Noord-Kaap - 1st Quarter School Highlights 2021

Page 1

NOORD-KAAP

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

33 LONG STREET & 12 A FABRICIA, FABRICIA TRA TRADING RA KIMB BERLEY RADING POST KIM Tel: T el: 053 832 2022 www.dekor2000kby.co. o.z za

MEI 2021 www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW awsum_schoolnews

FRESH EGGS NOURISH THE MIND


Virtual sport series to showcase national school talent “The Showcase is a concept that was born during the Covid-19 pandemic and has grown to the first of its kind talent identification platform in South Africa”, says Gerhardi Odendaal, CEO of Old School Group, the host of The Showcase. “We designed this platform for athletes to improve their own ability at their own pace and to inspire kids that would not normally get the chance to showcase their talents to enter. Bobby Skinstad, Robbie Fleck and VanesMari Proudfoot have put their support behind this initiative and we are proud to combine their skills and knowledge, together with our industry specialists, within the programme”. The Showcase is a platform that gives school kids the opportunity to showcase their talent through sport-specific conditioning drills to determine speed, strength and skill level depending on the sport. Drills include the vertical jump, broad jump, sprinting, etc. and leaners submit the results of each test/showcase on the Showcase website and follow their results on a weekly leader board. The AWSUM School News platform and The Showcase recently came together to give kids from all over the country and all walks of life, irrespective of their background or status of the school they attend, the opportunity to compete against each other. “Think about it, for the first time ever a learner from HTS Middelburg can compete against a learner from Hoërskool Namakwaland in Springbok, so it made perfect sense to join this initiative”, says Durandt van Zyl, CEO of AWSUM.

“So many times, we see talent that gets lost in the crowds at schools. Now kids can enter and compete individually, and we present the best performers for contracting by talent seekers”.

The Showcase is a platform that gives school kids the opportunity to showcase their talent through sport-specific conditioning drills to determine speed, strength and skill level depending on the sport. The 3 phased series consist of: Phase 1: 10-week period where learners will complete sport specific conditioning drills Phase 2: The top performing entries from Phase 1 will participate at a live event against each other and have the opportunity to showcase their talents in front of an audience of talent seekers, agents, varsity and high school recruiters, bursary givers, scouts and professional sports team coaches. Phase 3: A 4-day camp will allow players to develop skills and get tips from the best in the sports industry.

“Children between the ages of 12 and 18 can showcase their athleticism and fitness as part of this unique programme and make their talents visible to top recruiters. This also builds self-confidence and enables youngsters to perform on a broader platform to measure their performance against other learners across the country”, van Zyl concluded. For more info visit www.theshowcase.co.za


70 Athletes from schools in SA selected for sport showcase series, phase 2

UPINGTON

ONS BLY VOORSIEN IN JOU MEDIESE BEHOEFTES WEES GERUS DAT ONS HOSPITAAL DIE MEDIESE BYSTAND BIED WAT JY BENODIG. Mediclinic Upington bied die volgende dienste: • Mond-en-kaakchirurgie • Algemene en Ongevalle-eenheid ortopediese chirurgie • Oor, neus en keel • Algemene praktisyns • Patologie • Ginekologie

• • • •

Pediatrie Plastiese chirurgie Radiologie Urologie

HOEK VAN VIERDE LAAN EN DU TOITSTRAAT, UPINGTON T +27 54 338 8900


054 332 2111 | 054 332 2615 | 054 331 3740 087 805 8540 | 082 854 4445 Faks: 086 647 3720/054 332 1544 E-mail: johan@bbspares.co.za

Upington CBD Cnr Scott & Hill Streets 054 331 1578

CK2000/041664/23~BTW 4360189015~BUS 2503,

VAN COPPENHAGENSTR.17 UPINGTON

LAERSKOOL ORANJE-NOORD Rooiby Leerlingraad

Geelby Leerlingraad

Voor: Christiaan Engelbrecht, Geoffrey Kotze, Nico Hodgson, Nicolé van Zyl, Wade April. Agter: Renier Els, Annah-Jane Stolper, Hané Oosthuysen, Carla Kuhn, Rozanne Archer, Dané Pool, Erin Davis, Suzaan Brand.

Voor: Connor Robbertze, FJ Maritz, Tristen du Toit, De Villiers Fourie, Pieter van den Heever. Agter: Danie Greeff, Janike Coffee, Matilda TerBlanche, Lika Botha, Nikita Gomez, Simoné Kruger, Wickus Smit.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


Categorised documents, photos and videos

We have reclaimed the way schools communicate

Easy access to important school information

Generate substantial monthly income for your school

Group chat functionality

AWSUM App for schools

LAERSKOOL ORANJE-NOORD Tennis 25 van Oranje-Noord se tennisspelers het aan die BNP PARIBAS RCS Rising Star streeksuitdunne deelgeneem. Ons 1ste 4 seuns en 1ste 4 dogters dring deur na die volgende rondte waar hulle gaan meeding teen die wenners van die ander streke in die provinsie. Baie geluk aan hierdie 8 kinders en aan elkeen wat deelgeneem het. Julle is ware wenners.

Royal Beauty SA 2021 Winner

Skietliga Diné Joubert het by die 1ste skietliga van die NoordKaap, 9 - 10 April, ‘n nuwe NKSSV o/14 pistool rekord opgestel met die telling van 706 uit 800 en ‘n goue medalje verwerf. Baie geluk.

Swem MJ Combrinck het 18 21 Februarie by die SA Provinsiale Level 2 en 3 swemkampioenskappe in Kimberley gekwalifiseer vir Level 3 in drie van sy items: • 100m vryslag • 100m borsslag • 100m vlinderslag. Hierdie is ‘n pragtige prestasie teen sterk kompetisie.

Seuns: Geoffrey Kotzé, Marius Coetzer, Wickus Nel, Tristen du Toit. Dogters: Hané Oosthuysen, Rozanne Archer, Mathilda TerBlanche, Janike Coffee..

Jeaneigh Borghesi


054 332 2111 | 054 332 2615 | 054 331 3740 087 805 8540 | 082 854 4445 Faks: 086 647 3720/054 332 1544 E-mail: johan@bbspares.co.za CK2000/041664/23~BTW 4360189015~BUS 2503,

VAN COPPENHAGENSTR.17 UPINGTON

HOËRSKOOL UPINGTON Seniorraad 2021 Hoërskool Upington het tydens ‘n kort seremonie die hoofleiers vir 2021 aangekondig. Die oomblik waarvoor almal gewag het was die aankondiging van die hoofleiers van die skool. Hoërskool Upington kondig met trots die volgende aan: Voorsitter Dogters: Liané Kapp Ondervoorsitter Dogters: Jana Nel Voositter Seuns: Geo Engelbrecht Ondervoorsitter Seuns: Itumeleng Masenge Liané se broer, Dian, was ook voorsitter in 2018. Geo se ouers is beide oudUppies, Liané se ma en Jana se pa het ook beide hul hoërskoolloopbaan aan Uppies voltooi. Itumeleng is reeds die derde van die Masenge seuns wat in Uppies is. Ons is baie trots op al ons leerders wat verkies is tot die seniorraad en junior koshuiskomitee. Baie geluk ook aan elke ouer, grootouer of voog met hierdie pragtige prestasie.

Jana Nel, Liané Kapp, Geo Engelbrecht en Itumeleng Masenge.

UPINGTON 054 - 332 4840


HOËRSKOOL UPINGTON Pitkos vir skuts van Uppies! Uppies het op die 27 Maart 2021 skietopleiding, aangebied deur Jeremy du Plessis, aan nuwe en ou skuts gebied. Jurie Hendriks het ‘n 1896 Kruger Halfkroon ontvang vir die beste persentasie verbetering vir die dag en Michelle Jama het die prys ontvang vir die tweede beste verbetering. Janko Botma het die prys gekry vir die beste groepering vir die dag. Die 1896 Kruger Halfkroon, geskenk deur Jeremy du Plessis, is net so oud soos die 125 jaar van Hoërskool Upington. Ons waardeer die mooi gebaar.

Uppies se swemmer blink uit! Johane Fourie was een van 8 swemmers wat Upington Swemklub 6 & 7 Maart in Kathu by die NCASA Provincial Level 1 Gala 2021 verteenwoordig het. Goeie prestasies is behaal en in totaal het die klub 28 goud, 16 silwer en 6 brons medaljes verower. Welgedaan! Johane het medaljes vir die volgende items ontvang: • 50 m vlinderslag - Goud • 200 m vryslag – Silwer • 100 m rugslag – Silwer • 50 m borsslag – Silwer • 200 m individuele medley – Silwer • 50 m vryslag – Brons • 50 m rugslag – Brons • 100 m vryslag – Brons

Jurie Hendriks, Me. M. du Plessis, Michelle Jama, Mnr. W.A. Kotzé en Janko Botma.

Johane Fourie

Contact us at 054 337 6800 Opening Hours: Mon-Sat 08h00 - 19h00 | Sun 08h00 - 15h00 | Public Holidays 08h00 - 19h00 Visit us at - Shop 33 Kalahari Mall C/O Malherbe & Riebeek Street, Northern Cape, Upington


PRIMA BANDE

RIGHT TYRES... RIGHT PRICE

Tyres, Batteries, Brakes, Shocks, Wheel Alignment & Suspensions

Tel: 054 331 3202 | A�er-Hours: 082 411 7546 | www.tyremart.co.za 16 Dr Nelson Mandela Drive (Le Roux Str), Upington, 8801.

PRIMÊRE SKOOL OP DIE VOORPOS Hoofleiers 2021

Karel du Plessis Hoofseun

Lisa Bezuidenhout Hoofdogter

Edmondo Maritz Onderhoofseun

Leerderraad 2021

Lida Louw Onderhoofdogter

Cara Fourie

Courtney Visagie

Danél Kotzé

Karlyne Rodkin

Lichay du Preez

Zoë Kotzé

Preston Steenkamp

Ruann Esterhuizen

Stephan Strauss

Waylon Beukes

Llayton Adams

Willie Strauss

ALGEHELE BEGRAFNIS GEMOEDSRUS VANAF SLEGS R60pm

(Kis, Yskas Geriewe, Kiskrans, Pamflette en Begrafnisdiens). SCOTSTRAAT 16, UPINGTON, 8801 TEL: 087 945 3254 / FAKS: 086 218 7850 | SEL: 079 641 0537 (24uur) Kantore: Scottstraat 16, Upington | Nemesiastraat 28, Louisvaleweg | Kantoor 16 Sultanaland Sentrum, Kakamas | Groblershoop Gastehuis, Groblershoop | Hoofstraat 167, Keimoes.

LAERSKOOL HARTSWATER Somersport Kandidate

Fran-Roe van Loggerenberg Tennis Noord-Kaap Mini - 2de plek

Iné du Plessis o.10 Noord-Kaap Mini-toernooi. Enkels kampioen

Daniël van Niekerk Swem Level 3. Virtual Midmar 2021

Danel Conradie Virtual Midmar 2021

Hanno Lategan Virtual Midmar 2021


Kakamas

HOËRSKOOL HARTSWATER Bestuurskomitee 2021

Matriekuitslae 2020

Ruan van Niekerk Voorsitter

Yanke Human Voorsitter

Jandré Coetzee Ondervoorsitter

Phoebé Tevan Ondervoorsitter

An-lé Vernooy

Bianca de Waal

Carla Gunter

Darrion Brink

Edith Meyer

Gishla de Klerk

Joppie Nel

Karla Mc Kenzie

Lesnique van Wyk

Liandri Bothma

Raees Sadek

Riku Pretorius

Ruan Baardman

Sean Howarth

Selwin van Wyk

Zainudh Jacobs

Chanté Bouwer Dux-leerder - 5 A’s

Abigail Smith 5 A’s

Erika Badenhorst 3 A’s

Margot van Zyl 2 A’s

Kayla Wagenaar 3 A’s

Inge Coetzee 3 A’s

Swem

Tennis

Jukskei

Isabel du Preez Virtuele Midmar myl

Cecilia du Plessis Deelnemer TSA-Toernooi

Caitlin Nieuwoudt

Maltwood Daniels Virtuele Midmar myl

Pieter Grove So.14 - 34ste in SA

Rina Jacobs


HOËRSKOOL MARTIN OOSTHUIZEN Junior Landbouvereniging word aangekondig

Seniorraad 2021

Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas het onlangs die bestuur van die skool se Junior Landbouvereniging aangekondig. Die skool is baie trots op sy Junior Landbouvereniging wat as ‘n volwaardige landbouvereniging funksioneer. Die bestuur is verder saamgestel uit graad 10 tot 12 leerders. Sodoende word kontinuïteit verseker.

Die Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas het onlangs tydens ‘n virtuele geleentheid die skool se nuwe leerderleiers vir 2021 aangekondig. Die groep van 12-leerders word deur die skool verkies en funksioneer onafhanklik, maar in samewerking met die VRL van die skool.

Die bestuur vir 2021 is: Anton Bester, Enrico Gagiano, Franco Odendaal, Frikkie Spangenberg, GJ van Zyl, Izak van Niekerk, Janco Cronje, Le Roux de Vos, Melia Gagiano, Phillip Smith, Renier Ferreira, Sumari van der Merwe, Veresin Hein, Wian van den Heever en Willem van der Merwe. Die volgende ampsdraers is verkies: Tesourier: Melia Gagiano Sekretaresse: Sumari van der Merwe Ondervoorsitter: Le Roux de Vos Voorsitter: Anton Bester. Die skakelonderwys is juf Jacolene Grobbelaar, die skool se Landbouwetenskaponderwyser.

Hulle is: Gr 10: Renier Ferreira, Izak van Niekerk, Karolien Nel en Marcell Schreuder. Gr 11: Anton Bester, Le Roux de Vos, Lathan van Kradenburg, Wian van Zyl, Marlette Coetzee, Nasya Marais, Chané Moller en Maryke van Staden. Voorsitters: Le Roux de Vos en Nasya Marais. Ondervoorsitters: Anton Bester en Chané Moller. HMO sien baie uit na hierdie groep se termyn.

Die groep het alreeds hul eerste vergadering en beplanningsessie gehad en sien uit na ‘n besonderse 2021.

JLV Bestuur vir 2021 saam met juf Jacolene Grobelaar en mnr Wiaan van Rensburg

Voor: Anton Bester, Nasya Marais, Le Roux de Vos, Chane Moller. Agter: Marlette Coetzee, Karolien Nel, Renier Ferreira, Wian van Zyl, Lathan van Kradenburg, Izak van Niekerk, Maryka van Staden, Marcell Schreuder.

Mining Division


Laerskool Groblershoop stel leerderraad van 2021 bekend Laerskool Groblershoop se nuut verkose leerderraad vir 2021. Baie geluk aan elkeen!

Northern Cape High School swimmer excel at the SA Regional Champs Alisha Stanfley participated at the SA Level 2 Regional Age Group Champs 2021 that was hosted in Kimberley from 26-28 March 2021. The Northern Cape, Free State, and North West participated in this championship.

Curru Kathu tennis news

She participated in 6 events and won first place in 3 of the events and one-second place.

Curro Kathu learner Janika Nel qualifies to compete in the Junior Nationals in Bloemfontein end of April. The top 60 South African players per age category qualify as direct acceptances into the National Tournament.

Gold medals received: • 100m free • 200m free • 200m IM

Janika is currently number 17 on the Tennis South Africa Ranking list for girls under 12. She is the only Northern Cape player in her age category in the top 60.

She also achieved personal best times for the 200m IM, 200m free, and the 50m free.

Silver medal received: • 100m breast

Q & A met AN AFRIGTER STEFAN VAN WYK EERSTESP

ELD

VAN HOËRSKOOL DUINEV

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Alles goed, die ekstra tyd en kondisionering was baie goed vir ons. Die seuns is BAIE lus om te speel. Hoe lyk julle span vir 2021? ‘n Goeie mengsel van senior en junior manne wat almal ‘n baie goeie afseisoen gehad het. Wat sal die sterkpunte van jou 2021span wees? Ek dink ons is voor en agter baie goed geballanseerd. Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Duineveld en om daar af te rig? Ons tipe plattelandse manne is ‘n fees om af te rig, ek geniet dit baie. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om seuns op alle dimensies af te rig en nie net op die wen-aspek te fokus nie. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Dat hulle elke geleentheid wat hulle kry om op te draf verseker 200% sal gebruik.

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Soos 2020 ons gewys het, is dit onsettend belangrik vir skoolseuns om aan die tipe spansport deel te neem en die pretfaktor moet nooit vergeet word nie. Die druk en oorbeklemtoning van bekers wen, kan partykeer in die pad staan van seuns om die spel waarlik te geniet, alhoewel dit lekker is om te wen en ‘n mens moet strewe om die beste te wees in wat jy doen.


• Sand • Klip • Sement • Stene • Maxi Stene • Plavei • Beton HOËRSKOOL DUINEVELD Bloemfontein Atletiek 2021

Jana Beukes Diskus, Hamergooi en Spiesgooi Wo/20

Mienke Nagel 400m en 200m Wo/20

Paarl Atletiek 2021

Janie Visser – Diskus en 800m Do/16 Sanmarie Visser – Diskus en 800m Wo/20

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


BI-LO Bistro Mon-Sun & Public Holidays 08:00am - 22:00pm

YOUR NUMBER 1 CONVENIENCE STORE.

BI-LO Liquors Mon-Sat 09:00am - 20:00pm BI-LO Pub Mon-Sun 10:00am - 22:00pm

054 338 0616 | 9 Groenpuntweg, keidebees, Upington | www.bilobistro.co.za

HOËRSKOOL DUINEVELD Matriekuitslae 2020

Etrecia Badenhorst 88% - 7 onderskeidings

Anel Human 87.4% - 7 onderskeidings

Nicky Ras 86.8% - 5 onderskeidings

Müller du Plessis 86.7% - 5 onderskeidings

Hugo Visagie 86.4% - 5 onderskeidings

Linique Botha 86.4% - 5 onderskeidings

Bianca Theron 84.5% - 6 onderskeidings

Eddie Collen 84.3% - 6 onderskeidings

René van der Walt 83.2% - 6 onderskeidings

Bernedette van Zyl 83% - 7 onderskeidings

Jodi Page 81.5% - 6 onderskeidings

Marianne Burger 81.4% - 5 onderskeidings

Carla Rossouw 81.2% - 5 onderskeidings

Hano Jordaan 80.8% - 5 onderskeidings

Jani Botes 80.5% - 5 onderskeidings

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


KATHU

WE SPECIALIZE IN EARTHMOVING EQUIPMENT GLASS! T: 053 723 1177 | C: 073 378 6421

LAERSKOOL KATHU Rising Stars Tennis Laerskool Kathu se 1ste span seuns en 1ste span dogters het die Rising Stars gewen en dring deur na die volgende ronde wat in Mei gaan plaasvind.

1ste span seuns: Wian Brink, Corné van Niekerk, Damian Smith, LP Aucamp.

2de span seuns: Jayton Botha, Ettiene Gouws, Altus van Zyl, Jay-dee Chimalizeni.

3de span seuns: Jaywine van der Weshuizen, Terblanche du Plessis, Christiaan Barnard, Duvaughdre Botha.

1ste span dogters: Lesedi Riet, Clara Esterhuizen, Zanne Barnard, Megan Lombard.

2de span dogters: Carmia Malan, Pulane Sehako, Ile Nortje, Mieke Theron.

3de span dogters: Christell Botha, Mieke de Villiers, Jenessa Botha, Juvanke de Villiers.


LAERSKOOL KATHU Drama - Grondslagfase Groep

Drama - Groep 2

Drama - Groep 3

Voor: Dianey du Plessis, Mienke Pretorius, Lika Stanton. Agter: Ignus Nortje, Phenyo Leshomo, Eonay Christie, Hunter de Villiers. Afwesig: Kalica Cornelissen, Menandi Swiegers, Destheonique Julius.

Kehan Cronje, Estiaan van Rensburg, Sune von Wielligh, Janessa Botha, Mia Neiwoudt, Wilmarie de Jager, Tsepang Wiso, Tatum Coltman.

Altus van Zyl, Jayten Botha, Jeandre Kuhn, Schalk van Sittert, Ruhane Combrinck, Kaylie Smith, Logan Titus, Zanne Barnard, Ile Nortje.

Redenaars Dit is met groot opwinding dat ons agter ons maskers uitgetree het om bietjie te redeneer! Die eerste kompetisitie vir 2021 het ‘n fantastiese verskeidenheid onderwerpe en opinies op die verhoog gehad. Ons kan met trots sê dat ons deelnemers hulself uitstekend van hul taak gekwyt het. Nie net het hulle ons bietjie vermaak met ‘n grappie hier of daar nie maar hulle het ons ook diep laat nadink oor ‘n reeks kwessies. Dankie aan elke rolspeler. Ons sien uit na die volgende een! Die uitslag van die eerste uitdunrondte is as volg: • 1ste plek - Altus van Zyl 6.5 • 2de plek - Annika Greyvenstein 7.3 • 3de plek - Logan Titus 6E2 Baie geluk aan alle deelnemers en in besonder ons drie wenners.

Altus van Zyl

Annika Greyvenstein

Logan Titus

Kabo Gabasie

Lucia Seme

Pierre-Henri Human

Annodine Visser


STOCK WANTED BEST PRICES PAID FOR YOUR PRE-LOVED GOODS!

053 010 1149 064 003 2265 Shop 43b & 44, Heritage Mall Cnr Frikkie Meyer & Rooisand Rd kathumgr@crusadersstores.co.za

053 110 0020

KATHU

www.acdcexpress.com Heritage Mall Shopping Centre, Corner of Rooisand & Frikkie Meyer Street, Rooisand 8446 Kathu

HOËRSKOOL KATHU Krieket Die 1ste krieketspan neem tans deel aan die JTG Premier liga T20 reeks, waarin hul huidiglik nog rondomtalie uitspeel voor semi-finale.

Voor: S Brits, A Oor, C Easton, D Janse van Rensburg, M Coetzee. Agter: M Rudolph, M Meintjies, S Brink, DP Swiegers, O Maritz, R Erasmus, E Smith.

Download previous KATHU

TALISMAN Hire Kathu / Kuruman / Postmasburg / Upington / Kimberley Unit 3 & 8, Hendrik Van Eck Rd, Kameeldoring St, Business Park Tel: 053 723 1011 | Email: kathu@talisman.co.za www.talisman.co.za

on www.awsumnews.co.za


Tough, Durable, Ultimate Weather Resistance. Lasting Flexibility to cover against Hairline Cracks* Hides Minor Plaster Imperfections.

Address: Shop 25 Hendrick v Eck Str, Village Mall, Kathu 8446 Tel: 053 723 1494/9 | Email: kathu@bodyfuelexpress.co.za

Dulux Paint Centre KATHU 053 723 1418 | Heritage Square Dulux Paint Centre KURUMAN 053 030 0141 | 3 Seodin Avenue

HOËRSKOOL KATHU Swem 4 Leerders neem deel aan die SA streeks kampioenskappe. Anz-Lee Eilerd: Level 2 - 13 medaljes gewen. 4 Goud, 4 silwer, 5 brons. Rual Julius: Level 2 - 9 medaljes gewen. 2 goud, 5 silwer, 2 brons. Cheney le Roux: Level 3 - wen 3 medaljes. 1 goud, 1 silwer, brons Estiaan Davel: Neem deel aan Junior Nasionale Kampioenskappe. 4de in 200m vryslag.

Rual Julius, Cheney le Roux, Estiaan Davel, Anz-Lee Eilerd.


CURRO KATHU Curro Cup Mountain Bike Our learners participated in the Curro Cup at Pretoria on the 13th of March and performed excellently!

Mieke Jordaan 1st place Girls Sub-Nipper 7-8 years

Matjalie Choma 5th place Boys Sub-Nipper 7-8 years

Theodore Opperman 4th place Boys Nipper 9-10 years

Ruach Jordaan 1st place Boys Sprog 11-12 years

Elizabeth Opperman 1st place Girls Sprog 11-12 years

Esme Rautenbach 2nd place Girls Sub-junior 13-14 years

Ruan Venter 2nd place Boys Youth 15 years

THANK YOU FOR THE LOYAL SUPPORT Address: N14 Turn off to Kathu, Frikkie Meyer str, 8446 | Tel: 053 723 3268 | Manager cell: 076 280 4615

Akasia Motors CC VISIT US TODAY AT Ben Alberts Way, Kathu, 8446 | Tel: 083 723 3385


Sterkte met die res van 2021! BVSA SENTRAAL LEWER DIE VOLGENDE DIENSTE: - Rekeningkundige dienste - SAGE/XERO sagteware - Salaris administrasie - Finansiële state

- Belasting administrasie en advies - Sekretariële dienste - Oprigting van maatskappye en SARS registrasies

BVSA is ‘n geregistreerde rekeningkundige en finansiële dienstefirma wat sedert 1993 finansiële ondersteuning aan klein, medium- en groot besighede bied. Besoek www.bvsa.ltd vir meer inligting. BVSA Sentraal (Pty) Ltd bestaan uit BVSA- Upington, Kuruman, Kathu, Bloemfontein, Zastron en Aliwal-Noord, besoek vandag nog jou naaste tak. Sentraal 051 430 1210 Meer as net syfers | More than just numbers

CURRO KATHU 2020 IEB Examinations Curro Kathu received the Excellence Award for the most improved Curro school with the 2020 IEB examinations.

South African Mathematics Olympiad (SAMO) Tiaan Schutte and Darian van Wyk are going through to the 2nd round of the South African Mathematics Olympiad (SAMO).

Tiaan Schutte

Darian van Wyk

Suppliers of Personal Protective Equipment

Upington showroom: 1 Toekoms Street, Upington | 054 495 0447 Kathu showroom: 26 Asbes Street, Kathu | 053 723 2505 | www.pienaarbros.com


Villa bring unieke tegnologie en produkte uit die VSA om Suid-Afrikaanse produsente te ondersteun.

Skandeer die QR kode om toegang tot ons produkreeks in verskeie gewasse te verky!

Hoofkantoor: (011) 396 2233

Q & A met EUN

RONALDO SNYMAN HOOFS

VAN HOËRSKOOL PRIESKA

Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien uit om ‘n verskil te maak in die skool en as ‘n goeie leier te dien.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Ek glo en weet dat ons ‘n groot verskil in HSP kan maak. Ons gaan uitdagings hê, maar ons sal dit oorkom, want ONS GLO ONS KAN!

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Sterkpunte: Ek hou van hard werk en het `n goeie sosiale verhouding met my vriende. Swakpunte: Ek is kort van draad en verdra nie onregverdigheid nie.

Wie is jou rolmodel? My rolmodel is my pa, want hy leef as `n leier en sal my altyd aanmoedig en ondersteun wanneer ek besluite moet maak.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sal graag weer respek tussen leerders en onderwysers wil opskerp. Dan ook algemene dissipline en optrede van leerders teenoor die Seniorraad en onderwysers. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet rugby die meeste. Veral die eerstespan interskole teen Hopetown, die gees en ondersteuners maak dit ekstra lekker. Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Goeie punte en om elke dag die beste te maak.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? The Hulk, want hy is groot en sterk en lekker gespierd! Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … By my ouers se huis saam met my susters en hul kinders. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? KHELANI.

Q & A met ER

ALICIA PAULSE HOOFDOGT

VAN HOËRSKOOL PRIESKA Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien meestal uit om met die leerders te werk en Hoërskool Prieska se ryke tradisie terug te bring. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Sterkpunte – ek is altyd gereed om uitdagings aan te pak, ek het goeie kommunikasie vaardighede, ek kan standpunte inneem, ek is hulpvaardig en respekteer ander. Swakpunte – ek is baie ongeduldig en word gou gefrustreerd as dinge nie reg gedoen word nie. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek wil die ingesteldheid teenoor HSP verander en sodoende dat leerders ‘n positiewe beeld na die gemeenskap uitdra. So word skooltrots behou. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Verseker ons eie kleure-atletiek, omdat dit ons as skool saambring. Dan ook ons skoolkleure: koningsblou vir skooltrots en ou-goud wat goeie waardes simboliseer. Wie is jou rolmodel? Ek strewe daarna om “vibrant”, inspirerend en goedhartig te wees soos my Engelse onderwyseres, Juf Yolandi Burger.

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Doelwitte wat ek wil bereik uit `n akademiese oogpunt is om my wiskundepunt te verbeter. Syfers is beslis een van my swakpunte. Ek wil baie graag terug kyk en weet dat ek my algehele beste gegee het. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Ons het die potensiaal om `n massiewe impak op ons skool te hê. Ons betree saam `n nuwe terrein met nuwe uitdagings, maar ons is `n gedugte span en ek weet ons sal ‘n sukses van die nuwe jaar maak. ONS GLO ONS KAN! As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sal Leonardo van Teenage Mutant Ninja Turtles wil wees, want hy is ‘n leier gevorm deur sy span en sy naam is ook gekoppel aan my pa sin, Leonard, wat my real life super hero is. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Op `n normale Saterdag spandeer ek tyd saam met een van my naaste vriendinne of saam my honde in die huis. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Verseker Taylor Lautner van Twilight.


HOËRSKOOL KALAHARI Seunskrieket Eerstespan

Voor: Shaundee Corner, Jacques van Wyk, SW van Heerden, Alvirno Stewart en Keenan van Rooi. Agter: Mnr Frits Hooghiemstra (Afrigter), Donovan Payne, Malan Lubbe, Enrico Fahrina, JM van Heerden, Yden Agenbag en Mnr Ettienne Grobler (Afrigter)

Dogterskrieketspan

Voor: Oabile Moncho, Shantell Willemse, Lorika Kruger (Kaptein), Jolene Burger en Shaunique Stewert. Agter: Mnr Wilbur van Zyl (Afrigter), Charzel Nortje, Anciya-Lee van der Merwe, Charlene Moller, Luané Schoeman, Monique Nortje, Ané Pienaar en Juff Ria-Doret Taljaard (Afrigter).

KURUMAN POSTNET TO POSTNET & TO DOOR

MATRICS 2021 A CLASS WITH

VISION Shop 8, Palmgate Centre, 22 Main Street, Kuruman,8460 Tel: 053 712 3326 | Email: eyecatchers@telkomsa.net Web: www.eyecatchers.co.za Tough, Durable, Ultimate Weather Resistance. Lasting Flexibility to cover against Hairline Cracks* Hides Minor Plaster Imperfections.

Dulux Paint Centre KATHU 053 723 1418 | Heritage Square Dulux Paint Centre KURUMAN 053 030 0141 | 3 Seodin Avenue

DHL INTERNATIONAL COURIER WIDE FORMAT PRINTING & SCANNING LAMINATING & BINDING RUBBERSTAMP & NAME BADGES

SCANNING & EMAIL STATIONERY - SCHOOL & OFFICE MAILBOX RENTAL COPY AND PRINTING A5-A0 PACKING

Palm Gate Shopping Centre, 22 Main Road, Kuruman, 8460 Tel: 053 712 2357 Email: kuruman@postnet.co.za | Website: http://kuruman.postnet.co.za


KIMBERLEY GIRLS’ HIGH SCHOOL Grade 12 Results 2020 - Top School in the Frances Baard District - 2nd in the NC Province

Gabbi Christians 1st in the NC Province Top in Life Sciences in the Province 7A’s

Hannah Lawani 3rd in the NC Province Top in Mathematics in the Province 7A’s

Raeesah Fredericks 4th in the NC Province Top in Physical Sciences in the Province 7A’s

Atiyyah Toffar 9th in the NC Province 7A’s

Morgan de Jager 11th in the NC Province Top in Geography in the Province 7A’s

Elsabe Williams 19th in the NC Province 7A’s

KIMBERLEY BOYS’ HIGH SCHOOL RCL 2021

Tshepo Mazabane (Chairman - Headboy, SGB Representative), Kerapetse Khumalo (Deputy Chairman - Deputy Headboy, SGB Representative), Aphiwe Faas (Secretary), Sabelo Sithole (Deputy Secretary, SGB Representative), Jamal Kau (Treasurer), Letlogonolo Maputla (Academics Portfolio), Thandolwethu Moitsimang (Sport Portfolio), Musawenkosi Mentor (Culture Portfolio). Absent: Xolisile Phakedi (Social Events Portfolio).


ST PATRICK’S CBC KIMBERLEY Northern Cape Mini 1 Tennis Tournament

SA National Junior Swimming Championship

Joshua Misdorp (ranked 7th), Faith Misdorp (ranked 12th), Megan Hugo (ranked 8th), Daniel Goncalves (ranked 10th).

Jonathan Adams, Nealyn Cupido, David Adams.

053 833 1330 | 082 572 7941 | jozthekeyman@outlook.com

For the best prices and service in town.

CONTACT US TODAY!

From opening locks, cutting keys, car keys and installing locks.

AVAILABLE 24hrs!

84 George Street

KIMBERLEY

Head leaders from all over the country told AWSUM who their favourite superhero is. Read all the interviews online at www.awsumnews.co.za


HOËRSKOOL DOUGLAS Matriekuitslae

Zandri Vermeulen 5A’s

Jillian James 4A’s

Hoofleiers 2021

Eljené du Toit 2A’s

Liané Kruger 3A’s

Miné Steenkamp (Ondervoorsitter), Rolandie Stramroodt (Voorsitter), Petrie Faber (Voorsitter), Abri Cilliers (Ondervoorsitter).

Matriekleiers

Skool VRL - Graad 7-12

Voor: Heinie Albrightson, Suné Swanepoel, Esmrelda Barry, Jeamé Daly en Cilliers Visser. Agter: Rossouw van Niekerk, Miné Steenkamp(ondervoorsitster), Petrie Faber (Voorsitter), Juf Rita Nel, Rolandie Stramrood (Voorsitster) en Abri Cilliers (ondervoorsitter).

Voor: Miné de Winnaar (graad 9), Celia Rudman (graad 11), Petrie Faber (graad12), Juf Rita Nel, Rolandie Stramrood (graad 12), Dehan Nel (graad 7) en Tiaan Nel (graad 9). Middel: Hennie Swanepoel (graad 7), Elandrie Steenkamp (graad 8), Caretha Nel (graad 8), Rolindi Krügel (graad 7), Jo-Anneke Krügel (graad 10), Eunice Cilliers (graad 9) en Henco Human (graad 8). Agter: Shaun Wheeler (graad 9), JP Erasmus (graad 8), Giel van Rhyn (graad 11) en Juandré Steenkamp (graad 10).

Q & A met EUN

HENRICO MATTHYS HOOFS

TIA

VAN HOËRSKOOL ADAMAN Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek is ’n persoon wat baie daarvan hou om saam met goeie mense in `n span te werk, so ek sien baie daarna uit om saam met my mede-leiersprojekte aan te pak en saam te werk. Wat sou jy se is jou sterk- en swakpunte? Ek begin al hoe meer sien dat een van my sterkpunte te doen het met leierskap en al is ek ’n skaam persoon, pas ek vinnig aan by `n groep. Een van my swakpunte is definitief om te praat voor ’n groep mense, maar al hoe meer word ek in situasies gesit waar ek hierdie vrees sommer gou kan oorkom en ek sien al klaar ’n groot verbetering.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Vir my mede-leiers wil ek sê dat jy altyd jou kop moet hoog hou, want daar gaan moeilike tye wees,maar saam as ’n span sal ons altyd deur druk tot die einde. Moet nooit moed op gee nie, want God is die hele tyd by ons. Wie is jou rolmodel? Ek het nog altyd op gekyk na my pa as my rolmodel. Hy het my nog altyd bygestaan maak nie saak watter keuses ek neem nie en hy is die grootste rede vir wat ek al bereik het. As jy’n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? My eerste keuse sal definitief Superman wees, aangesien hy kan vlieg en ook “super” sterk is.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Enige skool het maar hulle probleme, maar ek kan met eer se Adamantia is my trots en hierdie skool is puik net soos hy is.

Op ’n normale Saterdag, sal ons jou kry by…saam met…? Van kleins af het my ouers ons geleer om self te werk vir jou geld en dus sal jy my op ’n Saterdag kry in die tuin met ’n graaf.

Wat geniet jy meeste van jou skool? Die feit dat Adamantia se onderwysers en personeel nie neerkyk op hul kinders nie en altyd daar is vir ondersteuning. Maak nie saak watter werk jou ouers doen nie, daar sal altyd ’n toekoms vir jou wees in Adamantia.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Madelyn Cline.

Q & A met ER

ANKE VOSLOO HOOFDOGT

TIA

VAN HOËRSKOOL ADAMAN Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien uit na die uitdagings wat die jaar vir my inhou alhoewel ek weet die pad soms opdraandes sal hê, maar met God en al my medeleiers sal ons saam deur die jaar kom. Wat sou jy se is jou sterk- en swakpunte? Een van my sterkstepunte is om te sosialiseer en om voor mense te praat. My swakpunt is om te lag op ernstige tye, maar ek stel myself gerus met die aanhaling: “Lag en die wêreld lag saam met jou, huil en jy huil alleen.” Is daar enige iets wat jy graag sou wou verander by jou skool? Ek sou graag die verhouding tussen leerders en onderwysers wil verbeter sodat hulle mekaar se redes verstaan vir aksies wat uitgevoer word, dan sal daar klaar baie konflik opgelos wees. Wat geniet jy die meeste vanjou skool? Ek geniet die vriendelike kinders en onderwysers en al die verskillende persoonlikhede waarmee ek elke dag te doen het. Wat is jou planne vir na skool? Ek wil graag studeer vir Bcom. Mnr. Hentus Jordaan het my liefde vir Besigheidstudies laat groei en dit is nou my sterkste vak.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Ken God in alles wat jy doen en al het jy gekry wat jy wou, moet hom nooit vergeet nie. Dinge gaan moeilik raak, maar ons is daar om mekaar te ondersteun. Psalm 32:8 – Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou. Wie is jou rolmodel? Mnr. Nelson Mandela. Hy het geglo in liefde vir jou mede-mens, ongeag kleur, godsdiens of geslag. Hy simboliseer ook vir my Vryheid en ek sal `n goeie leier soos hy wil wees. As jy ’n Super-hero kan wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sou Hulk wou wees, want ek voel ons innerlike en uiterlike is baie dieselfde. Ons het al twee sagte harte wat beskerm word deur’n sterk buite kant. Op ’n normale Saterdag, sal ons jou kry by…saam met… Op ’n normale Saterdag sal jy my kry saam met my suster, Joané, en my beste vriend Wiehan. Ons vaar alewig saam die strate in.


HOËRSKOOL ADAMANTIA Top 5 Akademiese Presteerders - Graad 12’s van 2020

Christine van den Heever

Johané van Aswegen

Esté Nieuhoff

Kayla Oosthuizen

Wian du Plessis

Hoofleiers vir 2021

Anke Vosloo Hoofdogter

Henrico Matthys Hoofseun

Valencia Tiger Onderhoofdogter

Brady Bekker Onderhoofseun

SERVICES / PRODUCTS: • Novelty Printing (Mugs | T-shirts | mousepads & more) • Photo & Canvas Printing • Custom Framing & Ready Made Frames • Gifts & Wrapping • Coffee Table Photobooks • Copy | Scan | Typing | Printing

Download previous

on www.awsumnews.co.za Coffee Kiosk In-Store


HOËRSKOOL NOORD-KAAP UK vir 2021

Adrian-Jae Gordon (Hoofseun), Zoë Milford (Hoofdogter), Emilio Botes (Onderhoofseun), Johané Schön (Onderhoofdogter), Zandile Dwane (Sekretaris), Henco Lourens (Tessourier).

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


Horseshoe Inn +27 53 832 5267

Kalahari Lodge +27 53 831 5085

Airport Hotel +27 53 802 7980

Country Club +27 53 831 2377

KIMBERLEY DIE GROEP STE MET DIE MEESTE

AKKOMMODASIE SIE IN DIE

NOORD-KAAP

THE PERFEKTE STOP P An Exceptional place in Kimberley OP DIE N12

Emergency Pharmacy Free Delivery Nood Apteek Gratis Aflewering

KONFERENSIES FUNKSIES & TROUES

Monument Superspar Sentrum/Centre

Your runway to

affordable rates

KIMBERLEY

VERSKEIDENHEID RESTAURANTE BESKIKBAAR

Tel: 053 833-3004 / 053 832-5750 | Fax: 053 831 4154 kim.kempharm@gmail.com

HOËRSKOOL DIAMANTVELD Top-Presteerders 2020

Brendan Greyling 8 A’s, A-gemiddeld, 5de - Noord-Kaap, Dux

Alista da Silva 6 A’s, A-gemiddeld, 7de - Noord-Kaap

Chantelle Meintjies 8 A’s, A-gemiddeld, 12de - Noord-Kaap

Jandré du Plessis 8 A’s, A-gemiddeld, 13de - Noord-Kaap

Louis Vermeulen 7 A’s, A-gemiddeld, 16de - Noord-Kaap


HOËRSKOOL DIAMANTVELD Top-Presteerders 2020

Janu Badenhorst 8 A’s, A-gemiddeld

Talita du Toit 5 A’s, A-gemiddeld

Lerissa Brits 7 A’s, A-gemiddeld

Daniel Kritzinger 5 A’s, A-gemiddeld

Jonathan George 6 A’s, A-gemiddeld

Shaun Smith 5 A’s, A-gemiddeld

El-Marie Wilken 5 A’s, A-gemiddeld

Peace Jafta 6 A’s, A-gemiddeld

Wickus Diedericks 4 A’s, A-gemiddeld

TREVOR’S WHEEL & TYRE 26 Long Street, Kimberley

Phone: 053 832 3111 | 24hrs: 083 230 7879 Mac Dougal Road (Monument Spar Complex)

Phone: 053 831 2803 | 24hrs: 066 207 4864 SUSPENSION • SHOCKS • TYRES • BALANCING • WHEEL ALIGNMENT • BATTERIES • MAG WHEELS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.