Linden vs Randburg 2017

Page 1


Boodskap van HOËRSKOOL RANDBURG

Boodskap van HOËRSKOOL LINDEN Meimaand is Derby-maand! Dit bly ‘n onuitspreeklike voorreg om Hoërskool Randburg by ons te verwelkom. Dit is ‘n ontmoeting van oud-leerders, ouers, onderwysers en die gemeenskap met gesonde wedywering en kompetisie. Dit gee gestalte aan gesonde kompetisie op die veld en gemoedelikheid langs die baan. Die ‘Old Boys’-wedstryde sorg altyd vir groot vermaak en ‘n hegte band tussen oud-spelers word so geskep. Baie dankie aan FNB, wat hierdie Classic Clash borg. Dankie dat julle skolesport bevorder en geleenthede skep vir spelers om te kan kompeteer. Baie dankie aan elke afrigter, skeidsregter en spanbestuurder wat nog ‘n Saterdag opofffer om hulle onderskeie skole en sport te dien. Mag elke span net hulle beste lewer. Alhoewel dit lekker is om te wen, moet goeie sportmangees nog steeds seëvier en die spelers hulle jongmenslewe ten volle uitleef. Dit is dus my wens dat die wedstryde wat vandag beslis word, in ‘n oorwinnaarsgees sal plaasvind, want om net die geleentheid te benut om deel te neem, maak reeds van elke speler ‘n oorwinnaar. Mag elke ondersteuner hierdie dag geniet, die mooi oomblikke onthou en geïnspireer word deur die goeie sportmangees. Laat die fokus nie wees op eindtellings nie, maar op die herinnering en beelde van uitnemendheid, lojaliteit en trots.

Ons gelukwense aan Hoërskool Linden met hul sewentigste bestaansjaar. Dit is vir Hoërskool Randburg ’n voorreg om vandag hier deel te neem en ons onderneem om na die beste van ons vermoë, waardige opponente te wees. As deel van een groot gemeenskap is dit ons wens dat elke toeskouer en deelnemer die rugby sal geniet, en dat ’n gesonde gees van deelname sal gedy. Sterkte aan al die deelnemende spanne. Dit is vir elkeen van julle ’n groot geleentheid. Maak vandag ’n stukkie geskiedenis waaroor ons almal, in die komende weke, lekker kan gesels. Groot dank aan Linden wat as gasheer optree. Dankie aan FNB wat hierdie dag ondersteun. Groete Mnr. Pieter Booysen Skoolhoof

INHOUD Boodskappe van Skoolhoofde.............................................2 Ontmoet die Eerste Rugbyspankapteine............................3 Hoërskool Linden Eerste Rugbyspan...................................4 Hoërskool Randburg Eerste Rugbyspan.............................5 Fotobeeld 2016............................................................... 6 & 7 Hoërskool Linden A-spanne Rugby.....................................8

Linden-groete

Hoërskool Randburg A-spanne Rugby................................9

Me. Ronelle Nell

Skolerugby-ranglyste..........................................................10

Waarnemende Skoolhoof

Bekende Oud-skoliere........................................................11 PROGRAM...........................................................................12

To advertise Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Editor Marika Truter

Advertising coordinator Samantha Marshall

Designers Jade Bushby Rowan Engledoe

Distribution Ryno Wolfaardt

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 872 3880 | www.awsum.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. Bladsy 2

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017



HOËRSKOOL LINDEN RUGBY EERSTE SPAN XV

Wian de Lange Kaptein

1. Damian Botha Loskopstut

2. Brendon Olivier Haker

3. Christo Swanepoel Vaskopstut

4. Damon Kruger Slot

5. Juandre Labuschagne Slot

6. James Harris Loskopflank

7. Dawid Axsel Vaskopflank

8. Waldo de Bruyn Agtsteman

9. Hanno de Wet Skrumskakel

10.Steven le Roux Losskakel

11. Hugo Hendrikse Linkervleuel

12. Michael van Duyn Binne-senter

13. Deveaux Bakkes Buitesenter

14. Riku Botha Regtervleuel

15. John-Dee Burger Heelagter

Bladsy 4

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017


HOËRSKOOL RANDBURG RUGBY EERSTE SPAN XV

1. Shaun Olivier Loskopstut

5. Sean Otto (K) Slot

2. Basil van der Merwe Haker

3. Stephan Bresler Vaskopstut

4. Carl Münster Slot

6. Karabo Afrika Loskopflank

7. Sarel Bonoko Vaskopflank

8. Nico Pretorius Agtsteman

9. Max Terre’blanche Skrumskakel

10. Ryno du Toit Losskakel

11. Roan van Niekerk Linkervleuel

12. Dewaldt Jacobs Binnesenter

13. Juan Janse van Vuuren | Buitesenter

14. Ethan Barnard Regtervleuel

15. Schalk van der Merwe Heelagter

HOË

RSKO

OL L

OL O Met AWSUMK INDE S R N HOË wense aan beide spanne vir ‘n fantastiese wedstryd!

R

BU AND

RG

Mag die beste span op die dag wen. Gaan groot, manne!!

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017

Bladsy 5


HOËRSKOOL LINDEN VS HO

Bladsy 6

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017


OËRSKOOL RANDBURG 2016

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017

Bladsy 7


Hoërskool Linden Rugby 0.16A-span Voor: R. Pieterse, S Pretorius, A. Toale, R. van der Merwe, L. Janse van Rensburg, M. Janck, D. Fabricius, G. van Tonder, R. Bakkes, K. Prins, A. Erasmus. Agter: N. Liedenberg, J. Hofmeyr, N. Gerber, R. Hattingh, P. Rademeyer, R. van der Spoel, A. Luus, T. Esterhuizen, J. Heymans.

Hoërskool Linden Rugby 0.15A-span Voor: Mnr. M. Henning (afrigter), T. Meintjies, A. Nel, G. Vosloo (kaptein), K. le Roux, M. Hendrikse, I. Shobanga, A. Viljoen, J. Human, D. Smit. Agter: M. Pretorius, R. Matthyser, M. Hanzen, J. Botha, D. Smuts, P. van Zyl, N. Le Grange. Afwesig: N. Assis, J. Diratsagae.

Hoërskool Linden Rugby 0.14A-span Voor: S. van der Westhuizen, C. van Aswegen, Z. Balt, C. Pretorius, T. Pienaar, S. Viljoen, L. Viljoen (afrigter). Middel: D. Marais, D. Norval, L Sinclair, T. Steenkamp, D. de Bruyn, T. de Beer, R. Forsman. Agter: AJ. Botha, L. Cambell, A. Barnard, R. Kruger.

Bladsy 8

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017


Hoërskool Randburg Rugby 0.16A-span Voor: Barnard Jordyn, Kaine Fourie, Marco Botha, Mnr. S. Carelse, Terence Giolath, Heinrich Botha, Petrus Jaydian. Middel: Rubert van Staden, Stephan Slabbert, Juan-Andre de Meilon, Xander Swanepoel, Mickcail Adams, Marco Tredoux, HG Myburgh, Jaco Schoeman, Tolkin Venter, Maurice Marks. Agter: Zander Coetzer, Shaun Bowles, Diago Swartz, Marc Botha, Theunis Hellmuth, Armand Terreblanche, Ruben Bruwer, Justin Krause.

Hoërskool Randburg Rugby 0.15A-span Voor: L. Somers, JD Schreuder, R van Tonder (K), Mnr. F Vosloo (Afrigter), A Mollema, J van der Merwe, B Twala. Middel: D Swanepoel, D Brink, E Bressler, S Ackerman, C Potgieter, K Kotze, B Jantjies, G Viljoen, D van der Vliet, SP Malan. Agter: K Pretorius, L Pronk, L Harding, M Labuschagne, M Engelbrecht, AJ Beer, A Horn, B Lewis.

Hoërskool Randburg Rugby 0.14A-span Voor: Randy Montshiwagae, Xander van der Westhuizen, Franz Pretorius (K), Mnr. Dewet Schlebusch, Dian Botha, Chris van der Merwe, Marnus Kotze. Middel: Dewald Odendaal, Tiaan Janse van Vuuren, Millan Kruger, Lardo de Beer, Pierre-Andri Potgieter, William Morland, Gregor McLeod, Tanckred de Wet, Marnus van Westing, Andrew Cambell-Young, Stephan Bardenhorst, DC Jacobs. Agter: Tiaan van der Merwe, Rickhard Swartz, Zander Schoeman, Adam Herbst, Kamo Ntobeko, Kyle Kruger, Wihan Venter, Blain Willemse, Enrico Pretorius. AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017

Bladsy 9


FIRST XV RANKINGS 15 MAY 2017 RANK 1 2 3 4 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15

TEAM

PLAYED

AVG PTS

PAARL BOYS HIGH 10 7,850 GREY COLLEGE 9 7,033 KES 9 6,244 GLENWOOD 9 5,711 GREY HIGH SCHOOL 8 5,711 MONUMENT 12 5,542 HELPMEKAAR 9 5,456 PAARL GIM 9 5,422 ST ANDREWS COLLEGE 9 5,056 HTS DROSTDY 11 4,727 AFFIES 9 4,578 SACS 9 4,400 PAUL ROOS GYM 11 4,400 HILTON COLLEGE 8 4,388 SELBORNE COLLEGE 11 4,309

GAS &GETS! GAD

U16 RANKINGS 5 MAY 2017 RANK 1 2 3 4 5

TEAM

PLAYED

AVG PTS

GREY COLLEGE 8 7,288 PAUL ROOS GYM 5 6,960 ST ANDREWS COLLEGE 3 6,667 ST JOHNS COLLEGE 10 6,490 OAKDALE 7 5,614

U15 RANKINGS 11 MAY 2017 RANK 1 2 3 4 5

TEAM

PLAYED

AVG PTS

OUTENIQUA 7 6,786 BISHOPS 8 6,188 PAARL GIM 7 5,814 GLENWOOD 8 5,813 BEN VORSTER 6 5,783

Wizard Midas Auto Spares Wholesale & Retail Supplies to The Motor Industry

284 Mimosa Road (off Beyers Naude), Blackheath, 2195 ries*

Free Delive

Tel: (011) 476 6017 ff i l c h t r o N

E-mail: wizardmidas@clickonline.co.za

CNR BEYERS NAUDE & CASTLE HILL DRIVE, BLACKHEATH, HEATHWAY CENTRE

011 431 2757 / 082 095 9998 Bladsy 10

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017


HS LINDEN Bekende Oud-Skoliere

Advertise here Quintus Brand 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Elna Reinach

Jaco Louw

Jean Kleyn

Thinus Delport

HS RANDBURG Bekende Oud-Skoliere

Franco van den Berg

Lary Lombard

Pieter du Preez

Zander de Bruyn

011 476 8925 / 011 476 8921

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017

Bladsy 11


WHICH

TYRE EXPERT IS NOW CLOSER

TO YOU?

SUPA QUICK

STRYDOM PARK, OF COURSE!

TYRES • BATTERIES • BRAKES • SHOCKS • EXHAUSTS

#QUICKQUESTION SUPA QUICK STRYDOM PARK

WE BUY SELECTED USED VEHICLES FOR CASH

Motor City - Malibongwe Drive Strydom Park 011 792 4455 | accs4@wardgroup.co.za PROUD SUPPLIER OF

www.supaquick.com

CALL CENTRE: 022 001 0030

Tel: (011) 326 3634

PROGRAM Hoërskool Linden vs Hoërskool Randburg

SATERDAG, 20 MEI 2017 TYD

AKTIWITEIT

TYD

AKTIWITEIT

07:00

Ontbyt met eregaste, afrigters en BL-lede

11:00

Old Boys-wedstryd

07:45

Opening met Skriflesing en gebed

11:45

0.16A-wedstryd

08:00

0.14A-wedstryd

13:00

Openingseremonie en ‘Man van die wedstryd’-toekennings

09:00

0.15A-wedstryd

13:15

Eerstespan-wedstryd

10:00

Tweedespan

14:30

Prysuitdeling

Suzuki Bryanston newsalesmanager@suzukibryanston.co.za | www.suzukibryanston.co.za 190 Bram Fischer Drive, Randburg

Tel: 011 706 4848 Bladsy 12

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL LINDEN vs HOËRSKOOL RANDBURG MEI 2017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.