North West (September 2016) Primary - High Schools

Page 1

NORTH WEST

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

NEWS

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

SEPTEMBER 2016 FREE / GRATIS www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

#HeritageDay

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


Spring has sprung – let’s braai!! September is the month when we fully Editorial team C ONTENT wake up from our winter hibernation, and Editor

what better way to welcome summer with a National Braai Day!

Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za

Advertising Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTH WEST:

Primary Schools: ML Fick, Mooirivier, La Hoff, Saamtrek, Potch Central, President Pretorius, Baillie Park, Goudkop. High Schools: Klerksdorp, Wesvalia, Ferdinand Postma, Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom Boys High, Potchefstroom Gimnasium, Potchefstroom Girls High, Schoonspruit.

Nasionale Braaidag is die breinkind van Jan Scannell, beter bekend as Jan Braai. Hy het sy ‘kwartleeftydkrisis’ in 2005 bereik en gevoel dit was tyd om waarde toe te voeg tot die samelewing. Sy idee was om ‘n projek van stapel te stuur om nasiebou te verbeter – om al die lekker aspekte saam te voeg, en so het die idee van ‘n nasionale partytjiedag ontstaan. Amerika het hulle Thanksgiving, Ierland hulle St Patrick’s Day, Nederland hulle Koninginnedag … en nou het ons ons Braaidag, want wat is meer eg-SuidAfrikaans as ‘n braai?! Geniet ons onderhoud met Jan. Unfortunately, we are also in the season of allergies and hay fever, so we brought you some information on how to avoid and manage these annoying attacks. We introduce AWSUM team member Nadia Matthee, who loves working on AWSUM News, as it is a perfect match for what she wanted to do after her studies to become a graphic designer. Enjoy September! Nadia Matthee Marika & your dedicated AWSUM team Junior Designer

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

Nadia started working at AWSUM News late last year, after completing her graphic design course in Stellenbosch. She likes spending time with friends As jy ‘n kopie van and family and enjoys the The Democratic Republic of outdoors, especially the Braai wil wen, epos ons by beach. info@tiemedia.co.za met jou

Braai lekker saam met

Jan Braai!!

H I G H LI G H TS HEALTH & WELLBEING

Spring Allergies Pg 4

ENJOY READING ALL THE SCHOOL NEWS!

naam en kontakdetails.

AWSUM

Jan

Jan Braai is ongetwyfeld Suid-Afrika se gunsteling braaimeester. AWSUM News het met hom gechat terwyl nie net ‘n kudde beeste nie, maar ook ‘n trop volstruise hom en sy Jan Braai-konvooi van 60 voertuie iewers buite Calitzdorp gejaag het. V: Hoe het Jan Braai ontstaan? A: Jan Braai homself is gebore toe ek die Twitter-handle @janbraai in 2009 geskep het en mense so na my begin verwys het. Gelukkig is my regte naam ook Jan, so ek het darem nie te veel van ‘n gesplete persoonlikheid nie! V: Wat dink jy van vroue wat al hoe meer die braaimeesters word? A: O, ek dink dis fantasties! Die dae van mans wat om die braai staan en mannepraatjies maak, terwyl die vroue aartappelslaai in die kombuis maak en fyntjies aan ‘n glasie rosé pik, is gelukkig vinnig aan die verbygaan. Vroue het ‘n besonderse aanvoeling vir braaivleis, en braai eintlik baie beter. (Ek koes!) V: Wanneer is die kole net reg? A: Sodra die vlamme klaar gebrand het. Baste met jou hand soveel sekondes so hoog oor die kole hou. Sodra daar net kole is, braai jy.

Page 2

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2016

Celebrity Interview

Braai

V: Wat braai jy? A: Enigiets – skape, beeste, hoenders, visse – you name it. V: Wat drink jy saam met braaivleis? A: ‘n Baie beskaafde gin&tonic (wat ook goed is teen malariamuskiete, natuurlik) terwyl ek braai, wyn saam met die ete, en daarna ‘n brandewyntjie, of selfs ‘n whiskeytjie. V: Wat geniet jy vir nagereg? A: Daai stukkies braai na die braai, wanneer ons nog ‘n bietjie hout pak vir atmosfeer, en dan sommer weer ietsie op die kole gooi. V: Wat is jou missie? A: Om 50 miljoen Suid-Afrikaners almal op een dag te laat braai! Drie braaiboeke en verskeie TV-uitsendings later, is dit aan die gebeur! Van die boeke is ook in Europese lande beskikbaar, so die boodskap word ver en wyd versprei! V: Wat is jou boodskap vir al die ywerige braaiers? A: Keep it classy, South Africa!

NEWS


LAERSKOOL ML FICK

(t) 018 297 5003 (e) mlfickinfo@mweb.co.za

Landloop

LAERSKOOL PRESIDENT PRETORIUS (t) 018 294 4237 (e) lsppadmin@telkomsa.net

Landsdiens is vet pret! Op 15 Augustus het die leerders ‘n besoek ontvang van die IMR Paramedics met ‘n ambulans. Die leerders was baie nuuskierig en wou graag weet hoe die verskeie toerusting binne-in ‘n ambulans werk. Die leerders het dit terdeë geniet om te sien hoe al die liggies en sirenes van ‘n ambulans werk. Dit was verseker ‘n besoek wat die leerders nie sommer gou sal vergeet nie. Op 29 Augustus het die leerders die NWU Botaniese Tuine besoek. Ons was in die kweekhuis waar ons die plant met die kleinste blommetjies (mikroskopies klein) gesien het. Ons het geleer van plante wat insekte eet. ‘n Skilpad het ons vergesel en die leerders het lekker by die waterval baljaar.

Hierdie vier leerlinge is gekies vir die Noordweslandloopspan. Hulle het aan die SA’s deelgeneem die 10de September in George. VOOR: Magdaleen en Francois Crafford. AGTER: Janise Nel, John-Albert de Leca.

Skaak Hierdie vier leerlinge is gekies vir die Noord-Wes skaakspan. Hulle neem deel aan die SA’s in Boksburg. IMR Paramedics met ‘n ambulans.

VOOR: Owen Botha en Danica Jonker. AGTER: Pieter-Jacq du Toit, Wiehan Jonker.

LAERSKOOL GOUDKOP

(t) 018 468 1038/9 (e) info@laerskoolgoudkop.co.za

(t) 018 462 9756/7 (e) admin@schooniehs.co.za

Hoërskool Schoonspruit gaan vanjaar vanaf 21 tot 22 Oktober vir ‘n tweede keer deelneem aan die Greenpower-uitdaging. Greenpower is ’n ingenieurs-uitdaging waar leerders ‘n enkelsitplek elektriese motor moet ontwerp, bou en mee resies ry. Deur middel van die opwinding van motorsport word leerders bemagtig en ingelig oor verskeie beroepsvelde. 2016 merk die tweede jaar wat hierdie uitdaging in Afrika gehou word. Die Schoonspruit-span wat bestaan uit Barnard Kok, Bernard Kruger, Werner Kruger, Shaun van Tonder, Dean Crouwcamp, Ruwan van der Berg, Simony Breytenbach, DJ du Preez, Dewalt Roberts en Nicole Roux gaan verantwoordelik wees vir die ontwerp, bou, bemarking, logistiek, borgwerwing en natuurlik die bestuur van die elektriese motor tydens die wedren.

Neo Thakamakhoa het erekleure verwerf vir die Noordwes Kinderkoor. Ons is baie trots op hom. Neo Thakamakhoa saam met me. Maryna van Zyl (Laerskool Goudkop se koorafrigter).

Laerskool Goudkop se jaarlikse Public Speaking het op 31 Augustus plaasgevind. Die leerders het in hulle onderskeie grade gewen: • Henco Mynhardt (Graad 4) • Philip du Plessis (Graad 5) • Danie du Preez (Graad 6) • Simeon Joubert (Graad 7) Danie du Preez was die algehele wenner.

HOËRSKOOL SCHOONSPRUIT Greenpower-uitdaging 2016

Noordwes Kinderkoor

Public Speaking

NWU Botaniese Tuine

Skaak Danial Louw het op 23 Julie 2016 deelgeneem aan die Noordwes Seuns en Dogters Skaakkampioenskappe. Sy word bekroon as die O/12 Dogterskampioen.

Henco Mynhardt, Philip du Plessis, Danie du Preez en Simeon Joubert.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2016

Page 3


Health & Wellbeing Spring Allergies Spring means gardens and parks are back to being prettier than ever. It’s also the season for stuffy noses and sneezing, no thanks to allergies. But why do people get these spring allergies in the first place? During spring, flowers bloom, and along with it the pollens are released into the air. These tiny specks of nature travel and hopefully pollinate other trees and flowers for their continued existence. However, when these pollens end up in your nostrils and accidentally inhale them, they can irritate the immune system, which sees them as foreign invaders. The body’s immunity then releases antibodies and a chemical known as histamine. For non-allergic people, these histamines are kept at a tolerable level. However, for those who are prone to allergies, the immune system goes into an overdrive and releases loads of histamine that, in turn, causes the common signs and symptoms of allergies. Pollens, however, are not the only culprits. During spring, the environment can be humid, making the surroundings including your home a perfect breeding ground for molds, which can cause the same reaction to your immune system as pollens.

“But why do people get these spring allergies in the first place?”

Prevent Those Pesky Allergies You can’t shelter yourself completely from these spring allergens, but there are many steps you can take to reduce your exposure and hopefully prevent those allergies. • First, get a clear diagnosis of your allergies. Typically, people have allergies to three or four species of trees and plants. So even if pollen counts are high, it doesn’t mean your allergies are worse. That’s why diagnosis is such an important part of allergy care. • Pay more attention to the environment too. Certain pollens move at different times of the day, and usually, during spring, these pollens come from trees. They also tend to be less active when it’s raining, but their number increases after. Expect exposure to be very high during mornings and windy days, so you might want to avoid outdoor activities at these times. • You should also be more proactive by making allergy medications your best friend. Drugs such as antihistamines and decongestants can protect you from allergies or at least reduce the symptoms. In fact, begin taking them early or before symptoms appear. With a week or two lead time, you’ll feel better all season. Although some of them require prescription, most of them are available over the counter, so having them is easy. • Don’t forget to keep your indoor air clean. Change your dirty filters, dehumidify if necessary and close windows and doors if presence of pollen in the area is high. http://www.techtimes.com/articles/143785/20160325/spring-allergies-signs-symptoms-and-treatment.htm

You’ve Got the Power Challenge is Still On! Take on the challenge and win great prizes! Now in its second month, the Bestmed ‘You’ve got the Power Challenge’ is getting more exciting. Schools have more time to work on their creative music videos showcasing healthy living. Sasja la Grange, Marketing and Communications Manager at Bestmed says, “With Summer nearly here, it’s a great time to come up with vibrant and creative ideas for keeping healthy at school and at home. We are pleased with the number of entries we have received to date, and wish to afford everyone an opportunity to become a part of this exciting programme.” The challenge requires students and their families to showcase the benefits of healthy living by creating unique, cool and fun music videos and stand a chance to win great prizes. “So far we have received great videos and it is evident that participants are having fun with the challenge. This is going to be a tight competition,”

Page 4

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2016

adds la Grange. Over and above the cash prizes for the winners and the runners-up and other spot prizes, the overall winning school will be treated to A MUSIC CONCERT featuring Richard Stirton, Gavin Edwards, Almur Marais and Jeremy Olivier from The Voice SA. In addition, R10 000 cash will be awarded to the best Individual and family entry. There is now a school entry option, where the winning school video will be crowned based on the following criteria:

· · · ·

Performance ability (25%) Entertainment value (25%) Effort (25%) Originality (25%)

“I would like to encourage more students and their families to take on this fun challenge, demonstrate their ways to keep healthy and win awesome prizes,” concludes la Grange. You’ve Got the Power Challenge To become part of the challenge, visit www.ygtp.co.za for more information. Each school is required to create a music video based on Bestmed’s song and demonstrate how healthy living can make for a better life within the school and family context. Teachers and families can also participate in the video as the aim is for the whole school to have fun. Once the video is completed, it can be uploaded on the site before the competition closes on 30 September 2016. Bestmed will announce the winners on 24 October 2016.


LAERSKOOL BAILLIE PARK (t) 018 290 5377 (e) baillie@lantic.net IFAA danskompetisie Die leerders het deelgeneem aan die IFAA danskompetisie en hulle kwalifiseer vir die internasionale kampioenskappe.

Charise van der Westhuizen (96% in freestyle), Renae van der Westhuizen (97% in freestyle) en Zeidré Goosen (95% in freestyle en hip hop).

Wiskunde in Aksie Die Graad 6 en 7 leerders is gekies om ‘n Wiskunde-Pretdag by die Noordwes Universiteit by te woon. Hulle is deel van die Top-30 leerders van die streek wat presteer het in die Wiskunde Olimpade.

VOOR: Juané Schoeman, Stephan Schutte en Shané Snijman. AGTER: Alexander van der Walt, Renier van Rooyen en Julian Enslin.

POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL (t) 018 297 3846 (e) pcsadmin@lantic.net SA Cross Country Championships Learners from Potchefstroom Central School participated in the SA Cross Country Championships that took place in George. Thank you to the Cross Country coaches Mr and Mrs Pelser who accompanied them on this trip, and giving some of them their first opportunity to be at the sea.

FRONT: Mandlenkosi Jack, Xolani Mabeto, Karabo Serongoane and Dimpho Mashimbye. BACK: Rea Ditlhobolo, Lebogang Cekiso, Phenyo Mothabeng, Wezile Mogale, Keabetswe Seome, Koketso Dithipe and Phemelo Mohutsioa.

Eskom Science Regional Expo

North West Choir Congratulation to the girls from Potchefstroom Central School who were selected to be part of the North West Choir.

Maryke Truter, Naledi Mompe and Kaone Thejane.

These learners participated in the Eskom Science Regional Expo held at the North West University.

Chinedu Okechukwu, Gabie Jones and Raeesa Abdullah.

LAERSKOOL SAAMTREK (t) 018 462 4231 (e) admin@saamtrek.co.za Tennis Na afloop van die KOSH enkelliga tennisreeks, wys die uitslae daarvan dat Laerskool Saamtrek se tennisspanne ‘n duidelike merk op die tennisbane gemaak het. Uitslae van die onderskeie liga’s en “vriendskaplike” liga’s is soos volg:

O/13 Dogters: Amorè van Niekerk, Carla Bruwer, Lianri Kotzé, Merice Roux.

LIGA Seuns O/13: • 1e plek Saamtrek 1 • 4e plek Saamtrek 2 Dogters O/13: • 2e plek Saamtrek 1 • 6e plek Saamtrek 2 Seuns O/11: • 1e plek Saamtrek 1 • 3 plek Saamtrek 2 Dogters O/11: • 1e plek Saamtrek 1 • 3e plek Saamtrek 2

Seuns O/09: • 1e plek Saamtrek 1 • 4e plek Saamtrek 2 Dogters O/09: • 1e plek Saamtrek 1 • 2e plek Saamtrek 2 VRIENDSKAPLIK Seuns O/13: • 3e plek Saamtrek 3 Dogters O/13: • 8e plek Saamtrek 3 Seuns O/11: • 2e plek Saamtrek 3

O/13 Seuns: Jan Hendrik Botha, Jayden Nkana, Luan van Wielligh, Henru Olivier.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2016

Page 5


LAERSKOOL LA HOFF (t) 018 468 2471 (e) lahoff@lahoff.co.za KOSK-Krieketspanne Die volgende seuns van Laerskool La Hoff het onderskeidelik vir die o/11, o/12, o/13 KOSKKrieketspanne gekwalifiseer. Die spelers sal in die September-vakansie aan die Noordwes Distrikteweek deelneem.

Super 8-tenniswenners

Trompoppie Laerskool La Hoff is baie trots met twee trompoppie-dogters wat meegeding aan die ProvinsialeKleurekamp by HTS. Beide Thabang Pitso en Abigail Durand kwalifiseer vir hul Noordwes-kleure.

Laerskool La Hoff se Super 8-tennisspan het op 19 en 20 Augustus hul titel verdedig tydens die Super 8-tennistoernooi wat op die bane van die Vaal Tennisklub in Vanderbijlpark beslis is. Die seuns en dogters het van die begin af harde tennis gespeel en geveg vir elke punt. Na twee dae se harde tennis was die uitslag as volg tussen die agt skole se top seuns en dogters as volg met die enkels: Divan Steenkamp (2de), Jandre Wiese (4de), Riana Nel (2de) en Kirsten van der Merwe (6de). Met die dubbels het dit net so goed gegaan en die uitslag daar was as volg: Divan Steenkamp en Jandre Wiese was eerste en Kirsten van der Merwe en Riana Nel was tweede. As gevolg van hierdie puik vertoning van die vier spelers tree Laerskool La Hoff as wenners uit van die Super 8-tennistoernooi vir die tweede agtereenvolgende jaar. Baie geluk, julle!

VOOR: Dawid Opperman (o/12), Dylan Morkel (o/12), Alexander Lloyd( o/13), Divan Steenkamp (o/13). AGTER: Henlo Wessels (o13), Deon Viljoen (o/11), Dandre Slabbert (o/11), JP Lubbe (o/13). AFWESIG: Barend van Staden.

Jandre Wiese en Divan Steenkamp.

LAERSKOOL MOOIRIVIER (t) 018 293 0309 (e) info@lsmooirivier.co.za Skoolspan in finaal van Nasionale Bybelvasvrakompetisie

Skaakspelers in NW-span ‘n Klompie toegewyde skaakspelers van Laerskool Mooirivier is gekies vir die Noordwesspan wat vanaf 15 tot 23 Desember die provinsie by die SuidAfrikaanse Skaakkampioenskap in Gauteng gaan verteenwoordig.

Laerskool Mooirivier se Bybelvasvraspan het deurgedring na die nasionale finale rondte van die Rapportryers se Bybelvasvrakompetisie. Slegs die top 10 spanne in Suid-Afrika het die eer te beurt geval.

VOOR: Heinrich Fouché, Willem Retief, Rigardt de Beer, William Matthee, Petrus van Straaten. MIDDEL: Jhanco de Beer, Elzette Fourie, Juan-Naudé Aslett, Dewald Lubbe, Frederik van der Westhuizen. AGTER: Daniel van Romburgh, Catherine Ellis, Marlu du Preez, Matthys van Straaten.

VOOR: Phillip Jonker, Elsabé Potgieter, Marthina Mathibela en Philip Human. AGTER: Hanlie Kruger 1 en 2 (afrigters).

HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA (t) 018 290 5539 (e) lentefees@gmail.com Ferdies Netbal Ferdies neem deel aan die Monsanto Klein-skole liga wat die volgende skole insluit: Bloemhof, Christiana, Koster, Orkney, Sannieshof, Stella en Swartruggens.

0/14-span

0/15-span

1ste span

Die 0/14 span was gelykop, maar het ongelukkig in die ekstra tyd die knie gebuig teen Christiana en het dus as naaswenners uit die stryd getree.

Die 0/15-span was onoorwonne in die toernooi en het in die finaal oortuigende met Stella afgereken.

Ferdies se 1ste span het geskiedenis gemaak! In die geskiedenis van die Monsantoliga het die 1ste spanne gewoonlik met 1 of 2 doele gewen, maar Ferdies doen dinge anders. Hulle het die finaal teen Stella met 6 doele gewen. Wel gedaan, dames!

VOOR: Karin Kooyi, Tlotliso Lebitsa en Sibusiso Chauke. AGTER: Jané Hendriks, Nomulelo Macozoma, Danéll Malan, Renalda Dippenaar (afrigter), Palesa Thembe en Boitumelo Selebogo.

VOOR: Elenor Tswaile, Galaletsang Thabalaka en Kgalalelo Thabalaka. AGTER: Mariëtte Geldenhuys (afrigter), Mirné Kruger , Lyla Heyns, Angeleah Moss, Venelize die Lange, Wilmarie Harmse, Wika Lewis (afrigter) en Theunet Oberholzer.

Page 6

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2016

VOOR: Rensche Combrink, Katlego Sekwele (kaptein) en Clarissa Hansen. AGTER: Ester Geldenhuis (afrigter), Alyssa Manders, WeAnce Grimbeeck, Jean-Moné Esterhuizen (onderkaptein), Anastasie Mashiane, Tsholofelo Menzi, Tshegofatso Taje (afrigter) en Sue-Marie Strydom (afrigter).


POTCHEFSTROOM GIMNASIUM (t) 018 293 0267/9 (e) koot@gimmies.co.za Bergfiets

Skaakkampioen Lené de Kock van Gimmies het onlangs aan die o/18 Afrika meisies-skaakkampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem. Sy wen 7 van haar 9 wedstryde en eindig algeheel in die 2de plek en ontvang ook ‘n Woman FIDE master titel. Sy ontvang ook ‘n toekenning vir Biggest Upset Round 3.

Potchefstroom Gimnasium is aangewys as die algehele wenskool van die NW Bergfietsry-skolekompetisie van 2016. Die finale puntestand van die top 5-skole in NW was as volg: Gimmies 770, Rustenburg 662, Volkies 400, Wesvalia 377 en Harties 359. Die kompetisie bestaan uit 4 byeenkomste, waarvan Gimmies 3 gewen het. Gimmies spog ook met sewe ryers wat die NW-span gaan verteenwoordig by die Spur Nationals: Joné van Eeden, Natasha Roets, Twané Coetzee, Ryan Conradie, Brendan van Eeden, Lehan Janse van Vuuren en Marlize le Roux. Joné van Eeden en Ryan Conradie was beide aangewys as die beste ryers in hul ouderdomskategorie.

POTCHEFSTROOM HIGH SCHOOL FOR BOYS (t) 018 294 5330 (e) pbhs@iafrica.com Heritage Cricket Festival Potchefstroom Boys’ High won one of its three cricket matches during the Heritage Cricket Festival during the first weekend in September. This year celebrates the 16th year of the Festival, organised by Mr Alex Piava, sports coordinator from Potchefstroom Boys High. 18 schools participated in this three-day tournament. After the weekend a team of the top 15 payers will be selected and sent off to Sri Lanka next year in April. Teams from Gauteng, the Free State, Natal, North West and all the local schools participated in 40- and 60-overs games, as well as a T20, on nine fields throughout the town during the weekend. Volkies and Gimmies played their league match on Saturday. The match was won by Volkskool. Boys’ High played Fourways on Friday and won the match by 31 runs. They lost their games on Saturday (Randpark) and Sunday (Redhill). Mr Paiva mentioned over the weekend that one specific coach were to be mentioned: Mr Henry Grobbelaar, also an old scholar from Volkskool, will bring his team this year for the 16th time. He is now from St. Martins. 240 children played in the festival and 44 coaches were involved.

POTCHEFSTROOM HIGH SCHOOL FOR GIRLS (t) 018 294 3228 (e) admin@girlshigh.co.za Spur Schools MTB League Andrea de Waal and Natalie Strydom from Potch Girls High, have been selected to represent the North West Province in the national final of the Spur Schools MTB League to be held in Magaliesburg on 7 and 8 October.

SA Cross Country Championships These four girls from The High School for Girls Potchefstroom all participated in the SA Cross Country Championships held in George recently.

Tayla Kroeger, Nomalanga Langa, Anirbus Malan and Onalerona Molosiwa.

Squash Congratulations to Girls High’s A squash team for coming second in the Girls’ A League 2016.

Olerato Makoe, Micayla Niemack, Karin Schutte, Cara Fourie and Jade Craigen.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2016

Page 7


HOËRSKOOL KLERKSDORP (t) 018 462 8423 (e) khs@koshcom.co.za Netbalspanne skitter by aandreeks KHS het 6 netbalspanne ingeskryf by die Schoonspruit-aandreeks. Al die spanne presteer besonder goed en KHS tree beide aande as wenners uit die stryd. In die junior afdeling speel die twee 0/14-spanne van KHS in die finaal en Juffrou Merinda du Preez se kampioenspan wen die aand. KHS se 0 /17-span (wat hierdie jaar die goue medalje-wenners van die Tuks-reeks vir groot skole was) is die wenners van die senior afdeling. Hierdie span het 182 doele aangeteken en 31 afgestaan in die 10 wedstryde wat hulle gedurende die middag en aand speel – ‘n buitengewone puik prestasie. Baie geluk aan me. Elsabe Burger en haar span.

KHS kraai koning by Sewes-rugby KHS het deelgeneem aan die Sewes-rugbytoernooi wat by Gimmies plaasgevind het. KHS o/15 maak hul stemme dik vanaf die eerste wedstryd. Hulle wen al hulle wedstryde: 39-0 teen Gimmies, 50-0 teen Schoonspruit, 45-0 teen Boys High. In die semi-finale kom hul teen Lichtenburg te staan en wen met ‘n reuse telling van 45-0 en in die finaal wen hul oortuigend teen Wesvalia 59-0.

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM Potch Volkies gholf Op 22 Augustus is Noordwes finale gespeel. Ons 1e en 4e spanne is Noordwes-naaswenners en ons 3e span is Noordwes-wenners.

1e span: VOOR: Ryan de Jongh, Johann Burke. AGTER: AJ Klaassens, Christiaan Burke.

Langasems na SA’s Op Saterdag, 10 September het 14 van KHS se Landlopers aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te George deelgeneem. Met die vierseisoene-in-een-dag en ‘n regte Kaapse wind, het die atlete steeds daarin geslaag om puik te presteer. Baie geluk aan elkeen van hierdie atlete. Al die harde werk en opoffering gedurende die lang landloop seisoen, het pragtige vrugte afgewerp.

(t) 018 294 5287/8 (e) volkies.potch@absamail.co.za

Krieket

Colour Fest Ons het die lente gevier met ‘n Colour Fest op 9 September.

Volkies se 2de span wen Boys High met 237 lopies en die 0/15b met 154 lopies. Baie geluk aan Jan-Breet Smit wat 7 paaltjies neem en Jandre Booyens wat 5 paaltjies neem. Lucian Coakley maak 61. Baie geluk aan al hierdie seuns! Ons is trots op julle!

3e span: VOOR: Joriaan Voges, DonJuan Stewart. AGTER: Jandre Booyens, Joshua Gerber.

4e span: Waldo Kotze, Andre Taljaard, Johan Schoeman, Vincent Viljoen.

HOËRSKOOL WESVALIA (t) 018 468 1023/4 (e) wesvalia@wesvalia.co.za Fietsry Ons is baie trots op Adriaan Duminy wat vir fietsry in die Noordwes span opgeneem is. Hulle neem in Oktober aan die SA’s deel.

Tennis Wesvalia het Noordwes verteenwoordig tydens ‘n tennistoernooi vanaf 26 tot 28 Augustus, teen Gauteng en Vrystaat. Noordwes het die toernooi gewen.

Golf Wesvalia 1ste span is Kosh-wenners en eindig derde in NW.

Reinhardt Claasen, Tiaan Botes, Mandi Badenhorst en Juandré Wolmerans.

Page 8

Tiaan Koorts, Marli Meiring en Wené van der Sandt.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2016

Liezel hou SA se naam hoog Liezel Gouws (17 ) het SA se naam hoog gehou tydens haar deelname aan die 100m en 400m wedlope vir vroue in die T37 klas van die 2016 Paralimpiese Spele. Die tiener van Klerksdorp het op 9 September haar eerste 100m uitdun spoedig klaargemaak met opponente van dubbel haar ouderdom aan haar sy. Sy het met ‘n vierde plek deurgedring na die finaal, waarin sy 8ste geëindig het, met haar beste tyd van 14.84 sekondes. Sy het 7de geëindig in die 400m, met ‘n tyd van 1:09.08.

Die Luiperds Die Luiperds 0/17 span het hulle oefentoernooi gemaklik gewen nadat hulle Gimmies 42-5 in die finaal geklop het. Die toernooi was goeie voorbereiding vir die internasionale toernooi wat hulle in Durban gaan speel 1 en 2 Oktober. Die span word afgerig deur Monty Pienaar (Wesvalia) en Jaco Kleinhans (Rustenburg Hoërskool).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.