Noord-Suid Rugbytoernooi 2021

Page 1

kleur jou wêreld

Skryfbehoeftes Kunsbenodigdhede Opvoedkundige Boeke & meer!

Besoek jou naaste winkel vandag!

www.pna.co.za

BARLOWORLD TOYOTA MENLYN | 012 995 1700 | 125 Dallas Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria | www.toyotamenlyn.co.za

BARLOWORLD TOYOTA MENLYN

27 April - 1 Mei 2021


Vorige toernooi-uitgawes: 2017

2018

2019

Faerie Glen

Faerie Glen

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me

Faerie Glen

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me

Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me

Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

YOUR WAY HOME

Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

Rawson Faerie Glen

Buying / Selling / Free Evaluation

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me

Elmarie 082 883 3752 - Faerie Glen & Olympus Elna 082 341 4750 - Garsfontein www.leapfrog.co.za

Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

28 & 31 MAART 2018 BARLOWORLD TOYOTA MENLYN

Rawson Faerie Glen

15-19 MAART 2019

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

BAN 10075_AWSUM Online banners.pdf 4 22/01/2019 14:30:58

C

M

INSURANCE GOOD AND PROPER

Y

CM

MY

CY

CMY

K

Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

Ons is trots om al vir 5 jaar die pad saam met die Noord-Suid Rugbytoernooi te kan stap. AWSUM Baie dankie aan ons borge:

FRESH EGGS NOURISH THE BODY

VIR

LEKKERBLY TERWYL JY JOU KLAARKRY Die amptelike kanaal vir privaatverblyf van die Noordwes Universiteit Potchefstroom kampus

Tel: 018 100 0040/1 • : 079 877 1043 www.nwupukkiverblyf.co.za • Laai die toep af

STUDENTE AKKOMMODASIE • STUDENT ACCOMMODATION


Q & A met AN AFRIGTER RYNO VD MERWE EERSTESP

UNSKOOL

VAN AFRIKAANSE HOËR SE

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Ons het alle protokolle en regulasies nagekom en ons beplanning daarvolgens gedoen, daarom het ons genoeg tyd aan kritieke areas van die spel spandeer en voel veral ons kondisionering is op standaard. Hoe lyk julle span vir 2021? Ons het ‘n baie goed gebalanseerde span, met voorspelers wat sal kompeteer voor en goeie agterspelers wat die bal lekker lug kan gee! Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Definitief ons kondisionering en ons samestelling van die span.

Q & A met HANCO DEALE TWEEDESPAN

AFRIGTER

UNSKOOL

VAN AFRIKAANSE HOËR SE

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Ek dink ons voorbereiding was goed gewees, ons Covid protokolle was in plek en dit het ons die geleentheid gegee om die seuns goed voor te berei vir die seisoen. Hoe lyk julle span vir 2021? Ek dink ons span is goed afgerond. Ons het ‘n paar talentvolle graad 11’s wat defnitief hulle stempel sal wil afdruk die jaar. Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Ek dink ons kondisionering is op ‘n goeie plek. Ons seuns is honger om te speel.

Wat is spesiaal omtrent Affies en om daar af te rig? Die kultuur, waardes en broederskap is baie sterk by Affies.

Wat is spesiaal omtrent Affies en om daar af te rig? Affies is nie net ‘n skool nie maar ‘n leefwyse, ons seuns speel vir iets groter as hulle self. Die broederskap en tradisie maak dit die moeite werd om by Affies af te rig.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ons bly werk met skoolseuns en nie professionele atlete nie. Ons het ‘n opvoedkundige verpligting!

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die feit dat seuns moet konsentreer op akademie ook, ons kry hulle vir paar ure na skool, na hulle ‘n volle akademiese rooster gevolg het.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Dat ons ‘n tipe rugby gaan speel wat mense opgewonde gaan maak om vir die Witbulle te kyk en ondersteun!

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Om opwindende rugby te sien en wat dit gaan geniet om Tiere rugby te kyk.

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Die kompeterende vlak van skole rugby het definitief die kwaliteit van die rugby verbeter, daarom geniet baie meer toeskouers nou skole rugby, wat natuurlik die druk baie meer meer maak. Die meeste skole in SA bestuur baie professionele programme by hulle skole en met baie kundige mense. Ons moet weereens nie vergeet dat dit akademiese instellings is nie en dat ons ‘n opvoedkundige verantwoordelikheid teenoor die seuns het nie.

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Ek dink defnitief dat skole meer en meer na ‘n professionele vlak beweeg en dat kompetisie elke jaar sterker en sterker word. Ek glo dat mens die regte benadering moet hê om met skoolseuns te werk, dat mens die beste weergawe van elke kind sal kry en so sukses behaal.

MENLYN

A SITHI WEN IT YO U D E S E R V E

YOU DESERVE A BEAUTIFUL BATHROOM 18 MARCH – 2 MAY 2021

SALE NOW ON 38 Palala Road, Ashlea Gardens, Pretoria 012 365 3070 Subway Jungle Grey WAS 26990

25990

SHOP Online at www.ctm.co.za

.

PER m2 • 75X300mm CODE: FTTL10228

Valid while stocks last. E&OE.

Cara Accessories FROM

12990 .

EACH

Lebo Cabinet & Basin White Floor Standing

1 499

90

EACH • EXCL. TAP 450X800X260mm CODE: XXBSCBLEB450CW

Amalfi Garnet Basin Mixer WAS 44990

399

90

.

EACH • WITHOUT POP-UP CODE: TVGR3040/CH

Tivoli Round Shower Head 1 Jet WAS 21990

18990 .

EACH • 80mm CODE: TVSH044188/CH


DEELNEMENDE SPANNE

INSURANCE GOOD AND PROPER Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

AWSUM Paul Roos vs Grey clash 45x259.indd 1

12/08/2019 14:59:05

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL

Rugby 0.19A Voor: Mnr. Louis Olivier (Fisioterapeut), mnr. Pieter Cronjé (Spanbestuurder), mnr. Jan-Hendrik Hatting (Afrigter), Reinhardt Ludwig (Kaptein), mnr. Peregrine Joynt (Skoolhoof), Willie Potgieter (Onderkaptein), mnr. Jaco Kock (Afrigter), mnr. Ryno van der Merwe (Hoof van Rugby), mnr. Janus Kruger (Sportwetenskaplike). Tweede ry van voor: Dr. Henry Kelbrick (Spandokter), Keagan Potgieter, Johan Muller, Kyle Liebenberg, Brjön van Wyk, Drikus Robbertse. Tweede ry van agter: Christiaan du Toit, Dillon Smith, Layton Horn, Dieter Crafford, Jaco du Toit, Ruben Barkhuizen, Quewin Nortjé. Agter: Nico Muller, Terblanché van Lill, Beorn Graham, Eduan Labuschagne, Jakkie Eloff, Jacques Marais, Stian de Bruyn, Jeandré du Preez.

BARLOWORLD TOYOTA MENLYN | 012 995 1700 | 125 Dallas Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria | www.toyotamenlyn.co.za


DEELNEMENDE SPANNE

INSURANCE GOOD AND PROPER Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

AWSUM Paul Roos vs Grey clash 45x259.indd 1

12/08/2019 14:59:05

HELPMEKAAR KOLLEGE

Rugby 0.19A Voor: Waldt Human, Hendrik Beyleveld, Ruan Salbbert, Diego Cupido, Thonga Mbatha, Christiaan Pauer, Reynard Boshoff, Ryno Bosch. Tweede ry van voor: Ryan Coetzee. Murray Ferreira, Ruben Weideman, Joshua Smith, Hanno Venter, Nathan Lianis, Jayden Oosthuizen. Tweede ry van agter: Ryan Louw, Michael van Rooyen. Jean Adendorff, Jp Beyer, Brenden Venter, Shaan van der Walt, Gerhard Swanepoel, Jason Amiras. Agter (afrigters): Dietlov Coetzee, Shaun Jackson, Gideon Stander, Devon Mare.

Rugby 0.19B Van agter v.l.n.r.: Hugo Human, Heinrich Jacobs, Ryan Goërtz, Gerhard Swanepoel, Jeandré Kitching, Ryan Louw, JP Beyer, Heinrich Boshoff, Jordan Jordaan, Ivan Mouton, Luc van Rhyn, Gerhard Verlinden, Quan van Onselen, Jayden Oosthuizen, Jacques Scholtz, Hendrik Beyleveld, Hanno Venter, Keaghan Gouws.


DEELNEMENDE SPANNE

INSURANCE GOOD AND PROPER Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

AWSUM Paul Roos vs Grey clash 45x259.indd 1

12/08/2019 14:59:05

HOËRSKOOL MENLOPARK

Aiden Smith

Gelarmo Links

Arno van der Walt

Hendre du Toit

Bernie Bezuidenhout

Brendan Coetzee

Kevin Locke

Charl Ehlers

Llewellyn Deysel

Frikkie Dreyer

Xander Loubser

Francois Oosthuizen (Kaptein)

Reynier Overweg (Onderkaptein)

SUPA QUICK MENLYN,

OF COURSE! TYRES • BATTERIES • BRAKES • SHOCKS • EXHAUSTS

SUPA QUICK MENLYN

Garsfontein Rd, tyre shop addressShop C30, Menlyn Retail Park, Pretoria 012 348 9720 PROUD SUPPLIER OF

TEL: 012 802 0870 | info@british4x4.co.za

www.supaquick.com

DAVID 079 915 4730 • ALLAN 071 682 7737 • RAYMOND 079 914 1302 • PETRI 073 190 0451 • GILES 083 457 7421 • WILLIE 082 412 1484 PRETORIA EAST (BOSCHKOP) - GPS co-ordinates: 25°46’2.64”S | 28°25’4.9”E | CENTURION - Jacaranda Park Nr 2, Shop A10, Cnr Jacaranda St & Jurg Ave.

www.british4x4.co.za


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL MENLOPARK

Nielen Visser

Tiaan Engelbrecht

Pieter Smit

Wian Faber

Nathan Mong

Ruben Barnard

Zander Opperman

Ruben van der Walt

Zander Wolmarans

Ryan Bam

Dean van der Watt (Hoofafrigter)

Shaun Calitz

Braam Pretorius (Afrigter)

BARLOWORLD TOYOTA MENLYN | 012 995 1700 | 125 Dallas Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria www.toyotamenlyn.co.za

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


DEELNEMENDE SPANNE Available at:

Are you dehydrated and not taking enough fluids?

OTSWAKO

Rehydration

Save R11.10 per dose compared to known competitors!

Replace your electrolytes after a heavy workout.

Blackcurrant Raspberry 150g Cherry

CASTLE RIDGE CASTLE WALK PHARMACIES & CLINICS

Follow Mi Diet Slimming program on

Lose 1 to 2kg per bottle!

Consulting pharmacists • The heart of the community

Castle Ridge Pharmacy: 012 347 8497 Castle Walk Pharmacy: 012 347 9370

and other pharmacies

Lose 10 to 14kg in 6 weeks on Mi Diet program.

available at Castle Walk & Castle Ridge pharmacy

HOËRSKOOL GARSFONTEIN

Rugby 0.19A Voor: Jymeleo Goliath, Heinrich Bester, De wet Lottering, Kyle Thompson, Juan Steyl (kaptein), Deacon Pretorius, Pieta Voges, Henco Hugo. Middel: Thansville Mayman, Michail Damon, Ethan Maasdorp, Steven Nel, Calven Scott, Barend Joubert, JP du Plessis. Agter: Ruben le Roux, Luan Taylor, Hanno Theunissen, Andre Pieterse, Jonathan Smit, Kerneels Coertze, Martin Henning, Pieter Coetzer.

BARLOWORLD TOYOTA MENLYN | 012 995 1700 | 125 Dallas Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria www.toyotamenlyn.co.za


DEELNEMENDE SPANNE

INSURANCE GOOD AND PROPER Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

AWSUM Paul Roos vs Grey clash 45x259.indd 1

12/08/2019 14:59:05

HOËRSKOOL GARSFONTEIN

Rugby 0.19B Voor: Jymeleo Goliath, Zane Pretorius, Anrich Engelbrecht, Ruben van Staden, Matthew Spence, Anro Smith, Jason Smith. Middel: Keletso Viljoen, Ricardo Visser, JJ Breedt, Andre Saaiman, Willie de Klerk, Francois Prinsloo, Calven Scott, Louis Erasmus. Agter: Liam Dick, Egan Botha, Christopher Sjoblom, Kobie Pinaar, Jayzin Hugo, Wiehan Kruger, Cas Fogwell.

Q & A met JOHAN DU PLESSIS 1

STE

& 2DE RUGBYSPANNE AFRIGTER

VAN HOËRSKOOL GARSFONTEIN

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? In my opinie baie goed onder omstandighede, maar ons sal eers seker kan wees na die eerste wedstryd.

Hoe lyk julle span vir 2021? Ons span lyk goed. Ons het `n paar onbeplande beserings, maar dis deel van rugby. Die seuns het baie hard gewerk. Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Die honger om weer te kan speel. Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Garsfontein en om daar af te rig? Hoërskool Garsfontein is ‘n skool van uitnemendheid wat op alle terreine presteer. Die leerders is gedrewe en daarom lekker om af te rig.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om seuns sowel as die skool se verwagtinge te bestuur. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Dat die seuns elke week hulle beste sal gee! Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? My opinie is dat die kwaliteit van spelers meer gekonsentreerd raak en die top skole al hoe meer professioneel raak in alle opsigte.


DEELNEMENDE SPANNE

INSURANCE GOOD AND PROPER Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

AWSUM Paul Roos vs Grey clash 45x259.indd 1

12/08/2019 14:59:05

HOËRSKOOL EG JANSEN

Rugby 0.19A Voor: Adriaan du Plessis, Keenan Viljoen, BJ Bruintjies, Louis de Bruyn, Johnathan Redelinghuys, Tristan Lombaard, Morne Broodryk. Tweede ry van voor: Franco Bredenkamp, Zane van der Merwe, Zander Marais, Kyle Pepler, Jason Edwards, Kyle Benade, Armand Smit. Middel: Giovanni van Eeden, Duncan Pieterse, Dwayne Hoffmann, Niel Malan, Sarel Jerling, Eben Heymann, Werner Groenewald. Tweede ry van agter: Aiden Oosthuizen, Christopher Swart, Keagan Balfour, Damian Oosthuizen, Theuns Barnard, Ryno van Aswegen, Brandon Smit. Agter: Marco Coetzee, Nathan Pretorius, Tshepo Ledwaba.

CONTENT OF THE GUIDE: • • • • • • •

Institutions per fields of study Institutions per type of study Gap year options Au pair options Accommodation options Career content News relating to life after school

www.directory.awsumnews.co.za

SA’S NO1 HIGHER EDUCATION

GUIDE

PROUDLY BY AWSUM


DEELNEMENDE SPANNE

057 353 4235 | sentrum256@gmail.com Checkers Centre, Shop 5, C/O Arrarat & Stateway, Welkom, 9459 PO Box 3005, Welkom, 9460 www.sentrumapteek.co.za

Vat no: 4960252536

WELKOM GIMNASIUM Rugby 0.19A Voor: Ashley Jegels, Bennie Human (o/kap), Dylan Pretorius, Calla Pienaar (Kaptein), Tsepiso Witzie. Tweede ry van voor: Conlin Treurnicht, Donovan Don, Wian Muller, Keno Alexander. Tweede ry van agter: Divan Danhauser, Danie Crauwcamp, Jaleigh Arendse, Daniel v Heerden. Agter: Testimony Dodo, Tristan Appolis.

Rugby 0.19A Voor: Renaldo Kok, Eduan Pienaar, Wian vd Merwe, Marquin Kiewiet, Nathaniel Aspeling, Revilo Olivier. Tweede ry van voor: Hloni Molise, Jarred Kleinbooi, Thato Matsoso, Junior Moekoena, Tshepiso Machogo. Tweede ry van agter: Tladi Penyane, Nkululeko Tshabalala, Lenox Khoza, Mzwhaki Kumalo, Sobi Maleme. Agter: Nolen Kirsten, Wian Fourie, Melvin Mogwera, Onnalena Oliphant, Gregan Booysen.


Q & A met AN AFRIGTER SHAUN JACKSON EERSTESP

Q & A met RIGTER

BOTTER LOURENS HOOF AF

HEUWEL

E

VAN HELPMEKAAR KOLLEG

VAN HOËRSKOOL NOORD

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Dit voel of die siesoen nie aan die gang kom nie. Dit wil net nie begin nie.

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Onder omstandighede het dit eintlik goed gegaan. Ons sou egter meer kontak (wedstryd) voorbereiding wou gehad het.

Hoe lyk julle span vir 2021? Dit is baie moeilik weens seuns wat almal ‘n jaar laas rugby gespeel het. Baie is nooit aan die 0/16 liga blootgestel nie en moet nou die sprong na eerstespan maak.

Hoe lyk julle span vir 2021? Ons het `n baie goeie gebalanseerde span.

Wat is spesiaal omtrent Helpmekaar en om daar af te rig? Die Helpmekaar magic en die seuns se gesindheid.

Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Ons agterlyn lyk goed op die stadium.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Mens moet nooit vergeet dat jy met kinders werk nie.

Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Noordheuwel en om daar af te rig? Rerig toegewyde seuns en `n sterk afrigtingskorps.

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Dit word elke jaar net moeiliker soos almal aanpas en amper op professionele vlak kompeteer.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Tyd. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Opwindende rugby. Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Skole rugby is seker die opwindendste rugby, maar die “moet wen” faktor, het te groot geword en die ontwikkeling van die speler word agterwee gelaat.

Die krag van die Noorde teen die krag van die Suide Vanaf die ontstaan van die Noord-Suid Rugbytoernooi, het Pieter Rossouw, Noord-Suid direkteur en voormalige Springbok-vleuel, die toernooi se aansien jaarliks gegroei deur die top rugbyskole se deelname jaarliks te laat toeneem.

Elke span speel 2 wedstryde. Wat die Noord-Suid toernooi uniek maak is dat hierdie top skole se 2de spanne ook speel. Hierdie is nog begin van die seisoen vir meeste spanne en die feit dat skole se naasbestes ook hier uitdraf help afrigters ook om hul keuses vir die seisoen te finaliseer.

Die toernooi sou laas jaar ook deur Affies aangebied word, en Affies is dié jaar weer die trotse gasheerskool. Ons sien uit daarna om 18 van die land se beste skolespanne in aksie te sien. Uit die Suide (suid van die Vaalrivier) is dit Gimnasium Paarl, Hoër Jongenskool Paarl, Duineveld, Grey College, Stellenberg, Outeniqua en Durbanville.

Die bepalings is duidelik: Die krag van die Noorde teen die krag van die Suide. Om bepalings uit te sonder sal onregverdig wees. Daar is te veel. Vanaf 27 April tot 1 Mei gaan die aksie voluit en onophoudend wees. Die groot honde gaan blaf! Maak seker jy mis dit nie. Skole rugby is nog suiwer rugby opwinding en plesier.

Die Noorde word verteenwoordig deur Afrikaaans Hoër Seunsskool, EG Jansen, Monument, Menlopark, Noordheuwel, Marais Viljoen, Helpmekaar en Garsfontein.

Die room van SA se skole rugbyspanne in aksie


DEELNEMENDE SPANNE

Can your school afford to build a school community without the AWSUM App?

HOËRSKOOL NOORDHEUWEL Rugby 0.19A Voor: Koen-Lee Koekman, Berte Venter, Marco Maree, Dean Botha. Middel: Goitse Tsimakwane, Joshua du Toit, Janco Hoffman, Ronan Herman, Zayne Fouche, McNiel Lawack, Tiaan Fourie. Agter: Sherwin Daniels, Calvin Paulsen, Divan Spangenberg, Bian JV Rensburg, Zihan Bench, Hardus Nortje, Wessel Lottering, Freddy Pearson, Matt Ganame, Donovan Brits.

Rugby 0.19B Voor: Cole Basson, Freddy Pearson, Janco de Beer, Tjaart Steenkamp, Marno Joubert. Middel: Zander Fourie, Dean Botha, Ludie Schutte, Arne Roux, Marco Maree, Seth Pretoruis, Ruan Sutherland, Calvin Paulsen, Corne Muller. Agter: Christiaan Fourie, Goitse Tsimakwane, Reinhardt Massyn, Marno Cronje, Brian Fisher, Divan Grove, Anthony Maartens, Tiaan Fourie, Eugene Voster, Ronnie Wilson.

VISIT US FOR A WIDE VARIETY OF NEW & PRE-OWNED VEHICLES. Images are for illustration purposes only. Terms & Conditions apply. (E&OE)

MONUMENT TOYOTA WEST RAND | 011 279 3600 | CORNER OF ONTDEKKERS & CR SWART ROAD, ROODEPOORT, 1730


Afrikaanse Hoër Seunskool Geskiedenis

Affies se rugbyklub is op 4 Mei 1920 gestig. Op 12 Mei 1921 is daar vir die eerste keer teen Pretoria Boys High gespeel. Die eerste wedstryd buite Pretoria was teen Potchefstroom Gimnasium. Drie onderwysers, insluitende die hoof, mnr. Le Roux, het in hierdie span gespeel.

Prestasies Direkteurs- en Beeldtrofee: • 21 keer in finaal • Wen 14 keer • Speel 4 keer gelykop Super 12/Super 16: • Affies neem deel tussen 1999 en 2006 • Wen 6 keer die finaal • Wen 5 keer die algehele kompetisie Noord-Transvaal en Blou Bulle finaal: • 25 keer gewen 1940 – 2006 Geleentheid tot deelname Affies stoot jaarliks ongeveer 30 spanne in die veld wat aan 450 seuns die geleentheid gee om rugby te speel. Opponente van die afgelope twee jaar Outeniqua, Boland Landbou, Paarl Gimnasium, Paarl Boys’ High, Pretoria Boys’ High, Grey Kollege, Maritzburg College, Jeppe, Waterkloof, Diamantveld, KES, Westville Boys’ High, Glenwood en Helpmekaar Kollege

Toernooie en toere Elke tweede jaar reis alle rugbyspelers vir derbies na Pietermaritzburg (Maritzburg College), Bloemfontein (Grey Kollege), Durban (Westville Boys High) en Kaapstad (Paarl Gimnasium). Die eerstespan en A-spanne speel jaarliks in die Wildeklawertoernooi en die eerstespan ondersteun die Paasnaweek feestoernooie indien hulle bepalings dit toelaat. Die eerstespan is in 2018 en 2019 na die World Schools Festival in Paarl en Stellenbosch onderskeidelik genooi. Die o/16A-span neem jaarliks aan die Paarl Gimnasium-toernooi deel. Die derdes en vierdes neem aan die Mauritz Hansen Rugbyweek deel. Die o/15A’s speel in die Francois Swart-week (wat jaarliks by Affies aangebied word) en die o/14A’s in die Outeniqua-toernooi. Die o/14-, o/15- en o/16C- en D-spanne neem jaarliks aan die Amajuba-toernooi in Volksrust deel.

Munster, is ‘n voorbeeld. Ander afrigters/spelers wat die afgelope twee jaar betrokke was, sluit in Pine Pienaar, Fourie du Preez, Victor Matfield, Richie Gray, Reggie Goodes en Gary Botha. Ons is bevooreg dat 28 van die 35 afrigters by Affies onderwysers is. Dit beteken dat die opvoeding van die seuns steeds voorrang geniet. Die huidige eerstespan-afrigter (mnr. J. Koch) verteenwoordig die Blou Bulle op o/18-skolevlak (Cravenweek) en die hoof van rugby (mnr. R. van der Merwe) verteenwoordig die Akademiespan. Mnr. H. van Jaarsveldt tree op as sameroeper van die keurders van die o/16 Blou Bulle, asook spanbestuurder van die o/18 sewes Blou Bulle.

Afrigting Affies het sedert 2020 ‘n nuwe hoof van rugby wat verantwoordelik is vir alle afrigters se ontwikkeling. Afrigters kry deurlopend die geleentheid om kursusse by te woon en word gereeld blootgestel aan internasionale tendense. Nasionale sowel as internasionale afrigters bied oefenen opleidingsessies vir Affies aan. Johann van Graan, oud-Affie en tans hoofafrigter van die Ierse klub,

Eerste Rugbyspan, 1921

Download previous

Het iemand AWSUM gesê?

yd deel hulle

Meer as 2000 skole landsw nuus deur AWSUM.

Van die Kaap tot in Limpopo! s.co.za

Gaan na www.awsumnew

102 skole maak gebruik van ons tegnologie,

AWSUM App vir skole awes in 2019, vir En ons 150 interskole uitg yd, wys ons is sportgeleenthede landsw passievol oor skolenuus!

on www.awsumnews.co.za


WOENSDAG, 28 APRIL 2021

DINSDAG, 27 APRIL 2021 08:15

HTS Middelburg II vs Duineveld II

08:15

Waterkloof II vs Durbanville II

09:30

EG Jansen II vs Welkom Gim II

09:30

Noordheuwel II vs HJS II

10:45

Garsfontein II vs Paarl Gim II

10:45

Helpmekaar II vs Outeniqua II

12:00

Monument II vs Stellenberg II

12:00

Menlopark II vs Grey College III

13:15

Affies II vs Oakdale II

13:15

HTS Middelburg vs Duineveld

14:30

EG Jansen vs Welkom Gim

14:30

Waterkloof vs Durbanville

16:00

Garsfontein vs Paarl Gim

16:00

Noordheuwel vs HJS

17:30

Monument vs Stellenberg

17:30

Helpmekaar vs Outeniqua

19:00

Affies vs Oakdale

19:00

Menlopark vs Grey College


A TOUR AROUND OUR NEW

NTT VOLKSWAGEN KRUGERSDORP DEALERSHIP. Our new address is Cnr Paardekraal and Nicolas Smit Street, Monument, Krugersdorp. Opposite Key West Mall.

COME HAVE A CAPPUCCINO WITH OUR STAFF AND ENJOY THE EXPERIENCE. While you view our wide range of vehicles. New or Used we have a car for you! 087 286 4900 | www.nttvwkrugersdorp.co.za

VRYDAG, 29 APRIL 2021

SATERDAG, 1 MEI 2021

08:00

Waterkloof II vs Duineveld II

07:45

EG Jansen II vs Grey College II

09:15

HTS Middelburg II vs Stellenberg II

09:00

Noordheuwel vs Durbanville

10:30

Noordheuwel II vs Durbanville II Marais Viljoen II vs Outeniqua II

10:30

Helpmekaar vs Paarl Gim

11:45 13:00

Garsfontein II vs Oakdale II

12:00

Monument vs HJS

14:15

Affies II vs Welkom Gim II

13:30

Waterkloof vs Duineveld

15:30

Helpmekaar II vs Paarl Gim II

15:00

Marais Viljoen vs Outeniqua

16:45

Monument II vs HJS II

16:30

EG Jansen vs Grey College

18:00

HTS Middelburg vs Stellenberg

18:00

Affies vs Welkom Gim

19:30

Garsfontein vs Oakdale

kleur jou wêreld

Ons spesialiseer in ‘n wye verskeidenheid skryfbehoeftes, hoë-gehalte kunsbenodigdhede, opoedkundige boeke en soveel meer!

BESOEK JOU NAASTE

PNA VANDAG! www.pna.co.za


An online shopping experience that simply was not possible before Launching May 2021


DEELNEMENDE SPANNE

INSURANCE GOOD AND PROPER Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

AWSUM Paul Roos vs Grey clash 45x259.indd 1

12/08/2019 14:59:05

Q & A met PIETER ROSSOUW AFRIGTER

IUM PAARL

VAN HOËRSKOOL GIMNAS

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Dit was ‘n groot uitdaging gewees om spelers en spanne reg te kry agv die Covid beperkinge.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ek dink as skole afrigter moet jy heeltyd aanpasbaar wees, omdat jy elke jaar ander spelers het wat se sterkpunte verskil.

Hoe lyk julle span vir 2021? Ons gaan ‘n kompeterende span he, glo ek.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Hopelik kan ons mooi en opwindende rugby speel. Seuns is net bly om weer terug op die veld te wees.

Wat sal die sterkpunte van jou 2021span wees? Om as ‘n span saam te speel en as eenheid op die veld te gaan. Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Gimnasium Paarl en om daar af te rig? Die tradisies, passie en trots wat oor jare al aankom. Dit is my ‘n groot voorreg om daar af te rig.

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Skole rugby is ongelooflik sterk in SA en ons is bevoorreg om sulke goeie skool sisteme te hê. Die sport op skool is ook baie goed georganiseer en seuns kan week in week uit teen kompeterende skole speel.

Q & A met SPAN AFRIGTER

LOUW LOMBAARD TWEEDE

BERG

VAN HOËRSKOOL STELLEN

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Ons het ‘n uitstekende voorseisoen gehad wat einde September 2020 begin het met omtrent 75 seuns. Die 2de vlaag infeksies van Covid-19 en die inperkings het ‘n groot impak gehad op ons voorbereiding aan die begin van hierdie jaar. Ek reken ons kondisionering en fiksheid is baie goed, en voel ons wedstrydfiksheid en skerpheid benodig egter nog aandag. Maar dit sal beter raak hoe meer ons speel deur die loop van die seisoen. Hoe lyk julle span vir 2021? Ons groep spelers is oor die algemeen baie jonk, met ‘n groot getal spelers wat in graad 11 is. Daar is baie talent in die groep - soms dink ons die spelers weet nie hoe baie talent hulle het nie! Hulle werk ongelooflik hard vir mekaar en vir die afrigters – en ons sien uit wat voorlê vir die res van die jaar. Wat sal die sterkpunte van jou 2021span wees? Die Seccies het ‘n goeie balans in terme van voor en agterspelers. Ek reken egter dat die agterspelers hierdie jaar baie gevaarlik gaan wees, veral op die aanval – iets waarvoor ons bekend is! Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Waterkloof en om daar af te rig? Dis ‘n voorreg om by Stellenberg te kan rugby afrig – die passie en kameraderie onder die afrigters is aansteeklik en ons werk baie hard aan ‘n gemeenskaplike

doelwit, naamlik om Stellenberg ‘n rugbykrag te maak. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die moeilikste aspek van afrigting by skole is die optimale benutting van kinders se tyd. Met baie vol skedules en eksamens raak dit soms ‘n groot uitdaging om balans te handhaaf. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? 2021 gaan baie ‘n baie interessante jaar wees nadat ons 14 maande geen kompeterende rugby gespeel het nie, maar vir die Seccies: nog meer van dieselfde…hardlooprugby en mooi drieë! Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Skolerugby het oor die laaste klompie jare ongelooflik gegroei. Spelers raak groter en sterker, afrigters kry voltydse aanstellings en die druk van wen raak al hoe groter en die vraag van waar dit gaan stop moet nog beantwoord word. Die Covid-19 pandemie het egter ook ‘n “spanner in the works’ gegooi en vele ander uitdagings gestel as waaraan ons gewoond was.


DEELNEMENDE SPANNE

HOËR JONGENSKOOL PAARL

SJ Kotze

Louis Schlebusch

Abulele Ndabambi

AJ van Heerden

Ben Heydenrych

Alwyn Odendaal

Christiaan van Wyk

Cobus Louw

Coetzee le Roux

Compion von Ludwig

Danté Burger

Eduard du Toit

Ethan Isaacs

FC Fourie

Handré Nel

Hennie du Preez

Hugo-Ben Horn

Jacques de Villiers

Jared Rees

Johann Jordaan

Josh Pentz

Juan Smal

Keagan Smith

Kyle Maske

Leon Best

Liam Kuperus

Luca Ribbens

Luke van Schoor

Luke Carew

Mèno Barnard

Ruan van Willing

Ruan Venter

Ruben Swanepoel

Samrique Kayster

Shah-Jehaan de Jongh

Simon Basson

Thurlon Williams

QUALIFICATIONS

WE OFFER THE FOLLOWING

QUALIFICATION LEVELS

Certificates Diplomas Degrees

NQF 4 - 8

CAMPUS LOCATIONS

FOR MORE INFORMATION

Tygervalley Claremont Online ARCHITECTURE FACULTY DIPLOMAS & DEGREES

+27 (64)595 5797 +27 (21)948 0742 www.cad4all.co.za

INTERIOR FACULTY DIPLOMAS & DEGREES

DRAUGHTING FACULTY

EGD CAD ACADEMY

APPLY NOW BUILDING YOUR VISIONS, CREATING YOUR REALITY


DEELNEMENDE SPANNE

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Rugby 0.19A

Enrique Arendse

Johan Balt

Keagan Coerecius

Paul De Villiers

Gino De Witt

Hennie Du Plessis

Johan Dürr

Morné Els

Jacobus Esterhuyse

Matthew Golden

Dian Heunis

James Jonker

Philip Kleynhans

Erhard Lambrecht

Neil Le Roux

Jaco Pienaar

Rugby 0.19B

AJ van Vuuren

Luhardt Burger

Armand Combrinck

Marco Conradie

Mike De Lange

Francois du Toit

Werner Groenewald

Jasper Janse van Rensburg

Kobus Janse van Rensburg

Janho Jubelius

Kurtley Kiewiet

Johan Lamprecht

Leon Schwab

Jovan Simon

Ryk Smit

Righardt Stander

Marco Steyn

Marcel Strydom

Taine Till

Ramón Uys

Christie van Greunen

Jurgen van Staden

Q & A with AFRIGTER MALAN DU PLESSIS EERSTESPAN

VAN HOËR LANDBOUSKOOL

OAKDALE

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Ons sal sien as hulle begin speel, aangesien dit ons eerste wedstryd is.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Jy kan net 15 kies en die teleurstelling van dié wat nie die span maak nie.

Hoe lyk julle span vir 2021? Ons het `n vaardige span met ‘n passie vir Oakdale.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Hulle sal speel vir die trots van 5 jaargroepe van Oakdale.

Wat is spesiaal omtrent Oakdale en om daar af te rig? Die plaas, die samehorigheid en die broederskap.

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Dit raak semi-professioneel en om te kompeteer, moet jy aanpas.


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL DUINEVELD

1. Retief Grobbelaar

2. Franco du Plessis

3. Juan Agenbag

4. Wian Coetzer

5. Ruben Verdoes

6. AJ Wiese

7. Michael Steyn

8. Stephan Klindt

9. Jannes van den Heever

10. Alwyn Kotze

12. Igmon Terblanche

13. Loubser Nel

14. Schalk Opperman

15. Jandré Marais

16. Rayvian Wessels

17. Hannes van Blerk

11. Gilermo Julie (Afwesig)

18. Braam Boltman

19. Jaco van Wyk

20. Malan Geldenhuys

21. Shamaro de Klerk

22. Mighael Coetzee

Q & A met STEFAN VAN WYK EERSTESPAN

AFRIGTER

VAN HOËRSKOOL DUINEVELD

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Alles goed, die ekstra tyd en kondisionering was baie goed vir ons. Die seuns is BAIE lus om te speel. Hoe lyk julle span vir 2021? ‘n Goeie mengsel van senior en junior manne wat almal ‘n baie goeie afseisoen gehad het.

Wat sal die sterkpunte van jou 2021span wees? Ek dink ons is voor en agter baie goed geballanseerd. Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Duineveld en om daar af te rig? Ons tipe plattelandse manne is ‘n fees om af te rig, ek geniet dit baie. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om seuns op alle dimensies af te rig en nie net op die wen-aspek te fokus nie.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Dat hulle elke geleentheid wat hulle kry om op te draf verseker 200% sal gebruik.

bekers wen, kan partykeer in die pad staan van seuns om die spel waarlik te geniet, alhoewel dit lekker is om te wen en ‘n mens moet strewe om die beste te wees in wat jy doen.

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Soos 2020 ons gewys het, is dit onsettend belangrik vir skoolseuns om aan die tipe spansport deel te neem en die pretfaktor moet nooit vergeet word nie. Die druk en oorbeklemtoning van

READ YOUR SCHOOLS NEWS ON www.awsumnews.co.za

THE LARGEST SCHOOLS NEWS PLATFORM IN SOUTH-AFRICA


DEELNEMENDE SPANNE

INSURANCE GOOD AND PROPER Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

AWSUM Paul Roos vs Grey clash 45x259.indd 1

12/08/2019 14:59:05

Q & A met AFRIGTER HANS COETZEE EERSTESPAN

VILLE

VAN HOËRSKOOL DURBAN

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Onder omstandighede het ons redelik goed voorberei met ‘n normale seisoen in gedagte.

Hoe lyk julle span vir 2021? Ons het ‘n baie gebalanseerde span.

Q & A met EEDESPAN AFRIGTER

EDUAN VAN DEN HEEVER TW

VILLE

VAN HOËRSKOOL DURBAN

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies?

Die voorbereiding gaan goed sover vir die jaar. Dit is so dat Covid vir alle afrigters en spelers dit baie moeilik maak vir die beplanning vir die jaar, maar as al jou Covid reëlings in plek is en die spelers verstaan wat om te doen om veilig te wees, maak dit vir ons baie makliker.

Hoe lyk julle span vir 2021?

Sover het ons nog net een keer gespeel teen HTS Drostdy, maar ons as afrigters is baie gelukkig en trots op ons seuns want hulle het baie karakter gewys. Daar is wel baie werk wat vir ons voorlê vir verbetering.

Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Waarskynlik ons beweeglikheid.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die feit dat jy elke jaar van voor af met ‘n nuwe groep spelers werk.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Ons beoog om opwindende rugby te speel.

Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees?

Ek sou sê spangees is baie goed onder die seuns. Met dit sal alle spel net nog beter raak.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite?

Skole rugby bly die hoeksteen van rugby in Suid Afrika en help om ons professionele spanne onder die bestes in die wêreld te hou.

Ek dink nie daar is ‘n moeilike aspek om ‘n afrigter te wees nie. As afrigter, kan ek sê ek doen iets wat ek baie geniet, en bevooreg om af te kan rig.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span?

Ek dink ons gaan die jaar baie goeie uitslae kry. Die seuns is honger om te speel na ‘n jaar se Covid.

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Ons vat dit dag vir dag. Ons seuns staan nie terug vir ander skole nie en gryp die geleentheid met albei hande aan.

GET CASH BACK REWARDS ON MICA

PURCHASES T's & C's apply

Find us on FB

@spirosmica

GIFT CARDS NOW

we deliver

we cut keys

we fill & swop gas

we mix paint

we cut timber

we cut glass

AVAILABLE

VISIT US TODAY!

31 Main Road, Durbanville Tel.: 021 976 3110


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL DURBANVILLE

Rugby 0.19A Voor: D Steenkamp, G Du Bois, M Swart, R Ismail (K), Z Du Toit (K), D Le Roux, I Bloys. Middel: C Oliphant, N Klein, W Louw, H Joubert, L Du Piesanie, R De Lange, H Goodman, K Erasmus, J Williams. Agter: L Horne, E Gouws, S Pienaar, M Michaels, R Petersen, D Brown. Afrigters: H Coetzee, J Du Toit, G Visser. Kondisioneerder: A Loubser.

Rugby 0.19B Voor: C Oliphant, F du Toit, W Louw, R de Lange (K), J Heyns, D Brown, L Horne. Middel: W Vorster, S Briel, C Williams, H Joubert, J Thomas, M Terblanche, M Michaels, FC van Niekerk. Agter: G van Wyk, T Viljoen , WP Humphries, E Gouws, L Arendse. Afrigters: E van den Heever, Z Herselman.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

We specialise in car servicing, maintenance and repairs of all makes and models of cars. Our expert workmanship comes standard with a 6-month / 10,000km guarantee, and we use quality Bosch parts or other premium auto parts that keep your car going for longer. Bring in this advert and get 10% off your labour when you book your next car service or repair! Pensioners get an additional 5% off your labour when you book today!


DEELNEMENDE SPANNE

47 Nelson Mandela, Bloemfontein • 051 447 4623

GREY COLLEGE

Rugby 0.19A Voor: R. Izaks, D. Lottering, A. Isaacs, F. Vergottini, J. Breitenbach, C. Abrahams. Middel: JM. Trichardt, J. Else, J. Geldenhuys, N. Volschenk, J. Smith, C. Badenhorst, S. Meyer. Agter: D. van der Watt, G. Steyn, JF. van Heerden, M. Olivier, J. Louw, L. Meyer.

Rugby 0.19B - Cherries Voor: U. Wahl, J. Scheepers, E. Muller, R. De Beer, M. Diederichs, B. Giddy. Middel: A.McIntyre, J. Voigt, B.Britz, T. Van Wyk, F. Weyers, H. De Lange, T. Botha. Agter: P. De Villiers, D. Lourens, D. Bernardu, H. Neethling, K. Du Randt, J. Smiles.


DEELNEMENDE SPANNE

FRESH EGGS NOURISH THE MIND HOËRSKOOL OUTENIQUA

Rugby 0.19A Voor: Caston Micheals, Simeon Oosthuizen, Evert Marais, Philip Fouce, Keith Syster, Micheal Lamont. Agter: Johan Leonard, Lahluma Dyantyi, Dylan Lamprecht, Divan Coetzee, Zander Stammer, Dewanley Van Rensburg, Faf Breytenbach (k), Ludik Muller, Riaan Swart, Tony Bruiners. Heelagter: Oliver Kurz, Patrick Kitete.

Q & A with ABRÉ MINNIE EERSTESPAN

AFRIGTER

IQUA

VAN HOËRSKOOL OUTEN

Wat sal die sterkpunte van jou 2021 span wees? HS Outeniqua is bekend vir sy vlugvoetige agterlyne wat deur die jare daarvan hou om die bal lug te gee en ek glo dit sal hierdie jaar ook so wees. Ons het darem ook ‘n lekker pak voorspelers om vir hulle bal te wen. Wat is spesiaal omtrent HS Outeniqua en om daar af te rig? In die eerste plek is ek ‘n oudleerder van die skool en het self vir die eerstespan uitgedraf, daarom is dit vir my ‘n groot eer en trots om hulle af te rig.

Tweedens is Outeniqua ‘n trotse en tradisieryke skool met pragtige seuns wat altyd bereid is om die ekstra myl vir die swart trui te loop. Dit is ‘n voorreg om hulle af te rig. Derdens is ek geseënd om ‘n baie bekwame afrigtinspan saam met my te hê. My mede-afrigters is Henry Grimes wat op sy dag SWD Arende se kaptein was en Jaco Jansen van Rensburg wat hierdie jaar die SWD Cravenweekspan gaan afrig, asook Ian Hattingh, oud Springbok voorry.

Kondisionering word gedoen deur Heinrich du Plessis en Jandre Blom oud skrumskakel, help ook met die skoppe en verdediging. Verder gebruik ons ook die kundigheid van twee oud Springbokke vir konsultasies naamlik Anton Leonard en Zane Kirchner. Anton se seun Johan, speel vir die 1ste span. Wat is die moeilikste aspek van ‘n skole afrigter se taak? Daar moet altyd ‘n goeie balans wees tussen sport en akademie. Akademie is die skool se eerste prioriteit. Die seuns verstaan dit nie altyd nie! Buiten vir Covid is oefentye beperk en veral die Desember se lang vakansie was ‘n uitdaging om die seuns gemotiveerd en aan die oefen te hou. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Aangesien ons vir bykans ‘n jaar geen rugby gespeel het nie, is dit baie moelik

om enige verwagtinge te skep van hierdie jaar se span. Ons weet egter watter tipe seuns ons mee werk en hulle sal veg tot die bittereinde! Outeniqua het deur die jare al bewys dat ons as een van die top rugbyskole in SA beskou kan word en daarom sal ons alles in ons vermoë doen om daardie reputasie te eerbiedig. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Skole rugby het die laaste paar jaar baie verander en uiters kompeterend geraak. Baie skole doen dit bykans op professionele vlak en dit lyk of die aantal skole wat dit nog kan bekostig, al hoe minder raak. Soms wonder mens of dit altyd die regte ding is, maar rugby bly een van ‘n skool se beste bemarkingsmiddele en uitstalvensters.


DEELNEMENDE SPANNE

INSURANCE GOOD AND PROPER Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

AWSUM Paul Roos vs Grey clash 45x259.indd 1

12/08/2019 14:59:05

HOËRSKOOL STELLENBERG

Rugby 0.19 Voor: Joshua Eras, Jaco van Wyk, Tommie Smook, Scott Enslin, Mikyle Thysse, Jayden Sam, Jaunu Smith, Aiden Muller, Matthew Messina, Jayson January, Damian Markus. Tweede ry van voor: Armand Booysen, Ughan Africa, Charl Lamprechts, Bjorn Deutschmann, Matthew Joseph, Keean Bosse, Jacquin Jacobus, Gideon Anderson, Skye Watkins, Chad van Wyk, Philip Marais. Tweede ry van agter: Kobus Verster, Lechance T-Nana, Ryan Kirkwood, Joshua Hugo, Franco Roux, CJ Groenewald, Stiaan Grobbelaar. Agter: Daniel Kennon, Wessel Joubert, Damian Labuschagne, Logan Fortuin, David Lewis, Dwight Pietersen. Afwesig: Reece Skaffer, Corne Kruger.

Head leaders from all over the country told AWSUM who their favourite superhero is. Read all the interviews online at www.awsumnews.co.za

Paint & accessories * Tjhoko paint, brushes and stencils * Tools – hand tools, drill bits, cutting disks, fasteners * Plumbing, fittings, bends, pipe, tile cutters, grout * Electrical – globes, extension leads, switches, plugs and sockets * Garden – irrigation, pipe, pot soil, fertilizer * Building, cement, timber * Household & cleaning products * Pool chemicals & accessories * Pest control * Tape & adhesives * Spray paint * Key cutting & locks * Braai Accessories


Virtual sport series to showcase national school talent “The Showcase is a concept that was born during the Covid-19 pandemic and has grown to the first of its kind talent identification platform in South Africa”, says Gerhardi Odendaal, CEO of Old School Group, the host of The Showcase. “We designed this platform for athletes to improve their own ability at their own pace and to inspire kids that would not normally get the chance to showcase their talents to enter. Bobby Skinstad, Robbie Fleck and VanesMari Proudfoot have put their support behind this initiative and we are proud to combine their skills and knowledge, together with our industry specialists, within the programme”. The Showcase is a platform that gives school kids the opportunity to showcase their talent through sport-specific conditioning drills to determine speed, strength and skill level depending on the sport. Drills include the vertical jump, broad jump, sprinting, etc. and leaners submit the results of each test/showcase on the Showcase website and follow their results on a weekly leader board. The AWSUM School News platform and The Showcase recently came together to give kids from all over the country and all walks of life, irrespective of their background or status of the school they attend, the opportunity to compete against each other. “Think about it, for the first time ever a learner from HTS Middelburg can compete against a learner from Hoërskool Namakwaland in Springbok, so it made perfect sense to join this initiative”, says

Durandt van Zyl, CEO of AWSUM. “So many times, we see talent that gets lost in the crowds at schools. Now kids can enter and compete individually, and we present the best performers for contracting by talent seekers”.

The Showcase is a platform that gives school kids the opportunity to showcase their talent through sport-specific conditioning drills to determine speed, strength and skill level depending on the sport.

“Children between the ages of 12 and 18 can showcase their athleticism and fitness as part of this unique programme and make their talents visible to top recruiters. This also builds self-confidence and enables youngsters to perform on a broader platform to measure their performance against other learners across the country”, van Zyl concluded. For more info visit www.theshowcase.co.za

The 3 phased series consist of: Phase 1: 10-week period where learners will complete sport specific conditioning drills Phase 2: The top performing entries from Phase 1 will participate at a live event against each other and have the opportunity to showcase their talents in front of an audience of talent seekers, agents, varsity and high school recruiters, bursary givers, scouts and professional sports team coaches. Phase 3: A 4-day camp will allow players to develop skills and get tips from the best in the sports industry.

70 Athletes from schools in SA selected for sport showcase series, phase 2


Q & A met TESPAN AFRIGTER

JANNIE GELDENHUYS EERS

VAN GREY KOLLEGE

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Ons voorbereiding was baie uitdagend gewees hierdie jaar. Ons het alles gedoen wat ons kon binne perke, maar mens raak so gewoond om doelwitte te bereik teen sekere dele van die jaar, wat nie die jaar bereik is nie, dan word mens nogal op jou senuwees. Hoe lyk julle span vir 2021? Ons het ‘n baie goeie span. Mens is in ‘n posisie geplaas waar mens met 15 spelers op die veld sit wat terugkom van ‘n langtermynbesering af en almal moet gelyktydig bestuur word. Ek glo as ons dit gaan regkry, behoort ons die beste potensiaal uit die spelers te kry, wat hulle ‘n baie goeie span sal maak. Wat sal die sterkpunte van jou 2021span wees? Ons glo altyd daarin om die tradisionele “Grey-brand” van rugby te speel en met tempo in spasie te kom. Wat is spesiaal omtrent Grey Kollege en om daar af te rig? Ons is bevoorreg met ongelooflike seuns wat ongelooflik gedrewe is. Ons sit met ‘n groot groep seuns met vaste Christelike waardes wat alles sal doen om daardie eer terug te gee aan hulle Skepper.

HYUNDAI Menlyn

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die moeilikste deel is dat ‘n span net 15 posisies het en dat almal so hard werk om deel van daai 15 te wees. Daar is soveel seuns wat deur hulle dade die geleentheid om in ‘n span te kom verdien, maar die realiteit van rugby is dat daar net plek vir soveel spelers is. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Dit gaan ‘n span wees wat mekaar dien en ondersteun. Hulle gaan baie hard werk en hulle doel bereik om die sport waarvoor ons almal so lief is, ten volle geniet. Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Ek glo dat gesonde kompetisie waardevol in ons opvoedingstaak is. Daar is min dinge wat die druk van die lewe na skool beter kan stimuleer as gesonde skole-sport. Dit is ons as afrigters se verantwoordelikheid om seker te maak dat hierdie korrekte karaktereienskappe gevorm word om dit aan te leer. Baie van ons seuns gaan nie ‘n loopbaan maak uit sport uit nie, maar as ons dit kan regkry dat die lesse wat hulle uit sport leer voordelig is vir hulle lewenspad, dan begin ons as afrigters ons doelwitte bereik.

Q & A met GBYAFRIGTER

ROEAN BEZUIDENHOUT RU

VAN WELKOM-GIMNASIUM

Hoe vorder hierdie jaar se voorbereiding in ag genome die beperkinge van die Covid regulasies? Die voorbereiding was maar moeilik gewees, ons is defnitief agter t.o.v waar ons sou wou wees, maar bly positief en sien uit na al die moontlikhede die jaar. Hoe lyk julle span vir 2021? Ons het vertroue in die seuns, daar is so 1 of 2 kopsere, maar as span glo ons, ons kan ons dit oorbrug. Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Sterkpunte is maar altyd die vermoë om saam te speel. Daar is `n paar goeie baldraers en `n ervare agterlyn. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om seuns sowel as die skool se verwagtinge te bestuur. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om die seuns te laat besef dat dit nie so maklik daar buite is as wat hulle dink dit is nie end at die harde werk en opofferrings groot is Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Skole rugby bly steeds vir my die belangrikste komponent tot die Suid-Afrikaanse sukses op die veld. Of daar nou kompetisies is en of net vriendskaplik gespeel word, wen wil `n mens wen en dit is belangrik dat die spelers se ingesteldheid ook so is, dat hulle moet besef om suksesvol in die lewe te wees, gaan harde werk verg.

Martin-John Roberts - Hyundai New Vehicle Sales Manager - 082 224 8485

224 Garsfontein Rd, Pretoria | 012 001 1791 | mroberts@multifranchise.co.za | www.hyundaimenlyn.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.