Noordelike Voorstede AWSUM Junie 2024 uitgawe

Page 1

NOORDELIKE VOORSTEDE THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Lees skoolnuus aanlyn op www.awsumnews.co.za JUNE 2024 Celebrating school achievements in South Africa FRESH EGGS NOURISH THE MIND 021 946 1390 SHOP. SWIPE. EARN. GET YOUR LOYALTY CARD TODAY! ACDC Express Bellville Cnr of Strand, and Ford St, Stikland, 7530 WWW ACDCEXPRESS.COM A sh o wr oo m w it h a pe rs o n a l touc h sanitary & plumbing supplies cc CHECK OUT OUR SHOWROOM Durbanville - Tel: 021 975 1930 Unit 8 Cattle Baron Centre Marais Street Durbanville 7550 From the initial wet works to the final touches, our showroom boasts an extensive handpicked collection of only the finest products selected from over 100+ brands. PROVINSIALE SPORT RADIKALE REDENAARS NOORDELIKE VOORSTEDE SKOOLNUUS! SKAAK awsumnews co za Skole deel hulle nuus! AKADEMIE

ATKV-Applous-finaliste

Daar is groot opgewondenheid in die lug oor die bekendmaking van die kore wat deurdring na die finaal van die ATKV se 47ste Applous-koorkompetisie. Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in die land en het oor die jare aan skoolkore die geleentheid gebied om hul liefde vir Afrikaans en hul vreugde van koorsang uit te leef. Hier is die kore (in alfabetiese volgorde) wat sake vanaf 24-27 Julie 2024 in die Kaapstad-stadsaal, Kaapstad, sal uitspook.

Woensdag 24 Julie 2024

Laerskool: Ope

• Clarendon Primary School for Girls, OosLonden

• Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg

• Laerskool Welgemoed, Kaapstad

Laerskool: Meriete

• Laerskool Kenridge, Kaapstad

• Laerskool Lynnwood, Pretoria

• Laerskool Menlopark, Pretoria

• Laerskool Monumentpark, Pretoria

• Laerskool Pretoria - Oos, Pretoria

• Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein

Laerskool: Meriete (nie-Afrikaans)

• Grantham Park Primary School, Empangeni

• Laerskool Van Riebeeckpark, Kempton Park

• Pinedene Primary School, Parow

• Table View Primary School, Kaapstad

Donderdag 25 Julie 2024

Laerskool: Prestige

Hoërskool: Meriete Seuns

• Hoërskool Tygerberg, Parow

• St Charles College, Pietermaritzburg

Saterdag 27 Julie 2024

Hoërskool: Prestige Gemeng

• Hoërskool Empangeni High School, Empangeni

• Durbanville Primary School, Durbanville

• Laerskool Elarduspark, Pretoria

• Laerskool Eversdal, Durbanville

• Laerskool Gene Louw, Durbanville

• Laerskool Mooirivier, Potchefstroom

Hoërskool: Ope

• Rustenburg Girls’ High School, Kaapstad

• St Cyprian’s School, Kaapstad

• St. Alban’s College, Pretoria

• Westering High School, Gqeberha

Vrydag 26 Julie 2024

Hoërskool: Meriete Gemeng

• Benoni High School, Benoni

• Hoërskool Ferrum, Newcastle

• Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp

Hoërskool: Meriete Meisies

• Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl

• Jeppe High School for Girls, Johannesburg

• Riebeek College Girls’ High School, Kariega

• St Mary’s DSG, Pretoria

• Hoërskool Menlopark, Pretoria

• Stirling High School, Oos-Londen

Hoërskool: Prestige Meisies

• Clarendon High School for Girls, Oos-Londen

• Eunice High School, Bloemfontein

• Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch

• Hoërskool Stellenberg, Durbanville

Hoërskool: Prestige Seuns

• Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria

• Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch

• Pretoria Boys High School, Pretoria

The school’s Netball programme is beginning to bear fruit in a big way. The drive to ensure a high level of coaching and sports teams’ management, is seeing our teams reach great results. This is evident in this term’s u.11 Netball H1 Circuit League matches played with success. This team remains undefeated
STOCKIEST OF THE WIDEST VARIETY OF MATRIC BALL AND EVENING-WEAR FABRICS www.studio47.co.za
081 762 9143 | Shop LL01, Cape Gate Lifestyle Centre, Cnr Okavango & Tanner St, Brackenfell Tel: 021-975 5162 | WhatsApp: 066 379 4625 Email: durbanville@opticedge.co.za Shop 14a, Durbanville Town Centre, 33 Wellington Rd, Durbanville, 7550 R999 Includes eye examination, frame and SV blue block lenses sttudent special Age 12-20 T’s&C’s apply
REDDAM HOUSE DURBANVILLE
Designed by - Ricky of Ricky Couture
van 2024 bekend

Liani Bezuidenhout competed in the WP Youth Squash Open Tournament on 21 April. She competed in the Girls u.19 section and came third. Based on this wonderful performance, Liani has now been included in the Girls u.19 WP Youth Squash team that will participate in the Interprovincial Tournament taking place in Cape Town!

Mia Kotze (graad 12) se prosastuk, getiteld Spore is opgeneem in die 2024 Poort-bundel wat later vanjaar verskyn. Die Poort-skryfkompetisie word jaarliks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied en leerders van reg oor Suid-Afrika en Namibië neem aan die kompetisie deel.

Chess

CURRO DURBANVILLE

Jesse Palmer has become an Arena International Master in Chess!

Durbanville Primary School

Lamicah Adamson is the u.12 100 and 150m

Baie geluk aan Luca Human en Anja Muller wat beide deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie.

Anja het deurgedring in die Afrikaans Huistaal Voorbereide kategorie terwyl Luca in beide die Afrikaans Huistaal Voorbereide en Onvoorbereide kategorieë deurgedring het. Welgedaan met

On the morning of Friday, 26 April, our Executive Council hosted the first annual Executive Council Learner’s Breakfast. This is a new drive initiated by our Executive Council with the idea of connecting, empowering and collaborating with the leaders of schools in the Northern District.

Peyton Marais, our First team Girls Goalkeeper, has been selected for the WP u.16A girls IPT side!

Stellenbosch Eisteddfod

Mia-Cecilia Kriel (Grade 9) participated in the singing category of the Stellenbosch Eisteddfod on 27 April 2024 and received outstanding results. Congratulations Mia-

Aidan Lynch showcased his incredible skill and determination at the International Brazilian Jiu-Jitsu Federation (IBJJF) International Open in Dublin, Ireland.

Mia-Cecilia’s results: Singing: Own Choice 14 years –Cum Laude

Singing: Classical Song 14 years –Cum Laude

Singing: Musical Theatre & Film 14 years – Cum Laude

Aidan won three gold medals and one silver at the competition! He conquered the Gi division in his weight category and the Absolute Open weight division, facing opponents from heavier weight classes. Not stopping there, Aidan also clinched gold in the No-Gi division for his weight, and silver in the No-Gi Absolute division.

LAERSKOOL DURBANVILLE PRIMARY

Laerskool Durbanville se o.13A-netbalspan het op 17 Mei as die WP-wenners by die CTPSN-finaal weggestap. Baie geluk!

Knoetze is gekies vir die o.13

Zack Annandale en Leanay de Vos het deurgedring na die nasionale finaal vir die Oppietong Afredenaarskompetisie. Dit vind 3 – 5 Oktober in Pretoria plaas. Baie geluk!

from 3 – 6 July.

Na afloop van die semifinale rondte wat op 15 Mei plaasgevind het, is Josua as nommer 1-spreker in die graad 4-en-5 afdeling aangewys. Hiermee kwalifiseer hy dan om op 12 Augustus by BelaBela aan die nasionale finaal deel te neem.

Scan the code and read more of our schools news online!
Voor: Liebe Engelbrecht (onder-kaptein), Delani van der Westhuizen (afrigter) Linné Retief (kaptein), Christelle Vancoillie (afrigter) en Nika Böhmer. Agter: Nika Barnard, Helani Jansen van Vuuren, Charné Fourie, Jana Mostert en Carlien du Plessis. Aaron WP-Cravenweekspan wat 16-21 Junie by Hoërskool Menlopark in Pretoria deelneem. These five netball players have been selected to represent our school at the prestigious Western Cape Schools Netball. Inter-District Tournament in Riversdal
Netbal WP-wenners Western Cape Schools Netball Durbie-sprekers ATKV-Redenaars Rugby Jiu-Jitsu ATKV-Redenaars
Hockey
Executive Council Breakfast
Curro
Skryfkompetisie

HOËRSKOOL DURBANVILLE

Durbanville wen SA Tweekamp titel

Hoërskool Durbanville maak geskiedenis tydens vanjaar se SA Tweekamp-kampioenskap in Bloemfontein. Durbanville het vroeër vanjaar geskiedenis gemaak toe hy die eerste skool, van die Westelike Provinsie, is wat die Interprovinsiale Tweekamp titel, op Oudtshoorn verower het. Durbanville maak weer geskiedenis deur die eerste WP skool te wees om die gesogte SA titel te lig in Bloemfontein.

Skole afdeling:

1. Hoërskool Durbanville

2. Hoërskool Outeniqua

Individuele afdeling:

• Dogters o.19: Mila Aucamp - silwer medalje

• Seuns o.17: Callum Koekemoer - goue medalje

Baie geluk aan ons Durbie-atlete, afrigters en ondersteuningspan, ons is trots op julle. #TrotsDurbanville

Atlete presteer tydens SA Atletiekkampioenskap

Hoërskool Durbanville se atlete het vanjaar puik prestasies gelewer tydens die SA Atletiekkampioenskap in die Paarl.

Durbanville se atlete het as volg presteer:

Chloe Serrotti

• Silwer Dogters o.19 Gewigstoot

• 4de Dogters o.19 Hammergooi

• 6de Dogters o.19 Diskus

Mila Aucamp

• 6de Dogters o.17 400m

• 8ste Dogters .o.17 800m

Minki Brink

• Dogters o.17 Gewigstoot

Raydon Williams

• Goud Seuns o.15 verspring

• Silwer Seuns o.15 hoogspring

• 5de Seuns o.15 100mH

Ashton Vermeulen

• Goud Seuns o.15 4x 100m aflos

• Goud Swedish Relay

• Silwer Seuns o.15 200m

Dian Dirkse van Schalkwyk

• 6de Seuns o.15 Diskus

Lianel Groenewald

• 9de Dogters o.15 Diskus

Raydon Williams word ook aangewys as die beste mans Veldatleet tydens die SA Atletiekkampioenskap.

Baie geluk aan ons Durbie-atlete, afrigters en ondersteuningspan, ons is trots op jul harde werk.

Voor: Christiaan Pienaar, Mia Viljoen, Juané Burger, Anje Coetzee, Ané Cloete, Anneke Stassen, Mia Mostert en Larah Aucamp. Agter: Mila Aucamp, Callum Koekemoer, Olivia Wilson, Quinn Koekemoer, Eben de Jongh, Mark Laker, Danté Fourie, Michelle van Rooyen en Gerhard Louwrens (WP en SA Tweekamp Voorsitter). Afwesig: Niel Conradie.

LAERSKOOL EVERSDAL PRIMARY SCHOOL

W.P. Kleure vir Rugby

Baie geluk aan Conrad Greyling, Bryce Paulsen, en Liam Nöthling wat W.P. Kleure vir o.13 rugby

tydens die Wes-Kaap semifinaal in die ATKVRedenaarskompetisie deur, deur te dring na die Nasionale rondte waar sy teen die bestes in die ander nege provinsies sal meeding.

Mountain Biking

Daniël Fouche and Mia Malan have been awarded Western Cape Colours for Mountain Biking in the Cross Country Olympic category. Well done, you two! We are so proud of you!

Netbalprestasie

Baie geluk aan ons o.12A-netbalspan wat Saterdag het aan die Wes-Kaap Netbal Topskole deelgeneem het en tweede plek behaal het! Hulle dring

proud of this great achievement!

Redenaars

Emma Marais en Joshua Ferreira is uitgenooi om aan die nasionale finale ronde van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie op 3-5 Oktober in Centurion deel te neem.

Sophia Hagen is gekies om aan die 2024 AfrikaJeugskaakkampioenskap (AYCC) te gaan deelneem. Sy sal SuidAfrika op 15-23 Junie in Ekurhuleni, Gauteng, in die afdeling vir meisies o.12 verteenwoordig.

LAERSKOOL GENE LOUW

Travis Eberhardt is gekies vir die Westelike Provinsie se o.13 Cravenweekspan, terwyl Jude Arendse en Lian Potgieter vir die o.13 WP Akademiespan sal uitdraf.

Hokkie

meisies o.11 en ’n silwer medalje verower. Imke het twee goue medaljes ingepalm met ’n eerste plek elk in die 200m-hekkies vir meisies o.13 en die 75m-hekkies vir meisies o.13.

Yshokkie Karate

Die Louw-broers Marcel en Matthew is gekies om vir die Westelike Provinsie yshokkie te speel. Marcel sal die o.12-span verteenwoordig, terwyl Matthew vir die o.14- en o.16-spanne sal speel.

Grace Coulson en Kiara Ismaiel is gekies vir die Westelike Provinsie se o.12 Doves-span, en Carla Barnard sal vir die WP o.11 Disas-span speel.

Vier karateka’s van Laerskool Gene Louw het die Westelike Provinsie by die Suid-Afrikaanse JKA Karatekampioenskappe op 17 en 18 Mei in Johannesburg verteenwoordig.

Marcel Louw het ’n eerste plek in kata én kumite behaal om twee goue medaljes in te palm. Matthew Louw het vyfde gekom in albei sy afdelings. Daniël van Renen het silwer en brons ontvang vir ‘n tweede plek in kata en ‘n derde plek in kumite, en Kira van Renen het twee goue medaljes gewen vir ‘n eerste plek in beide kata en kumite.

Carina Thomas, AnneBelle Fourie and Nila Barkhuizen. Baie geluk aan Mienke Smit wat
Scan the code and read more of our schools news online!
Netbal
Rugby
Grace Coulson, Carla Barnard en Kiara Ismaiel. Travis Eberhardt, Jude Arendse en Lian Potgieter.

FAIRMONT HIGH SCHOOL

Netball

We are so proud to announce that Isabella Kritzinger and Michaela Lilly have made the u.19A Cape Town Netball Federation team to represent the Western Cape at Waterkloof from the 23 – 28 July 2024. We have also received notification that they, alongside Odepa Ntshikila u.17, Isabelle vd Westhuizen u.16 and Grace Wright u.14, have been selected for Western Province Schools netball teams which will be hosted in Riversdale from the 3-6 July.

Horse Riding

Megan Rose competed at the Western Cape Equitation Championships on Sunday, 19 May. She came 2nd in the welcome warm-up class and then went

FHS had the immense privilege of hosting the 5th fixture of the Northern Zone Cross Country league, where over 700 athletes, from 60 various schools participated. We would like to thank all involved and congratulate each student who gave it their all. We look forward to 2 more fixtures, which will take place in the 3rd term; as well as our Cross Country Tour, happening in the first week of the June/July break.

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL

Tygerberg Internasionale Eisteddfod WP Downhill MTB

Congratulations to both the Junior and Senior Choirs on their wonderful achievements. Die Junior Koor behaal ‘n gemiddeld van 82% by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Die Senior Koor behaal ‘n gemiddeld van 88% by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Winning gold awards at the ATKV Applous is an incredible achievement! It’s a testament to your hard work, dedication, and musical talent. Well done to everyone involved in both choirs. What an accomplishment to celebrate! Ons is trots op julle!

Kenridge is very proud of Luc Rossouw who competed in the 5th race of the season for WP

Scan the code and read more of our schools news online!
Junior Koor Senior Koor
Support ONDERSTEUN PLAASLIK V O L G O N S O P F A C E B O O K #lovelocal #loveBrackies #loveDurbanville LOVE LOCAL DURBANVILLE & BRACKENFELL Cape Town 20 Julie HS DF Malan (Rugby & Netbal) 24 Julie LS Durbanville (Netbal & Rugby) 27 Julie HS Brackenfell (Rugby ) 27 Julie Bellville 27 Julie HS Tygerberg 27 Julie HS Stellenberg - Rugby & Hockey 27 Julie HS D F Malan 27 Julie HS Stellenberg - Netbal 27 Julie HS Stellenberg - Hokkie meisies 2 & 3 August LS Eversdal Junior & Senior sportdag 02 August LS Durbanville (Hokkie) 03 August LS Durbanville (Rugby, Netbal) 03 August Fairmont HS - Sports Day 03 August DF Malan 03 August HS Stellenberg - Hokkie SCHOOL
FIXTURES 021 020 1571 081 050 0173 sales.cpt@bultrading.co.za Unit J1, Okavango Junction, Kenwil Drive Okavango Industrial, Brackenfell, 7560, Western Cape ALL YOUR BALUSTRADE AND STAINLESS TUBING NEEDS STAINLESS STEEL The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2025 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. THE PRINT OFFICE Your partner in printing
sport

FIXTURES2024

VS GUEST

Town International Hockey Festival vs Boland Landbou vs Collegians vs Eversdal vs Durbanville vs Bishops vs Outeniqua vs Tygerberg

Day vs Settlers

Netbal) vs HTS Bellville Rugby) vs Van Riebeckstrand ) vs HTS Bellville vs Duineveld vs Hottentots Holland Hockey vs Paul Roos vs Worcester Gimnasium vs Girls High

meisies vs Fairmont HS sportdag vs Brackenfell

(Hokkie) vs Bastion

Netbal) vs Bastion

Day vs Edgemead vs Hermanus

Hokkie vs Springfield vs HTS Drostdy vs Boland Landbou vs Milnerton

Stellenberg - Netbal Fast 5 (Sportdag) vs Hugenote vs Drostdy vs Tygerberg RFC vs Parel Vallei

Interskole vs Tygerberg

Interskole vs Tygerberg

vs Bellville vs Grey College vs HS Durbanville

Interskole
AUGUST RIGHT TYRES... RIGHT PRICE Tyres • Wheel Alignment • Shocks • Brakes • CV Joint 28 Wellington Road, Durbanville. Tel: (021) 976 1161 | attie@primatyre.co.za Plumber and Plumbing Services. CALL US FOR ALL YOUR PLUMBING NEEDS. P.I.R.B. Registered Plumbers. Jojo Tank Approved Installers. Solar Certified. VISIT OUR WEBSITE 0219819333 0834125297 We look forward to assisting you! SCAN ME TO VISIT OUR WEBSITE Propshaft & CV Repairs VALUE DEALS CRAZY 021 946 1390 SHOP. SWIPE. EARN. GET YOUR LOYALTY CARD TODAY! ACDC Express Bellville Cnr of Strand, and Ford St, Stikland, 7530 WWW ACDCEXPRESS.COM 6 Pioneer Street, Bellville | 021 948 5506 www.lawnmowermecca.co.za After all these years in the industry, we are STIHL your partner in quality outdoor power equipment!

Tel: 021 948 1801 | E-pos: algemeen@hsbellville.co.za | www.hsbellville.co.za

Rugbyster doen dit weer! WP-kleure: Van o.12tot o.18-Cravenweek. Ashwin Cox, een van ons vele talentvolle rugbyspelers, is pas verkies tot die Westelike Provinsie se o.18-Cravenweekspan wat 23-29 Junie te Krugersdorp aan die jaarlikse Cravenweek gaan deelneem. Ashwin het elke ouderdomsgroep op provinsiale vlak in rugby verteenwoordig: o.12-Cravenweek, o.13-Cravenweek, o.15-WP-Elite-span, o.16-

Baie geluk aan die onderstaande spelers wat tot die Westelike Provinsie se netbalspan vir 2024 verkies is. Hulle neem deel aan die Interdistrik Toernooi in Riversdal vanaf 3 tot 6 Julie.

• o.14 Elri Vorster

• o.15 Danielle Schultz, Chloe Hayes en Danica Fourie.

• o.16 Minay Olivier

Die afgelope naweek het gr. 8-leerders, Lené Coetzee en Lienke van Jaarsveld, weer aan die SANESA (South African National Equestrian Schools Association) interskoleperdrykompetisie deelgeneem. Hulle het weereens Hoërskool Bellville se naam hoog gehou.

Ons is baie trots op die twee ruiters se prestasies:

• Lené Coetzee spring ‘n 1ste plek los in die 60cm Show Jumping-klas.

• Lienke van Jaarsveld behaal 1ste plek in die Equitation-klas en 2de plek in die 60cm Show Jumping-klas.

Hierdie meisies se toewyding is werklik prysenswaardig. Welgedaan, meisies!

Ons is baie trots op ons junior en senior debatleerders wat hierdie naweek aan die Con Spirito debatkompetisie deelgeneem het. Anke Greeff en Megan Miller se opponente was Paul Roos. Liam Duminy en Hay-lee Kleinsmidt se opponente was Bloemhof. Ons junior debatteerders, Ivana Schonken en Febé Cook, het ook teen Paul Roos gepraat. Ons sal binnekort die uitslae ontvang. Con Spirito is ‘n unieke kultuurvereniging wat met geesdrif kultuurgeleenthede skep en bevorder sowel as talent ontdek

THE SETTLERS HIGH SCHOOL

On Saturday 4 May, the Jazz Band took centre stage alongside Fagrie Isaacs, in the show “Tomorrow Belongs to Me”. Once again they delivered an outstanding performance. Well done!

Margery Mokoena was selected to take part in the Level 1 Inter District Western Cape Aquatics Swimming Championship as part of the CTA team which took place on 27 April 2024.

She achieved excellent results as depicted below. Well done your achievements.

On Sunday 5 May, two of our learners, Aymih Topley in grade 11 and Chad Solomon in grade 12, achieved their Western Cape Provincial qualification and advancement to the National Championship Round of the Hip-Hop Unite event. Aymih obtained a Gold medal in the Junior Mega Crew division and Chad obtained a Silver medal in the Adult Small Crew division.

If their crews place in the Top 3 at Nationals, they will qualify to go to Opatija, Croatia for the finals. Congratulations, we are holding thumbs!

Karate

It is our pleasure to report that one of our learners, Lauren Florence, was awarded 1st place (Gold medal) in the u.15 open division at the Western Province Kyokushin-Kan Karate tournament held in April.

She is a student at the Hennie Bosman’s School of Karate. Lauren now qualifies for her WP colours in Kumite. Congratulations – we are very proud of your achievement.

Cashlin Mackinna annihilated his opponents at the Hermanus Individual Tournament on 19 April in Hermanus, winning all his games in the u.14 division. At the start of the tournament Cashlin was ranked 24th and with his amazing performance, his present ranking is 1st in the RSA Federation. Well done Cashlin, we are proud of you.

High
Jazz
Settlers
School
Band
Dancing Chess Event Position / Medal 50m Butterfly Gold 50m Breaststroke 4th Place 100m Freestyle Bronze 100m Mixed Relay Gold 100m IM Silver 100m Breaststroke 6th Place 50m Freestyle Gold
HOËRSKOOL BELLVILLE
Perdry Netbal Rugby
Liam Duminy Hay-Lee Kleinsmidt Ivana Schonken Febé Cook Megan Miller Anke Greeff

LAERSKOOL TOTIUS

Anke van der Walt en Leyahmé van Eck (albei o.11) is verkies tot die Cape Town Lana Snijman is verkies tot die Cape Town District-span vir gimnastiek. Mooi so, Lana!

Alexia Burger (8 jaar) is verkies om Cape Winelands by die Suid-Afrikaanse o.13 Pluimbal

CURRO secured another victory at the SANESA Qualifier 3, with Curro Uitzicht learner Daniel Rhoode (Grade 8) On 4 May (Saturday), Daniel showcased his skills aboard Ally in the Working Hunter 70cm high school class, clinching a respectable 3rd place. Continuing his stellar performance, he then triumphed in the Equitation 70cm high school class, earning 1st place. The following day, on 5 May (Sunday), Daniel took on the competition with his new horse, Bailey, in the show jumping arena.

Despite stiff competition from riders representing other schools, Daniel secured a remarkable 3rd place finish in the high school class 70cm, showcasing his prowess in the saddle. Well done Daniel we are very proud of you.

ARISTEA PRIMARY SCHOOL

Sunfest Sports & Arts Festival Nasionale Karate

Zia de Klerk in graad 2 het op die 1ste Mei aan die All Stars Gymnastics Level 2 deelgeneem en het ‘n bronsmedalje ontvang. Op 10 Mei het Zia deelgeneem aan die distriksproewe. She received a Bronze medal at the gymnastics District trails and made the team to compete at WC CHAMPIONSHIP. Well done Zia. Emily Grobler Grade 3 took part in the Western Cape District gymnastics competition in the Level 2 category. She received a Bronze medal. We are very proud of you Emily!

Luan Oosthuizen, ‘n graad 2 leerder, het op 27 April deelgeneem aan ‘n hokkietoernooi waar sy span ‘n sukses behaal het deur 3 van

Netbal Gimnastiek Pluimbal
Huge congratulations to Jared Johannes in Grade 12 for his participation in the 2024 Provincial Grade 12 Business Studies Quiz. We’re incredibly proud of his dedication and effort. Way to go, Jared! A
Mia Marais, and Jamie Warren! Their exceptional performance at the girls’ u.11 Somerset West Curro Uitzicht wearing blue in support of autism awareness month in April. The color blue is associated with calmness and acceptance and is the primary color designated for autism. Autism Month is about raising awareness, acceptance and inclusion surrounding autism. Let us all promote understanding and acceptance of individuals on the autism spectrum. “The world needs all kinds of minds.” And “Acceptance is the key to unlocking the potential of every person” – Temple Grandin (Renowned Autistic Scientist). Jamie Ord, a Grade 6 learner, recently showcased her equestrian skills at the SANESA National showjumping contest, earning two impressive ribbons! Hokkie Western Cape District gymnastics SANESA Qualifier 3 Quiz Hockey Autism Awareness CURRO UITZICHT 060 524 1482 | durbanvilledirect@mantellis.com | www.mantellisdurbanville.co.za | Shop 3, Spiro's Corner, Cnr Main & Wellington Rd, Durbanville Keep calm and have a
huge shoutout to the talented trio from Curro Uitzicht – Megan Brown,
Kobus Strydom, Linke Winter, Rory Willimse, Ame Snyman en Silas le Roux.

Hockey

Scarlett Appollis in Grade 7, has been selected to play for Maties Junior Hockey

DESTINATUS PRIVAAT SKOOL

Chess won the WP league Women’s wrestling

Anje Smit competed at the WP Abraham Geldenhuys Open on the fourth of May. She

Our chess players won their first WP league chess match 4-2. We are very proud of them.

HOËRSKOOL STELLENBERG

Within the first 6 minutes of the match we were down with 0-12 on the scoreboard and came back in the second half with great character and sportmanship. Destinatus won the match 21-12.

The following learners took part in WP Rugby trials:

Owenkosi Mamani, Wisdom Emineke Cohen Smith

We wish you the best of luck for what the future holds.

Western Province Hockey, IPT and Zonal tournaments

Front: Lané Schoeman (WP u.14A), Carli Murray (WP u.14A), Miche Muller (WP u.14 NTR), Marene Fourie (WP u.14 North), Rebecca Bosch (WP u.14 North), Jennah Janse (WP u.14 North), Xena Ferreira (WP u.14 North) and Lanri Coetzee (WP u.14 NTR). Back: Reef Parenzee (WP u.16 North), Jenae van Wyk (WP u.14 NTR), Stella Zwiegers (WP u.16 NTR), Shana Maggott (WP u.18A), Zanay Gerber (WP u.16A), Bea van den Berg (WP u.16A), Minke Lourens (WP u.18 North), Ilke van der Merwe (WP u.18B), Amy Ferreira (WP u.16A) and Gezenka Mayers (WP u.16 North).

Stellies got talent

Die Stellenberg Meisieskoor (SMK) se prestasie was uitstekend en hulle behaal Cum Laude by die Eisteddfod asook ‘n goue toekenning by die ATKV-Applous.

The final round of StelliesGotTalent, our annual talent competition took place on 9 April. The Eight finalists were chosen from the almost 30 entries that were received and competed for the title of StelliesGotTalent Winner 2024. Second runner-up was Layla Viljoen, first runner-up was Sara-Anne Coetsee, and the winner was Kian Steyn who had the audience in the palm of his hand with his incredible beatboxing skills.

Scan the code and read more of our schools news online!

LAERSKOOL DE TYGER

WP Distrik-kampioenskappe - Gimnastiek

Drie van ons leerders het aan die WP Distrik-kampioenskappe (Gimnastiek) deelgeneem. Alné Burger het ‘n silwer medalje in haar ouderdomsgroep behaal, terwyl die tweeling, Enya en Jana Vermeulen, onderskeidelik silwer en brons behaal het. Ons is baie trots op hierdie dogters se pragtige prestasies.

Abraham Geldenhuys WP stoeitoernooi

Hierdie sewe De Tyger leerders het op Saterdag 4 Mei 2024, aan die Abraham Geldenhuys WP stoeitoernooi deelgeneem. De Tyger behaal, 3 goue medaljes, 4 silwer medaljes, 1 brons medalje. Neem asseblief kennis dat dit provinsiale medaljes is, en tel vir die keuse van die provinsiale en nasionale kleure later in die jaar.

Die Hoërskool DF Malan het op 15, 16 en 17 Mei 2024 hul Revue - Wasseshow - aangebied. Die ouditorium was volgepak vir al drie vertonings en teen die Vrydagaand se vertoning moes daar ekstra stoele ingedra word om nóg gehoorlede toe te laat. Bykans 800 van die skool se leerders was deel van hierdie produksie wat op professionele vlak aangebied is. Dit is deur ‘n Dee-Effer geskryf, deur Dee-Effers vervaardig en natuurlik het Dee-Effers daarin opgetree. ‘n Trotse heelskool DF-produksie! Daarom die titel wat totaal uniek is aan DF - Wasseshow. Hierdie titel bring mee dat die produksie nou ook, soos vele benaming wat aan dinge of plekke op die skoolterrein gegee word wat eens op ‘n

• Mej. Persoonlikheid: Mieke Grobler

• Mnr. Persoonlikheid: Marlo Human

• Debutant: James Laurence

Ons wil baie graag spesiaal dankie sê aan Carel Stander wat altyd reg staan met sy kamera om vir ons die mooiste mooiste foto’s te neem! Ons waardeer jou!

LAERSKOOL PANORAMA PRIMARY SCHOOL

Dancestar 2024 in Croatia

Congratulations to these two girls who have been selected to represent South Africa as part of the SA Dance Team at the 2024 Dancestar World Dance Masters in Croatia!

This event took place on the 18th of May 2024. Anja Boneschans and Laikyn Drew Boyce. We are very proud of you and wish you all the best, and safe travels!

Culture News!

Congratulations to our two siblings, Sura (Gr.3) and Rosanna (Gr.5) Lottering. Sura and Rosanna were chosen to act in radio dramas for RSG Radio and SABC. They will collaborate with Thomas van Niekerk and Johan Rademan from RSG on short stories and other tales. We

Western Province Hockey

Congratulations to the following Grade 7 learners who have been selected to represent Western

Achievement in Spelling Bee Competition

Congratulations to the learners who participated in the annual Spelling Bee competition at Gene Louw Primary:

Grade 6:

• Haseena Vahed

• Stacy McGurk

• Aaliyah Parker

Grade 7: • Sinalo Zondani

the u.12 Western Cape Netball team!

She will participate in the SASN All Ages tournament from June 16th to 19th.

“Your dedication and participation have made us proud. Keep shining bright with your linguistic skills!”

“We are incredibly proud of you.”

HOËRSKOOL TYGERBERG

Wes-Kaap Netbalspelers

Hoërskool Tygerberg spog vanjaar met 6 Wes-Kaap netbalspelers.

Notyo, Sade Ligwa, Miche van Staden, Elzette Koopman, Mbelu Kanyama, Imange James

Skyfskiet: SANSSA Top 80-proewe

Luciano Cabral en Hanli Huysamen aan weerskante van Stefan Carstens (afrigter) het hierdie naweek aan die SA Skole Top 80-proewe in Gauteng deelgeneem. Both learners did extremely well. Luciano received his South African colours.

WP Girls Hockey Announcement!

• Saskia Adams WP u.18 IPT B

• Gabriella Gaffley WP u.16 IPT B

• Quinlee Davids WP North u.18

Quinlee Davids, Gabriella Gaffley and Saskia Adams

Rugby News

Maxwell Stoffels, sport organiser and Director of Rugby at Tygerberg High School, has been appointed as the head coach for the WP u.16 Grant Khomo team.

Maxwell Stoffels

Ashwin February, Grade 10, won a silver medal in Rotational Kumite at the WUKF Karate National Championships and Afro-Asia Open in Port Elizabeth.

Ashwin February Luciano Cabral, Stefan Carstens (Afrigter) en Hanli Huysamen Raissa Zubair Lewis
Karate
WP Hockey
span.
Zubair Lewis is opgeneem in die WP Hockey o.16 B IPT Aaliyah Parker, Haseena Vahed, Sinalo Zondani and Stacy Mcgurk. Tayen Moodley, Leo Joshua and Lishan Moodley. Tai Claassen, Aziza Abrahams, Nate Gerbach and Tyler Klopper. Anja Boneschans and Laikyn Drew. Rosanna and Suna Lottering.

HOËRSKOOL BRACKENFELL

Kultuur ATKV Redenaars Allegretto National Eisteddfod

Baie geluk aan Charmaine van Wyk en Micke van der Westhuizen wat deurgedring het na die semifinale rondte van die ATKVRedenaarskompetisie wat eersdaags sal plaasvind. Micke van der Westhuizen het ook deelgeneem aan die Stellenbosch Eisteddfod en het behoorlik gewys hoe talentvol sy kan wees. Micke het ‘n Cum Laude en ‘n Goud+ gekry vir haar deelname

Five of our learners showcased their talents at the Allegretto National Eisteddfod. We are extremely proud of the following Brakkies who obtained the following outstanding results:

Beatboxing

• Luke Muller - A++ (92%)

• Johan-Philip Laubscher - A++ (90%)

Piano

• Alexander Huysamer: (A+)Song 1

• Alexander Huysamer: (A++)Song 2

Netball / Netbal

Ons wil graag die volgende spelers en afrigters gelukwens met hulle besondere prestasies! We are very proud of the following achievements:

Wes-Kaap:

• Jordana Sentumbwe o.14

• Gianna Pasquali o.14

• Anna Kunda o.17

Cape Town High Schools Team:

Cape Town Netball Federation o.19

• Jane Truter

• Shakira Hendriks

• Esethu Velapi

Coaches:

• Teresa Kuhn u.17 and u.21

Singing

• Caitlyn Hanse: A+++ (95%)Song 1

• Caitlyn Hanse: A+++ (96%)Song 2

• Zian Groenewald: A++ (94%)

The judge also mentioned that Caitlyn Hanse has the highest mark in the country thus far.

• Ntando Mbekeni u.14

• Tamara Henderson u.14

• Kapinga Bukasa u.18

Manager:

• Stephany Kuhn u.16

Micke van der Westhuizen en Crystal Strydom het deelgeneem aan Stellenbosch Eisteddfod. Hier het hulle ‘n dialoog uittreksel uit die produksie, “Mis”, opgevoer. Hulle het ‘n *Cum Laude, 90-

Public Speaking

Kendra Parker received Cum Laude for public speaking at Stellenbosch Eistedfodd.

LAERSKOOL BASTION

Névah Bruintjies haal die o.13 WesKaap netbalspan en Dioné Thompson haal die o.12 Wes-Kaap netbalspan.

Die volgende o.12-hokkiespelers haal WP o.12 Distrik Noord hokkiespanne:

• Adrian Louw - Durbell Seuns o.12A

• Adriaan Snyman - Durbell Seuns o.12B

• Colby King - Durbell Meisies o.12A

Bastion se boogskietspan is in die kol! By elke kompetisie waaraan hulle deelneem, word heelwat medaljes en trofees huis toe gebring.

Bastion se o.13A netbalspan speel teen gedugte spanne by die Wildeklawertoernooi en behaal goeie

Bastion se o.13A rugbyspan vaar uitstekend by Wildeklawer en is onoorwonne by die toernooi. Hierdie is voorwaar ’n span om vanjaar dop te hou, aangesien hulle na 23 wedstryde, o.a. by Wildeklawer en teen Grey Kollege, steeds onoorwonne is.

Die seniorkoor neem vir die eerste keer deel aan die merietekategorie van die ATKV Applous Streekkompetisie en verwerf ‘n silwer toekenning.

ATKV Redenaars:

• Keanu Whittaker

• Juan Pienaar

Radikale Redenaars:

• Adrian Louw

• Anna Jones

• Elzine van der Linde

• Keanu Whittaker

• Juan Pienaar

Kansvatter:

• Nicole Abrahams

• Keanu Whittaker

• Phelokazi Ndzuta

• Linka Blomerus

• Juan Pienaar

• Matteo Botes

• Leanke van Schalkwyk

• Adrian Louw

Netbal Boogskiet Rugby Hokkie
Keanu Whittaker Nicole Abrahams Phelokazi Ndzuta Linka Blomerus Matteo Botes Leanke van Schalkwyk Juan Pienaar Adrian Louw Adrian Louw Anna Jones Adriaan Snyman Elzine v.d Linde Colby King Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn! These phenomenal learners made it through to the Allegretto Gala event. Micke van der Westhuizen en Charmaine van Wyk.

VALUE DEALS CRAZY

LAERSKOOL BASTION VERVOLG

Kookwaterhokkie

Bastion het vanjaar twee WP o.13 hokkiespelers opgelewer, met Isabella van der Merwe wat gekies is vir die meisies o.13C-span en Kganya Zimba wat gekies is vir die seuns o.13B-span.

Gholf

MC Fourie neem deel aan die Suid-Afrikaanse Internasionale Gholf-toernooi by Magalies Park, waar hy ‘n tweede plek in sy ouderdomsgroep behaal. Hy word gekies om as deel van die Suid-Afrikaanse span deel te neem aan die Geertsbekertoernooi, wat Suid-Afrika wen. MC sal Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskappe in Amerika verteenwoordig in Augustus.

Perdry

Anabelle du Plessis neem deel aan die South African National Equestrian Schools Association Qualifier (SANESA) en behaal die volgende uitstekende uitslae:

• Dressage Introductory Level walk/trot/canter – 2de

• Dressage Introductory Level walk/trot – 3de

Robotika

Laerskool Bastion is in die bevoorregte posisie om aan leerders die geleentheid te bied om robotika te kan doen as ’n buitemuurse aktiwiteit, waar leerders voorberei word vir ’n moontlike loopbaan in die STEM-rigtings, en sommer net baie pret het met rekenaarprogramering en die bou van Legorobotte.

So verseker ons dat Bastion ‘n stewige grondslag op alle gebiede lê om leerders se vakkeuses in die hoërskool te ondersteun, en ook leerders toe te rus vir die wêreld van die toekoms.

VIEW OUR PRODUCTS ONLINE

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.