Faerie Glen Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za
YOUR WAY HOME Buying / Selling / Free Evaluation Elmarie 082 883 3752 - Faerie Glen & Olympus Elna 082 341 4750 - Garsfontein www.leapfrog.co.za
28 & 31 MAART 2018
Rawson Faerie Glen Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za
Noord-Suid rugby fees groei van krag tot krag Die 2018 Noord-Suid Rugbytoernooi skop op 28 Maart by Hoërskool Menlopark af. Hierdie jaar word drie nuwe spanne verwelkom: Monument en Durbanville se eerstespanne, asook Grey-Kollege se tweede span gaan hul Noord-Suid toernooi buiging maak. Dié toernooi word trots geborg deur Barloworld Toyota Menlyn en is al in sy vyfde bestaansjaar. Die Noord-Suid direkteur en voormalige Springbok vleuel, Pieter Rossouw, het sedert die eerste toernooi die aansien laat groei. Rossouw, het saam met die voormalige en legendariese Bulle spanbestuurder, Wynie Strydom, die toernooi op die been gebring. Die skole wat gasheer speel vir die toernooi wissel elke jaar, maar met die hoofborg wat in Pretoria is, het dit vir die laaste paar jaar in die Noorde plaasgevind. Waterkloof skop die toernooi op die Woensdag af teen een van die nuwelinge, Hoërskool Durbanville. Dit word gevolg deur die Garsfontein en Outeniqua wedstryd. “Ek en Pieter het gesit en gesels en gesê daar is altyd skole rugbyweke regoor die land, maar niks in die hoofstad nie,” het Strydom aan Awsum gesê. CT0426 - Menlyn Magazine Ad.pdf 1 2018/03/15 09:24 “Die toernooi is eintlik Pieter se idee. Ons doelwit is om die beste vyf of ses skole in die Noorde te kry en
hulle te laat speel teen vyf of ses van die beste skole in die Suide. Ons wissel die gasheerskole af tussen drie skole hier bo in Pretoria, naamlik Menlopark, Waterkloof en Garsfontein en roteer dit elke jaar.” Dit was nie klopdisselboom aan die begin nie. Top spanne het tradisioneel reeds hul toernooi van keuse gehad, maar dit het nie vir Rossouw en Strydom afgeskrik nie. Hulle het die status van die Noord-Suid toernooi vinnig laat groei ten spyte van talle ander meer gevestigde rugbyfeeste, wat in dieselfde tyd plaasvind. “In die begin was daar net vier spanne,” het Rossouw aan Awsum gesê. “Paarl Gimnasium, Menlopark en Waterkloof was die eerste deelnemende spanne. Harrismith was toevallig die ander skool wat laat bygekom het, nadat ‘n ander skool onttrek het. Omdat ons ‘n nuwe toernooi was, het ons maar gesukkel om van die grond af te kom en ook omdat dit dieselfde tyd as die ander rugbyweke plaasvind.” Die Noord-Suid rugbyweek het ‘n ander geur aan hom en is anders as ander toernooie. “Wat lekker is van hierdie toernooi en anders as die ander Paasnaweek rugbytoernooie, is dat elke skool speel net twee wedstryde. Ons het met die hoofafrigters van skole gesels en hulle voel dat hulle spelers moeg
gespeel word in die ander toernooie wat plaasvind en dit is hoekom ons net twee wedstryde speel. Wat ons toernooi nog anders maak is dat ons nooi die eerste sowel as die tweede span. Dus kom die skole met 37 spelers. Mens sal nie glo hoe opgewonde die tweedespanspelers is om ook in ‘n toernooi, saam met die eerstespan te speel nie. Die skole betaal nie om na hierdie toernooi te kom nie. Ons vlieg al die Suid skole in en ons betaal vir hulle verblyf tydens die toernooi”, sê Strydom. Strydom, wat aan die einde van die 2013 Curriebeker seisoen afgetree het, het ‘n liefde vir skolerugby ontwikkel. Hy was vir 16 jaar die Bulle se bestuurder. “Ek, wat vir ‘n geruime tyd uit gevoel was met skolerugby het nou begin goeie bande opbou, nie net met die afrigters nie maar met die spelers ook.” Beide dae se hoofwedstryde sal uitgesaai word via live streaming en radio. Toernooigangers gaan waarde vir hul geld kry wanneer van die land se bestes oor twee dae dinge sal uitspook. Die Noord-Suid toernooi is beslis besig om een van die gewildste toernooie nasionaal te word. Mag hul van krag tor krag gaan en aanhou help met die ontwikkeling van jong talent.
THE ORIGINAL, MADE EXCEPTIONAL. NEW Origins wood-look tiles. Authentic wood finishes are reproduced using high-tech digital printing technology, offering an eco-friendly and stylish alternative to real wood. To view the entire exclusive range visit us at www.ctm.co.za or in store.
AVAILABLE IN VARIOUS SIZES
MENLYN
38 Palala Road, Ashlea Gardens, Menlyn. 012 365 3070
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI MAART 2018
Bladsy 3
Woensdag 28 Maart 2018
Buco
A Veld - HoĂŤrskool Menlopark 07:40
2de span: Waterkloof II vs Durbanville II
08:50
2de span: Garsfontein II vs Outeniqua II
10:00
2de span: EG Jansen II vs Paarl Gimnasium II
11:10
2de span: Monument II vs Zwartkop II
12:20
2de span: Menlopark II vs Stellenberg II
13:30
1ste span: Waterkloof vs Durbanville
15:00
1ste span: Garsfontein vs Outeniqua
16:30
1ste span: EG Jansen vs Paarl Gimnasium
18:00
1ste span: Monument vs Boland Landbou
19:30
1ste span: Menlopark vs Stellenberg
BREAKING
SO-borg 45x62mm.indd 1
2018/03/23 2:38 PM
^
Saterdag 31 Maart 2018 A Veld - HoĂŤrskool Menlopark 08:00
2de span: Waterkloof II vs Paarl Gim II
09:15
2de span: Menlopark II vs Outeniqua II
10:30
1ste span: EG Jansen vs Durbanville
12:00
1ste span: Monument vs Stellenberg
13:30
1ste span: Waterkloof vs Paarl Gimnasium
15:00
1ste span: Garsfontein vs Grey College
16:30
1ste span: Menlopark vs Outeniqua
B Veld - HoĂŤrskool Menlopark 08:00
2de span: Garsfontein II vs Zwartkop II
09:15
2de span: EG Jansen II vs Durbanville II
10:30
2de span: Monument II vs Stellenberg II
www.safarioutdoor.co.za
besoek die GROOTSTE
WAPEN- & BUITELEWE WINKEL in Pretoria
“Safari Outdoor is nog altyd my gunsteling winkel. Ek stap altyd met ‘n lekker hart daar uit”
Kom geniet ’n
GRATIS CAPPUCCINO
(of koffie van jou keuse)
Corné Krige LYN
N WO ODW
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK
A
Lynnwood Bridge, h.v. Daventry& Lynnwoodweg, Lynnwood
EG ER
EM
SAFARI OUTDOOR
3km
T AT BU
S RO
W RY
EG
RY WE
N1
R200 koepon
G
*EEN PER KLANT
TOON HIERDIE BEWYS BY DIE KASSIER. GELDIG TOT 31.05.2018. B&V’S GELD.
OOS-RAND
JOHANNESBURG
East Rand Retail Park, North Randweg, Boksburg
Rivonia Crossing II, 3 Achterweg, Sunninghill
Tel: 0861 00 00 71
Tel: 0861 14 35 45
volg ons op sosiale media
PRETORIA
STELLENBOSCH
Tel: 0861 22 22 69
Tel: 0861 11 43 30
Lynnwood Bridge, h.v. Daventry- Devon Place Sentrum, h.v. R304 & Lynnwoodweg, Lynnwood & Bottelaryweg, Koelenhof
of besoek ons webwerf: www.so.co.za
Grab something to eat or drink in-between the action!
FOR THE
HUNGRY
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI MAART 2018
Bladsy 7
Pretoria
SUPPLIERS TO RESTAURANTS / HOTELS AND SCHOOLS CONTACT DETAILS 012 361 7450 012 361 7452 012 753 4434 BUTCHERY / GREENGROCER AND CONVENIENCE STORE DAILY IN STORE SPECIALS AVAILABLE.
DELY
ROAD
Trading
Hours: Mon-Fri: 07h00 - 20h00 Sat: 07h00 - 20h00 Sun: 07h00 - 20h00 Public Holidays: 07h00 - 20h00
Contact Details: Tel: 0123489512 | Fax: 0867676399 Email: spar@delyroad.co.za Newlands Shopping Centre, Newlands, Pretoria, Cnr Lois Ave And Dely Streets
s l a i c e Sp Specials
3 6
Monday to sunday
4
Happy HouR 5pm to 6pm all local BeeRs 50% off
Ribs (500g) & Chips
8
1
7
5 2
Tuesday wednesday ThuRsday sunday nights
R75
Pizza 50% off
Single mushroon, cheese or pepper burger & Chips
50% off
Chicken Schnitzel & chips with Cheese, mushroom or pepper Sauce 50% off Beef Schnitzel & chips with cheese, muchroom or pepper Sauce, Veg & Chips 50% off
AFTER 17:00 PIZZAS 50% off
weekends 9:00-11:30 Breakfast Buffet R79pp
LOCAL BEER HALF PRICE cocktails Half pRice sHooteRs Half pRice cocktails Half pRice sHooteRs Half pRice sHooteRs Half pRice
sunday lunch Carvery R149pp
Quality food at affordable prices 1. Biltong Village 2. Square Time Café & Lounge 3. Lynnpark Food Hall 4. Lynnwood Housewife Market 5. Dely Road Super Spar 6. Brooklyn Brothers 7. Yami Rib & Burger Line 8. Atterbury Dros
Tel: 012 991 6912
c/o Solomon Mahlangu & Haymeadow Crescent
info@squaretimecafe.co.za | www.squaretimecafe.co.za
CLOSED ON GOOD FRIDAY
Biltong
CONTACT DETAILS: Tel: 012 348 1723 Fax: 012 348 2115 lh.farmpatch@telkomsa.net
Village Droë Wors Chilli Bites Geel Vet Biltong
Glenn Village North, Faerie Glenn
012 003 4111 | 073 391 7158
PHYSICAL ADDRESS: Shop 8, Glen Gables c/o Lynnwood Road & January Masilela Drive
BREAKING
^
Rawson Faerie Glen Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za
HOËRSKOOL MENLOPARK
0.19A-span
VOOR: Enrique Courtiers, Wikus Jansen Van Rensburg, Nsuku Baloyi, Pierre Joubert, Enrique Steffan, Shurwin Smith, Heinrich Boshoff. MIDDEL: Kenan Wessels, Gerhard Van der Bijl, Divan Venter, Wynand Moolman – Afrigter, Dewald Pienaar (K), Sylvester Booysen – Afrigter, Bernard Van Der Linde, Tiaan De Klerk, Stefan De Beer. AGTER: Gerhard Viljoen, Ruan Oosthuizen, Lohan Potgieter, Jaco Britz, Jurgen Van Zyl, Nolan Pienaar, Erick Knoetze, Marcelle Mombers, Reinhardt Koekemoer, Tommie Reynolds – Span Bestuurder.
Audi Centre Menlyn Cnr Garsfontein Dr. & Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: 012 365 8300 | Fax: 012 348 1485 Terms & Conditions Apply
HOËRSKOOL WATERKLOOF 0.19A-span
VOOR: Charl Pretorius, S Botha, B. Kgotlhanye, Constant Viljoen, Renaldo Kuppen, Eckard Boschoff, Jason Hattingh. AGTER: Mnr. Leon Coetzer (rugbydirekteur), Ian Trollip, Charl Knoetze, Juandré Jooste, Devin Pfaff, S. Grobler, Werner Kruger, MJ Janse van Rensburg, T. Nel, P. Melamed, Tian Millard, Aidan Viljoen, Julian Bogner, Richard van der Berg, F. Groenewald, J. Jacobs, mnr. Jan Mollentze (afrigter).
Bladsy 10
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI MAART 2018
HOËRSKOOL GARSFONTEIN
0.19A-span VOOR: Diego Appollis, Jordan v Dyk. 2DE RY: Campwill Willemse, Pote v Zyl, Jurich Claassens. 3DE RY: Dillon Olckers, Kallie Calitz, Allen Kelbrick, Junior Snyman, Juandre Scheepers, Stefan Terblanche, Ricardo Botha, Keagen Johannes. AGTER: Drian Lerm, Martin Austen, Chris v Niekerk, Ettienne Terblanche, Rynardt Roets, Aldo Landsberg, Gerhard vd Merwe, Phillip White, Brailon Brandt.
HOËRSKOOL DR EG JANSEN
0.19A-span VOOR: Terence Goliath, Emile Welgemoed, Anton Potgieter, Tylan Kotze, Dwayne Bloem, Xander Schweizer, Jason Gregory, Franco Enslin, Kyle Potgieter. MIDDEL: Duane Lubbe, William Scheepers, Dian Coetzee, Darren Timmens, Dian Coetzee, JB Barnard, Robin Alexander, Rhyno Fourie. AGTER: Garren Morris, Damian Watters, Leshley October, Benjamin Piek, Brandon Pienaar, Ruan Swart, Dylan Schwartz, Wesley Noeth.
HOËRSKOOL MONUMENT
0.19A-span AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI MAART 2018
Bladsy 11
LEGENDARY OOM WYNIE NOT LOST TO RUGBY The legendary Gert Johannes ‘Wynie’ Strydom has been a well-known face in virtually every South African household for the greater part of the last two decades. He retired at the end of the 2013 season after servicing as the Blue Bulls’ manager since 1997. In his book ‘My Bloed is Blou’, Oom Wynie’s foreword is written by the former Springbok head coach Heyneke Meyer and he gives a glowing report on his experience and relationship with Strydom. Meyer is arguably the most successful coach at the Pretoria-based Rugby Union, but Meyer credits much of his successes, which includes two Super Rugby titles (the only South African franchise to have won two), to the hard work and resilience of Strydom. Born in the Mpumalanga town of Sabie in 1951, Oom Wynie has played, coached and eventually managed at all levels within the Blue Bulls franchise. He grew up and completed his scholastic career in the small mining town of Graskop. It was at primary school where one of his teachers, Mr George Kuschke, baptised him with the nickname Wynie because his hair colour resembled Mr Kuschke’s favourite red wine. It was, however, this very teacher that instilled the love of rugby in young Wynie. Fast forward a few decades later to Oom Wynie’s office at Loftus Versfeld, that overlooks the A-field, a few titles and many records for a career that spans nearly four decades. When Strydom retired in 2013, he left a huge gap not only in the Bulls management staff but in the hearts of the Loftus faithful too. His passionate antics and rants on national television, for which he became well-known across all South African households, was no longer. Oom Wynie was the manager during a period when some of rugby’s greatest players graced the halls at Loftus Versfeld. Legendary Springbok lock duo Bakkies Botha and Victor Matfield, record try-scoring speedster Bryan Habana, the formidable and arguably one of the best scrum-halves of all time Fourie du Preez are but some of the many greats that Strydom has managed during his stellar career. In 2013, Oom Wynie met with former Western Province and Springbok wing Pieter Rossouw to discuss the next step in Strydom’s rugby path. “I met with Slaptjips [Pieter Rossouw] and it was his idea to come up with a tournament that involves the North and South top rugby schools,” Strydom told Awsum News. Not only is he involved with the successful North-South Rugby Tournament for the past four years but he also plays an active role in the Virseker Beker rugby competition. “When you are in rugby for as long as I am, it remains part of who you are and being involved with schoolboy rugby has given me a new approach to rugby. You get to know the coaches, players, parents and teachers of all these amazing schools. This keeps me going.” When he is not involved in planning successful schoolboy rugby tournaments and competitions, Oom Wynie spends time with his family. He and his wife, Marlene, have three kids and have been married for 37 years. Strydom is also an avid golfer and can be seen enjoying a round with his close friends on day’s when he isn’t helping the next Bakkies or Fourie to unlock their potential.
SAFARI OUTDOOR
JAG “APP”
LAAI & DEEL
jou jagfoto’s & avonture INSTALLEER VANDAG, DIS GRATIS
SLEUTELWOORD (SOEK VIR): SAFARI OUTDOOR
SO App strip 95x259.indd 1
Bladsy 12
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI MAART 2018
2018/03/23 2:35 PM
INTERACTIVE SECURITY
EVERY SECOND COUNTS
ARMED 24hr REACTION Control Room 0861 070 007
info@interactivesecurity.co.za www.interactivesecurity.co.za
AWSUM News verander die wêreld van skoolnuus na ‘n kreatiewe omgewing Die grootste skolenetwerk in die land is pas bekendgestel waar skolenuus 24/7 gedeel word op ‘n sentrale nuusportaal, naamlik www.awsumnews.co.za. Meer as 1 700 skole landswyd is reeds deel van dié netwerk en die nuus word per streek gelaai om elke skool nasionale en plaaslike blootstelling te gee. Skole is opsoek na blootstelling buiten hul gemeenskap, en ouers en oud-skoliere het die behoefte om nuusgebeure op skoolvlak te volg, daarom was die stap om nuus digital te deel die volgende logiese stap. Die skole stuur direk die nuus soos wat dit gebeur, dus is ons nuus relevant en betroubaar.
Hierdie skolenuus-inisiatief is ontwerp om aan te sluit by ons multiplatformstrategie vir skole – ‘n eerste van sy soort wêreldwyd. Hierdie platforms sluit in: • Die AWSUM skole koerant, ‘n maandelikse publikasie in 8 streke landswyd • AWSUM Clashes, spesiale uitgawes vir belangrike sporttoernooie landswyd • AWSUM App for Schools, vir selfoon-kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders • AWSUM Radio, die eerste radiostasie eksklusief vir skole in SA en ‘n baanbreker in die industrie • AWSUM News, die 24/7 skolenuus webwerf “Dit is ons verantwoordelikheid om voortdurend te vernuwe sodat ons skole en hul leerders die
blootstelling kan gee wat hulle toekom”, sê Durandt van Zyl, uitvoerende direkteur van die TieMedia groep wat die AWSUM handelsmerk bestuur. “AWSUM News is ‘n lekkerleeswebwerf waar ouers, leerders, onderwysers, en oupas en oumas die nuutste kan lees oor skole in die omgewing, asook kos-artikels en resepte, nuusbrokkies oor die nuutste flieks, en soveel meer”. Van Zyl nooi alle skole uit om hulle daaglikse skolenuus vir plasing aan te stuur wat insluit enige sport (binne en buite sportsoorte), kultuur en akademiese prestasies soos dit gebeur, wat deur ons nuuskantoor gelaai sal word. Geen skool is beperk ten opsigte van nuus nie.
Proudly part of the
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI MAART 2018
Bladsy 13
HOËRSKOOL STELLENBERG
0.19A-span
VOOR: Hedley Hadlow, Josh Muller (k), Tharquinn Manuel, Vleis Dippenaar, Keegan Joubert, Cyle Pegram, Jaydon Hickley. MIDDEL: Litha Jackson, Ethan Paulsen, Irwin Meyer, Nahum Johannes, Justin Cupido, Jason Jansen, Eugene Bosman (o/k). AGTER: Mika Cowley, Dylan de Leeuw. INLAS: Nivan Petersen.
HOËRSKOOL DURBANVILLE
0.19A-span VOOR: Fritz van Sittert, Ruben Jooste, Wian Smit, Leonard Pelser, Kobus Jordaan, JW Wessels, Duncan Wells, Keagan Paolo. MIDDEL: Juanré De Klerk, George Germishuys (Afrigter), Shaun Huygen (Afrigter), Conrad Loubser (Afrigter), Johann van Deventer (Afrigter), Angelo Foloti, Diagho Miggel, Edwardo Ngcenge. AGTER: Andre Bester, Wiaan Schmidt, Tihan Vermeulen, Liam Snyman, Alexander Moore, Kayleb vd Merwe, Benji Coetzee, Carlo Cronje, Xander vd Westhuizen, Johnathan Nango, Rudi Vermeulen, Rynhardt Ferreira, Juan Mouton, Denian Du Toit, Logan Franche, Levern Jantjies.
HOËRSKOOL OUTENIQUA
0.19A-span VOOR: Hendrik Hatting, Jaco Gerber, Braam van Huysteen, Adriaan Bouwer, Zinedine Robinson, Jonathan Joseph, Matthew Thorne, Bennet Nortje. MIDDEL: Tiaan Oberholster, Aylan Scabort, Darren Fortuin, Ridge Gaffley, Chad Coetzee, Ruan Barnard. AGTER: Abre Minnie, Corne Struwig, Pieter Ferreira, Leon Volschenk, Sergio Stalmeester, Elton Lotz.
Bladsy 14
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI MAART 2018
HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL 0.19A-span VOOR: Riaan Engelbrecht, Dylan Bakselerowicz, Delarey Nel, Willem Van Niekerk, Bobby Alexander, Dante Booyens, Jovan Bekker. 2de Ry: Wian Van Zyl, Duffie Kellerman, Van Eeden Hanekom, Kian Enslin, Marco Moses, Liam Compion, Jacques Moller, Gerhard van Niekerk. 3DE RY: Hendri Siebert, Stravino Jacobs, Tiaan Swanepoel, Dirk Visser, Jurie Matthee, Pierich Siebert, Dean Nieuwoudt. 4DE RY: Tiaan Visser, Jacques Marais, Charl Janson, Rikus Brand, Mark Etzebeth, Preben Verleden, Marco Van Rhyn, Hein Strauss. AGTER: Corne Fourie, JeanJacques Rossouw, Wikus Janse van Rensburg, Juan Wilson, Juan Beukes.
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND 0.19A-span
VOOR: Sebastian de Klerk (o.kaptein), Schalk Bezuidenhout (Kaptein). 2DE RY: Ruan Rabe, Darren Hendricks, Dean Reichert, JJ Wiggins, Gavin Mills. 3DE RY: Hen-Ko Smuts, Hanro-Daniël van der Merwe, Bertus Baard, Eugene Snyders, Erik Lambrecht, Uli Laubscher, Tarique Pietersen. AGTER: Tehan du Plessis, Franna du Toit, Philip Niemand, Henri van der Westhuizen, Thys Kitshoff, RJ van der Merwe, JW Snyman, Armand Adendorff, George Louis Beukes.
GREY COLLEGE 0.19A-span
VOOR: Ian Small-Smith, Riaan Brits, Lesley Botha, Wyclef Vlitoor, MJ Odendaal, Joubert Schoeman. 2DE RY: TJ jv Rensburg, Pieter Dippenaar, Brnadon Matthews, Raynardo Gouveia, Franco Smith. 3DE RY: George Cronje, Danwich Beukes, Petrus Naude, Andre-Hugo Venter, Schalk Vermaak. AGTER: De Wet Marais, Werner Gouws, WJ Steenkamp, Jan-Hendrik Wessels, Zander du Plessis. AFWESIG: Deon le Roux, Ross Braude en Herman Agenbag.
AWSUM CLASHES: NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI MAART 2018
Bladsy 15
Terms & Conditions Apply
Audi Centre Menlyn Cnr Garsfontein Dr. & Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: 012 365 8300 | Fax: 012 348 1485
Sales Department Tel: 012 365 8300 | ferdip@mcmotor.co.za Service Department Tel: 012 365 8300 | vimalb@mcmotor.co.za Parts Department Tel: 012 365 8300 | chrisra@mcmotor.co.za