Inverters | Regulators | Solar Panels | Solar batteries | DC battery chargers | Solar borehole pumps | Repairs on solar equipment | Solar water heating (solar geysers) | Heat pumps

Tel: 014 772 1539 | Faks: 086 583 9645 | E-pos: info@thabasolar.co.za


HOËRSKOOL NYLSTROOM

James Chauke

Gerhard Kotzee Top 10 - 2

Tjaart du Plessis

Top 10 - 3 Beste Seunsatleet & Landloper

Alicia Oberholzer

Dezé-Lane Labuschagne

Nthatheni Ramulongo

Juan-Pierre Smith

Hes-Marie van der Merwe

Goitsiona Lekalakala

Thabang Ledwaba Beste Skaakspeler

Beste Redenaar, Toneelspeler & Tennisspeler

Bianca du Toit

Joachim Prinsloo

Tyrone Meikeljohn

Nylie van die jaar 2020 Top 10 - 1

Top 10 - 7

Top 10 - 8

Top 10 - 4 Beste Netbalspeler

Top 10 - 10

Top 10 - 5

Top 10 - 9

Danel Niemann

Beste Dogtersatleet

Jandré Meintjes Beste Gholfspeler

Tumelo Lebogo

Beste Sokkerspeler

Beste Hokkiespeler

Beste Rugbyspeler

Kayla Bredenkamp Top 10 - 6

Jowine Bezuidenhout

Beste Krieketspeler

LIST YOUR RESTAURANT Tired of big commission cuts? Lure more hungry customers to your restaurant or takeout. Monthly listing fee starts at R250 pm. Packages include Click & Collect and Delivery. You manage your own deliveries. Launching January 2021 To apply, please send us an email at lets@getsnappi.com www.getsnappi.com

www.bosveldglas.co.za 105B THABO MBEKI STRAAT, MODIMOLLE, 0510 014 717 2693 / 082 821 9619 | Whatsupp 0788734914 bosveldglas9@gmail.com


LAERSKOOL NYLSTROOM Leiers 2021

Amy-Jane de Villiers

Anele Jansen van Vuuren

Anell Scott

Anri Briel

Danica Vivier

AB van Tonder

Altus Roos

Brendon Branford

Christiaan Knoetze

Erlu Fourie

Daniëlle Bruyns

Desiré Coetzee

Dikeledi Moreroa

Elandi van Staden

Liandi du Plessis

Herman Kruger

Jaap Stolp

Johan Bosch

Louis Erasmus

Mario Opperman

Luschke Fouché

Marelize Steenkamp

Melissa Meyer

Shirley Maboa

Zualize Booyse

Marnus Röntgen

Neil Bosman

Peet Bothma

Roedolf Swart

Stefan van Heerden

GRATIS SONBRIL

VOORSKRIF-

bestaande uit ‘n optiese raam met getinte enkelvisielense

tot R3000* Koop 1

MODIMOLLE 014 717 5448

Bepalings en voorwaardes geld.

Kry 1

BELA BELA 014 736 6061

Bs&Vs geld. Aanbod onderhewig aan die koop van ‘n volledige oogtoets en voorskrifbrillense. Aanbod geldig vanaf 1 November 2020 tot 28 Februarie 2021. Sien volle bepalings & voorwaardes by www.specsavers.co.za. FWV.

NYL

MOTOR ONDERDELE AUTO SPARES

GROOT EN KLEINHANDELAARS VAN ELEKTRIESE EN MEGANIESE ONDERDELE EN TOEBEHORE WHOLESALE AND RETAIL AUTO-ELECTRICAL AND MECHANICAL SPARES AND ACCESSORIES Tel: 014 717 3712 / 014 717 3414 | nylstroommidas@gmail.com 75 Nelson Mandela Dr, Modimolle, 0510


PIETERSBURG LAERSKOOL

Wian Smit

Cayleigh Caroto

Hoofseun 2021

Lohandi Schutte

Gr. 7 - Top 5 Oktober

Erich Vorsatz

Hoofdogter 2021

Marilize Gerritsen Gr. 7 - Top 5 Oktober

Onderhoofseun 2021

Mia de Jager

Gr. 7 - Top 5 Oktober

Monique Grobler

Gr. 7 - Top 5 Oktober

Arnich Bierman

Li-Mei Wessels

Onderhoofseun 2021

Zoe Erasmus

Gr. 7 - Top 5 Oktober

Martinette Potgieter

Onderhoofdogter 2021 Gr. 6 - Top 5 Oktober

Keziah Zanna

Gr. 6 - Top 5 Oktober

Onderhoofdogter 2021 Gr. 6 - Top 5 Oktober

Marco Janse van Rensburg

Miani Vosloo

Gr. 6 - Top 5 Oktober

Gr. 6 - Top 5 Oktober

Anja Smit

Gr. 5 - Top 5 Oktober

Juane Boshoff Gr. 5 - Top 5 Oktober

Lujandre Koegelenberg Gr. 5 - Top 5 Oktober

Marelie van der Merwe Gr. 5 - Top 5 Oktober

Monique van Aswegen Gr. 5 - Top 5 Oktober

Anrike Schaafsma Gr. 4 - Top 5 Oktober

Clarise Berry Gr. 4 - Top 5 Oktober

Juan Veldman Gr. 4 - Top 5 Oktober

Q & A met OGTER

CLARISSA BOOYSEN HOOFD

VAN HOËRSKOOL ELLISRAS

Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien die meeste daarna uit om projekte aan te pak en byeenkomste te reël wat vir baie jare vorentoe vir ons almal nog goeie herinneringe sal wees. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Wees ten alle tye getrou aan jouself en doen die regte ding op die regte tyd, hoe moeilik dit ook al is. Kom ons gaan van

“generation pandemic” na “generation the best”. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sal Wonder Woman wil wees, omdat sy onafhanklik is van ander mense om ‘n verskil te maak. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Shawn Mendes.

VAN HOËRSKOOL ELLISRAS Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Matriek is `n baie rowwe jaar. Dit is daardie jaar waarna ons almal uitgesien het vandat jy die eerste keer die woord ‘’matriek’’ gehoor het. Staan sterk en byt vas. Ek weet ons gaan dit goed hanteer soos wat ons nog alles goed hanteer het. Saam gaan ons dit `n wonderlike jaar maak en ons gaan onsself uit ons skoolskoene uit geniet.

Wie is jou rolmodel? My rolmodel is niemand anders as ons dominiee van ons kerk, Dominiee Bernard Prinsloo.Hy is my geestelike leier en hy het altyd `n grappie of twee om te vertel. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op `n normale Saterdag sal jy my kry by die perdekamp besig om perd te ry.Ek hou ook daarvan om by my vriende te gaan kuier op Saterdae.

Gr. 4 - Top 5 Oktober

Ruhan Gouws Gr. 4 - Top 5 Oktober

Q & A met GTER

MIEKE GREYLING HOOFDO

TGIETER

VAN HOËRSKOOL PIET PO Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien uit om `n verskil te maak, nie net in die skool nie, maar ook in ander leerders se lewens. Ek sien ook baie daarna uit om my praatvaardighede voor `n groot groep mense te verbeter. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Ons het ‘n fantastiese leierskamp gehad en daar het ons almal gesien dat dinge baie keer onmoontlik lyk, maar niks is onmoontlik nie! Ons moet almal saam as

Q & A met FRED PISTORIUS HOOFSEUN

Nicky Small

`n span werk en dan sal ons saam hoër hoogtes kan bereik. Wie is jou rolmodel? Rolene Strauss, Mej Wêreld 2014. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Wonderwoman. Haar karaktereienskappe is vir my baie mooi - Sy sal nie wegkruip vir haar optrede nie en stel altyd haarself beskikbaar om die gevolge in die gesig te staar.

Q & A met RGHOOFSEUN

HANNO JANSE VAN RENSBU

TGIETER

VAN HOËRSKOOL PIET PO

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek dink enige leerder moet skool so lekker as moontlik maak en met positiwiteit aanpak. As mens `n situasie met `n positiewe gesindheid aanpak, is jou kans op sukses soveel groter. Wie is jou rolmodel? Pierre Spies: hy was `n briljante agtsteman op sy tyd gewees en hy het ook `n goeie verhouding met die Here - dit is verseker iets om na op te kyk.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Captain America, hy het baie goeie leierseienskappe en het `n hart van omgee. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Alexandra Daddario.


HOËRSKOOL PIET POTGIETER

Dérick Beytell Top 10 - 84.02%, Erekleure, RTT

Lachelle de Beer

Ingenieursgrafika & Ontwerp

Kgadi Machete

Top 10 - 82.52%, Life Sciences, Colours

Natasha Gosho

Top 10 - 77.43%, English HL, Merit

Shaun Nkuna

Larichca Botha

Top 10 - 79.61%, Meriete

Top 10 - 78.81%, Meriete

Annika Oosthuizen

Jessica van Graan

Michael McNicol

Gasvryheidstudies

Gasvryheidstudies

Marnus Vosser

Zander Smit

Top 10 - 80.04%, Colours

Wiskunde Geletterdheid

Franco Botha

Graad 12 Vonkprop

Beste Leerlingraadslid

Ntamo Madraai

Top 10 - 88.8%, Dux learner, Colours, Subject Prices: Sepedi Home Language, Accounting, English 1St Add Language, Maths, Physical Science, Natural Science.

Erna Kruger

Top 10 - 78.95%, Meriete, Afrikaans Huistaal & Besigheidstudies

Chris-Mari Darvall

Top 10 - 81.11%, Erekleure, Beste Landsdiens dogter, Lewensoriëntering

Christopher Isaac

Mirriam Mohohoma History

Top 10 - 81.06%, Colours, Afrikaans 1St Addisional Language

WE BUY CARS FOR CASH! • ALL MAKES & MODELS WELCOME • CHRISTO GROVÉ 082 878 9742

20 THABO MBEKI ROAD, MOKOPANE, POTGIETERSRUS. T: 087 286 2000 | WWW.NTTTOYOTA.CO.ZA

MOKOPANE 17 Thabo Mbeki Dr, Mokopane, Limpopo 015 491 6306 | mokopane@supaquick.co.za www.supaquick.com

Proudly part of the


shop play dine

jingle

C O N G R AT U L AT I O N S T O A L L T H E AC H I E V E R S !

LE T'S C ELEBRATE A YEAR'S HARD WORK WITH JOLLY FESTIVITIES

F I L L - A - B OX F O R C H A R I T Y C OMMUNI T Y C HRI STMAS PARA DE THE SANTA EXPRE SS TRAIN SPCA GIF T WRAPPING SERVIC E D I Y C H R I S T M A S W R E AT H W O R K S H O P F E S T I V E F A M I LY P H OT O B O OT H AND MUC H MORE!

www.mallofthenorth.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.