Faerie Glen
Faerie Glen
Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me
Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me
Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za
Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za
Rawson Faerie Glen Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za
BARLOWORLD TOYOTA MENLYN
15-19 MAART 2019
FRESH EGGS NOURISH THE MIND BAN 10075_AWSUM Online banners.pdf 4 22/01/2019 14:30:58
INSURANCE GOOD AND PROPER
Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)
Inligting en toernooi-reëls rakende die wedstryde • • • • • • • • • •
• • • • •
Elke deelnemende skool se 1ste- en 2de span neem deel. Twee volledige spanne van 30 plus 5 reserwes, word genooi. Beide die 1ste- en 2de span van ‘n Suid skool, (bv Paarl Gimnasium), speel teen ‘n Noord skool se 1ste- en 2de span (bv Garsfontein). Elke span sal 2 wedstryde speel soos bepaal deur die organiseerders. Twee rusdae na die eerste dag se wedstryde, met die uitsondering van 1 of 2 2de span wedstryde. Noord spanne speel slegs teen Suid spanne. 1ste span wedstryde is 35 minute aan ‘n kant (“playing time”). 8 reserwes word toegelaat op die toernooi, waarvan 2 voorrye en haker verpligtend is. Spelers mag slegs reserwes wees vir die 1ste span, as hulle ‘n volle 40 minute vir die 2de span gespeel het ‘n Vergunning word gemaak vir ‘n maksimum van 3 spelers wat nie hoef 40 minute te speel of te begin het by die 2de span nie. Die rede vir 3 spelers is indien die 5de voorry, 3de haker en 3de skrumskakel geroteer word in hul 2de span wedstryd, kan skole nog steeds hul 2de beste speler op die bank sit vir die 1ste span. Geen “squad sisteem” word toegelaat nie 2de span wedstryde is 30 minute aan ‘n kant (“running time”). 2de span wedstryde hoef slegs 5 reserwes te hê (hier moet ten minste 3 voorrye en 2 hakers in die wedstryd groep van 20 wees). 2de spanne se geel kaarte sal 5 minute wees en 1ste spanne sal 10 minute wees. Indien ‘n speler ‘n rooi kaart ontvang moet hy die res vd wedstryd mis. Die speler word dan oorgelaat aan sy skool se interne dissiplinêre proses. Indien skool na interne dissiplinêre proses voel speler moet nog steeds die volgende wedstryd speel sal Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid nie ‘n probleem hê daarmee nie.
CTM Menlyn 38 Palala Road, Ashlea Gardens, Pretoria 012 365 3070
Page 2
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Thank you for the information. Will it be possible to change: "Please obtain more details on AirBnB website" to Please email / phone for more details.
SUIKERBOS AIRBnB
Self-catering AirBnB - your home away from home. Comfortable, relaxing, enjoyable and safe. 653 Mabel Street, Garsfontein, Pretoria East. Anna-Marie +27 82 573 0811 info@suikerbosaccommodation.co.za Please email / phone for more details.
1 S T T E A M C A P TA I N S P L AY E R P R O F I L E S Hoërskool Gars
fontein
Raynard Roets Posisie: Slot Lengte: 1,96m Gewig (kg): 106kg 1ste Span debuut: 5 Maart 2018 vs Hoërskool Voortrekker Bynaam: Roetsie
Hoërskool Menlo
park
Lohan Potgieter Posisie: nr. 7 Flank Lengte: 1.88m Gewig (kg): 96 kg Bynaam: Pottie
aterkloof Hoërskool W
ius
r Theuns Preto
Lengte: 1.79m Gewig (kg): 84kg 1ste Span debuut: Teen Hoërskool Montana Bynaam: Theunsie
r. E.G. Hoërskool D
Jansen
Franco Enslin Posisie: no 8 Lengte: 1.86m Gewig (kg): 95kg 1ste Span debuut: Teen Paarl Gimnasium Noord Suid 2018 by Menlopark Bynaam: Frank’s
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Page 3
Kry alle foto’s en videos aanlyn by awsumnews.co.za
1 S T T E A M C A P TA I N S P L AY E R P R O F I L E S
nberg
Khyro van der W esthuizen Posisie: 6 Flank Lengte:1,76 m Gewig (kg): 90 kg 1ste Span debuut: In 2018 vs HTS Drostdy
Seunskool
Jaques – Lois du
Brink Marx Posisie: Slot Lengte: 1,87 m Gewig (kg): 94 kg 1ste Span debuut: Maart 2018 vs HS Eldoraigne
Hoërskool Stelle
Afrikaanse Hoër
Kollege
Helpmekaar
Toit
Posisie: Haker Lengte:1,75m Gewig (kg): 98,2kg 1ste Span debuut: 1e Span debut en teen wie Hartpury College (Engeland) Bynaam: Staffie
urbanville
Hoërskool D
uizen
Westh r e d n a v r e d Xan Posisie: 13 Lengte: 1,85 Gewig (kg): 88 kg 1ste Span debuut: Paarl Gimnasium 2018 Bynaam: Xanxan
ouskool
Landb Hoër Boland
s
Reinardt Spie
Posisie: Kaptein Lengte: 1.75m Gewig (kg): 86kg 1ste Span debuut: Paarl Gimnasium 2018 Bynaam: Bishops 2018
Covering more than 350 school events nationally Page 4
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
1 S T T E A M C A P TA I N S P L AY E R P R O F I L E S
Hoërskool Oute
niqua
Bennet Nortjé Posisie: Agsteman Lengte: 1,88m Gewig (kg): 89kg 1ste Span debuut: 2018 teen Rondebosch Boys’ High Bynaam: Benna
imnasium
arl G Hoërskool Pa
oit Stephan du T Posisie: Binnesenter Lengte: 1,86m Gewig (kg): 83kg 1ste Span debuut: Noord-Suid toernooi 2018 vs Waterkloof Bynaam: Kudu
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Page 5
VRYDAG | 15 MAART 2019
SATERDAG | 16 MAART 2019
13:00
EG Jansen ll vs Durbanville ll
08:15
Waterkloof ll vs Boland Landbou ll
14:15
Affies ll vs Stellenberg ll
09:30
Helpmekaar ll vs HJS ll
15:30
Monument ll vs Paarl Gimnasium ll
10:45
Garsfontein ll vs Outeniqua ll
16:45
Menlopark ll vs Grey College ll
12:00
Waterkloof vs Boland Landbou
18:00
EG Jansen vs Durbanville
13:30
Helpmekaar vs HJS
19:30
Affies vs Stellenberg
15:00
Menlopark vs Grey College
16:30
Monument vs Paarl Gimnasium
18:00
Garsfontein vs Outeniqua
MAANDAG | 18 MAART 2019
DINSDAG | 19 MAART 2019
12:00
Waterkloof ll vs Durbanville ll
08:00
Waterkloof vs Durbanville
13:15
EG Jansen ll vs Stellenberg ll
09:30
EG Jansen vs Stellenberg
14:30
Helpmekaar Kollege ll vs Boland Landbou ll
11:00
Helpmekaar vs Boland Landbou
15:45
Menlopark ll vs Paarl Gimnasium ll
12:30
Menlopark vs Paarl Gimnasium
17:00
Monument ll vs HJS ll
14:00
Monument vs HJS
18:15
Affies ll vs Outeniqua ll
15:30
Affies vs Outeniqua
19:30
Garsfontein ll vs Grey College ll
17:00
Garsfontein vs Grey College
We Specialize in: Inkjet, officejet, photosmart and designjet cartridges, printerheads, laser toners, drum units and photoconductor units. We also stock a wide range of printer consumables and related products. Copier paper, photo paper, till and credit card rolls and ribbons. Flash drives, CD, DVD discs, keyboards, mouse and calculators.
Join our rewards program visit cartridgehyper.co.za
Shop Online visit shop.cartridgehyper.co.za
Service • Convenience • Advice • Range • Price
Noord Suid Rugbytoernooi gaan rugbyliefhebbers bederf Honderde en selfs duisende toeskouers word hierdie jaar verwag by die Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi. Hoërskool Garsfontein is die gasheerskool en in heerlike herfsweer word ‘n fees van skolerugby verwag. Die beste skole in die Suide pak die beste skole in die Noorde. Tradisioneel is die kompetisie tussen die onderskeie skole van die beste in die land. Wat die toernooi verder uniek maak, is die feit dat die tweede spanne ook kans kry om kragte te meet. Die toernooi gaan sorg vir groot vuurwerke wanneer van die beste skole in SA teen mekaar te staan kom. Met heerlike eetgoed te koop en ‘n biertuin vir die wat dalk dors word, is dit die plek om die begin van die Maart vakansie te wees. Toeskouers moet eerder vroeg as laat opdaag om dalk teleurstelling te voorkom. Op Saterdag 16 Maart sal die gasheerskool se Bere die Kwaggas van George aanvat om 18h00 in die hoofwedstryd. Op Dinsdag 19 Maart word ‘n vol Berepark verwag met die Bere wat die spogskool van Grey (Bloemfontein) se heel bestes aanpak. By die geleentheid sal die skool se nuwe spreiligte wat van die heel beste in SA is, wat skole betref, ingewy. Die res van die wedstryde oor die vier dae sal ook sorg vir aanskoulike hardlooprugby. Die vier dae se rugby is die ideale geleentheid vir gesinne om te kom ontspan, lekker te eet en rugby te sien wat die verbeelding gaan aangryp. Toegang beloop R30,00 per persoon. Skoliere in skooldrag gratis.
Page 8
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
GARSIES TROTS OP 31 JAAR SE RUGBY In vergelyking met baie van die Suidskole en enkeles in die Noorde, is Hoërskool Garsfontein ‘n relatiewe jong skool – 31 jaar jonk. Tog het die skool in sy kort bestaan seker gemaak dat daar van die Bere kennis geneem word. In 1989 het Morne Blignaut die eerste Berespan op die veld gelei. Van die dag af tot Jordan van Dyk in 2018 die kaptein was het baie water in die see geloop. Die Bere het in onlangse jare groot oorwinnings oor gevestigde rugbyskole behaal – ‘n prestasie waarop die skool baie trots is. Garsies is vanjaar die gasheerskool – dit is voorwaar ‘n voorreg om van die beste skole in die land hier te ontvang. Baie dankie aan die borge wat die toernooi moontlik maak. Dit is geen wonder dat die Barloword Menlyn Noord Suid rugbytoernooi nou sy staanplek as een van die bestes in die land ingeneem het:
Bere Rugby in nommers: 31– Die ouderdom van die skool 29 – Aantal Cravenweek - spelers wat die skool opgelewer het 5 – Aantal SA-skole spelers wat die skool oplewer 1 – Aantal Springbokke wat die skool opgelewer het – Embrose Papier 2 – Aantal kere wat die skool die Beeld -/ VirSekertrofeë gewen het (eerstespan) 109 – Meeste punte wat ‘n Berespan in een wedstryd kon aanteken 155 – Meeste drieë wat ‘n Berespan in een seisoen gedruk het 24 – Meeste drieë wat een speler in een seisoen gedruk het – Franco Naude 38 – Meeste punte wat een speler in een wedstryd aangeteken het – Jemeel Warnick 2 – Aantal kere wat die skool die Noord Suid Toernooi aanbied
Voorspeler haal rekord Die skool se Bere het die naweek van 9 Maart ‘n oorwinning van 64 - 12 behaal oor Kemptonpark. Die slot, Jaryd Scheepers het in die proses geskiedenis gemaak toe hy vyf keer agter die doellyn gaan kuier het. Dit gebeur nie aldag dat ‘n voorspeler so ‘n prestasie behaal nie, veral ‘n slot. In die proses het hy die rekord wat gehou is deur vier spelers verbeter. Vier spelers het in vorige jare vier drieë in een wedstryd gedruk. Met sy vyf drieë staan die rekord nou alleen agter sy naam. Die nuwe rekord lyk nou as volg :
Speler Naam
Drieë
Teenstanders
Jaar
Jaryd Scheepers
5
Kemptonpark
2019
D Pansegrouw
4
Bellville
2011
Gustav Pretorius
4
Ben Viljoen
2004
De Wet Bergh
4
Oosterlig
2008
Jemeel Warnick
4
Lions XV
2013
Wesley Thompson
3
Menlopark
2017
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Page 9
DEELNEMENDE SPANNE
HOËRSKOOL GARSFONTEIN
Rugby 0.19A Voor: Manie Potgieter, Jurich Claasens (o/k) Reino (afrigter), Raynard Roets (Kaptein) Devoux Deysel. Middel: Wikus Basson, Johnny Hendry, Stefan Terblanche, Neil Gericke, Geraldo Flusk. Agter: Ruan Delport, Hardus Rothman, Jarryd Scheepers, Miguel Zenha, Zeilinga Strydom, Gerhard van der Merwe, Dillon Olckers.
Page 10
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
HOËRSKOOL WATERKLOOF
Rugby 0.19A
1. Yami Glen Village 2. Ocean Basket Woodlands 3. Hô-Kaai Bistro Menlyn 4. Dros Atterbury
JOU NOORD-SUID GEESROETE!
4 1 3
2
ATTERBURY
Atterbury Road, Menlyn. atterbury@dros.co.za | 012 365 1214 AnnAtjie - 082 655 5869 | johAn - 076 303 5577 MaryLynn Square, 566 Sereni Street, GarSfontein, MenLyn.
www.dros.co.za
DrosRestaurant
DEELNEMENDE SPANNE
HOËRSKOOL MENLOPARK
Rugby o.19A Voor: Marcelle Deysel, Tiaan Lange, Ruan Oosthuizen, Ulrich Wiese, Kenan Wessels (Onderkaptein), Enrique Coutriers. Middel: Lincoln Adams, Nsuku Baloyi, Matthew de Beer, Jürgen van Zyl, Lohan Potgieter (Kaptein). Agter: Erick Knoetze, Niel Beukes, Gerhard Viljoen, Gerhard van der Bijl.
HOËRSKOOL DR. E.G. JANSEN
Rugby 0.19A Voor: L de Bruyn, D Lubbe, JB Barnard, F Enslin (c), D Coetzee, E Welgemoed. 2de Ry: K Potgieter, G Morris, D Bloem, K Lepler, M Venter, K Balfour. 3de Ry: B Pienaar, W Scheepers, CP Myburgh, L October, J Redelinghuys, JP Naude. Agter: T Kotze, D Timmins, J Odendaal, J Edwards, S Diemieniet.
Page 14
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
DEELNEMENDE SPANNE
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL
Rugby 0.19A Voor: FC Potgieter, Dieter Crafford, Janus Kruger (Bio), Adolph Visser,Jaco Koch (Afrigter), Jaques-Lois du Toit (Kaptein), Jan – Hendrik Hattingh (Afrigter), George Oosthuysen, Pieter Cronje (Span Bestuurder), Christian Kamffer, Michael van Aswegen. Agter: Kyle Liebenberg, Ruben Windell, Werner Kruger, MJ Janse van Rensburg, Reinhardt Ludwig, Johan Lategan, Gerrard Botha, Johan du Toit, Björn van Wyk.
HELPMEKAAR KOLLEGE
Rugby 0.19A Voor: Sebastien Whatney, Ricardo vd Merwe, Christiaan Bezhuidenhout, Tyler Skudder, Frans Weideman, Josh Jooste. 2de Ry: Keune Kirkham, Brandon Bouwer, Michael Jonker, Brink Marx, Ruan Gerber. 3de Ry: Stefan Liebenberg, Zander du Toit, Francois Coetzer, Ruan Nortje, Adriaan du Toit, Tiaan Botes, Tiaan Marais. Agter: Emilio Bento, Nicholaas Jordaan, Luke Underhay, Melbirt vd Spuy.
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Page 15
DEELNEMENDE SPANNE
DIE NOORDE TEEN DIE SUIDE HOËRSKOOL STELLENBERG
Rugby 0.19A Voor: Tharquinn Manuel, Likho Msengana, Nivan Petersen, Conwill Conradie. Middel: Luca Wienand, Colby Frylinck, Connor Pretorius, Khyro van der Westhuizen (k), Jaco Fourie. Agter: Meyr Retief, Liam Venter, Tyrone Rose, Mika Cowley, Christian Lamprecht, Andre Bartes. Inlas: Emile Damant en Hedley Hadlow. Page 16
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
DEELNEMENDE SPANNE
HOËRSKOOL DURBANVILLE
Rugby Toergroep: Noord-Suid Voor: Janus Voulgarelis, Albert Oosthuizen, Ethan Isaacs, Ronaldo Ismail, Keatley Parnell, Boy Blanckenberg, Ruan Steyn, Jamile Sauls, Devan Koopman. Middel: Juan Mouton, Rynhardt Ferreira, Wiaan Schmidt, Xander Van Der Westhuizen (Kapt.), Diagho Miggel, Jonathan Nango, Tihan Vermeulen, Willem Jansen. Agter: Marshaleno Valensky, Patrick Kotze, Tyrick Johannes, Steff Boshoff, Louis Albertyn, William Moore, Stephan Boshoff, Rudi Vermeulen, Janlu Basson, Hanno van Biljon, Arno Koegelenberg, Corne Olifant, Nico Bekker.
HOËRSKOOL OUTENIQUA
Rugby 0.19A Voor: Curtley Smith, Abré Minnie (Onder kaptein), Gerhard Ackermann, Casten Michaels, Keanu Lindoor. Middel: Lawrence Victor, Jandré le Roux, Leon Volschenk, Francois Breytenbach Dillon Pieterse. Agter: Bennet Nortjé (Kaptein), Henry Tromp, Corné Struwig, Dean Malherbe, Johann Jördens.
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Page 17
DEELNEMENDE SPANNE
HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM
Rugby 0.19A en B Voor: Juvan Bekker, Stravino Jacobs, Stephan du Toit, Bobby Alexander, Pierich Siebert, Tiaan Swanepoel, Bradley Davids. 2de ry: Juan Wilson, Matthew Jacobs, Delarey Nel, Danté Booyens, Ethan James, Jacques Möller, Xijon Deacon, Marlin Riley. 3de ry: Johan Smal, Leon van der Merwe, Pieter van Velden, Shadick Benjamin, Yannik Marais. 4de ry: Johan Lourens, Curwin Gertse, Jandré Burger, Liam Compion, Da-Neil Grobbelaar, Gerhard van Niekerk. 5de ry: Joshua Kirsten, Ruben Gobregts, Floors Brand, Eric Basson, Louw Nel, John du Toit. Agter: Johan van Rhyn, Wikus Janse van Rensburg, Gerhard Marais, Marco van Rhyn, Reynhardt Crous, Louwtjie Marais.
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Rugby 0.19A en B Voor: JP Smith, Trevino Swartz, CJ Snyman, Izak Nel, WJ Botha, Janu de Jager, Jacques Theron, Dewaldt van Blerk, Danté Casius, Keanan Wentzel. Middel: Boeta Moolman, Hen-Ko Smuts, Yorique Agullhas, JJ Wiggins, Reinardt Spies, Eugene Snyders, Henri van der Westhuizen, Jason Roux, Tehan du Plessis, Tarique Pietersen, Corne Grobbelaar. Agter: Justin Swart, Christoff van Zyl, Stefan Nortje, Thinus le Roux, Conrad Petersen, Marco de Witt, Luhan Steyn, Corné Smith, Jacques Mostert, Canan Moodie, Hubert de Villiers, Rudnicht Moses.
Page 18
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
DEELNEMENDE SPANNE
GREY KOLLEGE
Rugby 0.19A Voor: R Fourie, F. Knoetze; N. Sokoyi, JD. Odendal, T. Fourie, JD. Oliver; D. Ludik. Middel: D. le Roux, P. Naude, I. Small-Smith, G. Cornje, D. Beukes, R. Brits; T. Jonker. Agter: L. Botha, T. Nieuwoudt, H. Kramer, JH. Wessels, D. Hattingh, S. Vumazonke, AH. Venter, M. Muller, J. CLoete.
HOËR JONGENSKOOL PAARL
Rugby 0.19A Voor: Abraham Reyneke, Riis du Plessis, Allister Williams, Wian vd Sandt, Javier Farmer, Angelo Osch, Brenfitt Muggel. 2de Ry: André Bester, Jacques Rousseau, Gideon van Wyk, Quan Horn, Evan Loubser, Henro Carstens. 3de Ry: Marais Viljoen, Delmar Degenaar, Rickus Jonk, Sebastian Boshoff, Cameron Hanekom, Luke Raubenheimer. 4de Ry: Niel Venter, Rhynardt Rijnsburger, DM Holms, Eon vd Berg, Stass Nel, Jermaine Slavers, Armandt Coetsee. Agter: Dale Caldwell, Jacques Maingard, Evan Roode, Kian Meadon, Jade Hendricks.
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Page 19
DEELNEMENDE SPANNE
HOËRSKOOL OUTENIQUA
HOËRSKOOL MENLOPARK
Rugby o.19B
Rugby 0.19B
Voor: Darrian Ras, Enrique Steffen, Ruan van der Walt (Kaptein), Delano Opperman (Onderkaptein), Eddie Wesso, Francois Grundling. Middel: Richard Pienaar, Ruben Lange, Wybri Thuynsma, André Geldenhuys, Tyrick Nysschen, Drikus Janse van Rensburg. Agter: Theo Daly, Theo Malan, Janno de Smidt, Roald Hattingh, Wiaan Mans, Marcel Schutte.
Voor: Philip Fouché, Ayden Booysen, Devan Frans, Tinsley Stuurman, Thando Waxa. Middel: Tiaan Burger, JJ Snyman, JL van der Watt, Chadley Josias, Adriaan Bouwer. Agter: Brayden Booysen, Auburn Bezuidenhout, Arno Obbes, Marnu de Koker, Tiaan Papier.
HOËRSKOOL GARSFONTEIN
HOËRSKOOL STELLENBERG
Rugby 0.19B Rugby 0.19B Voor: Jaco Geldenhuys, Marcus Fransman, Cornel van Dyk. 2de ry: Fabio Dronti, Nicholas Steyn, Jean-Jacques van Schalkwyk, Tumi Nyamane. 3de ry: Ian Agenbag, Colby Frylinck, Connor Pretorius, Ayrton Nel. Agter: JD Dreyer, Niel Nelson, Cyle Pegram, Berno Havinga. Afwesig: Jacques Louw, Wiehan Venter, Ewan Rossouw, Ruwan Pienaar, Matthew Joseph, Janko Carstens.
Voor: Heinrich Bekker, Brendon van Rooyen, Dedrick van Biljon, Gustav (afrigter), Dylan Venter, Reuben Henning, Byron Marx. Middel: Hanru Jansen van Vuuren, MJ Nel, Rueben van der Nest, JP Snyders, Bertus Sadie, Ruben Visser, Nazro Cleophas. Agter: Rowen Cloete, Dupre Wessels, Stephan Spies, Kyle van der Westhuizen, Kyle Jacobs, Jaco Steyn, Chris van Niekerk.
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL
HOËRSKOOL DR. E.G. JANSEN
Rugby 0.19B
Rugby 0.19B Voor: J.B Barnard, E welgemoed (c), D Lubbe, C Rademan. 2de ry: A Potgieter, M Venter, F Deysel, R Pretorius. 3de ry: M Benade, Z Briedenham, D Redelinghuys, JP Naude, J. vd. Merwe. 4de ry: F Bouwer, B Beytel, J Edwards, J Redelinghuys, S Diemieniet. Agter: G van Eeden, J du Preez, C le Vac, J Kruger, R Bredenkamp. Page 20
Voor: Gustav Bester, Juandre Barnard, Janus Kruger (Bio), Armin Jordaan, Heinrich van Jaarsveldt (Afrigter), Brendhan Kelbrick (K), Jan-Hendrik Hattingh (Afrigter), HJ Prinsloo, Jaco Koch (Afrigter), Philip Blignaut, Daniel Visser. Agter: Corne Nel, Ruben Barkhuizen, Nc Engelbrecht, Christiaan du Toit, Johan Muller, Beorn Graham, Willie Potgieter, Nico Muller, Terblanche van Lill, JP Wentzel, Keagan Potgieter, Drikus Robbertse.
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Noord-Suid, die top skole rugbytoernooi in Suid Afrika Deur Durandt van Zyl Vanaf die ontstaan van die Barloworld Toyota Menlyn Noord-Suid Rugbytoernooi, het Pieter Rossouw, NoordSuid direkteur en voormalige Springbok-vleuel, die toernooi se aansien jaarliks gegroei deur die top rugbyskole se deelname jaarliks te laat toeneem. Volgens Wynie Strydom, voormalige Bulle spanbestuurder het hy en Pieter gesit en gesels en gesê daar is altyd skole rugbyweke regoor die land, maar niks in die hoofstad nie. “Dié toernooi is eintlik Pieter se idee. Ons doelwit is om die beste sewe skole in die Noorde te kry en hulle te laat speel teen sewe van die beste skole in die Suide. Ons wissel die gasheerskole af tussen drie skole hier bo in Pretoria, naamlik Menlopark, Waterkloof en Garsfontein en roteer dit elke jaar.” Uit die Suide (suid van die Vaalrivier) is dit Gimnasium Paarl , Hoër Jongenskool Paarl, Grey College Bloemfontein, Boland Landbou, Stellenberg, Outeniqua en Durbanville. Die Noorde word verteenwoordig deur Afrikaans Hoër Seunskool, EG Jansen, Monument, Menlopark, Waterkloof, Helpmekaar Kollege en Garsfontein. Die gasheer vir die toernooi hierdie jaar is Garsfontein. Elke span speel 2 wedstryde. Wat die Noord-Suid toernooi uniek maak is dat hierdie top skole se 2de spanne ook speel. Hierdie is nog begin van die seisoen vir meeste spanne en die feit dat skole se naasbestes ook hier uitdraf help afrigters ook om hul keuses vir die seisoen te finaliseer.
“Die krag van die Noorde teen die krag van die Suide”.
Die bepalings is duidelik: Die krag van die Noorde teen die krag van die Suide. Om bepalings uit te sonder sal onregverdig wees. Daar is te veel. Vanaf Vrydag 15 Maart tot Dinsdag 19 Maart gaan die aksie voluit en onophoudend wees. Die groot honde gaan blaf! Maak seker jy mis dit nie. Skole rugby is nog suiwer rugby opwinding en plesier.
Vir al jou kopiëer en print oplossings skakel ons gerus by 011 455 5330
www.data-master.co.za
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Page 21
Hoërskool Garsfontein se Geskiedenis Die skool open sy deure in 1988 en die naam Garsies het sedertdien al groot impak op alle terreine gemaak. Die skool is geleë in die nuwe dele van Pretoria-Oos en die skool self het ‘n pragtige uitsig op die lowerryke woonbuurtes van die ooste van die stad. Die leuse van die skool is Bou en Bewaar en alle betrokkenes leef dit voluit. Die skool is 31 jaar oud en alhoewel dit relatief jonk is, het die skool reeds verskeie mylpale behaal. Die eerste hoof van die skool was mnr Chaka van der Merwe en tans is die hoof mnr Leon Bantjes. In die 31 jaar het die skool sy merk op akademiese gebied gemaak en was in 2018 weer aangewys as die top akademiese skool in Gauteng. Die skool handhaaf die laaste 9 jaar ‘n 100% slaagsyfer in die matriekeksamen. In 2018 behaal die skool 704 onderskeidings. Op sportgebied lewer die skool jaarliks puik prestasies. Die wen van die Beeldtrofee in rugby in 2015 en 2016 het getoon dat die skool gereed is vir groot dinge in rugby. Daarby het die skool in 2018 die Noordvaaltrofeë in hokkie met seuns en dogters verower. Die veelsydigheid in prestasie word verder beklemtoon deur die feit dat die skool ook in krieket in 2018 die Noorvaal-kompetisie gewen het. Een van die skool se atlete,Brendan Skinner stel in Oktober 2016 ‘n nuwe SA-rekord op in Spiesgooi (seuns17) met ‘n afstand van 83,86m. Die skool se alumni presteer uitstekend in die akademiese-, sport- en sakewêreld. Die bekende sanger Adam Tas is ‘n oud Garsie en die tweemalige wenner van die Cape Argus fietsren, Cherise Stander, nèè Taylor, was ook in die skool. Van die skool se jong rugbytalent begin nou deurkom en die bekendste voorbeelde is Ruan Ackermann (LIONS en Gloucester)) en Hyron Andrews (SHARKS). Lourens Erasmus, slot van die Lions, speel ook Superrugby. Embrose Papier is die skool se eerste Springbok. Ruan Ackermann is deel van die Springbok-oefengroep. Franco Naude en Jan Campher speel tans vir die Bulle en Leeus. In klein sportsoorte blink die skool ook uit en in 2018 is die skool aangewys as die Beste Perdesportskool en beste Fietsryskool.
DEELNEMENDE SPANNE
GREY KOLLEGE
Rugby 0.19B
HOËRSKOOL WATERKLOOF
Rugby 0.19B
Voor: MC. Barnard, C. de Wet, D. Hattingh, B. Strydom, K. de Villiers, M. Muller. Agter: K. Chabanyane, J. Schoeman, P. Ekeji, J. Cloete, CJ. Steenkamp, K. Fransman, S. Vumazonke, H. Kramer, J. Kemp, T. Fourie.
Page 22
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI 2019
Nog `n Kirkham om dop te hou Die rugbybloed vloei dik deur Keune Kirkham, Helpmekaar Kollege se skrumskakel, se are. Sy pa, Tobie Kirkham, het vir Noord-Transvaal en Vrystaat gespeel as skrumskakel. Hy het ook in die 1994 Curriebeker finaal vir Vrystaat teen die legendariese Transvaalspan met Francois Pienaar as kaptein gespeel. Tobie was veral bekend vir sy blits breukslae om die skrum en sy vaart op die aanval. Sy oom Liaan Kirkham het 72 wedstryde vir Transvaal heelagter en vleuel gespeel het en was ook `n Springbok-reserwe teen Engeland in 1982. Liaan het uitgestaan as aanvaller en verdediger en was een van Transvaal se ster spelers vanaf 1980-1987. Hy het in 1986 en 1987 se Curriebeker finaal teen onderskeidelik WP en Noord-Transvaal gespeel. Dan is Keune ook direk verwant aan die legendaries Springbok skrumskakel van die laat 40’s, Fonnie Du Toit. Keune het in 2017 die o.16 Leeus Akademiespan by die rugbyweek in Vanderbijlpark verteenwoordig.
`n Paar vinnige vrae aan Keune: • Wie is jou gunsteling skrumskakel/rugbyspeler? My gunsteling rugbyspeler/skrumskakel is Aaron Smith van die All Blacks, omrede hy die basiese vaardighede van `n skrumskakel die beste in die wêreld doen. • Wie is jou rolmodel? Roger Federer, omdat hy altyd 100% alles gee en `n nederige sportman is. • Wat wil jy naskool doen? Ek beoog om B.Comm Ekonomiese Bestuurswetenskap te gaan studeer.