Monument vs Waterkloof 2018

Page 1

44 Ontdekkers, Roodepoort (Next to Cash Built) Tel: 011 768 0776


Vrydag 12 Mei 2018 RAS VAN ROOYEN

B-VELD

SKEIDSREGTER

C-VELD

SKEIDSREGTER

08:30

14A

Unie

08:00

16B

Waterkloof

15C

MONNAS

09:30

15A

Unie

09:00

4de

MONNAS

14C

Waterkloof

10:30

3de

Unie

10:00

14B

MONNAS

5de

Waterkloof

11:30

16A

Unie

11:00

15B

Waterkloof

16C

MONNAS

12:45

2de

Unie

12:00

14:00

1ste

Unie VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press.

VERWELKOMING Namens die skool- en ouergemeenskap van Hoërskool Monument verwelkom ons alle leerders, personeel en ouers van Hoërskool Waterkloof. Die waarde van sport lê veel dieper as die blote op- en afdraf van ‘n veld. Goeie vriendskappe word gesmee en ons seuns en dogters leer om te sosialiseer en mee te ding as deel van ‘n span. As schools, parents and learners the unconditional support of our sponsors is much appreciated. You make it possible to create opportunities for our children. Dankie aan AWSUM en al ons ander skoolborge en -donateurs. Ons sien uit na ‘n kwaliteitsportdag op die Monnaskampus. Monnasgroete Johann Calitz

If you are looking to sell or rent your property - or merely wish to know its current market value, please call us for a FREE MARKET VALUATION. Kobie Lottering Sales Partner Rawson Properties Krugersdorp

082 562 2076 | 011 660 8668 krugersdorp@rawsonproperties.com

www.rawson.co.za

Bladsy 2

AWSUM CLASHES: MONUMENT vs WATERKLOOF MEI 2018


AWSUM News verander die wêreld van skoolnuus na ‘n kreatiewe omgewing Die grootste skolenetwerk in die land is pas bekendgestel waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za. Meer as 1 700 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. Skole is opsoek na blootstelling buiten hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg, daarom was die stap om nuus digital te deel die volgende logiese stap. Die skole stuur direk die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar. Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by ons multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd • AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd • AWSUM App for Schools, vir selfoonkommunikasie tussen die skool, ouers en leerders

• AWSUM Radio, die eerste radiostasie eksklusief vir skole in SA en ‘n baanbreker in die industrie • AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie.

www.awsumnews.co.za

44 Ontdekkers, Roodepoort

(Next to Cash Built)

Tel: 011 768 0776

AWSUM CLASHES: MONUMENT vs WATERKLOOF MEI 2018

Bladsy 3


HOËRSKOOL MONUMENT

EERSTE XV

1. Brendan Pawson Loskopstut

2. Morne Brandon (k) Haker

3. Ruben Westraad Vaskopstut

4. Stephan le Roux Slot

5. Zander Oberholzer Slot

6. Tristan Dullisear Flank

7. Franco Schutte Flank

8. Izan Esterhuizen Agtsteman

9. Zihan Coetzee Skrumskakel

10. Byron-lee Wentink Losskakel

11. Ruben Barnard Linkervleuel

12. Douw Scheepers Binnesenter

13. Henco van Wyk Buitesenter

14. Kagiso Nyamande Regtervleuel

15. Dean Lategan Heelagter

Bladsy 4

AWSUM CLASHES: MONUMENT vs WATERKLOOF MEI 2018


HOËRSKOOL WATERKLOOF

EERSTE XV

1. Jason Hattingh Loskopstut

2. Renaldo Kuppen Haker

3. John Cory Vaskopstut

4. Armand Fleidl Slot

5. Richard van den Berg Slot

6. Eckard Boshoff (k) Flank

7. Juandré Jooste Flank

8. Wikus Lindeque Agtsteman

9. Divan Roelofse Skrumskakel

10. Ian Trollip Losskakel

11. Boipelo Kgatlhanye Linkervleuel

12. Theunis Pretorius Binnesenter

13. Brendon Katzke Buitesenter

14. Julian Bogner Regtervleuel

15. Séan Grobler Heelagter

Get More Buildware

for Your Buck, Go To BUCO buco chamdor: 33 van eck street, chamdor, krugersdorp tel: (011) 762 4316 BUCO South Africa

www.buco.co.za

AWSUM CLASHES: MONUMENT vs WATERKLOOF MEI 2018

Bladsy 5


RUGBY SPANNE

HOËRSKOOL MONUMENT

Rugby 0.16A

HOËRSKOOL WATERKLOOF

Rugby 0.16A Voor: Jeandre van Schalkwyk, Jurie O’Connell, Zander de Jager, JP Tverdon, Brendon Smit, Kevin du Preez, Victor Viljoen. Middel: Hardus Coetzer, Christof van Veieren, Ulrich Bekker, Juvan Blignaut, Johan Swart, Brendon Kennedy. Agter: JJ Bench, Werner van der Walt, Enriques Oosthuizen, Ruan van Dyk, Pieter Venter, Monty Loubscher, DJ Brown.

Rugby 0.15A

Rugby 0.15A Voor: Sean Proudfoot, Heinrich Bester, Andy Skoshana, Johan Buurman, Tristen Van der Merwe, Jonathan Du Preez. Middel: JJ van Vuuren, Ulrich Tromp, Jonathan Jacobs, Xandre van Aarde, Carel Luus, Luan Bekker, Dewan Prinsloo. Agter: Chris Smit, Ruben Wiese, Ruan Hartzenberg, Jonathan van Gerwe, Francios Bennet, Barend Bester, Reinhardt Stip.

Rugby 0.14A

Rugby 0.14A

Voor: Waldo Brummer, Tian Vorster. Middel: Marcey de Waal, Arie van der Walt, Ulrich Wahl, Deon-Divan Groenewald, Siya Radebe, Sifiso Magwaza. Agter: Mnre: Alpheus Ngwenya, Kobus Porter. Dolan French, Ruan Hartman, Eric Zwankhuizen, Cian de Villiers, Niel Aikman, Deon de Jager, Linda Ndaba, Dewan Olivier, Dean Pawson, Heinrich Maritz, Zain Henerey, Zadé Powell, Mnre: Rinus de Jager, André Esterhuizen, Austin Pietersen.

Voor: Robert Breytenbach, Thorn Bester, Wandre Gillfillan, Ruben Odendaal, Christof Luus, Ruben Odendaal, Juanco Maritz. Middel: Jaydon Myburgh, Keanan Morgan, Herman Viljoen, Dylan Knoetze, Jacques Louw, Nico du Randt, Ryan Phaff, Divan Engelbrecht. Agter: Ruben Venter, Edrich Doman, Udet Momberg, Guillaume Marais, Zander Thirion (Kaptein), Tyler Veldman, Tokozo Ndlovu.

CONTACT US TODAY 010 010 0056

WE DO:

• SALES • RENTALS • RETAIL • SECTIONAL TITLE MANAGEMENT • COMMERCIAL KRUGERSDORP: RANDFONTEIN: WITPOORTJIE: HERMANUS:

246 VOORTREKKER ROAD, MONUMENT 146 GREENHILLS AVENUE, GREENHILLS 107 TREZONA AVENUE, WITPOORTJIE 2A BROAD STREET, HERMANUS

Each Office Independently Owned and Operated | www.remax.co.za

Bladsy 6

AWSUM CLASHES: MONUMENT vs WATERKLOOF MEI 2018

Outstanding Agents Outstanding Results®


Monnas maak reg vir grootte Die 2018 seisoen het sover vir Hoërskool Monument baie goed behandel met slegs twee naelskraapse nederlae teen Paarl Gim en Grey College by die Wildeklawer toernooi in n baie goeie 2018 sover. Die Wit Bulle vat komende naweek Waterkloof aan in die Classic Clash. Die wedstryd was verlede jaar net-net deur Monnas met 20-17 gewen nadat die telling rustyd gelyk was met 10-elk. Die skopvoet van Jonathan Viljoen was die merkwaardige verskil in die 2017 uitgawe, maar hierdie jaar mik hulle dat dinge nog makliker sal verloop deurdat hulle baie goed voorberei het vir hierdie Classic Clash. By die Noord-Suid toernooi het Monnas ‘n geesdriftige vertoning voortgesit toe hulle Boland Landbou met een punt klop, 26-25. Hierdie wedstryd was ‘n goeie maatstaaf vir Monnas nadat hulle van agter af moes kom om die telbord in hul guns te swaai toe die eindfluitjie blaas. Ten spyte van hierdie jaar se goeie uitslae en inspirerende vertonings glo die Monnas afrigtingspan dat hul spelpeil na nog hoër vlakke kan eskaleer. Die wedstryd teen Waterkloof sal ‘n baie goeie toets vir die Wit Bulle wees. Monnas hoofafrigter, Jan van Rooyen, het aan Awsum News gesê dat sy span nog baie ruimte het om te verbeter en gebruik elke wedstryd om hieraan te werk. “Elke Saterdag is vir ons belangrik,” het Van Rooyen gesê. “Ons het relatiewe suksesse reeds in die jaar beleef maar ek voel dat ons nog nie ons volle potensiaal bereik het nie. Ons begin altyd stadig aan die begin van elke wedstryd en ons sal moet werk hieraan want dit belemmer uitvoering van ons wedstrydplan, maar ons veg altyd harder aan die einde.” “Die Waterkloof wedstryd is altyd ‘n harde een. Hierdie wedstryd is ‘n goeie maatstaf vir waar ons spelpeil tans is en help ons ook om voor te berei vir die Virseker Beker liga, wat binnekort afskop.” Die wedstryd beloof om ‘n baie opwindende een te wees, en albei spanne gaan voluit gaan om as wenner uit die stryd te tree.

Post jou AWSUM Selfie en wen `n R1000 koopbewys by Tekkie Town So maak jy: 1.

Post jou selfie by die Monnas vs Waterkloof wedstryd op Facebook met die hashtag #awsumclashes

2.

Tag jou AWSUM streek bv. @AWSUMJoburg of @AWSUM Pretoria in jou post.

Kompetisie sluit 14 Mei 2018. *Bepalings en voorwaardes geld

AWSUM CLASHES: MONUMENT vs WATERKLOOF MEI 2018

Bladsy 7


Waterkloof reg om Monnas te stuit Die Classic Clash tussen Waterkloof en HS Monument beloof om ‘n tawwe een vir die boeke te wees. Waterkloof het hierdie westryd in 2017 met drie punte verloor nadat hulle teen lemoentyd gelykop was met die Wit Bulle. Met baie op die spel vir beide spanne gaan Waterkloof beslis verlede jaar se 2017 nederlaag wil omdraai. Die harde seisoen vir Waterkloof sover sal as goeie inspirasie dien wanneer hulle teen Monnas te staan kom. Daar is beslis nie ‘n te kort aan talent of goeie kwaliteit spelers in die Waterkloof span nie, maar daar moet baie hard en klinies gewerk word as hulle Monnas se momentum wil stuit. HS Monnas is ‘n baie trotse skool met ‘n ryk rugby geskiedenis, maar dit gaan baie min tel wanneer hulle teen ‘n geesdriftige en baie gedugte Waterkloof span te staan kom. Soos dit met elke span gaan, veral aan die begin van ‘n seisoen, is daar altyd beserings wat die vordering en groei van ‘n span belemmer. Daar is ‘n paar Waterkloof spelers met potensiaal wat die wa deur die drif kan trek vir die Pretoria span. Losvoorspeler Eckard Prinsloo en haker Renaldo Cupen is van die spelers om dop te hou in die Waterkloof span. Waterkloof ag die wedstryd teen die Wit Bulle as een van hul grootstes van die jaar. Histories gesproke is Monument een van Waterkloof se taaiste opponente en die Classic Clash oorskry altyd almal se verwagtinge met opwindende en harde rugby.

Covering more than 100 school events nationally TATA WESRAND Gertruida Delport-Lottering 079 393 0942 gsnyman@multifranchise.co.za gertruidajs@gmail.com

FREE CANOPY Inhouse Finance Available

Bladsy 8

AWSUM CLASHES: MONUMENT vs WATERKLOOF MEI 2018


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.