Noord Kaap - Class of 2021- September uitgawe

Page 1

NOORD-KAAP

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE • KABELS, MOTORS & AANSITTERS • ELEKTRIESE BENODIGHEDE VIR HUISBEDRADING • LED PRODUKTE & LIGTE • SEKURITEITS PRODUKTE & KAMERAS • DOMPELPOMPE, SOLAR POMPE, SOLAR PANELE & INVERTERS • VERSKEIE REEKSE LUGREËLAARS • ELEKTRIESE HANDGEREEDSKAP

UPINGTON / VRYBURG

Sales: Juan: 082 066 3156 | Marlene: 082 485 7115 Email: vecupington@gmail.com 69 Schroder Street, Upington, 8800 Vryburg - 053 927 3941 | 209 Market Street

SEPTEMBER 2021 www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

FRESH EGGS NOURISH THE MIND FREE / GRATIS SKOLE NUUS IN DIE UITGAWE: • 2021 Sportspanne • Leiers vir 2022 • Skole prestasies

KONTAK ONS VANDAG NOG vir ‘n GRATIS kwotasie vir u sonkrag behoefte!

ONS BIED DIE VOLGENDE: Grid tie en off grid sisteme vir woonhuise, besighede, boerderye, asook n wye reeks sonpompe.


This could be you in Antarctica! Five South African students from across the country will be given a once in a lifetime experience, an all-expenses paid adventure to Antarctica. You will explore this incredible landscape while learning more about the diverse ecosystem, sustainable and conservation.

OUR TEAM

HEAD OFFICE

Editor

The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za

Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Sales Team Quintus Brand: quintus@tiemedia.co.za Juan Du Plessis: juan@tiemedia.co.za

“If saving the environment is a global problem – how can YOU help? What can you do in your own hometown that you believe will make a positive impact on the planet and possibly Antarctica?” This competition is open to all 2021 matric students in South Africa. You don’t need to be a top student, you just need to showcase your passion for conservation and the environment. All entries need to be in by 31 October 2021.

HOW ARE THE WINNERS CHOSEN? Each essay will be read by pioneering explorer Riaan Manser and his team. From there, the top 100 essays will be chosen which will then be narrowed down to the top 5. The 5 winners will be announced in January 2022 and will depart for this epic adventure in February 2022.

See you in Antarctica for an adventure of a lifetime! For more information about the incredible competition visit www.matricsinantarctica.co.za

Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za

021 000 1705

Advertising Coordinator ads@tiemedia.co.za

www.awsumnews.co.za

Distribution Ryno Wolfaardt | ryno@tiemedia.co.za

29 Regional pages: Find us Awsum School News

UPINGTON / VRYBURG

HOW TO ENTER Get inspired and write a mini essay answering the following question in 100 words or more:

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand

• • • • • • •

KABELS, MOTORS & AANSITTERS ELEKTRIESE BENODIGHEDE VIR HUISBEDRADING LED PRODUKTE & LIGTE SEKURITEITS PRODUKTE & KAMERAS DOMPELPOMPE, SOLAR POMPE, SOLAR PANELE & INVERTERS VERSKEIE REEKSE LUGREËLAARS ELEKTRIESE HANDGEREEDSKAP

Sales: Juan: 082 066 3156 | Marlene: 082 485 7115 | Email: vecupington@gmail.com | 69 Schroder Street, Upington, 8800 Vryburg - 053 927 3941 | 209 Market Street


ST PATRICK’S LEARNER CROWNED MISS TEEN TOURISM GLOBE FOR BOTSWANA AND SOUTH AFRICAN CULTURE Congratulations to Khumoe Maroro (Gr. 11), who was crowned as the 2021 Miss Teen Tourism Globe for Botswana and South African Culture last night. Khumoe, we are incredibly proud of your hard work and humble approach. May your journey as Miss Teen be a blessed one!

HS HARTSWATER VELTIES GEKIES VIR NOORD-KAAP LEERDER DEUR SKIETSPAN NA NOORD-KAAP SKOLE CHEF KOMPETISIE FINAAL

Verskeie Velties is gekies vir die Noord-Kaap skietspan wat deur middel van ‘n posliga aan die SA’s gaan deelneem.

o.21A Sporter: • AJ van Niekerk • Fouche van Niekerk - tans 4de op die SANSSU ranglys vir o.16’s

Andaline Davis (Gr 12) het deelgeneem aan die Skole Chef kompetisie. Sy is deur na die Noord-Kaap finale van die kompetisie! Dit sal op 16 Oktober plaasvind in Kimberley. Goeie nuus, Chef Davis!

o.21A Veergeweer: • Carmi van Wyk - tans 1ste op die SANSSU ranglys vir o.21’s • Maricel Jordaan - tans 5de op die SANSSU ranglys vir o.21’s

o.16A Veergeweer: • André du Rand - tans 2de op die SANSSU ranglys vir o.14’s o.21 Pistool: • Nicol van Blerk

Alle voorspoed aan hierdie Velties Skuts.

HS DIAMANTVELD REDENAARS PRESTEER Na afloop van die ATKV-redenaarskompetisie eindig twee van ons sprekers in die Top 3 van die NoordKaap provinsie. Toors Bezuidenhout (Afrikaans Huistaal Graad 8-9) eindig 1ste in die provinsie in sy afdeling. Die top tien in hierdie afdeling word ook verder gevul deur Diamantveld se sprekers. Hulle is: • Alexcyn Steenkamp (5de) • Milan Le Grange (6de) • Anika Van Der Merwe (7de) • André De Boer (8ste) • Denike Strydom (9de) • Daniel Kühn (10de) • Hardus Van Der Merwe (Afrikaans Huistaal Graad 10-12) eindig 3de in die provinsie.

Toors Bezuidenhout

Hardus vd Merwe

Suppliers of Personal Protective Equipment

Upington showroom: 1 Toekoms Street, Upington | 054 495 0447 Kathu showroom: 26 Asbes Street, Kathu | 053 723 2505 | www.pienaarbros.com


Q & A met PTEIN

FRANCOIS JEPPE HOKKIEKA

N

VAN HOËRSKOOL UPINGTO

Posisie: Centre back Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Upington se eerstespan te speel? Dit is spesiaal omdat ek my skool as ‘n span kan teenwoordig by sportdae en so die skool se naam hoog te hou. Wat was die sterkpunte van julle span die jaar? Ons was ‘n relatiewe jong span die jaar wat beteken het ons kon saam as ‘n span gegroei het.

Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Om na die tyd by mekaar te kom en as almal kan se hulle het hul beste gegee op die veld. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/ Gr.9 was? Hendri De Beer.

Q & A met YKAPTEIN

IGMON TERBLANCHE RUGB Posisie: Binnesenter Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Duineveld se eerstespan te speel? Om die Wit-trui vir Duineveld se eerstespan rugby oor my kop te trek en die skool se wapen op my bors te dra, is ‘n gevoel wat mens moeilik beskryf! Wat was die sterkpunte van julle span die jaar? Ons het ‘n goeie gebalanseerde span, voor en agter.

Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Om ‘n wedstryd voluit te speel en na die tyd te kan sê jy het jou beste gegee. Dan maak die telling nie saak nie.

Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Die liefde vir die spel, asook dat die feit dat ek nie dalk gou weer so ‘n geleentheid sal kry nie.

Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Om as ‘n span meer as een jaar saam te speel is spesiaal, omdat jy jou medespanlede beter leer ken en ook hulle manier van speel verstaan en jy kan dan so speel dat dit lekkerder vir hulle is op die veld.

Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Die broederskap wat ons gevorm het.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Rique, hy kan enige iets in ‘n grap verander en hy kan die span se gemoed lig na ‘n swaar wedstryd met sy grappe.

ELD

VAN HOËRSKOOL DUINEV

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Toe ons Klein Interjol in 2018 gewen het. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Juan (Barbie) Agenbag. Hy het altyd iets skerps om te sê.

Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Wanneer ons die Wittes-lied uit volle bors sing. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/ Gr.9 was? Braam Nel. Kies een: • Tackle of Clean: Tackle • Dummy of Side-step: Side-step • Wendrie druk of wenskop: Wendrie


Q & A met

Q & A met KAPTEIN

PTEIN

SANMARIE VISSER NETBALKA

THANDI HARMANS NETBAL

ELD

Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Duineveld se eerstespan te speel? Duineveld is ‘n baie groot skool en was nog altyd bekend vir hul goeie netbal. Dit is vir my ‘n voorreg om te kan sê ek is in Duineveld se eerste netbalspan.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Ons span se grapgat is verseker Alice Burger. Sy is ons eerstespan se onderkaptein en is altyd haar volle sprankelende self met energievlakke wat nooit laag is nie. Sy het altyd ‘n snaakse sêding om jou dag op te helder.

Vanaf watter ouderdom speel jy netbal? Nege jarige ouderdom. Ek het in Graad 3 begin speel.

Wat was die sterkpunte van julle span die jaar? Ons span is topfiks wat ‘n groot voordeel is vir ‘n eerstespan wedstryde. Ons speel al lank saam en ons ken mekaar se spel. Almal van ons is goeie sportvroue wat baie hard werk en kompeterend is.

Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Die lekkerste oomblik na ‘n wedstryd is om as ‘n span van die baan af te stap en te weet almal het hul beste gegee, mekaar gedra en ondersteun. Maak nie saak of dit ‘n wen of ‘n verloor was nie. Ons dank altyd ons Vader na ‘n wedstryd vir die voorreg om te kon speel en dit is een van die lekkerste oomblikke saam as ‘n span.

Watter ander posisie het jy al gespeel? Ek kan senter en aanvallende vleuel (AV) ook speel.

Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die baan te gee? My kapteinskap motiveer my om altyd my beste te gee en om my span te lei deur voorbeeld. Netbal was nog altyd my passie en die gevoel van oorwinnig as ‘n span motiveer my om elke wedstryd my ALLES te gee.

Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/Gr.9 was? Ek het altyd opgekyk na Suzanne Smit wat ‘n uitstekende netbalspeler was en vir die eerstespan gespeel het vanaf haar graad 10 jaar. Sy was vir my ‘n inspirasie.

Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Die meeste van ons kom al ‘n rukkie saam en ons is almal baie goeie vriende. Dit maak ons ‘n eenheid wat goed saam kan werk en ons almal streef daarna om ons doelwit as ‘n span saam te bereik, en dit is om net altyd ons beste te gee en te wees.

TIA

VAN HOËRSKOOL ADAMAN

VAN HOËRSKOOL DUINEV

Watter posisie speel jy? Ek speel HV (hulpdoelverdediger).

Beoog jy om na skool voort te gaan met netbal? Indien wel, wat wil jy bereik in die toekoms? Ja, ek wil nog netbal speel na skool. Ek wil graag vir die Proteas speel of ten minste leiding ontvang van die Proteas af. Ek sal baie graag ‘n professionele netbalspeelster wil wees.

Buiten die eerste span, in watter ander spanne was jy ook al kaptein? Die 0/13 netbalspan. Hoe dikwels oefen jy – as deel van die span asook individueel? Ek oefen selde op my eie, maar oefen gereeld saam met my span. Neem jy buiten netbal aan ander sport deel? Watter sport? Ek hou baie van atletiek. Ek glo ook dat dit jou fiks hou. Hou jy meer van span sport of individuele sport? Ek hou die meeste van ’n spansport. Wat sien jy as jou doel/plig as kaptein? Dit is my plig om my span te motiveer en te verteenwoordig. My doel is om leiding te neem en ek verwag die nodige respek. Ek moet namens my span kan praat.

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Toe ons o/14 was het ons by Diamantveld se sportdag vir Affies gewen. Hul span was reg deur die bank amper 2 koppe langer as ons. Dit was een van ons groot oomblikke as ‘n span. Groot Interjol teen Hoërskool Upington was ook nog altyd ‘n hoogtepunt in ons hoërskool loopbaan en ons was vir die afgelope 5 jaar onoorwonne.

ITSI focuses on bridging the gap between traditional learning and technology for schools and higher education institutions. From schools to higher education institutions, Optimi Classroom has got you covered. Through our technology and training offering, we can help your educators bridge the e-learning gap!

Contact us: For an obligation-free quote today!

classroom

012 941 1546

helloclassroom@optimi.co.za


PRIMÊRE SKOOL OP DIE VOORPOS o.13A Rugby

Anathemba Xashe

Joshua Visagie

o.13A Netbal

Bernard Coetzee

Juvan Stander

Ruann Esterhuizen

Sandile Madikane

Christopher Hudson

Karel Du Plessis

Stephan Strauss

Farren Coetzee

Keanu Miles

Lleyton Adams

Tiaan Serfontein

Hendré Maritz

Lourenco Du Preez

Waylon Beukes

Johann Pearson

Melrick Cornellisen

Willie Strauss

Chandré Phete

Dané Du Toit

Lichay Du Preez

Lida Louw

Thulaganyo Mongale

Lisa Bezuidenhout

Rushmeen Meyer

Siyamthanda Mthembu

Will-Lene Isaaks

HOËRSKOOL DUINEVELD o.19A Netbal

o.19B Netbal

o.19A Dogtershokkie

o.16A Netbal

o.15B Netbal

o.16A Dogtershokkie

o.15A Netbal

o.14A Netbal

Skuts


HOËRSKOOL UPINGTON o.19 Rugby

Itumeleng Masenge

Murray Louw

o.19A Netbal

Brandon Smuts

Dillan Smuts

Vrele du Toit

Jaden Fortuin

Calvin Boer

Geo Engelbrecht

GT Geldenhuys

Ferdie Richter

Daylon Beukes

LJ Kotze

Wihann Hendricks

Anke Engelbrecht

Liané Kapp

Anri Kotze

Bea Engelbrecht

Elizna Scheepers

Johané Botha

Afwesig: Mischa Geldenhuys Riana Steenkamp

Macniell Hendricks

Shaldon Cloete

Franco Basson

Kirschley Scott

Garmon Green

Phenyo Masagela

Vivi Mbiza

Abongile Mchlauli


Download previous

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

on www.awsumnews.co.za

LAERSKOOL ORANJE-NOORD o.13A Rugby

o.13A Netbal

Jodee van Deventer

Kevin Orapeleng

Henco Dege

Danie Greeff

FJ Maritz

Daniel Luttig

Luke Louw

Shalton Bosman

André Jv Rensburg

Diwan Swarts

Zandri Brink

Nicolé van Zyl

Suzaan Brand

Rozanne Archer

Stephanie Wort

Mathilda TerBlanche

Janike Coffee

Carla Kuhn

Erin Davis

Tennis Eerstespanne

Geoffry Kotze

Hugo Spangenberg

Jean-Louis Matthee

Christoffel Le Riche

Marius Coetzer

Nico Hodgson

PJ Luttig

Renier Els

Adriaan Booysen

Erik van Brederode

Mathilda TerBlanche, Carla Kuhn, Rozanne Archer, Renée Steytler

Marius Coetzer, Tristen Du Toit, Wickus Nel, Geoffrey Kotzé


HOËRSKOOL DUINEVELD o.19A Rugby

o.19A Seunshokkie

o.19B Rugby

o.16A Seunshokkie

o.15A Rugby

YOUR NUMBER 1 CONVENIENCE STORE.

o.14A Rugby

o.15A Seunshokkie

BI-LO Bistro Mon-Sun & Public Holidays 08:00am - 22:00pm BI-LO Liquors Mon-Sat 09:00am - 20:00pm BI-LO Pub Mon-Sun 10:00am - 22:00pm

054 338 0616 | 9 Groenpuntweg, keidebees, Upington | www.bilobistro.co.za


www.emeraldupt.co.za • Du Toitstraat 29, Upington, 8801 FDR 3880 • 054 331 1788 • 086 415 1956

• Volledige Oogtoetse • Kontaklens Passings • Vliegmediese Oogtoetse • Bestuurslisensie Toets • Wye verskeidenheid rame en sonbrille

T: 054 331 0214/5 • E: csoptom@telkomsa.net Du Toitstr. 17, Upington

HOËRSKOOL UPINGTON Seunshokkie

Janko Botma

Dogtershokkie

José Garcia Martinez

Wilhelm van Staden

Jaco Fourie

Migael van der Colff

Joshua Hendricks

Travino Timotheus

Johan Maritz

Nico van der Westhuizen

Simoné Lonte

Inge Smith

Dorothy Slabbert

Jolize Swanepoel

Vera-Lee Mulder

Narike Hoft

Zea Botma

Jano Malan

Yassin Mvuyekure

Daniel Slabbert

Carli Niewoudt

Afwesig: Ela Arnon Yulin Steenkamp Caitlyn Wyngaard

Afwesig: Gabriel Coetzee Johndré Rooi

Francois Jeppe

Jade Swanepoel

Gabi de Gois

Gabbi Nell

Karla de Beer

Contact us at 054 337 6800 Opening Hours: Mon-Sat 08h00 - 20h00 | Sun 08h00 - 15h00 | Public Holidays 08h00 - 20h00 Visit us at - Shop 33 Kalahari Mall C/O Malherbe & Riebeek Street, Northern Cape, Upington


LAERSKOOL ORANJE-NOORD Skaak

Redenaars

LAERSKOOL HARTSWATER Ons o.13 seuns het in Upington deelgeneem aan die Rising Star Tennistoernooi. Ons het 3de geëindig van 8 spanne wat deelgeneem het.

Lika Botha, Lesia Fourie

Inter Pro o.15 span

o.13A Tennis

Voor: Fran-Roe van Loggerenberg, Victor Greeff, Juan du Plessis. Agter: Vicki Jacobs, Rijn Oosthuizen, Liandri Jacobs.

Tanika Ludik

Skiet

Kakamas

Diné Joubert, Mev M van Niekerk, Janik Schreuder

Victor Greeff


KATHU

WE SPECIALIZE IN EARTHMOVING EQUIPMENT GLASS! T: 053 723 1177 | C: 073 378 6421

LAERSKOOL KATHU Graad 4-7 Top 10

Graad 4: 1. Anja Solomon, 2. Zaneske Thompson, 3. Quade Oppel, 4. Adriano Stanley, 5. Mieke de Villiers, 6. Clyde Alexander, 7. Caylon Hodman, 8. Danielle Jacobs, 9. Dayna King, 10. Chané Engelbrecht

Graad 5: 1. Zannée Barnard, 2. Ilé Nortjé, 3. Mariné Pretorius, 4. Clara Esterhuizen, 5. Lagon Hodman, 6. Christ-Lize Wiese, 7. Anjanette Venter, 8. Tiffany Prins, 9. Kelly-Ann Leipoldt, 10. Chris Kemp

Graad 6: 1. Elsjé Coetsee, 2. Aletta Strydom, 3. Logan Titus, 4. Jayton Botha, 5. Zivah Feldtmann, 6. Danike Cloete, 7. Schalk van Sittert, 8. Atlegang Seretse, 9. Jody Pedro, 10. Sian Kleynhans

Graad 7: 1. Ruhané Combrinck, 2. Danicha Engelsman, 3. De Wet Erwee, 4. Nicine Visagie, 5. Kelly-Joe Willemse, 6. Ayden Cloete, 7. Cara van der Merwe, 8. Linique Roux, 9. LP Aucamp, 10. Danicha Mok-Otto


LAERSKOOL KATHU Skolierpatrollie 2021 Te midde van ‘n pandemie het LSK ‘n hele paar superhelde. Hulle maak seker dat alle leerders veilig oor die pad kom. Hulle durf die hitte in die somer, die koue in die winter en die water in die reën heldadig aan! Die jaar spog ons ook met ‘n hele 4 spanne, wat onbaatsigtig hulle diens aan die skool en gemeenskap dien.

Amorie Nel

Jayton Botha

Mckayla Naude

Carmen Engelbrecht

Johan de Jager (Kaptein)

Mikayla Eilers (Kaptein)

Caylen vd Westhuizen

Danelle Thomas

Johan du Plessis

Pierre-Henri Human

Danie Ellis (Kaptein)

Johan Pretorius

Pulane Sehako

Danike Cloete

Kamogelo Gaoraelwe

Schalk van Sittert

Shinead Thompson

Elwiney Beukman

Leandro Loubser

Thuli Modisamongwe

Hailey Moorcroft

Lorenzo von Czapiewski

Tlhago Moagi

Iolanthe Beukman (Kaptein)

Luan Venter

Tshireletso Leshonang


LAERSKOOL KATHU Live Rugby

Blou Buffels

Blue Whales

Kalahari Tiere

Knights

Rooi Ratels

Sandhaaie

BOOYSEN BORE DRILLING COMPANY (PTY) LTD SUPPORTING LOCAL PEOPLE, COMMUNITIES & BUSINESSES

Booysen Bore Drilling Company is passionate about and committed to implementing and supporting meaningful B-BBEE initiatives and has embraced transformation and empowerment in line with the objective of the BEE Act. Booysen Bore Drilling Company supports local communities through employment opportunities, skills development initiatives, Enterprise and Supplier Development initiatives as well as Socio-Economic Development initiatives.

10 HOBSON STREET, KURUMAN, 8460, SOUTH AFRICA


STOCK WANTED BEST PRICES PAID FOR YOUR PRE-LOVED GOODS!

053 010 1149 064 003 2265 Shop 43b & 44, Heritage Mall Cnr Frikkie Meyer & Rooisand Rd kathumgr@crusadersstores.co.za

KATHU

LAERSKOOL KATHU Live Rugby

Fighting Falcons

Kalahari Kiwis

Outeniqua Griekwas

Peper Krewe

Stingrays

Warmbrakke


Dezzo celebrating 10 years in the Northern Cape

Address: Shop 25 Hendrick v Eck Str, Village Mall, Kathu 8446 Tel: 053 723 1494/9 | Email: kathu@bodyfuelexpress.co.za

HOËRSKOOL KATHU Dogterskrieketspan

Nie in volgorde: Elizma Erasmus, Fabiola Pholman, Faith van Wyk, Hope van Wyk, Sharike Rossouw, Mercy Sesinyi, Irmari Olivier, Chamelda Thomas, Cindy Pretorius, Mart mari Scholtz, Chelsea Bond, Danell du Toit.

Krieket 0.16

Voor: Jorden de Beer, John Labuschagne, Matthew Duimpies. Agter: Pieter vd Merwe, Tumisho Tihelo, Ruben Muller, Jozé Beukes, Caleb Willemse, Stefan Britz, Riaan Esterhuizen, Michael Kuhn.

KATHU

WE SPECIALIZE IN EARTHMOVING EQUIPMENT GLASS! T: 053 723 1177 | C: 073 378 6421


HOËRSKOOL KATHU BUCO Motshini Engineering Gholfdag Baie dankie aan al die borge en die putjie borge.

WE SPECIALISE IN: • • • • • • • • • • • • • •

Co2 welding on earthmoving machinery (buckets/bowls/shovels) Repairs on excavators, dump trucks, front end loaders & all earthmoving machinery at our workshop or on site. Manufacturing of pipes, chutes, guards, carports, & canopies. Welding of gas and chemical pipes HDPE pipes, handrails, devils fork, gates, and all related steel works Repairing of all steel works Maintenance on plants Hire of labour Supply of steel and pipes Overall of pipes, conveyor belt pulleys, gearboxes, flued drives and all fitting work Welding of plates, HVM machinery buckets and all welding works We also do electro-fusion welding of HDPE pipes We also have experience in industrial cleaning Service of HME machines

*Our welders are double coded and test certificate will be provided on all welding work. Contact Details: Quinton Daniels 060 773 4654 quinton@kathuengineering.co.za

Fatima Pelman – Daniels 079 739 3626 admin@kathuengineering.co.za

Head Office Adress: 2 Gouritz Street, Kathu, 8446


CURRO KATHU Graad 11 Top 5

Ansune Stolk Grade 11 - 1st Place

Darian van Wyk Grade 11 - 2nd Place

Johanne Strydom Grade 11 - 3rd Place

Danel Swanepoel Grade 11 - 4th Place

Carli Kruger Grade 11 - 5th Place

Specialists in hydraulic and Industrial Hoses

Pirtek offers a comprehensive range of fluid transfer solutions, products and services.

Left to Right: Gailhen Ward – Hose Assember, Benjamin Ward – General Manager, William Marumo – Mobile Sales Service Technician, Ayasanga Hanisi – Logistic Manager, Daniel Booysen – Centre Technician & Gloria April – General Assistant

For more information, call Pirtek Kathu on 053 723 0031/74.

Akasia Motors CC VISIT US TODAY AT Ben Alberts Way, Kathu, 8446 | Tel: 083 723 3385

044 050 0596

044 050 0597

044 050 0598

Address: N14 Turn off to Kathu, Frikkie Meyer str, 8446 | Tel: 053 723 7076 / 7010 | Manager cell: Wentzel 076 280 4615 & Johan 082 493 3906


* RENT - TO - OWN * BANK FINANCE * CASH DEALS

*

O &N

TS N LIE K

LAC

B ALL

ED

T LIS

L NB

ED

AC

ST I L K

E M O

LC E W

C

Lieb Christo JP Alfred Gert 063 120 0255 062 851 8575 083 617 3569 082 562 6317 060 792 0921 Cynthiana Shopping Centre Portion 385 of farm, Waterkloof 305 JQ, Rustenburg, 0299

CURRO KATHU Graad 12 Top 5

Tiaan Schutte 1st Place

Ilke Barnard 2nd Place

Declan Lewis 3rd Place

El-Chane Lombaard 4th Place

Karlene Ludik 5th Place


NORTH PHARMACY 916 Bosch Street, Kuruman, Northern Cape

Mon - Fri: 08h00 - 17h00 Sat: 08h00 - 13h00 Sun & Pub holidays: CLOSED noord@arrienel.co.za

T: (053) 712 1283 | F: (053) 712 0484

HOËRSKOOL KALAHARI o.19A Rugby

o.19A Netbal

Voor: Philonso Phillips, Yaseen Garrit, CJ Eiman, Tshepo Matonkonyane, Ridge Titus, Tetlanyo Motseothata. Middel: Renier Möhr, Zander Stevens, Mnr André Wait (Afrigter), Harry Croucamp, Mnr Gielie Lötter (Afrigter), Dolf Britz en Stefan Visser. Agter: Schalk van der Merwe, JP Doman, Henco Espach, JM van Heerden, Brent Lombaaard, Phillip Visser, Shaun-D Jacobs, Schalk Burger en Jaco Vermaak.

o.19A Dogtershokkie

Milan Horn, Liané Devenish, Keila Fourie, Oarabile Malope, Juf Juliana Nel (afrigter), Kaitlin Hoops, Shanay Kriek, Leandri Serfontein en Marilie Kotzé

o.19A Seunshokkie

Voor: Shantell Willemse, Anika Brits, Mariska Blaauw, D’audre Kakora en Janey Nel. Middel: Resegofaditswe Moeti. Agter: Eileen van der Merwe, Sumé le Roux, Nolene Jonck, Mej Ria-Doret Taljaard (afrigter), Mariné Venter, Sule Laubscher en Geme Markram.

Voor: Ethan West, Kagontle Molelekwa en Petri Coetzee. Middel: Bokang Makaota, Jan-Rico Lerm, Mnr Divan Reinecke (afrigter), Bernard Judels, Ian Burger en Tiroyaone Jonathan. Agter: Eduan Kriel, Henru Viviers, Hendré Lubbe, Luhan Bester, Vacquero Ayton en Deacon Visser.

Sterkte met die res van 2021! BVSA SENTRAAL LEWER DIE VOLGENDE DIENSTE: - Rekeningkundige dienste - SAGE/XERO sagteware - Salaris administrasie - Finansiële state

- Belasting administrasie en advies - Sekretariële dienste - Oprigting van maatskappye en SARS registrasies

BVSA is ‘n geregistreerde rekeningkundige en finansiële dienstefirma wat sedert 1993 finansiële ondersteuning aan klein, medium- en groot besighede bied. Besoek www.bvsa.ltd vir meer inligting. BVSA Sentraal (Pty) Ltd bestaan uit BVSA- Upington, Kuruman, Kathu, Bloemfontein, Zastron en Jan Kempdorp, besoek vandag nog jou naaste tak. Upington 054 332 3047 Meer as net syfers | More than just numbers


BOOYSEN BORE DRILLING COMPANY (PTY) LTD SUPPORTING LOCAL PEOPLE, COMMUNITIES & BUSINESSES

Booysen Bore Drilling Company is passionate about and committed to implementing and supporting meaningful B-BBEE initiatives and has embraced transformation and empowerment in line with the objective of the BEE Act. Booysen Bore Drilling Company supports local communities through employment opportunities, skills development initiatives, Enterprise and Supplier Development initiatives as well as Socio-Economic Development initiatives.

10 HOBSON STREET, KURUMAN, 8460, SOUTH AFRICA

HOËRSKOOL KALAHARI Tennis

Chess

Voor: Petri Coetzee, Nicole Kriek, Marilie Kotzé, Shanay Kriek, Luané Schoeman, Albert Erasmus. Agter: Matthys Fourie, Mev Juanita Laubscher (Afrigter), Johan Erasmus.

Landloop

Front: Pitiri Modiri, Rethabile Moemedi, Mr Gordon Segware (Coach), Kgarametja Mothupi, Sinakekele Mabusela, Masedi Booysen. Back: Oatile Thole, Oratile Manzana, Kano Bontsi, Tshepang Angosi, Hubert Roman, Tshiamo Samane.

Redenaars

Beate Lubbe, Khumo Mabejane, Mev Madelené van Rooyen (Afrigter), Jennifer Bremner, Cathleen Bremner.

Voor: Shantell Willemse, Mamello Itumeleng. Middel: Faith Makatong, Monica Gathogo, Mej Hilde Kamphuis (Afrigter), Nomthandazo Mosiapoa, Nomthandazo Kies, Shafeeqah Sulliman. Agter: Tsholofelo Phiri, Modiri Pitiri, Kaitlin Hoops, Xavier Griqua, Eduan Kriel, Marilie Kotze, Keila Fourie, Sumari Visagie, Beate Lubbe.

Soccer

LAERSKOOL SEODIN Top 10 Akademies Graad 4: • Kayla Markram - 99.00% • Michaela Potgieter - 97.17% • Elbert Esterhuizen - 94.83% • Biënn La Grange - 94.17% • Sinead West - 92.50% • June-Marie Esterhuizen - 91.83% • Chanté Cordier - 91.67% • Cornelius Coetzee - 91.50% • Gert-Pieter Esterhuizen - 91.17% • Caitlyn Olivier - 90.67%

Graad 5: • Herman Husselman - 96.50% • Caleb Louw - 96.40% • Martiné Krüger - 95.00% • Jan-Hendrik Slabbert - 94.17% • Clarina Thomatos - 92.17% • Neil Diedericks - 92.17% • Dewald Olivier - 91.83% • Ronan Viljoen - 91.17% • Dené Fraser - 90.17% • Diané Kruger - 89.00%

Graad 6: • Xander Olivier - 95.50% • Christopher Olivier - 93.00% • Myburgh de Klerk - 90.33 • Petrus Jonck - 90.00% • Orebotse Sebitloane - 89.00% • Kopano Mosienyane - 87.50% • Mogomotsi Masegela - 87.17% • Anja Strauss - 85.17% • Maruschka Venter - 84.83% • Acacia Tshitumbi - 84.50%

Graad 7: • Anika Thomatos - 94.11% • Ammi Feirat - 93.22% • Anisha Krügr - 93.00% • Soné Roos - 92.33% • Raynecha Jansen - 90.78% • Reitumetsi Mackenzie - 89.78% • Christiaan Strauss - 88.67% • Monthati Moeti - 88.56% • John Fraser - 88.00% • Ofentse Tau - 87.22%

Front: Kgatlhiso Itumeleng. Middle: Letlotlo Ruiter, Mr Moyo (Coach), Tlotlo Mosikatsi, Kamogelo Makgetla, Mr Botolo (Coach) and Tshepang Tau. Back: Obakeng Kobedi, Kgolagano Dingakeng, Bokamosho Metswemere, Loago Ditshetelo, Tebogo Moretsi, Lefa Mosikatsi and Keotshepe Mongwegi.


HOËRSKOOL MARTIN OOSTHUIZEN Top 10 Kwartaal 2

Landbou

Graad 8: 1. Louise Hanekom (Eerste Klasposisie) 2. Anja Strauss 3. Kelly-Ann Bartlett 4. Chané King 5. Benjohan Koortzen 6. Leonard Heyns 7. Oujan van Niekerk 8. Dwayne Thomas 9. Brady Basson 10. Nadia Bester

Graad 10: 1. Danel Hayes (Eerste Klasposisie) 2. Danelle Jacobs 3. Renette Lüttig 4. Joré Wessels 5. Jazzlyn Louw 6. JJ Janse v Rensburg 7. Courtney Brandt 8. Melissa Brand 9. Catelynn Beardmore 10. Naydine Raman

Graad 9: 1. Juan Engelbrecht (Eerste Klasposisie) Marike Mans (Eerste Klasposisie) 3. Lara-Lyn van Vuuren 4. Chrisna vd Merwe 5. Ayanda Matokazi 6. Brigitte Wessels 7. Requalmé Le Roux 8. Chanel Theron 9. Niklaas Thirion 10. Joshua Kasimbingue

Graad 11: 1. Karolien Nel (Eerste Klasposisie) 2. Sumari vd Merwe 3. Zandri Thirion 4. Danelle Koortzen 5. Juané Visser 6. Greta Steenkamp 7. Marcell Schreuder 8. Renier Ferreira 9. Julinda Hayes 10. Enrico Gagiano

Graad 12: 1. Maryke van Staden (Eerste Klasposisie) 2. Marlette Coetzee 3. Le Roux de Vos 4. Chané Moller 5. Michaelar Bartlett 6. Julian Louw 7. Wian van Zyl 8. Wilmari Basson 9. Samantha April 10. Oteng Nouse

Louise Hanekom

Marcell Schreuder is deur South African Raisins aangewys as Raisins SA se landbouskolier van die jaar.

Danel Hayes

Juan Engelbrecht, Marike Mans

Graad 12 Top 10 Voor: Chané Moller, Marlett Coetzee, Oteng Nouse, Michaelar Bartlett, Maryke van Staden, Samantha April. Agter: Wilmari Basson, Wian van Zyl, Le Roux de Vos, Julian Louw.

Karolien Nel

Maryke van Staden

Marcell Schreuder

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


HOËRSKOOL MARTIN OOSTHUIZEN

GEKOMBINEERDE SKOOL KEIMOES Toppresteerders

o.17 Rugby 7s Voor: Dawian Böck, Juandré Matthys, Phomolo Gaobusiwe, Renier Ferreira. Agter: Izak van Niekerk, Dehan Witbooi, Enrico Gagiano, Janco Cronje, Teddy Gaetsewe.

Netbal Voor: Lucrisha Brand, Anyah Cloete, Marcell Schreuder. Agter: Michaelar Bartlett, Oteng Nouse, Vanine Thomas, Gena van Schalkwyk, Greta Steenkamp, Sumari van der Merwe, Abigail Vass. Greta is opgeneem in die o/17 Robyne-span. Anyah en Michaelar is gekies as skaduspelers vir die o/18 Robyne-span.

Lyle Kotzee (Graad 8), Anthony Majiedt (Graad 9), Chemondrey Murphy (Graad 10), Silendra Beukes (Graad 11), Mandy Booysen (Graad 12).

Seunshokkie Voor: Pierre Scheepers, Steven van Zyl, Phomolo Gaobusiwe, Fourie Nel, Juan Engelbrecht. Agter: Jaco Theron, Teddy Gaetsewe, Nathan Green, Jaun Scheepers, Janu Liebenberg, Earl Loxton, Johan Majiedt, Juffrou Jacoléne Crafford (afrigter).

Dogtershokkie Voor: Carli Nieuwoudt, Juané Visser. Middel: Chanderique Julie, Nasya Marais. Agter: Alandi Visser, Anja Botha, Dominique du Plessis, Danelle Koortzen, Karolien Nel, Danel Hayes, Melia Gagiano, Kylie Bezuidenhout, Maryke van Staden.

Brays Keimoes 100 Main Road, Northern Cape, Keimoes Tel: 054 461 1100 | Email: heindrich.spar@gmail.com OPEN HOURS: Ma - Fri 07H00 - 19H00 | Sat 07H00 - 14H00 Sun & Public Holidays 08H00 - 13H00

Alcohol not sold to Persons under 18

KEIMOES

Trading hours: Monday - Friday: 08:00 - 17:00 Saturday: 08:00 - 13:00 Sunday & Public Holidays: CLOSED

Tel: 054 461 1232 41a Mainstreet, Hoofstraat 41a, Keimoes, 8860 keimoes@thelocalchoice.co.za www.thelocalchoice.co.za


KIMBERLEY BOYS’ HIGH SCHOOL

KIMBERLEY GIRLS’ HIGH SCHOOL

Winter Colours and Merit Recipients

Seated: Pastor van Nel, Mr X Taba (Headmaster), Ms J.D. Ramathinyane (HOD Languages)

Botho Lekwene Netball Captain

Thandeka Mtipa Hockey Captain

Megan Jooste Hockey Vice-Captain

Courtney Lloyd Hockey Vice-Captain

Victoria Mkebe Netball Vice-captain

Keamogetswe Theko Soccer Captain

Patience Manyetsa Soccer Vice-Captain

Princess Mabija Soccer Vice-Captain

2021 African Youth Chess Championships Omaatla Mothata, a Grade 9 learner at Kimberley Boys’ High School and brilliant chess player has been selected, together with eight other youth to represent the Northern Cape Province and South Africa at the 2021 African Youth Chess Championships (AYCC). The competition is scheduled to take place in Accra, Ghana.

Omaatla Mothata


ST PATRICK’S CBC KIMBERLEY English Olympiad

Honours Awards

Congratulations to Riley Jones (Grade 12), who has been placed in the Top 100 in South Africa in the 2021 English Olympiad! The annual English Olympiad is widely regarded as one of the most challenging Olympiads. This is a truly impeccable achievement, further amplified by the fact that the majority of the preparations for the Olympiad took place online.

Congratulations to Jonathan Adams, who was awarded St Patrick’s CBC’s most prestigious award - the Honours Blazer - this term for his exceptional achievement in swimming.

Congratulations to Nealyn Cupido (Grade 6) who was awarded the highest award for which a Primary School pupil is eligible, the prestigious Honours Badge.

Jonathan is currently ranked number 1 in South Africa in the U16 50m Freestyle and number 2 in the U16 100m Freestyle. He also represented Swimming South Africa in Tunisia during 2020. We are tremendously proud of your achievement, Jonathan!

Nealyn earned this Honours Badge, which is the equivalent of the High School Honours Blazer, for his exceptional achievements in swimming. Nealyn is currently ranked 3rd in South Africa in the U11 100m and 200m Backstroke. We are tremendously proud of you, Nealyn!

Jonathan Adams

Nealyn Cupido

Riley Jones

Swimming Jonathan and David Adams have been selected to participate at the South Africa Short Course Gala. Jonathan and David are two of the three swimmers selected to represent the Northern Cape. We are tremendously proud of their achievement!

Jonathan & David Adams

NEWTON PRIMARY SCHOOL Eerstespan Kapteine

Hanru 1ste Rugbykaptein

Adri 1ste Netbalkaptein

Wj 1ste Krieketkaptein


Business is all about making Connections Get fast reliable internet with Business Internet LTE, uncapped Wireless, Wireless Air or Fibre.

Business is all about making

Vodacom 4U Diamond Pavilion

087 310 7623

CONNECTIONS

Get a simple, Fibre-like connection with uncapped Business Internet Wireless Air. Includes free installation and a Wi-Fi-enabled broadband router. Enjoy speeds of up to 30Mbps. Vodacom Business, your partner of choice.

+

250MIN

LTE

+ + FIBRE

WIRELESS

Our online, real-time GPS monitoring solution

10Mbps

Vodacom Business, your partner of choice.

WIRELESS AIR

Your need for workforce management

Higher speeds available on request Port your fixed number and make calls using your Business Internet connection

Talk 250 Anytime minutes

R649

+

+

PMx24

500MIN Talk 500 Anytime minutes

UNLIMITED* Unlimited minutes

R134.99 R234.99 R399.99 PMx24

PMx24

PMx24

Standard terms and conditions apply. E&OE. To learn more about Vodacom Business, contact your account manager or ask your sales advisor in-store. *Out-of-bundle rates apply. A FUP of 3000 minutes applies to the unlimited VoIP Bundle.

ether Ready? vodacombusiness.co.za, contact your account manager, dial 082 1960 or ask your sales advisor in store

OE

HOËRSKOOL DIAMANTVELD

o.19A Rugby

Voor: CJ Marx, André Hanekom, Mnr. Liewellyn Coetzer, Tiaan Pretorius (Onder-Kaptein), Mnr. Leon Karremaker (Afrigter), Carlo Louw (Kaptein), Mnr. Chris Muller (Afrigter), Theron v/d Merwe, Mnr. Jacques Zandberg (Afrigter), Frans Williams, Franco Dauth. Agter: Bjorn Warie, Dewald Duminy, Henlo Van Niekerk, Jeandré Nel, JP Senekal, Ruben Preite, JP Vorster, Waldo Van Niekerk, Vice Hofmeyr, Endus White, Wynand Botha.

o.19A Dogtershokkie

Voor: Imke Potgieter, Tané Barnard (Onder-kaptein), Mnr. Steve Dooling (Afrigter), Wiana Botha (Kaptein), Mev. Ramona Brand (Spanbestuurder), Rian-marie Coetzee, Danielle Posthumus. Agter: Elmi Van Heerden, Zané Wiese, Ursula Higgs, Lize-mari Tredoux, Marnie Hattingh, Louisa Thompson, Yzelle Hewitt, Nadine Venter, Marize Bruwer.

o.19A Netbal

Voor: Janke Coetzer (Onder-kaptein), Mev. Anche Knoetze (Afrigter), Jómari Lübbe (Kaptein), Mev. Magda Myburgh (Afrigter), Chané van Staden. Agter: Adriné Jonck, Cara-Lé Janse van Rensburg, Mizahn Claassens, Ané Hugo, Marli Kriek, Bea Kruger.

o.19A Seunshokkie

Voor: Atilla Bester, Mnr. Grant Brooker (Afrigter), Ben-Tony Gerber (Kaptein), Mev. Bianca Mathane (Spanbestuurder), Pierre Van Niekerk. Agter: Jurie Janse van Rensburg, Hanco Erasmus, Louw De Klerk, Barco Scheffer, Jovan Krause, Ruan Watts, Daniel Bothma, Caden Da Silva, Deniel Economon.


TREVOR’S WHEEL & TYRE 26 Long Street, Kimberley

Phone: 053 832 3111 | 24hrs: 083 230 7879 Mac Dougal Road (Monument Spar Complex)

Phone: 053 831 2803 | 24hrs: 066 207 4864 SUSPENSION • SHOCKS • TYRES • BALANCING • WHEEL ALIGNMENT • BATTERIES • MAG WHEELS

HOËRSKOOL NOORD-KAAP IFBB Northern Cape Provincial Championships

U/18 Hockey Boys

Kaylin Badenhorst competed in the IFBB Northern Cape Provincial Championships in the Bikini Division. She was rewarded the following accolades: • 1st Place Bikini Division. • 1st Place Overall Ladies for Best stage presence. • Chosen to represent Northern Cape Province at the South African Championships in October. Kaylin Badenhorst & Helgard Hansen (Coach)

Noord-Kaap o.18 Netbalspan

Winner’s of the 2021 FNB Classic Clashes

Chantey Jansen, Kago Mocawana, Zandile Dwane

FROUDESTRAAT 3-5, ALBERTYNSHOF, KIMBERLEY, OORKANT NALEDI CHEMICALS

HENDRIK 071 872 1963 KOM BESOEK ONS GERUS VIR ENIGE WILDSVLEIS PRODUKTE DROË PRODUKTE BILTONG DROËWORS CHILLI BITES BACON STRIPS ENS….

ROU PRODUKTE BILTONG SNITTE ONTBEENDE SPRINGBOK BOUDE WILDS FILLETS WILDS RUGSTRINGE SPRINGBOK KOOKVLEIS VERSKEIDENHEID WORS

KOM RAAK ‘N

BIETJIE WILD

Emergency Pharmacy Free Delivery Nood Apteek Gratis Aflewering Monument Superspar Sentrum/Centre

KIMBERLEY Tel: 053 833-3004 / 053 832-5750 | Fax: 053 831 4154 kim.kempharm@gmail.com


“If the plan doesn’t work, change the plan, but never the goal” Author Unknown

LAERSKOOL EUREKA Top 3 Graad 4 - 7

Voor: Neil Steynberg (Gr.6), Mariné Fourie (Gr.6), Danelle Delport (Gr.7), Juan Müller (Gr.7), Lee-Ann Opperman (Gr.7), Monique van Heerden (Gr.6) en William Harding (Gr.5). Agter: Colene Marais (Gr.4), Lienka Müller (Gr.4), Vené le Roux (Gr.5), Reinhardt Müller (Gr.4), Alicia Botma (Gr.5) en Johan Janse van Rensburg (Gr.5).


H

HENLIE ONDERNEMINGS

H O N

H

E D E

N R

HOËRSKOOL DOUGLAS

N o.19A Rugby

E

L

o.18A Netbal

M

I IN E G S

Voor: Roberto Davids, Rossouw van Niekerk, Petrie Faber (K), Abri Cilliers, Bushi Kolberg. Agter: Victor Smith, Cilliers Visser, Juan Hugo, Giel van Rhyn.

o.13A Netbal

Milan Kroukamp, Inneke du Toit, Rolindi Krügel, Anju Heyneke, Dane Scholtz, Megan Nel, Marine van Bergen.

Voor: Adri Botha, Miné Steenkamp, Carla Wiid, Rolandie Stramrood, Jeamé Dalk (K). Agter: Cailin Nel, Nerine Myburgh, Jessica Ferreira, Nikita Kleingeld.

Laerskoolskoolleiers

Voor: Ruan Claassen, Anlia Nel (o/hoofdogter), Minet Cilliers (Hoofdogter), Hanco Klopper (Hoofseun), Jannis Cillier (o/hoofseun) en Kay-Lee Youngberg. Agter: Ermine Erasmus, Mia Baadjies, Xander Swiegers en Jan-Paul Jooste.


HOËRSKOOL DOUGLAS Hoofleiers

Voor: Miné Steenkamp (Onderhoofdogter), Rolandie Stramrood (Hoofdogter), Petrie Faber (Hoofseun), Abri Cilliers (Onderhoofseun). Agter: Esmerelda Barry, Suné Swanepoel, Russouw van Niekerk, Cilliers Visser, Heinie Albrightson, Jeamé Daly.

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539


HOËRSKOOL DOUGLAS Graad 4 Top 10

Graad 5 Top 10

Voor: Gysbert Jooste (1), Johlé du Toit (2), Anke van Bergen (3), Pierre de Villiers (4), Anru Kroukamp (5). Agter: Eduan Naudé (6), Jana Badenhorst (7),Juani Claassen (8), Marichen Vlok (9), Jordan Cloete (10), Jacinda van der Linde.

Voor: Hendé Snyman(1), Christoff Swanepoel (2), Phillip Vlok (3), Ciska Cilliers (5). Agter: Illeen Louw (6), Jané van Staden (7), Carlo Mellet (9), Edward Spies (10). Afwesig: Liané Prinsloo (4), Conrad du Toit (8).

Graad 6 Top 10

Graad 7 Top 10

Voor: Juandre van Staden, Jannis Cilliers, Dane Swanevelder, Anlia Nel, Hanco Klopper. Agter: Minet Cilliers, Jurie Lubbe, Jan-Paul Jooste, AC Vlok, Ruan Claassen.

Voor: Rolindi Krugel, Innike du Toit, Milan Kroukamp, Dehan Nel, Marine van Nel Agter: Anju Heyneke, Frans Badenhorst, Hennie Swanepoel, Megan Nel, Alec Cornelissen. Afwesig: Chante Brummer.


Sterkte met die res van 2021! BVSA SENTRAAL LEWER DIE VOLGENDE DIENSTE: - Rekeningkundige dienste - SAGE/XERO sagteware - Salaris administrasie - Finansiële state

- Belasting administrasie en advies - Sekretariële dienste - Oprigting van maatskappye en SARS registrasies

BVSA is ‘n geregistreerde rekeningkundige en finansiële dienstefirma wat sedert 1993 finansiële ondersteuning aan klein, medium- en groot besighede bied. Besoek www.bvsa.ltd vir meer inligting. BVSA Sentraal (Pty) Ltd bestaan uit BVSA- Upington, Kuruman, Kathu, Bloemfontein, Zastron en Jan Kempdorp, besoek vandag nog jou naaste tak. Upington 054 332 3047 Meer as net syfers | More than just numbers

HMO LANDBOU SAFFRAANBOERDERY (ROOIGOUD) Ons landbou-afdeling het onlangs die geleentheid gekry om deel te raak van JW Seeds se saadproduksiespan. Hiermee voeg ons nog ‘n produksie-eenheid by tot HMO-landbou en bied aan landbouleerders ‘n verdere blootstelling aan hierdie unieke gewasboerdery. Die leerders was tot dusver by alle fasette betrokke, wat grondvoorbereiding en die plant van die saailinge insluit. Dit alles het geskied onder die wakende oog van Francois Marais, produksieraadgewer van JW Seeds in die omgewing. Dit is vir HMO-landbou ‘n voorreg om saam met hierdie maatskappy ‘n pad te begin stap. Hoërskool Martin Oosthuizen is die enigste volwaardige landbouskool lang die Benede Oranjerivier wat al drie landbou-vakke aanbied, naamlik Landbouwetenskap, Landboubestuurspraktyke en Landboutegnologie. Die skool is ook vanjaar deel van die nasionale loodsprojek om landboustudies in graad 8 en 9 in te faseer. HMO se landbouers was bevoorreg om ‘n bekendstelling en opleiding t.o.v saffraanboerdery te ontvang deur die kenner homself, mnr Bennie Engelbrecht (matriek 1984).

Landbou JW SEEDS, Francois, Juffrou Jacolene Crafford

Eerste Saffraan blom

Download previous

on www.awsumnews.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.