Noordwes (Junie) Hoër/Laerskool

Page 1

JUNIE 2015

NOORDWES

LAERSKOOL & HOËRSKOOL

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

Tel: 021 872 3880 Home

HEALTH: WIN

MCNAB’S

www.awsum.co.za Lifestyle

WITH

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

PRIMARY & HIGH SCHOOL

Pg 3

Health

Competitions

SPICY HOT CAULIFLOWER SALAD AND WIN WITH

Pg 4

A YEAR’S SUPPLY SAUCES

AWSUM News Recipes

School News

WANNABEE A WRAPPER? Fashion Editor Pepe Sofianos gets all wrapped up in the latest oversized wraps.

Pg 5


2

VAN ONS AF

WELKOM BY ONS FAMILIE

Hallo!

planne met daardie aaklige winterverkoue.

Ek hoop jy bly steeds warm! Dit is dalk k-k-k-kouer as wat jy dit wou gehad het, maar ons hier by AWSUM se hart klop sommer lekker warm as ons aan julle dink. Juniemaand is altyd baie besig: daar is die voorbereiding vir die winter-eksamen, die lekker wintersport – én die groot planne vir die wintervakansie. (Hiervan gepraat: Onthou tog om op die uitkyk te wees vir ons AWSUM-wintervakansie gids ...)

Loer gerus hieronder om te sien hoe jou skool ons volgende Skool van die Maand kan wees. Vertel ons ook asseblief van spesiale geleenthede by julle skool, en hoe ons daarmee kan help.

Hierdie maand se uitgawe bevat wonderlike weggee-kanse, modewenke wat jou gaan warm hou, en gesonde

Editorial co-ordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za

To advertise

* Onthou ook dat jy nou al jou plek op die AWSUM-Matriekvakansie-Euro-reis kan bespreek. Twaalf dae, ses stede, vyf lande. Matrieks 2015, julle mag nie hierdie kans misloop nie!

Engela Kruger | 071 484 1068 engela@tiemedia.co.za

Schools inside

Nou ja, wikkel julle styf toe ... en bly warm! Tenille en die AWSUM-span

AWSUM News is distributed to the following schools in Noord Wes: Primary Schools: Laerskool President Pretorius, Laerskool Mooirivier, Laerskool Bailie Park, Laerskool La Hoff, Laerskool Saamtrek, Laerskool Goudkop, Potch Central Primary, Laerskool ML Fick. High Schools: Hoërskool Schoonspruit, Hoërskool Klerksdorp, Hoërskool Wesvalia, Ferdinand Postma Hoërskool, Hoërskool Volskool, The Highschool for Girls Potchefstroom

Printed by Paarl Coldset

JURASSIC WORLD BEGIN OP 12 JUNE

AD

YOUR SCHOOL’S NAME COULD BE HERE!

RTISING VE

ARE YOU OUR NEXT AWSUM SCHOOL OF THE MONTH? This award is our way of recognising the excellent work done by the schools on our board and their teachers and marketers. Every month, we will be selecting one school that has not only gone the extra mile to promote and distribute AWSUM News, but has also consistently been sending its monthly news on time. The chosen school will be awarded one full page of bragging space in AWSUM. HOW TO QUALIFY: The School of the Month will be selected using a points system. • Is AWSUM being distributed to your learners via the classroom? 5 • Are parents told to look out for AWSUM News via the school communicator? 5 newsletters? 5 email? 5 Facebook? 5 other communications (please specify)? 5 • Has your school liked AWSUM News on Facebook? 5 • Are we a tab on your school website? 5 • Is your school news always submitted on time? 5 • Have you been informing us about upcoming school events to see how we can be of assistance? 5

PA PE R

RTISING VE

N

Drie gelukkige wenners kan elk ‘n Jurassic World geskenkpak met ‘n pet, notaboek en magneet wen. Om in te skryf gaan LIKE Awsum News op Facebook, en los ‘n boodskap: Jurassic World. Kompetisie sluit 30 Junie 2015

S EW

PLEAS

E

NOTE We the fac are aware o : our s t that not a f variou chools have ll of s disposplatforms at the a th be awal. Schools wi eir ll r on the ded based facilitie availab s le to them.

AD

PA PE R

N

WEN JURASSIC WORLD GESKENKPAKKE MET DIE KOMPLIMENTE VAN AWSUM EN UIP

S EW

Editor Tenille Swanepoel | 021 872 3880 tenille@tiemedia.co.za Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za

Aanhaling van die maand: “As jy nie bereid is om te leer nie, kan niemand jou help nie. As jy vasberade is om te leer, kan niemand jou keer nie.” – Zig Ziglar

W E N!

Team


3

BLY GESOND

WINTER WENKE TEEN VERKOUE:

Die griep-en-verkoue-seisoen is hier – maar moenie vrees nie! Ons het ’n geheime wapen wat hierdie narigheid in sy spore sal stuit.

McNab’s SuperGuard is ’n gerieflike en bekostigbare enkeldosis-sakkie wat jou van ’n spesiaal-geformuleerde dosis vitamines, minerale en kruie voorsien – alles wat jou liggaam nodig het om wintervirusse te beveg. Die kombinasie van ses tablette bevat bestanddele wat jou immuunstelsel versterk, soos vitamines A, B, C, D en E, wat jou liggaam teen skadelike mikro-organismes help beskerm. Die tablette bevat ook minerale soos koper, selenium en sink, wat noodsaaklik is vir die instandhouding van ’n doeltreffende immuunstelsel en vir die voorkoming van algemene virale infeksies.

Wat McNab’s SuperGuard uniek maak, is die toevoeging van die superbestanddeel Sutherlandia*, Afrika se eie immuunversterkende krui. Dit word reeds eeue lank deur verskillende groepe mense gebruik om infeksies te beveg en om die immuunstelsel te versterk. McNab’s weet dat siekvoel jou liggaam van waardevolle energie tap, en daarom versterk McNab’s SuperGuard nie net jou immuunstelsel nie; dit gee ook jou energievlakke ’n broodnodige hupstoot.

WENKE WAT JOU SAL HELP OM HIERDIE WINTER SE VERKOUE EN GRIEP TE BEVEG: Vermy gemorskos en kies eerder ’n verskeidenheid groentesoppe om jou mee warm te hou. Slaap saans ten minste sewe uur lank om jou liggaam genoeg kans te gee om

jou immuunstelsel op te bou. Hou matigheid voor oë as dit by alkohol kom. Oormatige hoeveelhede alkohol kan jou immuunstelsel dae lank onderdruk. Dink vooruit en ondersteun jou immuunstelsel deur elke tweede dag ’n dosis SuperGuard te drink. Indien jy eers op die eerste nies of krapperigheid in die keel reageer, is dit heelwaarskynlik reeds te laat.

Naskrif: Wanneer jy van jou griep of verkoue herstel het, probeer gerus McNab’s SuperCharge, jou daaglikse dosis volgehoue energie. Ons hedendaagse lewe met die min slaap, lang werkure, goedkoop gemorskos en oormatige kafeïen en alkohol lei dikwels tot ’n mikro-voedingstoftekort – wat lae energievlakke tot gevolg het. McNab’s SuperCharge beveg hierdie ellende met ’n reeks multivitamines, minerale, omega-olies en kruie (soos die superkrui, Siberiese Ginseng) wat spesiaal uitgesoek is om aan jou ekstra energie en oor die algemeen beter gesondheid te gee.

WEN MET MCNAB’S Wen ’n Hele boks met McNab’s SuperGuard en twee SuperCharge Hi Energy-stafies (vir ekstra energie wanneer jy so in die hardloop wil peusel). B’s & V’s geld. Om in te skryf gaan LIKE Awsum News op Facebook, en los ‘n boodskap: #McNabsWinter Kompetisie sluit 30 Junie 2015

TRAVEL

GET READY FOR THE ULTIMATE MATRIC VACATION! Come travel with AWSUM and discover Europe! Travel from city to city and experience all of Europe’s treasures, without having your parents stress about the what, where, when and how. The AWSUM Matric Rage, takes place from 27 November to 9 December and promises to be an experience of a lifetime. The perfect break before taking on 2016

12 DAYS 6 CITIES 5 COUNTRIES

27 November: Johannesburg to Paris for s i 0 h 28 November: Paris All t R20 95tour d 29 November: Paris onlaydetailevisit a 30 November: Paris to Luzern For inerary m.co.z it u 1 December: Luzern aws . w ww 2 December: Luzern to Munich 3 December: Munich to Prague 4 December: Prague 5 December: Prague to Berlin 6 December: Berlin 7 December: Berlin to Amsterdam 8 December: Amsterdam 9 December: Amsterdam to Johannesburg

For more information contact ctheworld | 011 888 7910 | info@ctheworld.co.za | tenille@tiemedia.co.za


4

KOOK

PIKANTE BLOMKOOLSLAAI Porsies: 4

WEEKLY SPECIALS

MONDAY: Buy one Rib burger and get one free R42 TUESDAY: Buy any toasted sandwich and get any ice tea free WEDNESDAY: Buy any Pizza and get a free glass of wine R60 THURSDAY: Buy any two Tramezzinis for just R60 FRIDAY: Buy any Breakfast and get a cup of coffee or tea free (student breakfast excluded)

BESTANDDELE • 4 eetl. olyfolie • 1 teel. wit mosterdsaadjies • 2 cm vars gemmer, geskil en in dun repies gesny • 2 knoffelhuisies, gekap • ½ teel. borrie • 2 groenrissies, in die lengte deurgesny • 3 koppies wit blomkool • sap van 1 suurlemoen • ½ teel. sout • Wellington’s blatjang van jou keuse • 2 eetl. koljander, fyngekap VOORBEREIDING Verhit die olyfolie, voeg die mosterdsade by, en kook dit dan totdat die saadjies begin spring. Wees versigtig – hulle hop die hele wêreld vol! En moet hulle tog nie laat aanbrand nie ...

Deur Jenny Morris Follow Jenny @jennymorrischef

Voeg die gemmer, knoffel, borrie en rissies by. Bak liggies en roer onafgebroke vir ongeveer twee minute lank. Voeg nou die blomkool by, roer dit goed deur sodat dit deur die speserye bedek word, en kook dit dan 8 tot 10 minute lank. Verwyder van die stoof. Voeg die suurlemoensap by, roer die blatjang, sout en koljander in, en meng dit deur. Bedien warm. Wenk: Hierdie dis werk goed as ’n slaai wanneer dit teen kamertemperatuur bedien word, of as ’n bykos wanneer dit warm bedien word. Dit word ook ’n lekker vegetariese dis as dit met geurige saffraanrys bedien word. © Jenny Morris 2014 - 2015

Cnr Steve Biko and Borchard street, Potchefstroom

WIN WITH

WELLINGTON’S Win a year’s supply of Wellington’s sauces for you and your family! To enter, simply tell us what’s your favourite Wellington’s sauce flavour? Send your answer, contact details and postal address to: tenille@tiemedia.co.za

PRESIDENT PRETORIUS LAERSKOOL (t) 018 294 4237 (e) lsppadmin@telkomsa.net

ATLETIEK

Tlotlo Phakedi, die blits vinnige seun het ons harte met trots laat swell toe hy deurdring tot SA-Skole atletiek. Op 100m het hy ‘n 6de plek behaal en op 400m ‘n 8ste plek. Ons kyk met groot oë en hoë verwagtinge uit na volgende jaar.

LAERSKOOL MOOIRIVIER (t) 018 293 0309 (e) info@lsmooirivier.co.za

TOKKIES PRESTEER BY INTERPROVINSIALE LANDLOOPBYEENKOMS

Op Saterdag, 16 Mei het Laerskool Mooirivier die gasheer gespeel vir ‘n interprovinsiale landloopbyeenkoms. Die Tokkies het dan natuurlik ook baie goed

tydens die byeenkoms presteer. Al die Tokkies wat op die foto verskyn, het onder die eerste 10 plekke in hulle wedlope geëindig.

NETBALL

The U/9A netball team also did us proud by winning the Potch Invitational League and emerging from their second year of netball – still undefeated.

Eerste ry: Nicholas du Plooy, Janina Ackerman, Ruan van Niekerk, Cronje du Plooy, Anchen Schutte, Ilané Herbst, Alri Verster. Tweede ry: Daniëlle Verster, Marilu Ackerman, Nicholas Immelman, Sunel Smit, Wian Botha, Annika Rossouw. Derde ry: Ivan Reckling, Christoff Retief, Jhanco de Beer, Stefan Bezuidenhout, Ashton Diedericks, Ryno Schutte, Etiënne Bezuidenhout, Leonore Lubbe.

JUNIORSKAAKSPAN: NAASWENNERS VAN SUPER 12-KOMPETISIE

Heelvoor: Ruan Verster Voor: Simon Korb, André Korb, Annemarie van der Westhuizen, Catherine Ellis, Jacques van Straaten. Agter: Frederik van der Westhuizen, Dewald Lubbe, Jacques Schutte, Jhanco de Beer.

From Left to Right : Relebogile Bulwane, Karabo Tladi, Boitumelo Molakeng, Barbie Segone, Ms Lizzy Hamman, Tslotang Mofamere, Tshwanelo Nage, Bokamoso Morajane, Kgabiso Mokwena


5

FASHION Blokkieskombersstyl-wrap met pelskraag, R499, Foschini

Rooi gebreide uitgerafelde wrap, R260, Woolworths

HOE OM TE

WRAP?

Moderedakteur Pepe Sofianos verlustig haar in die nuutste oorgroot items. Dit is só maklik om met dié seisoen se heerlikste bykomstigheid, die groot wrap, soos ’n ster te lyk. Die wrap is informeel dog chic en verleen aan enige uitrusting ’n lekker boheemse flair. Wees op die uitkyk vir oorgroot kombersstyl-wraps, super serpe met fringing, en aandagtrekkende-pashminas. Dra jou wrap gestileerd, met ’n belt of gevou, of steek dit met ’n borsspeld vas. Hierdie item gaan in hierdie winter jou beste vriendin word. Uitgerafelde kombersstyl-serp, R200, Cotton On

musthave #Pepesays Draai jou in ’n wrap toe en bly warm! Die wrap verteenwoordig hierdie winter se mees modieuse look.

Vensterglas kombersstylwrap, R440, Truworths

s t y le

Dis ’n wrap.

Gespe jou superserp met ’n mooi belt vas en dra dit soos ’n rok oor tights. Mooi!

Sluit by die komberskommando aan! Dis reg – komberse is die nuwe jasse. Kyk maar na Kate Moss wat haar boheemse kombers-wrap met skinny denims en knielengte stewels kombineer ...

Geruite uitgerafelde wrap-baadjie, R299, Cotton On

Pryse en beskikbaarheid korrek by ter perse gaan.

BAILLIE PARK LAERSKOOL (t) 018 290 5377 (e) baillie@lantic.net

POTCH LIGA WENNERS 0/13A POTCH LIGA WENNERS

Voor: Malleen Pienaar, Martiné Jordaan, Natalie Strydom, Simonique Duminy en Joné van Eden. Agter: Danéll Malan, Jealeen Crowther, juffrou Celeste de Lima (afrigter), Megan Pat en Minet Beukes.

LAERSKOOL LA HOFF (t) 018 468 2471 (e) lahoff@lahoff.co.za

TERIZIA WEN GOUD Tydens die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe in Germiston, het Terizia van der Plaats `n goue medalje verower in die 1200m vir dogters 0/12. Sy is veral trots dat sy die atlete van Sentraal Gauteng Atletiek op hul tuisbaan kon uitstof, aangesien dit volgens haar opsigself `n reuse taak is. Haar wentyd was 3:44.56, net meer as `n sekonde agter die Suid-Afrikaanse record van 3:43.43, wat in 2006 opgestel is.

TENNIS – LIGA WENNERS

0/13B WEN AL HUL WEDSTRYDE TEEN POTCH SKOLE (VRIENSKAPLIK)

Voor: Yentl Lamprecht, Bianca Opperman, Koketso Chiganaza. Agter: Kristi Potgieter, Jealeen Crowter, juffrou Bekkie la Cock (afrigter), Megan Pat en Rozanne von Abo.

Voor: Mieke Muller, Marjone Nel, Riana Nel, Lerieschka Vogel en Lara de Beer. Agter: Deon Viljoen, Xander du Plessis, Kian Muller, Wyatt Botes.


6 LAERSKOOL SAAMTREK

(t) 018 462 4231 (e) admin@saamtrek.co.za

ATLETIEK-PRESTASIES

L/S Saamtrek sit hul atletiek-prestasies voort, met 12 atlete wat opgeneem IS in die Noordwesspan wat op 19 – 21 Maart te Germiston aan die S.A. Laerskole kampioenskappe gaan deelneem het. Die atlete met hul items van deelname is: DOGTERS: O/10 Elbè van der Walt 80m O/13 Minette Erasmus 100m Chezahn le Roux 200mH, 75m Hekkies en verspring Lilica Burger 800m en 1500m Alma Bekker Spiesgooi SEUNS: O/10 Shaun Stroebel 1200m O/11 Zane van Staden 80m O/12 Henru Olivier 100m Emèl Keyser 75mH O/13 Luiz Dias Spiesgooi Fabrizzio Viljoen Diskus Petrus van Aarde 1500m Stap Saamtrek presteerdes wat aan die S.A. Laerskole kampioenskappe gaan deelneem het en met medaljes terug gekom het:. DOGTERS: O/13 Minette Erasmus 4x 100m aflos Silwer Chezahn le Roux 75m H Silwer SEUNS: O/13 Fabrizzio Viljoen Diskus Brons

Elbè van der Walt, 100m D O10.

Chezahn le Roux, D O13 Verspring.

POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL (t) 018 297 3846 (e) pcsadmin@lantic.net

NORTH WEST HOCKEY

Potchefstroom Central School would like to congratulate the following U/13 learners for their achievement of being part of the North West Hockey Team.

LAERSKOOL GOUDKOP (t) 018 468 1038/9 (e) info@laerskoolgoudkop.co.za

JAARLIKSE OUPA- EN OUMADAG

Die Graad R leerders trakteer hulle oupas en oumas elke jaar met ‘n konsertjie en ‘n teetuin met heerlike eet- en drinkgoed. Elke oupa en ouma ontvang ‘n geskenkie

SUPER 8 REDENAARS

Laerskool Goudkop het op Saterdag 9 Mei te Laerskool Emfulenipark aan die Super 8 Redenaars deelgeneem. Die volgende leerders het plekke behaal

Me. Andriétte Colyn (Redenaarsorganiseerder), Chané Ouwencamp graad 6 (1ste plek); Danie du Preez graad 5 (1ste plek asook Fase wenner), mnr. Jaco Zevenster (hoof)

LAERSKOOL ML FICK (t) 018 297 5003 (e) mlfickinfo@mweb.co.za

POTCH-HOKKIESPAN

Potchefstroom Central School would like to congratulate the following U/12 learners for their achievement of being part of the North West Hockey Team.

Willie Sereko and Eldrich Temanie for the A Team, Kyle Isherwood and Oratile Sekwati for the B Team.

POTCH-NETBALSPAN

Leanne Jordaan (O/13) en Monique Hierdie O/12-dogters was ingesluit in die Lubbe (O/12) was ingesluit in die Potch- Potch-netbalspan Maki Moloantoa, Ankia hokkiespan. van der Westhuizen, Carla Kruger

JAARLIKSE EISTEDFORD

Atli Moemi (A Team). Kitso Thekiso (B Team), Thato Taje (A Team), David Asiwe, Ivan Gasela, Reilly Newberry, Lauriston Barends and Luigi Derbyshire for the B Team.

wat hulle kleinkind vir hulle gemaak het. Dit is altyd ‘n feestelike oggend en die oumensies geniet dit altyd terdeë.

Emmies het vir die derde agtereenvolgende jaar die trofee gewen vir die skool wat die meeste inskrywings gehad het tydens Gimmies se jaarlikse eistedford. Die leerlinge het baie goed presteer.


SCHOONSPRUIT HOËRSKOOL (t) 018 462 9756/7 (e) admin@schooniehs.co.za

HOËRSKOOL SCHOONSPRUIT 60STE REUNIE

Schoonspruit is vanjaar 60 jaar oud, en ons gaan ‘n groot reünie hou om hierdie geleentheid te vier. Alle OudSchoonspruiters van alle jaargroepe is welkom. Op Saterdagoggend, 1 Augustus 2015, kan alle Oud-Schoonies die skool tussen 8:00 en 11:00 besoek . Almal kan dan rustig deur die skool stap en hul ou klaskamers besoek.. Daar sal gedurende hierdie tyd ontbyt bedien word in die skool se restaurant. Die ontbyt sal R70 per persoon wees, en u moet asseblief voor die tyd bespreek vir die ontbyt. Die geld kan elektronies in die skool se rekening inbetaal word, of u kan by die kantoor kaartjies koop. Indien u ‘n elektroniese betaling maak, dui asseblief u van aan asook dat dit vir die reunie-ontbyt is. Die kaartjies kan u voor die tyd by die skoolkantoor afhaal, of u kan dit die oggend by die restaurant kry. Die gala-funksie sal op die aand van 1 Augustus 2015 by Vintage Affair in Songloed plaasvind. Dit is nie ver van die skool geleë. Die koste vir die aand beloop R250-00 per persoon. Dit sluit ‘n driegang-maaltyd en ‘n geskenk in.

Daar sal ook gedans word tydens hierdie geleentheid. Die bekende skrywer, Deon Meyer, sal ook die aand daar wees, indien u dalk ‘n getekende kopie van sy nuutste boek wil bekom. Deon is ook ‘n Oud-Schoonspruiter. Verrigtinge sal om 18:30 ‘n aanvang neem en die drag is semi-formeel. Die sluitingsdatum vir besprekings en betalings vir hierdie aand is 10 Julie 2015. Kaartjies is beskikbaar by die skoolkantoor Elektroniese betalings kan ook gemaak word. Die skool se bankbesonderhede: Bank: FNB Rekening: Hoërskool Schoonspruit, Rekeningnommer: 62205559307 Takkode: 250053 Indien u ‘n internetbetaling doen, dui asseblief u van aan asook dat die betaling vir die reunie is. Hierdie is ‘n geleentheid wat geen OudSchoonspruiter moet misloop nie. Indien u verdere besonderhede verlang, skakel asseblief vir me Annalene van Niekerk by die skool (018 462 9756 ) of stuur ‘n e-pos aan me Ria de Beer by rdebeer@ schooniehs.co.za. Hou asseblief Schoonspruit se Facebook-blad dop vir meer inligting rakende hierdie geleentheid.

KLERKSDORP HOËRSKOOL (t) 018 462 8423 (e) khs@koshcom.co.za

SPORT: FNB EERSTE RUGBY WEN LIGGIES

Eerstes wen 41/9 teen Wesvalia

Seunshokkie wen 6-0 teen Wesvalia

FERDINAND POSTMA HOËRSKOOL

(t) 018 290 5539 (e) lentefees@gmail.com

FERDIES BLINK UIT BY DIE GIMMIES EISTEDDFOD

Nico Snyman (gr.12): Wenner van die kategorie fotografie vir senior hoërskoolleerders. (Fotograaf: Dewald van Breda)

Dylan le Roux (gr.9): Wenner van die kategorie drama vir junior hoërskoolleerders. (Fotograaf: Dewald van Breda)

Sanett Swanepoel (gr.12): Wenner van die kategorie drama vir senior hoërskoolleerders ASOOK algehele hoërskole Eisteddfodwenner.

NUWE LABORATORIUMS VIR FERDIES Die laboratoriums van Hoërskool Ferdinand Postma is met die ondersteuning van AfriSam en die SETH Akademie van die PUK opgegradeer.

Leerders is nou bevoorreg om met net die beste apparaat en fasiliteite die wêreld van wetenskap te ontdek.

7

o/14 wen 59/0 teen Wesvalia

o/16 A Netbalspan – Super 16 Silwer

HOËRSKOOL WESTVALIA (t) 018 468 1023/4 (e) wesvalia@wesvalia.co.za

DUX LEERLINGE

Janie Opperman gr.8, Marilie van Niekerk gr.9, Reinhardt Hitge Gr 10, Francois Steyn Gr.11, Louisa Smit Gr 12

RUGBY WERKSESSIE

Wesvalia rugby het in samewerking met die LIONS ‘n oefen werksessie op Woensdag 13 Mei aangebied by Wesvalia. Wesvalia rugbyspanne, Laerskool La Hoff, Saamtrek en Laerskool Goudkop het deelgeneem onderleiding van Warren Whiteley (Kaptein van Super15 LIONS),

Julian Redelinghuys, Courtnall Schosan, Rocky Schroeder en Andries Coetzee. Willem Van der Sandt, rugby direkteur van Wesvalia sê dat sulke oefen sessies van onskatbare waarde is en dat hulle sulke opleidings klinieke op ‘n gereelde grondslag gaan aanbied.


8

THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM (t) 018 294 3228 (e) admin@girlshigh.co.za

HEADS OF HOSTELS

TOP-25 GOVERNMENT SCHOOLS

From left to right : Eleni Kalpakiotis (Head of East House), Tayton Nell (Head of North Wing), Kea Mongake (Head Girl and Head of South Wing), Raquel Dos Santos (Deputy Head Girl and Head of Daygirls), Jennifer Coelho (Head of School House)

For the second year running, The High School for Girls Potchefstroom was listed as one of the top25 government schools in the Fairlady Annual School Survey Report for 2015. The magazine’s editorial team are supplied with a list from the Department of Basic Education of the 100 schools that received the highest Bachelor Pass rates in 2014. These are the schools with the highest number of Grade 12s eligible for university. Using this as a departure point, Fairlady then use a ranking process to whittle the list down to the top 25 schools.

HOËRSKOOL VOLKSKOOL (t) 018 294 5287/8 (e) volkies.potch@absamail.co.za

VOLKSKOOL-NETBAL IS KOOKWATER!

VOLKSKOOL SE BERGFIETS IS TOPS!

Ons 1e Netbal-span was PUK-reeks wenners! Agter vlnr : Elanze Mans, Nickey Steyn (afrigter), Caitlinn Rousseau. Middel: Chine Fourie, Larissa Gouws, Leandri Oosthuizen, Chamone Erasmus, Melissa Lotter. Voor: Michelle Steyn, Corlesia Mc Donald, Nine Brits.

Tour de Mooi, het plaasgevind op die plaas Friesland Melkery. Dit was die eerste Noordwes-liga aangebied deur Volkies. Volkskool wen die liga!

Uitslae was soos volg: Hoër Volkskool, Potchefstroom H/S Hartbeesfontein Gimnasium Hoër, Potchefstroom Rustenburg Hoër

167 147 131 111

SPORT

Top 10-Rankings RUGBY

First XV Rugby Rankings:01/06/2015

TEAM

1 AFFIES 2 PAARL BOYS HIGH 3 PAUL ROOS GYM 4 PAARL GIM 5 MICHAELHOUSE 6 MONUMENT 7 GREY HIGH SCHOOL 8 GREY COLLEGE 9 SELBORNE COLLEGE 10 OAKDALE

AVG PTS

6.817 6.593 6.317 6.127 5.889 5.659 5.140 4.992 14.877 14.840

RUGBY

HOCKEY

U16 Rugby Rankings: 02/06/2015

TEAM 1 PAARL BOYS HIGH 2 GLENWOOD 3 HELPMEKAAR 4 GREY COLLEGE 5 GREY HIGH SCHOOL 6 SELBORNE COLLEGE 7 BOLAND LANDBOU 8 MONUMENT 9 ST STITHIANS 10 SACS

AVG PTS

7.130 7.060 6.840 6.760 6.760 6.530 6.370 5.980 5.920 5.650

Boys Hockey The SA School Top 10 Rankings: 02/06/2015

TEAM

1 MARITZBURG COLLEGE 2 SACS 3 PAUL ROOS GYM 4 KEARSNEY COLLEGE 5 SELBORNE COLLEGE 6 PRETORIA BOYS HIGH 7 GREY HIGH SCHOOL 8 ST DAVIDS 9 AFFIES 10 WESTVILLE BH

AVG PTS

5.06 4.57 4.38 4.18 4.08 4.00 3.84 3.82 3.72 3.48

HOCKEY

Girls Hockey: The SA School Top 10 Rankings: 28/05/2015

TEAM

1 ORANJE MEISIES 2 SPRINGFIELD 3 WATERKLOOF 4 ST STITHIANS 5 CLARENDON 6 PEARSON 7 DSG 8 EUNICE 9 ST MARYS WAVERLEY 10 HERSCHEL

AVG PTS

4.71 4.63 4.55 4.51 4.09 4.00 3.99 3.97 3.96 3.58


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.